Northern Suburbs (February) Primary Schools

Page 1

FEBRUARY 2014 NORTHERN SUBURBS

NEWS

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

NUUS

GRATIS

FREE

PRIMARY SCHOOL

- Laerskool Welgemoed - DF Malan Hoë - Hoërskool Tygerberg E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Droom jy oor liefde?

Elke dogter droom oor jou groot troudag of jy in graad 3 is en of jy in matriek is. Dalk is of was jy reeds getroud. Elkeen wat droom kan die volgende oefening doen:

Fomo Calender When is enough TV enough Die gevoel is goed vir jou Take care of your heart Is jy verslaaf aan Facebook? Wys jou liefde met ‘n omelet

1. Maak jou hande oop, vingers teenoor mekaar en buig/vou die middelvingers inwaarts. Probeer jou duim, wat jou ouers verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kry dit reg, nê! Dit is omdat jou ouers nie bestem is om jou hele lewenspad saam met jou te stap nie.

e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside SCHOOLS INSIDE •

Edgemead Primary School

Laerskool Welgemoed

Durbanville Voorbereiding

Laerskool Gene Louw

Laerskool De Tyger

Laerskool Eversdal

2. Maak nou jou duime weer toe/bymekaar en probeer jou wysvingers, wat jou broers en susters verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy sal dit ook kan regkry, want jou broers en susters sal eendag gesinne/families van hul eie hê en so ook hul aparte lewens lei van joune.

3. Sit jou wysvingers weer terug bymekaar en probeer nou jou pinkies wat jou kinders verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Hulle òòk sal oopgaan want jou kinders gaan ook eendag kinders van hul eie hê, hul eie gesinne en families hê, apart van joune. 4. Laastens, plaas jou pinkies weer terug bymekaar en probeer nou jou ringvingers, wat jou eggenoot (jou man of vrou) verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kan nie! Al probeer jy hoe hard, sonder om jou ander vingers oop te maak!

Hoekom? Want Man en Vrou is bestem om hul lewenspaaie saam te loop, 7x7 sakke sout saam op te eet, deur dik en dun mekaar onvoorwaardelik lief te hê en dis hoekom ons ons trouringe aan ons ringvingers dra!

Hoop elke leser het `n

AWSUM

Valentynsdag gehad.

DURBANVILLE

GEREED VIR ENIGE NOODGEVAL ONS 24-UUR NOODSENTRUM, ONDERSTEUN DEUR MEDIESE DESKUNDIGES, VERSEKER DAT JY DIE NODIGE SORG KRY WANNEER JY DIT BENODIG. Noodsentrum: T 021 980 2126 Hospitaal: T 021 980 2100 Adres: Wellingtonweg 45, Durbanville 7550

SUID-AFRIKA • SWITSERLAND • VAE • NAMIBIË www.mediclinic.co.za

ADV11863MBCK

P2 P2 P3 P4 P5 P6


NEWS / NUUS

Life Style

2 FEBRUARY 2014

Skapie sê.... met sulke blêrlaglike goeie pryse hoef jy nie ander weiveld te soek nie... s nou Dis mo gras!!! groen geldig Pryse 014 aart 2 3-8 M

Waltzies Boerewors

Skaapland A-Graad Fillet

Skaapland Biltong Steak

R54.99/kg

SKAAPLAND BUTCHERY

R199.99/kg

R99.99/kg

21 Pasita Street, Pasita Park, Bellville Tel (021) 914 9740 | www.skaapland.co.za

FOMO AR D N E L A C

missing (Fear of

When is enough TV enough?

out)

Do you suffer from FOMO? No need to stress. Here is what’s happening in your area: For the more social people... Harvest time! Join in the celebration of the uocoming harvest time: Friday 24 February Robertson Hands-On festival Saturday 4 February Blessing of the Harvest at Moréson Wednesday 8 February Hannepoot Picking at De Krans Saturday 25 February Harvest Festival Grande Provence Harvest Saturday 25 February Ashton Kelder Hands-On Festival

Although television, interactive video games and the Internet can be excellent sources of education and entertainment for children, too much screen time can lead to bad health and behaviourial problems. In fact research by Public Health England has found that children who spend more than four hours a day in front of the television and computer screen have lower self-esteem and greater emotional problems. “To ensure your child stays healthy and happy, take the time to understand the risks associated with watching too much TV and monitor how long they spend watching shows and playing video games this holiday,” school counsellor and teacher at Cape Town based Riverside College, Dave Swart says. “Too much screen time means less physical activity and face-to-face interaction with friends and family, these are both key towards creating a stress-free childhood.”

Markets in your area: Durbanville Craft Market Willowbridge Slow Market (Tygervalley) The Bay Harbour Market The Old Philippi Cement Factory Market Woodmill nigh Market Route 44 Market Wild Clover Market @ Wild Clover Constantia Waldorf Organic Market Stellenbosch Slow Market

DATE

Durbanville Willowbridge Lifestyle Centre Hout Bay 1 Cwango Crescent, CPT Stellenbosch Audacia Farm, Stellenbosch Stellenbosch Constantia Waldorf School Oude Libertas Rd, Stellenbosch

Vir die manne!

ROUND 2 (BYE: Rebels)

MATCH

KICK-OFF

Friday, 21 February

Crusaders V Chiefs

08:35

Friday, 21 February

Cheetahs V Bulls

19:10

Saturday, 22 February Saturday, 22 February Saturday, 22 February

Highlanders V Blues Brumbies V Reds Sharks V Hurricanes

08:35 10:40 17:05

Saturday, 22 February

Lions V Stormers

19:10

Sunday, 23 February

Waratahs V Force

07:05

Negative effects Children who watch more than the recommended two hours of television per day can suffer from obesity, irregular sleep, impaired academic performance and behavioural problems such as aggression. Excessive exposure to video games is linked with attention problems. “While it might be nice to get your kids out of your hair for a while, find healthier activities for them – the TV should be a treat, not the accepted norm,” advises Swart. Limit Impose rules about the amount of time a week your children are allowed to spend on electronic devices such as iPads, tablets, smartphones and gaming equipment – “perhaps take the devices away if they do not appear to be respecting the rules,” says Dave. With regards to TV time, it is a good idea to limit this to weekends only; “As discipline and routine goes out the window, create a viewing timetable

during the school holidays - this way everyone gets to watch a couple of hours of their favourite programme a week and it’s within limits.” Monitor Make sure to research the TV shows, movies and video games your child watches and plays. “If it appears too violent, includes excessive swearing, sexual content or explicit references, explain why it is not appropriate for them to view it,” says Swart. “Age restrictions are there for a reason.” Tips: • Never place a TV or computer in your child’s room – this can result in irregular sleeping patterns and poor academic performance; • Discourage the association of food with TV time; • Ban excessive screen time; • Encourage healthy activities such as dancing, football, puzzles and group activities to help build social skills; • Set a good example – when you are home limit how much TV you watch, don’t stay glued to your phone or spend too long online; • Preview programmes and read the reviews, paying special attention to the age rating. NEWS / NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS:

Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen

CONSULTANTS: Liza Schreuder | 076 614 2317 | liza@tiemedia.co.za Christo Brits | 084 616 0876 | christo@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 3

DIE GEVOEL

Middeloor-ontsteking by kinders

is goed vir jou As jy daardie vlinders in jou maag het, het jy meer energie en is jy sommer net Ius vir die lewe. Boonop is eet die laaste ding waaraan jy dink. Klink dit bekend?

Met Valentynsdag wat Vrydag oor die wêreld heen gevier is, val die klem onwillekeurig op die liefde. Volgens Prof Jacques Snyman, kliniese raadgewer van Resolution Health is daar sewe redes hoekom dit so belangrik is om liefde in jou lewe te hê: • Liefde kan jou langer laat Ieef: Mense het nog altyd op mekaar staatgemaak vir oorlewing. As sosiale wesens het ons almal biologiese dryfvere wat ons natuurlik laat smag na ‘n verbintenis met ander. As ‘n mens nie daardie verbintenisse vorm nie, kan dit tot stres en ander faktore aanleiding gee wat jou lewe kan verkort. • Liefde kan siektes help beveg: Studies het bevind dat verliefdheid siektes soos asma, artritis, hooikoors, sinus en selfs hoofpyn kan verlig. Dit beskerm die Iiggaam teen verskeie siektes, insluitend kardiovaskulere siektes soos beroerte, hoë bloeddruk en iskemiese hartsiektes - drie van die dodeliksste siektes,” sê Snyman. • Liefde gee jou immuunstelsel `n hupstoot: `n Onlangse studie het gewys dat ‘n vyf minute periode waartydens iemand opreg vir jou omgee of meegevoel met jou het,

Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

die heIe immuunstelsel bevorder .As Jy nie liefde In jou lewe het nie, is alles egter nie verlore nie. Die studie het gewys dat selfs flieks oor die liefde en om met troeteldiere te speel dieselfde effek kan hê. • Liefde help jou om longer te lyk. Bale studies het al gevind dat mense wat in gelukkige verhoudlngs is, flisies jonger Iyk as diegene wat nie is nie. • Liefde kan jou maer hou: Dit is baie algemeen vir mense om gewig te verloor as hulle met iemand begin uitgaan. “As jy verlief is, vervaardig jou liggaam meer adrenalien wat ‘n natuurlike eetlusdemper is,” reken Snyman. • Liefde verbeter jou geestelike welstand: Mense wat verlief is, het gewoonlik meer energie, wat hulle gretig maak om nuwe avonture en stokperdjies aan te pak. • Liefde verhoog selfvertroue: Mense in gesonde verhoudings is geneig om meer selfvertroue in alle areas van hul lewe te hê. Dis bewys dat die huwelik depressie in mans en vroue verlaag.

Dalk het jy oë hierdie Valentynsdag vir al die verliefde paartjies gerol, hou in gedagte watter voordele die liefde kan inhou.

Middeloor-ontsteking by kinders is baie algemeen. Teen die ouderdom van 5 jaar het amper elke kind reeds een episode van oor-ontsteking gehad.

Meeste van hierdie infeksies klaar vanself op (viraal) of kan met die gebruik van antibiotikan (bakterieël) oorkom word. Soms raak hierdie infeksies egter chronies en mag vog in die middeloor opbou, wat dan kan lei tot ander probleme soos gehoorverlies, spraakprobleme of gedragsafwykings.

‘n gepaardgaande gehoorverlies en ander simptome soos swak spraakontwikkeling, swak slaap en herhalende oorinfeksies is, mag jou dokter voorstel dat ventilasie buise (pypies, buisies, “grommets”) geplaas word. ‘n Gehoortoets mag ook gedoen word om die mate van gehoorinkorting te bepaal.

Middeloor-probleme by kinders is algemeen as gevolg van ’n swak ontwikkelde buis van Eustachius. Hierdie is die buis wat die agterkant van die neus en middeloor verbind en sy funksie is om die middeloor te ventileer. In kinders bereik die buis van Eustachius eers teen gemiddeld 8 jarige ouderdom volwasse grootte.

Ventilasiebuise is klein buisies wat deur die trommelvlies geplaas word en wat lug in die middeloor inlaat. Hierdie buise word met behulp van ‘n kort narkose in kinders geplaas. Die prosedure is oor die algemeen pynloos. Korttermyn buise bly vir 6 maande tot ‘n jaar in die oordrom en val dan vanself uit. Ventilasiebuise mag die risiko van verdere oorinfeksies verminder en verbeter gewoonlik gehoor-, spraak-, en slaap probleme.

Wanneer ’n kind ’n lugweginfeksie ontwikkel mag bakterieë en viruses die middeloor bereik deur die buis van Eustachius. Hierdie lei dan tot middeloorontsteking. Indien hierdie buis vernou is kan lug nie die middeloor bereik nie en vind daar ‘n akkumulasie van vog in die middeloor plaas (ook bekend as gom-ore). Hierdie lei dan tot gehoor verlies. Hierdie vog klaar dikwels vanself op en in slegs die helfte van gevalle raak die probleem chronies. Groot adenoiedes dra dikwels by tot middeloor probleme. Behandeling mag bestaan uit wag-en-kyk vir ‘n periode van tyd. Soms mag kortisoon behandeling voorgestel word of kortisoon neussproei. Indien hierdie vog egter nie opklaar nie en daar

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015 yskasmagneet telefoongids? Skole om uit te kies sluit in Hoërskool Tygerberg, DF Malan en Laerskool Welgemoed. Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na sales@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

4 FEBRUARY 2014

Shave or Spray for cancer

Take care of your heart Hey you, don’t skip this article because you think you’re out of the danger zone or too young.

CANSA Shavathon is one of South Africa’s best-loved events in support of a very worthy cause, namely showing solidarity with those affected by cancer.

Read this… After all, heart disease only happens to your elderly neighbour or to your fried food-loving uncle, right? Or do you know the real truth – that heart disease can affect people of any age, even those who eat right? Preventing heart disease (and all cardiovascular diseases) means making smart choices now that will pay off the rest of your life.

Losing one’s hair is a common side-effect of cancer therapy – so shaving your head has become a symbolic gesture of support for cancer survivors. Join in the 11th Shavathon celebrations on Saturday, 1st of March. Too scared to shave? Colouring your hair or paying a Bail Out Fee have become options for those who prefer not to shave, or who can’t shave on the day.

Lack of exercise, a poor diet and other bad habits can take their toll over the Adults can shave or spray their head for years. Anyone at any age can benefit from a donation of R50 (or more) and children, simple steps to keep their heart healthy under 12 years old, for R25. You can pay during each decade of life. Here’s how: cash at the venue or to fast track the process you can make an online donation Let’s set the record straight on some in advance and take your confirmation common myths. e-mail to the venue as proof of payment.

1. “I’m too young to worry about heart disease.” How you live now affects your risk for cardiovascular diseases later in life. As early as childhood and adolescence, plaque can start accumulating in the arteries and later lead to clogged arteries. Even young and middle-aged people can develop heart problems – especially now that obesity, type 2 diabetes and other risk factors are becoming more common at a younger age.

Shave or Spray here!

CANSA SHAVATHON VENUES Bellville

Builders Express

Bellville

Cape Gate Mall

Century City

Canal Walk

Goodwood

Grandwest

Goodwood

N1 City Mall

Kuilsriver

Zevenwacht Mall

Tygervalley

Tygervalley Centre

Cape Town

V&A Waterfront

for your body to alert you that there’s a problem. The way to know if you have high blood pressure is to check your numbers with a simple blood pressure test. 3. “I’ll know when I’m having a heart attack because I’ll have chest pain.” Not necessarily. Although it’s common to have chest pain or discomfort, a heart attack may cause subtle symptoms. These include shortness of breath, nausea, feeling lightheaded, and pain or discomfort in one or both arms, the jaw, neck or back. 5. “Heart disease runs in my family, so there’s nothing I can do to prevent it.” Although people with a family history of heart disease are at higher risk, you can take steps to dramatically reduce your risk. 6. “I don’t need to have my cholesterol checked until I’m middle-aged.” Start getting your cholesterol checked at age 20. It’s a good idea to start having a cholesterol test even earlier if your family has a history of heart disease. So February is the month you think of your heart – don’t let someone break it and prevent heart disease. No matter what your age – test your cholesterol. Source: www.heart.org

2. “I’d know if I had high blood pressure because there would be warning signs.” High blood pressure is called the “silent killer” because you don’t usually know you have it. You may never experience symptoms, so don’t wait

Ratanga Junction Theme Park

Open Saturdays and Sundays until 23 March! www.ratanga.co.za Info line: 0861 200 300

BUY 2 Adventurer tickets and get a third one FREE!

& Sun) 3 for 2 valid weekends (Sat until 23 March 2014

Terms and conditions apply SpecsaversSA


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 5

Lamsboudtjops Bestandele:

oor die kole

Die aantal mense wat verslaaf is aan Facebook neem daagliks toe en dit is belangrik dat jy betyds uitvind hoe om van die verslawing ontslae te raak.

Gee jouself ’n punt op die volgende skaal: (1) baie selde (2) selde (3) soms (4) dikwels (5) baie dikwels.

`n Bietjie kookolie 2 groot uie, in skywe gesny 25ml bruinsuiker 3 lourierblare 1el kerriepoeier 60ml aasyn eetlepel vol gerasperde lemoenskil koppie fyn appelkooskonfyt halwe kop chutney kop water 10ml sout paar swart peperkorrels 2 kg lamsboudtjops lamsboudtjo

Metode:

Verhit die olie, Braai die ui tot deurskynend. Voeg alles behalwe die vleis by prut 10 min. Laat goed koud word. Pak die vleis in ‘n bak en gooi die afgekoelde sous oor die vleis. Marineer paar ure. Rooster die vleis oor die kole. Bedruip gereeld met sous terwyl jy braai.

Is jy verslaaf aan facebook?

www.boerekos.com

FRUIT AND VEGETABLES AVAILABLE

Kriteria: • Jy bestee baie tyd daaraan om aan Facebook te dink of te beplan om dit te gebruik. • Jy voel ’n ál sterker drang om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook om van jou probleme te vergeet. • Jy het al sonder sukses probeer om jou gebruik van Facebook af te skaal. • Jy raak rusteloos of bekommerd as jy gekeer word om Facebook te gebruik. • Jy gebruik Facebook so baie dat dit ’n negatiewe uitwerking het op jou werk en studies. • Dit het vir jou moeilik geword om uit die Facebookwebwerf te gaan, sodat jy kan aangaan met jou werk. Volgens Dr. Cecilie Andreassen van die Universiteit van Bergen in Noorweë moet mense wat op vier of meer van die stellings met (4) of (5) antwoord, bekommerd raak oor verslawing.

Kontak ons by - sales@speelgoedland.co.za • Tel: 021 976 2213 • Roy Hayes (071 863 2648)

• • • • •

Jungle gyms – klimrame Pit model trampolines en herstel van alle soorte trampoline matte Diens van bestaande klimrame Hindernis bane by skole , asook team building baan Hout bruggies in tuine asook by groot damme , en vleie

Hoe om jou Facebook-verslawing af te skud. Jy kan jouself en ander mense rondom jou help deur kennis te neem van hierdie inligting. Facebook neem die wêreld oor noudat amper almal aan die gesellige webtuiste behoort. Die Facebook-webwerf word gebruik om in te skakel by ander, gesellig te verkeer en in aanraking te bly met mekaar op `n maklike manier. Ongelukkig gebruik mense dit nie net meer vir kommunikasie doeleindes nie, maar neem deel aan speletjies en ander aktiwiteite op die dié webblad.

Have a great 2014 with us! c/o Aurora en Burton Street, Aurora, Durbanville Tel: 021 975 9730 | Fax: 021 975 9731

Indien jy (4) of (5) op die skaal gemeet het, het jy tien teen een `n Facebook – verslawing. Hoe om vinnig van Facebookverslawing ontslae te raak 1. Neem `n persoonlike besluit en skryf jou voorneme neer; dat jy slegs vir `n sekere tydperk of tyd elke dag op die internet of webwerf sal ingaan. Plaas die skriftelike voorneme op `n plek naby of op jou rekenaar waar jy dit telkens sal raaksien. 2. Beplan ander aktiwiteite. Noudat jy besef hoe erg jou verslawing is, moet jy dink aan ander dinge waarmee jy jou kan besig hou, om weg te bly van hierdie versoeking. Een van die heel maklikste maniere om van Facebookverslawing ontslae te raak, is om jouself besig te hou. 3. Neem drastiese stappe. Hoewel dit nie dikwels aanbeveel word nie, is drastiese stappe die enigste uitweg as nie een van die bogemelde aanbevelings vir jou gewerk het nie. Sluit jou rekenaar, of sluit dit êrens toe. Gebruik eerder `n selfoon wat nie toegang tot die internet bied nie. Bly ten alle koste weg van die webwerf, dit maak nie saak hoe desperaat jy voel om daarop in te gaan nie. As niks anders help nie, is hierdie die laaste uitweg en moet jy jouself daarby hou. Noudat jy weet hoe om van die Facebook-verslawing ontslae te raak, is dit die moeite werd dat jy dit probeer. Om van enige verslawing ontslae te raak is gewoonlik nie maklik nie en die belangrikste stap is om aan jouself te erken dat dit vir jou `n probleem is. Sterkte! Bronne: Universiteit van Bergen in Noorweë www.republikein.com


NEWS / NUUS

6 FEBRUARY 2014 After thorough investigation by the AWSUM team in Nulaid egg grading plants in Cape Town, Port Elizabeth, Durban and Johannesburg we are excited to share one particular chicken interview with all our readers. The outcome was interesting… Q: AWSUM Investigator: Where do you come from and where do you lay the eggs? Chicken: We all came through the integrated Nulaid production process with our own breeding farms, hatcheries, rearing farms. At age 18 weeks, when we are strong and healthy, we go to all the Nulaid layer farms to start laying eggs, where after Nulaid grades these eggs and supply our customers with quality commercial eggs and pasteurized liquid egg products. Q: AWSUM Investigator: After your eggs are packaged, what happens then? We deliver in all pack sizes as per our customer needs and we supply all market segments in all the provinces. Our product range consists of all grades of eggs from medium to jumbo and we grade eggs into the following pack sizes: 2x6, 18 eggs, 24 eggs, 30 eggs, 48 eggs and 60 eggs. Q: AWSUM Investigator: How are they delivering the eggs? We wish deliveries could be as easy as in that Leon Schuster movie where chickens ask to be put in the Durban box, but deliveries are done by our own delivery fleet as well as outsourced fleets in certain provinces. We proud ourselves that we deliver within 48 hours to all customers and that our products are always of the best quality and freshness. After all, they choose the best chickens to lay them. Q: AWSUM Investigator: Do you think your eggs are the best? After we have laid our eggs, they take the eggs to pack stations where they are audited once a year by SAFSIS. We make sure that we comply with the criteria of these audits to lay the best eggs as possible. Passing these audits means that our customers are assured of the best products, produced in the correct manner. No one really knows what was first, the chicken or the egg, but one thing is certain, the AWSUM team is proud consumers of Nulaid eggs. To find out more about Nulaid you can visit our website at www. nulaid.co.za or contact our call centre at 0861 NULAID.

Wys jou liefde met `n OMELET Februarie is die maand wat ons liefde vier, maar nie net liefde vir jou vrou, man, meisie of kêrel nie, liefde vir mekaar. En wat is beter as om liefde te toon as om jou ma, pa, boetie of sussie in die bed met `n lekker ontbyt wakker te maak.

`n Liefdes omelet Bestandele o o o o

4 groot Nulaid eiers 30 ml gesmelte botter Sout en gemaalde peper 125 ml saadlose gesnyde tamaties, sonder `n skil o 125 ml fyn gerasperde kaas o 30 ml fyn gekapte basil

Metode

Klop die eiers saam met die gesmelte botter. Voorverhit die oond. Posisioneer die oondrak in die middel van die oond en plaas die groot oondskinkbord om warm te word. Verwyder dit sodra dit warm is en sprei met `n nie- kleef middel. Gooi die eier in die skinkbord en plaas terug in die oond. Bak vir 3-5 minutes of tot die eiers gebak is, maar nogsteeds klam is. Verwyder van die oond en gooi die tamaties, eier en speserye oor en rol (nogsteeds in die pan) soos `n Swiss roll. Sny in 4 porsies en bedien.

Wil jy jou besigheid lys op `n skool van jou keuse se 2014/2015 yskasmagneet telefoongids? * Jou besigheid word eksklusief gelys. Bv. slegs een tandarts, een prokureur, ens. word gelys. * Die skool trek finansiële voordeel uit die advertering * Magnete word by die skool uitgedeel, direk aan elke ouer! Skakel 021 872 3880 of stuur `n e-pos na sales@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

Edgemead Primary School

FEBRUARY 2014 7

We are proud to announce that three new prefects were inducted into our existing prefect body.

Front row: Antonio Veldsman, Chené Wilson and Mihlali Solombela. We were also proud to announce our Head Prefects for 2014. Back row: Reid Donson (Deputy Head Prefect) and Christine Hannekom (Head Prefect).

The grade 6 classes started off their year with a Fun Day. Each class was split into 2 groups. One group was out on the field, making up a war cry for the class. Here we have the other groups designing their own coat of arms for the class. To end off the day, a fun time was had at the swimming pool where everyone got to know each other.

Kyle Holder and Joshua da Sousa were chosen to serve EPS as sound and lighting monitors for 2014. These young gentlemen will be responsible for all the school’s sound and lighting needs this year. We thank them in advance for their dedication.

Over 2 600 contestants entered the Faber-Castell Dream Bicycle Drawing Contest. The winner, Skye Petzer, (Grade Seven) seen here with Mr van Vuuren (headmaster), was presented her Dream Bicycle and some ‘goodies’ by a representative from Faber-Castell .

The following Grade 4 pupils have had the honour of being selected for the ESquared (Enrichment and Extension Club). Mrs Bouwer is looking forward to working with these bright young minds.

Every week 3 classes collect sandwiches for children who are less fortunate than us as part of our on-going OUTREACH programme. We are overwhelmed by the generous response from our learners. This week the Gr 3’s impressed us! Thank you – there are many children who have a full tummy at school thanks to you.

EDGEMEAD TEACHERS GET ACTIVE!

Back row: Ethan Bainbridge, Ethan Laubscher, Mrs Lauren Bouwer, Joshua Pretorius, Tamara le Grange. Front row: Jordyn Fester, Tavia Michell, Akihdna Mahabeer, Jake Moelans, Joshua Grace, Femke Mory, Michael Steyn.

Emma Smith (centre) has been an official Chaeli campaigner for two years. She is running ‘an order and collection project’ at EPS to raise money for buggies for disabled beneficiaries of the Chaeli Foundation who would like to participate in the Argus Cycle Tour on 9 March 2014. Dominique Smith (left) and Skye Feltman (right) have been assisting Emma in reaching her target.

Ms Milford, Ms Carlson, Mr Hopgood and Mrs McLeod decided to lead by example and challenge learners and teachers at EPS to be more physically active this year. They participated in the third race of the Spur Summer Trail Series at Lebanon Forest in Grabouw on January 26 and look forward to more runners joining them in February.


NEWS / NUUS

8 FEBRUARY 2014

Laerskool Welgemoed

Die Graad 6’e was vir drie dae op ‘n kamp te Villiersdorp. Daar is gefokus op spanwerk, probleemoplossing, fisiese aktiwiteite, oorlewingsvaardighede en naturrlik groot pret!

Swimming Gala

© 2014 Wakaberry™. All Rights Reserved

The Blessies had their annual swimming gala on 7 February. All swimmers from Grade 1 – 7 participated in this fun day.

Marné Campbell Junior Victrix ludorum.

Damassio Gomes Junior Victor Ludorum.

Tatum Maher en Tine Boot is saam aangewys as die Senior Victrix Ludorum.

Wihan Gaybba het die Senior Victor Ludorum trofee ontvang.

New student council

The new student council for 2014 had a teambuilding session on 28 January. They are eager and ready for the year ahead. Front: Nicola van der Merwe, Shani du Preez, Rochelle Combrink (Hoofdogter), Alef da Silva, Caleb Adams, Danté Booyens and Rienhardt van Eeden.

Present this voucher at Wakaberry Willowbridge and receive 20% off your froyo purchase. One voucher per bowl only. Voucher not redeemable for cash. T&C’s apply.

Shop G75, Willowbridge Lifestyle Centre, Tyger Valley, Durbanville

Yassira Soobader, Tatum Maher, Anabella da Silva, Georgina Kapa (Head girl), Brad Homer, Lieze Bosman, Petrus du Preez, Eric Jacobs (Hoofseun) and Jihad Essop (Head boy).


NEWS / NUUS

Durbanville Voorbereiding Temadag 7 Februarie 2014

FEBRUARY 2014 9 Valenteinsdag bederf onder die onderwysers.

Belangrike datums: • • •

14de Maart is Civviedag. 26 March Aftercare end of term “Slip & Slide” at 14h00 28 March School closes at 13h00

Modeling Fx Ons wen die beker by Fanie Theron se atletiekdag – 13 Februarie 2014

Casting & Modeling Agency WANNA B IN THE MOVIES We do: Ramp Catalogue Tv Ads Movie Extra's

Graad 1’s se Piekniek

Nick 061 007 4681 info@modelingfx.co.za wwww.modelingfx.co.za

Laerskool Gene Louw

On Friday, 31 January we said good-bye to Ms G. Dahms (left) Gr. 2 who left the teaching profession on retirement. She began her teaching career at Somerset West Primary in 1977 and joined the staff at Gene Louw in 1986. We wish her a prosperous retirement filled with peace and health. Our best wishes accompany her. She will be sorely missed.

Koos Kotzé en Aretha Jansen van Rensburg het in 1986 as opvoeders by ons aangesluit en steeds net so entoesiasties soos 29 jaar gelede.

Jeremia Hermanus het 31 jaar gelede, voor die amptelike opening van die skool, as terrein-voorman by Laerskool Gene Louw aangesluit.

Rochelle Visagie, ‘n gr. 6 leerder van Laerskool Gene Louw, het op 1 Desember 2013 aan die WP Stilwater Kampioenskappe deelgeneem en in al die items vir onder 12 swemmers skoonskip gemaak deur 8 goue medaljes te verower. By die WP Stilwater Kampioenskappe op 25 en 26 Januarie 2014 het sy in al sewe items goud verower. Rochelle Visagie is as die Victrix Ludorum swemmer aangewys en sal as WP-lid vanaf 26 Februarie aan die SA Nasionale Stilwater Kampioenskappe deelneem.

Rebecca Walker started Karate in 2007 and was awarded her WP colours in 2010. This dedicated 12 year old was awarded with a Bronze Medal for her prowess in the Girls (12 years and + 40kg) Individual Kumite (fighting) event at the 6th World Goju Kai Karate-Do Championship, held in Mumbai, India from 11-15 December 2013.

Emma Thom

Emma Thom, tans ‘n Gr 5-leerder, het verlede jaar haar 1ste boek getiteld, Johan van der Merwe, gepubliseer. Sy is reeds besig met ‘n opvolg van die boek wat handel oor die doen en late van Johan van der Merwe, ‘n atleet. Die boek is gedruk en gebind deur NeedaSign.

We celebrate 30 years of existence this year. This term we will kick off our celebrations with a birthday bash at the end of the term. It will coincide with the date when the school was officially opened.


NEWS / NUUS

10 FEBRUARY 2014

Leerderraad Kamp

Laerskool De Tyger Die leerderraad het vanjaar weer vir ‘n naweek gaan kamp om hulle “swaarde skerp te maak” en toegerus te wees vir die jaar wat voorlê. Tydens die kamp het hulle verskeie aktiwiteite gedoen wat deur ‘n span opvoeders aangebied is. Hier is mnr. Francois du Toit (Skoolhoof) besig met ‘n sessie oor leierskap-tipes en effektiewe leierskap. Ludé Groenewald (Hoofdogter) se samevatting van die kamp lui as volg: “Wil jy ‘n verskil maak in iemand anders se lewe of wil jy aan die einde van die jaar op die leerderraadfoto wees?”Dit is die een vraag wat ek altyd sal onthou as ek terug dink aan die kamp. Wat ‘n wonderlike naweek was die leerderraadskamp van 2014 nie. Ons as leerderraad kan voorwaardelik

sê dit was een van die beste kampe van ons lewe. Ons het geleer wat dit is om ‘n ware lid van die leerderraad te wees asook watter groot voorreg dit is. Die kamp was verdeel in sessies waar ons geleer het van al ons regte en verantwoordelikhede, om te kan saamwerk en dat ons nie net die negatiewe, maar ook die positiewe dinge in ander moet raaksien. Die moeite en passie wat die opvoeders in die lesse ingesit het, het ons almal geïnspireer. Ons glo dat die leerderraad van 2014 nog groot sukses sal behaal deur te “lead by example” (ook iets wat ons by die kamp geleer het). Baie dankie aan al die personeellede en ouers van Laerskool De Tyger vir al die ondersteuning en hulp met alle take en projekte wat ons onderneem.

Grondslagfase leerders

Boekklub Een keer ‘n maand kom al ons boekwurms van Gr. 4 – 7 bymekaar vir Boekklub. Ons lees lekker en inspireer mekaar vir nog ‘n volgende boek en daarna doen ons ‘n paar lekker aktiwiteite wat verband hou met die boek. Me. Stephanie Oosthuizen (Links) en Isabel Prins het vanjaar onderskeidelik in die Gr. 5- en R-klasse by De Tyger se opvoederkorps aangesluit. Me. Oosthuizen het aan die einde van 2013 aan CPUT in Wellington afstudeer waar sy haar B.Edgraad Cum Laude verwerf het. Me. Prins daarenteen was voorheen verbonde aan Junior Akademie in Stellenbosch.

V.l.n.r. op die foto is : Lian Driescher, Theresa Ritter, Carlo Stassen, Vinette Sauerman, Kian van Ass en Leoni Jafta.

Die leerders van Laerskool De Tyger poog daagliks om hul waardegedrewe gedragskode uit te leef. Met die aanvang van 2014 val die hooffokus op respek. Die vyf ander waardes wat ook aan kleure gekoppel is, word op ‘n deurlopende basis in die skool uitgestal. Die leerders van Gr. 3 is trots daarop dat hulle altyd respek teenoor hul medemens betoon.

Die Grondslagfase leerders van Laerskool De Tyger eet elke oggend 09:00 hul breinkos. Dit mag slegs een van die volgende wees: ongesoute neute, vrugte, groente of yoghurt.

graankos met ‘n hoë suikerinhoud. Hierdie klein peuselhappie help net om die suikervlakke stabiel te hou en hul konsentrasie te verbeter.

Ons is reeds ‘n hele paar jaar besig met Daar is bevind dat leerders se hierdie gebruik en het beslis sukses bloedsuikervlakke rondom 09:00 val, daarmee behaal! want die meeste mense eet vir hul ontbyt

Tannie Soetlief

Tannie “Soetlief” kuier gereeld by ons. Sy leer ons emosionele vaardighede soos bv. om ons emosies te identifiseer, ons gevoelens te kommunikeer en selfbeheersing toe te pas. Ons leer ook sosiale vaardighede vir suksesvolle verhoudinge met ander.

Ons Grondslagfase leerders word jaarliks deur die plaaslike WKOD-kunssentrum in Parow genooi om vir die dag by hulle kunsonderrig te ontvang. Hier is ‘n groep van die Gr. 3-klas besig met ‘n aktiwiteit. Christo Davids, of meer bekend as Eroll van 7de Laan, het ons kinders kom inspireer om te lees! Dit was waarlik vir die kinders ‘n ervaring wat hulle nie sommer gou sal vergeet nie. Christo is een van die skrywers in die kortverhaalboekie SWEEF!


NEWS / NUUS

Laerskool Eversdal INTERHOUSE ATHLETICS 2014

FEBRUARY 2014 11 KARAKTERBOUKAMP WAAR DIE EVERS JAARLIKS OP ‘N PRAKTIESE MANIER LEER HOE BELANGRIK GOEIE KARAKTEREIENSKAPPE IS.

Ds. Why Duvenhage, aanbieder van die Karakterboukamp by Llandudno, hou ‘n wakened oog terwyl die Evers probeer om die ou reus van ‘n boom om te stoot. The cheerleaders of Tulbagh led their team in their stunning Formula 1 outfits.

The pupils of Eksteen all sang together and built wonderful team spirit.

Verwey’s cheerleaders put up a grand show at the Big Brag.

These Evers had to make use of nature in order to demonstrate the word “initiative”.

INTERHUIS SWEMGALA

Henju Duvenhage het die Victor Ludorum voor die ander swemmers weggeraap. Hier ontvang hy sy trofee van Mnr. Henk Arangies (Skoolhoof) en Mev. Gerda Ochse (skenker van die trofees).

Vincent van Rensburg het die Junior Victor Ludorum van die dag ontvang van Mnr. Henk Arangies en Mev. Gerda Ochse.

Ilanka Combrink het die Senior Victrix Ludorum by die byeenkoms ontvang van Mnr. Henk Arangies en Mev. Gerda Ochse.

Abigail Combrink het die Junior Victrix Ludorum by die byeenkoms ontvang van Mnr. Henk Arangies en Mev. Gerda Ochse.

These cheerleaders will all remember the Interhouse Athletics Meeting 2014 as one of the highlights of their Grade 7 year.

Enter a world of quality service

Guaranteed effective PEST CONTROL Fleas

cape town north

Tel: 021 930 9290 or 021 975 7625

Subscribe now to receive our “Digital Magazine” www.21digitalmagazine.co.za

Bedbugs

Ants

Rodents

Cockroaches

Bird Lice

Crickets

Spiders

Bird removal & proofing

“They Bug You We Bug Them!” - Over 10 Years of experience! For a FREE Quotation Call

Bellville - 021 949 5915 | Claremont – 021 6745327 Cape Town – 021 425 2363 | Table View – 021 556 5601 Goodwood – 021 591 5209 | Somerset West – 021 850 0690 Head Office - 021 987 6798 / 074 913 1836


NEWS / NUUS

12 FEBUARY 2014

4 5

8 1

3 2

8

6

1

6

8 7 4

2 3 5

Entertainment

SUDOKU

5

3

7

4 5

4

Movies Showing Watch the following movies at a cinema near you!

7

American Hustle

Cloudy with a Chance of Meatballs 2 (3D)

Parental Guidance

Faan se Trein

Parental Guidance 10-12

Inside Llewyn Davis

1

Jack Ryan: Shadow Recruit

5

Labor Day

No persons under 13

No persons under 13

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 10-12

RoboCop

6

No persons under 16

Parental Guidance 7-9

The Wolf of Wall Street

Parental Guidance 10-12

No persons under 16

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

R 690 000

DURBANVILLE I

2| !! L

1|G ft

-

: 499675 x

!V

 082 467 8637

Buyer TIPS:

Reasons to own your own home Equity:

Savings: Freedom:

Stability:

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1

D

E

| 2

C

E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.