Northern Suburbs (May) Primary Schools

Page 1

FREE

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

NUUS

GRATIS

NORTHERN SUBURBS

NEWS

MAY 2014

PRIMARY SCHOOL

- Laerskool Welgemoed - DF Malan Hoë - Hoërskool Tygerberg E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (072) 460 8243 - michelle@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

AWSUM Scoop

WIN with

your selfie

SUM! AWAWS UM!

AWSUM!

AWSUM

!

SCHOOLS INSIDE

P2 Use crates for book shelves

P3 Die Boelie

P3 Suising in jou kop?

• Bellville Noord

• Fanie Theron

• Aristea

• De Kuilen

• Mikro

• Brackenfell

• Labiance

www.awsum.co.za

1ste Verj

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


Y

NEWS / NUUS

Lifestyle 2 MAY 2014

Rate is applicable for accommodation in a 2 bedroom apartment and includes 500Mb Wi-Fi, complimentary parking and shuttle services within a 5km radius of the hotel during set scheduled times!

R 593 per person per night

sta Valid for stays Minimum 2 nights stay. on Friday and Saturdau including 20, 21, 28 April and 01 May 2014. Valid: 2014/03/17 - 2014/06/30.

FOR BOOKINGS +27 (0) 21 913 9256 res01@phdurbanville.com www.proteahotels.com/durbanville

Use crates for book shelves Brave enough to

How to create practical book shelves by using ordinary pine crates. Using a few pieces of 10 x 44mm PAR pine that you can buy, you can make up your own crates for this project and make them so that they don’t need to be cut in half or you can buy ready made crates at Spiro’s Mica. Paint the crates with two coats of waterbased enamel. Note: Although this is mentioned at the beginning of the project, I would leave the painting until the end if you are going to cut ready-made crates in half.

R50 OFF

Just below any handle holes - if there are any - attach two keyhole brackets. Note: Use a pencil to mark the hole for the bracket, use an 8mm wood bit to drill out and then screw the bracket in place.

Bring this advert into our store & get R50 off your purchase of R200 or more. Offer valid until 31 May 2014. T’s & C’s apply. Only one voucher per purchase.

Paint to the desired colour.

SPIRO’S MICA - 31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110 - www.mica.co.za Email: info@spirosmica.co.za For casual work send cv to jobs@spirosmica.co.za

To mount the crate book shelves onto the wall, use nylon wall plugs and screws. Use in kids room / study for books etc or in the kitchen for receipe books.

Open 7 days a week!

FOR RENT

CENTURY CITY R 12 000 P/M Bedrooms 2 | Bathrooms 1 | Garages Web Ref: 499675 This lovely resort is situated walking distance from Canal Walk with easy access to the N1. The rent includes the use of an indoor heated pool, gym, restaurant, library and clubhouse. This apartment is not only suitable for the elderly, but also not for the “very” young couples. Middle aged applicants more than welcome. Jeanné Botha 082 897 9597

R 12 000 P/M

R 12 000 P/M

On the 12th of April the Rawson Durbanville Elite team went to visit the Old Oak Bowling Club again for a fun filled day with the elderly. Upon our arrival we were divided into our teams. We collected our bowling balls and headed off to the bowling greens, where the more experienced players showed us how it’s done. We experienced a very hot day in Cape Town while having a good laugh at the few skew throws and red faces. After the first half of excitement, we gathered back in the clubhouse to enjoy a few well deserved refreshments, sponsored by Rawson Durbanville Elite, before getting back to the second half of the game. Bowling might look easy and like a very laid back sport, but there is a lot of technique involved in getting the angles of your throw right. We had a few sore muscles the following day, but still enjoyed it and looking forward to go playing with them again. Old Oak Bowling Club is always looking for new members. We can most certainly recommend this club, not only do they play the game well, but the members are very friendly and social. So should anyone be interested in joining the club, please contact Johan van Wyk on 082 875 8363 for further information.

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite


NEWS / NUUS

Health MAY 2014 3

Suising in jou kop?

Die Boelie

Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

Deur Karla van Biljon

Niemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe dit voel as iemand jou knoppies druk! As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek! Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, beskerming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek. Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.” Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

• ‘n Gesonde maaltydplan en gereelde oefening kan kinders fisies bemagtig. • As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word. • Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander te kommunikeer in terme van di twat hulle in gemeen het. • Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie. In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

Tinnitus is die geluid in jou kop of ore sonder dat daar ’n eksterne bron van klank is. Dit is steeds onseker presies hoe dit ontwikkel, maar het te doen met die “elektrisiteit” van die gehoorsisteem. Enige oorprobleem kan tinnitus veroorsaak. Die algemeenste oorsake is gehoorverlies byvoorbeeld ouderdom en geraasskade. Was in die oorkanale, vog in die middelore en oorontsteking (buite-, middel- en selfs binne-oorontsteking) is ook oorsake. Sistemiese oorsake soos bloedarmoede, hartsiektes en skildklierprobleme is nie sulke algemene oorsake nie. Daar moet altyd na die newe-effekte van medisyne gekyk word, veral die chroniese middels. ’n Mens behoort bietjie bekommerd te wees oor tinnitus wat harder is in die een oor. Ongelukkig is daar ’n persentasie van mense met tinnitus wat jonk en gesond is, geen medisyne neem nie en normale ore en gehoor het! As dit dan nie erg is nie en net kom en gaan, hoef mens nie bekommerd te wees nie. As jy dink jy het tinnitus, sien jou dokter sodat hy/sy jou ore mooi kan ondersoek en doen navraag oor die moontlikheid van die doen van ’n gehoortoets by ’n oudioloog. Jou dokter, saam met ’n oor-, neus- en keelspesialis en oudioloog behoort jou mooi te kan help.

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 17 May Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

Be AWSUM. Read AWSUM. Come & see how we are changing! Free-range lamb R56.99/kg

Ostrich Mince R44.99/kg

Springbok Wors R49.99/kg

Spatchcocks R34.99/kg

Chedder & Gouda R69.99/kg


NEWS / NUUS

Laerskool Bellville Noord 4 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Toutrekkers vaar uitstekend

Op 8 Maart het die volgende leerders se span ‘n brons medalje gewen in die 280 kg-afdeling: Anton du Plessis, Iwahn Dugdale en Lize Visser. Ons kon ongelukkig nie vroëer erkenning in die AWSUM aan hul gee nie. Dieselfde dag het die 320 kg-span silwer gewen, asook hul WP-kleure verdien. Ons leerders in hierdie span is: Gunther Jördens, JP Coetzee, Anton du Plessis, Lize Visser en Diaan Klue. Tydens die SA Junior Toutrekkampioenskappe wat op George plaasgevind het vanaf 20 tot 22 Maart, het die 360 kg-span ‘n silwer medalje verower. Hul was dus tweede landswyd uit 17 spanne. Ons leerders wat hier getrek het was: Gunther Jördens, JP Coetzee, Anton du Plessis, Juan Watney en Diaan Klue. Hierdie was die eerste medalje ooit wat die Westcliff Bulldogs (die klub waar ons leerders betrokke is) by hierdie kompetisie kon wen.

Die toutrekspan wat silwer gewen het saam met hul afrigter Diaan Klue.

Graad 7 dogter is een van beste 10 in die land Christelle Smit het deelgeneem aan die Aksie Netbal Interprovinsiale Toernooi wat die afgelope vakansie plaasgevind het in Centurion, Gauteng. Sy was deel van die o’13 WP-span en hul het ‘n brons medalje gewen. Dit is reeds ‘n prestasie, maar toe word sy aangewys as een van slegs 10 dogters wat as ‘n “All Star Player”-erkenning kry. Sy is dus een van slegs 10 dogters UIT DIE HELE LAND wat hierdie erkenning kry. Dit is ‘n uitstekende prestasie.

Nuwe onderwysers

Vanaf begin April is mnr. Johannes Terblanche by Bellville-Noord aangestel. Hy sal hoofsaaklik vir die graad 6 & 7’s se Wiskunde, asook Tegnologie asook EBW verantwoordelik wees. Verder sal hy by rugby en krieket betrokke wees. Hy volg op die hakke van juf’e Claudette Schütte (gr. 3) asook Melissa Maritz (gr. 1) wat in Januarie by ons begin het. Juf Claudette skakel buitemuurs in by die ouer-vereniging, die Landsdiensklub, mini-rugby en tennis terwyl juf. Melissa by atletiek, mini-krieket en net-bal inskakel.

Johannes Terblache

Melissa Maritz

Claudette Schütte

Breërandhoede nou deel van skooldrag

Bellville-Noord se leerkragte is terdeë daarvan bewus dat die son se UV-strale ‘n groter impak op velkanker het as ooit te vore. Ons het proaktief besluit om breërandhoede deel te maak van ons amptelike skooldrag wat leerders tydens pouses en vir sportaktiwiteite kan gebruik. Die eerste bestelling is reeds gelewer. Die hoede is beskikbaar teen R 85 per hoed en beskikbaar in Small (54 cm), Medium (57 cm) en Large (60 cm). Om die grootte van die hoed te bepaal, kan ouers ‘n maatband neem en die omtrek van hul kind se kop meet.Bestellings kan by B-N se eie Klerebank gemaak word.

and save a life!

“ Doen jou eie Plaveisel “ “ Do your own Paving “ Vlnr. Nichola Viviers, Kayla Smit, Zani du Toit, Charné Heunis, Khara Kaltwasser, Milan Coetzee, Chirstelle Smit, Nadine Hyman en Lizaan Bronkhorst.

Get a free cappuccino with any meal on presentation of this voucher! Shop G 2 Willowbridge Centre Tygervalley Tel: 021 914 2557


NEWS / NUUS

Laerskool Aristea MAY 2014 5 Ons skoolhoof word 60!

Op die 9de April het die Laerskool Aristea groot rede gehad om fees te vier. Dis nie aldag dat ‘n skoolhoof sy 60ste verjaarsdag by die skool vier nie. Die leerders het vir Mnr Pierre Boshoff verras deur vir hom ‘n spesiale verjaarsdaggeskenk te oorhandig. Selfs die kleinste graad R leerder tot die grootste graad 7 leerder in die saal het vir hom ‘n spesiale verjaardagliedjie gesing. Die leerders is daarna met ‘n heerlike stuk koek bederf. Hulle het ook ‘n halfuur vroeër huis toe gegaan, waarna die personeel later in die middag vir ons hoof ‘n spesiale funksie gehou het. Sommige hoofde van die omliggende skole, asook eregaste van die Departement en Beheerliggam het die funksie bygewoon. Hier was daar hulde gebring aan ons hoof, asook al die onderwysers wat deel was van sy loopbaan by Laerskool Aristea. Namens al die leerders en personeel van die Laerskool Aristea, wens ons nogmaals

Kosfees 2014

ons skoolhoof ‘n wonderlike jaar toe, gevul met vreugde, vrede, geluk en baie liefde en omgee. Dankie vir u leierskap en vir wat u vir ons elkeen beteken. Berig geskryf deur Renier Bekker.

Met ‘n groot afwagting het ons gewag vir die jaarlikse kosfees van Aristea. Weke voor die tyd was die reëlings al getref en die vlae het gewapper om dit te adverteer. SPAR van Kraaifontein was weereens ons hoofborg. Geure van verskillende lande het jou begroet by elke kosstalletjie. Daar was kos van 15 verskillende lande. Ouers, leerders en belangstellendes het kuier-kuier van stalletjie tot stalletjie beweeg en aan die heerlike kos geproe. Die Coke-Vermaaklikheidstrok met die orkes, “Afrikaans-Ruk” het gesorg vir heerlike lewendige vermaak. Vir die kinders was daar hope vermaak by die pretpark van Funtasia. By stalletjies soos Toy and Wonderland, Sugar and Spice kon hul na hartelus koop. Weereens was die kosfees ‘n reuse sukses. Ons bedank die SPAR vir ‘n wonderlike borgskap en ook die ouers en onderwysers wat so hard gewerk het om van die geleentheid ‘n sukses te maak.

Aristea performs in the WP Closed Chess Tournament

On the 28th and 29th of March, three of our learners participated in the WP Closed chess tournament. Kalim Meyer, Craig Strydom and Kiara Blows represented Aristea at the tournament in Kuilsrivier. I’m am proud to say that Kiara finished in 5th position, granting her a spot in the WP team who is going to play in the Western Cape Tournament in George from the 1st to the 3rd of May. Congratulations Kiara! Good luck for the next tournament.

Laerskool Mikro Graad 7’s bied treffende Paasboodskap vir Mikromaats aan.

Die graad 7-leerders, in samewerking met mev. Riëtta Odendal, het vir die regte atmosfeer gesorg.

Laerskool Mikro Hokkietoernooi

Boekeweek 2014

Hokkiespelers van 13 skole het teen mekaar meegeding tydens ons jaarlikse hokkietoernooi. Ons hoofborg van die dag was Triangle Lubricants. Dit was ‘n genotvolle dag met 191 wedstryde wat plaasgevind het. Ons dank aan mnr. Callie de Kock en Mev. Dalene Kirsten.

Bekende kinderboek-skryfster van die Bessie Hemelbesem- en Eerste Liefde-reekse besoek ons skool. Die Inligtingsentrum is druk deur Mikro-lesers besoek.

Janie Oosthuysen, skrywer van verskeie kinderen jeugboeke, het ons skool op Internasionale boekedag, 23 April besoek. Op die foto v.l.n.r.: Mnr. Nico Waters (Skoolhoof), Me. Liesbet Gelderblom (LAPA verteenwoordiger), Stephanie van Wyk (Inligtingsentrum koördineerder) en Janie Oosthuysen.

Ons het Boekeweek vanjaar vanaf 22 tot 25 April gevier. Daar was heerlike LAPAboeke van Taberna verspreiders te koop. Vier lesertjies het elk ‘n lekkerleesboekprys van Janie Oosthuysen ontvang.

Mikro-maats is ywerige lesers en het hierdie besoek terdeë geniet!


NEWS / NUUS

Laerskool De Kuilen 6 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Six-a -side cricket

Our annual six a side flood light cricket tournament is always a big excitement for all the visitors. This year De Kuilen Primary school has invited 8 school to take part in this tournament. A very big thank- you to St. Elmo’s Pizza in Kuils River who sponsored the tournament. Unfortunately De Kuilen lost in the final against Bastion.

Unveiling of the old bell

Part of our 75 years celebration was the unveiling of the old school bell which were used for years. During a ceremony the head prefects entered the school hall with our school and South African flag. Then our previous principal Mr Lubbe shared some wonderful stories about the history of the school. Thereafter our current principal, Mr Fourie unveiled the old clock which was beautifully polished. When ever the learners are in the hall and they look at the school bell, it will remind them of the those years when we did not have electricity and someone had to use this bell. “The good old days”

75Ste bestaansjaar

Laerskool De Kuilen vier vanjaar hulle 75ste bestaanjaar. Al die leerders van Laerskool De Kuilen het die syfer75 op die rugbyveld uitgepak. Al die meisies moes ‘n groen skooltrui aangehad het. Die seuns was net in hul wit hempies. Dit was omtrent ‘n aardigheid toe die fotograaf die foto kom neem het.

Grade 4 Project Joshua Scholtz : old-fashioned meat grinder

Onika Damba: old telephone

Easter Bunny

A competition was launched. The school who could make a Easter bunny from recycled plastic bottles can win “ big bugs’ Our Art teacher, Mr Gradwell is standing here next to the bunny he and some of the art learners at De Kuilen has made from plastic bottles all the learners had brought to school. This bunny is at the moment on display at Willow bridge {Tygervalley]. The school who got the most “likes’ on FB will be the winner. Lets keep thumbs up! And just look at our bunny’s school tie!

Sharnah smith : old LP [ Long players ]

Respect

Character Education promotes core values in all phases of school life and includes proactive strategies and practices that help children not only to understand core ethical values , but to care about and act upon them. These core values are Responsibility, Fairness, Citizenship, Caring, Respect and Trustworthy. A specific color represent a specific value.eg The yellow ribbon around the candle represents RESPECT, So in March we strived to be respectful towards our fellow learners and teachers at school. April and May will be the value of Responsibility {purple} On the photo during assembly learners had to wear casual clothes and a yellow sticker which represents respect. Each week at the assembly a learner will light the candle and they will be reminded of the specific value.


NEWS / NUUS

Laerskool Fanie Theron MAY 2014 7 Netbal Caleigh Bredenkamp en Monique le Roux is albei opgeneem in die WP oefengroep vir 0/12 Netbal. Die finale proewe is 16 Mei by De Kuilen Laerskool. Ons wens hierdie twee baie sterkte toe. Ons is baie trots op hierdie leerders.

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g We are publishin Guide

y the ultimate Holida ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H E N U J

2014

E D I U G

(From Moorreesburg to East London).

HOOL E THE SC IV V R U S HOW TO

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za

Laerskool Brackenfell Dramaklublede vertel interessante stories Laerskool Brackenfell se dramaklub is in sy negende bestaansjaar en gaan elke jaar van krag tot krag. Die leerders kom vir oudisies aan die begin van die jaar, waarna die groep vir daardie spesifieke jaar , gekies word. Daar is altesaam 40 graad 4 – 7 leerders in die klub. Die klub het onlangs ‘n poppekas laat bou en het 45 poppe waarmee daar heerlik gewerk en toneelgespeel word. Daar is ‘n vooropgestelde program/kurrikulum wat aangebied word. Die mikpunt is om die leerders se vaardighede te ontwikkel t.o.v die spraakmeganisme, liggaamshouding, improvisasie, karakterisering, mimiek, verhoogtegnieke en dies meer.

Lg. word d.m.v interessante en kreatiewe sessies gekweek. Die klub besoek ook die Artscape Teater, as deel van hul jaarlikse uitstappie en word dan blootgestel en meegevoer deur die kostuums, beligting, verhoog en karakters. Die dramaklub bied elke tweede jaar ‘n verhoogproduksie aan en maak gebruik van toneelspel om waardes en norme by die leerders in die skool tuis te bring. Ons tema vir 2014 is, “Elke mens het ‘n storie.” Al die verskillende fasette van die dramaproses daarvolgens uitgewerk. Ons het onlangs gekyk na spesifieke karakters in die alledaagse lewe. Die fassette en moontlike stories van die karakters is ondersoek soos byvoorbeeld:

spraak, klerasie, liggaamshouding en persoonlikheid. Die leerders is in groepe verdeel en moes kort toneeltjies skryf waarin die stories van 4 spesifieke karakters verweef is met mekaar. Hier is ‘n paar foto’s wat geneem is tydens die groep se optredes.

H O L ID A


NEWS / NUUS

AWSUM Scoop 8 MAY 2014 Speel papp arazzi en s tuur vir ons foto s van jouse lf, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie.. . Dit mag da lk net op die AWSUM Sc oop-blad in die AWSUM Koerant geplaas wo rd. Neem foto’s in die klas, langs die sp ortveld, by die huis, net wa ar jy wil of n e em `n selfie en stuur dit!

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s!

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

Post and win!

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to

Submit as many selfies as you want!

win a R1 000.00.

SEL

Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl.

Go to www.facebook.com/AWSUMNews

FIE

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.

Part-Time classes in Dance, Drama and Singing Full-Time Performing Arts Course (3 Year Course)

All ages welcome! www.thestage.co.za

info@thestage.co.za

021 914 3151

www.facebook.com/thestageschool

4 Bella Rosa Street, Rosenpark, Bellville


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.