Northern Suburbs (May) High Schools

Page 1

HOËRSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

- Laerskool Welgemoed - DF Malan - Hoërskool Tygerberg Hoë

- Hoërskool Tygerberg - DF Malan - Laerskool Welgemoed Lae

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (072) 460 8243 - michelle@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE Health

Lifestyle

AWSUM Scoop

WIN with

your selfie

SUM! AWAWS UM!

AWSUM!

AWSUM

!

P2 Rawson Properties P3 Suising in jou kop?

P3 Come & see how we are changing!

NEWS

FREE GRATIS

NORTHERN SUBURBS

P2 Use crates for book shelves P3 Die Boelie

P12 AWSUM Scoop

www.awsum.co.za

1ste Verj

NUUS

MAY 2014

HIGH SCHOOL

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


Y

NEWS / NUUS

Lifestyle 2 MAY 2014

Rate is applicable for accommodation in a 2 bedroom apartment and includes 500Mb Wi-Fi, complimentary parking and shuttle services within a 5km radius of the hotel during set scheduled times!

R 593 per person per night

sta Valid for stays Minimum 2 nights stay. on Friday and Saturdau including 20, 21, 28 April and 01 May 2014. Valid: 2014/03/17 - 2014/06/30.

FOR BOOKINGS +27 (0) 21 913 9256 res01@phdurbanville.com www.proteahotels.com/durbanville

Use crates for book shelves Brave enough to

How to create practical book shelves by using ordinary pine crates. Using a few pieces of 10 x 44mm PAR pine that you can buy, you can make up your own crates for this project and make them so that they don’t need to be cut in half or you can buy ready made crates at Spiro’s Mica. Paint the crates with two coats of waterbased enamel. Note: Although this is mentioned at the beginning of the project, I would leave the painting until the end if you are going to cut ready-made crates in half.

R50 OFF

Just below any handle holes - if there are any - attach two keyhole brackets. Note: Use a pencil to mark the hole for the bracket, use an 8mm wood bit to drill out and then screw the bracket in place.

Bring this advert into our store & get R50 off your purchase of R200 or more. Offer valid until 31 May 2014. T’s & C’s apply. Only one voucher per purchase.

Paint to the desired colour.

SPIRO’S MICA - 31 Main Road, Durbanville Tel.: 021 976 3110 - www.mica.co.za Email: info@spirosmica.co.za For casual work send cv to jobs@spirosmica.co.za

To mount the crate book shelves onto the wall, use nylon wall plugs and screws. Use in kids room / study for books etc or in the kitchen for receipe books.

Open 7 days a week!

FOR RENT

CENTURY CITY R 12 000 P/M Bedrooms 2 | Bathrooms 1 | Garages Web Ref: 499675 This lovely resort is situated walking distance from Canal Walk with easy access to the N1. The rent includes the use of an indoor heated pool, gym, restaurant, library and clubhouse. This apartment is not only suitable for the elderly, but also not for the “very” young couples. Middle aged applicants more than welcome. Jeanné Botha 082 897 9597

R 12 000 P/M

R 12 000 P/M

On the 12th of April the Rawson Durbanville Elite team went to visit the Old Oak Bowling Club again for a fun filled day with the elderly. Upon our arrival we were divided into our teams. We collected our bowling balls and headed off to the bowling greens, where the more experienced players showed us how it’s done. We experienced a very hot day in Cape Town while having a good laugh at the few skew throws and red faces. After the first half of excitement, we gathered back in the clubhouse to enjoy a few well deserved refreshments, sponsored by Rawson Durbanville Elite, before getting back to the second half of the game. Bowling might look easy and like a very laid back sport, but there is a lot of technique involved in getting the angles of your throw right. We had a few sore muscles the following day, but still enjoyed it and looking forward to go playing with them again. Old Oak Bowling Club is always looking for new members. We can most certainly recommend this club, not only do they play the game well, but the members are very friendly and social. So should anyone be interested in joining the club, please contact Johan van Wyk on 082 875 8363 for further information.

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite


NEWS / NUUS

Health MAY 2014 3

Suising in jou kop?

Die Boelie

Dr. Adriaan Pentz (Oor-, neus- en keelspesialis)

Deur Karla van Biljon

Niemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe dit voel as iemand jou knoppies druk! As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek! Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, beskerming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek. Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.” Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

• ‘n Gesonde maaltydplan en gereelde oefening kan kinders fisies bemagtig. • As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word. • Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander te kommunikeer in terme van di twat hulle in gemeen het. • Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie. In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

Tinnitus is die geluid in jou kop of ore sonder dat daar ’n eksterne bron van klank is. Dit is steeds onseker presies hoe dit ontwikkel, maar het te doen met die “elektrisiteit” van die gehoorsisteem. Enige oorprobleem kan tinnitus veroorsaak. Die algemeenste oorsake is gehoorverlies byvoorbeeld ouderdom en geraasskade. Was in die oorkanale, vog in die middelore en oorontsteking (buite-, middel- en selfs binne-oorontsteking) is ook oorsake. Sistemiese oorsake soos bloedarmoede, hartsiektes en skildklierprobleme is nie sulke algemene oorsake nie. Daar moet altyd na die newe-effekte van medisyne gekyk word, veral die chroniese middels. ’n Mens behoort bietjie bekommerd te wees oor tinnitus wat harder is in die een oor. Ongelukkig is daar ’n persentasie van mense met tinnitus wat jonk en gesond is, geen medisyne neem nie en normale ore en gehoor het! As dit dan nie erg is nie en net kom en gaan, hoef mens nie bekommerd te wees nie. As jy dink jy het tinnitus, sien jou dokter sodat hy/sy jou ore mooi kan ondersoek en doen navraag oor die moontlikheid van die doen van ’n gehoortoets by ’n oudioloog. Jou dokter, saam met ’n oor-, neus- en keelspesialis en oudioloog behoort jou mooi te kan help.

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 17 May Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

Be AWSUM. Read AWSUM. Come & see how we are changing! Free-range lamb R56.99/kg

Ostrich Mince R44.99/kg

Springbok Wors R49.99/kg

Spatchcocks R34.99/kg

Chedder & Gouda R69.99/kg


NEWS / NUUS

Hoërskool Durbanville 4 MAY 2014 ASA Youth & Junior Champs Bertmari Kraay (links) en Derick Turner (regs) is opgeneem in die Westelike Provinsie Atletiekspan en het op 3 tot 5 April aan die 2014 ASA Youth & Junior Champs op Coetzenburg deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Bertmari (Youth girls) het onder die eerste agt atlete in die 400m-finaal geëindig en tweede gekom in die aflos-medley. Derick (Youth Boys) het onder die eerste 13 atlete in die spiesgooifinaal geëindig.

Aksie-netbal

Die volgende HSD-dogters is verkies tot die Nasionale O/14 Aksie-netbalspan wat SA in Desember in Australië gaan verteenwoordig: (vlnr) Gillian Fortuin, Nicola Smith en Cara van der Westhuizen. Heel regs is Sam Steyn wat die WP B-span verteenwoordig het.

Die windpomp-span besoek HSD

Die nuwe Afrikaanse fliek Die windpomp se span het op 8 April by Hoërskool Durbanville besoek afgelê om die fliek bekend te stel en om met die leerders oor die bedryf te praat. Die fliek is te sien vanaf 25 April.

Vlnr: Mev. Amelia van Wyk (Afrikaans onderwyseres), Nicolene Potgieter, Larissa van der Westhuizen, Nadine Burrows, Anzett Brand, Etienne Fourie (skrywer en regisseur van die fliek), Armand Greyling (vertolk die rol van een van die hoofkarakters, Hendri), Nienke Geldenhuys, Daniel Venter, Jackwin O’Reilly, Inge van der Merwe en Loui Griebenow (lid van HSD se klank- en ligtespan).

Mnr & Me Durbie

Hoërskool Durbanville se Mnr & Me Durbie 2014 is op Vrydag 11 April tydens ’n glansgeleentheid gekroon.

Matriektruie

HSD se matrieks spog met hul matriektruie! Al hierdie leerders was finaliste in Mnr & Me Durbie 2014.

Agter, vlnr: Willie van Ieperen, Nel Ehlers, Barend Erlank en Rian Laubscher. Voor, vlnr: Peter Baartman, Inge Odendaal, Lisa-Mare Swart, Amber Aucamp en Pascal Rocher.

Die wenners is: Agter, vlnr: Carlea Roux (2de prinses), JD van Rooyen (2de prins), Jumaine Hansen (Mnr Durbie), Jessé Cupido (1ste prins) en Estée van Tonder (1ste prinses). Voor: Sammy van Straaten (Me Durbie).

HTS Bellville New principal Bellville Technical High School welcomed their new principal , Mr Michael Koopman at the school with a special hall ceremony on Monday, 5 May 2014. Mr Koopman, the former deputy principal of Brackenfell High School and principal of Symphony Secondary School from January this year, was appointed by the WCED as the new principal of Bellville Technical High School. It was a dream come true for Mr Koopman to become the principal of BTHS. Mrs Melanie Thorne, the Chairperson of the Governing Body introduced Mr Koopman to the school where after Dr Heinie Brand, Director of the Metro North Education District of the Western Cape Education Department addressed the learners and ensured Mr Koopman of their support. Mr Koopman who is the fourth principal of BTHS then delivered his inaugural address. His main theme to the learners was to emphasise the difference between a good and great school and that by shifting their focus, they should strive to make BTHS a great school. The previous principal, Mr Leon Roelofse, and his wife, Anmarie, at his farewell function held at Fraaigelegen in Paarl. Mnr Roelofse spreek die leerders van HTSB vir die laaste maal toe.

Hockey The boys Hockey team beat Rondebosch High School 4-0.

Rugby term awaits our Hatties HTS Bellville has always boasted with exciting rugby talent and is always very passionate sport school. Following the positive results in our warm up matches as well as the first league match against Kasselsvlei High, our teams are full of confidence for the upcoming matches. HTS will be playing three consecutive away matches during the month of May, and therefore we kindly ask our learners, parents and old boys to please come support us away from home. This is a very exciting season for us as a school, and therefore we want all our supporters to experience our traditional #Hattieguts during this year.

Netball On Monday the 28th of April Bellville THS had an exciting netball match against Dr. Lemmer High School from Namibia. The girls from BTHS had on aim, and that was to show the tourists how Hatties play netball. The first half was a very close affair, Hatties being victorious. During the second half the Hattie girls really outplayed the touring side and won the game 19-7. All in all it was an enjoyable morning where netball was the victor.

Upcoming Matches: 10 May - Tygerberg RFC (Away) 17 May - Parel Vallei High (Away) 24 May – President High (Away)

Tues-Fri: 09h00 - 17h00 Sat: 08h00 - 13h00 2B Danena Close Belville, Tygervalley

t: 021 914 1246


NEWS / NUUS

Hoërskool Stellenberg MAY 2014 5 Stellenberg se mooistes! Besoek HSD

Die jaarlikse Mnr. & Mej. Stellenberg is gehou op 22 April 2014. Altesaam dertig finaliste het hierdie jaar deelgeneem aan die kompetisie. Dit was weereens een van Stellenberg se gewildste gebeurtenisse. Die finaliste het die gehoor omtrent vermaak met uitbeeldings van die “Fifties”, “Troopers”, “Cowboys” en “Construction girls”. Die jong manne het veral die dames na hul asems laat snak met hul gebulte spiere. Mnr. & Mej. Stellenberg 2014 is Jeandré Vorster en Bonnie Evert.

Stellenberg netball has done it again!

The Wildeklawer Netball Tournament in Kimberley took place from 28 – 30 April. Congratulations to Stellenberg High who won their matches against Paarl Girls’ High, Hoërskool Sentraal, Wildeklawer SA U/17, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Rustenburg and Paarl Gymnasium. In the final they played against Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria and received silver medals. The final score was 31 – 35. Mieke Brink (D) received the trophy for the best defender at the tournament and Nichole Taljaard was awarded player of the match on 2 occasions. Positions of netball schools: 1. AHMP 2. Stellenberg 3. Paarl Gimnasium 4. Sentraal 5. Paarl Girls’ High 6. Rustenburg 7. Menlopark 8. EG Jansen 9. Wildeklawer (SA U/17) 10. Waterkloof 11. Diamantveld 12. Monument

Janke ryg die medaljes in

Janke van Wyk, ‘n gr. 11 leerder by die Hoërskool Stellenberg, het in al vier haar items by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Coetzenburg, medaljes verower. Sy het twee silwermedaljes vir onderskeidelik die 100 m en 100 m-hekkies gewen en twee goue medaljes vir die aflosse.

Mieke Brink received the trophy for best Defender at the Wildeklawer Netball Tournament.

Bonnie Evert, Michaela Fogharty en Mandi Beyleveld.

Elmarie Swanepoel, Suné de Lange en Chanél Henning.

Nichole Taljaard was awarded player of the match on two occasions.

Stellenberg-spiere!

Mnr. & Mej. Stellenberg, Jeandré Vorster en Bonnie Evert.

The silver medal winners! Stellenberg U/19A netball team, with their coach Joanna Winterbach and team manager, Annelie Swart

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Hoërskool Tygerberg 6 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 VRL – Graad 8

Baie geluk aan die graad agts wat verkies is tot die Verteenwoor-digende Raad van Leerders vir 2014:

Atletiek

Pauli Brown, Demi Murray en Calvin Marshall.

Gholf

Johan Boshoff, ‘n graad 11-leerling aan die Hoërskool Tygerberg, het deel uitgemaak van die seëvierende span wat die wêreldtitel verower het in die finaal van die Q Scramble kompetisie. Hierdie kompetisie is op 28 en 29 Maart 2014 op Arabella gehou. Johan se bestendige spel en temperament wanneer hy onder druk verkeer, het baie bygedra tot die span se sukses. Baie geluk, Johan!

Karl-Otto Matthee is die SA klubkampioen met ‘n driesprong-afstand van 13,05m (goud). Hy verower ook ‘n silwer medalje in verspring met ‘n afstand van 6,59m.

Seniorbal

Angus Julies 3de 110m mans/23.

Anneke Germishuys 6de spiegooi m/17.

Vanjaar se Seniorbal was weer eens ‘n groot sukses te danke aan die SR se harde werk onder leiding van Juffrou Marais, Juffrou Ackermann en Juffrou van der Merwe. Met hul leierskap en harde werk wat respek afdwing, stel hulle altyd vir ons die voorbeeld. Ons kan nie anders as om Juffrou Marais uit te sonder, wie se menswees en besonderse leierskap vanself spreek nie. Hoewel ons nie in China woon nie, het die Seniorbal van 2014 ons so naby as moontlik daaraan geneem. Spesiale dank aan die ouers van die volgende leerders wat finansiële en ander bydraes gemaak het: Herna-Detta van der Zanden, Janke en Danielle Geldenhuys, Kayla Kasselman, Yenke Spammer, Mia Dreyer en Isolde Gildenhuys.

Skyfskiet

Heino Nel het vir SANSSU skole geskiet en reeds hierdie jaar die 2 WP kwalifiserende tellings behaal. Hy sal WP by die SA’s in die Oktober vakansie in Johannesburg verteenwoordig. Dit is sy 3de agtereenvolgende jaar.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


NEWS / NUUS

Hoërskool Brackenfell MAY 2014 7 SA Junior Atletiek

Twee Brakkies is gekies vir die 2014 SA Junior Atletiekspan. Die atletiekhoof by die Hoërskool Brackenfell, Louis Stockigt, is baie trots daarop dat hulle beide in hul eerste o.17-jaar is en alreeds sulke pragtige prestasies behaal. Kyle Appel was eerste in die So. 17 100m en 200m en is gekies vir die SA-span wat in Oktober vanjaar aan die Junior Olimpiese Spele in China gaan deelneem. Hy verteenwoordig ook Suid-Afrika by die Southern Games in Botswana en die Afrika Spele in Mauritius in April vanjaar. Hanro Crous was tweede in die So.17spiesgooi en word gekies vir die SA Junior Atletiekspan wat aan die Southern Games in Botswana gaan deelneem en ook aan die Afrika Spele in Mauritius in April vanjaar. ‘n Oud-leerder van die Hoërskool Brackenfell wat nog steeds by Louis Stockigt oefen, het ook skitterend gevaar by die SA Junior Atletiekkampioenskappe. Simoné Kapp, matriek 2013, het ‘n silwer medalje losgehardloop in die 400m en was deel van die 4 X 400m aflos van die WP wat ‘n goue medalje verower het.

Rugby

J o s h u a Willis van die Hoërskool Brackenfell is gekies vir die WP o.16 Elite Rugbyoefengroep 2014.

WP-Aksienetbalspan

Vier netbalspelers van die Hoërskool Brackenfell het daarin geslaag om die 0.14 WP-Aksienetbalspan te haal.

Nedbank Essay Writing Competition Katlego Makena (in die voorste ry, 6de van links) en Dominique le Roux (in die voorste ry 5de van links) is twee Gr 12Ekonomie leerders van die Hoërskool Brackenfell wat deelgeneem het aan die “Nedbank Essay Writing Competition”. Hulle was albei was in die Top 20. Katlego Makena was een van die Top 12- beurswenners en het ‘n 3-jaar beurs gewen by enige Wes Kaapse universiteit. Die Top 20 het ook elkeen R2000 prysgeld ontvang.

IMTA-modelkompetisie

Luvé was verlede jaar by die IMTAmodelkompetisie in New York en ontvang ‘n medalje vir vierde plek in TV-beauty. Luvé word ook as algehele wenner in die kategorie “16 jaar en ouer” aangewys by Figures modelagentskap se Nasionale Model van die Jaar kompetisie wat in Johannesburg gehou is. Sy was ook ‘n beoordelaar vir Figures se nasionale kompetisie, ouderdomsgroep 13-15. Sy ontvang ook internskap by Figures vir die Wes-Kaap. Luvé is ook genooi vir ‘n onderhoud met IMG New Yorkmodelagentskap in Februarie. Sy het ook weer die geleentheid om moontlik weer IMTA New York in 2014 by te woon.

Hulle verskyn v.l.n.r. op die foto: Bianca Bester, Simonet Kapp, Danielle Brooks en Bianca Visser.

WP-Aksienetbalspan

Brackenfell High School is very proud of their three chess players who were selected for the WP Schools’ Chess Team.

They are (from left to right on the photo): Devon Felix, Annie Rorke, their coach, Johan Kotzé, and James Sloane.

Hoërskool Eben Donges Discipline and Respect

The principal, Mr Taylor, put a challenge to the learners in the form of a competition. Linking into our Discipline and Respect slogan for 2014 learners where asked to write an essay on respect. Many good essays were entered. Mr Taylor evaluated the essays personally and chose two winners:

New student council

New grade 8 learners selected to the student council: vltr: Tracey Hendricks, Ryan LEasch and Miscka Frantz.

Human Rights Day

The Student council held a special assembly in honour of human rights day. Chloë Collins and Prelene Kannemeyer presented a short dramatized poem on abuse. Adele February and Nosiphebawo Majodina recited their own poems on human rights. Thusia Pienaar and Kim-Lee Farmer sang.

Logging-in and out

Logging-in and Logging-out – During break Matriculants played soccer, netball and touch rugby again the grade eights. The matrics being victorious in every match.

Little Frigthers Cancer Trust

Adéle February (Grade 9e1 ).

Nosiphebawo Majodina(Grade 12e1).

Little Frigthers Cancer Trust representatives visited the school to tell learners more about the organization and thanking especial the Syia Committee for their fundraising efforts. Aneeqha Fatagoedien , Madie Erasmus, Project Manager, Timmy Engela , CEO of Little Frigthers Cancer Trust, Joshua Matthews.

Eisteddfod - Sangafdeling

Qhama het op 10 April by Stellenbosch Eisteddfod deelgeneem aan die sangafdeling. Hy het die volgende behaal:

Solosang : 16 jaar Klassiek - Cum Laude* Solosang: 16 jaar Filmmusiek en Musicals - Cum Laude*


NEWS / NUUS

Hoërskool Bellville 8 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Nasionale Toneelspelkompetisie Na ‘n kwartaal se landswye uitdunne is dit weereens tyd vir die Nasionale Toneelspelkompetisie. Hierdie jaar het daar ongeveer 490 leerders deelgeneem en slegs 60 leerders is gekies om aan die finale rondtes deel te neem. Die Hoërskool Bellville is baie trots om drie leerders (Elzet Nel, Mieke Nagel en Vicky-Lee Willemse) in hierdie rondtes te hê. Hierdie rondtes vind tussen 15 en 17 Mei plaas.

Enya du Plessis

Enya du Plessis in Gr 12 het onlangs haar eie CD gemaak. Die liedjies op die CD se woorde en die musiek is deur haar self geskryf. Twee van die CD se liedjies is al op BOK Radio gespeel, naamlik “Volgende keer” en “Tweedehandse hart”. Enya was ook in 2013 op Unisa se ererol, want sy het bo 90 % vir gr 4 teorie behaal.

Music Maestro

Annerike du Plessis neem deel aan die Music Maestro Musiekkompetisie, aangebied deur Somerset College. Sy word aangewys as die wenner van die Junior, Klassieke instrumentale afdeling. Vir die geleentheid speel sy ‘n D Scarlatti sonate en Un Sospiro (konsert etude) van die komponis F Liszt. Sy wen ‘n geskenkbewys ter waarde van R1000. Die beoordelaar was Anzel Gerber – Internasionaal erkende tjellis en dosent by die Universiteit van Stellenbosch.

40 Jaar diens

Mnr George Theron is verlede week spontaan en staande in die personeelkamer toegejuig terwyl ‘n glasie sjampanje aan hom bedien is. Mnr Theron is vereer omdat hy as onderwyser 40 jaar diens gedoen het by die Hoërskool Bellville. Voorwaar ‘n besondere prestasie wat min onderwysers hom kan nadoen. Mnr Theron sê hy het onder 5 hoofde sy onderwysloopbaan by die Hoërskool Bellville voltooi (Mnre Kellerman, Van Staden, Lombard, Crous en du Plessis). ‘n Ongelooflike 40 jaar by die Hoërskool Bellville. Dit is maar net weereens ‘n bewys van die skool se strewe om tradisie en trots nie net by sy leerders nie, maar ook by sy onderwysers te laat voorleef.

Netbaltoernooi

Merita Steenkamp is aangewys as die beste speelster tydens die Sun City Netbaltoernooi waaraan die 1ste Netbaspan gedurende die Maart vakansie deelgeneem het.

11 & 12 April 2014

Netbalspan

Die 1ste Netbalspan van die Hoërskool Bellville ontvang die silwer medalje vir hul algehele tweede plek tydens die Sun City Netbaltoernooi waaraan hulle deelgeneem het tydens die Maart vakansie.

Baie geluk aan Zilke Bal wat die Bolanddamespan verteenwoordig het tydens die Nasionale Amateur Gholfkampioenskappe op die Stellenbosch Gholfklub.

‘n Baie geslaagde ope-aand is gehou op 16 April. Die skoolsaal het vol gesit van voornemende Bellville Leeus en hul ouers. Hulle het geluister na Mnr Du Plessis, ons skoolhoof, se 10 puntplan waarom die Hoërskool Bellville ‘n graad 7-leerder se enigste keuse as ‘n hoërskool moet wees. Daarna het voornemende welpies die kans gekry om met behulp van toere die skool en sy fasilitiete te besoek en te besigtig. ’n Goed ingeligte graad 7-leerder maak die regte besluit vir sy toekoms, sodat hy/sy gereed kan wees vir alles.

Baie geluk aan Adriaan van Rensburg wat ‘n 5de plek behaal het in die 0/17 seunsdiskus tydens die Suid-Afrikaanse Skole atletiekbyeenkoms.

Die 1ste Rugbyspan van die Hoërskool Bellville het gedurende die vakansie deelgeneem aan die Oakdale Rugbyweek op Riversdal.

HOËRSKOOL BELLVILLE 1937 – 2014

Seunshokkiespan

Die 1ste Seunshokkiespan van Hoërskool Bellville het die vakansie deelgeneem aan die Easter Hokkietoernooi gehou by Fairmont.

Rugbyspan

Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Bellville hou sy 30ste suksesvolle sportdae op 11 en 12 April. Tydens die sportdae het 18 laerskole en 26 hoërskole deelgeneem. Hoërskool Bellville het weer soos in die verlede hulle jaarlikse sportdag aangebied en sodoende sy ryke tradisie van sportmanne en -vroue voortgesit. Ons dink onwillekeurig na oor oud-leerders wat op die sportterrein presteer het. Oud – leerders soos Benita van Zyl – Springbokspeelster en kaptein van die netbalspan wat die silwermedalje by die Wêreldkampioenskappe in 1995 gewen het. Dawie de Villiers, Springbokrugbykaptein wat Suid-Afrika van 1962 – 1970 verteenwoordig het om maar enkeles te noem. Oor die twee dae het 2800 leerders net soos van ouds weer op die velde van die Hoërskool Bellville saamgetrek. Die wintersportsoorte het waarlik floreer op die pragtige groot terrein. 265 Netal-, 40 Hokkie en 45 Rugbywedstryde het oor die twee dae plaasgvind.

SPORTDAG

Ope-aand

Golf

Sportdag

WP-Aksiekrieketspan

Marcel is gekies vir die 0/15 WPAksiekrieketspan wat gaan deelneem aan die Interprovinsiale Aksiekrieket toernooi in Sandton.

“ Doen jou eie Plaveisel “ “ Do your own Paving “


NEWS / NUUS

Hoërskool DF Malan MAY 2014 9

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 60ste Verjaarsdag

Leerders van Hoërskool DF Malan het onlangs die skool se sestigste verjaardag met ‘n vrolike pretdag by die skool gevier. Die plesierigheid het vroeg met ‘n pretstap en ‘n fietswedren afgeskop – selfs Dee-Effers op skopfietse het hul slag kom wys. Een van die hoogtepunte van die oggend was die toutrekkompetisie. Lede van die Jan Krielskool het die DF-leerders touwys gemaak het in die kuns van toutrek, waarna die kompetisie onder groot toejuiging van die toeskouers plaasgevind het. ‘n Idolskompetisie het ook aan die kreatiewes die geleentheid gegee om die res van die skool met hul talente te vermaak. Om die feesvierings behoorlik af te sluit, het ‘n reuse verjaardagkoek – kompleet met kersies – op die meer as duisend Dee-Effers gewag.


NEWS / NUUS

The Settlers High School 10 MAY 2014 Vega VIBE

Vega VIBE (Vega Interschool Branding Experience) is an annual competition run by Vega School of Brand Leadership on a national basis at all four of their campuses in Cape Town, Johannesburg, Pretoria and Durban. The competition invites 10 schools in each region to take part in a challenge to come up with a brand communications campaign for an actual brand. The campaign needs to be driven by strategic insight and be executed creatively. This year the team from The Settlers High School were the winners of the Cape Town Region competition as well as the National winners. This is an amazing achievement and testimony to the great work done at the school with regards to developing creative and design thinking in the young minds. Well done!

Athletics

WELL DONE Hishaam Essop Gr. 10 Jodee Johannes (200m & long jump), Tarryn Solomon (100m & 400m), Elijah Akudugu (triple jump & relay) and Zoe Meiring (triple jump) competed at the Western Cape Athletics Championships. Jodee and Elijah also represented the Western Cape Athletics team that competed at SA Champs.

Western Province Hockey

Carmé Wardle, Logan Londt, Kelsey Francis, Larna Ford, Sakeena Allie, Robyn Cupido, Caitlyn Fransman, and were selected for various Western Province Hockey teams.

New Astro

Construction of the new Astro is completed - The official opening will be held on 24 May 2014 at 09:30. Past pupils are most welcome to join in the derby on that day.

Annual Founder’s Day Ceremony

The annual Founder’s Day Ceremony was held on 24 April 2014 to remember and pay tribute to those who have played a role in establishing and developing The Settlers High School. It is also a day to realise that everyone at The Settlers are part of its continuing growth and that education is not only for the betterment of the individual, but that the school has a responsibility to the community and South Africa. Each year selected individuals are awarded the Fide et Opera Honours Award in recognition of their exceptional service to The Settlers High School.

Baie geluk! Drama

A very popular item on the school’s cultural calendar is the Drama Production which is staged every 2 years. “The World is Listening” will be presented from 13 May until 17 May at The Settlers at 19:30. Tickets at R50 can be purchased from the school. and save a life!

From left to right: Dr Müller (past Governing Body Chairman), Mr Overmeyer (past Governing Body member), Mr Neethling (teacher), Mr Wardle (current Governing Body Chairman), Dr Brand (director of MNED), Mr Daly (headmaster), Mr Blanchard (teacher) Mrs la Grange (teacher), Adv Maasdorp (past Governing Body member), Mrs van Schoor (teacher).

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Fairmont High MAY 2014 11 Kyokushin-Kan Karate

S.A. u16 Chess

WELL DONE Hishaam Essop Gr. 10 The S.A. Junior Closed Chess Championship was held in Stellenbosch from 31 March – 5 April 2014. We are very proud to announce that Hishaam has won the title of… S.A. U16 CHESS CHAMPION FOR 2014

Georgi Krastev Gr. 9 In March, Georgi took part in the Western Province Kyokushin-Kan Karate Tournament. We would like to congratulate him on receiving his Elite badge in Kumite (5 wins in a row). Georgi has now been chosen to take part in the South African Kyokushin Karate Championships later this year. Congratulations, Georgi.

Gr.11 Design learners

The eager Gr.11 Design learners had to design and make creative garments out of recyclable items for the first Green Expo held at Fairmont High School.

Remax Tournament

Fairmont finished 3rd in the Jan Van Riebeeck Remax Tournament.

Hishaam Essop represented South Africa at the African Youth Chess Championship 2013. He competed in a combined U16 and U18 division and achieved 5th place U/16.

S.A. Junior Athletics

Samuel van der Merwe Gr. 10 Last weekend, Samuel took part at the S.A. Junior Athletics Championships that were held at Coetzenberg. Samuel came 2nd in the U18’s 2,000m steeple chase in a time of 5:59, just 3 seconds behind the winner and 4 seconds in front of 3rd place. The S.A. teams will be announced shortly and we wish Samuel good luck.

Fairmont Music Concert

Our annual prestige music concert was hosted on Friday, 11 April, in the Clive Wigg Hall. Once again, the audience was amazed at all the music talent in our own school. Two of our past music pupils, Natasha Otero and Chelsea Simmonds, also performed. Natasha completed her Honours in Music 3 years ago, and Chelsea is currently a 3rd year Music student at UCT. Our talented Gr. 12 pupil, Steven Chang, performed a vigorous Rachmaninoff piece on piano. Other pupils who performed were Tina Park (piano), Jinny Jin, Brandon Waddy and Andrew Hill ( both guitars). Kyra Janse van Rensburg, Shayla dos Santos, Sunny Yoon and Zara Scott sang beautiful songs to entertain the audience. We also heard the Girls’ Choir for the first time this year and it is clear to see, and hear, that they are really going places. Well done, and congratulations to all these performers. We wish you good luck for your studies for the rest of the year.

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

AWSUM Scoop 12 MAY 2014 Speel papp arazzi en s tuur vir ons foto s van jouse lf, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie.. . Dit mag da lk net op die AWSUM Sc oop-blad in die AWSUM Koerant geplaas wo rd. Neem foto’s in die klas, langs die sp ortveld, by die huis, net wa ar jy wil of n e em `n selfie en stuur dit!

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s!

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

Post and win!

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to

Submit as many selfies as you want!

win a R1 000.00.

SEL

Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl.

Go to www.facebook.com/AWSUMNews

FIE

If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.

Part-Time classes in Dance, Drama and Singing Full-Time Performing Arts Course (3 Year Course)

All ages welcome! www.thestage.co.za

info@thestage.co.za

021 914 3151

www.facebook.com/thestageschool

4 Bella Rosa Street, Rosenpark, Bellville


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.