Northern Suburbs (April) Primary Schools

Page 1

APRIL 2014 NORTHERN SUBURBS

NEWS

LAERSKOOL

Lys jou besigheid op een van die volgende skole se 2014 yskasmagneet telfoongids:

NUUS

GRATIS

FREE

PRIMARY SCHOOL

- Laerskool Welgemoed - DF Malan Hoë - Hoërskool Tygerberg E-pos: sales@tiemedia.co.za | Tel: 021 872 3880

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

Around the house

Health

Products & Services

AWSUM Cars

Lifestyle

WIN with

your selfie AWSUM

!

AWSUM!

AWSUM!

P2 Super-Rugby

AWSUM!

SCHOOLS INSIDE

P3 Die “Perfekte” Ouers

P3 Is it a cold or flu?

• Bellville Noord

• Fanie Theron

• Aristea

• De Kuilen

• Mikro

• Brackenfell

• Labiance

www.awsum.co.za

AWSUM News

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 APRIL 2014

Rate is applicable for accommodation in a 2 bedroom apartment and includes 500Mb Wi-Fi, complimentary parking and shuttle services within a 5km radius of the hotel during set scheduled times!

R 593 per person per night

sta Valid for stays Minimum 2 nights stay. on Friday and Saturday including 20, 21, 28 April and 01 May 2014. Valid: 2014/03/17 - 2014/06/30.

FOR BOOKINGS +27 (0) 21 913 9256 res01@phdurbanville.com www.proteahotels.com/durbanville

Barnyard - Willowbridge ut)

FOMO AR D N E L A C

issing o

m (Fear of

Races: Event

Date

Venue

Bien Donne Trail Run 2014

12 April

Dirtopia

VWS Jonkershoek Trail Run

27 April

Jonkershoek

Festivals: Don’t miss out on these festivals: SA Cheese Festival Prince Albert Olive Festival Riebeeck Valley Olive Festival

26 - 29 April 25 April 3 & 4 May

Strictly No. 1’s Arno Carstens and Francois van Coke Jack Parow Luidkeels Heuwels Fantasties Steve Hofmeyr Chris Chameleon Prime Circle The Parlotones Beauty and the Beast Johnny Cash Tribute Show

19 March - 20 April 13 April 14 April 16 April 22 April 24 April 24 April 23 April 25 April - 26 April 26 April 27 April


NEWS / NUUS

Lifestyle APRIL 2014 3

Die “Perfekte” Ouers Karla van Biljon

“…maak nie saak wat jy doen of nie gedoen het nie – jy speel ‘n kritiese rol in jou kinders se groei en ontwikkeling…” “…Om onsself as ouers met hierdie ideale sosiale prentjie te vergelyk is fataal en dit lei tot die wanpersepsie dat ek in my rol as ouer misluk het…” As ouers word ons gebombardeer met boeke en die media oor hoe die “perfekte” ouer lyk. Ons het die vermoë om onsself op verskeie maniere te kritiseer. Ons voel skuldig as werk of sosialisering ons weerhou om genoeg tyd saam met ons kinders te spandeer. Verdere druk word op ons geplaas deur skole, familie en vriende oor wat die “regte” goed is om te doen, te wees en te sê. Om onsself as ouers met hierdie ideale sosiale prentjie te vergelyk is fataal en dit lei tot die wanpersepsie dat ek in my rol as ouer misluk het. Wanneer jy as ouers ‘n oomblik neem om te kyk na daardie spesifieke aksie wat maak dat jy jouself as ‘n “slegte” ouer beskou, sal jy sien dat selfs daardie aksie ook jou kind gehelp het. Elke persoon het ‘n balans van ondersteuning en uitdagings nodig om tot hulle volle potensiaal te groei. As

‘n kind net ondersteuning kry, heeldag hoor hoe oulik hulle is en met alles gehelp word, gaan hulle nooit leer om iets op hulle eie te doen nie. Maar as ‘n kind nou weer net een na die ander uitdaging kry, sal die kind deur die uitdagings oorrompel word en nooit selfvertroue bou nie. ‘n Kombinasie van gelyke ondersteuning én uitdagings bevorder ideale omstandigehde vir groei. So in plaas daarvan om te dink dat jou kinders verwaarloos word terwyl jy werk, sien eerder hoe jy hulle deur jou afwesigheid help om onafhanklik te word, en om in volwassenheid en selfwaarde te groei. Stop en vra vir jouself hoe jou elke optrede en aksies jou kinders help? Jy sal vining ontdek: maak nie saak wat jy doen of nie gedoen het nie – jy speel ‘n kritiese rol in jou kinders se groei en ontwikkeling.

Om verdere vertroue te bou en sekerheid te kry in jou rol as ouer, kom woon die Familie Werkswinkel by waar ons saam as ouers leer hoe ons elke optrede ons kinders gedien het.

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 19 April Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

Is it a cold or flu?

Winter is just around the corner making us all more vulnerable for the flu virus which is very contagious.

The flu virus can be transmitted from person to person by droplets or by contaminated surfaces such as banknotes, doorknobs, light switches and other household items. Do you know the difference between a cold or a flu?

SYMPTOMS

COLD

FLU

Fever

Rare

Usual: sudden and high, especially in young children; lasts 3 to 4 days

Headache

Rare

Common

General aches, pains

Slight

Usual: often severe

Fatigue, weakness

Sometimes

Usual: can last up to 2 to 3 weeks

Exhaustion

Never

Usual: at the beginning of the illness

Stuffy nose

Common

Sometimes

Sore throat

Common

Sometimes

Chest discomfort, cough

Mild to moderate Hacking couch

Common; can become severe

Treatment

Antihistamines Decongestants Nonsteroidal anti-inflammatory medicines

Antiviral medicines (doctor’s prescription needed)

Prevention

Annual vaccination Wash your hands often with Prediscription of antiviral soap and water. Avoid close medicine contact with anyone with a cold. Sneeze and cough hygiene

Complications

Sinus congestion Middle-ear infection Asthma

Bronchitis, pneumonia: can worsen chronic conditions; can be life-threatening. Complications more likely in the elderly, those with chronic conditions, young chidren, and pregnant women.


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis 4 APRIL 2014

Skaapland More than just your local butcher Life without delicious, gorgeous foods would be completely dull without any flavours to look forward to for dinner. One of the main questions asked within the industry is: What foods make you fat? There are many myths that people are made to believe with regards to eating and living healthy. Our answer to this question is: Natural fats that come from animals, vegetables and even fruits are exactly what the human body requires to function fantastically without fail. The intake of these fat groups provides the body with the correct nutrients, vitamins, proteins and minerals to prevent flu for example. The main key is to consume everything in moderation. Here follows a high protein and LOW natural fat recipe:

Recipe

Slow Braised Sirloin steak with roasted vegetables & avocado Shopping List: • • • • • • • • •

SPICE

of the month!

400g sirloin A-grade Fresh chopped garlic Fresh parsley Freshly squeezed lemon Fresh chopped onions Crispy carrots Baby marrows Fine cut butternut Olive oil

Lightly sear sirloin 3 minutes a side in the pan while your cut up veggies are roasting in the over drizzled with olive oil. Veggies should take 35-45minutes on 180 degrees. DINNER is served… Come and visit us to feel all the colours, taste all the flavours and get swept off of your feet in a world filled with gorgeous meats.

SPICE up your life!

Parsley Parsley is slightly peppery and bright herb. There are two main varieties of parsley curly leaf and flat leaf. Curly leaf is probably the most recognizable, as restaurants often use it as a garnish on their plating, but both varieties are widely used in cooking.

Health benefits of Parsley:

Parsley is a great source of vitamin C, calcium, iron and fiber. Raw parsley also acts as a breath freshener and has antiinflammatory properties.

How to Use Parsley in Your Cooking:

Because of its light scent and fresh taste, parsley can be used in anything from soups to sauces to vegetables.

Tips with Parsley: 1. To store parsley, rinse with cool water and then wrap in a slightly damp paper towel in a resealable plastic bag and keep in the fridge. 2. Infuse your homemade dressing with chopped parsley for maximum flavor while you’re putting together a salad. 3. You can dry your fresh parsley by tying a bunch together and hanging it upside down in a cool, dry place. When the parsley is completely dry, remove the stems and store the dried leaves in an airtight container. You can also dry out your parsley in a slightly warm oven or in a dehydrator.


NEWS / NUUS

Laerskool Bellville Noord APRIL 2014 5

Markdag

Ons graad 7’s het die week van 13 Maart markdag gehou. Dit was tweeledig aangesien entrepreneurskap in EBW behandel word, asook om die graad 7’s se kampkostes vir hul graad-kamp later die kwartaal te verlaag. Die hele skool het die groot verskeidenheid eetgoed, asook ander interessante produkte soos potplante en hangertjies, opgeraap.

Hier kyk juf. Kritzinger hoe Liebe Groenewald en Ankia Witte hul produkte verkoop.

Little Miss Winelands-kompetisie

Charné Heunis (gr. 7) se trotse ma, Luzanne, het ons laat weet dat sy die naweek van 28 Februarie, ‘n baie groot skoonheidskompetisie gewen het. Die Little Miss Winelandskompetisie is van die grootste en meese kompeterendes in die land. Elke finalis moes die oggend ‘n talent opvoer wat 50% van die punte getel het. Die aand by ‘n gala-geleentheid moes hul hulself dan voorstel en o.a. vertel waar hul vandaan kom, wat hul positief doen in die samelewing, wat hul stokperdjies is, by watter liefdadigheidsprojekte hul betrokke is, by watter skool hul inskakel, asook wat hul lewensmotto is. Hul moes dan ook aandrokke modelleer. Ons is baie trots op Charné.

Bellville-Noord se graad 6’e op die verhoog

Vir die dans-en-drama gedeelte van Lewensvaardigheid, moes ons graad 6-leerders ‘n Afrika Volksverhaal uitwerk en opvoer. Hier is foto’s van die groepe wat hierdie week hul lyf toneelspeler gehou het.

‘n Paar graad 5 en 6’e bewonder die heerlike eetgoed van Nikita Heineman en Renate Matthee.

Agter vlnr: Stefan Lourens, Matthew Loss, Lané de Lange, Nikkie Venter, Louis Toerien, Louise Lourens en Kaylee van Renen. Voor is Dewet Heunis.

Vlnr: Suné Erasmus, Bianca Marias, Joshua Barlow, Nichola Viviers, René Scott, Zelmi Rall. Middel voor vlnr: Lizelle Botes en Milan Coetzee.

Hier is die hele groep leerders van graad 6A wat kostuums gebring het vir hul opvoerings.

Agter op die foto is Jenna van Deventer, Jean-Miry Cloete, Anzel Coetzer en Liza-Jane Arendse, en voor is Hugo du Toit, Marzanne Fivaz, Mark Bruwer, Shaun Bester en Anuschka du Plessis.

Agter vlnr: Luzanne Cloete, Jessica Oosthuizen, Willem Grobler, Heinrich Thiart, Renier Vermeulen en Madsen Leibold. Voor vlnr: Ruvan Koch Mark Bruwer, Shaun Bester.

Vlnr: Reinard Sparks, Ethan Crous, Jacques Victor, Shane v Blerk, Utah Henegan, Geneveve du Toit, Danelle Mulder. Voor vlnr: Mark Bruwer en Chriskell-Mari Marais.

Vlnr is Graig Gordon, Myburgh Moore en Justin Swarts by hul stalletjie.

Bellville-Noord se o’13 A-netbalspan pronk in nuwe klere

Bellville-Noord se o’13 A-netbalspan het Vrydag, 14 Maart, aan ‘n laerskole netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem. Hul het drie van hul vier wedstryde gewen en was gelykop in die vierde. Hul het hierdie toernooi gaan speel in hul nuwe klere waarop hul baie trots is. Ingesluit is ‘n foto van die span met hul nuwe klere. Dié span gaan dan ook in die April-vakansie toer na die binneland en aan ‘n toernooi by Sun City deelneem.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za Agter vlnr: Christelle Smit, Nadine Hyman, Zani du Toit, Charné Heunis. Voor vlnr: Nichola Viviers, Kayla Smit, Milan Coetzee. Afwesig tydens die neem van foto was: Khara Kaltwasser en Lizaan Bronkhorst.

Senior (die pappa’s) en junior (die kinders) krieketspanne

15 Maart was ‘n baie besige krieketdag vir ons Bellville-Noorders. Eers het ons ouers, oud-skoliere en een onderwyser onder die naam van die Brounies, ons skool se naam hoog gehou teen ‘n ander sosiale span, deur met 3 lopies te wen. Hul het die wedstryd by die velde van Hs Bellville gespeel. Die Brounies is ons skool se sosiale krieketspan waar enige ouer, ou-ouer, oud-skolier en onderwyser welkom is. Elke jaar speel die Brounies ‘n paar wedstryd teen veral buurskole, en die ander spanne is nogal bang vir dié span want hul het altyd een of ander “klub” speler (of meer) wat hul span moet versterk in hul netjies mooi wit krieketklere. Dié “klub” manne skrik ons egter nie af nie, maar is juis ‘n aanmoediging vir ons manne wat soms net die week voor die wedstryd ‘n oefening of twee in hul besige gesinslewens kan inpas. Terwyl die pappa’s by Hoërskool Bellville besig was, het drie mini-krieketspanne aan Excelsior se mini-krieketdag deelgeneem. Al drie spanne het drie wedstryde gespeel. Die o’7’s was onoorwonne met drie oorwinning! Die o’9 B’s het hul laaste wedstryd gewen, maar die eerste twee net so geniet, al het hul dit verloor. Dié span was ook een van die min spanne wat dogters in het, en dan sommer twéé wat die manne aangevat het. Die die o’9 A-span hul eerste twee wedstryde pragtig gewen het, maar toe in ‘n taai wedstryd vasgeval teen ‘n baie sterk Brackenfell.

Die Brounies-span wat met 3 lopies gewen het teen ‘n ander sosiale krieketspan.

Ons hele groep o’7 en o’9 mini-krieketspelers.

Die o’12 A-span het ook by die toernooi in die Paarl gespeel en hul en 2 gewen (o.a. Klein-gim 8-1!), 1 verloor en 1 gelykop gespeel.

Advertise Here Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

“Hou u gras kante netjies” “Keep your grass Edges neat” Bellville: 021 949 3570

|

Parow: 021 930 0724 | Brackenfell: 021 981 9002


NEWS / NUUS

Laerskool Aristea 6 APRIL 2014

All Styles Karate Botswana Open Championships Jayden Paulse (Grade 4 learner from Aristea Primary) and his coach and instructor, Raynier Fourie (Teacher at Aristea Primary) was one of the few athletes selected to compete at the All Styles Karate Botswana Open Championships during the weekend of 14-16 March 2014. These two athletes performed excellent and came back to South Africa with good results. Jayden won a Silver medal for kata and a Gold medal for kumite (fighting). Raynier won a Silver medal in kumite. We are proud of these two athletes and hope they inspire other youngsters to join karate and develop in this discipline.

Bybeldag

Aristea Primary School places a high value on the spiritual nurturing of it’s learners. Consequently regular opportunities are created whereby children either participate in such presentations or are ministered to, in a special way. As a school which upholds Christian values, we would sincerely like to thank our muslim students for so graciously accepting our Christian activities. We appreciate you. As deel van ons Lydenstyd-fokus het ons vanjaar besluit om die tema in te kleur, as n fees-geleentheid om die Bybel se onverganklikheid te vier. Die Bybel-fondsinsameling het ongeveer R5000 ingesamel en daarmee is Bybels aangekoop vir kinders wie nie oor n Bybel beskik nie. Die program wat aangebied was, het bestaan uit solo’s, koorsang, instrumentale gewyde stukke asook n boodskap. Die Drama leerders het gesorg vir stof tot nadenke met hulle sprankelende aanbieding. Marimba spel en gesamentlike sang het die kinders op n wonderlike manier betrek. Our prayer for this school and all who walk these passages, is that God will Bless you and Keep us in the ways of His righteousness so that each family represented here, will become what the Creator intended them to be.

14 Februarie, Valentynsdag, “FANCY DRESS” Die leerders van Aristea hou baie daarvan om volgens die Valentynstema aan te trek. Hierdie jaar is daar ‘n “Fancy dress” kompetisie gehou vir die leerders wat moeite gedoen het met hul uitrustings. Toe ons deelnemers op die verhoog verskyn, was die verhoog omgetower in ‘n see van rooi, wit, verskeie harte en mooi glimlaggies. Hulle het verseker die harte van die beoordelaars en ander leerders gesteel. Hoewel die keuse om ‘n wenner te kies moeilik was, is daar een leerder in elke graad aangewys as wenner. Hulle het elk ‘n lekker “lucky packet” ontvang as prys. Baie dankie aan elke leerder wat deelgeneem het! Julle is regte hartediefies! Volgende jaar maak ons weer so.

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Laerskool Mikro APRIL 2014 7

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 2014 Wes-Kaap Laerskole Atletiekspan

Mev. Corlia Fourie, Dogter Van C. H. Kühn (Mikro), Besoek Laerskool Mikro

DANIËL WILDEMAN het die Wes-Kaap (Boland, SWD, WP) Laerskole Atletiekspan by die S.A. Nasionale Laerskole Atletiekbyeenkoms in verspring seuns O/12 verteenwoordig. Hy het ‘n brons medalje (derde plek) verower tydens die byeenkoms.

WP Gholf Mikro (C.H. Kühn) se dogter, Corlia Fourie, het Laerskool Mikro op Woensdag, 12 Maart, besoek. Sy is ‘n bekroonde skrywer uit eie reg en het ook tydens die Woordfees op Stellenbosch opgetree.

WP Laerskole Tennisspan

JUAN WILSON het WP-kleure in gholf verwerf.

Boland Binnenshuise Krieket

Ons is baie trots op die volgende leerders wat die tweede agtereenvolgende jaar WP Tenniskleure ontvang het: JANKE DU PREEZ, LISA LOOTS, LIAM LADEWIG, WILLMI LOOTS, JUAN WILSON en LIZE-MARI MüLLER. Baie geluk aan ZANÉ WILSON en MIKA LOURENS wat vanjaar vir die eerste keer vir die WP span gekies is. Op die foto: Agter v.l.n.r.: LISA LOOTS, JUAN WILSON, JANKE DU PREEZ en LIZE-MARI MüLLER. Voor v.l.n.r.: ZANÉ WILSON, WILLMI LOOTS, LIAM LADEWIG en MIKA LOURENS.

EUGENE SNYDERS, FRANTZ DU RAAN en GERALD BARENDILLA is vir die WP O/13-span gekies. Op die foto: Agter v.l.n.r.: EUGENE SNYDERS en GERALD BARENDILLA. Voor v.l.n.r.: FRANTZ DU RAAN.

Boland Binnenshuise Krieket

CHRISTIAAN VAN AARDE, MARCEL CARSTENS, OLOF ERASMUS, GUSTAV LAUBSCHER en KIAN VENTER is vir die WP O/11-span gekies. Op die foto: Agter v.l.n.r.: GUSTAV LAUBSCHER en OLOF ERASMUS. Voor v.l.n.r.: KIAN VENTER, CHRISTIAAN VAN AARDE en MARCEL CARSTENS.

Advertise Here Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Laerskool Labiance 8 APRIL 2014

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Die Sanlam Vyfhoek-atletiekbyeenkoms Die Sanlam Vyfhoek-atletiekbyeenkoms waar Boston, Excelsior, Labiance, Totius en Vredelust teen mekaar deelgeneem her, het vanjaar vlot verloop. Die gees op die pawiljoen was indrukwekkend en die veld het oorgeloop van talentvolle atlete. Die dag kon nie beter uitgedraai het nie. Die weer was perfek en alle organiseerders en borge het goed saamgewerk. Die borg van die dag, Sanlam, het besluit om twee gelukkige wenners uit al die skole,te kies, wat elk ‘n rekenaar ter waarde van R10 000 sou wen. Dit was per toeval dat altwee die leerders by Labiance skool gaan. Geluk aan Zoe Abrahams en Kieran Daniels. Ons weet julle groot baat sal vind met die nuwe rekenaars.

Agter links: Mnr Alfred Perry (Sanlam); Mnr E Möller (Skoolhoof). Voor links: Kieran Daniels; Zoe Abrahams

Double Trouble – Africa brothers make us proud! The two boys have taken the world of athletics by storm! Jared obtained WP colours in 100m sprints for U11 boys. He also represented the Western Cape Team at Nationals and ran in the MNED relay team. Joshua obtained WP colours in 70m hurdles for U11 boys. What out for these Labbies twins!

Get a free cappuccino with any meal on presentation of this voucher! Shop G 2 Willowbridge Centre Tygervalley Tel: 021 914 2557 Joshua Africa

Jared Africa

Advertise Here

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

APRIL 2014 9

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende So stuur vir ons jou foto’s! Ons stel bekend: AWSUM Scoop

M!

AWSU

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za Onthou om in jou e-pos die volgende te sit: - Watter skool - Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel) - `n Boodskap (opsioneel) (Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie)

Of sms jou foto na 43366

Have you thought about your 2014 marketing spend? You can reach 29 000 households by advertising in the Northern Suburbs AWSUM Newspaper. Book your space for 2014 by emailing us at awsum@tiemedia.co.za or phone 021 872 3880.


NEWS / NUUS

Laerskool De Kuilen 10 APRIL 2014

Cycling Heroes

Life Saving Stars

Cup cakes competition

These brave girls took part in the Cape Argus Cycling Competition for Juniors. They have all completed the 7.5 kilometers. Chandre said this was her fourth Argus Cycling competition and she has completed it in 30 minutes. Well done “Kuilies” They are Chandre February [gr.5], Tereshna February [gr. 4], Jordan Arendse [gr. 6] and Tiffany van Wyk [ gr. 4]

De Kuilen’s waterbabies did it again!! These “water babies” took part in the South African Stillwater Lifesaving competition in Bloemfontein in March 2014. They took part in individual races as well as relays. They all received silver, gold and bronze medals for different events. We are so proud of our South African Stillwater Lifesavers. They are Luke Michaels, Kabe van der Horst, Jordan Ahrendse, Carese Abrahams and Cayla Johnson.

De Kuilen is 75 years old. We are having celebrations throughout the whole year. On Thursday 20 March the whole school had a day of fun decorating their classrooms as well as cup cakes. Pick n Pay in Kuils River donated 1100 cup cakes to our school. They also prepared the icing sugar. Each learner had to bring their own decorations from home to decorate their own cup cake. Each class had to come up with a theme and decorated the cup cakes accordingly. Even the classrooms were decorated with old fashion balloons and trimmings. And then the whole school had to sing Happy Birthday. There was a winner announced in each grade. What a day of loads of sugar, sticky icing and laughter.

Speletjiesdag Laerskool De kuilen het in Maart hul jaarlikse speletjiesdag gehad. En as ‘n mens so kyk na die oulike foto’s kan jy sommer sien die leerders het hulle gate uit geniet. Daar was heerlike pizza, roomys, koeldranke, Hotdogs en vele ander lekkergoed by die stalletjies te koop aangebied. Speletjies dag is regtig ‘n hoogtepunt by ons skool.

Pa en Seun Rugby aand Atletiekbyeenkoms Gr:3

Elke jaar word daar ‘n lekker Pa en seun Rugby aand onder spreiligte by ons skool gehou. Ons plaaslike Kuilsrivier Rugbyklub se lede kom leer ons klein bulletjies saam met hulle pappas eenvoudige rugbyvaardighede aan. Alles word so lekker speel- speel gedoen. Vanjaar was daar 58 graad 1 seuntjies saam met hulle pappas wat hierdie aktiwiteiet omtrent geniet het.

Graad R – 3 hou elke jaar ‘n aand atletiekbyeenkoms onder die spreiligte by ons skool. Hulle byeenkoms begin om ses uur en duur tot so 8 uur. Dis gewoonlik groot prêt om te sien hoe die kleintjies “ hol.” Ons weet nie altyd wie die mees opgewonde is nie…die kinders of die ouers?


NEWS / NUUS

Laerskool Brackenfell APRIL 2014 11

Advertise Here

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Graad 5 Kamp te Jonkershoek 10 – 12 Maart 2014 Brackies se Graad 5’s keer Jonkershoek om. Die graad 5’s se verligting was groot toe die busse uiteindelik opdaag vir die driedaagse uitstappie na Jonkershoek, waar Neil Mangiagalli en sy span hulle ingewag het. Van ‘n blou Maandag was daar geen sprake nie. Die 160 Brackies het sommer met die intrapslag gees gevang en hulself sonder moeite in hul hutte tuisgemaak, waarna hulle die lesse in waterspeletjies en kamoeflering gate uit geniet het. Dié aand se meel- en water- gooiery het verseker dat almal behoorlik gestort het voor hulle bed toe is. Dinsdag is die spulletjie na ontbyt berguit om meer van die natuur en veral fynbos te leer, voordat hulle die hindernisbaan aangedurf het – die groot hoogtepunt van die kamp. Die lesings oor die San en slange was ook baie interessant. Na ‘n lekker braai die aand is hulle pootuit terug na hul hutte. Soos gewoonlik was Laerskool Brackenfell se jaarlikse graad 5-kamp ‘n reuse sukses. Dit was ‘n duidelik uitgeruste groep ouers wat die busse Woensdagmiddag met die aankoms terug by die skool ingewag het, wetend dat hul rus vir eers op ‘n einde was.

Jaarlikse S.O.S Kamp – Villiersdorp Die kamp was hierdie jaar van 3 – 5 Maart 2014. Die groep het bestaan uit ongeveer 158 leerders. Aangesien die groep so groot is, is hulle in twee afsonderlike kampterreine verdeel: Berg- en Rivier Kampterrein. Voedsame etes is bedien waaronder: vetkoek, mieliepap, vrugte, smaaklike groente, lasagne, hoender burgers, toebroodjies, “brownies”, sap en water. Aktiwiteite het o.a. ingesluit: rotsklim, vlotbou, berg ekologie, GPS, braai van stokbrood en wors, die voer van die diere op die plaas, bundu bash, swem, nagmars in die berg, windrigtings en vele meer. Gelukkig was daar geen ernstige beserings ten tyde die kamp nie. Dit was waarlik ‘n heerlike kamp en die kinders het dit uiters leersaam gevind. Volgende jaar maak ons weer so!

Modeling Fx Casting & Modeling Agency WANNA B IN THE MOVIES We do: Ramp Catalogue Tv Ads Movie Extra's

Nick 061 007 4681 info@modelingfx.co.za wwww.modelingfx.co.za

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

Entertainment

Entertainment

12 APRIL 2014 Movies Showing

SUDOKU

Watch the following movies at a cinema near you! Agent 2000: Die Laksman

8

Parental Guidance 10-12 (Violence)

Captain America: The Winter Soldier (3D) No persons under 13 (Violence) Divergent

No persons under 13 (Violence)

Hours

No persons under 10 (Violence)

Mr. Peabody & Sherman

Parental Guidance (Violence)

Need for Speed (3D)

Parental Guidance 10-12

Noah (3D)

No persons under 13 (Violence)

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 7-9 (Violence)

Philomena

No persons under 13 (Language)

The LEGO Movie (3D)

Parental Guidance (Violence)

Vrou Soek Boer

Parental Guidance (Language)

6 4

1 2 9 3 5 1

2

2

9

3 7

6 7 1

6

2

8 3

6

7 1

7 4

Top 10 Songs - March 2014 The song charts below represent the 10 most popular songs for March 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers. Happy Dark Horse All Of Me Talk Dirty Pompeii Team Drunk In Love Counting Stars Let It Go Timber

Pharrell Williams Katy Perry Ft. Juicy J John Legend Jason Derulo Ft. 2 Chainz Bastille Lorde Beyonce Ft. Jay Z OneRepublic Idina Menzel Pitbull Ft. Ke$ha Source: top10songs.com

This one is for ALL the ladies!! On the 26th of March our Franchisee, Erika van Wyk, made us come to work for the day without make-up. We had a good chuckle at each other and had great fun posing for our selfies! We also nominated the Rawson Head Office ladies to do the same! But just taking your selfie is not enough, the Pink Drive association don’t just only need awareness, they also need the funds. We encourage each of you to join in the fun and post a “selfie” of yourself, with no make-up, on Facebook and sms “PINKDRIVE” to 40158 like we’ve done to donate your R20! LADIES this is a nomination from the Girls at Rawson Durbanville Elite to get your photo and donation out there and nominate more ladies to get involved in the fun as well. The Guys are also MORE than welcome to contribute a donation to the Pinkdrive, as they need all the help they can get to reach their target of Two Million Rand. Follow Pinkdrive on Facebook and stay ahead of all the great pictures and news they have to share: https://www.facebook.com/ThePinkDrive

Come visit us at: Shop 6, Aurora Ipic Centre, Burton Street, Aurora, Durbanville Cell: 082 650 9258 | Tel: 0861 555 133 | Fax: 086 273 4010 | Email: admin.dv-elite@rawson.co.za 1. Rawson Durbanville Elite | 2. Rawson Rentals Cape Metro Elite


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.