AWSUM North-West March 2023 edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za MARCH 2023 Celebrating school achievements in South Africa INTERHUIS ATLETIEK FREE GRATIS
NOORDWES ATLETIEK SWEM REKORDS SPAT TENNIS FRESH EGGS NOURISH THE MIND NORTH WEST
REDENAARS

This article was written by a human, and not by ChatGPT

of the best ChatGPT use cases, prompts and examples

ChatGPT is a new artificial intelligence (AI) tool that came out November 2022 that provides quick, well-formulated answers to a variety of questions and is going to revolutionize the way we do things and the way we communicate. This powerful tool answers questions in a conversational style. You type your question, and it types back…within seconds, no matter the question. Since its launch, the bot has amassed more than a million subscribers and more than 100 million monthly active users.

Did you know CatchGPT can give you product recommendations? Prompt it with something like “I’m looking for a new pair of running shoes. Do you have any product recommendations?” and it will give you a list of some of the best options out there. It’ll even tell you about the differences between them, so you can make an informed decision. So, no need for endless scrolling in comparison shopping.

ChatGPT can help you in the kitchen with recipe suggestions

Prompt it with something like “I have some leftover chicken and a can of black beans. Can you suggest a recipe and instructions to make?” and it will give you a list of ingredients and instructions to cook up something delicious.

You can even ask ChatGPT to tell you a joke and it will send you a joke!

ChatGPT can act as your own personal career coach. Prompt it with something like “act as an interviewer and ask me about my strengths” and it will start asking you questions as if you were being interviewed in real life. You can even ask it to help you improve your answers, so you can feel more confident and prepared for your next interview.

ChatGPT can help you improve your confidence in social situations. Prompt it with something like “I’m looking for a conversation starter. Do you have any suggestions?” and it’ll give you some examples to get a conversation going.

ChatGPT’s language translation feature is also very impressive. Type in something like “translate this sentence to French” and it will give you the French equivalent. So, whether you’re trying to communicate with someone who speaks a different language or you are a business looking to expand your reach by creating content in multiple languages, ChatGPT’s got you covered.

ChatGPT can also recommend all sorts of entertainment based on your preferences. If you’re into historical fiction books, just ask it to recommend something for you. It’ll give you a list of options and it’s not just limited to books. You can also use it to discover new movies, music and more - a great way to find new enjoyable entertainment options.

With Chat GPT rising in popularity, what’s a parent to do?

There is no stopping the impact AI technology will have going forward, and Chat GPT is likely just the start of this era in education. Have an open conversation with your children and guide them through this transition so that they are aware of the risks and benefits of the technology. Explore the platform with them and work with their curiosity. Encourage your kids to use Chat GPT alongside an adults to get ideas about things they’re interested in, like music. Families can explore the tool together and try prompts that are fun, inspiring or helpful.

Unleashing the Power of ChatGPT in Education

The topic of AI tools and how they impact education is incredibly important and we have to ask what are some of the possible impacts of AI tools like Chat GPT on teachers and students?

How do I prevent cheating and plagiarism when tools like this exist?

How do I talk to my learners about Chat GPT?

What are the pro’s and con’s?

Can we stop it being used by learners?

Should we even try and stop it?

If not, how will it likely change teaching methods and approaches?

Can it actually be harnessed for good?

Some pro’s include:

ChatGPT is like having a personal tutor right at your fingertips. It can help with homework and explain difficult concepts in a way that’s easy to understand. For example let’s say you’re struggling to understand the concept of momentum, just ask ChatGPT to explain it to you like you’re five years old and it’ll give you a simple explanation that even a child could understand and if you have any follow-up questions it can help with those too this is such a great way to get a little extra help and support with schoolwork and it makes learning more interactive and engaging.

With bullying in schools, ChatGPT can also be an amazing resource for anyone’s troubling with anxiety stress or any other mental health issues for example you could type in “feeling really anxious and overwhelmed” and it will give you some tips for managing anxiety if you’re in need of some guidance or just want talk to someone chat GPT could be a convenient way to get support anonymously.

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Aan watter sport het jy op skool deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binne senter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

`n Jong Retief

Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)
It’s important for us to keep our readers well informed about the use of ChatGPT, as most people don’t really know how to use it to its full potential, that’s why we want to share some
with you.
Scan this code to download A Teacher’s Prompt Guide to ChatGPT aligned with “What Works Best”

Dink nuut oor drukwerk by jou skool!

Die Skole Ondersteuningsentrum het onlangs die voorbeeld gebruik: om klein veranderinge aan die manier waarop inhoud oorgedra word te maak, is soos om `n kamer aan `n ou huis aan te bou. Ja, dit lyk goed, en elke kamer het sy funksie en ons doen ons bes met wat ons het. Wanneer jy egter uit die staanspoor en vir ‘n spesifieke doel ‘n nuwe, moderne, ontwerpte huis binnestap, sal jy nie terugtrek na jou ou huis toe nie, maar eerder die ou huis afbreek en van nuuts af bou.

Hoe vernuwe jy drukwerk by jou skool? Werksboeke, addisionele leermateriaal of skryfboeke is `n kopseer vir elke skool. Nie net neem dit ure om dit by die skool te bind nie, maar dit kan ook binne `n paar weke uitmekaar val. Met vandag se tegnologie is die prys vir swart en wit boeke basies dieselfde as vir kleur. Die bindwerk verseker ook dat jou boeke waaraan jy so hard gewerk het, die hele jaar sal hou!

Raak kreatief met voorblaaie!

Afrikaans Klaswerkboek

Die boek behoort aan:

Het jy geweet skole kan deesdae die skryfboeke van die leerders laat druk met die skool se kleure op die voorblad? Dit skep nie net eenvormigheid by die skool nie, maar is reeds gelamineer en daarom hoef dié boeke nie oorgetrek te word nie. Die skool kan self besluit hoe breed die lyne moet wees en verkoop dan dié boeke weer aan die leerders as deel van `n fondsinsameling vir die skool.

Voorbeeld van skryfboeke:

OUR TEAM

Die prys vir die boeke hang af van die hoeveelheid boeke wat bestel word. Jy sal nie glo hoe bekostigbaar dit is nie.

Alle grootte boeke is beskikbaar - van die 32-blad tot die 192-blad boeke.

HEAD OFFICE

The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646

Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl

Managing Director: Meinette van Zyl

Financial Manager: Carina Pio

Sales Manager: Quintus Brand

Printed by Paarl Coldset.

Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za

The biggest school news platform in S.A

Die grootste skole nuus platform in S.A

Potchefstroom - 018 297 4702 VISIT WILDMAN POtchefstroom for all your hunting, outdoor and training requirements!
PROMOSIE ARTIKEL
kwotasie
as
Kwartaal 4 E-pos info@theprintoffice.co.za vir `n
vir jou skool. Eerder vroeër
later!
Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Quintus Brand
Advertising
Schools Coordinator Melinda Huysamen
Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Follow us on Facebook! @Noordwes Skole Nuus

SA Hoogspring Atlete skitter

Roelof van Wyk (o/15) kwalifiseer vir SA’s in hoogspring. Die SA’s sal in Germiston plaasvind vanaf 2-5 April. Wagpos is ongelooflik trots op die pragtige prestasie.

Wagpos se atlete hou ons skool se naam hoog. Ons as skool is so trots op elkeen se prestasie. Die volgende atlete het aan die Distrik Atletiekbyeenkoms Vrydag, 24 Februarie 2023, by Hoërskool Brits deelgeneem.

Toppresteerders

HOËRSKOOL BRITS

HS Brits se eerste Spelling Bee

Juniors

Mnr & Mej Britsie 2023

Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het aan die Mnr en Mej Britsie 2023.

Die ses kategoriewenners is as volg:

• Mnr Persoonlikheid - Delarey vd Merwe

• Mej Persoonlikheid - Elisma Smit

• Mnr Fotogenies - Carlo Annandale

• Mej Fotogenies - Imke Muller

• Mnr Best Dressed - Josua Smit

• Mej Best Dressed - Ann Lion

• Mnr Britsie - Keagan Smit

• Mej Britsie - Elisma Smit

• 1ste Prins - Delarey van der Merwe

• 1ste Prinses - Leandra Grundlingh

Seniors

SA’s Atletiek

• 2de Prins - Drikus Prinsloo

• 2de Prinses - Carla Ferreira

Baie dankie aan elke personeellid, leerder, besigheid en ouer wat betrokke was om die aand ‘n sukses te maak.

Baie dankie Me. Esmari van Zyl, Me. Cherene Olivier, Me. Marleen Oberholzer en Me. Hantie Louw wat die hooforganiseerders van die suksesvolle aand was.

Baie dankie ook aan al ons borge. Sonder julle sou die aand nie ‘n sukses gewees het nie. Baie dankie ook aan ons drie beoordelaars wat gehelp het om die moeilike keuses te maak.

De La Rey van der Merwe (Mnr. Persoonlikheid) Elizma Smit (Mej. Persoonlikheid)

De La Ray van der Merwe (1ste Prins)

DIE HOËRSKOOL WAGPOS
Kayla Kotze Beste presteerder in Noordwes vir Toerisme Roelof van Wyk Voor: Andrea Swemmer, Ansuné Burger, Maranatha Reed, Marianka Schramm, Bianca le Roux, Xarlouise Schutte. Agter: Roelof van Wyk, Phillip Olivier, Janco Joubert, Albertus de Beer, Christian Tinderholm, Divan Killian, Keagen van Dyk, Henro Eloff. Afwesig: Nathan Viljoen. Armand Roets Beste presteerder in Noordwes vir Motorwerktuigkunde Charlene Venter Beste presteerder in Bojanala distrik vir Tegniese Wetenskap Johann Potgieter Beste presteerder in Noordwes vir Tegniese Wiskunde Tiaan de Bruin Beste presteerder in Noordwes vir Pas en Masjienwerk Mila Rodenburg (90m Hekkies, 100m) Mia de Beer (200m, 400m) Wilance Bruwer (Gewigstoot) Franco Pienaar (100m) Me. Hantie Louw, Kutlwano Motsisi (2de), Carissa Nell (3de), Simphiwe Magugu (1ste), Me. Ellie Hefer Me. Hantie Louw, Melissa de Lange (3de), Tiisang Molotsi (1ste), Chané Lourens (2de), Me. Ellie Hefer. SA’s atletiek wat gaan plaasvind 23, 24, 25 Maart. Organiseerders - Me. Ellie Hefer en me. Hantie Louw Keagan Smit (Mnr. Britsie) Elizma Smit (Mej. Britsie) Drikus Prinsloo (2de Prins) Carla Ferreira (2de Prinses) Carlo Anandale (Mnr. Fotogenies) Imke Muller (Mej. Fotogenies) Leandra Grundlingh (1ste Prinses) Josua Smit (Mnr. Best Dressed) Ann Lion (Mej. Best Dressed)

Laerskool Brits se Interne Redenaarskompetisie het op Woensdag 15 Februarie plaasgevind en die bekkige Britsies se standaard was hoog. Die volgende maats het podiumplekke behaal:

Interne Redenaarskompetisie SANESA

Download past exam papers

LAERSKOOL BRITS
Baie geluk aan ons leerders wat aan die 1ste Sanesa Qualifier (ruiters) deelgeneem het, wat op 18 Februarie by Stokkiesdraai in Brits plaasgevind het. Graad 7 Monya van der Merwe (1ste), Jana Werner (2de) en Drikus Fourie (3de) Graad 4 Emma Lombard (2de), Mieke Jansen (1ste) en Duardo Labuschagne (3de) Graad 1 Eli-Jana van Zyl (2de), Lia Bekker (1ste) en Klara Engelbrecht (3de) Voor: Lana Skinner, Emma le Roux, Alissa Skinner. Agter: Ewan Krämer, Aiden Krämer en Henray Botha. Graad 6 Marthin Lampbrecht (2de), Lida-né Barnard (1ste) en Rian Herholdt (3de) Graad 3 Jo-Mari de Beer (1ste), Barend-Louis Lindeque (2de) en Elbeth Bekker (3de). Graad 5 Zander Claassen (3de), Janique Goosen (1ste) en Mija Bayer (2de)
AWSUM NEWS
Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
Graad 2 Lumé Diedericks (1ste), Elandri Jansen (2de) en Bea du Plessis (3de).

Noordwes Swemmers

LAERSKOOL GENERAAL HENDRIK SCHOEMAN

Noordwes Swem - GHS Wenners

Noordwes Atlete

Noordwes Atletiek

16 Schoemie - atlete deur na Noordwes atletiek.

LAERSKOOL RUSTENBURG

Boogskiet

Larries boogskiet is weer in volle vaart vir 2023. Saterdag, 4 Maart ’23 het ons Larries boogskietspan aan die Buffelspoort Karnaval Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem by ATKV Buffelspoort-oord. Ons Larries boogskietspan het weer pragtig presteer en ons baie trots gemaak.

Tennis

Tiana van Niekerk en Lohan Reynecke het die groot prestasie behaal om as Norval Tennisakademie se Junior Dogter en Junior Seun Tennisspeler van 2022 aangewys te word. Larries is ongelooflik trots op julle en dankbaar vir die belegging wat julle en jul ouers in jul tennis maak. Maak weer so in 2023!

Atletiek Bojanala kampioenskappe

Baie geluk aan ons Larrie - atlete met puik prestasies! 21 Feb te Laerskool Brits.

Skaak

Die skaakleerders het deelgeneem aan die RTB Noord skaaktoernooi. Hulle het pragtig gevaar. Armand van Rooyen het ñ 3de plek verower in die ontwikkelings afdeling en Handré Hough ‘n 2 de plek in die o.8 afdeling.

Tiana van Niekerk Lohan Reynecke

HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL

Atletiek: Noord-Wes

Hoërskool Hartbeespoort se atlete het uitstekend tydens die NW-kampioenskappe in Potchefstroom gevaar. Die volgende uitslae is behaal:

North West swimming

LAERSKOOL PROTEAPARK

Atletiek Top 20

Distrikspanne

Baie geluk aan die volgende Parkies wat verkies is vir die Distrikspan wat deelgeneem het aan die NW Kampioenskappe op Vrydag, 3 Maart 2023 in Potchefstroom.

o.11:

• Mieke Fourie - Gewigstoot

• Lavelle le Gange - Gewigstoot

• Mia van Rooyen - Verspring

• Lohmar van der Walt - 1200m

o.12:

• Cayleigh Bester - Spiesgooi

• Charike Swanepoel - Verspring

• Schalk Otto - 1200m

o.13:

• Mia Deacon - Hoogspring

• Jaydean Manders - 100m, 200m en 200m hekkies

• Liandri Rademan - 1500m

• Mieke van der Walt - Verspring

• Josh Brown - 200m hekkies en 80m hekkies

• Juan Matthee -

Minante Jonker 3de 400m-hekkies 3de 100m-hekkies Zanrich Botha 2nd 100m hurdles Jacques Lourens NW-span 3rd High jump Hailie Bronkhorst 5th Javelin throw Neil Holtzhausen, Liam van Wyk, Ruan Holtzhausen. AJ Venter NW-span 1st Shot put Herman Olivier 3rd Discus Mieke Olivier NW-span 1st 200m André Olivier NW-span 1ste 200m Arian Bento 3de 100m 1ste Aflos Franco Dippenaar 6de Gewigstoot Miencke Bossert NW-span 3de Hoogspring Ernst Richter 2nd 110m hurdles Congratulations to the following learners who is preliminary in the North West swimming team. Hoogspring en spiesgooi Nathan van Staden - Diskus en gewigstoot Ben-G vd Heever Nathan v Staden
Ruben Le
Jaydean Manders o.13 Beste Senior Baanatleet Roux Henco de Jager Nicole Meyer o.9 Beste Junior Baanatleet Lohmar vd Walt Schalk Otto o.11 Distrikspan Lohmar vd Walt, Mia van Rooyen, Lavelle Le Grange en Mieke Fourie o.12 Distrikspan Cayleigh Bester, Charike Swanepoel, Schalk Otto o.13 Distrikspan Nathan v Staden, Josh Brown, Mia Deacon, Jaydean Manders, Liandri Rademan, Mieke vd Walt en Juan Matthee

HOËRSKOOL RUSTENBURG

NW - Atletiekinterhoër

Baie geluk aan die leerders met hul besonderse uitslae:

• Liandri de Wet is aangewys as as die beste veldatleet van die dag

• Mianke van der Merwe het die dogters o.16-400m-hekkiesrekord met ‘n tyd van 1:03:04 breek.

NW - Sweminterhoër

Baie geluk Simoné Henning wat aan die NW-swemingterhoër deelgeneem het en waar sy 7 eerste plekke los swem het.

Athletics

We are proud of Kopi Mosii and Olwethu Bacela who qualified for the North West Championships.

Krieket Perdry - SANESA

Thian Labuschagne word as die beste bouler aangewys teen Hoërskool Menlopark waar hy 2-31 met boulwerk kry.

Naude het deelgeneem aan SANESA NW Q1 en die Rusties kom algeheel eerste tydens die byeenkoms.

Rustie-boogskietspan kom eerste

Rustie-boogskietspan kom algeheel eerste tydens hul byeenkoms te Buffelspoort.

Liandri de Wet Mianke van der Merwe Reghard Dietrich Heiko Meyer Simoné Henning Thian Labuschagne Margo Naude Margo
LAERSKOOL DAVID BRINK
Olwethu Bacela and Kopi Mosii

FIELDS COLLEGE

We won the Spirit cup Eco Club

Marius de Bruyn Spirit Cup came home to Fields College AGAIN this year! Congratulations! Fields College you rock! #FieldsWonTheSpiritCup

The eco-warriors of the Eco Club did a clean-up in the field behind the school. #FieldsCollegeEcoClub

Primary School Invitational Swimming Gala

LAERSKOOL VASTRAP

Noordwes-hokkiekleure

aan die sewe Vassies wat hulle Noordwes-hokkiekleure verwerf het. Ons is baie trots op julle!

Noordwes Atletiek

Thank you Laerskool Protea Park and Laerskool Rustenburg for fun competition. #LikeAFishInWater #FieldsSwimming Miané Vosloo Karla de Lange Rejean vd Venter Merle Nieman SW Bossert Danique Prinsloo Stella Jooste Hanru Bredenkamp Heinrich Strydom CB Enslin Tanika van Zyl Dewan de Wet Reuben Smit Wian Bredenkamp Chante Willemse Inay Conradie Marili de Wet Ane vd Westhuizen MJ Venter Dylan Mostert Baie geluk

• Scott Williamson 1ste 3000m (NW Rekord)

• Zanté Young 1ste 1500m Steeplechase

• Abbygale Havenga 1ste 1500m

• Luan Marais 1ste 800m

• Heonette vd Hulle 1ste Gewigstoot

• Remo Willemse 1st Triple jump

Silwer:

• Mari-Ulize Graham 2de 100m hekkies

• Luan Marais 2de 1500m

• Naldo Kock 2de Spiesgooi

Brons:

• Abbygale Havenga 3de 3000m

• Alvah Sitole 3rd 200m

Ons is supertrots! We are super proud!

Alvah Sitole Naldo Kock Luan Marais Abbygale Havenga Heonette vd Hulle Scott Williamson Mari-Ulize Graham Remoratile Willemse Zanté Young

Atlete dring deur na Noordwes

Ons is trots op die volgende atlete wat deur gedring het na die Noordwes streekspan:

1

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Mnr. & Mej. Gimmie 2023

Mnr. & Mej. Gimmie was weereens ’n aand om te onthou. Brendan Peyper was die gaskunstenaar.

Baie geluk aan Renél van Wyk en Jan-Adriaan van Wyk wat as senior Mej. en Mnr. Gimmie 2023 gekroon is. Geluk ook aan Jamila de Vry en Etienne Dannhauser/Godwill Christian wat met die junior titel weggestap het. Uitslae is soos

volg:

Seniors:

1ste plek: Renél van Wyk en Jan-Adriaan van Wyk

2de plek: Carmia Oberholzer en Tiaan Rossouw

3de plek: Anika du Plooy en Daneil Potgieter

Juniors:

1ste plek: Jamila de Vry en Etienne Dannhauser/ Godwill Christian

2de plek: Jessica Grobbelaar en Shaun Baase

3de plek: Noelani Janse van Vuuren en Jamie Fourie

Interhoërwenners 2023

Die Interhoër-beker is waar dit hoort – by Gimmies! Gimmies is steeds die atletiekskool in Noordwes! Geluk ook aan Logan Botes wat as Junior Victor Ludorum en Sandri van Rooyen wat as Senior Victrix Ludorum gekroon is.

Die volgende atlete het meer as 800 punte behaal:

Dogters:

o.14 – Anika Botes, Jahnie van Zyl

o.15 – Stephané Hook, Mathilda Liebenberg & Doneli Steynberg

o.16 – Jamoré Olivier & Anchen Schutte

o.17 – Mariné Jacobs, Sandri van Rooyen & Abbigail Viljoen

o.19 – Ilané Herbst

Seuns:

o.14 – Logan Botes

o.15 – Righardt Joubert

o.17 – Sihle Mahlangu

o.19 – Seegers du Plessis & Rico Leijenaar

Die volgende atlete het nuwe rekords opgestel:

Dogters:

o.14 – Anika Botes – 100m (12.55 sec)

o.15 – Stephané Hook – spiesgooi (45.12m)

o.16 – Jamoré Olivier – gewigstoot (14.62m)

o.17 – Sandri van Rooyen – 100m (11.95 sec)

o.19 – Ilané Herbst – hoogspring (1.6m)

Seuns:

o.15 – Righardt Joubert – 100m (11.32 sec)

o.17 – Sihle Mahlangu – hoogspring (1.91m) en 400m (49.60 sec)

o.19 – Seegers du Plessis – hoogspring (2.05m)

Redenaars

LAERSKOOL MOOIRIVIER
Derik Mels Lienke Coetzee Migael Kruger Simone Bezuidenhout Michael Cameron Inneke Liebenberg Nina Burger Juvan Botes Sanmari de Jager Kathleen Crots Tedrich Hattingh Lieschen Botes Mine Muller Jean Lucas Renate vd Merwe Juwan Serfontein Stephan Terblanche Liam Botes Wihane Coertzen Lize du Plessis Zelri du Preez Malan Marais Janco du Plessis Mieke Scholtz Mila Labuschagne Stephan du Plooy Alrike Hattingh Armand Volschenk Carli Tromp Dawid vd Linde Ane Barnard Benyamin Kriek Charlie Botha Dianie du Preez Egbert Palmer Ethan Fourie Hoofleiers - Kwartaal Dié redenaars gaan hul stemme dik maak by verskillende redenaarskompetisies. Pieter Kruger, Mia Ferreira, Ricco Pretorius, Minke van Niekerk, Janke van Niekerk, Antoinette de Lange, Adri Erasmus, Dorette du Plessis, Gardi Jonker, Kayla Kruger en Somé Cromhout. Huistaal: Danel Fourie, Carike Hattingh, Anri Hamman, Nika Stols, Mariné Jacobs, Johan Kotze, Rick Oosthuizen, Kyra le Roux, Inge Grobler, Renél van Wyk, Henriette Jansen van Vuuren en Megan Lewis. Onvoorbereid: CF Deacon en Melinda Jooste. Eerste Addisionele Taal: Sibusiso Ramabele. Seniors Juniors Logan Botes Rico Leijenaar & Ilané Herbst Sandri van Rooyen

HOËRSKOOL

FERDINAND POSTMA

Boogseremonie

Ons welpies het offisieel gradeer tot volwaardige Ferdie wolwe, welkom by ons trop. Ons bloed is blou en ons lojaliteit aan mekaar verewig.

Gr 8 Seth Coding

Our SETH gr.8 Group 2 (English) learners, had their second coding session this week. At the end of this course, the learners will share a link to their website with their parents. During each session, they learn a new component that they practically apply. This course allows learners to develop skills they can use and build upon in this day and age.

Gr.9 Seth Chemie

Our gr.9 SETH-learners had a fun chemistry session this week. Elephant toothpaste had them all entertained! What is more fun than learning by doing experiments? Thank you Mr Frikkie van der Merwe, from the NWU Faculty of Chemical Engineering, for yet another successful learning experience.

Big Brag

You may break one school clothing rule. Our learners had so much fun with this one, from high heels to funky socks.

Interhuis

Ferdies stap Vrydag breë bors in, met hul prestasies by wat by die NWU PUK McArthur Stadium Potch, Platinum Interhoër bereik is.

Baie geluk aan Karl Engles wat as Junior Victor Ludorum aangewys is asook Kaone Snaar wat aangewys is as beste baan atleet in die 400m baanitem.

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Swem - Noordwes Skole Kampioenskappe

Die volgende swemmers het Laerskool Baillie Park verteenwoordig en presteer by die Noordwes Skole Kampioenskappe, 10 &en11 Februarie 2023 in Potchefstroom.

• Christiaan Nel 3de Plek

• Grizelda J v Rensburg 1ste en 3de Plek

• Willem Jacobs 2 x 2de en 1 x 3de Plek

• Janco Bartleman 1 x 1ste, 1 x2de en 2 x 3de Plekke

• Wian Bartleman het 4 x 2de en 1 x 3de plek

Atletiek

Die volgende atlete het tydens die Noordwes Atletiekbyeenkoms presteer en dring deur na die Suid-Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe wat in Pietermaritzburg vanaf 19 - 21 Maart 2023 plaasvind.

Christiaan Nel Grizelda Janse van Rensburg Janco Bartleman Wian Bartleman Willem Jacobs

Noordwes Hokkiespan

Baie geluk aan die volgende hokkiespelers wie onderskeidelik o.12 en o.13 Noordwes Span gekry het:

Baillies Interhuis Atletiek

Baillies Interhuis - Junior en Senior

Voor: Heinrich Berner, Zak Rost, Ignu Cordier. Agter: Eleanor Roestorf, Johannes Janse van Rensburg, Wihan Strydom, Elzani Janse van Rensburg, Jo-Ané van der Westhuizen. Voor: Melicia Koekemoer, FC Bornman, Ruben Botes, Janco Proctor. Agter: Francois de Villiers, Daleen Enslin, Imké Bornman, Lezanke Pienaar, Xandri Dreyer Vixtrix Ludorum. Gabby Coetzee Kyle Tylor Mia-May Erasmus Wihan Strydom Kaone Snaar en Karl Engles.

Gr.10 Problem Solving

Die gr. 10 SETH-leerders het dié week hul 2de probleemoplossingsessie saam met mnr Dejon Weyers gehad. They were challenged, but motivated to solve all of the problems they were presented with. Passionate teachers inspire learners to reach beyond their own expectations.

Atletiek - JB Marks

Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens die JB Marks byeenkoms die volgende plekke behaal het:

• Solly Marx - 2de plek, 60m en 80m

• Jeanlo Beckley - 2de plek, 70m Hekkies

• Brandon Harding - 3de plek, Hoogspring

• Christopher Pretorius - 3de plek, Gewigstoot

• Mieke Mans - 2de plek, 75m Hekkies

• Lizé van Wyk - 1ste plek, Spiesgooi en Diskus

• Janco De Lange - 3de plek, Spiesgooi

• Larissa Mans - 4de plek, 75m Hekkies

• Mario Deysel - 1ste plek, 200m Hekkies en 2de plek, 80m Hekkies

• Ulrich Oosthuizen - 3de plek, 200m Hekkies en 4de plek, 80m Hekkies

• Drikus Calitz - 3de plek, Gewigstoot.

Ons gr. 11 leerders was by die NWU se Biochemiese Lab verlede week. Prof. Lindeque het die kinders se belangstelling in dié veld verseker geprikkel.

Hoofleiers

Baie geluk aan die volgende leerders wat as ons hoofleiers verkies is. Ons is baie trots op elkeen van julle.

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Toneelspel

Volkie-akteurs wat gekies is om in ons twee toneelstukke te speel hierdie jaar:

Super-inter

Martiné van Aswegen, graad 8, is tydens die Super-inter op Pilditch, aangewys as die beste junior veldatleet. Sy het goue medaljes in albei haar items (gewigstoot en diskus) gewen.

Atletiek: Noordwes-kampioenskappe

Die volgende atlete het deelgeneem het aan die Noordwes-kampioenskappe:

• Wikus van Aswegen: 110m- en 400m-hekkies

• Asher Swartz: 800m

• Nelius Willemse: diskus

• Reynhard de Klerk: spiesgooi

• Omphemetse Nhlapo: 400m-hekkies

• Marizel Meintjes: 10km-stap

• Abigail Amos: verspring

M.L. FICK
LAERSKOOL
Ewan vd Merwe Mario Deysel Larissa Mans Mieke de Bruys Wikus van Aswegen, Asher Swartz, Nelius Willemse, Reynhard de Klerk, Omphemetse Nhlapo, Marizel Meintjes, Abigail Amos. Die Kopvirus Hanré Delport, Abigail Wentzel, Danielle van Winkel, Eduard Viljoen, Ashley Viljoen en Tomrich Steenkamp. Die Laastes Hanno van Zyl en Thylo Nortier Martiné van Aswegen
FERDINAND POSTMA
Gr.11 Seth Biochemie
HOËRSKOOL

Gekies tot Noordwes Hokkiespanne

LAERSKOOL SAAMTREK

Redenaars

Die volgende leerders verteenwoordig Laerskool Saamtrek by ATKV Redenaars 2023:

Noordwes Atletiek Kampioenskappe

Die volgende leerders is gekies vir die Noordwes seuns -en dogters hokkiespanne. Baie geluk aan die atlete wat aan die Noordwes Kampioenskappe deelgeneem het. Hulle behaal die volgende prestasies. • Keagan Flanagan behaal ‘n 3de plek in gewigstoot. •

Fortuin behaal ‘n 3de plek in 150m en ‘n 3de plek in 100m. •

HOËRSKOOL WESVALIA

Noordwes Atletiek te Potchefstroom

is trots op die volgende atlete wat uitstekende prestasies behaal het.

LAERSKOOL GOUDKOP
Lamoni Coetzer 3de 100m 2de driesprong 1ste verspring Dane Maritz 2de 1500m Wilson Letholi 1ste 800m Elbe van der Walt 2de 100mH Carli Visser 2de 90mH 1ste 300mH 1ste 400m Esther-Mari Hayward 1ste 2000m hindernis Lee-Ann Marx 1ste 800m 1ste 400mH Jelani White 1ste hoogspring Dehan Roux 2de 100m 2de 200m Leon Serfontein 3de 1500m hindernis Mienke Blignaut 1ste 800m Catelyn Volschenk 2de hoogspring Giselle Taljaard
Elynn
Devon Robbins behaal ‘n 3de plek in 80m en ‘n 2de plek in 100m.
2de 400m 1ste 800m Ruan Taljaard 3de 2000m hindernis Luche van der Berg 1ste 1500m 1ste 3000m
Louis
Amone Le Roux
1ste verspring 1ste driesprong
Koen 1ste 10km Stap
Ons Megan Harmse, Connor vd Merwe, Juvan vd Berg en Theuns Brits Keagan Flanagan, Elynn Fortuin en Devon Robbins Haniela Hans de Andrade, Zu-May van den Berg, Theuns Visser, Lianke Essakow, Ané Oberholzer, Jacques de Villiers, Hedley Nico Price, Laylie Theunissen, Ava Steyn en Tahlia Smuts. Nelike v.d. Berg, Carli Henning, Chloë Price, Janiek Lambrecht, Chanique v. Niekerk, Sloan van Wyk, HJ Strydom en Bellane v. Rooyen (afwesig op foto). Carmi van Niekerk, Chloë Vermeulen, Marisa Visser, Anthonie van Wyk, Leanke Beets, Jessica Coetzee, Elán van Dyk en Danika van Schalkwyk. Gr. 6-7 Gr. 4-5 Gr. 1-3

LAERSKOOL SAAMTREK

NW-atlete

Laerskool Saamtrek is trots op 29 atlete wat aan die Noordwes Kampioenskappe deelgeneem het.

Interskole swem

Laerskool Saamtrek het die eerste keer aan die Interskole 2023 te Rustenburg deelgeneem en ons swemmers het puik presteer. Baie geluk aan Juan Kasselman, Johan Bester en Nicolas Greeve met hul prestasies!

Laerskool Saamtrek is trots op die volgende atlete wat puik presteer het tydens die Distrikte-byeekoms op te Potchefstroom.

Nuwe rekords aangeteken:

• Japie Coetzer 0/10

Hoogspring – nuwe rekord

– 1.28

• GJ Erasmus 0/11 1200mrekord 3:56:20

• Denay Fourie 0/11 80mrekord 11.32

• Delynne da Silva 0/11

Hoogspring – rekord 1.32

KLERKSDORP HOËRSKOOL

Atletiek

Noordwes Gholf-liga - Rondte 2 wenners Krieket

Juan Kasselman, Johan Bester en Nicolas Greeve.
atlete is as Victor of Victix Ludorum aangewys in hul ouderdomsgroepe: Denay Fourie - 0/11 Baan | Danika van Schalkwyk – 0/12 Veld | Rubin Essakow - 0/10 Baan | Lean van Staden – 0/11 Baan | Alto Wigget - 0/11 Veld Atletiek: Distrikte-byeenkoms KHS het die Noordwes Interhoër geesbeker gewen. Kate-lynn Fourie Beste Baan Atleet o.15 Dogters Dean Mc Aslin Beste baan atleet o.15 Seuns Amogelang Tatai Beste baan atleet o.17 Seuns Hanro Nel Beste veld atleet o.17 Seuns Michaela Thomsen Beste baan atleet o.19 Dogters Papino Maluleke Beste baan atleet o.19 Seuns Marize Joubert Beste veld atleet o.19 Dogters Seuns o.15A span Dogters 1ste span
Die volgende
HOËRSKOOL LICHTENBURG Lichtenburg - 018 011 7421 Hyundai Tucson Lichtenburg - 018 011 7417 Pajero Sport From From From R 7,399 pm* T&C’s Apply* R 8,499 pm* R 9,450 pm* 2023 VLR Gr.8 Ukulelegroep vir 2023 Atletiek
Baie geluk aan ons VLR van Graad 8 -11. Graad 11 Lehanke Seymore en Quinton Karsten. Ons o.19 seuns aflosspan wat die Interhoër en ook die Superinter aflos gewen het. Ons o.16 seuns aflosspan wat die Superinter aflos gewen het. Graad 10 Natalie Zitha en Wian Basson. Graad 9 Lume Boshoff en Ruben Pretorius. Graad 8 Anebel Marais en Xavier Kempenaar.
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.