Skip to main content

Kathu vs Seodin - AWSUM Special Edition 2026

Page 1


INTERSKOLE KATHU VS SEODIN

LAERSKOOL KATHU

VOORWOORD VAN DIE HOOF LAERSKOOL KATHU

Ons is opgewonde om eersdaags ons vordering vir die jaar teen ons ou vriende van Kuruman te toets. Dis ’n goeie geleentheid om ons leerders se vaardighede en besluitnemingsvermoëns onder ’n ander vorm van druk te toets gedurende die week. Ons sien baie uit om vir Laerskool Seodin te ontvang en ons bande met hul te versterk met die gesamentlike visie om ons leerders tot die beste van hul vermoë te ontwikkel.

Good luck to every participating learner, supportive parent and dedicated teacher and coach who makes these opportunities possible. May our achievements, individually or collectively, bring glory to our Father in giving thanks for the manifold blessings he has bestowed upon us.

Carl du Plessis

ONS GESELS MET DIE KAPTEINS VAN DIE EERSTE RUGBYSPANNE

Charlton Duimpies

Hoe uitdagend was voorbereiding vir die seisoen, en is julle reg vir alles wat voorlê?

Die voorbereiding was uitdagend en intens, en ons moes baie hard oefen om sterk en fiks te word. Ons span toon reeds karakter, en ons is gereed vir wat voorlê.

Watter sterkpunte het julle span wat julle sterker as ander maak?

Ons grootste sterkpunte is toewyding, dissipline en deursettingsvermoë. Ons ondersteun mekaar op die veld en gee nooit op nie.

Hoe voel dit om die eerste span van jou skool te lei, en waarop sal jy fokus?

Dit is ’n groot eer en verantwoordelikheid. Ek voel trots en gemotiveerd. Ek sal fokus op goeie kommunikasie en om die span te inspireer om altyd hul beste te gee.

Watter waardes en tradisies maak jou skool se rugbykultuur uniek?

Respek, trots, harde werk en spanlojaliteit maak ons rugbykultuur uniek. Ons hou by ons tradisies en speel altyd met passie.

Wat is julle span se doelwitte?

Ons doelwit is om elke wedstryd ons beste te speel, as ’n span te groei en soveel moontlik wedstryde te wen. Ons wil ook goeie sportmangees toon.

Na watter opkomende wedstryd sien julle die meeste uit? Hoekom?

Ons sien die meeste uit na ons volgende groot derbywedstryd. Dit gee ons die kans om te wys hoe hard ons gewerk het.

Na watter professionele rugbyspeler kyk jy op? Hoekom?

Ek kyk op na Malcolm Marx, want hy is ’n baie sterk en fisieke speler wat altyd alles gee vir sy span. Hy werk hard op die veld by die rucks en mauls en het baie toewyding en passie, wat my inspireer om my beste te gee.

Franco Van den Berg

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding?

Die voorseisoen was intens en het die span se karakter regtig getoets. Ons het hard gewerk aan fiksheid en dissipline, en dit het gewys dat die groep toegewyd en honger is om in die seisoen te presteer.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel?

Hierdie span het beter samewerking en vertroue in mekaar as vorige spanne. Ondersteuners kan opgewonde wees omdat ons vinniger speel en nooit opgee nie.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die baan in jou skoolkleure betree, en wat beteken dit vir jou persoonlik?

Ek fokus daarop om kalm te bly en my werk vir die span te doen. Dit beteken baie vir my om my skoolkleure te dra. Dit is ’n groot eer en verantwoordelikheid.

Elke span het sy eie identiteit — hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf?

Ons speel met intensiteit, dissipline en trots. Ons gee altyd 100% en baklei vir mekaar tot die einde.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen?

Ons standaard is om elke oefening en wedstryd ernstig op te neem, mekaar te respekteer en

konstant te verbeter — nie net om te wen nie, maar om as ’n span te groei.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd belangrik vir die span?

Tot dusver hierdie seisoen staan die wedstryd teen Laerskool Upington vir my uit, want dit het gewys dat ons die gees en die wil het om terug te veg. Dit was ’n groot toets van ons vermoëns en het gewys waar ons as span staan.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou?

Ek dink Sam gaan baie mense verras. Hy werk hard en bring iets ekstra na die span.

Wat leer rugby by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan gebeur?

Dit leer dissipline, spanwerk en hoe om onder druk te presteer — vaardighede wat jou help ver buite die baan.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel?

Ek wil ’n leier wees wat deur voorbeeld lei, hard werk, positief bly en altyd die span eerste stel.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê?

Dat ons alles gegee het, met trots gespeel het en as ’n span saamgestaan het, maak nie saak wat die telling was nie.

LAERSKOOL KATHU
LAERSKOOL SEODIN
Charlton
Duimpies (K) Kihan de Bruin
L.J. de Villiers
Johan Nel
Luke Brandt
Josh Smit
Euclan Eilers
Keagan Bester
Bakang Ditlhoiso Ignus Nortjé
Hugo Janse van Rensburg
Luca Smit
Lorenzo Mouton
Eoghan Majiedt Kagisho Moruri
De Wet Bezuidenhout
Janco Bylsma
J.B. Smit
Elwano Beukman
Olwethu Mbena
Roux-Basson van der Merwe
Chris du Plessis
Richard Bowyer
AC Cloete
Carl Ackerman
Daniel Lamprecht
Eben Wessels Franco Van Den Berg (K)
Franru Rautenbach Gerhard Vosser
Jacques Pretoruis
Jan Salim
Janro Venter
Jay-Linn Pienaar
Juwan Bester
Lethabo Lekhomo
Luhan Van Deventer
Sam Senthlabane
Tiaan Bester Walter Thomatos
Dandré Wessels
Calim Thole
Pabalelo Nnosang

LAERSKOOL KATHU - RUGBY

o.11A-Kwaggas

o.9A-Mustangs

LAERSKOOL SEODIN - RUGBY

Agter vlnr: Daniel van Niekerk, Schalk van Heerden, CH van den Heever ,Tiaan Bester , Hugo de Klerk, Xander Steyn, Omaatla Plaatjie. Middel vlnr: Mmuso Talakasi, Divan Victor, Lucca Nel, Pabalelo Nnosang, Chris Coetzee, Dandré Victor, Stephan van Niekerk. Voor vlnr: Abande Dladla, Ethan Ungerer, JD van der Westhuizen , Jay-Linn Pienaar, Ishael Howard, Lee O’Ryan Booysen, Osego Bothloko.
Agter vlnr: Moagi Tlhakanyane, J.M. Fourie, Johandré Peens, Kayden Hermanus, Zayden Potgieter, Zander Botha, Loago Lebopo, Eugene Cockcroft, Lukas Visser, Phillip Burger, Sebastian de Bruin, Noah Joseph, Josh Isaacs, Mpho Molibeli, Ethan Scholtz. Voor vlnr: Christiaan Reitz, Reuben Cockeran, Ben Fourie, Nathan Kasper, Algurno Louw, Willem Schlechter.
Agter vlnr: Hansie de Bruin, Teagan Verryne, Luan Meyer, Zandré Viviers, N.J. de Villiers, W.J. Rossouw, Wian Botha, Cruz Bohlmann, Tshenolo Style, Albert Burger (afwesig). Voor vlnr: Ezekiel Smith, Reuben van der Walt, Jan-Jac Fourie, Benjamin Louw, Adré Erasmus, Austin Swartz, Graythan La Meyer.
o.11A
Agter vlnr: Jacques van den Berg, JW Fourie, Renier Strydom, Rodge Murphy, Markus Mienie, Sion Diedericks. Voor vlnr: Dean Robertson, Josey Griqua, Kobus Pretorius, Iaan Oberholzer, Austin Eland, Devante Freeman, Jay-linn Norton.
o.9A
o.8A
o.7A
Agter vlnr: Ivandré Jacobs, Janu Jacobs, Cobus Pretorius, Johndré Louw, Malan Mostert. Voor vlnr: Edward Barnard, Adrian Mannel, Leanrú Rautenbach, Johan Henderson, Lian Kotze.
Agter vlnr: Johanco Jacobs, Hayliem Moorcroft, PW Jacobs, Chris Schutte, Anton Schutte, Jannis van Niekerk, Harry Fourie, Christiano Irion.
Middel vlnr: Johandré Weideman, Tumalano Nkadimang , Wandré Sachsé , Janco de Villiers, Cayden Groenewaldt, Declan Eiman. Voor vlnr: Omaatla Mokoena, Jesse Jacobs, Herbert Haasbroek, Brendan Stapelberg.
Agter vlnr: Eeclan Steward, Keeran Beukes, Juan Smit, Christopher van der Lindin, Pieter Cordier, Grant Janse van Vuuren, Rickert Fourie, Ogotlhe Hume. Middel: Israel Berned, Orenee Senye, Henry Fourie, Josh Chamberlin, Mohau Masinda, Luvuyo Mira, Vuyo Mira. Voor vlnr: AJ Theron, Wiets Botes, Johanco Myburg, Marko van Deventer, Kano Medupe, Kieran Cloete, Alexander Theron, Ruhvan Mülke.

LAERSKOOL KATHU

EERSTE NETBAL SPAN RISSIES

Bella Sebastian

EERSTE NETBAL SPAN

How has the team prepared for the season, and what areas of your game have you focused on improving?

We’ve been training really hard as a team, working on our fitness, passing, and communication on court. Personally, I’ve been focusing on improving my consistency and staying calm under pressure during games.

What qualities do you think make your team competitive this year?

I think our teamwork is one of our biggest strengths. We trust each other, communicate well, and support each other on and off the court, which makes us more competitive.

What does wearing your school’s netball colours mean as a first-team player?

Wearing our school’s first team colours really means a lot to me, because I truly feel honoured to represent my school. To show that we worked extremely hard to get here. It motivates me to always give my best.

What makes the netball environment at your school special, and how does it bring the team together?

Our netball environment is really positive and supportive. We all have each other’s backs and will never back down. It makes it very easy to play with one another because we know we are supporting each other on and off the court.

What goals has the team set for the upcoming season?

Our goal as a team is to improve our way of playing every time we step onto the court. We want to stay strong and encouraged. We want to grow as a team, win our games and enjoy this season together as a team.

Which team fixture are you most looking forward to, and why?

I am really looking forward to playing against our rivals because those are the matches that is always exciting. It’s also a wonderful chance to challenge ourselves.

Which professional netball player or sports figure inspires you, and what have you learned from them?

I am inspired by Elmeré van der Berg because she is disciplined on and off the court. She knows how to have fun and work as a team. She is an exceptionally good player, and I truly see her as my role model. I learn many skills from how she plays as a goal shooter.

Agter links na regs: Gladys Mogwera, Priya Stander, Daenah Carsyens , Miané Abbott, A’risha King

Voor links na regs: Kaira Lekhwi, Yolanda Ditlhoiso, Puleng Sehanka en Almari Reitz (afwesig).

Almari Reitz
Angelea Jood
Bella Sebastian (K)
Carlea Bauermeister
Deveney Bok
Keasha Beukes
Nicola Nysschen
Puleng Sehanka
Sarahley Brace

Carli Venter

KAPTEIN VAN LAERSKOOL SEODIN SE EERSTE NETBAL SPAN

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding?

Ons span het ‘n goeie voorseisoen gehad. Ons het in Desember ‘n oefenprogram ontvang wat ons moes volg sodat ons nie tydens die vakansie ons fiksheid verloor nie en sodat ons die jaar met ‘n voorsprong kon begin. In Januarie en Februarie het ons gefokus op fiksheid en vaardighede. In hierdie tyd kon mens duidelik ons span se ingesteldheid en toewyding raak sien deur ons bywoning en stiptelikheid met die oefeninge. Voorseisoen kan fisies en selfs vervelig raak, maar ons span het ons ware karakter gewys deur mekaar te motiveer en te aan hou druk wanneer dit moeilik raak. Die netbalkursus wat deur tannie Elize Kotze aangebied is, het ons ook baie geleer en kon ons sterk-en swakpunte uitlig en verbeter. Die kliniek het ons gehelp om ons basiese vaardighede te verfyn en dit het ook ons selfvertroue as ‘n span baie verbeter voor die seisoen begin het.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Ons span is anders as vorige jare in terme van die kwaliteit afrigting wat ons ontvang. “Coach” Antoinette en “Coach” Carina rig ons span al vir 2 jaar af en ons span groei saam. Ons span het laas jaar ongelooflik goed gedoen en het tot by SA-skole gevorder. Ons span weet reeds wat dit verg om op topvlak te kompeteer en dit is wat ons hierdie jaar dryf om nog meer te bereik. Dit sal vir ondersteuners lekker wees om ons te sien speel, want ons spel is vining en vaardig. Ons werk saam as ‘n span en dit skep trots en opwinding.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die baan in jou skoolkleure betree en wat beteken dit vir jou persoonlik? Ek is dankbaar vir die Here wat my seën met gesondheid en talent. Net voor die wedstryd probeer ek om kalm en gereed te wees vir my span. Ek fokus op ons span en ons plan van aksie. Ek voel ’n diep trots en verantwoordelikheid om my skool met alles wat ek het op die baan te verteenwoordig.

Elke span het sy eie identiteit – hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Ons span speel met ’n hoë intensiteit en slim spanwerk. Ons speel met ’n ingesteldheid om nooit op te gee nie en mekaar heeltyd op te bou, terwyl ons gees gekenmerk word deur trots, eenheid en ’n opregte liefde vir die spel. Dit is vir ons lekker om mekaar op te beur deur saam liedjies, dansies en kreute op te voer – selfs tydens wedstryde. Dit is nog lekkerder as ons toeskouers saam sing en klap.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen? Wen is lekker, maar ons het vir ons ‘n standaard gestel om altyd dissipline, spanwerk en respek te wys. Ons sal ook graag vir mekaar op die baan van hierdie standaard herinner deur gereeld “Discipline” op die baan vir mekaar te sê.

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd belangrik vir die span? Enige wedstryd teen Oranje-Noord sal uitstaan omdat dit ’n span is wat ons al herhaaldelik net-net wen, en teen wie ons nog nie kon deurbreek nie. Ná verlede jaar se tweede plek agter hulle, wys dit hoe naby ons regtig is—en juis daarom sal ’n oorwinning bewys dat ons gegroei het en daardie laaste tree kon vat. Dit sal nie net ’n wen wees nie, maar ’n groot deurbraak wat selfvertroue gee en wys dat ons gereed is om bo uit te kom.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Ek dink Mi’zanne is iemand om dop te hou. Daar word gereeld vir Mielies gesê dat sy “net te kort is”, maar sy verbaas my elke wedstryd met hoe rats sy is en hoe mooi sy voor haar opponente uitkom. Sy gee altyd haar beste en ek is trots op hoe hard sy werk.

Wat leer netbal by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur?

Netbal by ons skool leer spelers baie meer as net vaardighede op die baan—dit bou dissipline, verantwoordelikheid, spanwerk en respek vir ander, terwyl dit ook leierskap, deursettingsvermoë en die vermoë ontwikkel om onder druk kalm en gefokus te bly, wat alles waardevol is buite sport en in die lewe.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? As kaptein wil ek hierdie seisoen ’n leier wees wat deur voorbeeld lei—iemand wat hard werk, kalm bly onder druk en altyd die span eerste stel. Ek wil ’n kultuur help bou waar dissipline, respek en verantwoordelikheid die standaard is, en waar elke speler voel hulle word ondersteun en uitgedaag om hul beste te gee, op en van die baan af.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle na die ty door die groep sê? Wanneer mense ons span hierdie jaar sien speel, hoop ek hulle sal sê dat ons met intensiteit, eenheid en trots speel. Dat dit duidelik is dat elke speler hulle hart uitspeel vir die span en die skool. Trots Maroen!

LAERSKOOL SEODIN EERSTE NETBALSPAN

Afwesig: Rochelle Erens

Carli Venter (K)
Veah Maritz Avah Maritz
Olama Botepe
Thlopo Jantjies
Onolo Morwe
Shilo Fotheringham
Mi’zanne Stapelberg Isabelle Ollewagen
Vlnr. Taylynn Thys, Resego Selebogo, Reshan Narrain, Botlhale Dithebe, Tshiamo Ngozo, Jennabelle van Blerk, Liana Venter.

Agter vlnr: Justine Green, Annebelle von Czapiewski, Gofaone Smous, Naledi Kgagabi.

Voor vlnr: Shamika Ndlovu, Loudine Visagie, Zandrie Viljoen.

Agter vlnr: Gofaone Lekhoe, Fonshay Cloete, Luané Minnaar, Janika Jonker, Shiloh Oppel, Luyanda Ngonyoza.

Voor vlnr:

Ashery Grobler, Ciara Frantz, Neliswa Ndata.

Agter vlnr: Mariché Odendaal, Lisa Bekker, Yolanka Kriek, Kayla Bester, Anika Fleming.

Voor vlnr: Kaylee Daniels, Lucy van den Heever, Felicia Nkolo.

Agter van links na regs: Leané Bauermeister, Karabo Mosesane, Alida Hayward, Noluthando Nkomo.

Voor van links na regs: Micah Jacobs, Caro Scholtz, Ihané Janse van Rensburg.

o.12A
o.11A
o.10A

LAERSKOOL SEODIN - NETBAL

Vlnr:

Taylynn Thys, Resego Selebogo, Reshan Narrain, Botlhale Dithebe, Tshiamo Ngozo, Jennabelle van Blerk, Liana Venter.

Afwesig: Rochelle Erens.

Vlnr:

Joedian Esterhuizen, Demi Kruger, Kagontle Ganenang, Mieke Markram, Elgré de Klerk, Marli Swartz, Tanya Chipanje.

Agter vlnr:

Melonique Pretorius, Kiana Swanepoel, Keletso Motshabi, Queenliness Blomes, Anushka Celliers.

Voor vlnr: Leah Ackerman (K), Anel Coetzee.

Vlnr:

Rochan Erasmus, Onolo Shedisho, Kemo Mokomele, Wilmien Payn, Blakley Fotheringham, Miska Meyer, Jolé Whithead, Mieke Hugo.

Vlnr:

A Jacobi Burger, Rebaone Gaabuse, Mckenzie Perrimore, Zaylee

Steyn, Helena Joubert, An-Lia Jacobs, Olerato Makwela, Orefe Pule.

Voor

vlnr: Jannie Strauss, Melory Phaladi, Johanco Kühn, Damisha Snewe.
vlnr: Estiaan Wall, Kian Louw, Kihan de Bruin, LJ de Villiers.
vlnr: Jannis v. Niekerk, Xander Steyn, Juwan Bester. Afwesig: Aiden Marx.
Agter: Mieke de Beer, Sonu Ramachandan, Sulé Koen,Morero Matloko, Elgré de Klerk. Voor: Janco Nel, Ava Green, Kaelo Leier, Johandré Weideman, Liam Koekemoer, Botlhale Sebolai
vlnr: Anushka Celliers, Elgre De Klerk, Demi Kruger, Joedian Estehuizen.
vlnr: Annebelle von Czapiewski, Jana Cloete, Nayomé Marais , Megan Leipoldt.
Laerskool Kathu - Tennisdogters
Laerskool Seodin - Tennisdogters
Laerskool Seodin - Skaak
Laerskool Kathu - Tennisseuns
Laerskool Kathu - Skaak
Laerskool Seodin - Tennisseuns
Agter vlnr: Nicola Nysschen, Megan Leipoldt, Hannah Smith, Loudine Visagie, Sue-May Erasmus
vlnr: Carlea Bauermeister, Chantinique Thorpe, Taylon Strauss, A’risha King, Onalerona Chakapedi
Laerskool Kathu - Dirigente

1

(Liga)

(Liga)

08:00 – Amptelike

van Interskole - Kathu vs Seodin

Kathu 7B vs Seodin 7B 08:30–08:55 Hannes Erasmus

Kathu 8B vs Seodin 8B 09:00–09:25 Bradley Human

Kathu 7A vs Seodin 7A 09:30–09:55 Hannes Erasmus

Kathu 8A vs Seodin 8A 10:00–10:25 Sieg Gericke

Kathu 11B vs Seodin 11B 10:30–11:15

Kathu 13B vs Seodin 13B 11:15–12:10

Kathu 9A vs Seodin 9A (Liga) 12:10-12:55

Kathu 11A vs Seodin 11A (Liga) 13:00-13:45

Bekers oorhandigings 13:50-14:00

Hoofde & sjampanjenooi 14:00-14:10

Kathu 13A vs Seodin 13A (Liga) 14:15-15:10

Rugbybeker en algehele wenners

Tiaan Whitehorn

Stiaan Oberholzer

DP Spangenberg

Dylan van Heerden

Laerskool Kathu - Landloop

Laerskool Kathu - Debat

Laerskool Seodin - Landloop

Laerskool Seodin - Debatdogters

Laerskool Seodin - Debatseuns

Agter vlnr: Levandre Harvey, Kendall Davies, Joslin Estavao, Oratile Malgas, Lefika Tlhosane, Theo Itumeleng, Unathi Booi, Elrin Meaz, Tlotlego Maetso, Kaboentle Stock. Middle vlnr: Chrisli Botha, Fourie Kotze, Hadassah Lyuma, Albert Burger, Shiloh Korope, Emma Visser, Ntlafatso Thekish, Noluthando Nkomo, Lukas Visser, Jake van der Walt, Pedro Cuta, Onika Gqola.
Voor vlnr: Mia van der Westhuizen, Kemo Rabotapi, Johané Rademeyer, Karabo Monabe, Jolani Swanepoel, Jose Willemse, Stephan Botha.
Agter vlnr: Kaylin Titus, Josua van Zyl, Sue-May Erasmus, Johanco Kühn, Lukas Visser. Voor vlnr: Alexander van Niekerk, Carlise Maloney, Ignus Nortjé, Nicola Nysschen, Megan Leipoldt.
Vlnr: Katryn Olivier, Elgré de Klerk, Shiloh Fotheringham, Mieke Markram, Demi Kruger.
Vlnr: Franrú Rautenbach, Hugo de Klerk, Loeto Magobelelo, Chris Coetzee, Luhan van Deventer.

Laerskool Kathu se is hier!

Vier saam met ons Laerskool Kathu se 50ste

bestaansjaar en bestel jou resepteboek!

Die resepteboek is propvol 80+ heerlike resepte. Van maklike etes vir die week en braai-gunstelinge tot bak, nageregte en spesiale geregte om te deel hierdie resepteboek is vol resepte wat in elke huis hoor t.

Die boek is gedruk op glanspapier, prakties en gemaak om oor en oor gebruik te word.

Koop sommer een vir die huis, en een as geskenk.

Elke boek wat verkoop word, help Laerskool Kathu om fondse in te samel en ’n verskil vir ons leerders te maak.

Die boek is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

SKANDEER OM TE BESTEL

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook