Page 1

JOHANNESBURG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

SKOLENUUS! SCHOOL NEWS! SKOLENUUS!

MAY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

Follow us on INSTAGRAM @awsum_news LIKE & FOLLOW

awsum_news AWSUM JOBURG

FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS

EARLY B Kletsrym met ‘n boodskap!


Blitsvrae:

Teen hierdie tyd het die naam Early B reeds oral begin opduik en dié talentvolle musikant en kletsrymer het die afgelope jaar die land aan die gons met sy skerp lirieke en storie-vertel vaardighede. Die 28 jarige Port-Elizabeth boorling het ontplof en sy nuutste album is soos ‘n vars bries vir die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Met treffers soos Ben Ten en Potte staan vele ander kunstenaars nader om saam met hom te werk. AWSUM het opgevang met Early B en hierdie is sy verhaal. Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Vertel vir ons lesers ‘n bietjie meer daaroor. Waar was jy op skool en wat sal jy altyd onthou van skool? Wat sal jou onderwysers van jou vertel? Op laerskool was ek by Triomf Primary en Hoërskool by Bethelsdorp Comprehensive High. Die groot rede hoekom ek na Bethelsdorp toe gegaan het, was omdat dit die enigste skool in ons area was wat motor meganika as ‘n vak gehad het. Ek is mal oor enjins. My onderwysers op laerskool sou seker sê ek was griewelik en op hoërskool, was ek lekker stout. Nie onbeskof nie, maar stout. Ek onthou een keer het ons die die grasnyer (dit was soos ‘n klein motorfiets) gereeld gevat vir ‘n spin op die gras.

Wat wil jy as musikant nog bereik? Ek het groot geword met musiek in my lewe, en in baie maniere het dit my gedagtes en verbeelding oopgemaak. So ek wil nog baie goeie musiek maak vir mense net om te help om die wêreld ‘n beter plek te maak. Selfs al is dit net vir ten minste een mens. Ek glo my musiek sal my die geleentheid gee om dit te doen op verskillende maniere.

Watter tipe tiener was jy? Ek was die een wie almal wou laat lekker voel. Ek het baie gehou van video games en ook in die straat speel. Partykeer het ek gaan speel in my skool broek wat my baie in die moeilikheid gebring het by my ma. Ek het maar altyd ‘n kans gevat en dit het my baie kreatief gemaak.

Ben Ten is van die mees catchy liedjies wat ons in jare gehoor het. Is die liedjie gebaseer op vorige ondervindinge of hoe besluit jy waaroor ‘n liedjie moet gaan? Ben Ten is ‘n liedjie wat ‘n bietjie realiteit en fiksie bevat…dis al wat ek gaan sê. Ek luister gewoonlik na die beat eers sonder enige idee wat ek wil doen. Basies is dit hoe die beat klink en hoe dit my laat voel of aan wat dit my herinner, wat bepaal hoe die liedjie sal gaan. Ek het altyd idees, maar ek dwing dit nie af op my musiek nie. Dit moet natuurlik voel vir my.

Jy is trots op jou Port Elizabeth agtergrond. Wat maak die area en sy mense so uniek volgens jou? Bloemendal is ‘n baie ou gebied in Port Elizabeth. Ons is ‘n gemeenskap wat baie na aan mekaar is, veral aan die kant wat ek bly. Ek was almal se kind en almal was my ouers se kinders. Die antie in die straat kon jou piets as jy uit lyn uit getrap het en jou ouers sou niks doen nie. Wat is jou gunsteling liedjie wat jy uitgebring het en hoekom? Dik vir Drugs, want dit is ‘n liedjie wat gebaseer is op die realiteit waarmee soveel van ons jongmense vandag mee sit. Al my liedjies voel soos my kinders, so ek kan nie rerig kies nie. Maar op die oomblik is Dik Vir Drugs die een wie die meeste aandag moet kry, omdat daar so baie mense in my gemeenskap en gemeenskappe regoor die land is wat sukkel met hierdie problem. Jy het al met groot plaaslike musikante gewerk. Wie is jou droom kunstenaar plaaslik en internasionaal en hoekom? Ek het nie een spesifieke kunstenaar nie, ek sê altyd ek wil met almal werk wie goeie musiek wil maak... want musiek sal nog hier wees lank na ons sterwe, so ek wil iets mooi agter laat eendag.

Editorial team

Advertising

Designers

Bernhard | 061 443 4646 bernhard@tiemedia.co.za

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter

Watter stad het die beste gehoor? Kaapstad is ongelooflik, elke keer. Hoe sal jy graag onthou wil word? Die kort kunstenaar wie se musiek jou kon laat glimlag as jy huil, moed in praat as jy twyfel en laat dans as jy stil sit. Waarna luister jy nou in jou kar? Enige liedjie wat op repeat speel? Loufi – Hills. Hy is ‘n kunstenaar van Port Elizabeth en dis letterlik die een liedjie wat ek elke keer moet speel. As jy ‘n how-to-guide moet skryf vir tieners wat ‘n sukses wil maak in die musiekbedryf, wat sal die eerste 3 stappe wees? Bly altyd jouself (niemand kan of sal dit beter kan doen nie. Dis die enigste manier hoe jy letterlik die beste gaan wees). Glo in jouself (Daar is baie “Nee-mense” daar buite). Maak gebruik van wat jy het (Jy moet erens begin, ek het). 2019 Is nog lank nie verby nie, wat is in die pyplyn vir Early B? ‘n Nuwe musiekvideo waaraan ek werk en nog heelwat nuwe musiek!

AWSUM News is distributed to the following schools in

Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

Wat inspireer jou? Die area waar ek vandaan kom. Ek was vir meeste van my lewe in Bloemendal en ek het so baie geleer, gelag, en baklei in daai plek. Vandag kom al my inspirasie van Bloemendal af. Bloemendal is ryk met inspirasie, as jy sou kies om dit te sien.

Distribution

Coordinators Zinta Visser

JOHANNESBURG, SANDTON AND RANDBURG: Primary

Schools: Craighall, Fontainebleau, Bryanston, Louw Geldenhuys, Esperanza, Jan Celliers, Pridwin Prep., St Peter’s Boys, StPeter’s Girls.

AWSUM NEWS MAY 2019

Braai of takeaways? Braai Steri Stumpie of lemoensap? Steri Stumpie Springbok wedstryd live of musiek fees? Musiekfees ‘n Lekker doublecab bakkie of ‘n vinnige sportmotor? Sportmotor Nike of Adidas? Adidas Beste vakansiewegbreuk? Nederland

High Schools: Randburg, Linden, Fourways, Helpmekaar Kollege, St. Peter’s College, King Edward, St Stithians, Hyde Park, Bryanston. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!

NEWS

School’s News


BRYANSTON HIGH SCHOOL (t) 011 706 6010 (e) bryhigh@bryanston.com

LAERSKOOL ESPERANZA

(t) 011 673 5103 (e) laerskoolesperanza@telkomsa.net

Cross Country

Geluk Mnr Louw!

Our incredible junior boys cross country team have done it again! They have won every race the entire cross country season and beat KES and Pretoria Boys yesterday to take the gold medal at Gauteng Champs! Just amazing you all are!

Baie geluk aan ons hoof Mnr Louw wat in April verjaar het. Mag dit ‘n geseënde jaar wees.

Brian Nyoni, Gareth Rigden, Massi Ambrossi, Asante Rikhotso, Mihlali Harmans, Yohan Dsouza, Sazi Milaiji.

Paper fun! We had fun at school and learned how to fold nice coloured paper. Thank you Mr Pretorius!

Rugby Yet another fantastic win for our boys in white this evening, ending off an incredible season by beating Randpark High 39-15 in the Pirates league!

LAERSKOOL JAN CELLIERS (t) (0)11 646 3336 (e) bemarking@jancelliers.co.za

Julian Nel gekies vir Concertofees Laerskool Jan Celliers se Julian Nel (graad 5) slaag sy oudisie om op 20 Julie saam met die Johannesburgse Simfonie Orkes aan die jaarlikse Concertofees by die Linder Ouditorium deel te neem. Hierdie talentvolle musikant sal op tjello te siene wees tydens hierdie gesogte konsert saam met gelese musici. Trots op jou Julian!

HYDE PARK HIGH SCHOOL (t) 011-447-2281 (e) awright@hydepark.gp.school.za

Hyde Park High Matric Dance 2019 The matric dance is undoubtedly every Grade 12s highlight of their final year of school. Hyde Park High held their annual matric dance at the Bryanston Country Club and the theme for this year’s dance was “Gatsby” which embodies grand elegance and old-world style. The Matric Dance Committee draped vast volumes of fabric and set props to create the ambiance for the evening, ensuring that the event was one for their peers to remember. The Grade 12 pupils embraced the dance theme with aplomb and had the evening of their dreams, dancing the night away. The 2019 matric dance King and Queen of the year were nominated by their fellow Grade 12s and Courtney Madziwa and Peter Mcgluwa were officially crowned on the evening. A roaring time was had by all and the event was a huge success.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 3


FOURWAYS HIGH SCHOOL (t) 011 465 1104/07 (e) fourways@4ways.co.za Derby Day vs Northcliff High School On the 3rd and 4th of May 2019 an excellent series of matches were played from well matched teams: Boys • U14A 2-3 (L) • U15A 1-4 (L) • 2nds 1-1 (D) • 1sts 2-1 (W) Girls • U14A 0-1 (L) • U14B 1-0 (W)

PRIDWIN PREPARATORY SCHOOL (t) +2711 788 1116 (e) admin@pridwin.co.za Pridwin Hosts Successful Rugby 7s Festival Pridwin Preparatory School hosted the Pridwin 7s rugby festival on Friday 10th May and Saturday, 11th May 2019, in Melrose Johannesburg. The Pridwin 7s festival is the only 7s rugby event for preparatory schools in Johannesburg with the sole aim of growing talent and developing rugby across Gauteng. These teams represent boys from a range of socio economic groups and diverse ethnic backgrounds. The festive nature of the Rugby 7s provides the ideal vehicle to promote a love for the game amongst young players and their families and has become a much-anticipated annual tradition. The schools taking part in the 2019 festival included Pridwin, CBC, St David’s, St John’s, St Benedict’s, St Peter’s, St Stithians, Orchards Primary, KEPS and The Ridge. In a fantastic finish, Pridwin won the 2019 tournament. The results were as follows; 1st place Pridwin with 41 tries, in 2nd place Orchard’s with 39 tries and in 3rd place St Johns with 29 tries. Rugby 7s is now recognized as an Olympic sport and made its debut in the 2016 Summer Olympics. The game originated in Melrose, Scotland, and now some 130 years later, it is being played in Melrose Johannesburg. 7s tournaments are traditionally known for having more of a relaxed atmosphere than traditional rugby games and different rules, such as; seven players instead of 15, scrums are made up of just three players from each team instead of eight, games are shorter with six-minute halves, all conversion attempts must be drop kicked and the team which has just scored kicks off as opposed to the conceding team. Fans frequently attend 7s tournaments in fancy dress and there is a festival celebratory atmosphere. Pridwin was honoured to have a prestigious line up with 10 of the top Independent Schools in Gauteng, with their top performing rugby players having the opportunity to demonstrate their skills. Well done to all the exceptional young talent on a great display of skill and to Pridwin for hosting an outstanding, well run and well attended community event.

Page 4

AWSUM NEWS MAY 2019


BRYANSTON PRIMARY SCHOOL (t) 011 7061263 (e) newsletter@bryanstonprimary.co.za Annual Bryanston Primary Six-a-side Tournament Scores success On Saturday 18th May 2019 Bryanston Primary hosted the 50th edition of their popular six-a-side tournament featuring the best talent in netball and soccer in the northern suburbs. Bryanston Primary has a proud 66-year heritage for delivering high standards of academic education, specialised education programmes, a wide variety of extra murals and is a very well managed and supported the school. This year the following primary schools entered they’re under 10, 11, 12 and open teams in the netball and soccer competitions: Bryanston, Montrose, Bryneven, Bryandale and Bordeaux. The format involved a round robin concluding with a final match between the 2 teams with the highest points per category. The six-a-side format has proven to be an exciting format where many matches can be played in shortened time and on smaller fields for the soccer matches. The hard-fought matches in such quick succession also tested the fitness and endurance levels of the participants. After a well-attended event, the victors on the day were Bryandale taking both the Netball and Soccer Trophies – well-done Bryandale!

ST STITHIANS COLLEGE (t) 011 577 6000 (e) marketing@stithian.com Successful Synergy Social The Grade 8 Sports Synergy Social was a brilliant success! The Grade 8’s arrived on Thursday evening for a fun night of adapted CrossFit where we split the girls and boys into teams and they raced through a course of fun activities. We rowed, skipped, balanced books on our heads and played cup pong, amongst other exciting challenges. The top four teams battled it out in the finals with the rest of the Grade 8’s cheering on the side-lines. Thank you to all of the Grade 8’s who spent the night of fun with us and participated so enthusiastically.

KING EDWARD VII SCHOOL (t) 011 551 5800 (e) www.kes.co.za New Deputy Principal The School is pleased to announce the promotion of Mr Christopher Hammond to the position of Deputy Principal as of 1 July 2019. Mr Hammond is presently the Subject Head of Geography and the Senior Housemaster of School House and has been teaching at King Edward VII School since 2006. Chris has an Honours degree in Educational Management and has recently completed his MBA at the Wits Business School. Mr Hammond will take over from Mr Hansen in July who will retire at the end of June having served the School in this position for some 24 years. Mr Hansen will continue teaching his History classes until the end of the year. We take this opportunity to wish Chris all the very best as he embarks on this new challenge.

Two Oceans Half Marathon 2019 Grade 12 learner, Dino Claro, competed in the Junior Section of the Two Oceans Half Marathon where he was placed in 3rd position! Dino managed to average a sub 4 minute kilometer pace for the entire half marathon! Such an incredible achievement!

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 5


LAERSKOOL LOUW GELDENHUYS (t) 011 782 5442 (e) pos@llg.co.za Tennis

Koor

Nadat Louwtjies se tennisspan verlede jaar in die doodsnikke van die laaste wedstryd net-net verloor het, het die span vanjaar met méning teruggekom en dié spelers het die Tygerpoorttennistoernooi gewen. Welgedaan!

Louwtjies se seniorkoor het Saterdagaand deelgeneem aan die Viva la Musicakoorfees wat deur Hoërskool Randburg aangebied is. Dit was die koor se eerste optrede hierdie jaar en hulle het pragtig gesing. Hulle nuwe repertoire behels ‘n wye verskeidenheid musiek: van Benjamin Britten tot Freshlyground. Welgedaan Louwtjies! Ons is trots op julle. En, hierdie jaar is daar sowaar 3 pare tweelinge in Louwtjies se juniorkoor. Megan en Christel Nel, Sophia en Ella Schutte, Sky en Isey Vorster: julle maak geskiedenis!

LAERSKOOL FONTAINEBLEAU (t) 011 791 6160/1 (e) skool@fontainebleau.co.za Hengel Baie geluk aan Jack Lotter en Mnr Johan Kotzé wat gekies is vir die Vrystaat Hengelspan. Hulle neem November en Desember aan die Suid-Afrikaanse Hengelkampioenskappe deel.

Rugby Rugby uitslae van KwartFinaal wedstryde gespeel op Woensdag, 22 Mei 2019: • o.9 wen Laerskool Fochville 39 – 10 • o.11 wen Laerskool Protearif 22 – 5 • 1stes wen Laerskool Horison 12 – 0 Baie geluk aan elke speler en afrigter! Baie sterkte vir die Semi-Finaal!

HOËRSKOOL LINDEN (t) 011 888 1433/4 (e) linden@linden.co.za Mnr en Mej. Linden 2019 HS Linden se Mnr en Mej Linden 2019 was ‘n skouspel uit die boonste rakke. Geluk aan al die deelnemers en organiseerders wat hierdie geleentheid #thegreatestshow ooit gemaak het. Die wenners vir 2019 is: • Mej. Linden: Mikha Ceronio • Mnr Linden: Luc Sinclair • 1e Prinses: Jade Brummer • 2e Prinses: Luca Steinhobel • 1e Prins: Franco Muller • 2e Prins: Ervin Shabangu • Mej. Persoonlikheid: Lana Gouws • Mnr Persoonlikheid: Marko Keet • Debutant: Kayla du Plessis • Beste dans: Mikha Ceronio en Luc Sinclair Fotograaf: Dawid Roux.

Page 6

AWSUM NEWS MAY 2019


ST PETER’S GIRLS PREP SCHOOL (t) 011 367 6631 (e) girlsreception@stpeters.co.za

ST PETER’S BOYS PREP SCHOOL (t) 011 705 3423 (e) reception@stpeters.co.za

Edtech Conference St Peter’s Prep Schools had the privilege of hosting an EdTech Conference on 23 and 24 May. The focus of the conference was transforming education, by understanding how technology can be used in schools now and into the future. There were delegates from 40 different schools across South Africa. The keynote speakers highlighted the impact of the Fourth Industrial Revolution, the exploration of Artificial Intelligence and importance of Digital Citizenship. Over 20 breakaway sessions were on offer that covered topics from Coding and Robotics to integration of technology in the classroom, and screen time choice to Augmented Reality, to just mention a few. Pepper the robot, made a special appearance to introduce a keynote speaker, which proved to be a highlight for the delegates. It certainly was a worthwhile event and brought together people who feel passionate about technology and education.

ST PETER’S COLLEGE (t) 011 807 5315 (e) info@stpeterscollege.co.za St Peter’s College Boys Hockey at Aitken and Boden Tournament The St Peter’s College u15 and 1st teams Boys Hockey participated in the Aitken and Boden Hockey Tournament over the weekend of the 17 – 19 May 2019. Aitken and Boden Hockey Tournament is a Schools Hockey Tournament that has been going on for a couple years. The U15 Hockey boys did very well at this year’s addition of the tournament by winning and reaching the semifinals of the tournament and eventually competed for the third and fourth place against Monument. They finished in fourth position overall in the tournament after they lost to Monument by three goals to nil in the third and fourth place playoffs. The 1st team participated at Aitken where they opened their account with a one nil loss to Rand Park High, in the second match they showed character and went on to beat Waterstone College by two goals to nil. The win against Waterstone was a motivation to the boys as they went on to reach the final of the tournament after winning their next four rounds of matches having beaten four schools to reach the final of the tournament which they unfortunately lost by a single goal to nil. The 1st team finished the tournament in position two overall. We are proud of the boys for their wonderful achievement.

AWSUM NEWS MAY 2019

Page 7


HELPMEKAAR KOLLEGE (t) 011 339 2226/7 (e) info@helpmekaar.co.za Hokkie: Prestasie Die volgende Helpies is opgeneem in die Suid-Gauteng Hokkiespan: • Neil Eksteen o.18B • Wijon Buskes o.16D • Christopher De La Rey o.14C Aitken- en Bodentoernooi Helpmekaar se seunshokkie het goed gevaar in hierdie jaar se Aitken- & Bodentoernooi: Die o.15A’s wen Bryanston, King’s School en Springs. In die kwartfinaal vee hul die vloer teen Edenvale en wen 8-0. In die semi-finaal wen hulle St. Peter’s met 4 doele teenoor 1. Hulle kraai uiteindelik koning van die Boden B-afdeling deur te wen teen Fourways in die finaal. Volgende jaar gaan hulle meeding in die A-afdeling.

CRAIGHALL PRIMARY SCHOOL (t) 011 788 7223/4 (e) gazette@craighallprimary.co.za Grade 5 Homestead project submission

HOËRSKOOL RANDBURG (t) 011 782 6226 (e) sport@hsrandburg.co.za

Page 8

AWSUM NEWS MAY 2019

Profile for AWSUM News

Johannesburg(May 2019) Primary - High Schools  

Johannesburg(May 2019) Primary - High Schools  

Profile for tiemedia