HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE We belong to the RMI and the AA
NEWS
See Awsum Wheels Insert Tel. 021 840 4900
C.V. joints / Shocks / Services / repairs to all vehicles Same premises as Silverton Radiators
12 Athlone Street, Strand
NOVEMBER 2016
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
SPORT FEATURE
SUMMER SPORT SEASON GUIDE
BRAAI, THE BELOVED COUNTRY GOURMET RECIPES FOR BRAAI LOVERS
Minki
van der Westhuizen I n s p i r i ng n e w ve n t u r e s !
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge
Welkom, Somer!! Editorial team
Somer is uiteindelik hier, en daar is reeds ‘n somervakansiegevoel in die lug. Sterkte aan almal wat nog eksamen skryf – kinders en ouers!
Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za
Advertising Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG: Primary Schools: Stellenbosch, Eikestad, Rhenish, Somerset West, Lochnerhof. High Schools: Strand, Stellenbosch, Parel Vallei, Paul Roos, Kunssentrum PJ Olivier, Somerset College.
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
Somer is in volle gang, and wie is beter om op ons voorblad te hê as die lieflike Minki van der Westhuizen, in sagte, koel somerkleure! Lees oor Minki, moederskap en Boer Soek ‘n Vrou hier onder. Ons het so ‘n fantastiese reaksie gehad op ons Jan Braaiartikel en resepte ‘n paar maande gelede, dat ons dit goedgedink het om nog braai-aksie vir ons lesers te bring. Geniet julle tyd om die braaivleisvuur met gourmet-resepte uit More Braai, the Beloved Country – en wen ook een van drie kopieë wat ons het om aan ons lesers weg te gee, om julle braai hierdie somer beter as ooit te maak. Ons bring ook solank vir julle ‘n handige uittreksel met die datums en tye van die somersportseisoen se hoogtepunte. Geniet die laaste klompie weke van skool en regmaak vir die lang vakansie wat voorlê!
C ONTENT
H I G H LI G H TS SPORT FEATURE
SUMMER SPORTS D THE N I H E D GET B ND GOL NA
GREE
Centre Page
FOR THE FOODIES
Marika & jul toegewyde AWSUM-span
Join our AWSUM Facebook pages
#socialmedia #joinourpage We share AWSUM news on our regional specific Facebook pages, so don’t miss out and make sure you join us!
AWSUM Helderberg
Pg 4
More Braai the Beloved Country
AWSUMCelebrity Interview
Minki van der Westhuizen Minki van der Westhuizen is een van Suid-Afrika se mees herkenbare persoonlikhede. As ‘n topmodel het sy op ontelbare tydskrifvoorblaaie verskyn. Meer onlangs het sy egter bekendheid verwerf as gewilde televisieaanbieder. Ons het met haar gesels oor Boer Soek ‘n Vrou, moederskap, en die lewe terug in Suid-Afrika. V: Jy is wêreldwyd bekend as topmodel. Hoe het dit gebeur dat jy televisie-aanbieder geraak het, eers vir Pasella en nou vir die realiteitsreeks Boer Soek ‘n Vrou? A: Pasella se vervaardiger het my in 2007 gevra of ek sou belangstel in TV-aanbieding. Ek het nie eens twee keer gedink nie! Ek wou nog altyd in die televisiebedryf werk, en toe die geleentheid kom om die aanbieder te wees vir die nuwe seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, was ek in die hemel. V: Wat geniet jy die meeste van Boer Soek ‘n Vrou? Watter boer sou jy sê is AWSUM? A: Om al die mooi dele van die land te sien – ek het net weer besef hoe stunning en divers ons land is! Die boere is almal AWSUM! V: Nog ‘n Boer Soek ‘n Vrou-vraag … die vraag op almal se lippe is of enige van die boere jou probeer beïndruk het eerder as die vroue op die plaas? A: Neeeee, ek het nooit die gevoel gekry nie! Hulle weet mos ek is nie beskikbaar nie. Die boere is almal baie trots op hulle plase en ek het dit geniet om vir ’n dag deel te wees van hulle boerderye.
Page 2
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
V: Wat is jou raad vir eerste afsprake? Tel eerste indrukke? A: Eerste indrukke is baie belangrik – jy sien dalk die persoon nooit weer nie en dan is dit die prentjie wat die persoon van jou het. Wees net jouself – dan kan jy nooit verkeerd gaan nie. V: Jy en jou jong gesin het einde verlede jaar teruggekeer na Suid-Afrika na amper ses jaar in Londen. Hoe was die lewe daar? Wat het jy gemis van Suid-Afrika? Hoe het jy weer aangepas in SuidAfrika? A: Ons was baie gelukkig in Londen, en Engeland sal altyd baie spesiaal wees vir ons. Niks kan egter ons vreugde terug in Suid-Afrika oortref nie. Ons almal floreer en ek dink die dogtertjies het al vergeet van die UK. Ons het baie maklik aangepas – dis asof ons nooit weg was nie. Ek het my ouers baie gemis, en ook die weer en lekker kultuur. En natuurlik ook die mooi natuurskoon en berge. V: Jy het twee dogtertjies, Katerien (3) en Elise (2). Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees vir jou? A: Die liefde en aandag en oulike woordjies en drukkies en nat soentjies en vuil handjies … ek is mal oor elke oomblik van mamma wees! Moederskap het my geleer om nie meer so ingestel op myself te wees nie. En dit het my geduld geleer. V: Jou man, Ernst Joubert, was bekend as rugbyspeler. Wat doen hy deesdae? A: Hy is Head of Operations by Stellenbosch Academy of Sport Rugby Institute.
LAERSKOOL DE HOOP Vinsure Gala Our sizzling swimmers didn’t mind getting wet during the yearly Vinsure Gala.
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
Music Evening De Hoop’s marvelous musicians entertained us with their talents over the span of two evenings. Learners showed off their hard work throughout the year, accompanied by our terrific teachers.
Alec Lategan takes to the water. Anouk Roux and Mrs L Ferreira play a beautiful piano duet.
Kitaaraand Wat kry jy as jy al die Folk-kitaar en klassieke kitaar leerders op ‘n verhoog sit? ‘n Onvergeetlike musiekervaring!
Kayla de Villiers konsentreer op haar koorde.
We offer Vibrant DANCE CLASSES Hip Hop, Contemporary, Modern, Jazz, Dance-Fitness. kids age 3, teens and adults FOR FUN & FITNESS or MORE FOCUSED - Eisteddfod, Competitions, Exams, Performances & Provide Choreography @ shows/events/corporate-functions.
Fly like a butterfly ... and swim like fish! Nicole Bougas in action.
Some of our littlies wait their turn at the Gala.
Suanelle Maass and Mrs M Potgieter strum their guitars.
Sweet sounds from the violin with Nicolaas Majewski and Hannah Singe in the foreground.
Josh Schwartz weet hoe om ‘n kitaar vas te vat.
As ‘n spesiale verrassing het die seunskoor ons gewys dat sing nie vir sissies is nie.
Contact: 076 813 4857 | info@floodlightdtc.com Facebook, Twitter, Instagram
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 3
A favourite drink around the braai in our beloved country is brandy and Coke. So let’s braai with it! INGREDIENTS
METHOD
• Combine all the marinade ingredients in a bowl. Place ribs in a non-metallic dish and pour marinade over. Cover and refrigerate MARINADE overnight. • Remove ribs an hour before the braai. Put on • 250ml brandy a tin foil tray. Put ribs on the braai and cover • 750ml Coca-Cola the lid. Braai for an hour and 15 minutes, • 300ml tomato sauce • A few good drops of Tabasco basting every 20 minutes or so. Remove the ribs from the container and put it on the braai • 4 cloves garlic, minced grid. Braai for 5 minutes on each side. While • 90ml hoisin sauce ribs are on the braai, pour some marinade • Freshly ground black pepper into a small pot, bring to the boil and reduce by half. Remove ribs from the braai and pour sauce over. • 2 racks pork spare ribs, approximately 1.4kg
My friend Coenie du Toit always requests this salad when we braai. INGREDIENTS
METHOD
• 4 medium-sized red onions • 30ml olive oil • Salt and freshly ground black pepper • 50g rocket • Coriander leaves, chopped • 120g crumbled feta • 100g flaked almonds, lightly toasted in a pan
• Preheat your oven to 180°C. • Peel the onions, remove the tops and tails, and slice them into halves. Place on a baking tray, brush with olive oil and season with salt and pepper. Roast in the oven for 40 minutes, until the onions are cooked and golden brown. Grill them if not browned enough. • Mix all the salsa ingredients in a small bowl, stir, season with salt and pepper and set aside. • To serve, put the rocket and chopped coriander into a large mixing bowl. Add the feta and almonds. Add the onions and drizzle the salsa over the onions.
SALSA • 1 red chilli, deseeded and sliced • 1 garlic clove, crushed • 60ml red wine vinegar • 30ml olive oil
We have three copies of MORE Braai, the Beloved Country up for grabs!! If you want one, email us at info@tiemedia with Braai in the subject line and your name and contact details.
Page 4
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Braai, the Beloved Country has become an iconic staple cookbook for any self-respecting South African braaier. Its author, Jean Nel, is a gourmet braaier and owner of a boutique catering company, and also the host of the Weber Braai Academy in the Cape. His braai philosophy is simple: Go to your agterplaas, your backyard, and light the fire! The recipes here are from MORE Braai, the Beloved Country, with scrumptious, mouthwatering recipes for a wide array of meats and meat cuts, salads, veg and breads to braai.
Somerset West new concept store
NOW OPEN!
Visit us for our opening specials and a chance to win great prizes! Somerset Crossing, Old Main Rd, Cnr R44 and R102 • 064 649 7975 Open 7 days a week.
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Public Speaking The Grade 6 Afrikaans Public Speaking Competition took place on Wednesday, 19 October. Well done to the competition winners!
Science Expo The Grade 6 Science Expo theme was “Renewable Energy�. Models and experiments were on display showcasing the talented work of a number of future scientists and engineers!
Daniel Dillon (2nd), Lishan Meyer (1st) and Kristin Skein (3rd).
LAERSKOOL SOMERSET-WES
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Leerderraad vir 2017 SWPS se leerderraad vir 2017 is by die Prysuitdeling op Woensdag, 9 November aangewys.
VOOR: Luke Davids, Lea Steenkamp (onderhoofdogter), Bromwell Fielies (hoofseun), Amber Philips (hoofdogter), Joshua Titus (onderhoofseun) en Declan Wildeman. AGTER: Tarren-Leigh Smith, Erin Hindley, Skye Hurling, Tatjana Frauenknecht, Reshon Brown, Ethan Mitchell, Andrew Riffel, Clint Williams, Maxime Langer, Amy Katts, Amy Jacobs en Danielle Derrick.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Dubbele glorie vir Stellies Laerskool Stellenbosch se seuns- en dogtertennispanne het skoonskip gemaak by die Match Point-tennistoernooi in Graaff-Reinet deur die dogters- en seunsafdelings te wen.
Die twee wenspanne met hul trofees: VOOR: JP Verster, Sebastiano Sola, Dirkie Aldrich, Morkel van der Westhuizen. AGTER: Me Erena Stofberg (spanbestuurder), Catharina Swanepoel, Anelma Grobler, Mila van der Merwe, Kara Steyn, mnr Cornel Smuts (afrigter).
Page 6
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Top 10 Atletiek: Bredasdorp Laerskool Stellenbosch het op Vrydag, 21 Oktober aan die Top 10-byeenkoms, waarby 45 skole betrokke was, deelgeneem. Stellies se 10 atlete het puik prestasies gelewer en behaal 4 eerste-, 7 tweede- en 1 derdeplekke. Die skool eindig 3de in die algehele kompetisie met 7 895 punte.
VOOR: Karla Brugman, Markus van Aswegen, Enamarie Goldie, Ilse Brugman, Mila van der Merwe. AGTER: Mila Olivier, Anne-Marie Celliers, Elle Olivier, Cecilia Willer, Willem van der Westhuyzen.
Stellies wen goud Laerskool Stellenbosch het die Gerrie Bernertennistoernooi in die Paarl gewen. Dit is die vyfde jaar wat die Stellenbossers hierdie gesogte toernooi wen.
VOOR: Dirkie Aldrich, Kruger Steyn, Leonardo Sola. AGTER: Sebastiano Sola, Carl Roothman, JP Verster, Morkel van der Westhuizen.
HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SPORT
NOW OPEN!
Somerset West new concept store Somerset Crossing, Old Main Rd, Cnr R44 and R102 • 064 649 7975 Open 7 days a week.
NOVEMBER 2016
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880
LIKE US ON
GET BEHIND THE GREEN AND GOLD
MALCOLM STUURMAN Cell: 083 229 8631| Tel: (021) 852 5163 Address: Shop 14 Fountain Square, Main Road, Somerset West
www.clarkpools.co.za
AWSUM
SUMMER SPORT SCHEDUL NOVEMBER 2016: RUGBY
19 November: Italy vs South Africa [Artemio, Franchi] 16:00 26 November: Wales vs South Africa [Principality Stadium] 19:30
DECEMBER 2016:
2-3 December: Dubai Sevens 10-11 December: Cape Town Sevens
NOVEMBER 2016: CRICKET
03 November: Australia vs South Africa 1st Test [Western Australia Association Ground, Perth 04:30 12 November: Australia vs South Africa 2nd Test [Bellerive Oval, Ho 24 November: Australia vs South Africa 3rd Test [Adelaide Oval] 05
DECEMBER 2016:
26 December: South Africa vs Sri Lanka 1st Test [St George’s Park, Port Elizabeth] 10:00
JANUARY 2017: CRICKET
ADVERTISE HERE NOW!
02 January: South Africa vs Sri Lanka 2nd Test [PPC Newlands, Cape Town] 10:00 12 January: South Africa vs Sri Lanka 3rd Test [Bidvest Wanderer Stadium, Johannesburg] 10:00
JANUARY 2017: GOLF
7-10 January: BMW SA Open Championship [Glendower Golf Club, Gauteng]
To book your space contact
Pieter Brand - (076) 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
JANUARY 2017: TENNIS 18 January:
Australian Open [Melbourne, Australia]
SPORTS
E 2016 - 2017
PA
FRES
PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
RE OF CONVENIENCE CENTRE
a Cricket
obart 01:30 5:30
OLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS
OURS
AUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH
rs
Every business needs a proper accounting system trust Preferred Solutions to assist you with your unique business needs Sage Pastel Accounting and Payroll Software Sales, Installation and Support Sage Evolution Software Sales, Implementation and Support Sage Pastel Consulting Sage Pastel Accounting and Payroll Support Accredited Sage Pastel Accounting and Payroll Training Centre Dedicated Sage Pastel Support Desk IT Hardware Installations, Support and Service Level Agreements Cu Custom Application Development for Sage Evolution ERP
We are an Award-Winning Sage Pastel Business Partner for 10 Years Running
www.prefsol.co.za
021 840 2620
HELDERBERG
WHEELS
Don’t put your safety on hold.
SERVICE YOUR CAR TODAY
R399*
Excl. labour charge
*Offers 2016 *Offersends ends 31 31 October December 2016 *Ts & Cs Apply. Model/s shown may differ. Es & Os Excepted.
2782/47479 ADMAKERS.COM
To book your space contact - Pieter Brand - (076) 026 3250 | pieter@tiemedia.co.za
Westvaal Somerset West Tel: 021 852 1107 1108
YOU DESERVE THIS, SA CHEVROLET UTILITY SPECIALS AVAILABLE TO ALL CHEVROLET UTILITY 1.4 STANDARD
FROM
139 900
R
*
Westvaal Stellenbosch
tel: 021 883 3706
*On-the-Road and Registration Fees Excluded. Terms and Conditions Apply. Model/s shown may differ. Errors & Omissions Excepted.
2453/47123 ADMAKERS.COM
THIS OFFER IS OPEN TO ALL SMALL OR INFORMAL BUSINESSES. NO VAT OR COMPANY REGISTRATION NUMBER REQUIRED.
LAERSKOOL LOCHNERHOF
(t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za
Dance Star South Africa
Uitvoerende Kunste
Shan-Lee Cilliers, Liané Snyman en Inge van Wyk neem aan die Dance Star South Africa deel en verwerf die volgende prestasies: Shan-Lee • Ballet Solo Wenner • Contemporary Solo 4de • Contemporary Trio 2de Liané • Open Solo African Heartbeat 1ste • Hip Hop Solo Juniors 4de
Christiaan Brandt het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in Rustenburg deelgeneem. Hy wen 4 Goue Medaljes (bo 95%) en 2 Silwer Medaljes (bo 85%) en wen die algehele trofee vir 11–12 jaar. Daar is hy tot die Suid-Afrikaanse span verkies. Hy verteenwoordig Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles, VSA (Julie 2016). Daar was 61 lande, ongeveer 1 300 deelnemers aan hierdie kompetisie. Christiaan presteer puik. Verteenwoordig SA-span • Wen 5 Goue Medaljes (bo 95%) • Wen 1 Silwer Medalje (bo 85%) • Wen 1 Brons Medalje (bo 75%)
Shan-Lee Cilliers
HOËRSKOOL STELLENBOSCH Nuwe Matriekraad en HK van Huis du Preez
• Open Duet Jailhouse Rock • Modern Trio People 2de Inge • Ballet Solo Juniors 3de Al drie is opgeneem in die SA-span vir die Dance Star Finale 2017 World Dance Masters, in Kroasië. Shan-Lee en Inge neem ook deel aan die Dans in jou Taal-danskompetisie op KykNet en dring na die finaal in Kemptonpark, Gauteng, deur.
Liané Snyman
Inge van Wyk
(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com
Jeugleierskonferensie
Aksienetbal Baie geluk aan dié twee Graad 11-leerders wat WP-kleure in Aksienetbal verwerf het: • Menél van der Merwe: 0/18 Gemengde span • Nikita Cronjé: 0/18 B Span Nikita is ook aangewys as die “most valuable” onder 21-speler in die superliga reeks.
Ons hoofleier, Annarine Goldie, is gekies om Die Burger se Jeugleierskonferensie by te woon. Dit sal plaasvind vanaf 9 tot 15 Desember en die tema is “Etiese leiers vir die toekoms”.
MR: VOOR: Anja Liebenberg, Jane Janse van Rensburg, Franci van den Berg, Mia van der Merwe, Sune Lesch, Annarine Goldie, Danielle Luttig. AGTER: Sterrenberg Smit, Henry Norris, Timothy Morris, Christiaan Visser, Dylan Puchert, Henk Lategan, Le Roux Kloppers. HK: VOOR: Alana van der Merwe, Lara Gouws, Suzanne Odendaal, Sune Lesch, Magdeli Herbert. MIDDEL: Hanreco van Zyl, Chane Vorster, Elzet Brenkman, Menel van der Merwe, Nikita Cronje, Henry Norris. AGTER: Henk Lategan, Chris Germishuys, Dylan Puchert, Pierre Venter, Keeghan Zarht, Pieter van Helsdingen
HOËRSKOOL PAREL VALLEI
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
Nuwe leierskapstruktuur vir PV – prefekte vir 2017 Parel Vallei is ‘n skool wat daarna streef om so veel geleenthede as moontlik vir sy leerders te skep en gedurig met uitnemendheid aan te pas in die veranderende wêreld waarin ons leef. Dit is om dié redes dat daar besluit is om ‘n nuwe leerderleierskapstruktuur in PV te skep. Dit is die leiers van die toekoms wat vandag op die skoolbanke sit en PV se bestuur wil Parel Valleiers graag nog meer blootstel aan leierskapsrolle en leierskapsgeleenthede. Die nuwe struktuur sien só daar uit: die ou leerderraad is vervang met ‘n stelsel van prefekte, gekies deur verskillende portefeuljes wat verskillende afdelings in die skool verteenwoordig. Die prefekraad bestaan uit agt portefeuljes: Tradisie, Media, Kultuur, Diens, Akademie, Sport, Gees en die VRL (Verteenwoordigende Raad van Leerders.) Stemming in elke portefeulje het gevolg nadat die kandidate se manifeste vertoon is. (Kieserregistrasie is ook in elke portefeulje vereis voordat ‘n kieser sy stemreg kan uitoefen.) Elke portefeulje word bestuur deur ‘n onderwyser wat
leiding gee en bestaan uit ‘n goue prefek (die leier) en twee silwer prefekte. Die agste portefeulje, die VRL, is verteenwoordigend van alle grade (en word ook direk in die beheerliggaam verteenwoordig deur die hoofseun en hoofdogter.) Elkeen van hierdie portefeuljes sal ‘n komitee hê wat saamgestel word uit leerders uit alle grade wat dan, wanneer dit met die prefekte, sportkapteins en ander leierskapposisies in die skool gekombineer word, leierskapblootstelling aan meer as 200 leerders sal verleen. Dit is ‘n baie opwindende leierskapstyd in die skool en die portefuljes sal verder versterk word deur kursusse en gassprekers wat opleiding en individuele groei sal verskaf soos die nuwe struktuur vasgelê word. Die aankondiging van die prefekte, sowel as die hoofseun en -dogter, sal elke jaar tydens PV se Stigtersdag-seremonie in Augustus in die teenwoordigheid van die hele skool geskied. Baie geluk aan ons nuwe prefekte vir 2017! Ons weet dat julle geskiedenis sal maak, as die heel eerste prefekte in dié nuwe leierskapstruktuur.
VOOR: Xander Venter (hoofseun), Rouxvè Meyer (hoofdogter). TWEEDE RY: Goue prefekte: Wicus Louw (K), Katja Majewski (A), Danielle Hendricks (VRL), Jessica van der Walt (T), Rebecca Kaps (S), Jenna Helders (G), Leandre van der Merwe (D), Charl Wiehahn (M). DERDE RY: Chanay Cronje (D), Rebecca Robinson (A), Sabrina Röhm (M), Caitlin Odendal (S), Kirsten Moffitt (D), Gabbi Lopes (G), Megan Kreft (S), Stefan le Roux (VRL). AGTER: Hugo Uys (M), Sheldon Janse van Rensburg (T), Jason Oliemans (T), Jordyn Linklater (K), Steph Kolatsis (G), Abigail Janse van Rensburg (K), Jenna Beavon (A), Rory Lindt (VRL). Portefeuljekode agter die leerder se naam: T = Tradisie, M = Media, K = Kultuur, D = Diens, A = Akademie, S = Sport, G = Gees
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 7
PAUL ROOS GIMNASIUM Jamie Riddle The Slanghoek Triathlon is one of the Cape’s most popular Triathlons, but this year’s event had a special attraction. Two-time Olympian and World Duathlon Champion Richard Murray (Paul Roos Old Boy) had entered the sprint event, in preparation for an event in Bermuda. Murray’s presence certainly got the Triathlon community excited and none more so than Jamie Riddle (16) from Paul Roos. The Sprint Tri comprised a 650m swim, a 20km cycle and a 5km offroad run. Murray exited the swim first closely followed by Riddle who fought tenaciously to try and keep the gap down and was thrilled to be on the start line with Murray, who has inspired many SA juniors with his top performances internationally. At the prizegiving, Murray mentioned that he was surprised that Riddle was snapping at his heels in the swim and was still in close proximity at the first turnaround of the bike. Riddle is one of SA’s up and coming juniors, recently returning from a trip to Europe with the SA Junior Triathlon squad. His family moved from Port Elizabeth to Stellenbosch earlier this year.
(t) 021 887 0017 (e) info@prg.wcape.school.za
Krieket Op Saterdag, 29 Oktober het Paul Roos se 0/15B-span teen Hermanus gespeel. Ben Barnard, die openingskolwer, het ‘n rekord opgestel vir ‘n 35 boulbeurt krieketwedstryd. Hy het 213 lopies nie uit nie aangeteken vanaf 109 balle, teen ‘n lopietempo van 195. Paul Roos eindig hulle 35 boulbeurte op 382/5. Paul Roos se boulers het die Hermanus-krieketspelers nie kans gegee om tot verhaal te kom nie en die een paaltjie het na die ander geval. Paul Roos wen die wedstryd met meer as 300 lopies. Dit is die tweede wedstryd na mekaar wat Ben Barnard nie uit is nie. Die vorige wedstryd (T20) teen Bishops het hy 83 nie uit nie behaal teen ‘n lopietempo van 126.
Tennis Die 1ste tennisspan van Paul Roos was in aksie in Bloemfontein by die Grey College-tennistoernooi. Die span het ondanks die afwesigheid van hul nr. 1-speler, Rossouw Norval, derde geëindig na St Stithians en Grey College. 'n Baie jong 1ste span, met slegs een Graad 11-speler, drie Graad 10-spelers en twee Graad 9-spelers, het Paul Roos verteenwoordig. Die volledige uitslae van die PRG span was as volg: • PRG wen Glenwood 9–0 • PRG verloor teen Grey 3–6 • PRG wen Waterkloof 7–2 • PRG verloor teen St. Stithians 2–5 (semi-finaal) • PRG wen Affies 6–2 (vir 3de plek) Baie geluk ook aan Emile Brand wat op die nr. 6-posisie geen wedstryd verloor het nie en as die best nr. 6 by die toernooi aangewys is. Baie geluk aan die PRG-manne.
Ruben Fortuin, JP van den Berg, Jean Durand, Emile Brand, Ivann van der Merwe, Wikus Robbertse, Christian van der Wath en Jacobus Swanepoel (afrigter).
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 9
SOMERSET COLLEGE (t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za College Outdoor Education Programme The location of Somerset College on a 32 hectare estate in the Cape Winelands gives students a rare opportunity to explore their natural surroundings and to further their education in a unique and engaging way. The flagship of the College Outdoor Education Programme is the Trek, which is now in its nineteenth year. This is a journey of self-discovery, undertaken by all Grade 9 students in November each year, during which time they cover 360km on foot, in canoes and on bicycles. It is a remarkable journey that starts on foot from the school and ends on the beach in the De Hoop Nature Reserve 27 days later. It is not insignificant that our Grade 9 Trekkers trek for 27 days and Nelson Mandela was imprisoned for 27 years. For each day they journey, Mandela sacrificed a year in becoming the great leader he was. Trek embodies and teaches students the seven Rs of the Outdoor Education programme at Somerset College: Rites of Passage, Relationships, Reach, Rootedness, Responsibility, Risk and Reflection. The Trek experience encompasses each one of these in a unique and unforgettable way. The entire Grade 9 year group is divided into singlesex groups of approximately 14 students and each group is allocated two adults, some of whom are teachers and some past-students. Students are given the opportunity to lead their group each day, where they will make decisions affecting the group, thus learning the importance of teamwork. In order to survive and flourish in the outdoors, students learn to prepare their own meals, basic camping skills, map work and washing their clothes. It is a special time of reflection, adventure, and of mental, spiritual and physical growth – a true rite of passage. During their time away, students are involved in community service in one of the towns they pass through. This not only provides a change in their daily routine, but is
also a wonderful opportunity for them to make a difference in the lives of others. Trek is the only school adventure of this magnitude in South Africa, and is an outstanding educational exercise that teaches children to operate in groups, and to move towards a deep understanding of themselves within the universe. The student's safety is of foremost concern. Experienced mountain guides and river guides accompany the groups on particular stretches of the route, and medical assistance by doctors and medical staff in towns close to the route are arranged beforehand. The goodwill and assistance of farmers along the way also ensure the success of Trek, and form part of the cocoon of protection planned by the dedicated Trek organisers. Coming at a crucial point in adolescence – the end of the Grade 9 year – when they are busy challenging the world around them, Trek takes them out of their comfort zone and forces them to confront their real selves. There are no electronic devices, no parent taxis, no fast food deliveries and no cell phones, but that is not to say that Trekkers have no communication with the outside world. Instead of cell phones they write letters to their friends and family – a forgotten life skill. In the great outdoors Trekkers have the opportunity to overcome difficulties, to reflect deeply, and to take stock of their lives. In short, Trek is so much more than a long hike. It is a mental, physical and emotional challenge that has changed many young lives. Many societies throughout history have established rites of passage as children engage in their teenage years. We do not subscribe to initiation, but see Trek as a rite of passage that focuses on the positive, and out of which young people emerge stronger, fitter and healthier – and ready to tackle the last three years of their schooling.
PJ OLIVIER KUNSSENTRUM
FACTORY DIRECT
(t) 021 886 4854 (e) admin@artschool.za.net
Genuine Leather
Matriekfunksie 2016 Kunssentrum PJOlivier Die uitstallingsopening en prysuitdelingsfunksie vir die Ontwerp en Visuele Kunste Graad 12-leerders van 2016 op Saterdag, 22 Oktober was ‘n kleurvolle geleentheid by die Kunssentrum PJ Olivier. Die gasspreker was Gustav Vermeulen van die Cape Town Creative Academy. Die hoof van die PJ Olivier Kunssentrum, Nelis Koegelenberg, het op luisterryke wyse eer betoon aan ‘n baie suksesvolle matriekgroep wat hul finale praktiese uitstalling van kunswerke wat vir moderering voorgelê is, aangebied het. Die geleentheid is deur Mnr. Maliwa, WKOD-kringbestuurder van Kring 8, ouers, familie en vriende van die Graad 12-leerders bygewoon, asook verteenwoordigers van die verskeie hoërskole: Hoër Meisieskool Bloemhof, Hoërskool Lückhoff, Kylemore Sekondêre Skool, Rhenish Girls’ High School, Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch, Hoërskool Cloetesville en The Natural Learning Academy, Strand. Die toppresteerders het erkenning vir hul puik werk ontvang tydens die openingsfunksie, waar pryse en beurse geborg deur vennote van die Kunssentrum, aan hulle toegeken is. Dit was voorwaar die Oscars vir kunstenaars met rooi tapyt en ‘n blommefontein wat van kleur oorgeloop het! Dit was ‘n spesiale geleentheid waar die leerders en die ouers beloon is vir hul toewyding en ondersteuning. Voorwaar argiefherinneringe!
G E N U I N E L E AT H E R S H O E S Handmade in South Africa
SUMMER SPECIALS!!!
MC102 R479
PRU1 R695
PRU5 R675 NS434 R449
Sofia105 R589
NS413 R469
Sofia102 R565 G IN BR
IN
AD IS H T
D AN
TA GE
% 15
From R249
BEAUTIFUL SELECTION OF HAND MADE LEATHER BAGS
R895
Page 10
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
R1 245
Aerosofts STILL R195
Amelia101 R595
Amelia103 R559 Aerosoft R219
Mens Aerosoft R239
Unisex Vellies R489
HUGE SUMMER IN-STORE CLEARANCE CONTINUES UP TO 40% OFF Helderberg 021 854 3119: Handipak Building, c/o N2 & Fabriek Street, opp. Virgin Active, Gants -34.096281, 18.846307
Die orkes van Hoërskool Stellenbosch het die oggend opgehelder met hul mooi musiek.
S OE H ES ES H T
N TO N Amelia104 OU SC I R575 D
NS5002 R419 Mens Leather Solite R495
Die onderwysers van die Kunssentrum PJ Olivier.
Since 1980
Bellville 021 945 3179: c/o Northumberland & Raglan Street, Opp. Toys R Us, Bellville -33.888182, 18.632276
Claremont 021 674 0887: 20 Imam Haron Street, (Previously Landsdowne) Clarement Opp. Tonnesens Midas and near Abbots College
Open Weekdays 09:00 - 17:00 • Saturday 08:30 - 14:00 THIS PROMOTION ENDS 30 NOVEMBER 2016 OR WHILE STOCKS LAST
t n e m n i enterta Coming 15 November
2
PC, PLAYSTATION 4, XBOX ONE
Showing: From 11 November 2016 Starring: Andy Samberg, Katie Crown, Kelsey Grammer Directors: Nicholas Stoller, Doug Sweetland Summary: Storks have moved on from delivering babies to packages. But when an order for a baby appears, the best delivery stork must scramble to fix the error by delivering the baby. Genre(s): Animation, Adventure, Comedy Rating: PG Running Time: 1hr 27min
Players will explore the birthplace of the tech revolution as Marcus Holloway, a brilliant young hacker who has fallen victim to ctOS 2.0’s predictive algorithms and is accused of a crime he did not commit. In Marcus’s quest to shut down ctOS 2.0 for good, hacking is the ultimate weapon, and players can not only hack into the city’s infrastructure but also every person and any connected device they possess, to trigger unpredictable chains of events.
11 November
8 #1
24K Magic Artist: Bruno Mars
#2
Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers
#3
Blue Aint Your Colour Artist: Keith Urban
#4
Better Man Artist: Little Big Town
#5
Dont Wanna Know Artist: Maroon 5
#6
Juju On That Beat Artist: Zay Hilfegerrr
#7
Let Me Love You (feat. Justin Bieber) Artist: DJ Snake
#8
Heathens Artist: twenty one pilots
FANTASTIC BEASTS AND WHERE TO FIND THEM
THE ACCOUNTANT
BOO! A MADEA HALLOWEEN
18 November 2016
18 November 2016
MAGGIE’S PLAN
DE SNEEUWKONINGIN 2
FANTASTIC BEASTS AND WHERE TO FIND THEM
18 November 2016
25 November 2016
25 November 2016
25 November 2016
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
Page 11
SCHOOL SPORT RANKINGS FIRST XV CRICKET RANKINGS 8 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
TEAM AFFIES ST STITHIANS SACS RONDEBOSCH WYNBERG WATERKLOOF GREY HIGH SCHOOL HILTON COLLEGE ST ANDREWS SCHOOL GLENWOOD PAARL GIM MARAIS VILJOEN PRETORIA BOYS HIGH SELBORNE COLLEGE BISHOPS HUDSON PARK GARSFONTEIN POTCH VOLKIES CLIFTON KES
PLAYED 12 13 13 11 14 11 8 8 14 12 9 21 20 7 11 7 7 8 12 9
AVG PTS 10,45 9,75 9,14 8,00 7,92 7,78 7,78 7,76 7,59 7,52 7,42 7,37 7,05 6,90 6,82 6,56 6,43 6,28 6,22 6,19
BOYS 1ST WATER POLO RANKINGS 2 NOVEMBER 2016
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
TEAM RONDEBOSCH CLIFTON BISHOPS GLENWOOD ST STITHIANS ST JOHNS COLLEGE ST ANDREWS COLLEGE KES REDDAM PRETORIA BOYS HIGH SELBORNE COLLEGE SACS AFFIES STIRLING GREY HIGH SCHOOL
Page 12
PLAYED 38 31 32 33 33 43 33 25 27 27 36 35 20 18 43
AWSUM NEWS NOVEMBER 2016
AVG PTS 4,63 4,56 4,25 4,23 4,14 4,11 3,86 3,75 3,72 3,55 3,43 3,37 3,34 3,07 3,04
U15 CRICKET RANKINGS 4 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
TEAM PLAYED ST ANDREWS SCHOOL 10 WATERKLOOF 45 SELBORNE COLLEGE 15 POTCH VOLKIES 14 ST STITHIANS 23 RONDEBOSCH 19 KES 11 PAARL GIM 16 MONUMENT 12 PRETORIA BOYS HIGH 17 PEARSON 6 MENLOPARK 20 KINGSWOOD 8 GREY COLLEGE 13 HILTON COLLEGE 12 WESTVILLE 7 CLIFTON 13 MARITIZBURG COLLEGE 7 QUEENS COLLEGE 5 CBC BOKSBURG 6
AVG PTS 9,19 8,17 8,16 8,01 7,99 7,40 7,34 6,80 6,71 6,62 6,28 6,09 6,04 6,02 6,00 5,93 5,89 5,87 5,80 5,75
GIRLS 1ST WATER POLO RANKINGS 25 OCTOBER 2016
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
TEAM STIRLING ST STITHIANS DURBAN GC PEARSON WESTERFORD REDDAM CRAWFORD ST MARYS WAVERLEY SPRINGFIELD ROEDEAN KINGSWOOD ST PETERS CLARENDON COLLEGIATE ST DOMINICS
PLAYED 36 35 38 42 28 28 34 29 25 23 36 37 29 26 22
AVG PTS 5,03 4,63 4,12 4,01 3,85 3,76 3,57 3,49 3,49 3,05 2,98 2,90 2,81 2,67 2,59