Helderberg (March) Primary Schools

Page 1

MARCH 2014

HELDERBERG

LAERSKOOL

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Kom ons vier Menseregtedag P2 P2 P3 P4 P5 P6 P7 P8

Boksies maak ‘n verskil. Why is the Clock Tower yellow? Kyk Ma... geen grond! Beat the heat B is vir... School Health Week FOMO Calender AWSUM Kombuis

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

e h t l l a t u o k c e h s C w e n l o o h c s t s e lat inside

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.


NEWS / NUUS

Life Style

2 MARCH 2014

BOKSIES MAAK ‘N VERSKIL!

Watter verskil kan ‘n 5c, 10c of 20c muntstuk nou eintlik maak, mag jy dalk vra? Dit is kleingeld wat ons beursies net vol maak en soms so lastig kan wees. Dit is aanvanklik seker moeilik om te glo dat ‘n paar skamele muntstukke ‘n verskil kan maak, maar die Nasionale Instituut vir Dowes in Worcester het met die hulp van skole in die Wes-Kaap, bewys dat dit wel ‘n verskil maak in die lewens van Dowes en persone met gehoorverlies. Die NID se boksie-projek (Change 4 Change) is ‘n wenner! Sedert die projek se ontstaan in 2009 het dit NID se stoutste verwagtinge oortref met meer as R100 000 wat per jaar ingevorder word deur die volmaak van klein Change 4 Change spaarboksies. Die projek word met ope arms ontvang deur skole wat ‘n verskil wil maak. Leerders maak ‘n reuse verskil met hulle bydraes en leer reeds op ‘n vroeë stadium in hulle lewens wat doofheid is en wat die probleme is wat Dowes in hul alledaagse lewens ervaar. Deur deelname aan die projek word leerders beloon met die wete dat hulle kleingeld ’n groot verskil in die lewens van Dowes by NID maak. Die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) lewer reeds vir 133 jaar ‘n omvattende diens aan Dowes en persone met gehoorverlies regoor Suid Afrika. Dienste by NID sluit in die versorging van meervoudig-gestremde Dowes; twee tehuise vir bejaarde Dowes; ‘n Kollege vir Beroepsopleiding vir Dowes; ‘n Teologiese kweekskool vir die opleiding van Dowe predikante en pastore; ‘n Akademie vir steundienste aan Dowes en die publiek, en ‘n Dowe kerklike gemeenskap met twee Gemeentes vir Dowes in Worcester en Bellville. NID en AWSUM nooi skole, groepe, besighede en individue wat vanjaar aan die boksie-projek wil deelneem om Hannerie Swart by 023 342 5555 of e-pos pa.deputy@nid.org.za te kontak. NID bedank graag die volgende Helderberg skole vir hulle ondersteuning in die afgelope 5 jaar deur middel van deelname aan die boksie-projek of skole donasies: Laerskool Stellenbosch

Rhenish Girls High

Laerskool Beaumont

Hoër Meisieskool Bloemhof

Gordonsbaai Primêr

Helderberg Primêre Skool

Somerset-Wes Primêr

Laerskool AF Louw

Laerskool Eikestad

Somerset College

Why is the Clock Tower yellow?

The City of Cape Town has been designated the World Design Capital® (WDC) 2014 and is the fourth city to hold this appointment and marks the first for the African continent. What does this mean for students interested in design? This title is awarded to cities based on their commitment to use design as an effective tool for social, cultural and economic development. The WDC has become more than just a project or a programme. Today, it is a global movement and serves to acknowledge that design can, and does, impact the quality of human life. It is a programme that brings together the people and the processes; the problems and the solutions; the gritty and the pretty.

Cape Town has welcomed WDC 2014 with streetpole flags and already wide publicity in all the popular newspapers & magazines. At the Victoria & Albert Waterfront which is a very popular tourist and local destination for all Cape Townians, the Clock Tower has been painted yellow and will function as an information hub for WDC 2014 showcasing interesting projects and demonstrating transformative design through our messages.

ways of serving their audiences. Longterm regeneration projects are design projects around educational spaces and educational methodologies aimed at early learning, high school and tertiary students; low-cost feature phones and low energy computers; translation apps, literacy apps, transport apps.

For the design industry this is an exciting time with fast growing opportunities for all our current designers and those to come as the marriage of need and innovative design has resulted in unique solutions to address the issues of a developing city. Design in Cape Town is also reaching beyond city limits by aspiring to become the design hub for South Africa and for the African continent.

These interesting projects include recycling solutions, upcycled products, hard waste, software, memory projects, public infrastructure, social cohesion projects, low cost housing, large scale developments, human dignity, public art, services redesigned, spaces - big and small redefined and redesigned, heritage tours, urban tours, open streets, open studios. There are examples of health facilities creating new spaces, new systems and new

Be

. Read

10% discount off any Plascon Branded product, Expires 30th April 2014, Voucher must be presented instore. Limited to one sale per voucher, unlimted to quantity.

Tel: 021 853 7845 / www.builditstrand.co.za - C/O BREWERY AND LOWER GORDONS BAY ROAD, STRAND.


Life Style Kyk Ma…geen grond! Hidroponiese tuinmaak is deesdae die in ding, maar wat beteken dit regtig? Hidroponika is afgelei van die Griekse woord hidro, wat beteken “water” en ponos, wat beteken “arbeid of water-werk”. Dus, Hidroponika beteken groeiende plante in water in plaas van grond. Hidroponiese tuinmaak is so eenvoudig soos gewone tuinmaak. Beide van hulle noodsaak voldoende lig, water, temperatuur, lig en humiditeit, maar met hidroponiese tuine, word geen grond gebruik nie. Binnenshuise hidroponiese tuinmaak is nie so moeilik nie en plante reageer goed op hierdie metode van groei. Dit is een van die belangrikste oorwegings in hidroponika tuinmaak, aangesien dit die plante onderhou. In`n hidroponiese tuin, moet die plante meer as drie keer ‘n dag natgemaak word. Dit word gewoonlik gedoen met behulp van ‘n pomp en tydskakelaar. Plaas jou plante iewers waar hulle genoeg lig kan ontvang. Anders kan kunsmatige lig gebruik word. Humiditeit is ook goed, want wanneer die kamer se temperatuur styg, sal die lug in staat wees om die voldoende hoeveelheid vog in jou plante te hou. Voordele van `n hidroponiese tuin: - `n Hidroponiese stelsel kan ten volle outomaties wees, omdat dit watergebaseerd is. - Jy hoef geen grond te grawe of onkruid uit te trek nie. - Die water kan weer gebruik word om vermorsing te voorkom. - Met hidroponiese tuine, kan ‘n uitstekende opbrengs van gehalte plante maklik bereik word. - Plante kan die hele jaar met hidroponiese tuine gekweek word, eerder as seisoenaal soos die tradisionele metodes. - Jou plante sal baie vinniger as in die grond groei. Hierdie is dalk die toekoms van tuinmaak, wie weet. Huis hidroponika stelsels en DIY kits is geredelik beskikbaar in die meeste hardeware winkels. Bron: http://tuinenplante.blogspot.com

NEWS / NUUS

MARCH 2014 3


NEWS / NUUS

4 MARCH 2014

Beat the heat

High temperatures are forcing South Africans to get ‘sun smart’. The heat wave currently being felt throughout South Africa has given rise to a number of cases of heat related conditions. “Exposure to high temperatures or doing physical activity in hot or humid weather can lead to hyperthermia, which is elevated body temperature caused by the body’s inability to dissipate heat,” says Dr Jacques Snyman, clinical adviser for Resolution Health.

Did you know?

Spending 11 hours in the office could be the death of you A recent study by the University College London (UCL) found that those spending more than 11-hours at work have a 67% increased risk of having a heart attack when compared to those working an average 8-hour day. A separate study undertaken by the Finnish Institute of Occupational Health found that .these workers are also twice as likely to suffer from major depression with a 2.5 higher chance of suffering at least one adverse depressive episode after six years. Already South Africa is regarded as the 3rd most workaholic nation in the world with a 2011 study by Ipsos Global and Reuters finding that a mere 47% of the country’s working population take their necessary vacation days. Resolution Health Medical Scheme warns that with a growing body of evidence irrevocably proving the link between long working hours and potentially life-threatening health complications, it becomes clear that corporate South Africa must take an increasing amount of responsibility for the health of their employees.

Symptoms of heat exhaustion include: Profuse sweating, muscle cramps and body aches, nausea, vomiting, fatigue, dizziness and pale skin. “If you or anyone else shows symptoms of heat exhaustion it is vital you get out of the heat, drink plenty of water, remove any tight or unnecessary clothing, and take a cool shower or bath to cool yourself down. If these measures fail to provide relief within half an hour then you may be experiencing heat stroke,” warns Dr Snyman. Heat stroke Heat stroke occurs when the body’s core temperature increases beyond 40 degrees Celsius. Unlike heat exhaustion, heat stroke is a medical emergency and if not treated properly, it can cause an individual to slip into a coma or suffer organ failure. The most characteristic sign of heat stroke is an absence of sweating. Other symptoms include: dry flushed skin; high body temperature; rapid pulse; trouble breathing; confusion and disorientation; hallucinations; unusual and sometimes aggressive behaviour; seizures; coma. Tips Tips to avoid getting dehydrated or suffering from heat exhaustion and heat stroke during the high temperatures currently being experienced around the country: • Try stay indoors if possible or keep to the shade when forced to be outdoors. • Stay hydrated by drinking lots of water. • Avoid alcoholic beverages and drinks containing caffeine which can exacerbate dehydration.

These employees are more likely to ignore obvious health warning signs to avoid taking a day off and are less likely to seek medical advice, believing that the problem will simply disappear in time.

Ons wil nou nie sout in die wonde invryf nie… Maar hoe lyk jou soutinname? Die week van 10-16 Maart is Nasionale Sout Week wat jou graag wil bewus maak van die gevare daarvan as jy baie sout in en oor jou kos eet. Die veldtog fokus hierdie jaar op sout vermindering – “Less salt please”. Het jy geweet dat beroertes die derde grootste oorsaak van sterftes in Brittanje is. Sout is die hoofoorsaak van verhoogde bloeddruk wat `n beroerte tot gevolg kan hê. Deur jou sout met 1 gram `n dag te verminder kan tenminste 2600 sterftes (a.g.v beroertes) per jaar verminder. Sout kan ook probleme veroorsaak soos osteoperosis, nierversaking en selfs maagkanker. Indien jy in beheer is van julle huishouding se kosvoorbereiding, maak seker jy verminder die hoeveelheid sout wat jy gebruik en dink twee keer voordat jy vir iemand vra om die soutpot aan te gee. Source: www.gov.za www. actiononsalt.com


NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Brein, wonderlike Brein!

Beste aktiwiteite vir Breinfiksheid

Die brein, ‘n wonder-orgaan. Hy weeg ongeveer 1,4kg en bestaan uit 100 biljoen senuweeselle, 1000 biljoen proteïnverleggings, 2,8 miljoen pynsensitiewe strukture, 500 000 gevoelverklikkers en 200 000 temperatuursensors. Nie net kan hy inligting vinniger verwerk as ‘n rekenaar nie, hy stel ons in staat om ons omgewing waar te neem, emosies te ervaar en ons gedrag te kies. Hoewel die brein ‘n groot gedeelte van die liggaam outomaties beheer (hartklop, asemhaling, ens), is jy egter in beheer van ‘n groot deel van die brein! ‘n Wonder element van die brein is juis die feit dat hy noodwendig reageer op stimmulasie of op die afwesigheid daarvan.

• Kuns: beide die linker- en regterhemisfeer van die brein word gebruik vir kuns vanweë kreatiewe skeppingsvermoë in kombinsie met teorie en tegniek. Enige nuwe, skeppende ervaring is ‘n nuwe leerervaring vir die brein. Kunsklasse is gewoonlik nie bedreigend, nie-kompeterend en ‘n genotvolle vryvloeiende proses van ontdekking en ontspanning. Afgesien van kunstalent (of die afwesigheid daarvan) is die kreatiewe proses van kuns binne die raamwerk van ‘n medium en tegniek perfekte breinfiksheidsstimmulasie.

Breinfiksheid Soos enige spier in die liggaam, kan die brein ook geoefen word om fikser en flinker te raak met die regte “oefenprogram”! Die brein stuur boodskappe tussen breinselle en na selle in die liggaam deur elektriese impulse en goeie kommunikasie. Om boodskappe korrek oor te dra benodig die brein neuro-oordragstowwe (soos dopamien/serotonien). Met die regte stimmulasie vervaardig die brein dit self. Positiewe, genotvolle aktiwiteite op ‘n gereelde basis kan help met goeie neuro-oordragstof produsering, terwyl spanning of stres die direkte teenoorgestelde effek op die brein het.

Bestandele vir goeie Breinoefeninge • Aktiwiteite moet genotvol en ontspannend wees (positiwe emosie versterk neuro-oordragstof vorming) • Al die dele van die brein moet uitgedaag word om te werk (geheelbrein aktiwiteit)

• Musiek: musiek word verwerk deur beide linker en regter hemisfeer van die brein asook die temporale lobbe. Albei hande word meestal ingespan wanneer ‘n instrument bespeel word. Albei breinhelftes word dus gebruik. • Dans: deur danspassies word die middellyn herhaaldelik gekruis. Musiek word deur die brein verwerk terwyl die brein die liggaam moet beheer en reguleer om bewegings te maak in lyn met die musiek verwerking. • Sport: sportsoorte waar die middellyn gekruis word of teenoorgestelde dele van die liggaam tegelykertyd moet werk verhoog ook breinfiksheid, bv. Swem, hokkie, sokker, tennis, ens. Hoe hoër die breinfiksheidsvlakke is, hoe vinniger kan die brein op insette reageer, verwerking laat geskied en optree. Dus: geoefende breine leer makliker en vinniger! So, vind ‘n gunsteling aktiwiteit en beoefen dit gereeld! Beter breinfiksheid besorg bobaas resultate!

• Herhaling moet plaasvind (vaslegging gebeur deur herhaling, soos om ‘n pad deur ‘n woud te kap. Eerste maal moeilik, maar na herhaalde gebruik van die voetpad is hy duidelik sigbaar en gevorm) • Positiewe ingesteldheid en beperkte of geen kompetisie (regte ingesteldheid versterk neurooordragstof vorming, terwyl te veel kompetisie adrenalien afskeiding en kortisolvlakke verhoog)

Advertise here!

NEWS

/

NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: HELDERBERG: Primary schools: Stellenbosch, Eikestad, Beaumont, De Hoop, Somerset College, Hendrik Louw, Lochnerhof, Somerset West Primary High Schools: Paul Roos, PJ Olivier Kunssentrum, Stellenbosch, Bloemhof, Rhenish, Parel Vallei, Somerset College, Hottentots Holland CONSULTANTS: HELDERBERG:

Ayesha Brinkhuis | 071 898 9522 | ayesha@tiemedia.co.za Meet your consultant

B is vir…..

Contact 021 872 3880 or email-sales@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

6 MARCH 2014

School Health Week Wen met Woordfees! With School Health Week, which runs from 4 to 8 March, in the spotlight, parents are reminded to pack healthy lunch boxes for their children. “Nutrition is key to learning, as it provides learners with the energy to engage in school activities,” says Madelein Luttig, Grade 2 teacher at Riverside College, Burgundy Estate. “While families may serve healthy meals at home, school lunch boxes are often filled with junk food such as chips and chocolate. It’s important to ensure your child has access to a varied, balanced diet throughout the day.”

Zander van 7de Laan (Theodore Jantjies) is by die US Woordfees te sien in die show “Agtervolger”. Kom check dit uit op Saterdag 15 Maart om 10:00 en 12:30 by kykNET Hoërskool Stellenbosch.

Onnies, julle kan ook wen! Ons gee ‘n kontantprys van R1000 weg vir die onderwyser wat die meeste leerders fees toe bring. Vir groepbesprekings teen afslagtariewe, kontak vir Malanie by uswoordfees@gmail.com. Afslagtariewe vir die volgende shows vir groepbesprekings van 50 of meer skoliere:

Healthy lunchbox tips: • • • • • • • • •

Swap white sliced bread for low GI or wholewheat Omega-3’s are great brain food – e.g. salmon, walnuts or kiwi fruit Try food pairing, such as cherry tomatoes with cheese cubes Pack a small tub of yogurt for calcium Cut fruit and vegetables into fun shapes – think carrot sticks and cucumber wedges. Last night’s leftovers are a healthy option over another sandwich Pack water, not juice – if your child is reluctant, try diluting the juice Oat crunchies are delicious and healthy, plus you can make them yourself! Boiled eggs and biltong are easy to pack and are a good source of protein.

Kanna hy kô hystoe – Adam Small

Moontlik gemaak deur die LOTTO en die ATKV. Met June van Merch, Brendon Daniels, Crystal Donna Roberts, Jefferson Korkee, Angelo Mockie, Maria de Koker, Charles Human, Vincent de Koker, Jane Kitchen, Megan van Wyngard, Johannes Manie Human, Enslin Baatjies, Willy Collins, Dorington Wilson en Algey Louw. Produksiehuis: FACTS. Regie: Gerben Kamper. Die beste drama in Afrikaans,

volgens André P. Brink en talle ander wat dié deernisvolle epiese teaterstuk oor eenvoudige mense ken, oor die armes wat altyd daar sal wees. ’n Aangrypende uitbeelding van omstandighede se ontsaglike uitwerking op menselewens. ’n Spesiale huldiging vir Adam Small, wat in 2012 die Hertzogprys vir Letterkunde ontvang het vir sy bydrae tot die Afrikaanse toneelkuns. 12 & 13 Maart 20:30 | Spier Amfiteater | 100min | R60 vir groepbesprekings | Geen o/ 14 G Agtervolger

Voice in Action

Film &Classes Drama Academy Film Acting for Teenz Drama Classes

Age 4 -18 R440/term Learn acting techniques for TV and Film

Ace your commercial castings! Filmmaking Classes for Teenz

R550/term

Somerset West

www.voiceinaction.co.za

Tuesday 16:00 - 17:00 Somerset West

Email: info@voiceinaction.co.za Phone: 072 298 1013

www.facebook.com/voiceinaction

’n Hoërskool Bellville Nasionale Toneelspelkompetisie-inisiatief, in samewerking met US Woordfees en Suidoosterfees Met Theodore Jantjies, Dealen Fredricks, Llewellyn Steenkamp, Elandre Schwartz, Nicolette van Schalkwyk & Kim Cloete. Vervaardig deur Herman Pieters. Musiek: Schalk Joubert. Teks en regie: Vicky Davis.

Neville het nie oop kaarte met die ander drie gespeel nie. Hulle hoef mos nie te weet hoekom hy regtig op die staptog wou gaan nie. Wanneer te veel vreemde dinge gebeur, besef die vier jong mense dis ’n staptog soos geen ander nie en geeneen sal dié ervaring kan vergeet nie. ’n Boeiende spanningsdrama, gebaseer op Johan van Lill se boek. 15 Maart 10:00 & 12:30 | kykNET Hoërskool Stellenbosch | 60min | R50 vir groepbesprekings Wellingtonse Suiker

In samewerking met Kunstekaap en die Breytenbach Sentrum. Met Gerhard Steyn, Richard van der Westhuizen en die Kunstekaap Jeugorkes, Wellington / Mbekweni. Dirigent: Ian Smith. Projekbestuurder: Mandy Barnes. Vervaardiger: Marlene le Roux.

Gewilde Gerhard Steyn, met sy goot treffer ‘Baby Tjoklits’, en Richard van der Westhuizen werk wonders saam met Wellington se eie jeugorkes en kom met ’n ryk verskeidenheid in die magiese blou uur. 7 Maart 18:00 | Neethlingshof| 70min | R50 vir groepbesprekings Adam Met Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, saam met die Heavenly Quartez van Khayelitsha.

Sewe word nogmaals ’n volmaakte getal met hierdie sewe stemme! Adam, die bekende driemanskap, deel ʼn verhoog met die talentvolle Heavenly Quartez. Nie net is die twee groepe sag op die oog nie, maar hulle toor behoorlik met hul energieke sang en danspassies! 14 Maart 18:00 | Neethlingshof | 100min | R50 vir groepbesprekings

!

5 Gelukkige lesers kan dubbel-kaartjies vir enige Neethlingshof Piekniekkonsert by die US Woordfees wen. Sms jou naam en die konsert van jou keuse na 43366 voor Vrydag 7 Maart.

Have you thought about your 2014 marketing spend? You can reach 54 000 readers by advertising in the Helderberg AWSUM Newspaper. Book your space for 2014 by emailing Ayesha at ayesha@tiemedia.co.za or phone 071 898 9522.


NEWS / NUUS

EVENTS

MARCH 2014 7

‘n Annerste Velddraf

ut) issing o

FOMO AR D N E L CA m (Fear of

Hier is jy meer as net ‘n nommer! Skryf in en draf met ‘n unieke Afrikaanse woord as jou registrasienommer. Die Eendracht Hotel Velddraf met Woorde, in samewerking met die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), spits hom daarop toe om mense opnuut bewus te maak van die tongtrippel terme en wonderlike woorde wat Afrikaans so bekkig maak.

Cycling events: Event

Date

Venue

Wanneer / Waar?

Liqui-Fruit Vineyard Races

30 March

Lourensford Wine Estate

PPA Wacky Wheels 2014

22-23 March Surprise venue

Westcoast Warmwater Weekend

21-23 March

West Coast National Park

Kingfisher MTB Marathon

22 March

Hoekwil Primary

Event

Date

Venue

Constantia Village K-Way Fun Run

8 March

False Bay Rugby Club

Langebaan Weskus Marathon

15 March

Langebaan Country Estate

Colour the City 7km Fun Run

15 March

Jan van Riebeeck High School

Penny Pinchers 10km & 5km

22 March

Penny Pinchers, George

Velddraf met Woorde

15 March

Uitkyk Wynlandgoed

Races:

For the more social people... Kirstenbosch Summer Sunset Concerts: 09 March 16 March 23 March 30 March 06 April

Hugh Masekela Cape Town Folk ‘n Acoustic Music Festival Desmond and the Tutus, Shortstraw Lira Jeremy Loops

Festivals: Who doesn’t love summer in the Western Cape! Don’t miss out on these festivals: Paarl Ommiberg ‘Round the Rock’ Festival 8 – 9 March Wellington Wine Harvest Festival 15 – 16 March US Woordfees 6-16 Maart Lambertsbaai Kreeffees 21 – 23 March ATKV Oesfees, Solms-Delta Wine Estate 22 March K-Day Music Festival 29 March ABSA KKNK Festival 29 March – 5 April Cape Getaway Show 14 – 16 March ! Earth Hour in Cape Town 29 March e manne

Vir di

DATE

MATCH

Friday, 7 March

Hurricanes V Brumbies

08:35

Friday, 7 March

Reds V Cheetahs

10:40

Saturday, 8 March

Crusaders V Stormers

08:35

Saturday, 8 March

Force V Rebels

10:40

Saturday, 8 March

Bulls V Blues

17:05

Saturday, 8 March

Sharks V Lions

19:10

Friday, 14 March

Chiefs V Stormers

08:35

Friday, 14 March

Rebels V Crusaders

10:40

Saturday, 15 March

Hurricanes V Cheetahs

05:35

Saturday, 15 March

Highlanders V Force

08:35

Saturday, 15 March

Brumbies V Waratahs

10:40

Saturday, 15 March

Lions V Blues

15:00

Saturday, 15 March

Sharks V Reds

17:05

ROUND 4 (BYES: Chiefs, Highlanders, Waratahs)

KICK-OFF

ROUND 5 (BYE: Bulls)

Saterdag 15 Maart, Uitkyk Wynlandgoed, Stellenbosch. 6 km Japtrap: R90; wegspring: 09:00 12 km Vastrap: R110; wegspring: 08:30 18 km Sweet-tap: R130; wegspring: 08:00

Wie kan deelneem?

Is jy “witblits” of “weghol”? Of dalk “pamperlang” of “langsamerhand”? Oud en jonk; lank en slank; rond en gesond – iedereen is welkom om vir die Velddraf met Woorde in te skryf.

Wat kry jy als?

1. Alle deelnemers ontvang by die eindpunt ‘n spekboom as medalje. Dié nederige boom het die vermoë om koolstofdioksied in die atmosfeer te verminder en natuurlike ekosisteme te vernuwe. Plant jou boom tuis en gee iets terug aan die natuur. 2. ‘n Bottel Uitkyk wyn om te geniet saam met versnapering te koop by die kosstalletjies na die tyd. 3. Lewendige musiek voor en na die prysuitdeling en gelukkige trekking. Kom geniet die dag saam met ons! Daar is piekniekmandjies en ander heerlike kosstalletjies, wyn, musiek, ‘n opwindende prysuitdeling en hope pret vir die kinders.


NEWS / NUUS

8 MARCH 2014

Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included. The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Irish Cream Chocolate Mousse

Original Irish Coffee

Prep:10 min Total: 30 min Servings total: 6 servings, 1/2 cup each

Total Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients: 1 package JELL-O Chocolate Instant Pudding 1 cup cold milk ¼ cup Irish cream liqueur 2 cups whipped cream ½ cup fresh raspberries 30 g BAKER'S Semi-Sweet Chocolate, shaved

Ingredients:

Directions:

Directions:

Beat pudding mix, milk and liqueur in medium bowl with whisk 2 min. Stir in 1 and a half cups whipped cream. Spoon into 6 dessert dishes. Refrigerate 20 min. Top with remaining whipped cream, berries and chocolate.

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.kraftrecipes.com

Source: http://www.foodnetwork.com

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Whatever you cook, may the luck of the Irish be there with you.

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

Laerskool Stellenbosch Stellies Spog met Superspar Topskole Swemtrofee Laerskool Stellenbosch se swemspan het 20 ander skole uitgestof om die gesogte Superspar Topskole Swemgala op Malmesbury te wen. Hier is die span met die trofee.

Voor vlnr: Louis Fourie, Anne-Marie Celliers, Elle Olivier, Kiara Noades, Marise Kriel, Carla Kriel, Catrien Müller en Christi Noades. Middel vlnr: Robert van Eeden, Carla Müller, Mia van der Merwe, Iané Marx, Carl Bekker, Johan van der Merwe, Dirkie Aldrich en Willem van der Westhuyzen.

MARCH 2014 9 Topatlete by Fanie Theron-prestigebyeenkoms

Voor vnlr: Carla Kriel, Iané Marx, Myron-Lee Jonkerman, Carl Roothman, Carl Bekker, Chad-Lee Wenn en Zoë Hartogh. Agter vlnr: Greta Malan, Azrea Sylvester, Jana le Grange, Lana Prins, Bronwin Lee en Pippa Theron.

Neelsie Prestige-byeenkoms Tydens ons jaarlikse Neelsie Prestige-byeenkoms, wat in ’n stormsterk suidoostewind plaasgevind het, het ‘n hele paar rekords gespat. Die skole wat deelgeneem het is: Bridge House, Totius, Hugo Rust, Weber Gedenk, Worcester-Noord, Mikro en Laerskool Stellenbosch.

Stellies reik uit op Velentynsdag Stellies het mev. Charné de Kock, mev. Suid-Afrika 2013/2014 ondersteun in ‘n uitreik projek vir die Rooikruis Kinderhospitaal. ‘n Klaskamer vol geskenke en ‘n kontantbedrag was ingesamel. Baie dankie aan almal se ondersteuning en goedhartigheid wat hierdie poging en dag spesiaal gemaak het.

Uitmuntende Prestasie

Krieketkoors pak Stellies!

Tydens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se sistemiese toetse vir Graad 3 en 6 van 2013, het ons skool besonder goed presteer. Daar was ‘n provinsiale prysuitdeling op Dinsdag, 18 Februarie en ons het ‘n toekenning vir uitnemendheid in Wiskunde en ‘n kontantbe-drag van R20 000,00 ontvang.

Om hierdie toekenning te ontvang is ‘n geweldige eer. Dit reflekteer die onderwysers se ywer en toewyding waarmee hulle ons kinders al die nodige vaardighede aanleer. Die Agbare Minister van Onderwys, mnr. Donald Grant, het die toekenning tydens die baie deftige geleentheid aan ons oorhandig. Baie geluk aan ons leerders met hul puik prestasies, maar ook aan die onderwysers vir hul wonderlike werk in die klaskamer.

Vlnr: me. Penny Vinjevold (WKOD) , Juf. Adiska du Preez, Mnr. Jacques Horne (adjunkhoof), Juf. Renika Stramrood en mnr. Donald Grant (minister van Onderwys Wes-Kaap).

Reece Bosman spog met ‘n driekuns in die wedstryd teen Franschoek. Dit het sy span gehelp om die westryd met 71 lopies te wen. Baie geluk.


NEWS / NUUS

10 MARCH 2014

Laerskool Eikestad

Leerlingraad vir 2014

XTERRA Warriors

Links agter: Mnr De Bruyn, Neels Rossouw, Heinrich Hattingh, Christian de Kock, Franco Maritz, Lukas Stander, Dr. Aucamp,Jaco van Schalkwyk, Hugo Kotze(Onderhoofseun), Gerhard Cloete(Hoofseun),Rudi Steenkamp, Ruben Fortuin, Antonie Jacobs, Mev A.Nieuwoudt. Links voor: Marne Van Zyl, Charmara Jansen, Marguerite le Roux, Ingrid le Roux,Elsabe Maree, Anneke Fourie(Hoofdogter), Carla Theron, Kayla Swanepoel(Onderhoofdogter),Michelle Steyn Afwesig: Juliana Sieberhagen.

Van links na regs: David Kriel, Richard Muller,Sebastian Pienaar en Jac Nel.

Matchpoint tennisspanne

Baie geluk!

Die Matchpoint seuns en dogters tennisspanne wat beide silwer medaljes by die Sun City Tennistoernooi verwerf het.

Ons hou lekker Piekniek saam met juffrou.

Lisa Gouws, ons WP SA Boerperd 0/11 kampioen ruiter.

Ons bederf ons skoolhoof en personeel met ‘n liedjie.


NEWS / NUUS

Laerskool Lochnerhoff

MARCH 2014 11

Lank lewe Wiskunde in Lochieland

Wiskunde lewe in Lochieland. Dit het ons weer gesien met ons onlangse Wiskunde week. Ons het kop gekrap met ons daaglikse kopkrappers. Wiskunde is kop toe gevat met Wiskunde hoede en het die strop om die nek gekry met Wiskundedasse. Met ons Breinboelies het Tony Williams ‘n wetenskaplike en wiskundige ons breine behoorlik geboelie met Wiskunde probleme.

Agter links: Jean-Marie Jordaan en Marlene Geldenhuys. VLNR: Marnich Fivaz, Gary Otto, Tiaan Naude en Mario Newton en Jac Nel.

Olimpiese Spele 2014

Christiaan Brandt, Nathan de Bruin,Chris Jurgens en Jean-Pierre.

Skaakmat! Dean Evert in Gr.2 konsentreer baie hard op sy skaakwedstryd wat tydens Wiskundeweek in die klasse gespeel is en Jac Nel.

Die Olimpiese Spele is op Saterdag 22 Februarie gehou. Die geleentheid dien as bemarking vir Lochnerhof. Ons het alle voorskoolse kindertjies in die omgewing uitgenooi om die dag van pret en plesier by te woon. Weereens was dit ‘n groot sukses. Al was die weer dalk bietjie warm, het elke maatjie nogsteeds hul bes probeer en dit baie geniet. Elkeen is huistoe met ‘n “medalje” om die nek en sal daardeur definitief vir Lochnerhof onthou. Sien julle volgende jaar weer!

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

and save a life!


NEWS / NUUS

12 MARCH 2014

Laerskool Hendrik Louw

WP Tennisspan

Laerskool Hendrik Louw wens hulle WP Tennisspan sterkte toe! Die B-Spanne speel 7 & 8 Maart in Springbok teen Noord-Kaap en 14 & 15 Maart in Worcester teen Boland B. Die A-spanne speel 28-30 Maart in die Synergy Cup teen Boland, OostelikeProvinsie en Suid-Westelike Distrik.

Hendrik Louw se eerste kaartmasjien transaksie op 10 Februarie 2014!

Vlnr: Mikhail Briesies o/11A, Charl Morkel o/12B, Deidre Barnard o/12B, Reneé Malan o/13B, Ané Braasch o/12A.

Indoor Hockey Congratulations to Hendrik Louw Primary’s U12 indoor hockey girls and their coaches who won the league on Monday evening, 24 February 2014. They played in a very exciting final against Somerset House who were fantastic opponents. At full time both teams were tied with a score of 3-3. The teams went into one-on-one shoot out where Hendrik Louw won 3-2.

Back row: Ami Lubbe, Eljah De Wet, Blayne Samuels (Captain), Eunice Kets (Coach), Caira Lombard, Ané Braasch. Front row: Chantel Hale (Coach), Jessica Van Rensburg, Chantel Kets (Coach).

A special word of thanks to Mandy and Somerset House for a fantastic indoor tournament!

Hendrik Louw samel nie-bederfbare kosprodukte in op Valentynsdag (Moompi-projek). MONDAY - EISBEIN - R35

750g Eisbein and Chips for only R35.

TUESDAY - Burger Mania

Beef/Chicken/Rib Burgers (Chips and Sauce included) for only R26 E & Chips only R34 250g Rump, Egg

WEDNESDAY:

Give Away Spare Ribs R34 450g Spare Ribs and Chips only R34 KITCHEN OPEN: 11AM - 10PM | MONDAY - SATURDAYS For bookings: Michelle 021 853 2804

6-8 Koorzen Centre, Koorzen Street, Strand Tel: 021 853 2804 | Fax: 021 853 2810


NEWS / NUUS

Beaumont Primary

MARCH 2014 13

Athletics

Dalvon Blood is one of Beaumont’s top athletes. On Saturday 22 February he qualified for the WP trials in 80m hurdles, 200m hurdles and Long Jump. The following athletes from Beaumont also qualified for the WP trials: Lilly Sandenberg, Lutho Phumelo and Darren Zurnamer.

Mieke Basson from De Hoop and Dalvon Blood from Beaumont were the Victrix and Victor Ludorum for the Benbel Athletics Inter-Schools.

Graad R

All the learners took part in go-cart races at school. The classes competed against each other. Even the teachers took part!

Grade 2 learners waiting for their turn.

Graad R

Alexander Vos, Dylan Bamberger and Philippe Andro making a team on the go-cart.

Ons graad R leerders staan bekend as die Beaumont Welpies. Hulle het papierpoppe gemaak as deel van hul tema oor “Myself”.


NEWS / NUUS

14 MARCH 2014

Laerskool De Hoop

Gideon Odendaal and Lisa van der Merwe glide over the high jump pole at interschools.

De Hoop maak skoonskip tydens Interskole

Athlete’s Prayer

Megan Keehn in action at interschools.

Willem Grönum en Mieke Basson, spankapteine van Laerskool De Hoop, spog nie net alleen met die Interskole wennerstrofee nie, maar het ook die Victrix Ludorum-trofee huis toe gebring. Mieke Basson is aangewys as die Victrix Ludorum.

God, let me play well but fairly. Help me to learn something that matters once the game is over. Let competition make me strong but never hostile. Always let me help my opponent up. Never catch me rejoicing in the adversity of others. If I know victory, allow me to be happy; if I am denied, keep me from envy. Remind me that sports are just games. If through athletics I set an example, let it be a good one.

Good, better, best! Stefan Swanepoel, Alexander Jones en Theron Heerschap kraai koning by die junior swemgala.

Ons swem loshande die beste! De Hoop se gedugte junior vissiespan tydens die onlangse junior pretgala!

Onder 13A-krieketspan is spoggerig uitgerus met nuwe hemde en pette danksy hul borge. Mnr. Kallie Hutton, die afrigter, skud hand met die borge; mnr. Rikus le Roux van Selfords Select en mnr. Woudie du Toit van BUCO. De Hoop sê baie dankie!

Jeanelle Baard en Nicole Smal in die pylvak na ‘n perfekte oorgee in hul aflositem.

Love is in the air! Grade 7’s having fun during their annual Valentine’s picnic.


NEWS / NUUS

Somerset West Primary Swem

MARCH 2014 15 Die graad 3’s was beslis kreatief op Valentynsdag

Ons swemmers het uitstekend presteer in die Potgieter-gala teen Laerskool Groote Schuur wat plaasgevind het by SWPS.

Isabella Booyens en Jesse Linders.

Marinus Roux

Cydney Williams

Interskole atletiek

SWPS onderwysers soek bietjie laffenis in die koelte. Mnr Allers tree aan die einde van die jaar, na 36 jaar diens, af. Dit is mnr. Johan Allers en mnr. Daniel Benade van Benbel, borg van die Interskole, se vyftiende interskole saam.

‘n Baie trotse Janine Nel ontvang ‘n hoofde toekennings sertifikaat van mnr. van Schalkwyk vir entosiasme en goeie maniere.

Die dames span, bestaande uit ouers en onderwysers, het die aflos gewen en ontvang ‘n geskenk van mnr. Benade.

Jesse Linders in aksie.

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

16 MARCH 2014

Entertainment

SUDOKU

Movies Showing

1 3

2

1 2 4 5

5 9 8

6 1 7 3 2

6 5 3

3 6

6

7

Watch the following movies at a cinema near you!

7 2 5 1

4 3

American Hustle

No persons under 16

Dallas Buyers Club

No persons under 16

Pompeii (3D)

No persons under 16

Pad na Jou Hart

Parental Guidance 7-9

Saving Mr. Banks

Parental Guidance 7-9

The Monuments Men

Parental Guidance 7-9

The Nut Job (3D)

Parental Guidance

The Perfect Wave

Parental Guidance

Top 10 Songs - February 2014

App of the month

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers.

Any.Do To-do List

Source: top10songs.com

2014 is already in full swing and you are still not organised or are you driving and thinking of great ideas and by the time you get home you have forgotten all of them? Any.do is a beautifully designed to-do list developed by Any.do. Simply tap on the microphone icon and you can say what you need to do for the day. Any.do will instantly convert your words into text. Swipe with your finger or shake your device to remove a completed task. Make phone calls, send text messages, and schedule meetings directly from the app. You can customize folders so you can stay organized! Source: http://www.heavy.com/

Read AWSUM online at www.awsum.co.za

Visit our store located in Cinnamon Square Centre, Gordon’s Bay Boulevard for all your pets requirements Tel: 021 853 2020 www.petproducts.co.za email: strand@petproducts.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.