Skip to main content

Helderberg (July 2019) Primary - High Schools

Page 1

HELDERBERG

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Follow us on INSTAGRAM @awsum_news

JULY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705

FREE / GRATIS

cornekrige-credit Entertainment-Online

SPRINGBOKKAPTEINE PRAAT RUGBYWÊRELDBEKER AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

awsum_news AWSUM Helderberg

tiyffgsjcas5pqmamhqw

LATEST SCHOOL NEWS

LIKE & FOLLOW


AWSUM het gaan inloer by Jean de Villiers en Corné Krige

news_11597_14207_jeandevilliers

JEAN DE VILLIERS

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste interskole kan onthou? Interskole is maar op daardie stadium ‘n baie ernstige ding. Ek kan nie nou aan iets snaaks dink wat op of van die veld af gebeur het nie. Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Ek dink dit gaan oor die feit dat dit al vir meer as 100 jaar aangebied word tussen twee top skole wat in die Paarl gevestig is. Al die geskiedenis en tradisies dra beslis by tot die groot skares wat die dag bywoon. Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Ek glo my skool het baie klem geplaas om respek te hê vir almal en alles. As dit by sport kom het Gim my geleer hoe om te wen en hoe om op te staan na ‘n verloor.

CORNÉ KRIGE

Photo: Anelia Loubser

Interskole is weer om die draai, wat is die snaakste ding wat jy van jou laaste interskole kan onthou? Met interskole is dinge so ernstig dat daar baie min goed is wat snaaks is op die dag, maar in my matriek jaar het een van die pa’s vir my gese as ons nie wen nie gaan hy oor my ry met sy kar! Ons het gelukkig gewen so ek kon dit snaaks vind na die tyd! Wat sou jy sê is die rede dat hierdie spesifieke interskole as die grootste in die land beskou word? Altwee skole is ouer as 150 jaar en as jy kyk na die statistieke dan is die wen en verloor jare bitter naby aan mekaar. Die kompitisie is bitter erg en dit maak dat jy nooit weet wie regtig gaan wen nie. Terloops, dit is die grootste Interskole in Wêreld rugby! Wat is die belangrikste lewensles wat jou skool vir jou geleer het? Om nederig te wees ten alle tye.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? As skoolkind is interskole ongelooflik spesiaal. Ek sal beslis die wedstryd teen Boishaai wil herleef.

Wat sou jy graag wou herleef, o.19A Interskole of ‘n Superrugby wedstryd teen die Bulle? En hoekom? o.19A interskole. Jy speel saam met 15 van jou beste pelle en die druk is minder as op Super Rugby vlak.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou dit baie geniet om losskakel te wees. Jy beheer die wedstryd en daar is altyd opsies as jy die bal ontvang. Dis net jammer ek kon nooit so goed skop nie.

As jy nie in jou posisie gespeel het, watter ander posisie sou jy graag op ‘n rugbyveld wou hê? Ek sou senter wou speel, want ek sou graag vir Jean de Villiers wou geduik het!

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy sê is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek voel ons kanse is baie goed. Ons gaan beslis die kwarteindrondte haal en selfs die semi’s behoort nie ‘n probleem te wees. Dit gaan wel ‘n bitter kompeterende werêrldbeker wees. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy moet besef watter taak jy het om as ‘n ware ambassadeur vir die land op te tree. Daar is baie verantwoordelikhede maar dit laat mens ook besef as die kaptein dat jy nooit groter as die trui of die sport sal raak nie. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Wel om te begin het ons darem dit reggekry om die All Blacks in Nieu-Seeland te wen. Ek voel daar is beslis meer geloof in die span en in ‘n span sport is dit belangrik. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie druk tydens Interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Deur ‘n gaping gly.

Editorial team

Advertising

Distribution

Designers

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samatha@tiemedia.co.za Tanya Benting | 083 483 4346 tanya@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in

Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Distribution Yolande Brittnell Steyn

Page 2

AWSUM NEWS JULY 2019

HELDERBERG:

Primary Schools: Lochnerhof, Eikestad, Hendrik Louw, Somerset West, De Hoop, Stellenbosch. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch, Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za

2019 is ‘n Wêreldbeker jaar. Realisties, wat sou jy se is ons kanse om die semi’s of finaal te haal? Ek dink ons het ‘n baie goeie kans want al kom ons 2de in ons groep dan moet ons vir Ierland wen om die semi-finaal te maak. Jy was die Springbokkaptein – wat was die waardevolste les wat jy in daardie posisie geleer het? Jy as individu is nooit groter as die Springbok embleem nie en jy moet hom op ‘n beter plek los as jou voorgangers. Met Rassie Erasmus aan die stuur van sake, wat sou jy is die grootste verbetering sedert hy oorgeneem het? Die fokus op die klein goedjies. Rassie is baie goed met die al die kleiner details van rugby en hy fokus ook op die span se omgewing. Blitsvrae: Kies een • ‘n Volgepakte Faurestraat Stadion OF ‘n Volgepakte Nuweland? ‘n Volgepakte Nuweland. • Die wendrie druk tydens Interskole OF ‘n Superrugby drie vir Stormers? Wendrie by interskole. • ‘n Teenstander afstamp OF deur ‘n gaping gly? Afstamp my spoed was te min om deur ‘n gaping gly!!

ENJOY READING ALL THE

SCHOOL NEWS!


RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL

(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za

Swim

Rhenish Orchestra Rhenish Orchestra won Cum Laude in the recent Stellenbosch Eisteddfod.

HOËRSKOOL PAREL VALLEI

Carli Antonopoulos in Grade 12 has been selected to swim in the 2019 All African Games in Casablanca, Morocco from 17 - 31 August.

(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za

International Gold Medal winners! Since 2003, Parel Vallei’s first team hockey boys and girls have been participating in the u/18A Cape Town International Hockey Festival. Over the past 5 years, the girls’ teams have won this competition twice and finished in the finals. This year, PV’s boys ended 6th overall, but it was the girls who did exceptionally well this past weekend and showed sporting excellence by WINNING the festival for the third time! The team’s results were as follows: • Lost 0 – 3 against Paarl Girls’, • Beat Fairmont 9 – 1, • Drew 0 – 0 against Rustenburg, • Beat Chisipiti 2 – 1, • Beat Millfield Reds 5 – 0, • Beat Millfield Blues 1 – 0 in quarterfinals, beat Rhenish 2 – 0 in semifinals • Beat Pearson in showdowns to win gold in the final PV’s own Josefine Hjlamner was also selected as Player of the Tournament! Congratulations to all first team players and their coaches!

Front: Shyloh Lindemann, Inge Brunsdon, Skye Rennie, Jenna Blaauw, Patricia Potgieter, Ruth Benson, Jessica Lochner, Jade Southon. Back: Jarred Pitout (head coach), Isabella Booyens, Kristy Mederer, Gabbi Dingemans, Hayley Prinsloo, Gabby Thomas, Josefine Hjalmner, Megan Steynberg, Blayne Samuels, Eunice Kets (PV deputy head and coach), Liesel Kets (manager).

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 3


Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage Shop 6 The Hub Centre, Somerset West 021 850 0514 | 076 878 3832 | vos@bikerack.co.za

2019 JULY ROUND 2

ROUND 1 21 July

South Africa vs Australia

17:05

27 July

New Zealand vs

Emirates Airline Park, Johannesburg

Westpac Stadium, W

Referee: Nic Berry

27 July

Australia vsArge

Referee: Paul Williams (New Zealand)

21 July Argentina vs New Zealand

15:05

Estadio Vélez Sarsfield, Buenos Aires

Suncorp Stadium, B

Referee: Angus Gardner (Australia)

Referee: Ben O’Kee

RPM DRILLING Proud supporters of RSA rugby and its viewers We wish the team the best of luck

023 342 5184 082 568 1163 info@rpmdrilling.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling


E 24HOURS

Kry alle foto’s aanlyn by awsumnews.co.za

FIXTURES

AUGUST ROUND 3

s South Africa 19:35

10 Aug

Wellington

Optus Stadium, Perth

(Australia)

Referee: Jérôme Garcès (France)

11 Aug

Argentina vs South Africa

Australia vs New Zealand

19:45

E CENTRE

entina

19:45

16:40

Brisbane

Estadio Padre Ernesto Martearena, Salta

effe (New Zealand)

Referee: Romain Poite (France)

ENCE

24HOURS Photo by Richard Huggard/Gallo Images/Getty Images RUGBY.com.au Getty Images https://www.finder.com.au/watch-the-rugby-championship-online

RE CENTRE ELLENBOSCH

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

PARADYSKLOOF CONV

FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS

CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN P PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

OURS E 24HOURS PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE

NBOSCH FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS FRESH QUALITY WOOLWORTHS

CONVENIENCE 24HOURS

CORNERCORNER OF R44 &OF BLAAUWKLIPPEN R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH PARADYSKLOOF STELLENBOSCH

PARADYSKLOOF CONVENIENCE CENTRE FRESH QUALITY WOOLWORTHS CONVENIENCE 24HOURS CORNER OF R44 & BLAAUWKLIPPEN PARADYSKLOOF STELLENBOSCH


LAERSKOOL HENDRIK LOUW

(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za

Cheerleading

WP Hokkie/WP Hockey

Our cheerleading team, High flyers competed in the Western Province championships on Saturday the 8th of June. They placed 2nd overall in the Western Province for primary school all girl team. We are so proud of them!

Baie geluk aan Skylar Bougaard en Marais Westraat wat beide gekies is vir ‘n Westelike Provinsie hokkiespan. Skylar has been selected for the U/13 Western Province B team that will take part in a regional tournament in Paarl. Marais, meanwhile, was selected for the U/13 Western Province A team that will take part in the Interprovincial tournament in Pietermaritzburg. Baie geluk en sterkte.

Rugbyseuns geborg deur Intelligent Placement

Prestasies van die afgelope paar weke

Hokkiemeisies geborg deur Transend Logistics

Netbaldogters geborg deur Hannes Pretorius Bock & Bryant attorneys conveyancers

Hokkieseuns geborg deur Seed Oil

LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Rugby

Gholf

Ruan de Weerdt tydens die 0.13 Cravenweek waar hy losskakel was van die WP 0.13A Cravenweek-span. WP het hulle eerste 3 wedstryde gemaklik gewen en ongelukkig in die hoofwedstryd teen die Sharks verloor. Brent Heynes het tydens die 0.13 Interprovinsiale Rugbytoernooi die WP XV-tal se speler van die wedstryd ontvang asook die “The Reaper award“ vir sy harde werk op die veld. WP wen ook SWD in die finaal.

Rynhardt van Zyl Gr 6, is gekies om die Boland o/14 gholf uitnodiging span te verteenwoordig in die 6-hoekige interprovinsiale kampioenskap te Worcester gholfbaan vanaf 5-7 Julie 2019. Hy het sy provinsie met trots verteenwoordig in baie uitdagende weersomstandighede!

Ruan de Weerdt

Brent Heyns

LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Stellies Rugbyborge Dankie aan al ons Rugbyborge; Formentera Blou Ster, Mnr. Leon Rossouw en Super Quick Stellenbosch, Mnr. Roan Malherbe.

Voor: Wade Amerika, Jan Jan Nel, Jaden Steyn en Adeeb Boraine. Agter: Dulan van Wyk, Liam Filander, Leon Rossouw, Stefan van Heerden, Lukas Heyns.

Page 6

AWSUM NEWS JULY 2019

Voor: Avron Jafta, Jaden Steyn, Wade Amerika, Jakobus Hoon. Middel: Dulan van Wyk, Simon Guelpa, Romario Kivido, Zander Zuidmeer, Jan– Jan Nel. Agter: Caleb Diedericks, Roan Malherbe, Christiaan Heyns.


LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Stoei Zander vlieg die Lochie-vaandel tot in Boedapest. Zander Cronjé het die afgelope vakansie as deel van ‘n gekose 0.15 Nasionale stoeispan aan die World Combat Games in Boedapest deelgeneem. Dit was ‘n groot eer om vir hierdie span gekies te word en hy was die enigste WP-man van die 19 spanlede. Dit is ‘n wêreldklas kompetisie waaraan 9 lande deelgeneem het. Zander het sesde geëindig en kom as ‘n ryker mens en beter stoeier terug. Baie geluk, Zander.

Wetenskap Expo

Voor: Xavier Vorster, Albert Newton, Jessica Esterhuyse, Jané Swart, Donné Oosthuizen, Marizanne Nortier, Richardt Haveman. Agter: Martin Botha, Joshua Pretorius, Mia Bayer, Henk Brümmer, Mia-Mickay Steenkamp

Na afloop van Laerskool Lochnerhof se Wetenskap ekspo is die volgende leerders se take gekies om deur te gaan na die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes wat in Augustus plaasvind. Ons hou styf duimvas vir hierdie Lochies.

Zander Cronjé en Jeanro Minnaar. Afwesig: Niel Smit.

LAERSKOOL DE HOOP (t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za Gholfer presteer!

Klasverteenwoordigers Baie geluk aan ons klasverteenwoordigers vir die derde kwartaal.

Baie geluk aan Andries van der Vyver wat die Clovelly winterreeks 0.13A gewen het!

Katja Bredenkamp, Caley Kok, Danielle Swanepoel, Neil van der Walt, Cara Siebert en Annelien Botha.

SOMERSET-WES PRIMÊRE SKOOL (t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za Primêre Skool Somerset-Wes sport uitblinkers! Gedurende die vakansie het drie van ons leerders aan wintertoernooie deelgeneem. Jordan Boer en Keisha September het die Wes-Kaap 0/12-netbalspanne by die SA Skole netbaltoernooi in Johannesburg verteenwoordig. Keisha se span het derde geeïndig en het ‘n brons medalje verower. Jordan Adams het die WP 0.12-netbalspan in ‘n Interdistrikte toernooi in Wellington verteenwoordig. Hulle het slegs 2 van hul 7 wedstryde verloor en ook bronsmedaljes verower. Jordan Boer het ook die WP 0.13-hokkiespan tydens ‘n Interprovinsiale-toernooi in Wellington verteenwoordig, waar haar span die brons medalje verower het. Ons is ook baie trots op Buhle Mfunelwa in Graad 4. Hy is ‘n talentvolle krieketspeler wat deel was van die Gary Kirsten Krieket Akademie-span wat vir 3 weke in Engeland getoer het. Mnr. Dean Williams was die WP Akademiese rugbyspan assistent afrigter waar die span by die Interprovinsiale-toernooi in Uitenhage bekroon is as die toenooi wenners.

Keisha September, Jordan Boer, Mnr. Dean Williams, Buhle Mfunelwa en Jordan Adams.

AWSUM NEWS JULY 2019

Page 7


HOËRSKOOL STRAND

PAUL ROOS GIMNASIUM

(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za

(t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za

Radikale Redenaarskompetisie

DINK - OF - SINK Wes-Kaap Debatskompetisie

Derik Nortje (gr. 10) en Lizanne Nortje (gr. 12), leerders van HS Strand, het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Derik en Lizanne het die Wes-Kaap rondte van die kompetisie gewen en gaan nou deur na die Nasionale rondte in Pretoria.

Mihan van Zyl, Jean du Plessis en Jacques Botma het die naweek aan die DINK - OF - SINK Wes-Kaap Debatskompetisie deelgeneem en in die finaal as wenners uit die stryd getree na hul oor die onderwerp:” Haatspraak is vryheid van Spraak” moes debatteer. Hulle dring deur na die nasionale finaal in Oktober.

HOËRSKOOL STELLENBOSCH

SOMERSET COLLEGE

(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com

(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za

Ligte! Kameras! Aksie!

U16 IPT

Greteli Fincham het die hele skool trots gemaak met haar ongelooflike prestasie. Op die vroeë ouderdom van 17 het Greteli al haar debuutverskyning gemaak in die reeks Dwaalster. Die verfilming van Dwaalster het drie maande geduur. Een van die grootste uitdagings vir haar was om skool en die skiet van Dwaalster te balanseer. Dikwels het hulle sesuur soggens begin skiet en eers 22:00 klaargemaak. As sy dan by die huis gekom het, was daar berge huiswerk wat vir haar lê en wag het, asook toetse wat sy moes inhaal. Alhoewel sy nie ‘n hoofrol in Dwaalster gehad het nie, het dit definitief vir haar ‘n voet in die deur gesit. Na Dwaalster is sy na die bekendstelling van die Spreeus genooi, ‘n reeks wat op die 8ste April begin wys het. Na Dwaalster het ‘n goue geleentheid in Greteli se skoot geval toe sy een van die hoofrolle van Alles Malan aangebied word. Sy het ongeveer tien ure elke dag op die stel van Alles Malan spandeer. Een van die vreemdste ervarings vir haar op die stel van Alles Malan was dat hulle in Paarl Mall ‘n episode moes skiet en dat sy in ‘n babawinkel by ‘n tafel gesit en toets skryf het. Alles Malan het op 9 Julie begin op kanaal 144. Greteli vertolk ook ‘n klein rol in ‘n ander KykNet-reeks, Lui Maar op, Belinda wat die 8ste Julie begin. Greteli doen baie oudisies en sê dis nogal uitdagend om ‘n rol te kry aangesien daar baie ander meisies is wat feitlik almal eenders lyk. Greteli het in die vakansie begin skiet aan ‘n Netflix-reeks, Blood and water, en gaan nog tot einde Augustus hard besig wees daarmee. Daar is dalk ook die moontlikheid van ‘n fliek wat 2020 vrygestel word. Greteli is definitief ‘n voorbeeld waarna elke jongmens kan streef. Sy laat nie toe dat enigiets haar onder kry nie en is bereid om hard te werk, min te slaap en meer as haar alles te gee om haar droom te bereik. Hulle sê altyd as jou drome jou nie bang maak nie droom jy nie groot genoeg nie…Greteli se drome maak my bang en ek stel nie eers belang in die vermaaklikheidsbedryf nie. As sy hierdie deursettingsvermoë voluit leef, sal sy sonder twyfel eendag al haar drome bereik.

Somerset College students, Wilhelm Muller, Tiago Marques and Liam Bayer, represented the Boland U16B Boys team in the B section of the U16 IPT in Pietermaritzburg from 24-29 June where they finished 4 out of 12 teams. Well done!

Page 8

AWSUM NEWS JULY 2019


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Helderberg (July 2019) Primary - High Schools by AWSUM News - Issuu