BREEDE VALLEY
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
Follow us on INSTAGRAM @awsum_news
Entrance1,1,Mountain Mountain Mill, Entrance Mill,Worcester Worcester (Opposite Wimpy) (Opposite Wimpy)
Tel:023 023347 347 6623 6623 (Call Tel: (Call&&Collect) Collect)
worcester@romanspizza.co.za worcester@romanspizza.co.za
SEPTEMBER 2018 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Breede Valley
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS WHEELS FREE / GRATIS
Jamandi en Machiel, ook bekend as die Lekker Bekkers is die eerste wenners van M-Net se werklikheidsprogram, My Kitchen Rules. Op 10 Desember 2017 het die Lekker Bekkers met R1 miljoen prysgeld weggestap en AWSUM het hulle raak geloop in Bloemfontein by hulle gastehuis Solo Gracia. Dit is amper ‘n jaar later en AWSUM gesels met hulle oor hulle skooldae, MKR, braaidag en meer.
Waar was julle op skool? J: Ek was in Hoërskool Hartswater in die Noord-Kaap. M: Ek is ‘n ou Lantie, ek was in Hoërskool Jacobsdal Landboudal. Vertel asb vir ons lesers van julle kinderdae, wat sal julle altyd van skool onthou? J: Ek het dit gehaat om te leer, maar die maats en al die sosiale bedrywighede het opgemaak daarvoor. M: My atletiek dae, perdry en die lekker kuiers in die koshuiskamer. Hoe sal julle julself beskryf as tieners? J: Ek was ‘n rebelse kind. M: Ek was net stout. Wat was die eerste dis wat julle leer maak het as kind? J: Defnitief toasted cheese, ek was mal daaroor. M: As ek reg onthou was dit roereier. Kan julle vir ons ‘n kort opsoming gee van die afgelope jaar na My Kitchen Rules? Ons lewens is op die oomblik mal besig, naweke toer ons met ons ‘weber pizza’ en pop-up restaurante. In die week probeer ons by die huis bly saam ons kinders, maar ons geniet elke oomblik. Wat is die grootste les wat julle geleer het gedurende My kitchen Rules? Enige foute wat julle nie weer sal maak nie? Die grootste les wat ons geleer het is om altyd jou instinkte te vertrou en altyd mekaar te vertrou en natuurlik stick to the recipe!! Die belangrikste is om altyd nederig te bly.
Editorial team
Advertising
Designers
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-Noord, WorcesterOos, Montagu, Worcester
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Voorbereiding-skool, Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, Gericke, FD Conradie, Langerugskool, Worcester Primêre skool. High Schools: Worcester Gymnasium, Montana, HTS Drostdy, Charlie Hofmeyer, Robertson, De La Bat. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 | www.awsum.co.za
My Kitchen Rules se laaste episode was geskiet op julle 10 jaar huweliksherdenking. Wat is julle resep vir ‘n gesonde huwelik? Eerstens moet jy regtig goeie maats wees en ‘n goeie verhouding met die Here hê. Respekteer mekaar altyd en hope liefde! Waar kom julle liefde vir kosmaak vandaan? Ons is albei verskriklik sosiaal en dit is waar die liefde vir onthaal en samesyn ontstaan het. Ons hou daarvan om mense te onthaal en vir hulle kos te maak. Watter gunsteling dis sal jy vir die ander een maak om hom of haar te bederf? J: Ek sal vir Machiel varktjops en mash maak met daardie spaghetti in ‘n blikkie, dit is verskriklik ek weet, maar hy is maar vreemd. M: Ek sal vir Jamandi ‘n lekker potjie maak, sy hou van deurmekaar kos. Wat is julle kinders se gunsteling kos? Enige pasta, ons kan dit enige tyd vir hulle maak. Wat sal julle nie oor julle lippe sit nie? J: Tamatiesous M: Tamatiesous Watter advies het julle vir ons lesers wat graag wil inskryf vir ‘n werklikheidsprogram? Wees altyd net jouself. Dit is die heel belangrikste om net jouself te wees, want mense is baie krities en die media kan jou soms uitmekaar skeur. Weet wie en wat jy is en glo in jouself. Wat is volgende vir die Lekker Bekkers? Ons gaan nog ‘n toer doen, miskien ‘n resepteboek of ‘n TV program, wie weet?
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS!
NEWS
School’s News
DE LA BAT SCHOOL
(t) 023 342 2560 (e) development@delabatskool.co.za
HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR (t) 023 312 1194 (e) admin@charlie.org.za
Cape Winelands District Arts Exhibition, Gr 4-9
Eisteddfod
• Intermediate Phase - Grade 5, Tshepo Ramabodu - Bronze • Intermediate Phase - Grade 5, Odwa Booi - Silver • Intermediate Phase - Grade 5, Sipho Bostoli - Gold • Intermediate Phase - Grade 6, Jordan Raubenheimer - Silver • Intermediate Phase - Grade 6, Eldriano Umtwa - Gold • Senior Phase - Grade 7, Amahle Jemane - Bronze • Senior Phase - Grade 7, Jaydrio Kock - Silver • Senior Phase - Grade 7, Emihle Maxim - Gold
Baie geluk aan Lynette Geldenhuys en Esté Janecke met hul toekennings ontvang by vanjaar se Paarl Valley Eisteddfod kompetisie. Esté ontvang die prys vir Beste Afrikaanse voordrag Gr 9 en Lynette ontvang die prys vir beste visuele kunste gr 11.
Emihle Maxim, Grade 7.
Eldriano Umtwa, Grade 6.
Sipho Bostoli, Grade 5.
WORCESTER VOORBEREIDINGSKOOL
(t) 023 347 1160 (e) voorbereiding@telkomsa.net
LANGERUGSKOOL
(t) 023 346 5300 (e) admin@langerugskool.co.za
First ever Mr. and Miss Preparatory gala!
Mnr en Mej 2018
On the 29th of August Worcester Preparatory School held their first ever Mr and Miss Preparatory gala event. The judges had a hard time trying to determine who the winners would be on the night. After a long deliberation they finally knew who it would be. The evening was a major success as parents from all grades in the school came to support our finalists and their friends. This was truly a night that the learners will not soon forget. Thanks to all the sponsors who made this possible to each child.
Langerugskool het nie net slim kinders nie. Ons spog ook met pragtige kinders. Vanjaar se arabiese tema het gesorg vir ‘n gala aand met glinster en kleur. Ons het 4 kategorieë waaraan die leerders deelgeneem het en gekroon is. Baie geluk aan al ons wenners. Mnr Langerugskool • Hein Prins Mej. Langerugskool • Cassie Lloyd-Lister 1ste Prins en prinses • Danika Louw • Christiaan Breytenbach
2de Prins en prinses • Ankia Swart • Derik Strauss Mnr en mej. Persoonlikheid • Ankia Swart en Hein Prins Mnr en mej Fotogenies • Sorika van Wyk
Judges at Worcester Mr & Miss Preparatory: Miss Franziska Oehl (Miss Western Province 2018), Nadine Blom (South African singer and Author), Antoinette Steyn (Breede Valley Mayor), Janel Blom (Hair and makeup Artist / Image Consultant).
Winners: Miss Personality – Aryn Nel, Second Princess – Zinique Buys, First Princess – Chenicah Pretorius, Miss Preparatory- Yolanda Lehanya , Miss Western Province – Franziska Oehl. Mr Preparatory – Verron Jansen, First Prince – Amar Ismail, Second Prince – Renang Mrashula, and Mr Personality – Lisa Luthuli.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 3
HTS DROSTDY
(t) 023-34 22320/1/2/3 (e) admin@htsdrostdy.co.za
HTS Drostdy maak Toutrek geskiedenis Die omvangryke karakter van HTS Drostdy is die afgelope kwartaal weer onderskryf deur leerders wat in ‘n wye verskeidenheid kultuur- en sportaktiwiteite merkwaardige prestasies behaal het. Die skool, wat reeds 115 jaar oud is, het tans ongeveer 1000 leerders wat nie net hul ongeëwenaarde merk op provinsiale vlak maak nie, maar op alle gebiede verder presteer en kwalifiseer om op nasionale en internasionale vlak mee te ding. Drie Drostdy toutrek spanne, dogters 480kg, seuns 560kg en gemengde 520kg, gaan Suid-Afrika by die Wêreldtoutrekkampioenskappe gedurende September in Kaapstad verteenwoordig. By ‘n spesiale saalbyeenkoms het die Nasionale President van Junior Toutrek, Mnr. Paul van der Merwe, hul uitnemendheid met die woorde opgesom: “Die seuns en dogters van Drostdy verteenwoordig nie net jul skool, Worcester en die Wes-Kaap provinsie nie, maar as Suid-Afrika se room verteenwoordig julle ons land en ons staan almal agter julle.” Nog twee leerders van Drostdy is ook opgeneem in Senior onder 23 spanne: Theo Schutte (Protea span) en Johan Jordaan (Gazelle span). Lees die volledige berig by www.awsumnews.co.za
WORCESTER PRIMÊRE SKOOL
(t) 023 347 0663 (e) wps@cwps.co.za
HOËRSKOOL MONTANA
(t) 023 347 0476 (e) sarihana.montana@gmail.com
ATKV Redenaars finaal te Buffelspoort Hendré Jacobs, ‘n graad 9 leerder, het eerste met die ATKV- redenaars in die Wes-Kaap en ‘n algehele sesde plek in die land geëindig.
Radikale Redenaars Carli Jacobs, ‘n graad 10 leerder wat aan die finaal van die Radikaal WesKaap deelgeneem het, is aangewys om Wes-Kaap by die nasionale redenaars te verteenwoordig in Garsfontein.
LAERSKOOL WORCESTER-OOS
(t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/
o.13A-Rugbyspan
Kampioen perdryer
Primêre Skool Worcester se o.13A-rugbyspan is amptelik deur Ruggas.co.za aangewys as nr. 2 in die land in hierdie ouderdomsgroep. Ons is baie trots op hierdie span! Baie geluk aan al hierdie spelers!
Viljoen Hugo wat die naweek aan die Swartland Saalperdkampioenskappe te Moorreesburg deelgeneem het. Alhoewel hy net 4 jaar oud is, het hy aan die o/8 handgelei-klas deelgeneem. Hy is op die rug van sy saalperd, Cardinal Street. Ons hou jou dop Viljoen vir nog groot dinge!
7’s Rugbyspelers Baie geluk aan Ayden Pienaar en Luka Burger wat opgeneem is in die 0.13B Noord-Boland 7’s rugbyspan. Ons is sommer baie trots op julle!!
Ayden Pienaar en Luka Burger.
Gr 3 Mondeling Gr 3B’s praat mondeling oor “Toeka se dae” Ons het baie oulike inligting gedeel! Tye het voorwaar baie verander!!
Voor: Mnr. Gerhard van Rensburg (Spanbestuurder), Mnr. Johan Swanepoel (Afrigter), Carick Kustoor, Mnr. André Peens (Prinsipaal), Nicholas Groenewald, Mnr. André Cillers (Afrigter) en Kruger Vorster. 2de Ry: Aiden Abrahams, Jade Brown, Tyron Abrahams, Wally-Lee Biko, John Jordaan en Christiaan Joubert. 3de Ry: Jethro Tentenie, Armand Croeser, Noah Pietersen, Chris O’Neil en Sive Mandla. Agter: Simthandile Mafuya, Yannick du Plessis, Banathi Nzinyana, Jovawn Visagie, Janiël Brink en Matthew Wilton.
Page 4
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Your Family Your family’s ‘go-to’ businesses in town!
Guide
Diere TROETELDIER WINKEL | PETSHOP
Voorsieners van die goedkoopste grootmaat voer & dienste in die Boland.
BRING ADVERTENSIE EN KRY
10% AFSLAG
Gesondheid
OP UITGESOEKTE PRODUKTE HOOGSTRAAT 158, WORCESTER TEL: 023 347 2916 | SEL: 082 496 4317 EMAIL: dierenplant@telkomsa.net www.dierenplant.co.za
Netcare Ceres Hospitaal verwelkom graag vir Dr. Peter O’Farrell en Dr. Marike de Jager, wat voltyds vanaf die hospitaal sal praktiseer vanaf 19 November 2018. Peter is ‘n ortopeed, en Marike is ‘n narkotiseer. Ons hoop hulle sal baie gelukkig wees in Ceres. Vir afsprake, kontak vir Desire by 023 316 1304.
WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za SARU Elite Player Development Dylan Setera has been selected for the SARU Elite Player Development u.17 Rugby Assessment Camp. The camp will be held at Huguenot High School, Wellington from 1-6 October 2018.
Radikale Redenaars Wes-Kaap finaal Saterdag 25 Augustus 2018 het 18 van ons leerders aan die Radikale Redenaars Wes-Kaap finaal deelgeneem. Weens ons jaarlikse Interskole wat ook op 25 Augustus 2018 plaasgevind het moes 12 van die 30 leerders onttrek. Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Nasionale Radikale Rekenaars Finale wat sal plaasvind op 13 Oktober 2018 te Hoërskool Garsfontein, Pretoria. Welgedaan ons is trots op julle Voor: Mircia Kendall, Heléna Stynder. Agter: Kaylin Bergh, Stephan Breytenbach, Danie du Plessis, Conrad le Roux, Zuané Matthee.
LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Blink uit met ‘n jaggeweer
Redenaars en vasvra Die Monties het aan die einde van Augustus deelgeneem aan Hoërskool Bonnievale se Redenaars- en Vasvrakompetisie vir laerskole. Kezia Malgas en Franco Stemmet het die Monties as redenaars verteenwoordig en het baie mooi gepraat. Die Montie Vasvraspan wat bestaan het uit Nina Beukes, Nina Stemmet, J.D. van Deventer en Louis du Plessis, het weereens vanjaar die Vasvra gewen.
Richard Knipe (11 jaar) het gedurende Augustus aan twee kompetisies van die Suid-Afrikaanse Jaggeweer Vereniging deelgeneem. By die Oos-Kaap Ope Veldskiet op Joubertina in die Oostelike Provinsie, het hy in die o/14 ouderdom deelgeneem en 1ste geëindig. Hy het ook aan die Boland Ope Veldskiet in Montagu in die o/14 ouderdom deelgeneem en 2de geëindig.
Nina Beukes, Nina Stemmet, J.D. van Deventer en Louis du Plessis.
HOËRSKOOL ROBERTSON (t) 023 626 3159 (e) admin@robbie.co.za Markdag Die Graad 11 Leerders het onlangs markdag gehou. Die markdag was ‘n groot sukses en baie geluk aan die Graad 11 Besigheidstudie leerders.
Page 6
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Sewes sportdag Baie geluk aan die Sewes groep wat onlangs deelgeneem het aan Worcester Gim se Sewes sportdag. Het algeheel 4de gekom uit 16 skole.
Karate Boland Baie geluk aan volgende leerders met Karate Boland: Christopher Ward: Nicky Jansen: • Kata 3de • Fighting 2de • Fighting 2de Johandre Damons: Davinho Arendorff: • Kata 3de • Fighting 1ste • Fighting 3de Marli Burger: Oliver Ward: • Kata 2de • Kata 2de • Fighting 1ste
WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL
LAERSKOOL GERICKE
(t) 023 312 1110 (e) admin.gericke@lando.co.za
(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za
WNPS verwelkom die lente! Op Saterdag 1 Septemebr het die Noordjies die lente verwelkom met ons jaarlike reënboogloop! Dit was ‘n dag vol kleurvolle pret! Baie dankie aan almal wat daar was en ‘n spesiale dankie aan al ons borge!
Boland Stoeispan Drie leerders is opgeneem in die Boland stoeispan. Hartlik geluk julle!
Hendré Kotze, Kris LambrechtVertue en Adriaan Heyns.
WOW-Spelkompetisie Laerskool Gericke is baie trots op Luke Versveld (gr. 1) wat tweede gekom het in die finale rondte van die WOW-spelkompetisie.
Noordjies spog met vier in Boland span! Baie geluk aan Gerhard le Roux, Tertius Wantenaar, WJ Visagie en Ewald Vorster wat in die o.12B Boland rugbyspan opgeneem is! Daar is in totaal vier Noordjies in die span opgeneem waarvan hulle die enigste spelers van Worcester is wat in die groep ingesluit is. Hierdie is werklik ‘n pragtige prestasie en WorcesterNoord is baie trots op hierdie jong rugbyspelers!
Kaapse Wynland gevegkunskompetisie Baie geluk aan Heinz Jordaan wat die afgelope naweek ‘n goue medalje en die Kobudotrofee by die Kaapse Wynland gevegkunskompetisie verwerf het.
o.12B Boland rugbyspan: Voor: WJ Visagie, Tertius Wantenaar. Agter: Ewald Vorster, Gerhard le Roux.
LAERSKOOL FD CONRADIE (t) 023 313 3407 (e)fdconradieps@mweb.co.za
HEXRIVIER OPVOEDKUNDIGE SENTRUM (t) 023 354 8800 (e) info@hexriviersentrum.co.za
Mnr en Mej FD Conradie
Sentrumwenners by Hoërskool Hexvallei se Kunstefees
Mnr en Mej FD Conradie is gekroon! Baie geluk aan elkeen van julle, dit was pragtig. Juniors: Seniors: • Mnr FDC - Ashton Vermeulen • Mnr FDC - Xander de Kock • 1ste Prins - Logan Martens • 1ste Prins - Yoghan Behari • 2de Prins - Heinz Rautenbach • 2de Prins - Conrad Weber • Mej FDC - Jamey-Ruth Swartz • Mej FDC - Carli Smit • 1ste Prinses - Mia Laubscher • 1ste Prinses - Keira Taljaard • 2de Prinses - Liamari du Plessis • 2de Prinses - Delize du Plessis
Hexrivier Opvoedkundige Sentrum se leerlinge was bevoorreg om te kon deelneem aan Hoërskool Hexvallei se Kunstefees. Die Pryswennerskonsert was propvol talent en die medaljewenners was vol selfvertroue op die verhoog. Geluk aan die volgende medaljewenners: Kuns: • Graad R - Nadine Fouché • Graad 2 - Anton Viljoen • Graad 3 - Luca van Zyl Skaak: • O/11 - Hercu Viljoen
Voor: Nadine Fouché, Luca van Zyl. Agter: Anton Viljoen, Hercu Viljoen.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 7
WHEELS
One common mistake could be raising your fuel bill and putting you in danger A simple, free safety check at your local petrol station could reduce your fuel bill – and potentially save your life, says Jeff Osborne, Head of Gumtree Automotive. “It’s estimated that at least a quarter of drivers have one or more under-inflated tyres on their vehicle. This is not only dangerous, but wasteful.” Under-inflated tyres burns off more fuel because it increases their rolling resistance. A study in Canada showed that almost 643 million litres of fuel is wasted each year simply because of improper inflation. Underinflating your tyres creates excessive heat build-up which can wear your tyres down and even cause the tyre to blow out. “ The other risk factor is weight. If your tyres aren’t inflated properly, your car can’t carry as much weight as before. It also makes it more dangerous to drive over potholes, or in adverse weather conditions, like flooding.” Tyre checks are easy to do, even for the layman. Your manufacturer’s handbook should provide a recommended measurement for your tyre known as psi or bar. A car loses two psi of air per month, more in warmer weather. (The number provided on your tyre only indicates the maximum amount of air your tyre will hold.) You can test the psi of your car tyres with a simple gauge, or ask your local garage to do it for you. “Over-inflated tyres are equally dangerous, because they wear unevenly and ride harshly. Some manufacturers recommend inflating tyres unevenly for the front and back wheels, so take note of that.” Many modern cars have a tyre-pressure monitoring system, but you still have to perform manual checks as these lights only come up when the tyre is down 25-35% of recommended pressure. “It’s important to also pay attention to your tyres’ “wear bars”. You will spot these when your tyre tread is worn, which can cause you to lose your grip,” says Osborne. “Make a habit of checking your tyres every time you pull into a service station. It could save your life and relieve pressure on your wallet.”