Dit is vir my ‘n besondere voorreg om elke seun, afrigter, onderwyser, ouer, oudleerder en ondersteuner van harte welkom te heet by vanjaar se Interskole. Wanneer die manne van Boland Landbou en Oakdale mekaar op die sportveld ontmoet, beleef ons altyd ‘n besonderse viering van dit wat ons landbougemeenskappe so uniek maak.
Aan elke span en elke seun wat vandag met trots en passie die kleure van hul skool verteenwoordig: mag julle elke wedstryd vol moed, vasberadenheid en vreugde aanpak. Sterkte aan elke seun en afrigter – en mag die beste span wen!
’n Groot woord van dank aan die personeel en beheerliggaam van Boland Landbou met al die voorbereiding en werk wat in so ’n naweek ingaan. Dit is altyd lekker om by ons Boland vriende te gaan kuier en ons weet 2026 sal nie anders wees nie. Wie sal nou die modderbad Interskole van 2024 by Boland Landbou vergeet. Dit was ’n morserige affêre gewees maar niemand sal ooit daardie naweek vergeet nie. Herinneringe aan die 2024 Interskole sal nog vir baie jare gekoester word in menige Oakdalers en Bolanders se harte.
Die grondslag van ons twee skole is gewortel in tradisie en lewenswaardes wat ver verby die grense van die sportveld strek. Sport op hierdie vlak leer ons onvervangbare lewenslesse wat veral vir toekomstige leiers van onskatbare waarde is: hegte spanwerk, onwrikbare deursettingsvermoë, nederigheid in die uur van oorwinning, en waardigheid wanneer die uitslag nie in ons guns is nie. Laat ons elkeen streef na absolute uitnemendheid – nie net in prestasie, punte op die telbord of uitkomste nie, maar bo alles in ons gesindheid, ons sportmanskap en ons respek vir mekaar. Ek wil ook my dankbaarheid uitspreek teenoor ons gewaardeerde borge wie se ruim vrygewigheid, geleenthede en onvoorwaardelike ondersteuning wat nie net hierdie dag moontlik maak, maar ons seisoen. Julle betrokkenheid is ‘n direkte en betekenisvolle belegging in ons jeug, in hul karakterontwikkeling en in hul toekoms. Mag julle ryklik geseën word vir die onmisbare rol wat julle in ons skoolfamilies en gemeenskappe speel.
Die woord “INTERSKOLE” maak ’n klomp energie, emosies en terugflitse los na gebeure tydens ’n Oakdale-Boland Interskole-naweek. Jy was in die verlede deel gewees van iets besonders en jy het vanjaar weer die geleentheid om deel te wees van iets besonders tydens die jaarlikse Interskole-naweek tussen Hoër Landbouskool Oakdale en Boland Landbou. Die Interskole vind vanjaar plaas van 7-8 Augustus 2026 op die terrein van Hoër Landbouskool Boland. Die hele Oakdale gemeenskap, leerders, ouers, onderwysers en oud-Oakdalers is geweldig opgewonde om in groot getalle op te ruk na Boland Landbou toe.
vanjaar die stryd op die netbalbaan aansê. Hierdie wedstryde is nou ten volle deel van die Interskole naweek elke jaar. Hierdie Interskole is al vir baie jare die hoogtepunt op beide skole se sportkalender. Ons rugbyseisoen sluit ook dan af met die Interskole teen Boland Landbou. Ek sien baie uit daarna om rugby, gholf en fietsry van hoogstaande gehalte te sien tydens hierdie naweek. Die lekker van so ’n naweek is die kompetisie en geen genade houding op die veld skakel direk na die wedstryd om na ou vriende wat mekaar lanklaas gesien het en al die agressie op die veld is vergete. Sport moet altyd ’n middel tot ’n doel wees en so ook die jaarlikse Interskole tussen twee besondere skole en gemeenskappe. Ons is vennote en vriende in die landbou en die onderwys. Mag die Interskole naweek by Boland Landbou ’n naweek vol vreugde en passie wees, speel jou hart uit en gee alles. Albei skole gaan beslis meeding om te wen, baie sterkte met die wedstryde. Mag sportmanskap en broederskap in hierdie pragtige geleentheid wees. Oakdalers hou nie op speel as ons moeg is nie, ons hou op as ons klaar is!
Die Oakdale- Boland Landbou Interskole is ‘n tradisieryke en emosioneel belaaide geleentheid waartydens die seuns van Hoër Landbouskool Oakdale en die seuns van Hoër Landbouskool Boland met mekaar kompeteer vir die “Bragging rights” vir die volgende jaar.
Johan Moolman
Ons oud-leerders en uiteraard deelnemers aan vorige Interskole gaan reeds Vrydagaand met mekaar meeding in ‘n “Old Boys” wedstryd. Baie sterkte aan al die ou manne wat hiervan deel gaan wees. Sterkte met die stywe lywe en dalk ander pyne na die feeswedstryd! Die Oakdale en Boland Landbou mammas gaan mekaar ook weer
Willem du Buisson
ONS GESELS MET DIE EERSTESPAN RUGBYKAPTEINS HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
RW van Deventer
Rico Ferreira
Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Boland Landbou se 2026-rugbyseisoen was tot dusver baie uitdagend. Die telbord het nie altyd weerspieël wat ons op die veld ingesit het nie. Die span het egter karakter gewys en ons het in elke wedstryd tot die einde toe geveg.
Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding? Die voorseisoen was baie waardevol vir ons span. Ons het hard saamgewerk om ons fiksheid, vaardighede en spanwerk te verbeter, en die toer na Spanje het ons nader aan mekaar gebring. Die voorseisoen het my oortuig dat ons ’n span is wat met trots en toewyding sal speel.
Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Elke jaar se groep is uniek. Deur die loop van die seisoen was ons genoodsaak om goed te verdedig, en daardeur kon ons die spel omdraai en punte aanteken. Ons het die vermoë om onder druk te speel en die bal met geduld tot in die teenstanders se kwartgebied te dra.
Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Wat hierdie span besonders maak, is die sterk broederskap tussen die spelers. Ons speel nie net vir onsself nie, maar vir mekaar en vir die skool.
Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Dit bly ’n groot voorreg en eer om in die swart trui uit te draf. Voor my het 63 ouer spelers dié trui gedra. Dit is ons plig om dit met trots te dra en alles daarvoor te gee. Die senuwees en opgewondenheid voor elke wedstryd is deel van wat dit so lekker maak.
Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Net voordat ek op die veld draf, fokus ek daarop om alles om my uit te sluit en my taak so goed moontlik uit te voer. Om my skoolkleure te dra, is vir my ’n groot voorreg en iets waarop ek baie trots is.
Elke sterk span het sy eie identiteit – hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Ons speelstyl is tipies van dit waarvoor Boland Landbou deur die jare bekend geword het. Die voorspelers kry die bal op die voorvoet, waarna die agterlyn dit deur die hande kan laat gaan. Wanneer die spel te los raak, het ons geleer om die bal weer na die voorspelers terug te neem totdat die agterlyn gereed is. Ons ingesteldheid is om goeie rugby te speel. Die spangees is goed, en ek sien hoe elke spanmaat daaraan werk om dit nóg beter te maak. ’n Uitdagende seisoen bou karakter. Watter standaard het jy en jou span hierdie seisoen vir julself gestel, buiten net om wedstryde te wen? Elke span se doelwit aan die begin van ’n seisoen is om al sy wedstryde te wen. Dan gebeur die seisoen en die doelpale verskuif. Skolerugby is van die lekkerste rugby wat ’n mens kan speel. Ons moet dit almal geniet en eendag kan terugkyk op ’n seisoen waarin ons karakter gebou en vriendskappe vir die toekoms gesmee het. Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Ná die seisoen se hoogte- en laagtepunte bly daar een wedstryd oor: Interskole. Dit sal altyd vir my die hoogtepunt op die kalender wees. Dit is die wedstryd waarna ’n mens vyf jaar lank uitsien. Dit is waar jy alles op die veld los – vir jou skool, afrigters, spanmaats, klasmaats, oudskoliere en jouself. Wat meer kan Boland Landbou vra as om Interskole teen Oakdale Landbouskool te speel? Oakdale is ’n goeie skool met baie tradisies en waardes, net soos Boland Landbou. Dit is ’n groep slim manne, en daar word baie vriendskappe tussen die twee skole gebou. Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Dit is moeilik om net een speler uit te lig, want elke spanmaat het baie potensiaal. Ek sien uit na volgende jaar se o.19-span. Ons almal weet dat ons by Boland Landbou besig is met ’n bouproses. Julle gaan beslis weer in die toekoms van vanjaar se matrikulante hoor. Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur? Rugby is ’n wonderlike sport en kan met baie aspekte van die lewe vergelyk word. Dit gaan nie altyd oor die punte wat jy aanteken of afstaan nie, maar oor die reaksie en besluite wat direk daarna volg. Die wedstryd – net soos die lewe – is dan nie verby nie; dit gaan voort. Jy moet vinnig weer in posisie kom, want die volgende beweging is reeds op pad. As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? Om kaptein te wees, is ’n voorreg, maar beslis ook ’n groot verantwoordelikheid. Om deur my spel te lei, is vir my die beste manier om die voorbeeld te stel. Om die eerstespan se kaptein by Boland Landbou te wees, gaan oor meer as net die spelers wat direk onder jou leiding staan. Op ’n manier is jy ’n voorbeeld vir elke rugbyspeler in die skool. Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? My wens is dat wanneer daar eendag oor die span van 2026 gesels word, mense sal sê: “Dit was ’n span wat alles op die veld gelos het.”
Elke sterk span het sy eie identiteit – hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf? Ons identiteit is gebou op broederskap, saam speel en die bereidheid om alles vir mekaar te gee, ongeag die situasie. Die gees in ons span is sterk, en ons kan saam enige uitdaging aanpak. Watter standaard het jy en jou span hierdie seisoen vir julself gestel, buiten net om wedstryde te wen? Ons standaard gaan oor meer as net oorwinnings. Ons wil elke dag en by elke oefening hard werk. Ons doel is om elke dag beter en beter te word. Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Die wedstryd teen Boland Landbou staan vir my die meeste uit. Dit is die laaste wedstryd van die jaar en vir die matrieks ook die laaste wedstryd van hul skoolloopbaan. Dit is die wedstryd waarna ’n mens elke jaar uitsien, en die gees is eenvoudig anders. Dit is die wedstryd waaroor jy droom vandat jy op jou eerste dag by die skool instap. Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Myburgh Eksteen is ’n speler wat die spel goed lees en weet wanneer om druk toe te pas. Hy speel ook met baie hart. Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur? Dit leer ons om verantwoordelikheid te neem en om dissipline en deursettingsvermoë te toon. As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel? Ek wil ’n leier wees wat die span kalmeer wanneer dit nodig is en seker maak dat almal op dieselfde bladsy is. Ek wil ook deur my voorbeeld lei en my spanmaats inspireer om saam met my die standaard te stel. Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Ek hoop hulle sal sê dat ons ’n groep is wat hard vir mekaar en vir die skool speel, en dat ons saamstaan, ongeag die situasie.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
EERSTE XV
R.W. van Deventer (k)
Caleb Seroot
Chad Meintjes
Charl du Plessis
Cobus Immelman
Divan Meyer
Juan Visagie
Edrich Rix
Josh Kruger
Kobus Jordaan
MJ Terblanche
Oloff Bergh
HOOFWEDSTRYD SATERDAG, 8 AUG 14:00 Adrian le Roux
Steyn Lamprecht
Tiaan Malan
WHERE THE GAME HAPPENS IS WHERE WE WORK.
DESIGN. 20 + BUILD. YEARS
MAINTAIN.
From school sports fields to professional sporting venues, we design, build and maintain high-performance sports facilities and playing surfaces. sports facilities
www.extracoversport.co.za
Boland Park Cricket Stadium
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
EERSTE XV
Rico Ferreira (k)
Kyle Burger
Adrian Smith
Francois le Roux
Ruan Groenewald
Kane du Plessis
Liam van den Berg
Bernard Badenhorst
Mich van Eeden
Caleb Williams
Nathan-Lee Gordon
André van der Merwe
Myburgh Eksteen
Luan Mortlock
Mark-Hein Fourie
Muller Geldenhuys
Charlie Terblanche
Zivan Grobbelaar
Callie Wannenburg
Reuben van der Schyf
Marky Kortjie
Diaan Labuschagne
Moeshan Mortlock
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
o.19B Rugbyspan Voor: Mnr. Nico Breedt, Mnr. Juan Mostert, Gehano van Bo, Kobus Conradie, Mnr. Albertus Buckle, Mnr. Liaan Scriven. Middel: Daniël Hanse, Francois de Villiers, Ruan Nel, Mnr. Johan van Rooyen, Erchel Hanga, Nico de Beer, Arno Pieterse, Hanno du Toit. Agter: Diwan Schoeman, Jacques Bester, Gideon Kotze, Reinier Visser, Wilhelm Badenhorst, Johannes Goosen, Kyle Wait.
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
o.19B - Rugbyspan Voor: Richter van Heerden. J.B. Naudé, Reuben van der Schyf, Liam van den Berg (k), Mark-Hein Fourie (o.k), Zivan Grobelaar, Adriaan Jansen, Diaan Labuschagne. Middel: Moeshan Mortlock, Stian Pfaff, Manual Gomes, Barry Durr, Marky Kortje, Tyler Loock. Agter: Henco Vermeulen, Callie Wannenburg, Charlie Terblanche, Julian Hume, Marno Meyer, Muller Geldenhuys.
Lees alles ook aanlyn op awsumnews.co.za
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE - RUGBY
o.16A - Rugbyspan Voor: Lance April, Zane Vermaak, Philip Hattingh, Luan Faber (k), Cameron Botha (o.k), Tjaart Naudé, Le Thugquin Campher, Eon Haasbroek. Middel: Zach Olivier, Callan du Plessis, Nihan Botha, Christaan Oosthuizen, Gideon Wentzel, Malan van Aardt, Nihan Potgieter, Ado Hendricks, Malique McGregor. Agter: Janco Botha, Albert Myburgh, Hendré Botes, Ruben Portheine, Liam du Plessis, Gus Vorster, Frank Barnard, Johandré Posthumus, Lian van Niekerk.
o.15A - Rugbyspan Voor: Wihan Erasmus, Fourie Kotzee, André Bester, Tiaan van der Walt (k), Diego Stalmeester (o.k), Tian Knoetze, CB Strydom, Jacobus Theunissen. Middel: Durick Davids, Liam Smith, Luke Visser, Louw Bouwer, Derik van Zyl, Jaydan Plaatjies. Agter: Ajay Taute, Burden Hume, Luan Augustyn, Hugo Wannenburg, Dewald van der Westhuizen, Juann Muller, Neil Bloem, Aidan de Beer, Cayden Andrews.
o.14A - Rugbyspan Voor: Llevan Rheeder, De Wet Botes, Ernie Durrheim, Hylgard Lourens (k), Ben Wolmarans (o.k), Stefan de Klerk, Evandré Scholtz, Henré Swanepoel. Middel: Inga Tshali, Ruben van Heerden, Keanan Aghulhas, Sian Potgieter, Alverno Papah, Ludwig Bezuidenhout, JJ Esau. Agter: Handré Vermeulen, Shaun Dames, PJ Britz, Reuben Lötter, Neil Cawood, Etienne Gouws, Jaco Rossouw, Nathan Bekker, Tiaan Smuts.
READ THE LATEST SCHOOL NEWS ACROSS SA — ONLINE! õõõƣ õÝéÄÅ õÝƣ ËƣĀ
2025 Akkerfees
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE - RUGBY
Voor: Ludwig Odendaal, Bennie van der Linde, Philip Hattingh, Johandré Posthumus (k), Gideon Wentzel (o.k), Tjaart Naudé, Christiaan Oosthuizen, Adriaan de Kock. Middel: Iwan Daines, Arno de Jager, Janko Nel, Nihan Potgieter, Logan Ellis, AJ Swart, Dirk de Beer, Callan du Plessis, Malique McGregor. Agter: Liam Scmidt, Pieter-Jan Pretorius, Gawie Grobler, Wian Bezuidenhout, Liam du Plessis, Lafras van Greunen, Ian Rautenbach, Albert Myburgh, Andrew Jonker.
o.16B - Rugbyspan
Voor: Willem Laufs, Jozua van Dyk, André Bester, Jacobus Theunissen (k), Wihan Erasmus (o.k), Tian Knoetze, Stefan Basson, Danté van der Westhuizen. Middel: Ethan Esau, Derik van Zyl. Agter: Pieter Venter, Burden Hume, Lihan Lategan, Jorden Walters, Evan Bokelmann, Hugo Wannenburg, JG van Deventer, Tian Crook, Aidan de Beer.
o.15B - Rugbyspan
Voor: Ludwig Bezuidenhout, Handré Vermeulen, Ernie Durrheim, Tiaan Smuts (k), Llevan Rheeder (o.k), Stefan de Klerk, Ruben van Heerden, Deetlev Schutte. 2de Ry: Aiden Pieterse, Xandré de Beer, Hugo Crous, Adam Bekker, Rhynard Nel, Paul Maré, Elyh Windvogel, Jordan Daries. 3de Ry: Migael Louw, Zian Lange, Douw Steenekamp, Wian Joubert, Enrique Louw, Anthonie Lombard, Du Toit Swart, SJ Petersen, Tiardt Scheepers. Agter: Carlo du Preez, Janco Schoeman, Marthinus Lamprecht, Charl Rabie.
o.14B - Rugbyspan
A N E T W O R K O F S C H O O L S PO N S O R S HI P S
gameplansa.co.za
SPONSORS
BRAND
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND - RUGBY
Voor: Carlton Jantjies, Mnr. Schoeman du Preez, Jean Jonker, Carlo da Fontes, Mnr. Henri van der Westhuizen en Tristan Gallant. Middel: Matthew Turketti, Izak de Klerk, Malachi Swartz (Spanbestuurder), Marno Spotta, Arno Hollenbach en Aiden van Niekerk. Agter: Han-Dries Fourie, Wian van Deventer, Lian Visser, Rudolph Stadler en Haygan Bothma.
o.16A - Rugbyspan
Voor: Mnr. Henning van der Merwe, Cohen Taljaard, Mnr. Etienne van den Brink, Tristan de Kock, Mnr. Christo Zevenster, Zardo Marley en Mnr. Henri van der Westhuizen. Middel: Hermias Hugo, Benn du Plessis, Olynne Faro, Gerrit Scheepers, Riaan de Beer, Francois Joubert en Bjorn Matthews. Agter: Jayden Small, Dylan Kitching, MC Hoffman, Theo Kruger, Emile Goosen, Geon Fouché en Jayden Witbooi.
o.15A - Rugbyspan
Voor: Johann Joubert, Mnr. Jos Stander, Stefan Rix, Liam Theron, Mnr. Johan van der Merwe en Quade Smith. Middel: JC Greeff, André Bester, Filip Kleynhaüs, Geo-Wayne Ambraal, Riaan Hattingh en Petrus Klue. Agter: Abré Maritz, Leighton Saal, Thys van der Walt, Skyler Jefta en Ross Moses.
o.14A - Rugbyspan
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Voor: Malachi Swartz, Mnr. Schoeman du Preez, Jean-Alfred du Preez, André Louw, Mnr. Henri van der Westhuizen, Jeandre Visagie. Middel: Nagen-Lee Pandor, Efrayim Els, Kai Scott, Christiaan Huysamen, Marques Bosch, Kian Coetzee. Agter: Nico Geldenhuys, Wian Conradie, Richard Webb, Rikus Botha, Dheniel Terblanche, Gebhardt Kotzé, Anton Burger.
o.16B - Rugbyspan
Voor: Mnr. Henning van der Merwe, Albertus Buckle, Mnr. Etienne van den Brink, Ian Truter, Mnr. Christo Zevenster, Dylan du Plessis, Mnr. Henri van der Westhuizen. Middel: Anrique Scheepers, Joshua Bothma, De Wet du Plessis, Juan van Heerden, Hennie Langeveldt, Tyler Davis, Dirk Saayman. Agter: Naudé Donaldson, Ben Louw, Johan du Toit, Bertus Mong, Pool Brand, Liam van der Westhuizen, Dehan Engelbrecht.
o.15B - Rugbyspan
Voor: Jonathan Opperman, Mnr. Jos Stander, Jaco-Thys Human, Dayton Peens, Mnr. Johan van der Merwe, Xavier Fourie. Middel: HJ Brand, Danté Olivier, Rico Dreyer, Nicolas Laubscher, CJ van Deventer, Stefan du Toit, Willem Botha. Agter: Cayden Beukes, Johnathan Sander, Welmud van der Merwe, Lorenzo Lategan.
o.14B - Rugbyspan
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE - ANDER SPORT
Voor: Erik Rautenbach, Boesman Keyser, John-Henry Botha, Jayden Liebenberg, JP du Plessis. Middel: Berno Burger, Evan Bands, Muller Geldenhuys, AJ Swart, Yanic Loubser. Agter: Kobus Lourens, Julian Hume, Callie Wannenburg, Damian van der Sluis, Michael Theron, Adam Fourie.
Gholfspan
Voor: Evan Kruger, Jaco de Wet, Matt Barkley. Agter: Ruben Erasmus, JP Fick.
Fietsryspan
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND - ANDER SPORT
Voor: Mnr. Manie Smit, Mnr. Johan Moolman, PJ Koch en Mnr. Handro le Roux. Agter: Ludwik Naudé, Gerrit Scheepers, Cohen Taljaard en Frederick Roux.
Gholfspan
Voor: Me. Marilize Jordaan (Spanbestuurder), Gavin Gird, Janko Cronje, Barend van Zyl, Mnr. Shaun Kruger (Afrigter). Agter: Cayden Beukes, Welmud van der Merwe, Evan Mose, Ben Louw, Rueben Stoltz, Rudolph Dijkstra en Nico Rossouw.
Fietsryspan
36 1987 - 2025 JAAR
OAKDALE
BOLAND
JAAR
OAKDALE
BOLAND
1987
6
11
2011
34
3
1988
0
9
2012
19
38
1989
11
9
2013
29
10
1990
7
6
2014
7
13
1991
4
18
2015
21
19
1992
6
15
2016
22
27
1993
26
6
2017
14
12
1994
11
18
2018
19
56
1995
19
18
2019
23
26
1996
0
26
2022
26
17
1997
26
22
2023
11
17
1998
12
16
2024
21
13
1999
23
28
2025
27
34
2000
7
31
2001
0
15
2002
14
5
2003
20
12
2004
7
11
2005
8
6
2006
0
17
2007
19
27
2008
8
16
2010
3
0
OAKDALE
WEN
16
BOLAND
WEN
21
GELYKOP
0
Dirigente - Hoër Landbouskool Boland
Dolph Botha, Gunther Schmidt, PJ Koch, Phillip Louw, Izak Beukes en Albert Eksteen.
Dirigente - Hoër Landbouskool Oakdale
Jaylin Bacons, HW de Waal, Stiaan Coetsee, LJ Kruger en Jayden Liebenberg.
SATERDAG RUGBYPROGRAM 8 Augustus 2026 ONDER 15
ONDER 19 TYD
SPAN
TEENSTANDER
VELD
PERDEBERG A
10:00
15A
OAKDALE 15A
GROENBERG B
OAKDALE 19B
PERDEBERG A
08:30
15B
OAKDALE 15B
TAFELBERG C
19C
OAKDALE 19C
PERDEBERG A
09:40
15C
OAKDALE 15C
TAFELBERG C
09:30
19D
OAKDALE 19D
PERDEBERG A
10:50
15D
OAKDALE 15D
TAFELBERG C
10:50
19E
OAKDALE 19E
KASTEELBERG E
09:40
19F
OAKDALE 19F
KASTEELBERG E
15:15
19G
OAKDALE 19G
PERDEBERG A
TYD
SPAN
TEENSTANDER
VELD
14:00
19A
OAKDALE 19A
12:00
19B
10:45
ONDER 16
NOTA
ONDER 14 VRYDAG 7 AUG
TYD
SPAN
TEENSTANDER
VELD
09:00
14A
OAKDALE 14A
GROENBERG B
10:50
14B
OAKDALE 14B
PAARLBERG D
TYD
SPAN
TEENSTANDER
VELD
08:30
14C
OAKDALE 14C
PAARLBERG D
11:00
16A
OAKDALE 16A
GROENBERG B
12:00
14D
OAKDALE 14D
PAARLBERG D
08:30
16B
OAKDALE 16B
KASTEELBERG E
09:40
16C
OAKDALE 16C
PAARLBERG D
12:00
16D
OAKDALE 16D
TAFELBERG C
BOLAND VS OAKDALE
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Sebastian de Klerk
Deon Carstens
Hottie Louw
Canan Moodie
Justin Basson
Stefan Basson
Tobie Botes
Willem de Waal
Mej. Boland:
Mej. Oakdale:
Danica du Plessis
Jeanique du Preez
Derick Hougaard
Johan Coetzee
Danie van Wyk
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
Adre Smith
Corne Rahl
Dian Bleuler
Lees alles ook aanlyn op awsumnews.co.za
Dian Heunis
Jay-Cee Nel
Jeandre Rudolph
Neil le Roux
Paul de Villiers
FarmSlip Print A5.pdf 5 2026/07/28 14:31:59
ń
ń
¨
¨
¨
¨
¨
¨