Page 1

MAY 2014

BOLAND

NEWS

LAERSKOOL

PAARL MICA

We have moved! Find us at 395 Main Road, Tel: 021 871 1929/30

NUUS

GRATIS

FREE

PRIMARY SCHOOL

TRADING HOURS: Mon - Fri: 08H00-17H30 Sat: 08H00-13H00 Sun: Closed Public Holidays: 08H00-13H00

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In & around the house

Lifestyle

P2 P3 Handy hints for Pienk Bome vir Pauline your home P5 Bedwetting

P6 AWSUM Kombuis

Health

P4 Discover Robertson P8 - P16 School NEWS

WHO WE ARE

To advertise in this newspaper - Contact: Leandra van Greunen - (079) 275 0419 - leandra@tiemedia.co.za Theo Smouse - (072) 947 7325 - theo@tiemedia.co.za

Editor

Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za

Graphic Designer

Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: BOLAND: Primary

schools: Worcester Noord, Courtrai, Noord-Eind, Hugenote, Worcester Oos, Paarl Girls’, Worcester Voorbereiding, Paarl Gimnasium, Paarl Boys’, WA Joubert & Hugo Rust. High Schools: Paarl Gimnasium, HTS Drostdy, Paarl Girls’ High, Montana, Worcester Gimnasium, Paarl Boishaai, Boland Landbou, La Rochelle & New Orleans.

PRINTED BY - Paarl Coldset

www.awsum.co.za

AWSUM News

Vol magies, warm lyfies en ’n gróót plan

Idees vir ’n Warm Winterhart-projek

D

ie winter is hier! Die koue klop aan die venster, dit is tyd vir lekker pannekoek en sop, en die Kaapse reëns betrap ons gereeld sonder ’n sambreel. Maar … wat van hulle wat nie ’n sambreel het nie – ook nie ’n huis met vensters of ’n ietsie warm om te eet nie? Vir talle minderbevoorregtes hier in ons streek is die winter vreesaanjaend. Ons hart bloei wanneer ons ’n man, vrou of kind op straat sien wat in wind en weer staan en bedel. Die meeste van ons wil graag iets vir hulle doen … maar ons weet dat om geld te gee nié ’n goeie idee is nie. Hier is wel ’n klompie goeie idees; dit is prakties en dit kan maklik saam met jou gesin, jou vriende of jou klasmaats aangepak word. Só kan julle ’n verskil maak: Maak magies vol! Maak blikkieskos bymekaar, en rys, bone, pap, langlewe-melk en ander nie-bederfbare produkte, en begin ’n kosbank. Daar is altyd gesinne wat daardie kos bitter nodig het, én organisasies wat na sulke gesinne probeer omsien. Julle kan hier ’n groot verskil maak – en só ander se magies so vol soos julle s’n kry! Óúgoed is warmgoed Die koue en nat weer kry ons almal onder – maar het jy al daaraan gedink dat daar mense is wat in hierdie nat winter nie skoene het om aan te trek nie? Gaan kyk ’n bietjie in jou kas – en loer sommer in jou broer of suster of ma of pa s’n – en tel ’n bietjie

die pare skoene en tekkies wat nooit meer gebruik word nie. En die jeans wat nooit meer gedra word nie (omdat dit te styf sit!). En wat van die opgevoude kombers wat al twee jaar lank ongebruik daar lê? Dit is tyd dat daai goed ’n nuwe huis kry! En onthou sommer ook daardie serp wat nie meer cool is nie. Daar sál iemand wees wat dit sal LOVE! Onthou die Engelse spreekwoord: “One man’s junk is another man’s treasure!” Maak kleingeld groot! Kies ’n organisasie wat jy wil ondersteun – en doen dit dan! Kyk, ’n mens het mos altyd ’n klomp kleingeld in jou beursie (dalk gooi julle dit in ’n bottel wat iewers in die huis staan). Moedig jou bure, ouers en die res van die familie aan om van daardie swáár sente – én die ewe swaar blink geld – ontslae te raak.

Stuur vir ons fo to’s van júlle Warm Winterha rtprojek!

Stel dan ’n doelwit: Hoeveel geld WIL jy insamel? En: Wanneer wil jy die projek voltooi? Vertel al wat leef en beef daarvan op Facebook en whatsapp. Kry nou sommer jou hele skool hierby betrokke. Gaan teken dan ’n prent of die skoolwapen met bordkryt op ’n parkeerterrein of sommer op die netbalbaan (hoe groter die prent, hoe meer plek vir die geld!). Op ’n spesifieke dag – of by ’n spesiale geleentheid wat jy met die onderwysers gereël het – bring almal dan hulle kleingeld en pak dit binne-in die getekende prent. Jy sal jou verstom oor hoe groot kleingeld word! Daar is ’n KLOMP maniere om in hierdie winter ’n verskil te maak. Hierbo is maar drie idees.


NEWS / NUUS

4

In and around the house 2 MAY 2014

Handy hints for your home These Handy Hints will remind you of the ways you can save around the home – some you may be able to do, and others you may not be able to do, but every single one of them can help you save money and energy. Even if you only choose one or two, it all adds up!

Fridge/freezer

• Check seals and doors. Doors need to close firmly. • Check the temperature. Fridges work best between 3° and 5°, freezers work best between -15° and -18°. • Room to breathe. Fridges and freezers run better with air circulating around them.

Heating

• Check the temperature. Keep the room temperature between 18°

and 21° in winter. • Seal those cracks and gaps with blockers like a door ‘snake’ • Throw on a jersey so you can turn your heater down • Keep the curtains closed to keep the warmth in

Hot water

• Shorten your shower to save water, money and energy! • Fix those dripping taps. They can waste up to 1 litre of water/hour • Hand wash single dishes instead

of using the dishwasher • Try a front loader washing machine they use less water and up to 60% less energy

Electric pumps

• Use the right size, and don’t pay for wasted energy • Install a timer, and only use it in off peak times or when you need to • Use a pool cover, this can reduce the need for filtering.

For more handy hints and a downloadable booklet that could help you save money and electricity visit www.dss.gov.au/sites/default/files/.../02.../hess_handy_hints_booklet.pd

Be AWSUM. Read AWSUM.

L A I

EC

SP on

ar

&

s

ut

n do

ly

on

g Su

m

na

n Ci

Buy 6

Get 2 FREE


NEWS / NUUS

Lifestyle MAY 2014 3

Pienk Bome vir Pauline Wanneer kinders met oorgawe iets doen om ander se lewens ingrypend te verander lyk die lewe sommer net blinker. Pienk Bome vir Pauline, ‘n nie-winsgedrewe maatskappy wat daarop gemik is om lewenskwaliteit te bevorder tydens en ná kanker, het juis dit gesien tydens die 2013 projek. Kinders vanaf Tzaneen tot in die Kaap het harte aangeraak met inisiatiewe om by te dra tot kankergemeenskappe se lewenskwaliteit. Wat kan jy doen? Maak pienk strikkies om te verkoop, inkleurboeke vir kinders met kanker, ‘verkoop’ bome by jou skool en draai dit in pienk toe...daar is hope idees en elke rand bring verligting vir kankerpasiënte regoor Suid-Afrika. Pienk Bome vir Pauline nooi ALLE

skole uit om regdeur 2014 projekte te loods. Kom ons kyk hoe groot impak kan ons maak! Indien u enige verdere inligting oor Pienk Bome vir Pauline benodig kontak Besturende Direkteur Adri van Nieuwenhuizen op +27 82 460 6386 of epos adri@pt4pauline.co.za. Besoek facebook.com/PinkTreesForPauline asook www.pinktrees.co.za vir die nuutste inligting.

just for laughs ... What is Bruce Lee’s favorite drink? Wataaaaah! How does NASA organize their company parties? They planet. What time is it when you have to go to the dentist? Tooth-hurtie. What did Jay-Z call his girlfriend before they got married? Feyoncé. Why can’t a bike stand on its own? It’s two tired. What do you call a dinosaur with a extensive vocabulary? A thesaurus.

I wrote a song about a tortilla. Well actually, it’s more of a wrap. What do you call a Frenchman wearing sandals? Filippe Flop

leg longer than the other? Eileen. What do you call a women setting fire to a phone bill? Bernadette.

What do you call a woman with a screwdriver in one hand, a knife in the other, a pair of scissors between the toes on her left foot, and a corkscrew between the toes on her right foot? A Swiss Army wife. What do you call a person with one

PAARL EL

PAARL EL WELLINGTON EL WELLINGTON EEEN E N N EL EEEN E

N N

PAARL PAARL

AGENT: AGENTS: Koen I Cell: 072 711 2075 E AGENT: Annelie Minette IMANDATE Cell: 083 662 0784EEE PRICE EBezuidenhout TYPE E PRICE: R5 E 200 -E 000 I EMandatePType: N Sole E E E E ,E PRICE 475 E TYPE EEE AREA: VIE MANDATE E v VAL DE E N E E v E open -E plan,Elight andPveryN well E designed. E EOnce E you entered ,E Beautiful f E N E E E E f E v you’ll feel E the need N toE stay there. Stunning E v mountain this house E yN E E E E N y views f andEa play park on the side of N Eyour -entertaining E E area, Ebraaif v E v yq E y N and swimming Huge all Ewith stunning Nviews and y E y N pool. E E bedrooms, E EE v E ample Ev yHqcupboards G E and GE ING Ideal family balconies, lights. E modern yP E N home at a WEB REF: great price. Don’t miss out! EE E H G E GE P E ING WEB REF 0559799 WEB REF: AGENT: AGENT: Andries Krige I Cell: 083 393 3333 PRICE E 200 000 I Mandate MANDATE TYPE AGENT:R1 PRICE: Type: Sole y E E E E E W EN E AREA: 1B La Bianca PRICE E MANDATE TYPE Ey double f N EE with E Jacuzzi E E E and built-in Lovely storey home E E E vbraai. W ENN E E 3 Bedrooms E Eand E 2 bathrooms f N EE Ev(1 en-suite) f upstairs, v N EN EE E f E open plan living areas and kitchen downstairs. Double garage y EN E E Ef EE Ef f y fE E E E NyNE v Don’t E with remote and direct access. miss this one! yf E N E E!f y y EN REF E v0561581 EE E E yN WEB EE G E E! GE P E ING v yE H N WEE EE EEF E H G E GE P E ING

Per sver klaring vir Pink Tr ees for Pauline Adri van Nieuwenhuizen adri@pt4pauline.co.za +27 82 460 6386 Per sver klaring deur interface by goji Mimi Finestone mimi@gojipr.net +27845833144

• Cylinder refills & Exchange

PI

UEE PEEFE

E EEN HEU E!

PI

UEE PEEFE

E EEN HEU E!

VAL DE VIE!!

• Gas appliance services • Compliance certifications for Residential

021 868 3977

• Commercial and Industrial

winelandgas@telkomsa.net

• Commercial and Industrial

• Installations for Residential

LOVELY DOUBLE E EE FIN IN PSTOREY EE! HOME!

E EE FIN IN P

PEPUE E EE HUGENE BAINSVALLEI SECURITY ESTATE PEPUE E EE HUGENE

F F

WEE EEF

EE!

IEY HE E EE E E HEEE FRENCH FLAIR IEY HE E EE E E HEEE

WELLINGTON

AGENT:WELLINGTON AGENTS: Carmen Schoeman I Cell: 082 490 0994 Tertius AGENT:Joubert I Cell: 082 877 7534 PRICE: R870 000 I Mandate Type: Sole AREA: PRICE BAINSVALLEI E MANDATE TYPE 2 Bedroom E E E house E in Bainsvallei E E Security , EEstate, E Wellington E at the foot PRICE TYPE of the Bainskloof Pass.MANDATE 1 Bathroom and 1 garage - Don’t miss out on E E y N E v E E opportunity E E to own E E E picturesque E E, the a property in ,this setting! , E E E E y NEv E , INGEEEG SINGLE EE GE GARAGE EPEE 2EEBEDROOMS, ,E H1 BATHROOM, WEB REF 5589977 WEE EE EEF E H INGEE G E GE EPEE

WEE EEF AGENT: AGENTS: Marisa Visagie I Cell: 079 877 4177 AGENT: Tertius Joubert I Cell: 082 877 7534 PRICE: R2 150 000 I Mandate Type: Sole PRICE MANDATE TYPE AREA: E 40 BERG EN DAL Sunny and spacious E E open E plan E home ETYPE with , E lots of naturalE light,Ebuilt yN in PRICE E MANDATE U-shape pool. every room to W E flaround ,E I the E swimming E E Doors Eleading Efrom E E E E , E E E yN view! covered patio and pool. Beautiful finishes throughout - A must to E4 BEDROOMS, EE y fl E ,vI4 EBATHROOMS, f yNE 3ERECEPTION W E ROOMS, E EE EE yN EP IEN EE PEEE ESWIMMING E y EEPOOL vH f WEE WEB EEF REF 497671 EE E H EE EP IEN EE PEEE WEE EEF

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680


NEWS / NUUS

Lifestyle - Rediscover Robertson

Discover Robertson...

ROBERTSON

4 MAY 2014

The Bruwer family combine their experience, personal attention and love for wine to produce a selection of the country’s finest wines.

S

ituated between the Langeberg Mountains and the Breede River, Robertson (or better known as the small town with the big heart) is the gateway to Route 62. This friendly town may be best known for its wines, as it forms part of the longest wine route in the world. But Robertson is bursting at the seams with attractions, activities, accommodation, and culinary delights to suit any traveller’s budget and taste.

Guests can visit wineries and game reserves, tribal art, cultural tours, museums and for the more adventurous: hiking trails and mountain climbing, 4x4 routes, canoeing, horse riding, even ostrich riding, fishing and caving. For foodies, the local farm stalls overflow with fresh produce, dried fruit and freshly made breads, homemade jams and preserves. This combined with spectacular scenery makes it a fabulous getaway ensuring visitors an unforgettable stay.

ON R317

Welcome to the heart of Route 62!

Tel: 023 626 4178 www.boncourage.co.za

BonCourage.indd 1

2014/05/20 9:02 AM

DID YOU KNOW? Five facts about wine.

When next you host a dinner party for friends, drop a few facts about your vino and impress your guests! Cork vs. Screw

Move over, cork, and make way for screw caps. Today, screw caps are replacing corks on more than just inexpensive bottles. Currently, screw caps seal 75 percent of Australian wines and 93 percent of New Zealand wines, and they’re gaining popularity in all countries, including here in S.A.

To Age or Not to Age?

It is a common misconception that all wines improve with age. In fact, more than 90 percent of all wines should be consumed within one year.

Use Your “Nose”

• The term bouquet refers to the

total scent of the wine. • Aroma is the scent of the grapes. • When wine tasters want to describe the bouquet and the aroma together, they use the term nose.

What Colour Tells You

As white wines age, they gain color. Red wines, on the other hand, lose colour as they age. To analyze your glass of wine, hold the glass on an angle in front of a white background, such as a napkin or tablecloth. White wines can range from a pale yellowgreen to a brownish hue. Reds begin at purple and scale all the way to brown.

Drink to Your Health!

According to Dietary Guidelines, there are 100 calories in a glass of wine (compared to 150 calories in a beer). Plus wine is a fat-free and cholesterol-free drink. Cheers! www.delish.com

S H E I L A M CACTUS

To advertise in this newspaper

www.sheilamnursery.com

Contact:

GARDEN & NURSERY

Spesialis kwekery van kaktusse en vetplante Adres: Klaasvoogdswes pad (tussen Robertson en Ashton op die R60) Tel: 023 626 4133 Besigheidsure: Ma - Do: 8h00 - 17h00 Vry/Sat en Vakansiedae: 8h00 - 16h00

Leandra van Greunen (079) 275 0419 leandra@tiemedia.co.za

Theo Smouse

(072) 947 7325 theo@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

Health MAY 2014 5

Common Ear, Nose & Throat Problems in Children

SPONSORED BY CURE DAY CLINICS

Physical Address: 74 Berlyn St. Paarl Telephone: +27(0)21 872 7472

Dr. A van Lierop ENT specialist

Children often have a significant level of Ear, Nose, Throat and Upper Respiratory problems. Because of their inability to vocalise , often the symptoms are neglected. “My child is having a flu all the time”; may be a common comment made by parents in the play-group and kindergarten age. Hearing difficulty may be undiagnosed leading to learning impairment in this age group. Blocked Nose and Mouth Breathing These are relatively common symptoms. Often, the cause may be obvious such as the common cold or flu. Possible Causes: Allergy, Sinusitis, Swollen Turbinates, Enlarged Adenoids or Tonsils. Runny Nose The most common cause for a runny nose is the common cold or flu. This typically increase in severity over 2 to 3 days often associated with a cough or fever. If the discharge is clear and there are morning symptoms of sneezing and congested nose, the most likely cause is allergy. Chronic Cough Chronic cough may be caused by allergy or sinusitis resulting from a post nasal drip. Chest infection and asthma are the other causes. A persistent cough is not normal and needs to be evaluated by a doctor. Sorethroat Pharyngitis and Tonsillitis are common causes. Usually this starts as a viral infection in which antibiotics is not necessary. If the sore throat worsens, and phlegm develops, a course of antibiotics is helpful. Tonsillitis is often associated with

high fever in a child. If this is happening regularly, then a visit to the ENT doctor would be helpful. Tonsillectomy and adenoidectomy, can now be accomplished as a day procedure with quick recovery. Snoring Regularly loud snoring and noisy breathing should be assessed to exclude blocked nose, allergies, enlarged adenoids and tonsils. The most common cause for this is enlarged tonsils and/or adenoids. If this is the cause their removal will solve the problem. Ear Ache This is caused by either an external or middle ear infection and is also a frequent cause of hearing loss. In infants and toddlers look for ear pulling, scratching at the ear, hearing problems, crying, irritability, fever, vomiting and ear drainage. In the older children and adults, earache, pressure sensation, hearing loss, dizziness, ear drainage and fever may present. Hearing Loss A child that has delayed or inaccurate speech needs to have their hearing assessed. Diminished hearing affects learning ability. The cause is usually in the outer or middle ear. In rare situation, the hearing loss is a result of a nerve condition. The take home message is that if your child is having recurring symptoms in the same areas, do consult your physician for an evaluation. Most of the problems can be solved if there is accurate assessment and treatment. Cure Day Clinic St. Stephen’s Paarl, a state-of-the-art medical facility which offers excellent same-day procedures

SPECIALISED DAY SURGERY

You will save time and money! Ask us why - call us today.

GROUP OF DAY HOSPITALS

www.curedayclinics.co.za

For a complete list of procedures see:

Dr. Alta Vogel praktiseer nou ook in die Paarl Woensdae - 80 Main Rd. Vir verdere inligting, gaan na www.natural-med.co.za of skakel 021-8872177.

Contact us on - Tel: 021 200 2309 Email: reception@cdc-paarl.co.za Facebook: CureDayClinicsSA

By Dr. Nicola Grobler

Nocturnal Enuresis Bedwetting (enuresis) is not caused by psychological factors. On the contrary, the condition causes psychological problems manifested in reduced self-esteem, shame and guilt. This can be restored through better understanding, managements and treatment . Active treatment should be started as soon as the child is ready to receive it, options being an enuresis alarm, medication, behavioural therapy or alternative therapy. About 15% of all junior school children wet their bed. By high school 2% will still experience enuresis. If kids continue to wet the bed past the age of 5, it is a problem that should be treated. Boys are more affected than girls. Most children stop daytime wetting by age 3. Most children also stop nighttime wetting shortly after age 3. Failure to stop nighttime wetting is called nocturnal enuresis or bedwetting. Primary enuresis most often represents developmental delay. In secondary enuresis the patient regresses after a period of continence. The idea that bedwetting will simply go away if you are patient and wait long enough is false. About 1 out of every 7 or 8 children who wet their bed will stop wetting a year later if nothing is done. It is not a good idea to wait for a child to outgrow the problem. This can cause the child’s selfesteem to suffer. Bedwetting is upsetting to children and parents. Emotional distress is most often the result of bedwetting. It is not the cause. There are various causes and there is a genetic link. Children who wet the bed have not learned how to control the muscles they need to prevent wetting during sleep. They cannot make the physical response during sleep. As a result, they cannot wake up in the night to go to the bathroom. There is no single cure for treating Enuresis. In general, as long as the child takes the medication treatments,

these treatments tend to produce a decrease in bedwetting. When the child stops taking medications, the bedwetting often returns. Medications rarely “cure” bedwetting. Medications might provide a temporary answer to the problem by allowing children to control bedwetting for short periods of time (great for holidays and sleepovers). It is advisable to use medication in conjunction with Bedwetting Alarm Treatment, Behavioural Therapies or other Alternative Therapy. It is not difficult to find alternatives to the traditional approaches to bedwetting, but deciding whether to try them is something else entirely. From acupuncture to homeopathy, there are a lot of options and still more questions. An open mind, independence and the willingness to sift through a lot of information are required of parents looking to treat their child’s bedwetting. Chiropractic Care The most often mentioned alternative approach to bedwetting, or enuresis, is chiropractic care. Although once seen as way out of the mainstream, chiropractic manipulation of the spine is now recognized as a medical treatment. Chiropractic care for nocturnal enuresis treats the bladder through manipulation of the lower spine and pelvis. Since the nerve supply to the muscles, which control urinary emptying, are connected to the brain through the spinal cord, it is believed that aligning the spine will correct any slow messaging or incomplete signals between the brain and the bladder.


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis 6 MAY 2014

Some Like It Hot

The weather is really getting chilly and I can feel the cold seeping right down deep into my bones and my belly is talking to me, saying that it got a message form my body, saying it needs to be heated from within. I must say I tend to agree with this body, I think it is time to start pulling out all the heartwarming comfort food recipes.  

Let’s Cook! Lamb, Brinjal and Butter Bean Curry Serves 4 to 6 Curry 2 long, large, firm brinjals, cubed 3 Tbs vegetable oil 3 Tbs unsalted butter 3 large onions, thinly sliced 5 cm piece fresh ginger, grated 15 ml coriander seeds, toasted and ground 15 ml cumin seeds, toasted and ground 5 cardamom pods, toasted and ground 5 ml turmeric 10 ml chilli powder 1 fresh green chilli, slit 1.5 kg lean cubed lamb or lamb knuckle 2 large ripe tomatoes, chopped 10 cloves garlic, crushed salt, to taste about 1 ½ cups boiling water ¾ tsp ground cinnamon 2 cups cooked butter beans 10 curry leaves (optional) 3 Tbs chopped fresh coriander Raita 2 cups thick Greek yogurt 1 medium English cucumber, washed 1 tsp roasted ground cumin 1 Tbs chopped fresh mint 1 Tbs chopped fresh coriander 2 tsp fresh lemon juice salt to taste

To make the curry, salt the Brinjal cubes and let them sweat for 20 minutes. Rinse under cold water and pat dry. Heat two tablespoons of oil in a large frying pan and brown the brinjals lightly - don’t cook them completely. Set aside till needed. Heat the butter and one tablespoon of oil in a large saucepan, add the onions and let them cook gently till they reduce down to two-thirds of their original size. Add a few drops of water if need be to stop them from burning.   Now stir in the ginger, ground coriander, cumin, cardamom, turmeric and chilli powder, and cook stirring for a few minutes to release the fragrance of the spices, adding a few spoonful’s of warm water at a time to stop them from burning.   Stir in the fresh chilli and lamb, and cook with spices for 5 minutes. Don’t let it stick. Add the tomatoes and garlic, season with salt and cover with a lid, simmering for 20 minutes. Lift the lid and add the boiling water, just enough to cover the lamb, and stir in the cinnamon. Simmer till the lamb is tender; about 50 to 60 minutes.  

While the curry is simmering away, make the Raita. Place the yogurt in a bowl. Peel half of the cucumber and chop very finely. Dice the other half (with the skin on) and stir all the cucumber into the yoghurt with the cumin, mint, coriander and lemon juice. Season with salt and add a little more cumin if you like. Set aside in the fridge until needed. Just before you are ready to serve, add the beans, brinjals and curry leaves to the lamb, and cook till warmed through. Stir in the fresh coriander and serve with roti. or steamed rice, and the cucumber and mint Raita.   Tip: Cook the onions nice and slow till they cook right down. The sugars cook out of them this way, giving you an amazing curry   © Jenny Morris extracted from the Book Taste The World with Jenny Morris

We will deliver a meal to your school! We cater for special nutritional needs (Gluten free, Lactose intolerent, Halaal & Kosher)

See what specials to grab in your area!

OPPI SPYSKAART

June / July

Potbelly Coffee Shop & Bakery 021 8875 5641 - R44 Stellenbosch to Paarl

Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes. Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

Paarl

Noop 021 863 3925 - 127 Main Road Paarl

Moorreesburg

Paarl

Cut this out and keep it safe

De Oudestoep

Open Mondays - Saterdays 11:00am till late.

022 433 3154

Bespreek gerus vir heerlike etes Kontak ons gerus vir ons daaglikse promosies op bredies en boerekos.

Link your brand here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


NEWS / NUUS

MAY 2014 7

SPICE up your life!

Turmeric is a popular spice for cooking, but it has a long history of medicinal uses, too. Turmeric provides a wide variety of benefits, but there are six standouts.

Antioxidant The active ingredient in turmeric is curcumin, which is known as a powerful antioxidant. This means it targets dangerous free radicals in the body and reduces the damage they are able to cause DNA and cells. Anti-Inflammatory Curcumin also has anti-inflammatory qualities. This makes it effective for fighting heart disease, osteoarthritis pain, and other health problems related to inflammation Curcumin is believed to reduce certain enzymes in the body known to trigger inflammation. Heart Health Turmeric reduces the risk of blood clots and prevents the build up of plaque in the arteries, which helps in the battle against stroke and other clot-related problems. There are also studies showing turmeric is beneficial for reducing bad cholesterol and improving good cholesterol, both of which play a role in a person’s heart health. Slows the Progression of Alzheimer’s Researchers studying the effects of

curcumin in relation to Alzheimer’s cite the health of those living in regions that consume turmeric in high quantities. People in India aged 70 and older have a much lower rate of Alzheimer’s disease than those in the same age group in the United States. Many believe this difference is due to the high intake of Indian curries, which are made with turmeric. Further research points to turmeric’s ability to remove amyloyd plaque buildup in the brain, which is believed to put people at risk for developing the Alzheimer’s. Skin Health Turmeric’s anti-inflammatory benefits can be beneficial when applied topically, too. It is considered an effective treatment for psoriasis and other skin disorders, and it is a natural antiseptic and can be used to treat burns and cuts. Cancer Fighter The jury is still out on just how effective turmeric is for fighting cancer. Some health experts point to its anti-inflammatory benefits and draw conclusions based on the link between inflammation and the development of cancer. Free radicals and cell damage are believed to be linked to cancer, too, so if turmeric is able to work as an antioxidant it has a secondary anti-cancer effect. © http://www.myhealthylivingcoach.com

Products & Services

To advertise your Products & Services

Only R500

F ERNANDO TITUS


NEWS / NUUS

Laerskool Courtrai 8 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Moedersdagkaartjies

Die volgende klasse maak pragtige kaartjies vir hul ma’s vir Moedersdag:

Gr. 4A1 van Mev. Emmeline van Lill.

Gr. 2A2 van Mev. Mareza Slabber.

Gr. 1E of Mrs Carine Brand.

Wiskunde

Die Gr. RA1 klas van juffrou Elsje Conradie leer tel tydens ‘n Wiskunde-les.

The Gr. RE class of Ma’am Liesl Snyman is busy with a Mathematics lesson.

Juffrou Franzette Hamman se Gr. RA2klas is besig om Wiskunde te doen in hul boeke.

Rugby en hokkie

Danté Delle Donne is opgeneem in die o.13 Boland Sentraal Rugbyspan. Luan Krige is opgeneem in die o.13 Boland Shiraz hokkiespan.

Tennis

Wynand Hattingh is opgeneem in die Suid-Afrikaanse tennisspan wat in Amerika gaan deelneem.

Eerste les in nuwe Laboratorium

Mnr. Roelf le Roux bied sy eerste les aan in die skool se nuwe Laboratorium met die Gr. 7A-klas. Hier is hul druk besig met ‘n eksperiment.


NEWS / NUUS

Paarl Girls’ Primary School MAY 2014 9 Trotse oomlik vir HMS Paarl

Hoër Meisieskool Paarl het op Dinsdag, 27 Mei 2014 geskiedenis gemaak deur amptelik hul astro veld te open. Oud en huidige Beheerliggaamslede, oud en huidige onderwysers, oud leerders en huidige leerders en vriende van die Hoër Meisieskool Paarl was daar om die geleentheid by te woon. Dit was ‘n pragtige, genotvolle en stylvolle aand. The U.13A hockey played against Courtrai and won 2-0. What a privilege for these young girls to play on this surface at such a young age. The first team (U.18A) also played a most exciting game against DF Malan. They won 3-2 and made us really proud! After the official opening the old girls entertained the crowd with their skills – to our surprise they were not rusty at all!

SATA tournament 2-4 May: Western Province Mini 3

Alexandra During and Alta Brink both took part in a SATA tennis tournament this past weekend, with Alta coming 3rd and Alexandra 6th in the U/12 platinum group. The 2 of them also teamed up to play doubles, and came 1st. Mienke Viljoen het ook aan hierdie toernooi deelgeneem en het negende in dieselfde ouderdomsgroep geëindig! Sy is eintlik o/11! Ons is ongelooflik trots op ons tennissterre! Julle is ware wenners!

ATKV Redenaarskompetisie

Miss Mini Teen Face of South Africa 2014

Zeta Bake from the Paarl Girls’ High Gr6 class won Miss Mini Teen Face of South Africa 2014.

Karate

Kristen Bier in gr 5 het baie goed gedoen by die karate streekstoernooi. Hierdie o/11 leerder het saam met die o/12’s en o/13’s deelgeneem en het 3e geëindig! Baie geluk Kristen.

Janke-Martine Viljoen het deelgeneem aan die ATKV Redenaarskompetisie semi-finale en het ‘n derde plek in die kompetisie losgeslaan. Baie geluk – ons is trots op jou!

Paarl Boys’ Primary School Plaster Day

Tennis

Our boys looked really damaged as they dressed up for Plaster Day on Friday 23 May. We support Red Cross Children’s Hospital Fund in this fun way.

Phillip Coetzee (Nr.1), William Zulch (Nr.2) en Hugo van Zyl (Nr.10) het die afgelope vakansie die Boland 0/11 Span verteenwoordig by die Synergy Cup. Hierdie is ‘n jaarlikse interprovinsiale toernooi wat plaasvind met WP,OP,SWD en Noord-Kaap wat saam met Boland deelneem. Boland het die kompetisie gewen en al bogenoemde spanne maklik geklop.

Kunswerke van seuns

SA wakeboard nationals

Die kunswerke van ons seuns versier ons skool se gange.

Nikolai Coetzee het die naweek van 12 en 13 April aan die SA Wakeboard Nationals in Johannesburg deelgeneem. Hy het eerste gekom in die seuns onder 15 afdeling.

Spelkompetisie Drie gr.7-seuns van Primêre Seunskool naamlik Dian van Rooyen, Alexander Kruger en Nikolai Coetzee het aan Korrek, die Distrikskantoor se spelkompetisie, deelgeneem. Dis was ‘n naelbytstryd en hulle is as die wenners van Kring 2 aangewys. Hulle het in Worcester aan die finale rondte van die spelkompetisie deelgeneem en ‘n tweede plek behaal.

National baseball championships Giovanni Agostini was one of the WP u.12 A team members that took part in the National Baseball Championships held in Durban from 29 April to 3 May. His team ended 2nd in the u.12 category after playing 9 games, winning 8 and losing 1.


NEWS / NUUS

La Rochelle Primary 10 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Gr R-Opedag

Die Gr R-Larries het speelgroepies genooi om besoek te kom aflê. Die dag was vol pret: skattejag, krale ryg, kolwyntjies versier en aantrek soos dames. Tannie Freda het hulle ook kom vermaak met haar poppekas. Die kleine dames het hulle gate uit geniet by die fotohoekie. Hulle het te fraai geposeer vir foto’s. Modelle in wording!

Lollipop-Dag

Ons ondersteun die Drakenstein “Assosciation for Persons with Disabilities” se Lollipop-geldinsamelingsprojek. Lollipop-dag word op 7 Junie gehou en die Larries is fluks besig om hulle “lollipops” te koop.

Op die foto is v.l.n.r: Lucien Conradie, Jamie-Lee Cloete, Gretchen Williams, Willow Misplon en Grace Witbooi (voor).

Rekenaarkursus

Die opvoeders van Laer Meisieskool La Rochelle is druk besig om hulle rekenaarvaardighede op te skerp. Sommige is besig met MSPIL en ander met ‘n kursus wat deur Boland Kollege aangebied word. Ons is beslis nie “tegnologies gestremd” nie!

Op die foto is mej. Nelia Nieuwoudt wat die MSPIL-kursus doen.

Entrepreneurs Gr 5 Die Larries leer ook entrepreneurskap. Onlangs was dit die Graad 5-leerders se beurt om hulle vaardighede ten toon te stel. Hier staan hulle in afwagting! Op die foto is: v.l.n.r Keesha Appolis, Isha Govender en Caelynn van Rooy.

→ AWSUM

Breuke

Is/was dit u nagmerrie? Die Graad 3-leerders het onlangs van breuke geleer. Die eerste les is prakties gedoen en basiese konsepte is dus so bekend gestel. Hulle gaan beslis die les onthou.

Op die foto is: Trizhé Scholtz en Marshé du Preez.


NEWS / NUUS

Laerskool Paarl Gimnasium MAY 2014 11 ATKV Redenaars

Ons is so trots op die volgende leerders wat aan die semi-finaal te De Kuilen deelgeneem het. Baie geluk aan Wian du Preez wat ‘n 3de plek behaal het.

Gr. R-Gimmies – DIS HERFS!

Dis herfs en ons gr. R-Gimmies help die herfskabouters & eekhorings om die herfsblare te hark.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Gr. 00 – Kaalvoetkinders Simon Coetzee, Christiaan Lombard en Hanno Grundlingh glimlag breed by die sakke vol skoene wat ons vir kaalvoetkinders kon gee. Gimlaggies gee graag!

Laerskool Drakenstein Sportdag 2014

Uitstappie

‘n Groot dankie aan ons borg “On Tap”, deelnemende skole, leerders, ouers en personeel vir ‘n genotvolle dag.

Gr. 4-klas het onlangs die Afrikaanse Taalmuseum besoek as deel van hul “In-en-om-die Paarl” uitstappie.

Uitnodigingslandloop-byeenkoms Ons het onlangs ‘n Laerskole Vriendskaplike Uitnodigingslandloop-byeenkoms aangebied by die Arboretum. Op die foto regs voor is Stefan Smit van Laerskool Drakenstein wat eerste was in die afdeling Seuns 0/11.


NEWS / NUUS

Laerskool Noord-Eind 12 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Skenking

Die leerders van die Laerskool NoordEind het skoene ingesamel wat aan Joostenberg Primêre Skool geskenk is. Die Graad 2’s was so bevoorreg om te

mag help met die uitdeel daarvan. Hulle het die skool gaan besoek en sommer ook vir elke kind ‘n pakkie Nik Naks saamgeneem en uitgedeel.

Netbalproewe

Na afloop van die Wes-Kaap netbalproewe op Vrydag, 23 Mei en Saterdag, 24 Mei in Oudtshoorn, is Yancke Rockmann (o.12) links en Lara Mouton (o.13) in Wes-Kaap netbalspanne opgeneem. Hulle neem op 1-4 Julie aan die SA netbaltoernooi in Margate deel. Die leerders van die

Laerskool Noord-Eind het skoene ingesamel wat aan Joostenberg Primere Skool geskenk is. Die Graad 2’s was so bevoorreg om te mag help met die uitdeel daarvan. Hulle het die skool gaan besoek en sommer ook vir elke kind ‘n pakkie Nik Naks saamgeneem en uitgedeel.

Hokkie

Luchelle Houndsome is na afloop van die Boland-hokkieproewe in die Shirazstreekspan opgeneem wat van 27 Junie tot 30 Junie aan ‘n interprovinsiale toernooi in Oos-Londen gaan deelneem.

Baie Geluk!!!

EDUBLOX Lees- en Leerkliniek Edublox lees- en leerklinieke spesialiseer in opvoedkundige intervensie wat breinoefeninge-, lees-, spel- en begripsopleiding behels wat kinders se potensiaal ontsluit en hulle help om vinniger te lees en meer effektief te leer. - Wetenskaplike assessering - Weeklikse klasse (Gr R – 12) - Intensiewe vakansiekursusse - Intensiewe 1 op 1 hulp - Studiemetodes (Gr 4 -12)

Ons maak lees en leer maklik! kontak enige van ons 20 takke vir meer inligting!

Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies (021) 872 5040 louna@edublox.com

LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za www.edublox.co.za Lees. Leer. Presteer


NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool MAY 2014 13 Opedag en Skouspel Dit was omtrent ‘n besige twee weke by Laerskool Hugo Rust met baie opgewondenheid, kinders se skaterlag en pret en plesier tydens die Opedag en Skouspel wat aangebied is. Op 20 Mei 2014, het 300 kindergesiggies van Bambi, Pikkieland, Kabouterplaas, Kinderland, Dwergiebos en Kleuterkampus kom deel in die pret tydens ons Opedag waar elke maatjie uit volle bors saam met oom Karoolus en Lente gesing het. Daar was ook ‘n prag-uitstalling van ons leerders se akademiese werk en ‘n genotvolle oggendprogram waar inligting ook aan die ouers deurgegee is. Elke maatjie kyk nou met ander oë, deur hul sonbrille!!! Maak seker u skryf

vroegtydig u, Gr.1’tjie vir 2015 in, by NET DIE BESTE skool – Laerskool Hugo Rust. Op 28 Mei 2014, is daar ‘n pragtige program aangebied met die skooltjies (Bambi, Dwergiebos, Kinderland, Pikkieland en Kinderplaas) wat saam met ons Junior Koor, onder leiding van Mev. Helena Krynauw, deelgeneem het aan Laerskool Hugo Rust se eie SKOUSPEL. En was dit ‘n skouspel… Nuwe talent is ontdek en ouers het breëbors kom luister na hul spruite se pragstemme. Elke maatjie het uit volle bors gesing en het dit baie geniet. Dankie vir elkeen betrokke se deelname aan ons Skouspel. Dit was ‘n wenner!!!

Me. Rita Moodie(Koor begeleidster), me. Helena Krynauw(Skouspel organiseerder en Grondslagfase koor) en me. Ronel van Wyk(Begeleidster)

Hugenote Laerskool Boland Cravenweek Hugenote is baie trots op Hubert de Villiers wat in die finale groep spelers is waaruit die Boland Cravenweek A en B-spanne gekies gaan word.

Skaak Hugenote het ‘n gedugte skaakspan wat die jaar nog onoorwonne is. Hier is ons jongste spanlid, Nicolaas Smit graad 2, hard aan die dink…

Gimnastiek Interklub Kompetisie Op 17 Mei het 6 van ons leerders aan ‘n Gimnastiek Interklub Kompetisie in die Paarl deelgeneem en uitstekend gevaar. 6 klubs het teen mekaar gekompeteer en die uitslae is as volg: Emile van Zyl - Silwer & Goud Christine Hayes - Brons & Brons Janie Loedolff - Goud & Goud Marlene Burger - Goud & Silwer Christie Kotze - Goud & Brons Carl vd Westhuizen - Silwer & Goud

Meerkat narvorsing Die graad 3-klasse het oor meerkatte narvorsing gedoen. Helénde van der Westhuizen en haar meerkat het vir hulle kom kuier. Leerlinge het die geleentheid gekry om ‘n meerkat van nader te bekyk.

Entrepreneurs

Bak en brou

Vrydae is Entrepreneurs by Hugenote. Leerlinge van graad 4 tot 7 kan dan heerlike lekkernye en snuisterye verkoop.

By Goggagrot leer ons speel-speel. Vrydae is bak en brou.


NEWS / NUUS

WA Joubert 14 MAY 2014 WA Joubert hou Wintersportdag

Op Saterdag 24 Mei 2014 het Laerskool WA Joubert 7 skole op hulle jaarlikse Wintersportdag, ontvang. Deelnemende skole was Hoërskool Franschhoek, Laerskool Saldanha, Laerskool Swartland, Laerskool Slot van die Paarl, Laerskool Drakenstein, Voorbereidingskool Worcester, Laerskool Riebeek

Kasteel en Laerskool WA Joubert. Daar is heelwat van die betrokke skole wat al vir ‘n hele paar jaar dié geleentheid bywoon en ons het weer die geleentheid gekry om hierdie vriendskapsbande verder te versterk. Skole het in rugby en netbal meegeding. Die fokus was op genot en deelname. Groot was die verligting

toe die weer saamgespeel het sodat alle wedstryde afgehandel kon word. WA Joubert bedank alle borge en betrokkenes wat van hierdie dag so ‘n reuse sukses gemaak het. Hier verskyn ‘n paar van die foto’s wat gedurende die dag geneem is. Daar word beslis weer volgende jaar so gemaak.

Worcester Voorbereiding Ons hou lekker kermis


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord MAY 2014 15 Sun City Netbaltoer

Ons 0.13A netbalspan was ongelooflik bevoorreg om gedurende die April-skoolvakansie ʼn week lank te baljaar in die Sonstad. Ons het sommer al die eerste dag ʼn gelukbringer (Mini-Akker) ryker geraak, danksy goeie spangees en deursettingsvermoë. ʼn Volle week lank was ons onder die bekwame hande van Tokkie du

Plessis en haar span, om hope kennis en ondervinding op te doen. Ons het die toer afgesluit op ʼn hoogtepunt met ʼn welverdiende brons medalje en ʼn algehele derde plek. Mari van der Merwe is aangewys as speler van die wedstryd in ons naelbyter uitspeelwedstryd. ‘n ONGELOOFLIKE groot dankie vir die onbaatsugtige

ondersteuning en vertroue van ons vyf groot borge, nl. Melanie en Wentzel van der Merwe, Hildegard du Plessis, Alfalfa melkery, FM Civils en Ian Gillespe. Sonder julle sou ons droom toer nie moontlik gewees het nie. Die herinneringe en spesiale oomblikke sal ons verewig bybly. Juffrou Lizanie en die 0.13A Netbalspan.

Worcester Primêr WPS Junior & Senior Koor

Wes-Kaap Netbal

Ons wil baie geluk sê aan die volgende leerders van WPS wat Wes – Kaap Netbal behaal het.

Ons WPS Junior en Senior koor het op die 20ste Mei 2014 deelgeneem aan die Paarl Boys High Koorfees. WPS is baie trots op ons leerders en hulle harde werk en tyd wat hulle insit om aan al hierdie geleenthedes deelteneem. Ons sien uit daarna om hulle uitslae te ontvang. WPS se Senior en Junior koor neem hierdie Vrydag, 30 Mei 2014 deel aan die ATKV Applouse koor kompetisie. Alle sterkte met julle optrede.

WPS Onnies is ‘n dag by die “Races” Nashitah Africa O/13

Lindie Viljoen O/12

Boland Netbal

Ons wil baie geluk sê aan Shelomi Truter wat Boland Netbal behaal. Alle sterkte vir jou toernooi.

Andrea Wolhuter O/12

Ons onderwysers is vriendelik uitgenooi na ‘n dag by die “races” om bietjie gees te bou en te ontspan. WPS wil graag vir al hulle onderwysers dankie sê vir hulle harde werk en bydraes deur die jaar. Sterkte vir die res van die jaar en die sport.


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos 16 MAY 2014 Tandemuis

Die tandemuis woel en werskaf onder die Gr 1-maatjies. Mooier haasbekkies sal jul nêrens kry ….

Trein na Kalkbaai

Die skrywer Graham Isaacs het sy boek,” Trein na Kalkbaai”, aan ons leerders bekend gestel.

Willie en die Wenspan

Ons maatjies sing lekker saam met Oom Willie van Willie en die Wenspan!

Konings en koninginne

Die Gr 2’s het omtrent vir hulle soos regte “royalty” gedra met hul koning- en koninginne uitrustings.

Landsdiens

Ons ontdek en leer meer van die brandweer tydens ons Landsdienskamp by Amana, Hermanus.

Moedersdagtee

HB Thom

Al die seediere het ons maatjies verwelkom by die opvoering van “Die Klein Meermin” Die Krap en die Seeperdjie was besonders. Al ons kinders het die vertoning baie geniet.

Die “sirkusdiere” het hul mammas by die Gr R-moedersdagtee baie vermaak met al hul toertjies. Elke mamma het ook ‘n spesiale geskenkie ontvang.

Kuns

Ons GF maatjies het deelgeneem aan die Mountain Mill Mall Moedersdag Kinderkuns Kompetisie. Magriet Naudé in Gr 1 se prent het die kompetisie gewen!

AWSUM Scoop

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s!

Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM Koerant geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit!

Hi. My naam is Alana Louw. Ek is in gr. 9A in GHS PAARL. Hier dit en kyk my kat Tinkerbell na Woef en Kie op Kyknet.

Carel kwalifiseer met hierdie rit te Parys om in Julie die Nasionale kampioenskap te ry op Fauresmith.

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

Boland (May) Laerskool