Boland (February) Primary

Page 1

FEBRUARY 2014

BOLAND

LAERSKOOL

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

Tel: 021 872 3880

P2 P2 P3 P4 P5 P6

Proviant & Ommiberg CrossFit Do I have Scoliosis? Die belangrikheid van oë When is enough TV enough? Wys jou liefde met ‘n omelet

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Droom jy oor liefde?

Elke dogter droom oor jou groot troudag of jy in graad 3 is en of jy in matriek is. Dalk is of was jy reeds getroud. Elkeen wat droom kan die volgende oefening doen: 1. Maak jou hande oop, vingers teenoor mekaar en buig/vou die middelvingers inwaarts. Probeer jou duim, wat jou ouers verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kry dit reg, nê! Dit is omdat jou ouers nie bestem is om jou hele lewenspad saam met jou te stap nie.

he t l l a t u Check o l news o o h c s t lates inside

2. Maak nou jou duime weer toe/bymekaar en probeer jou wysvingers, wat jou broers en susters verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy sal dit ook kan regkry, want jou broers en susters sal eendag gesinne/families van hul eie hê en so ook hul aparte lewens lei van joune.

3. Sit jou wysvingers weer terug bymekaar en probeer nou jou pinkies wat jou kinders verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Hulle òòk sal oopgaan want jou kinders gaan ook eendag kinders van hul eie hê, hul eie gesinne en families hê, apart van joune. 4. Laastens, plaas jou pinkies weer terug bymekaar en probeer nou jou ringvingers, wat jou eggenoot (jou man of vrou) verteenwoordig, weg vat/oopmaak van mekaar. Jy kan nie! Al probeer jy hoe hard, sonder om jou ander vingers oop te maak!

Hoekom? Want Man en Vrou is bestem om hul lewenspaaie saam te loop, 7x7 sakke sout saam op te eet, deur dik en dun mekaar onvoorwaardelik lief te hê en dis hoekom ons ons trouringe aan ons ringvingers dra!


NEWS / NUUS

Life Style

2 FEBRUARY 2014

Proviant bied Ommiberg Round the Rock Festival 8 en 9 Maart 2014 Proviant nooi al ons AWSUM lesers, oud en jonk, om op 8 en 9 Maart Ommiberg by Proviant te kom vier.

Kom proe die Paarl se onfiltreerde wyne met Paarlberg as agtergrond terwyl u kinders op die klimrame kan speel onder toesig en die diere in ons speelarea kan voer. Ander vermaaklikheid vir die kinders sluit in `n springkasteel en gesigverwers. Lewendige musiek word verskaf vir die Saterdag en Sondag sowel as “kurkspoeg” kompetisie. Proviant bied `n dag van plesier vir die hele gesin. Gaan groot by die Windpomp! Onthou ook dat Proviant vir ons lesers meer bied in terme van kinderpartytjies, verjaarsdae en besigheidsfunksies. Bespreek gerus by 021 863 0949.

Die AWSUM redaksie aanvaar die CrossFit uitdaging Die Wes-Kaap het alreeds 21 CrossFit gyms, maar die Paarl se eie CrossFit het sy deure 16 Januarie geopen `n Groot aantal geesdriftige inwoners het al saam met oud-Mosselbaaier, Ivar Hayward (eienaar en hoofafrigter), in dié nuwe gimnasium direk agter Bossa Nova geoefen. Sy graad in Sportwetenskap en sy Honneurs in Biokenetika het sy belangstelling in sports-kondisionering en CrossFit aangewakker. Moenie hom laag kyk as jy hom op straat raakloop nie. Hy het immers 11de plek in die 2013 Reebok CrossFit Games African Regionals behaal. Bang en skrikkerig het ons redaksie die eerste inleidingsklas bygewoon, want nie een van ons het geweet wat om te verwag nie. Soos wat mens inloop by die deur is die volgene boodskap: “Motivated people only. By entering here, you give 100% of what you have. There are no excuses of second chances. Every day, every moment is

an opportunity to excel, to be more, to achieve your best. Do not squander your time by going through the motions. Train hard and get results. At the end of the day, look in the mirror and ask yourself if you gave your all. If you don’t have that level of commitment, don’t waste your time or ours.” Terwyl ons onderdeur dié boodskap by die deur loop vang die volgende een my oog: “Have fun! While we do take our training seriously, we want everyone to have some fun in the process. We enjoy laugh as much as you do.” Die skrikkerige gevoel raak al hoe minder. Daar is twee inleidingsklasse voor mens hoef aan te sluit. Tydens die klasse het ons elke oefening mooi geleer, asook die konsep van Crossfit begin verstaan. Gou-gou was ons op ons gemak. Ons as redaksie nooi elke AWSUM-

leser uit om ons maandelikse terugvoer te volg terwyl ons toets of dit wel vir Janrap en sy maat bedoel is. CrossFit is `n leefwyse wat aangekweek word en bestaan uit `n kondisioneringsprogram wat gebasseer is op `n variasie funksionele oefeninge, sodat jou liggaam nie aanpas by `n stel eentonige oefeninge nie. Die oefeninge word aangepas ten opsigte van gewig, tipe beweging en toerusting, sodat `n elite atleet, sowel as `n doodgewone mens dit kan doen.

www.paarlcrossfit.com info@paarlcrossfit.com 082 468 3391 www.facebook.com/crossfitpaarl

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life in our new kids-friendly picnic area. On the R44 between Stellenbosch and Paarl Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Delico Farm stall meat & deli: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 or 021 8755 124

Deli-Co @ Potbelly business hours: Monday to Friday: Weekends and Public Holidays:

08:00 - 17:30 08:00 - 16:30


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 3

Do I have Scoliosis? Dr. Nicola Grobler and Dr. Lochner Slabbert

Take care of your heart!

Hey you, don’t skip this article because you think you’re The human body is truly a remarkable out of the danger zone or too young. Read this… machine. We can move and balance because After all, heart disease only happens Although people with a family history of natural curves in the spine. However, when curves to your elderly neighbour or to your of heart disease are at higher risk, you occur side-to-side, twisting the body, the spine is not fried food-loving uncle, right? Or do can take steps to dramatically reduce you know the real truth – that heart your risk. aligned properly. This indicates scoliosis is present. disease can affect people of any age, Scoliosis is not a disease - it is a description of abnormal curves in the spine that makes an “S” or “C” shape. The condition can affect children, teenagers and adults, with about two percent of the general population having scoliosis.

scoliosis may have on a person’s quality of life. Used by Chiropractors and other health professionals, in school screenings or at home, the child is asked to lean forward bending 90 degrees at the waist. Younger children should be checked every

even those who eat right?

Preventing heart disease (and all cardiovascular diseases) means making smart choices now that will pay off the rest of your life. Lack of exercise, a poor diet and other bad habits can take their toll over the years. Anyone at any age can benefit from simple steps to keep their heart healthy during each decade of life. Here’s how: Let’s set the record straight on some common myths. 1. “I’m too young to worry about heart disease.” How you live now affects your risk for cardiovascular diseases later in life. As early as childhood and adolescence, plaque can start accumulating in the arteries and later lead to clogged arteries. 2. “I’d know if I had high blood pressure because there would be warning signs.” High blood pressure is called the “silent killer” because you don’t usually know you have it. You may never experience symp-toms, so don’t wait for your body to alert you that there’s a problem.

While scoliosis may go virtually unnoticed in some children, the condition can affect a person’s ability to engage in physical activity, and in severe cases may impair the ability to walk, to sit or to lie down comfortable. Most cases are found in otherwise healthy children around the beginning of puberty. Scoliosis is a common condition of the spine affecting both children and adults. Treatment can and should be sought as early as possible. Early detection is important in order to minimize the long-term impact

six to nine months from fifth grade through adolescence. Several factors should be taken into consideration before recommending a treatment plan, including the severity of the curvature, location of the curve, maturity of the spine, and potential for progression of the curve. A scoliosis curve will not get straight on its own.

3. “I’ll know when I’m having a heart attack because I’ll have chest pain.” Not necessarily. Although it’s common to have chest pain or discomfort, a heart attack may cause subtle symptoms. These include shortness of breath, nausea, feeling lightheaded, and pain or discomfort in one or both arms, the jaw, neck or back. 5. “Heart disease runs in my family, so there’s nothing I can do to prevent it.”

6. “I don’t need to have my cholesterol checked until I’m middle-aged.” Start getting your cholesterol checked at age 20. It’s a good idea to start having a cholesterol test even earlier if your family has a history of heart disease.

So February is the month you think of your heart – don’t let someone break it and prevent heart disease. No matter what your age – test your cholesterol. Source: www.heart.org NEWS / NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: BOLAND:

Primary schools: Worcester Noord, Courtrai, Noord-Eind, Hugenote, Worcester Oos, Paarl Girls’, Worcester Voorbereiding, Paarl Gimnasium, Paarl Boys’, WA Joubert, Hugo Rust High Schools: Paarl Gimnasium, HTS Drostdy, Paarl Girls’ High, Montana, Worcester Gimnasium, Paarl Boishaai, Swartland, Boland Landbou, La Rochelle, New Orleans

CONSULTANTS: Theo Smouse | 072 947 7325 | theo@tiemedia.co.za Lorrainne van der Toorn | 076 021 6462 | lorrainne@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

4 FEBRUARY 2014

Remediërende onderrig – Die plek waar boublokke reggeskuif word.

Marisse Dowell – Ellis Remediërende Terapeut

Wat is remediërende onderrig? Daar is dikwels ‘n wan persepsie ten opsigte van wat remediërende onderrig nou regtig behels. Baie mense dink dat dit net ‘n aanvulling vir huiswerk is, of ‘n ekstra klas in ‘n sekere vakgebied. Tog is remediëring soveel meer. Dit is die plek waar die boublokke van ‘n kind se lees, skryf en wiskunde bietjie reggeskuif, en soms oorgebou, word. Met vandag se kurrikulum en die hoeveelheid werk wat in ‘n kort tyd behandel moet word, gebeur dit dikwels dat ‘n kind, wat net daardie bietjie meer tyd nodig het, nie die mas opkom nie. Die gevolg is dat hy of sy, met verloop van tyd, meer en meer agter raak. Die boublokke is nie volledig gelê nie. ‘n Klein probleem word mettertyd ‘n groot probleem wat aanleiding gee tot lees– en leerprobleme. Remediëring is daar om hierdie tipe kind by te staan, terug te gaan na daardie plek(ke) wat heel aan die begin die probleem was, en die boublok dan reg te skuif of oor te bou. Goeie remediëring is nie net daar om probleme te identifiseer en dan ‘n pleister op te plak nie. Vir ‘n kind om te kan lees, klank, spel, skryf en wiskundige begrippe toe te pas, is

daar baie kognitiewe en perseptuele vaardighede nodig. Hierdie vaardighede is alles die boublokke wat al van geboorte af begin vorm. Indien ‘n kind probleme ondervind met vlot lees of leesbegrip, gaan ons terug na die stappe wat vòòr lees kom, skuif die blokke daar reg (kognitief en perseptueel), en bou dan weer van daar af op. Dikwels het hierdie kinders ook ‘n ongesonde selfbeeld, omdat sukses op skolastiese vlak vir hulle onbereikbaar lyk. In hierdie area speel remediëring ‘n baie belangrike rol om te verseker dat die kind weer sukses ervaar. Dit is so belangrik om hierdie kind nooit te laat voel dat hy of sy ‘n “probleemgeval” is nie. Tydens remediëring kry die kind geleentheid om individuele onderrig of hulp te ontvang, op sy vlak, met sy belangstellingsveld in ag geneem, wat daarop gefokus is om die boublokke reg te skuif en ‘n veilige omgewing te skep waarbinne die kind voel “EK KAN”.

Die belangrikheid van oё Duidelike visie en gesonde oё is baie belangrik vir babas en kinders om die wêreld om hulle te verken soos hulle groei. Negentig persent (90%) van die informasie wat die brein vanaf die buite wêreld bereik is deur die oё en dit geskied slegs optimaal as daar goeie binokulêre visie is. Probleme wat visie veral gedurende die eerste 5 lewensjare beinvloed kan die normale ontwikkeling van die areas in die brein, te doen met visie, affekteer. Dit kan gevolglik later weer skool- en sportprestasie nadelig beinvloed. Binokulêre visie behels goeie samewerking tussen die twee oё, spierbalans en –beheer, akkurate oogbewegings, fiksasie/korrel en vele meer om akkurate informasie na die brein te stuur wat onder meer leesvermoё, oog-hand koördinasie en visuele integrasie beinvloed. Daarteenoor moet die beeld waarna gekyk word ook duidelik gefokus wees om sodoende optimale ontwikkeling van die bogenoemde te verseker. Kinders, en veral jonger kinders, het geen verwysingsraamwerk om te kan besluit of dit wat hul oё sien, duidelik is al dan nie. Gevolglik kom probleme met leesvaardighede en onduidelike visie in baie gevalle eers later in die skoolloopbaan voor, sodra die visuele vereistes van skoolwerk meer word. ‘n Bril is ook nie altyd die antwoord nie - in baie gevalle is slegs oogoefeninge nodig. Die Suid Afrikaanse Oogkundige Vereniging beveel oogtoetse reeds vir voorskoolse kinders aan om vroeё diagnose te verseker. ‘n

“Pediatriese” oogtoets verskil van ‘n gewone oogtoets en addisionele toetse word gedoen om juis al die bogenoemde te ondersoek, wat ook spesifieke toerusting vereis. Gereelde oogtoetse word ook aanbeveel aangesien die visuele sisteem dinamies is en met ouderdom verander. Deur Marelise Bester 021 872 3530, Hoofstraat 304, Paarl

directly to Delivered ts through the paren chool! the s

Marelise Bester

OPTOMETRIST / OOGKUNDIGE B. Optom (R.A.U) F.O.A. (S.A) C.A.S. (Boston, U.S.A)

Tel: 021 872 3530

mbesteroptom@lantic.net

Hoofstr 304 Main Rd Paarl, 7646

REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONER GEREGISTREERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 5

When is enough TV enough? Although television, interactive video games and the Internet can be excellent sources of education and entertainment for children, too much screen time can lead to bad health and behaviourial problems. In fact research by Public Health England has found that children who spend more than four hours a day in front of the television and computer screen have lower self-esteem and greater emotional problems. “To ensure your child stays healthy and happy, take the time to understand the risks associated with watching too much TV and monitor how long they spend watching shows and playing video games

this holiday,” school counsellor and teacher at Cape Town based Riverside College, Dave Swart says. “Too much screen time means less physical activity and face-to-face interaction with friends and family, these are both key towards creating a stress-free childhood.”

problems such as aggression. Excessive exposure to video games is linked with attention problems. “While it might be nice to get your kids out of your hair for a while, find healthier activities for them – the TV should be a treat, not the accepted norm,” advises Swart.

Negative effects Children who watch more than the recommended two hours of television per day can suffer from obesity, irregular sleep, impaired academic performance and behavioural

Limit Impose rules about the amount of time a week your children are allowed to spend on electronic devices such as iPads, tablets, smartphones and gaming equipment – “perhaps take the devices away if they do not appear to be respecting the rules,” says Dave. With regards to TV time, it is a good idea to limit this to weekends only; “As discipline and routine goes out the window, create a viewing timetable during the school holidays - this way everyone gets to watch a couple of hours of their favourite programme a week and it’s within limits.”

watches and plays. “If it appears too violent, includes excessive swearing, sexual content or explicit references, explain why it is not appropriate for them to view it,” says Swart. “Age restrictions are there for a reason.” Tips: • Never place a TV or computer in your child’s room – this can result in irregular sleeping patterns and poor academic performance; • Discourage the association of food with TV time; • Ban excessive screen time; • Encourage healthy activities such as dancing, football, puzzles and group activities to help build social skills; • Set a good example – when you are home limit how much TV you watch, don’t stay glued to your phone or spend too long online; • Preview programmes and read the reviews, paying special attention to the age rating.

Monitor Make sure to research the TV shows, movies and video games your child

Kontak ons by - sales@speelgoedland.co.za • Tel: 021 976 2213 • Roy Hayes (071 863 2648)

• • • • •

Jungle gyms – klimrame Pit model trampolines en herstel van alle soorte trampoline matte Diens van bestaande klimrame Hindernis bane by skole , asook team building baan Hout bruggies in tuine asook by groot damme , en vleie


NEWS / NUUS

6 FEBRUARY 2014

Wys jou liefde met `n OMELET

After thorough investigation by the AWSUM team in Nulaid egg grading plants in Cape Town, Port Elizabeth, Durban Februarie is die maand wat ons liefde vier, maar and Johannesburg we are excited to share one particular chicken interview with all our readers. The nie net liefde vir jou vrou, man, meisie of kêrel nie, outcome was interesting‌ liefde vir mekaar. En wat is beter as om liefde te Q: AWSUM Investigator: Where do you come from and where do you lay the eggs? Chicken: We all came through the integrated Nulaid production process with our own breeding farms, hatcheries, rearing farms. At age 18 weeks, when we are strong and healthy, we go to all the Nulaid layer farms to start laying eggs, where after Nulaid grades these eggs and supply our customers with quality commercial eggs and pasteurized liquid egg products. Q: AWSUM Investigator: After your eggs are packaged, what happens then? We deliver in all pack sizes as per our customer needs and we supply all market segments in all the provinces. Our product range consists of all grades of eggs from medium to jumbo and we grade eggs into the following pack sizes: 2x6, 18 eggs, 24 eggs, 30 eggs, 48 eggs and 60 eggs. Q: AWSUM Investigator: How are they delivering the eggs? We wish deliveries could be as easy as in that Leon Schuster movie where chickens ask to be put in the Durban box, but deliveries are done by our own delivery fleet as well as outsourced fleets in certain provinces. We proud ourselves that we deliver within 48 hours to all customers and that our products are always of the best quality and freshness. After all, they choose the best chickens to lay them. Q: AWSUM Investigator: Do you think your eggs are the best? After we have laid our eggs, they take the eggs to pack stations where they are audited once a year by SAFSIS. We make sure that we comply with the criteria of these audits to lay the best eggs as possible. Passing these audits means that our customers are assured of the best products, produced in the correct manner. No one really knows what was first, the chicken or the egg, but one thing is certain, the AWSUM team is proud consumers of Nulaid eggs. To find out more about Nulaid you can visit our website at www.nulaid.co.za or contact our call centre at 0861 NULAID.

toon as om jou ma, pa, boetie of sussie in die bed met `n lekker ontbyt wakker te maak.

`n Liefdes omelet Bestandele o o o o o o

4 groot Nulaid eiers 30 ml gesmelte botter Sout en gemaalde peper 125 ml saadlose gesnyde tamaties, sonder `n skil 125 ml fyn gerasperde kaas 30 ml fyn gekapte basil

Metode

Klop die eiers saam met die gesmelte botter. Voorverhit die oond. Posisioneer die oondrak in die middel van die oond en plaas die groot oondskinkbord om warm te word. Verwyder dit sodra dit warm is en sprei met `n nie- kleef middel. Gooi die eier in die skinkbord en plaas terug in die oond. Bak vir 3-5 minutes of tot die eiers gebak is, maar nogsteeds klam is. Verwyder van die oond en gooi die tamaties, eier en speserye oor en rol (nogsteeds in die pan) soos `n Swiss roll. Sny in 4 porsies en bedien.

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

FEBRUARY 2014 7

Your Feb/March deals!

OPPI SPYSKAART See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

PAARL

WORCESTER

PAARL

Proviant | 021 863 0949

Noop | 021 863 3925

Vrydae PUB LUNCHES is terug !!! Steak ,egg &chips @ R59,95 (Incl.a small draught of glass of wine for free)

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late. (T&C’s apply) Only at Worcester Enjoy a free Platter for 1 after 6 visits to 127 Main Road Paarl. Ocean Basket Worcester. Grande Roche Hotel | 021 863 5100 Bubbles & Braai

Breakfast: Tradisional and gourmet breakfasts including egg benedict and smoked salmon and sour cream croissants.

SUPER R19.90 SAVERS!

CE

21 YEARS

MAX UP

cHEESE SlIcE REGUlAR cHIpS BEEf pATTy

SUPER R19.90 SAVERS! BRATI LE

21

NG

BRATI LE

NG

CE

A16773

Lunch: Ever famous potbelly pie selection. Now also light fish dishes and homemade chargrilled hamburgers.

MOORREESBURG

Saturday 1 & 9 Maart 2014 at Grande Roche Hotel De Oudestoep Time: 7 PM | Cost: R420 reserve@granderoche.co.za We have a Weekly Special on now! Monday- Bacon OR Chicken Salad R30 CAFè Amoeniue | 021 872 3547 Tuesday- Breakfast (8:00-11:00) R15 Wednesday- Basket (Crumbed Mushrooms, Delightful menu - Breakfast, lunch, illy Coffee Chicken strips & Chips) R40 and Dammann Frères Tea and cakes. Thursday- Calamari Chips OR Rice R35 Exiting blackboard dishes. Friday- Plain Burger & Chips R35 Jock de Villiers Building, 376 Main Rd, Paarl.

A16773

Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391

Ocean Basket | 023 342 0787

YEARS

MAX UP

R4.90 R9.90 R15.90

cHEESE SlIcE REGUlAR cHIpS BEEf pATTy

SUpER mAX R25.00

SUpER mAX R25.00

(All 3 EXTRAS AS lISTEd ABoVE)

MAXI’S PAARL MALL Cecelia St 021 863 4274

(All 3 EXTRAS AS lISTEd ABoVE)

BURGER WITH A 100g pURE BEEf pATTy, lETTUcE And mAyo

Valid while stocks last. Terms & conditions apply. Prices include VAT. All photos are for descriptive purposes only. No substitutes on products. Cannot be used in conjunction with any other promotions.

A16773 Paarl Super Saver & Combo Grill A5_FA.indd 1

R4.90 R9.90 R15.90

MAXI’S PAARL MALL Cecelia St 021 863 4274

BURGER WITH A 100g pURE BEEf pATTy, lETTUcE And mAyo

Valid while stocks last. Terms & conditions apply. Prices include VAT. All photos are for descriptive purposes only. No substitutes on products. Cannot be used in conjunction with any other promotions.

2014/01/20 9:32 AM

A16773 Paarl Super Saver & Combo Grill A5_FA.indd 1

2014/01/20 9:32 AM


NEWS / NUUS

VIR PA Recycled Boardshorts

8 FEBRUARY 2014

McCarthy Toyota

Billabong has converted 50 million bottles into recycled boardshorts, which means that while they’ll still end up in the ocean, they won’t go killing off sea-life or making a mess of the beach.

Paarl

3 Vine St, Paarl (next to Paarl Mall) www.mccarthytoyota.co.za

Ashley Burn

071 875 9633

Gerhard Derks

084 751 5378

TERMS & CONDITIONS APPLY

Stevan de Waal

071 192 2442

Tel: (021) 863 5900

Danie Simonse

082 807 5845

stevand@mcmotor.co.za

The international surf brand’s environmental push aims to reduce PET waste (Bottles made of Polyethylene terephthalate) and are giving them a new life by turning water bottles into boardies.

Elmarie Oosthuizen 082 352 1898

VT Ref No 324492

VT Ref No 326742

VT Ref No 324490

R94 995

R124 995

R249 995

2009 Toyota Yaris T3 A/C 5dr 92 000km

2014 Toyota Etios 1.5 Xs 5 dr (Demo) 100km, many colours to choose from

2014 Toyota Hilux 2.7 VVT-i S/C 80km

VT Ref No 298257

VT Ref No 316153

VT Ref No 324491

R279 995

R164 995

R129 995

2011 Toyota Hilux Raider 3.0 D-4D D/Cab 117 000km

2012 Toyota Avanza 1.5 SX 40 000km

2010 Toyota Corolla 1.6 Professional New Spec, 92 000km

2012 Toyota Corolla 1.6 Professional 35 000km Gold R164 995

2012 Toyota Yaris 1.0 XS 5dr 46 000km Silver

R114 995 R599 995

2011 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX R/body 72 000km White

R209 995

2013 Land Cruiser 79 4.5 V8 D/C 7 300km White

2013 Toyota Hilux Riader 3.0 D-4D Xtra Cab 4x4 55 000km White

R349 995

2011 Toyota Land Cruiser 76 4.2D 60th Edition 102 000km Grey

R389 995

2013 Toyota Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4x4 Manual 19 500km Silver

R399 995

2013 Toyota Etios 1.5 Xs Sedan 12 000km White

R127 995

2011 Toyota Corolla 1.3 Advanced 102 000km Silver

R139 995

2012 Toyota Avanza 1.5 SX 87 000km White

R154 995

2011 Toyota Corolla 1.6 Advanced A/T 52 000km White

R164 995

Recycler boardies retail for R699.95 are available at Billabong stores nationwide. Source: www.mh.co.za

2007 Toyota Corolla 1.4 Professional 77 000km Gold R99 995

2014 Toyota Aygo 1.0 Wild 5dr (Demo) 100km Silver R126 995

One Billabong recycler board shorts saves approximately 25 PET bottles from floating about the ocean.

AWSUM


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord

Meisies van staal!

FEBRUARY 2014 9

Graad 7 Leierskapontwikkeling

Al die Graad 7’s het ‘n heerlike Leierskap-ontwikkeling bygewoon onder leiding van Mnr Deon Langenhoven. Daar was verskeie aktiwiteite en lesings. Ons het geleer hoe belangrik dit is om in ‘n groot groep saam te werk en om ons maats en hulle sienings te respekteer. Hierdie was beslis ‘n goeie begin vir ‘n propvol en bedrywige Graad 7-jaar!

Cameron Mostert (links) en Louise Breytenbach (regs) is opgeneem in die Boland Tweekampspan. Hulle het op 1 Februarie 2014 deelgeneem aan ‘n interprovinsiale toernooi te Oudtshoorn. Cameron het 6de geëindig uit 31 deelnemers en Louise het 9de geëindig uit 41 deelnemers. Boland het as wenners van die kompetisie weggestap. Baie geluk Cameron en Louise, ons is trots op hierdie puik prestasie!

Ons eie

skoonheidsprinses!

Shané Zeelie (Graad 1) het tydens die skoolvakansie aan ‘n skoonheidskompetisie deelgeneem. Sy het as wenner weggestap en die prys gekry vir beste persoonlikheid en gedrag. Ons is baie trots op hierdie mooie meisie!

Groot pret!

Die onderwysers van WNPS het van 25 – 27 Januarie hulself uitgetof vir die MSC Sinfonia. Hulle het hulself gate uit geniet, baie geëet en nuwe, sterker bande gesmee! Baie dankie WorcesterNoord vir hierdie ongelooflike geleentheid. Dis ‘n herinnering wat ons altyd sal bybly!


NEWS / NUUS

10 FEBRUARY 2014

Landsdiens

Mnr. Jaco van Leeuwen het ‘n Oorkonde ontvang vir sy positiewe bydrae tot Landsdiens as skoolhoof. Me Corma Mars het ‘‘n Facto non Verba toekenning ontvang vir meer as 20-jaar se on onderbroke diens en uisonderlike bydrae gelewer tot die uitbou en bevordering van Landsdiens.

Laerskool Worcester-Oos

Medaljewenners

Dié atlete het stof geskop in die oë van hul teenstaanders. Hul het ‘n ryke medalje oes gehad by WNPS se Prestige byeenkoms.

Beesloop Swemmers

Kom deel in die vreugde van hierdie GROOT jaarlikse fondsinsameling van Worcester-Oos. Daar is ook 'n heerlike stap en draf aktiwiteit deur die wingerde en vrugtebome vroeg die oggend op Oudewagendrift. Kom ontmoet jou vriende by die teetuin of restaurant vir ‘n gesellige kuiertjie. Kom wandel deur die stalletjies terwyl die koei vanaf 12:00 gaan probeer om die wenner se plekkie te “merk”. Beesloopstalletjies beskikbaar @ R350,00 elk Tel 023 3470453

50 Jarige Reünie 2014 Maak seker dat die skool jou kontakbesonderhede het.

Like ons op Facebook sodat jy op hoogte kan wees!

AMESA Wiskunde uitdaging:

Die groep leerders het aan die AMESA uitdaging deelgeneem en het uitstekend presteer.

Die vier leerders van Laerskool Worcester-Oos het aan die Jack Currie kampioenskappe by die Universiteit Wes-Kaap deelgeneem en uitstekend presteer.

AMESA Goue wenners Ons is BAIE trots op Mari Pretorius en Kayla Hendry wat elk ‘n goue diploma ontvang het vir hul deelname aan die AMESA Wiskunde Uitdaging.


NEWS / NUUS

Worcester Voorbereiding

FEBRUARY 2014 11

Ons jaarlikse atletiek kleurebyeenkoms. Graad R-3 leerders neem almal deel. Tot die mammas en pappas het mekaar aangevat om te sien wie is die vinnigste.

Baie geluk aan die volgende leerders wat as Prefekte optree vir die eerste kwartaal .

Graad 3 leerders lĂŞ hul eerste besoek af aan Kleinplasie. Hier leer hulle om poppe te maak uit strooi en motortjies uit tuna blikkies en proppies. Hou heerlikke kussingeveg en baljaar in die modder.


NEWS / NUUS

Worcester Primêr

12 FEBRUARY 2014 Graad: R Huis

Baie geluk aan WPS se opening van hulle nuwe Graad: R huis. Die 11 Februarie 2014 het WPS die nuwe huis geopen saam met ouers van WPS. Ook lede van die Distrikskantoor was teenwoordig, Mnr. Van der Ross, Mnr. Benjamin, Mnr. Robertson, Mev. Niemand, Mev. Diana Niemand, asook ons borge. WPS wil net baie dankie sê aan elke onderwyser en ouer wat so hard gewerk het aan die Graad:R huis om dit so ‘n groot sukses te maak.

Sterkte aan WPS se rugby spelers vir die seisoen

WPS Prefekte 2014

28 FEBRUARIE Kraaifontein Rugbydag SPANNE: O/ 10 A & O/12 A O/11 A + B & O/13 A vs BASTION (tye sal later volg) 4 MAART/ MARCH : Boishaai Lotingsfunksie 4 MAART/ MARCH : Rugby oefeninge begin amptelik 6 MAART/ MARCH : Stellenbosch Lotingsfunksie 8 MAART/ MARCH : Bredasdorp 7’s O/11A O/12 & O/13 Uitnodiginspan Hopefield Rugbydag O/13 A vs Porterville, Vredenburg, Eversdal 12 MAART/ MARCH 14 MAART/ MARCH 15 MAART/ MARCH 25 MAART/ MARCH 26 MAART/ MARCH 31 MAART/ MARCH

: : :

: : :

Stellenbosch / Eikestad Dag/ Aand Top 12 Toernooi O/13 span Rugbykliniek by WPS vir alle seuns van Gr.1 – 7 Boishaaidag, 7’s & 10’s en 15 man wedstryde 24 seuns – O/11 A 24 seuns – O/13 A Gene Louw O/13 A Rugby Dag/Aand Gene Louw aandtoernooi (24 skole) WPS @ De Villiers Graaff (Dag/Nag) O/13 Riebeeck – Wes Toernooi O/11 A & O/13 A

LINKS BO: Janet—Lee Erasmus, Jason Davids, Mircia Kendall, Nicolas Jordaan, Henry Damant, Nevan Damon, Lee Rabie, Rudi Opperman, Bruce-John Joseph, Chistiaan Visagie, Shelomi Truter, Hlomelo Mtamo, Rebekah Cupido, Amy Lourens, Gabi Bennet, Ignatuis Jordaan. VOOR VLNR: Siphe Siba, Yu– Viu Kim, Kauthar Kauthar Kataar, Gretehen Jeftha, Aikah Meyer, Tasneem Oppel, Nicorene Louw

Wps is trots om weer hierdie jaar die karnaval op vrydag, 21 Februarie aan te bied!! Ons wil graag net al die onderwysers, ouers en leerders bedank wat die Karnaval weer ‘n sukses gemaak het hierdie jaar!! WPS sien baie uit na 2015 se Karnaval!!!

Laerskool Drakenstein Die Medaljewenners Tydens Courtrai Aandgala te Faurestraat het Laerskool Drakenstein se swemmers uitstekend presteer.

Agter: Angus Solomons (0/13): silwer (vryslag), brons (borsslag, rugslag) Voor vlnr: Stefan Smit (0/11): brons (vlinderslag) / Meké Messina (0/8): goud (vryslag, rugslag, vlinderslag), 1 silwer (borsslag) / Vincent Wolhuter (0/9): goud (rugslag, vlinderslag ), silwer (borsslag), brons (vryslag).

Hierdie atlete van Laerskool Drakenstein het uitstekend gevaar tydens die Paarl Finaal Atletiekbyeenkoms en dring deur na die Boland Sentraal Byeenkoms.

Agter v.l.n.r. : Eon Solomons (naellope), Rowan Wicomb (naellope en hekkies), Venéco Siebritz (verspring), Angus Stuart (diskus). Voor v.l.n.r. : Stefan Smit (langafstand), Sachin de Bruin (hekkies), Zoë Cloete (naellope), Nikyle Horne (gewigstoot).

Leerders en Onderwysers van Laerskool Drakenstein het Valentynsdag terdeë geniet!

Worcester Primêr hou elke 2de jaar hulle skool konsert. WPS sien baie uit na hierdie geleentheid vir die kinders. DATUM: 29 September tot 2 Oktober. PLEK: WPS Skoolsaal Konsert kaartjies sal by skool te koop wees. Sterkte aan alle onderwysers en leer - ders wat betrokke is by die konsert reëlings.

Nevan Damon (Onder Hoofseun), Lee Rabie (Hoofdogter), Mnr. Selders (Adjunkhoof), BruceJohn Joseph (Hoofseun), Shelomi Truter (Onder Hoofdogter)


NEWS / NUUS

Laerskool Coutrai

Gimnastiek

Leadership camp

Chrisli Steyn wat in 2013 gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Zone 6-kompetisie in Harare, Zimbabwe. Dit was 'n internasionale kompetisie waaraan 6 Afrika lande deelgeneem.

Die kompetisie is gehou vanaf 9 tot 13 Desember 2013 en Chrisli het deelgeneem in die mini trampolien pre-Junior span wat bestaan uit dogters ouderdomme tussen 9 en 14 jaar. Sy verower 'n brons medalje in die individuele kompetisie en die Suid-Afrikaanse dogters verower goud in die spankompetisie.

The Gr. 7 learners attended their annual leadership camp in January. It was held at Carmel campsite. Activities included leadership training, swimming, cooking, camp fire and creativity.

FEBRUARY 2014 13 Tydens die Inter-huis atletiekbyeenkoms het die volgende atlete trofeë verower:

Janco Groenewald (Junior Victor Ludorum), Lize Verreynne (Junior Victrix Ludorum), Hana Sullivan (Senior Victrix Ludorum) en Francois du Toit (Senior Victor Ludorum).

Congratulations to our head leaders for 2014! Elke Maree, Carli Verreynne, Kent Fobian and Danté Delle Donne.

During the Inter house swimming gala, the following learners received trophies:

Shani van der Merwe is gekies om Boland te verteenwoordig tydens die inter-provinsiale Tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn.

Back row (from left to right): Janus Maritz (best progress overall), Christopher Rothman (best progress: boys), Anika Hugo (best progress: girls). Front row (from left to right): Kobus Koch (Senior Victor Ludorum), Jana Koch (Senior Victrix Ludorum), Imke Koch (Junior Victrix Ludorum) and Janco Groenewald (Junior Victrix Ludorum).

Die skoolhoof van Laerskool Courtrai, Mnr. Reo Stoltz het op 1 Februarie sy sestigste verjaarsdag gevier. Die leerders van Laerskool Courtrai het vir hom ‘n heerlike partytjie gehou wat begin het met ‘n rit op ‘n kameel-waentjie, vertonings in die saal, ‘n heerlike roomyskoek, balonne en geskenke.

Pieter Slabbert het Saterdag, 25 Januarie aan CHASA se punt 22-skiet kompetisie deelgeneem en het ‘n eerste plek behaal in die Penkop afdeling. Hy het ‘n 100-tal meer as die naaswenner geskiet.


NEWS / NUUS

14 FEBRUARY 2014

Valentynsdag

Paarl Girls’ Primary School

Op Woensdag 12 Februarie 2014 het die dames van HMS Paarl, Valentynsdag in styl gevier onder die Paarlse sterrehemel. Ouers is vermaak deur ons Laerskool leerders met pragtige optredes. Heerlike eetgoed was beskikbaar en daar was lekker gesokkie. Wonderlike herinneringe is gemaak.

‘n Tradisie van 138 jaar gee aan ons ‘n volhoubare wenresep van akademiese uitnemendheid en dit maak ons een van die Top 20 skole in die Wes-Kaap.

Gedurende 2013 het die skool nie net akademies presteer nie, maar op netbalgebied ‘n nasionale tweede plek behaal in die Top Skole Uitdaagtoernooi. Die koor het ‘n eerste plek behaal in die Die saadjie van goeie waardes ATKV-Applous kompetisie se word vanaf Graad R geplant minder ervare afdeling behaal. en daarom floreer ons Graad ‘n Geldelike inspuiting van Old 12’s as pragtige dames. Girls gedurende 2013 bring Dubbelmedium onderring strek mee dat Paarl Girls’ High in elke leerling tot voordeel veral 2014 spog met ‘n eie hokkie tydens naskoolse studies. Astro baan. ‘n Begeesterde en hoogs bekwame personeel, tesame Besoek ons Opedag op 14 met ondersteunende ouers April 2014 en kom beleef die maak dat ons ‘n afgeronde pragtige trotse dames van dame die toekoms kan instuur. Hoër Meisieskool Paarl in Teen die hange van die aksie! pragtige Paarlberg kan ‘n meisie haar kultuur- en sporten akademiese drome uitleef. Jana Klein het onlangs by die Jack Currie swemgala deelgeneem aan die 50m borsslag en ‘n 19de plek uit 76 swemmers behaal. Sy het tot dusver reeds gekwalifiseer vir die 50m borsslag, 50m rugslag, 50m vryslag, 50m vlinderslag, 100m borsslag, 100m rugslag, 100m vlinderslag, 100m vryslag, 200m vryslag en die 200m individuele wisselslag. Die vlak 1 gala vind plaas van 28-30 Maart 2014 in Oos-Londen.


NEWS / NUUS

La Rochelle Primary Atletiek

FEBRUARY 2014 15

Gemeenskapsprojek Laer Meisieskool La Rochelle gee om vir die gemeenskap en is daarom besig met ‘n gemeenskapsprojek. Die leerders bring potlode skool toe wat dan aan minderbevoorregte skole geskenk sal word.

Tydens die afgelope twee atletiekbyeenkomste het hierdie leerders goed presteer en deurgedring na die volgende byeenkoms, nl. die Boland-Sentraal Byeenkoms.

Tennis

Ons graad R-Larries speel en leer in ‘n veilige omgewing. Op warm dae speel hulle heerlik in die water.

Laer Meisieskool La Rochelle se eerste tennisspan oefen hard om gereed te wees vir die uitdagende seisoen.

Aksie-krieket

Baie geluk aan Tyrese Fairbairn wat gekies is om die Boland o/12 Aksiekrieketspan te verteenwoordig by die Interprovinsiale Kampioenskappe gedurende April in Gauteng.

WA Joubert Atletiek

Die volgende atlete van WAJ is tydens die afgelope naweek in die Paarl-atletiekspan opgeneem en gaan nou aan die Boland Sentraalkampioenskappe op 15 Februarie deelneem. Voor: Tyrees Peterson (o/7: 60m & 80m), Tweede ry: vlnr Chané Burger (o/13: hoogspring), Kaylin Burger (o/13: hoogspring), Ruchen Adams (o/12: spiesgooi), Keshia Klinker (o/12: gewigstoot), Danelle Venter (o/12: hoogspring) Agter: Marco Moses (o/13: spiesgooi), Andrea Engelbrecht (o/13: gewigstoot), JohnRoss Groenewald (o/12: spiesgooi)

Graad 3 Diagonostiese uitslae

WA Joubert se graad 3-klas van verlede jaar spog met puik uitslae in die WKOD se jaarlikse Diagonostiese Assessering. Op die foto is die skoolhoof, Mnr. Louis Mouton en die gr. 3 juffrou, Me Letitia le Roux. Die klas se slaagsyfer was as volg: Wiskunde – 100% (‘n 17% verbetering) en Taal – 87,5% (‘n 16% verbetering). Ons is baie trots op almal wat hiertoe bygedra het.

Laerskool WA Joubert se skoolkat, Ouma Joubert en Juf Sandra Holloway is druk besig om die AWSUM te lees. Ouma is baie tuis en skroom nie om die personeelkamer se stoele haar lêplek te maak nie. Haar teenwoordigheid beteken baie, veral vir leerders wat nie troeteldiere by die huis het nie. Geleidelik word sy dan ook slimmer en die lees van die Awsum verbreed haar algemene kennis oor al die skole in die vallei.

Verlede jaar het ons skool een van ons tennisbane laat oordoen. Vanjaar spog WA Joubert met twee nuwe krieketnette wat pas met nuwe net oorgetrek is. Dit is ‘n groot verbetering en ons glo dit sal help om ons krieketspelers nog beter te laat presteer.


NEWS / NUUS

16 FEBRUARY 2014

BPS Interhouse

Paarl Boys’ Primary

Swimming Gal

a

Grondslagfase

Op 23 Januarie 2014 het die swemseisoen vir die eerste kwartaal afgeskop met ‘n kleurgala. Each learner from u.7 to u.14 could enter himself and add some valuable points to his team.

Tweekamp

Hokkie

Die volgende seuns het aan die Kango Grotte Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms deelgeneem: Seuns o.11: Ulrich le Roux; Jack de Swardt; Fanie Prins en Armand Pentz Seuns o.13: Bob Fick; Alexander Kruger en Nicholas de Witt

Atletiek

We took part in the Somerset-West Primary Athletics meeting.

Op 31 Januarie 2014 is die Grondslagfase-gala gehou. Alle leerders van Gr. R tot Gr. 3 kon deelneem. We all had lots of fun and for some of us it was our very first gala.

Die o.13 hokkie-seuns het Donderdagaand die wedstryd, by Hartleyvale, tussen WPmans en Amsterdamklub gaan kyk. We learned that even the professional players stick to the basics! They really made it look so easy.

BPS Interhouse Athletics Meeting

Klein Boishaai’s annual athletics meeting took place on Thursday, 30 January 2014. Die Waboomspan het as wenners uit die stryd getree met die Olienhoutspan en Kersboomspan onderskeidelik tweede en derde.


NEWS / NUUS

Laerskool Paarl Gimnasium

FEBRUARY 2014 17

Swem: COURTRAI GALA

Gr. 0 En 00 – gimlaggies – ons werk!

By Gimlaggies is alle kinders prinse en prinsesse en ons speel tot ons omval.

Gimmies het hul krag gewys en nie minder nie as 35 medaljes ingepalm. Wihann Neitz het puik vertoon en een van drie nuwe rekords opgestel. Ons is trots op elke Gimmie wat deelgeneem het. Dankie aan ons buurskool vir die geleentheid om deel te wees van so ‘n spog gala. Agter van links na regs: Juffrou Cindy la Grange, Maggie van Wyk, Marli Slabbert, Voor links na regs: Azande Sybok, Nicolaas Sieberhagen, LilaMari Raymond, Riley Carollisen, Anmi Slabber.

Rekord: rugslag seuns 0/12 Wihann Neitz

Speel tot ons omval: Jack Vergottini

Atletiek: Skadu-Van-Die-Berg

Die jaarlikse Skadu van die Berg het Dinsdag, 11 Februarie, te Hoërskool Paarl Gimnasium se atletiekbaan plaasgevind. Laerskool Swartland, Gimnasium, Eversdal, Eikestad, Courtrai en Hugenote het aan die prestige byeenkoms deelgeneem. Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt en verskeie rekords is die aand gebreek.

Van links na regs: Elke van der Westhuizen, Coreen Matthee, Kyra Fölscher, Nina Best.

Seuns 0/8: Van links na regs:: Reed Coetzee, Mihlali Ntlebi, Nicolas Nel.

Van links na regs: Daniël Briers-Louw, Matthew-Venn, Shadick Benjamin, Kayla Kirsten, Zahn Swart

Geluk Geelspan!

Kleure-Atletiek Ons het ons jaarlikse kleure-atletiek 31 Januarie 2014 gehou. Dogters 0/9: Van links na regs: Danielle Theunissen, Hanna van Molendorff, Iris Saunders.

Gimmies vier Valentynsdag Sommige van ons terreinpersoneel kon nie wag om voor die kameras in te skuif om Valentynsgees te vang nie.

Voor na links agter: Deron Martin, Johnny Isaacs, Peter Franchies. Voor van links na regs: Marlene Paulse en Christine Kriel.

Baie geluk!


NEWS / NUUS

18 FEBRUARY 2014

Hugenote Laerskool

Pa-en-kind oorslaap

Die pa-en-kind oorslaap by die skool is ‘n jaarlikse instelling by Hugenote. Hierdie jaar is daar weereens lekker saam gekuier, gesels en gespeel.

Besoek aan die akwarium

Op ‘n reënerige Vrydag het twee busse vol opgewonde graad drie’s na die akwarium vertrek. Daar was dit ‘n belewenis om elke gesiggie dop te hou en die borrelende kommentaar te hoor. Die lessies oor die onderwater seelewe was ‘n wonderlike ervaring.

Interhuis GALA

AMESA Wiskunde Olimpiade

Ons jaarlikse interhuis gala was weereens ‘n dag vol pret en plesier. Selfs die nie-swemmers kon die water aandurf in ‘n skop-plankie-resies. Die heerlike dag langs die swembad is deur ‘n graad 7 –leerlinge se pajamaresies afgesluit.

Jukskei Huguenot Primary: Jukskei Nicola Janneke U/13A, Wanja du Toit U/13A and VinceLee Louw U/13A took part in the SA Jukskei Tournament that was held in Kroonstad during December. Boland came fourth. Vince-Lee’s team earned the bronze medal and Nicola and Wanja’s team took the gold in the plate competition.

Anouk Cronje, Kyle van Schoor van Hugenote Laerskool het aan die AMESA Wiskunde Olimpiade deelgeneem en goud verwerf.


NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool

FEBRUARY 2014 19

Valentynsdag was ‘n dag gevul met opwagting, liefde en sjokolade!!

Die Graad 5’s het alreeds hulle eertse NW projek van die jaar voltooi. ‘n Skelet uit tou, skuifspelde en strootjies!

Grondslagfase atletiek was lekker. Hugo Rust is baie opgewonde oor al die nuwe talent !!!


NEWS / NUUS

20 FEBUARY 2014

PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

PAARL AGENT:

E IEE I EEW E ELEE EE EEW ELLIEG!

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE E E E EEEEEEE EE E E E E E E E EE E EE E E E E WEE EEE E AGENT:

E

IE

E

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE E E E E E E E EEEEEEEEEEEE E E E E E E / E , fl E E E E E , E E E E E E E E E E EW E E E ! WEE EEE E EE E E E G E GE

ILY E E

WELLINGTON AGENT:

EEE IGIE

LE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE E E E ,E E Ex E E EE E fi E E ' E EE E E E EE EE IEE EEE , Y, EEEL & G E GE E WEE EEE EEE

IEE

AGENT:

LIEE YLE EE

E EE

I

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE E E E E EEEEEE ft E E E E E ! WEE EEE EE

E

x

E E

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier

E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.