Boland (April) Laerskool

Page 1

APRIL 2014

BOLAND

LAERSKOOL

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

Around the house

Health

School News

OPPI Spyskaart

Lifestyle

WIN with

your selfie AWSUM

!

AWSUM!

AWSUM!

AWSUM!

P3 Go for gas

P2 CrossFit Uitdaging

P3 Die “Perfekte” Ouers

P3 Is it a cold or flu?

P3 Die “Perfekte” Ouers

P3 Is it a cold or flu?

www.awsum.co.za

AWSUM News

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to win a R1 000.00. Go to www.facebook.com/AWSUMNews

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl. If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 APRIL 2014

Die AWSUM redaksie se CrossFit Dit is reeds maand drie nadat die AWSUM redaksie die CrossFit uitdaging aanvaar het en een van ons redaksielede het al reeds meer as 10kg verloor. Twee van die lede het hierdie maand slapgelê omdat tyd (soos genoem in die vorige uitgawe) `n verskoning begin word het, maar belowe dat hulle in maand vier hulle beste sal gee. Ons het dit goed gedink om ons redaksielid wat so baie gewig al verloor het die volgende vrae te vra.

Wat maak CrossFit anders as ander oefening? Dit is ’n klomp verskillende oefeninge en sportsoorte gekombineer. Jy is altyd in mededinging met jouself om jou gewigte swaarder te maak, die afstande te rek, die hoeveelheid repetisies meer te maak in die kortste moontlike tyd. Juis omdat dit so ’n groot verskeidenheid oefeninge insluit, maak dit oefening altyd interessant. Dis lekker as niemand weet wat kom nie, want anders kan deelnemers voor die tyd net vir daardie spesifieke uitdaging voorberei.

Is CrossFit net vir die fikses? Of jy nou ’n ma is wat gewig wil verloor, ’n sakeman is met min tyd wat net van jou stresvlakke ontslae wil raak of ’n ernstige atleet is, CrossFit is vir almal. Boonop word dit gewoonlik in groepe gedoen en daar is ’n sterk samehorigheidsgevoel onder die deelnemers. Wat as ek nie kan bybly by die groep nie? Uiteindelik ding jy net met jouself mee om jou eie vermoëns te verbeter. Jy werk teen die horlosie en jou eie persoonlike beste. Dit is ongelooflik om

te sien hoe mense se selfvertroue verbeter. Dit is ’n wonderlike gevoel van sukses as jy jouself nie eens een keer kon optrek met ringe nie, en skielik, ná weke se probeer en inspanning dit vyf of tien keer ná mekaar kan doen. Het jy `n boodskap vir ons lesers? Daardie halfuur wat jy in die boks klim, is dit net jy en wat jou liggaam jou in staat stel om te doen. Dan vergeet jy van alles wat buite die boks gebeur, jou werk, die probleme by die huis, jou kinders en jou geld.

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

Lifestyle APRIL 2014 3

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende So stuur vir ons jou foto’s! Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie... en dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Of Onthou om in jou e-pos die volgende te sit: sms jou foto na 43366 - Watter skool - Byskrifte soos bv jou vriende se name (opsioneel) - `n Boodskap (opsioneel) (Fotos word slegs geplaas indien goedgekeur deur die AWSUM redaksie) NEWS / NUUS

Editor Meinette van der Walt 021 872 3880 | meinette@tiemedia.co.za Graphic Designer Rowan Engledoe 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za

PA A R L

CONSULTANTS: Theo Smouse | 072 947 7325 | theo@tiemedia.co.za Leandra van Greunen | 079 275 0419 | leandra@tiemedia.co.za

la rochelle HMS

Ap

ril 201

0:00 - 1 1 ,

15

4,

0 0 : 8

THE STORY OF MY LIFE

21 & 22 MEI 2014

La Rochelle-roos by Ludwig’s Roses beskikbaar.

Dinsdag

Faur estr a a t, P a a r l – P o s b u s 2 1 , H o o f s t ra a t , P a a rl , T e l : ( 0 2 1 ) 8 7 2 4367 – w w w . l arri e s. c o. za


NEWS / NUUS

Around the house 4 APRIL 2014

Dye your Easter eggs

Go for gas

The rapidly increasing cost of electricity has resulted in a growth in popularity among many South African homeowners to utilise gas installations in their homes. However, most homeowners are unaware that there are specific regulations that they must comply with when installing gas equipment in their homes to ensure their insurance policy remains valid. “Wineland Gas has been in operation since May 2013. Whilst a new business in the Boland area, the Certified Installer has been in the business in Sasolburg for over 10 years. The Boland area has a lot of potential with regards to Gas Installations, however, the most common observation is how may residential and commercial installions have been installed

incorrectly and do not adhere to the standards and regulations prescribed by LPGSASA. Get Your Gas Installations Certified Today! We sell LP Gas for residential and commercial use. We offer a refill service on all other types and sizes of cylinders for domestic use. We offer a delivery service.

What you will need: Hard-boiled or fresh eggs, Food colouring, White vinegar , Measuring spoons and cup, Bowl, Spoon, Paper towels, Round stickers, Painters’ removable tape, cut into thin strips.

Hint: You can either hard-boil eggs before you dye them, or blow them after dyeing. To reduce the chances of your eggs cracking when hard-boiling, use very fresh eggs and make sure they are at room temperature. Cook in a small saucepan so eggs move around less, and remember they should simmer rather than boil. To blow eggs, use a long needle to make a small hole at each end of egg. Place your mouth on one end and blow the contents into a bowl. Rinse egg out with water and a little vinegar then allow to dry on paper towels.

Step-by-step:

A SAFE POLICY IS THE BEST POLICY.

Arrange stickers on egg

Dip eggs in dye

Dry & remove stickers

How to dye: Fill a bowl with 3 cups hot water, 2 tbs vinegar, 3 capfuls blue food colouring and 1 capful red food colouring. Mix to combine, then dip eggs in, carefully removing with a spoon when they reach desired www.homelife.com.au


NEWS / NUUS

Health APRIL 2014 5

Sensoriese Prosessering Steuring (Sps) of aandag tekort Hiperaktiwiteit Nadia Fourie-Arbeidsterapeut Versteuring (Athv) Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum Baie maal word ouers gekonfronteer deur iemand wat jou daarop wys dat jou kind sukkel om te konsentreer of dat sy aandag maklik afgelei word van sy take en hy die hele klas op horings neem. Ander kere weer is sy ʼn dromertjie wat te lank neem om haar take te voltooi. Na hierdie geselsie begin ons die internet deursoek vir tekens en oplossings...maar wat as die oorsaak dalk ontoereikende sensoriese prosessering kan wees? ATHV is die “neurologiese sindroom gekenmerk deur ernstige en aanhoudende aandag afleibaarheid en impulsiwiteit met of sonder konstante beweging”, waarteenoor SPS omskryf word as ʼn “neurologiese probleem wat beïnvloed hoe ʼn persoon sensoriese inligting inneem, organiseer en gebruik om elke dag te funksioneer”. Te veel, te min of verkeerde sensoriese stimulasie kan motoriese koördinasie verswak, lei tot verhoogde beweeglikheid, aandag tekort asook impulsiwiteit terwyl die kind op soek is na die optimale sensoriese insette. (Carol Stock Cranowitz) Die tekens en simptome by beide van hierdie toestande sluit in impulsiwiteit, verhoogde beweeglikheid en ook aandag afleibaarheid. Hierdie twee diagnoses lyk in baie gevalle dieselfde.

In werklikheid is dit twee verskillende toestande wat elkeen op sy eie wyse aangespreek moet word vir optimale resultate. Voordat ʼn diagnose gemaak word, moet egter na die geheelbeeld gekyk word. Wanneer, waar en hoe gereeld word ontoereikende aandag en konsentrasie gesien? Is daar dinge wat die kind probeer doen om sy aandag te verbeter en wat is afwesig of teenwoordig wanneer die kind wel kan konsentreer? Help dit wanneer die omgewing stiller en rustiger is en die beligting minder intens is? Help diep druk, soos ʼn massering of ʼn lekker stywe druk van ʼn ouer? Kan stoot en trek aktiwiteite gebruik word die kind meer gereed vir leer te maak? Dan is ʼn sensoriese dieet, saamgestel deur ʼn arbeidsterapeut vir die kind se spesifieke behoeftes, dalk net die beste medisyne vir ʼn kind wat sukkel met aandag afleibaarheid as gevolg van SPS. Vir meer inligting kontak my gerus by 0836018263 of nadiaf7@gmail.com of lees • The out of sync child – Carol Stock Cranowitz (2005) • Growing an in-sync child – Miller & Fuller (2006)

Know your bones in your body

There are 206 bones in your body...

By Dr. Nicola Grobler

...all of different shapes and sizes relating to their position and function. Bone development and growth starts while we are still in our mothers’ womb and the composition and structure of bones change continually during our entire lifespan. Children’s bones are growing in both ways; adults’ bones have stopped growing in length. Growing bone has inherent areas of weakness due to the growth process. In fact, children’s tendons and ligaments are relatively stronger than the growth plate; therefore, with severe trauma the growth plate will give way before the ligament. Adolescents who are in the peak period of linear growth (a growth spurt) are most vulnerable because of imbalances in strength and flexibility. Sports involving contact and jumping have the greatest injury risk. The harder kids play, the harder they

fall. The fact is, broken bones, or fractures, are common in childhood and often happen when kids are playing or participating in sports. Most fractures occur in the upper extremities: the wrist, the forearm, and above the elbow. Why? When kids fall, it’s a natural instinct for them to throw their hands out in an attempt to stop the fall. It is important to remember that being active is crucial for the development of bone. Weight bearing will stimulate new and stronger bone development and will delay the process of losing bone density. Along with weight-bearing activities, a healthy diet will also support the development of bone. So important: bone is living and continuously developing and adapting to our life, so if we want our bones to support us as we go through life we have to support our bones by living and eating healthy.

Dr. Alta Vogel praktiseer nou ook in die Paarl Woensdae - 80 Main Rd. Vir verdere inligting, gaan na www.natural-med.co.za of skakel 021-8872177.


NEWS / NUUS

6 APRIL 2014

OPPI SPYSKAART

April/ May

See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

APRIL SPECIAL

Ralphs Deli Burger & Coke - R70.00 Classic Burger & Coke - R65.00

Breakfast, Illy Coffee, Dammann Frères Tea, Red Espresso, Lunch, Delightfull Cakes, Pantry & Gifts

376 Main Rd, Paarl (Next to Freezerland - Jock de Villiers Building) PARKING AT THE BACK |

PAARL Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391 R44 Stellenbosch to Paarl

Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

PAARL

Breakfast:

Noop | 021 863 3925

Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes.

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late. 127 Main Road Paarl.

021 872 3547

MOORREESBURG De Oudestoep | 022 433 3154 Winter Specials vanaf 1 Mei 2014 Lekker winter specials (Bredies en Boerekos vanaf R25.00) Elke dag Sop = R10.00 Sop + 2 Snye Brood = R12.00 Kontak ons gerus vir ons daaglikse bredie en boerekos special.

April maand: Kuier ons binne of buite? Herfs is hier! Met die winter om die draai is die vraag –kuier ons by Proviant se ingeboude vuurherd of geniet ons nog d i e laaste somer met Proviant se enorme buite kuier area met sitplek vir oor die 200 kliente. Met kinderpartytjies wat nogsteeds onder ons buite area se afdak kan geskied in geval van reen is ons die perfekte plek om in alle behoeftes te voorsien. Wat ookal jou voorkeur Proviant kan bedien. Ons spyskaart dek van tradisionele etes soos boboties,kerrie afval,lamskenkels ens.Ons voorsien ook vars gebakte pasteie en plaasbrood.


NEWS / NUUS

APRIL 2014 7

van 11h00 - 19h00 van 11h00 - Kombuis sluit 250g SUPER sirloin steak + eier, tjips & sous


NEWS / NUUS

Laerskool Courtrai 8 APRIL 2014 “Dag Sonder Skoene”

Die leerders van Laerskool Courtrai skenk met oop harte hul ou skoene aan minder bevoorregte kinders.

Fanie Viljoen

Well known writer, Fanie Viljoen came to address the learners about his books. The children enjoyed listening to him.

Family Festival (De Poort: 14-15 March 2014) Kosverkope

The reptile show at the Family Festival was a great hit!

Daar was ‘n kompetisie waartydens By die Familie Fees was daar heerlike leerders kolwyntjies versier het. Elke speletjies om die jongspan mee te leerder het 2 kolwyntjies versier. Hulle vermaak.

Workers

Two of our workers, Johannes and Randall are loading new desks which will soon be placed into the new classrooms.

Geskiedenis Projek

Die Gr. 4A1-klas van mev. Emmeline van Lill het ‘n projek aangepak oor die geskiedenis van die Paarl.

een kon self eet en die ander kolwyntjies is na die ouertehuis geneem as ‘n bederf vir die bejaardes.

O.10 Tennisspelers

Die volgende 0.10 tennisspelers is opgeneem in die Boland-Sentraal span.

Ajah Klaver, Margret Nieuwoudt, Lize Verreynne en Sumarié Havinga. Afwesig: Reinhard Barnard.

Grade 6 outing

The Grade 6 learners went on a camp during the long weekend. They did sight-seeing and enjoyed a number of activities.

Sales tent

Gr. 3 Educators

The 2013 Gr. 3 educators from Courtrai Primary School received a certificate of recognition for overall excellence in outcomes in Gr. 3 Mathematics in 2013.

Aktiwiteite

Laerskool Noord-Eind Noord-Eind Pretloop

Oud en jonk het op Saterdag 15 Maart aan die skool se Pretloop deelgeneem wat deur McDonalds geborg is.

Noord-Eind Personeel doen Shadow shift by Pasadena Spur in Paarl

Op Dinsdag 25 Maart het die personeel die ouers en leerders aangenaam verras deur as kelners op te tree by die Pasadena Spur in die Paarl. Oud en jonk het die aand saam geniet.

Noord-Eind Netbal

Die o.13A-netbalspan het op Vrydag 21 Maart 2014 aan ‘n sportdag by Hoërskool Porterville deelgeneem. Die span het 3 wedstryde gespeel teen onderskeidelik Porterville (14-11), HMS Paarl (18-14) en Laerskool Mikro (18-15) van Kuilsrivier gespeel. Hulle het al die wedstryde gewen. Die spelers van die dag was Lara Mouton (hulpdoel) en Luchelle Houndsome (senter). Die span het ook Dinsdag, 25 Maart 2014 teen ‘n toerspan van Laerskool Hartenbos gespeel. Die telling was 11-9 in Noord-Eind se guns. Voorwaar ‘n span om dop te hou.


NEWS / NUUS

Laerskool Paarl Gimnasium APRIL 2014 9 Toekenningsgeleentheid – “New Comer”

Zandri van Zyl is by die Wes-Kaap Provinsiale toekenningsgeleentheid aangewys as die ‘New Comer’ van die jaar na haar Internasionale optrede vir gimnastiek. Zandri sal later in die jaar die Wes-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Sporttoekeningsgeleentheid.

Interne Redenaarskompetisie

Indoor hokkie Baie geluk aan hierdie leerlinge van Laerskool Gimnasium wat in die Foxes en Scorpions Indoor hokkiespanne opgeneem is.

Tweekamp kampioenskappe

Die volgende leerders van Laerskool Gimnasium gaan Boland tydens die SA Tweekamp Kampioenskappe verteenwoordig, wat op 5 April te Potchefstroom plaasvind.

Toer na Gauteng

As voorbereiding vir die wintersportprogram het Laerskool Paarl Gimnasium ‘n toer onderneem na Gauteng. Laerskool Gimnasium het gekompeteer in hokkie vir seuns en dogters, asook netbal en rugby. Hul het teen Laerskool Menlopark, Garsfontein en – Monumentpark gespeel. Verskeie opvoedkundige instansies is ook besoek. Hier is die toergroep voor die Voortrekkermonument.

Interne Redenaarskompetisie – wenners Graad 6- en 7-afdeling.

Gim NW-klub muntlegging

Die Gim NW-klub het met groot entoesiasme ‘n muntlegging gehou vir die Paarlse DBV. Almal het heerlik gepak aan die letters wat in die saal opgestel was.

Atletiek

Baie geluk aan al die Boland atlete wat die 8ste Maart aan die Wes-Kaapse Atletiekkampioenskappe deelgeneem het. Ons is baie trots op julle. Geluk aan Elke van der Westhuizen wat 2de plek in die 100m o/11, 3de plek in die 80m o/11 en ’n silwermedalje in die aflosse behaal het.

Tennis

Die 0/13 A en B asook 0/11 A tennisspelers van Klein Gim het aan ‘n baie suksesvolle dubbelstoernooi by Laerskool Eikestad deelgeneem.

EDUBLOX Lees- en Leerkliniek Edublox lees- en leerklinieke spesialiseer in opvoedkundige intervensie wat breinoefeninge-, lees-, spel- en begripsopleiding behels wat kinders se potensiaal ontsluit en hulle help om vinniger te lees en meer effektief te leer. - Wetenskaplike assessering - Weeklikse klasse (Gr R – 12) - Intensiewe vakansiekursusse - Intensiewe 1 op 1 hulp - Studiemetodes (Gr 4 -12)

Ons maak lees en leer maklik! Kontak enige van ons 20 takke vir meer inligting!

Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies (021) 872 5040 louna@edublox.com

LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za www.edublox.co.za Lees. Leer. Presteer

FRESH EGGS ARE BETTER FOR BAKING.


NEWS / NUUS

La Rochelle Primary 10 APRIL 2014

Tel:021 872 4425 Vioollesse

Vioollesse word aangebied deur Mev Lientjie Olivier in samewerk-ing met Piet de Beer, ‘n befaamde violis.

Museum Exhibition

The Grade 4s visited the Taal Monument and museums in town. They then made their own museum exhibitions.

Leerderraad

Stephnie Pietersen is as Voorsitter en Leanka Lom-bard as Sekretaresse van die Leerderraad vir 2014 aangewys.

Tegnologie-projek

Graad 7-leerders besig met interessante Tegnologie- projek.

Bolland Tennis

Entrepreneurs Day Mnr P. de Beer en Mev L. Olivier.

AMESA deelnemers

On the photo are Zenia Meyer, Grace Nam, Mattaeo St Leg-er, Zoë-Lee Petersen and Megan Williams.

Ons leerders het tydens September 2013 aan AMESA deelgeneem. Dit is ‘n landswye Wiskunde-kompetisie. Ons leerders het baie goed gevaar. Ons het 2 silwer en 5 brons sertifikate verwerf.

Wednesday, 26 March, was cold and wet and everyone was hungry - perfect timing for the Foundation Phase Entrepreneurs Day with lots of tasty treats and crafty gifts to buy.

Op Saterdag, 8 Maart, is Kei-sha Davey vir die O/10 Sen-traal Boland Tennisspan gekies.

Fun Walk

V.l.n.r: Misckhe James, Sammy-Dee Titus, Brunice Botha en Zeta Barker -almal brons. Baie geluk!

Dag sonder skoene

Tydens ons Dag sonder skoene-projek het ons weer besef hoe bevoorreg ons is. Baie dankie vir die ondersteuning van al ons ouers.

Uitstappie

Die Graad 1 klas het die Akwarium besoek. Dit was hope pret en die leerders het elke oomblik daarvan geniet. Baie dankie aan die Graad 1 opvoeders vir hierdie heerlike dag.

Litnum-toekenning

Laer Meisieskool La Rochelle is weereens vir ‘n Litnum-toekenning vir Gr. 3 Wiskunde-uitslae benoem. Hierdie skool het ook met trots ‘n toekenning van WKOD vir Gr. 3 en Gr. 6 Wiskunderesultate ontvang.

We will deliver a meal to your school! We cater for special nutritional needs (Gluten free, Lactose intolerent, Halaal & Kosher)

‘n


NEWS / NUUS

Paarl Girls’ Primary School APRIL 2014 11 Miss Winelands

Ons is trots op Cormari en Teagan (Gr7) wat aan die Miss Winelands deelgeneem het en onderskeidelik 1ste Prinses (Cormari) en 2de Prinses (Teagan) in die Dreamy Diamond - Girls 11 - 12yr gewen het! Geluk mooie meisies!

Tennisspan

Hierdie dogters is opgeneem in die o/10 Sentraal-Boland Tennisspan. Baie geluk julle!

Netbal

The Dorette Badenhorst Nulaid Netbal Clinic took place on 25 -27 March at Paarl Girls’ High. Learners received training from SA’s best coaches Dorette Badenhorst, Elsunette Du Plessis and Julene Meyer on improving their netball skills. Thank you to our sponsor Nulaid for the netball shirts.

Netbal Dag

Die 0/14 span was die algehele wenners van die Netbal dag gehou by Hoër Meisies Skool Paarl op 14 Maart 2014. Skole van die Kaap, Boland en sover as Oudtshoorn gaan hier deelneem. Agter v.l.n.r: M van Zyl (skoolhoof), Thea de Lange, Chriss-Mart Kleynhans, Margeauz van der Merwe, Kristie Truter, Eldonè Potgieter, Karla Borg, Mia de Villiers, C Scultheiss (afrigter). Voor v.l.n.r: Marna Visagie, Jana Grobbelaar, AMicke Mostert.

Janke-Martine Viljoen, Aninka Ferreira en Elca Zulch.

Paarl Boys’ Primary School Litnum Achievement

Paarl Boys’ Primary School and the Grade 3 learners of 2013 recently received an award from the Western Cape Education Department for Excellence in Outcomes for Mathematics. This award was presented to them by Mr Benjamin, the District Director.

Vodashop/Klein Boishaai Ultra Rugbytoernooi

Op Saterdag, 15 Maart 2014, het die heel eerste Vodashop / Klein Boishaai Ultra Rugbytoernooi op HJS se velde plaasgevind. Hierdie rugbytoernooi is enig in sy soort, omdat die o.11- en o.13-seuns van 10 verskillende skole die geleentheid gekry het om aan drie kodes rugby deel te neem, naamlik sewe’s, tiens en vyftienman-rugby. Die doel van hierdie toernooi is om die spanne voor te berei vir die rugbyseisoen wat voorlê en om deur middel van die verskeie kodes, te fokus op die ontwikkeling van vaardighede. Geen tellings is gehou nie en die spanne wat die aanskoulikste rugby gespeel het, is aangewys deur ‘n paar gesoute rugbykenners soos Adri Meintjies, Theo Kleynhans, Pierre Ribbons, Renford Dazel, Ricardo Croy, Leon van den Heever, Johnny Trytsman en Marnus Hugo.

Cleanest Class Saalitem

Elke week tydens saalbyeenkoms, kry ‘n seun die geleentheid om ‘n kultuuritem te lewer.

The cleanest classes in the Junior and Senior Phases are awarded with a trophy each week during Assembly. We teach our boys to be neat in their person as well as in their environment.

Grade 3 Outing To Giraffe House

The Grade 3 classes had a very exciting day at Giraffe House.

Gr 7 Southern Cape Tour

The grade 7’s started their last year in BPS with a tour to the Southern Cape. Here they are having great fun at Die Poort in Mossel Bay.


NEWS / NUUS

WA Jobert 12 APRIL 2014 Uitslag van WKOD Sistemiese toetse

Die graad 3-klas van Laerskool WA Joubert van 2013 het ‘n 100% slaagsyfer in Wiskunde behaal in verlede jaar se Sistemiese toetse van die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Dit getuig van harde werk in die skool se hele Grondslagfase en veral in die gr 3-klas. Op die foto is die klas saam met hul onderwyseres van verlede jaar, Letitia le Roux en Skoolhoof, Louis Mouton. Hulle spog met hul toekenning wat in ontvangs geneem is by ‘n spoggeleentheid van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik wat plaasgevind het op Woensdag, 19 Maart 2014.

Toutrek

Kaskarre

MP van Dyk en PG Human, leerders van Laerskool WA Joubert, het by die SA Toutrekkampioenskappe ‘n silwer medalje in die 320kg -afdeling, gewen.

Op Vrydag 21 Februarie het WA Joubert weer sy jaarlikse kaskarresies gehou. Ten spyte van die hitte was die kompetisie straf. Al die leerders het dit vreeslik geniet en het heerlik na die tyd, in en op die waterwurms baljaar.

Personeelkamp

Die personeel van Laerskool WA Joubert het die naweek van 28 Februarie tot 2 Maart ‘n personeelkamp te Waterval – Porterville gehad. Daar is heerlik gebraai, gekuier en gestap in die mooi omgewing. Sommiges het net by die tent gesit en gerus …….. Dit was ‘n lekker spanbougeleentheid en almal het weer nuwe moed vir die res van die jaar !!!

Dag-sonder-skoene Wat is dan nou lekkerder as om kaalvoet skool toe te kom! Jou “betaling” is net om ‘n paar bruikbare skoene saam te bring. Hier is die graad 2’s van Laerskool WA Joubert sonder skoene en met die pragtige plakkers wat spesiaal vir dié dag ontwerp is. Só het hulle gewys dat hulle omgee vir hulle wat altyd kaalvoet moet loop.

Atletiek

John-Ross Groenewald (o/12 spiesgooi) van Laerskool WA Joubert is met ‘n rekordgooi as wenner tydens die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe gekroon. Hy is vir al sy harde werk beloon deur as lid van die Wes-Kaapspan aan die SA Kampioenskappe deel te neem en tydens die SA’s het hy met ‘n gooi van 37, 41m ‘n silwer medalje gewen.

Laerskool Drakenstein Speletjiesdag

Mini-Krieket

Hierdie leerders het hul gate uit geniet tydens Laerskool Drakenstein se Grondslagfase Speletjiesdag op 27 Maart 2014. Hanco Alberts in aksie tydens Laerskool Drakenstein se Mini-Krieketdag op 8 Maart 2014.


NEWS / NUUS

Hugenote Laerskool APRIL 2014 13

Advertise Here

Advertise Here

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

Bybel ete

Die graad2-klas het hul jaarlikse bybelse ete gehou. Almal moes soos die bybelse tye aantrek en het aan tipiese bybelse lekkernye soos vye, dadels, olywe, vis, grenate en roosterkoek gemul.

Graad 7-uitstappie

Athletics

Die graad 7-klas het ‘n uiters suksesvolle 3-dag toer na Kaapstad en omgewing onderneem. Huguenot is very proud of Lizzy Thompson who was chosen for the Western Cape athletics team and who won a bronze medal at the SA athletics championships.

PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

PAARL AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEEE E ² N N E , NN N F , , L ,E f E k NE f F k NEN v NE E N E EE LL E EELL

LL

LL LLDENG EE ND E E LE

ELN! LL

ELN!

v !

WEB REF: AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEE E E N f ffP E E N N E v N E E N E " N q E v k v v fP N EEE EEF EED E G E GE E EPLE

WELLINGTON AGENT:

PEEFE

FLE DLEN EZENG

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEE E N v E E E Ev E N E v NQ N f N N EED E E EE EP ELN EE G E GE E EEE EEF AGENT:

LE E EN L X EY/ YLE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EE v N f fi N E v N E k E NP f x EED E EE EP ELN EE G E GE EEE EEF

x

N E

E

N DY & PLLL

E" E


NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool 14 APRIL 2014 Gholfdag

Laerskool Hugo Rust se Gholfdag was ‘n groot sukses. Die baan was vol en die borge het weereens hulself oortref.

Perseel verbeteringe aan Laerskool Hugo Rust

Ons parkeerarea lyk nou so mooi. Kom kyk gerus!

Swem

Marie, Ses goues ( een vir aflos ) Een silwer en Een brons!!! Ons is pootuit maar ons harte sing! Righardt het soos ‘n ware kampioen geswem - en hom langs die swembad soos ‘n ware sportsman gedra! Gaan nou celebrate! Lovies Lx

Gr1 Pos briewe

Die jaarlikse Ouma en Oupadag kruip al nader en ons graad 1-leerders het solank hul briefies met groot opgewondenheid vir ouma en oupa gepos!

Gr6 Voedselverwerkings

Die graad 6-groep het die verskillende voedselverwerkings prosesse kom uitbeeld en hul uitstekend van hul taak gekwyt. Juffrou was baie bederf met al die lekkernye.

Graad 7 projekte

O/13 Rugbytruie is geborg deur Imboku. Mnr. T. Van Zyl(Imboku) Johan Burger(onder kaptein),Franco van Zyl(Kaptein) en mev. A van Zyl(Imboku). Volledige rugby foto: Agter v.l.n.r Lyle Nieman, Morné Nel, Ulrich Fuls, Martin Minnaar, André Visagé, JP Smith, Adriaan Lategan, Christiaan Langenhoven, Hugo Smit. Middel v.l.n.r JP Beukes, mnr. Pieter Basson, Franco van Zyl(Kaptein), Johan Burger(o/k), mnr Bertie Schreuder, Wian Moggee. Voor v.l.n.r Carl-Heinz Hesse, Xander Veveiros, Charl Swanepoel, Wessel Baard, Rohan du Plooy, Jayden van Wyk

Die graad 7 het hul tegniese en kreatiewe talente gewys om hul “Kake van die lewe-projekte”, waarmee motors oopgebreuk word as hul in ‘n ongeluk is om die insittendes te bevry, te bou.

Worcester Primêr O/13 A Rugby

WPS O/13 A Rugby - wen Eikestad dag/ aand op 12 Maart 2014. WPS is trots op julle!!!

Agter Links: Brain Zake, Adrian Dirks, Jermain Slavers, Indiphele Mtlontlo, Keagan Soldaat, Nevan Damon, Larren Mactavie. Middel Links: Linden Van Rooyen, Ulrich Brown, Kurtlee Kannemeyer, Rudi Opperman, Damian Hopley, Leonardo Cloete. Voor Links: Lyel Rose, BruceJohn Joseph, Curt– Lee Swartz, Tyron Cupido, Tiaan Bester.

Noord-Boland Skaak

Ons is trots op ons skaakleerders wat Noord—Boland behaal het.

Links: Aiden Steyn, Mikhail Harris, Jean Van Zyl, Adrian George, Angie Harris.

Boland Tennis & Krieket

SADF Danskompetisie

WPS @ Gericke Swemgala

WPS se uitblinkers by die Gericke Swemgala op Maandag, 3 Maart 2014.

Agter Links : Jana Blomerus, Suné Deetlefs, Andrea Wolhuter, Henry Damant, Teana Joubert. Voor Links: Megan Niemand, Anja Joubert, Christiaan Joubert, Jason Ceasar, Wilhelm Visser. Links Bo: Tamar Baas. Regs Agter: Nadia Botha.

WPS @ Gericke Swemgala

Die afgelope paar maande het ons leerders aan verskeie atletiek- byeenkomste deelgeneem. Ons is trots op ons Boland & Wes-Kaap Atletiek leerders wat so ongelooflik uitblink het!!

Die volgende leerders neem deel aan die SADF danskompetisie—George.

Links: Stefmari Burden Boland Tennis. Regs: Bruce—John Joseph Boland Krieket.

Links: Alex Ross, Sonja Williams, Tanecha Cupido, Wageed Sahabodien

Baie geluk aan Adrian Dirks, hy gaan sy SA O/12 seuns titel vir diskus by die SA’s verdedig. Sterkte met die SA’s

AGTER LINKS: Keagan Soldaat, Damian Hopley, Adrian Dirks, Jemain Slavers, Francois Prinsloo, Ulrich Brown, Gabrielle Bennett. VOOR: Chris– Zane Cupido.


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos APRIL 2014 15

Robertson: 023 626 5655 Worcester: 023 347 3827 Kraaifontein: 021 987 4744

7’s Rugby: 0/11

Die 0/11’s het aan ‘n 7’s rugbytoernooi te Bredasdorp gaan deelneem en as wenners uit die stryd getree!

JP Hamman

Tydens 22-23 Maart het JP Hamman in Port Elizabeth aan die Rok an Rotax Nasionale Toernooi gaan deelneem. Daar was altesaam 25 deelnemers in elke klas en die kompetisie was baie sterk. By die Rok het hy algeheel 4de geëindig en by die Rotax het hy 5de geëindig ten spyte van die feit dat hy in in ‘n ongeluk betrokke was en nie die resies kon voltooi het nie.

Beesloop

Mari Pretorius Wat meer kan ons sê van die pragtige atleet? Sy het op die SA byeenkoms die volgende uitslae behaal: 150 m – vierde; 100m - 7de; verspring – 8ste en dan die grote – haar aflosspan het ‘n goue medalje verower en boonop nog die SA rekord verpletter!

Noord-Boland Tennis

Ons is trots op hierdie groot groep van leerders wat almal opgeneem is in die NoordBoland Tennisspan.

Boland Krieket 0/13

Juan Cornelissen en Dylan-Cole Setera is in die Boland Krieketspan opgeneem.

Landsdiens- Spur

Die Landsdienslede het as kelners opgetree by die Spur om bietjie geld te verdien vir hul klub.

Tweekamp

Hendrik Botha en Christine van der Merwe gaan binnekort aan die SA tweekampbyeenkoms deelneem.

Die 20ste Beesloop was weereens ‘n reuse sukses. Die wenner Hazel Hattingh was ongelooflik opgewonde oor haar groot prys van R10 000. Die ander wenners wat elk R 1000 gewen het was Freddie Nel, Fabian Swanepoel, Stephanus Lucas, A Muller en P Stanfliedt. Die ander aktiwiteite kleuterkok, waterkaskenades en draf en stap was een van die hoogtepunte vir al die deelnemers en toeskouers. Glenna het hom ook goed van sy taak gekwyt deur almal rondom hom gelukkig te hou.


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord 16 APRIL 2014 Sistemiese uitslae (Graad 3 en 6). Noordjies is TOPS!

Noord-Boland tennis

Die Worcester Distrikskantoor het onlangs die sistemiese toets-uitslae, van die afgelope twee jaar, vir alle graad 3 en 6, bekend gemaak. Hierdie uitslae sluit 23 skole in Worcester en omgewing in. Worcester-Noord Primêre skool beklee nie minder nie as SEWE EERSTE PLEKKE en een tweede plek! WORCESTER-NOORD PRIMêRE SKOOL

Worcester-Noord is so trots op hierdie 13 leerders wat opgeneem is in die Noord-Bolandspan vir tennis. Ons sien uit na die groot hoogtes wat hierdie talentvolle leerders nog gaan bereik!

WORCESTER-NOORD PRIMêRE SKOOL

OPEDAG - 16 APRIL 2014

OPEDAG - 16 APRIL 2014

Spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

Spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

2013 - Ons het weer die beste uitslae in Worcester behaal in die Nasionale uitslae vir grade 3 en 6 leerders t.o.v. Huistaal en Wiskunde.

2013 - Ons het weer die beste uitslae in Worcester behaal in die Nasionale uitslae vir grade 3 en 6 leerders t.o.v. Huistaal en Wiskunde.

Graad 4-leerder besig met ‘n witbordles.

Graad 4-leerder besig met ‘n witbordles.

Vier van ons krieketspelers is gekies om die Wes-Kaap in Indië te verteenwoordig vanaf 28 Maart.

Vier van ons krieketspelers is gekies om die Wes-Kaap in Indië te verteenwoordig vanaf 28 Maart.

Opedag spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

Opedag spesiaal vir 2015 se speelgroepies, pre-primêr en graad 1 ouers en leerders.

P ro gra m :

P ro gra m :  Ons is baie trots op ons vyf atlete wat aan die SA - kampioenskappe deelneem!

2013 - Meeste Eisteddfod inskrywings in die hele streek. Skool in Wes-Kaap met meeste deelnemers aan die ATKV redenaars se halfeindrondte.

1. 2. 3. 4.

1. O p e n i n g i n s k o o l s a a l o m 0 8: 3 0 . 2013 - Meeste Eisteddfod

Sportvaardighede bekendstelling.

3.

Sportvaardighede bekendstelling.

Be so e k drie spee lgro epie s, drie pre-primêre klasse en vier gra a d 1 kl a s s e.

4.

Be so e k drie spee lgro epie s, drie pre-primêre klasse en vier gra a d 1 kl a s s e.

Die skool en ander grade kan tussen 09:00 en 12:00 besoek word om die werking van die nuutste tegnologie binne die klasse waar te neem. Hierdie twee leerders het deelgeneem aan die Redenaars SA finaal . Christi Marais (links) en ons SA wenner, Hendré Jacobs (regs).

Opening in skoolsaal om 08:30.

inskrywings 2. Inligtingsessie en “powerpoint” Inligtin g sisebaie s s itrots e eop n ons “ pvyf o wat-e r p o i nint die ” hele streek. Ons  Skool in Wes-Kaap met meeste a a n b i e di n g s. a a n b i elete din g saan . die SA - kampioenwat deelnemers aan die ATKV redenaars skappe deelneem! se halfeindrondte.

Die skool en ander grade kan tussen 09:00 en 12:00 besoek word om die werking van die nuutste tegnologie binne die klasse waar te neem.

Hierdie twee leerders het deelgeneem aan die Redenaars SA finaal . regte keuse vir u kind te maak is SO Om die Om die regte keuse vir u kind te maak is SO Christi Marais (links) en ons SA belangrik - kom besoek ons gerus!wenner, Hendré Jacobs (regs). belangrik - kom besoek ons gerus!

Worcester Voorbereiding “ Read around the school! ” Elke klas moes storieboek voorstel.

hulle

gunsteling

Dierekliniek

Ons Graad R klasse besoek vir Boland Dierekliniek en leer meer hoe om na jou troeteldier om te sien. Baie dankie aan Dr Wolfaardt en sy personeel vir ons vriedelikke ontvangs.

Markdag

Kyle Diedericks was die gelukkige wenner van die pragtige Budgie by die Graad 3 Markdag.

Nuwe Bussie

Dankie vir die Beheerliggaam Mev Kalolo en haar span wat so hard gewerk het om vir ons skool n nuwe bussie te kon koop.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.