Boland (May) Laerskool

Page 1

MAY 2014

BOLAND

LAERSKOOL

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

OPPI Spyskaart

Health

School News

AWSUM Scoop

Lifestyle

with

your selfie AWSUM!

AWSUM

!

Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

P3 Victor Hugo Originals

P5 AWSUM Kombuis

P6 Die Boelie

1ste Verj

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!

WIN SUM! AWAWS UM!

www.awsum.co.za

P2 Die Wingerd

P4 Proviant Familie Restaurant P6 Headaches - You don’t have to

In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 MAY 2014

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

In the house MAY 2014 3

Victor Hugo Originals

In al hoe meer huise gewaar mens die unieke stamp of approval, `n klein silwer plaatjie met die naam “Victor Hugo Originals”. Hierdie klein plaatjie het `n groot geskiedenis wat ons in kort met ons lesers deel. Victor Hugo is gebore op Upington, groot geword in die Paarl en skoolopleiding voltooi by Boys’ High. In 2004 het hy noodgedwonge sy loopbaan verander en besluit om meubels te maak uit hulle garage , maar sommer gou-gou het hy genoeg voorraad gemaak om `n klein vertoonkamer in Bredasdorp oop te maak. Hy het` n unieke styl probeer vasvang wat sommer gou by die moderne ma aanklank gevind

het. In 2006, op sy vrou Maralda se aandrang, het hy begin om kombuise te vervaardig en gespuitverf, deur gebruik te maak van `n verouderde tegniek – ook `n styl wat nie beskikbaar was nie, en die res is geskiedenis. “`n Belangrike aspek van my besigheid is dat ek alle ontwerpe self doen en dat ek alles op aanvraag custom made doen”,sê hy. Boonop doen hy alle aflewering en installasies self! Vandag is Victor Hugo Originals `n hoogs suksesvolle handelsmerk in SuidAfrika wat getuig van kreatiwiteit, kwaliteit en diens. `n Moderne ontwerp met `n blik op die verlede.

classic kitchens, custom made furniture and built-in cupboards Craftsmanship at its very best - developed and honed over years of dedication.

BEFORE

The Victor Hugo Originals Range provides perfection for your: * Kitchen and eating areas * Bedrooms * Lounge and dining areas * Entertainment areas * Bathrooms * Bespoke chairs * Functional & Decorative items

AFTER

68 Church Street, Bredasdorp, 7280 | Tel: 082 924 3093 | victorhugooriginals@telkomsa.net | www.victorhugooriginals.co.za

Viljoen Juweliers Khalil Gibran het gesê “Werk is sigbare liefde”. Lê jy besoek af by Viljoen Juweliers in Worcester is dit presies wat jou hart raak… liefde. En op ‘n dieper vlak as wat mens aan iemand kan verduidelik. Viljoen Juweliers is ‘n familie-saak wat daadwerklik saai in die Worcester gemeenskap op ‘n wyse wat jou laat besef hoe ver liefde kan strek. “As jy vir ‘n man ‘n vis gee voed jy hom vir ‘n dag. Leer jy ‘n man om vis te vang voed jy hom vir ‘n leeftyd.” Dit is die rede waarom Viljoen Juweliers in 2011 dadelik ingestem het om studente van die Nasionale Instituut vir Dowes in diens te neem. Deur hierdie opleidingsprogram stel Viljoen Juweliers gehoorgestremde studente in staat om ‘n unieke vaardigheid aan te leer. Daar word jaarliks ‘n kontrak met die Nasionale Instituut vir Dowes gesluit. Befondsing vir die projek is vanaf die MQA afkomstig en daarom is ‘n formele ooreenkoms met ‘n formele leerplan asook eksamens van groot belang. Mark de Wet, goudsmit by Viljoen Juweliers, doen die onderrig van die studente. Hulle word opgelei in die werkswinkel wat verseker dat hulle die kennis en vaardighede het om

‘n langdurige bydrae te lewer tot die bedryf. Aangesien studente ‘n formele leerplan volg word alle metodes van juweliersontwerp aangeraak. Juwele word dus op verskillinde maniere gemaak met verskeie vorme. 6 Studente op ‘vlak 2’ en 7 studente op ‘vlak 4’ word jaarliks geleentheid gebied en die groep sluit dames en mans is. Die kursus is uiters prakties en die metodiek word dus op praktiese maniere aan die studente oorgedra. Die studente lees ook lippetaal en sommige dae woon ‘n tolk, wat spesifiek aangestel is om met vingertaal by te staan, die kursus by. Na afloop van die opleiding ontvang die studente sertifikate as goudsmede wat “werk-gereed” is. Hierdie unieke verhouding tussen Viljoen Juweliers en die student vergestald sigbare liefde…liefde wat voortaan in die kreatiwiteit en produkte van die studente oorgdra sal word aan diegene wat hulle produkte gaan koester. Wanneer jy dus besoek aflê aan Viljoen Juweliers en van die voortreflike goue juwele aanpas, sien die liefde daarin. Dit laat mens dink aan op watter ander wyses ons liefde sigbaar kan laat voortbestaan…

Willie Rouw

Aandag alle

Viljoen

juweliers kompetisie!

! ! e r e i l sko

Viljoen Juweliers… n aa e lfi se ‘n r u Stu gop sit! Wie weet, re at la l sa s n o at een w wenner van ‘n e ig kk u el g ie d jy dalk is ons opwindende geskenkbewys vir are, Sirad. nuwe juweliers-w

prys – R750 e d 2 : 0 0 5 1 R – 1ste prys 0. 3de prys – R50 wel.com

www.viljoenje


NEWS / NUUS

4 MAY 2014

May / June

OPPI SPYSKAART

See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

PAARL

PAARL

Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391

Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

R44 Stellenbosch to Paarl

Noop | 021 863 3925

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late.

Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes.

127 Main Road Paarl.

MOORREESBURG De Oudestoep | 022 433 3154 Winter Specials vanaf 1 Mei 2014 Lekker winter specials (Bredies en Boerekos vanaf R25.00) Elke dag Sop = R10.00 - Sop + 2 Snye Brood = R12.00 Kontak ons gerus vir ons daaglikse bredie en boerekos special.

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g We are publishin Guide

y the ultimate Holida ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H UNE J

2014

E D I U G

(From Moorreesburg to East London).

E S U R V IV HOW TO

ID A OOL HOL THE SCH

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis MAY 2014 5

The French Affair! SPICE I met Jan Hendrik in France on the French Rivera, in Nice to be exact while I was filming my new TV series for Food Network called Jenny Morris Cooks The Rivera’s. Jan Hendrik told me that he had a love affair with France and its culture of good food, and was so inspired by the fresh produce from local markets and the meals he has been inspired by on his travels through these epicurean surroundings, he decided to write a book called The French Affair. This lovely book is a feast for the eyes and nourishment for the soul, reflecting Jan Hendrik’s passion. The French Affair is a collection of recipes collected by author, chef and photographer Jan Hendrik van der Westhuizen on his life journey that took him from a farm in South Africa to the French Riviera and Paris.

Let’s Cook!

Sweet Wine and Vanilla Jelly with Pomegranate Seeds. Serves 8

3 cups dessert wine SPICE (Muscat or similar style) of the mon th! ¼ cup white wine 2/3 cup caster sugar 1 vanilla bean split lengthways 8 sheets or 5 tsps. gelatine powder ¼ cup boiling water Pomegranate seeds

up your life!

Vanilla Vanilla is the second most expensive spice after saffron, and is highly valued for its flavor, which described in The Book of Spices as “pure, spicy, and delicate”. As a result, vanilla is widely used in both commercial and domestic baking, perfume manufacture and aromatherapy. Vanilla is an aromatic spice that benefits the nervous system. It also contains high levels of antioxidants which are valuable for reducing free-radicals in your body, which are the waste products from normal as well as harmful metabolic processes. Excess free radicals may cause diseases, including cancer.

Place the wines, sugar and vanilla in a saucepan on medium heat and stir for 5 minutes or until the sugar has dissolved. Bring to the boil and cook for about 2 minutes until the syrup thickens. Remove the vanilla bean and reserve for garnishing. Soak the gelatine and water in a large heat-proof jug and whisk until the gelatine has dissolved. Stir the wine mixture into the gelatine mixture. Divide a small amount of the liquid among eight glasses or moulds of your choice. (Jan Hendrik uses martini glasses for a more classic look) Refrigerate until set , then top with fresh pomegranate seeds and the rest of the gelatine liquid. If the leftover liquid has set slightly, reheat quickly to fill the rest of the moulds. To finish off, top with another layer of pomegranate seeds. Cut the discarded vanilla bean in quarters and use as a garnish. © Jan Hendrik V an Der Westhuizen 2013 • Cylinder refills & Exchange • Gas appliance services • Compliance certifications for Residential

021 868 3977

• Commercial and Industrial

winelandgas@telkomsa.net

• Commercial and Industrial

• Installations for Residential

PA A R L


NEWS / NUUS

Health 6 MAY 2014

Die Boelie Deur Karla van Biljon

Niemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe dit voel as iemand jou knoppies druk! As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek! Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, beskerming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek. Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.” Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

• ‘n Gesonde maaltydplan en gereelde oefening kan kinders fisies bemagtig. • As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word. • Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander te kommunikeer in terme van di twat hulle in gemeen het. • Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie. In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)

22 Maart en 19 April 17 May Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za

HEADACHES - YOU DON’T HAVE TO “live with it.”! Headache is one of the most common illnesses with around 15% of us taking painkillers for a headache at any given time.

By Dr. Nicola Grobler

Headaches in children are common and usually aren’t serious. Like adults, children can develop different types of headaches, including migraine or stress-related (tension) headaches. Children can also have chronic daily headaches. Recurring headaches have an impact on a child’s life in a number of ways, including school absences and reduction in performance, decreased home and family interactions, and decreased socialization with peers. Some of the many potential headache triggers include: sleep deprivation, dehydration, stress, skipping meals, using the computer or watching TV for a long time, a minor head injury, vision problems, changes in hormone levels, listening to really loud music, smoking, strong odors and certain foods such as caffeine, alcohol, cheese, nuts, aspartame, MSG and others. Perhaps the most overlooked cause of migraine and tension headaches is due to nerve irritation in the upper neck caused by poorly functioning spinal joints – Vertebral dysfunction.

Marelise Bester

OPTOMETRIST / OOGKUNDIGE B. Optom (R.A.U) F.O.A. (S.A) C.A.S. (Boston, U.S.A)

Tel: 021 872 3530

mbesteroptom@lantic.net

Hoofstr 304 Main Rd Paarl, 7646

REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONER GEREGISTREERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN

Dr. Alta Vogel praktiseer nou ook in die Paarl Woensdae - 80 Main Rd. Vir verdere inligting, gaan na www.natural-med.co.za of skakel 021-8872177.

Since the nerves of the upper neck supply areas of the scalp and face, irritation to these nerves can and often lead to headache. It’s important to pay attention to your child’s headache symptoms and consult a chiropractor or your doctor if the headache worsens or occurs frequently. Because headaches are so common, most people think they are a normal part of life. However, a persistent headache is a sign that something is wrong. Over the counter pain medications are usually effective in reducing headache pain. Before giving your child pain medication, keep these points in mind: Read labels carefully and use only the dosages recommended for your child. Don’t give doses more frequently than recommended. Don’t give your child OTC pain medication more than two or three days a week. Daily use can trigger a rebound headache, a type of headache caused by overuse of pain medications. Use caution when giving aspirin to children or teenagers.


NEWS / NUUS

Paarl Girls’ Primary School MAY 2014 7 Boland Tennis

Alexandra During was deel van die Boland Tennis 0/13B span wat aan die SA Interprovinsiale Laerskole toernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Haar span het in ‘n baie sterk groep gespeel, o.a met WP (uiteindelike wenners), Gauteng-Sentraal (tweede in finaal) en Vrystaat (wen posisie 9-16). Alhoewel die B-span swaar gekry het in hul groep, het hul steeds wedstryde teen top spelers gewen. In die kwarteindstryd van die laaste 8 spanne, oorrompel die B-span SWD en Mpumalanga. Die B-span eindig 11de uit 16 spanne en bo verskeie A-spanne, waaronder Mpumalanga, SWD, Noord-Wes en Noord Gauteng B. Dit is ‘n uitstekende prestasie, in ag genome dat hulle teen A-spanne ook meegeding het.

Tennisspelers

Die o/11 Bolandspan het die Boland en HMS se harte warm laat klop van trots, toe hulle as die algehele wenners geëindig het. Die o/12 span het ook nie op hulle laat wag nie en het tweede geëindig. Mienke en Alta het as nr. 1’s van hul spanne gespeel en het albei al hul wedstryde gewen. Hoër Meisieskool Paarl is baie bevoorreg om sulke talentvolle tennisspelers in ons midde te hê. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie dat al vier ons o/13A spelers die Boland verteenwoordig.

Netbal

Leerders van die Hoër Meisieskool Paarl se Laerskool is verkies tot die Sentraal Boland netbalspanne.

ATKV Debat

Hierdie drie Graad 3 leerders van die Hoër Meisieskool Paarl het deurgedring na die semi-finale van die ATKV Redenaars. Dit word op 23 Mei by Laerskool de Kuilen gehou. Geluk met julle mooi optrede en selfvertroue.

V.l.n.r Leandri Krige (o/13 Sentraal Boland C), Jana Klein (o/13 Sentraal Boland C), Danica Potgieter (o/12 Sentraal Boland B) en Alexandra During (o/12 Sentraal Boland A).

Hockey

Two girls at Paarl Girls’ High have been selected for the Shiraz Boland regional hockey team that will take part from 2730 June in East Londen. Congratulations to Jana Klein (left) and Anneken Viljoen for this amazing achievement!

Agter: Regs: Elca Zulch en Links: Milcah Visser. Voor: Janke-Martine Viljoen.

V.l.n.r: Mienke Viljoen (o/11), Leigh van Zyl (o/11) en Alta Brink (o/12) het gedurende die afgelope vakansie, die Boland Tennis span tydens die Synergy Cup in Kaapstad verteenwoordig en teen spanne van WP, OP, SWD en Noord-Kaap meegeding. Hulle het deelgeneem aan die enkelspel, dubbelspel en gemengde dubbelspel afdelings.

Paarl Boys’ Primary School Gentle man of the week

During assembly every week one from each grade is nominated as “Gentleman of the week”.

Easter Eggs

An enormous amount of Easter eggs were collected by our boys for distribution to the children of the area who are in hospital and the under privileged in our area. Thank you to the Paarl Lions Club for organising this.

Boland Gholf

On Monday, 14 April, Johan Cronjé, Tyran Snyders, Jacques Rousseau and Damian Woolward played in the Boland Golf Championships at Wellington Golf Club. Tyron achieved the best score on the day and the team won the overall competition. They will be participating in the National Championships in Bloemfontein in August 2014. Johan Cronje has also been ranked as the number one u.13 golf player in the Boland.

Municipal water week singing competition

Ten grade 3 choir members took part in the Municipal Water Week Singing Competition. They were placed 3 rd.

Stigtersdag/Founders Day

Vrydag, 11 April, het ons die skool se verjaarsdag gevier. Die tema vir die dag was: Wat maak Klein Boishaai uniek.We had four guest sharing their opinions and experiences with us: Mr. F. J. Kotzé, headmaster from 1981 –

1990; Mrs. Bertha Spangenberg, teacher for 24 years; Mrs. Marinda le Roux, the current deputy head and Mr. Louis Louw, an ex-pupil.Ons sien uit na volgende jaar wanneer die skool 60 jaar oud sal wees.

Redenaars kompetisie

Jacques Botma en Jack de Swardt het aan die Gim/Taalmuseum se Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Jacques het die derde plek verower. Jacques Botma het ook aan die ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem en na die halfeind-rondte deurgedring.

Spelkompetisie

Verlede week het drie gr.7-seuns nl. Dian van Rooyen, Alexander Kruger en Nikolai Coetzee aan Korrek, die Dis-trikskantoor se spelkompetisie, deelgeneem. Dis was ‘n naelbyt-stryd en hulle is as die wenners van Kring 2 aangewys. Hulle sal in Mei aan die finale rondte in Worcester deelneem.


NEWS / NUUS

Laerskool Paarl Gimnasium 8 MAY 2014

Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Interskole Redenaars

Interskole Redenaars het plaasgevind op Dinsdagaand 15 April by Die Afrikaanse Taalmuseum. Vyftien leerlinge het 8 verskillende skole verteenwoordig. Die wenner was Julius Kruger van Laerskool Eikestad, Mieke Smit (ook van Laerskool Eikestad) was 2de en in die 3de plek was Jacques Botma van Primêre Seunskool. Die beoordelaars, Mev Ria Taylor, Me Marica Groenewald en Me Marelize du Toit, was baie beïndruk met die uitstekende gehalte van die deelnemers se toesprake en die redenasievaardighede van die sprekers.

Hokkie

Hierdie hokkie seuns en dogters van Laerskool Paarl Gimnasium is onderskeidelik in die Shiraz streeksspan opgeneem wat van 27-30 Junie 2014 gaan deelneem aan ‘n toernooi in Oos-Londen.

Agter v.l.n.r: Megan Venn, Bradley Davids, Christiaan Fourie, Matthew Venn, Kirsten Hofmeyr. Voor v.l.n.r: Quinlynn Kermis, Mia-Mari Hugo, Divan Visser, Reuben van der Nest, Philip Theron, Robyn-Suzie Luis, Annelie du Toit.

Sport-dae Vrydag 9/5 NW-klub uitstappie Saterdag 10/5 Sportdag vs Eversdal – hokkie, netball, rugby (tuis) Woensdag 14/5 Hokkie vs Courtrai (tuis) Donderdag 15/5 Netbal vs Paulus Joubert (weg) Vrydag 16/5 Netbal – finale Boland proewe Saterdag 17/5 Sportdag vs Swartland – hokkie, netbal, rugby (weg) Woensdag 21/5 Hokkie vs ND/NED (weg) Donderdag 22/5 Netbal vs Amstelhof (tuis) Vrydag 23/5 Koorfees (HJS) Saterdag 24/5 Sportdag vs WorcesterNoord (weg) Woensdag 28/5 Hokkie vs Hugenote (weg) PV Eisteddfod Donderdag 29/5 Netbal vs Mary Help of Christians (weg) Vrydag 30/5 Uitnaweek

Hokkie – O.13A Boland-Span

Hierdie 3 dogters van Laerskool Paarl Gimnasium is gekies vir die Boland o.13A hokkiespan wat hul provinsie gaan verteenwoordig van 2-5 Julie 2014 in Bloemfontein. Dis ‘n baie besonderse prestasie.

V.l.n.r: Joané Rossouw, Chané van Zyl, Neena Bakkes.


NEWS / NUUS

La Rochelle Primary MAY 2014 9 Graad R

Die graad R-Larries het op Donderdag, 17 April, Spur toe gegaan. Hulle leer van hulle dorp en het by die Spur gaan kyk hoe so ‘n gewilde restaurant se kombuis werk. Hulle het gesien hoe melkskommels en draairoomyse gemaak word en agterna heerlik gesmul aan ‘n draairoomys.

Waterweek 2014 Plakkaatkompetisie

Hierdie kompetisie word jaarliks deur die Drakenstein Munisipaliteit aangebied en hierdie jaar is die plakkaatkompetisie deur Aimée du Preez van Laer Meisieskool La Rochelle gewen.

Tweelinge

Daar is vanjaar 4 paar tweelinge in Larrie-land!

Graad 2

Sy is slegs in graad 2, maar Miecke Collins se loopbaankeuse is gemaak (met ‘n goeie motivering) en sy toon beslis wysheid (sy gaan nie haar kinders bederf nie!).

Agter: vlnr Hanaa en Farah Toefy en Sascia en Skye Schmidt. Voor: vlnr Keisha en Kirah Witbooi en Gemma en Ghita Bissoon.

Gr. 7 – Spelkompetisie

CAMI-kompetisie

Vlnr: Corin Joseph, Jeanne Hurter en Azura Jacobs.

Die leerders van La Rochelle het aan die eerste rondte van die CAMI Speed Challenge deelgeneem. Hierdie program help die leerders om hulle wiskundevaardighede in te oefen en leerders en ouers word aangemoedig om die CAMI spoedtoets van Google Playstore af te laai sodat leerders by die huis kan oefen.

Die WKOD hou jaarliks ’n spelkompetisie vir gr. 7-leerders. Ons gr. 7’s wat deel-geneem het, het derde gekom in die kringuitdunne.

Laborie

V.l.n.r: Zeta Smith, Oyintanda Madlebe, Brunice Botha en Janelle Matthee.

Hokkie

Na afloop van die finale hokkieproewe is die Shiraz-streekspan bekend gemaak. Gretchen Williams van Laer Meisieskool La Rochelle is in die span opgeneem. Die span gaan van 2730 Junie in Oos-Londen deelneem.

Laerskool Drakenstein RUSGENOT TRANSPORT

Laerskool Drakenstein

Laerskool Drakenstein

Maart 2012014 4 Gholfdag 14 14 Gholfdag Maart

Skaak

Laerskool Drakenstein is baie trots op Peter Esterhuizen wat opgeneem is in die 0/12-Boland Skaakspan.

Baie geluk!

‘n Grootdankie dankieaan al ‘n Groot borge. aanons al ons borge.

Skenking

Coastal Wine Export South Africa, het aan elke leerder van Laerskool Drakenstein ’n waterbottel en potloodsakkie met skryfbehoeftes geskenk.

V.l.n.r. : Mas’Ood Pietersen (hoofseun), Adri Swart (Coastal Wine), Gaby Whatney (hoofdogter), Stephen Hoffmann (skoolhoof).

Die graad 7-Larries was uitgenooi na ‘n prettige speletjiesaand by Hoërskool Laborie. Aan die einde van die aand is hierdie span dan ook as die wenspan aangewys en het hulle met vreugde die prysgeld ontvang en sommer dadelik onder mekaar verdeel.

V.l.n.r.: Magdaleen Olivier, Stephnie Pietersen, Eshaan Andrews, Janelle Matthee en Carina Swart.


NEWS / NUUS

Laerskool Courtrai 10 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Chess

Tennis

Wynand Hattingh took part in the SA Championships where he was selected for the South African team. Well done Wynand, we are very proud of this excellent achievement!

Swimming

Kobus and Jana Koch took part in the Level 2 championships in Oudtshoorn and achieved excellent results. Kobus reached 8 finals, and won gold in the 100m and 200m breaststroke, as well as bronze in the 200m IM. Jana took part in a higher age group and reached 3 finals, where she won the silver medal in the 200m breaststroke. Well done Kobus and Jana with an excellent season in the pool!

Easter

During Easter, the learners donated Easter eggs for less privileged children. These are only a few of the eggs that were donated. In the picture is Marené Moss with her bunny.

Vincent Smit took part in the Boland trials and was selected to take part in the Western Cape Championships. Well done!

u. 13 A Netball team.

Hendré Hanekom is opgeneem in die o.13 Boland Ooefengroep en Jordan J. Williams is gekies vir die o.11 Bolandspan.

Photographic Team Hokkie

Dié leerders is opgeneem in die Boland Hokkie Streekspanne.

Netbal

Die 2 leerders van LS Courtrai is gekies vir die Boland Sentraal netbalspan. Chéri de Villiers (o.13) en Hana Sullivan (o.12).

VOERTUIGFINANSIERING

Hoofstraat Motors Paarl

* Vinnig & maklik * Geen deposito * Geen bestuurderslisensie

BENODIG! ID, bewys van inkomste, 3 maande bankstate, bewys van adres. 90 MINUTE VIR GOEDKEURING!

Henning - 082 6722 906

Netball clinic in Hermanus.

Courtrai Sportdag

Krieket

Cady Grain, Haley Snyman, Zaiyaan Allie, Wynand Hattingh en Eduan Steynberg.

Skakel 021-872-4667 of faks aansoekdokumente na 021-872-9422

Netball

KEUSE VAN 70 VOERTUIE

We would like to thank our photographic team for documenting all our events. You are doing a great job! Megan de Carvalho, Marnus Alting-Mees and Helen-Marí Bestbier.

o. 13 A rugbyspan


NEWS / NUUS

Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

Laerskool Noord-Eind MAY 2014 11

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Toutrek

Vier van die skool se leerders hetop 11 Maart deelgeneem aan die Toutrek Kampioenskappe en almal het goud behaal.

Barlinkaspan

Hokkiedogters

Die eerste span hokkiedogters het Woensdag 16 April kragte gemeet teen Worcester Primêre Skool. Hulle speel die wedstryd gelykop 2 elk. Op die foto’s is van die span se dogters in aksie.

V.l.n.r.: Hanco Peyper, Corné Peyper, Boetie Basson, Janus Pienaar.

Kyle Osborne is opgeneem in die 0/13 Boland Sentraal 1 Krieketspan, die Barlinkaspan.

Boland span

Krieket

Wessel Roos van die Laerskool NoordEind is opgeneem in die o/12 Boland A-krieketspan

Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die 0/12 Boland Sentraal 1 krieketproewe. Al 5 leerders is onder-skeidelik in die Sultanas en Barlinkas spanne opgeneem. Ons is trots op julle!

V.l.n.r.: Hugh Davey, Conrad Schlechter, Wessel Roos, Edrich Viljoen, Christiaan Kotzé.

Varswaterhengel kompetisie

PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

Gerrit Bester, Graad 7, het onlangs deelgeneem aan sy eerste WP Provinsiale Liga Varswaterhengel kompetisie by Brandvleidam, Worcester. Hy is aangewys as die beste hengelaar in sy ouderdomsgroep. (Beste Penkop)

EDUBLOX Lees- en Leerkliniek

PAARL AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEE -E E E v E f E E yN E v E v yq

PI

Edublox lees- en leerklinieke spesialiseer in opvoedkundige intervensie wat breinoefeninge-, lees-, spel- en begripsopleiding behels wat kinders se potensiaal ontsluit en hulle help om vinniger te lees en meer effektief te leer.

UEE PEEFE

E EE FIN IN P

E EEN HEU E!

Kontak enige van ons 20 takke vir meer inligting!

EE!

E

E E

G E GE

N

E

N E y

E

E E

E

v E E

E

,E N

P E ING

E

f

N

WELLINGTON AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEE E E E E E , E E E E y NEv E , E E EE E H INGEE G E GE EPEE WEE EEF

PEPUE E EE HUGENE

E

,

AGENT:

Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies (021) 872 5040 louna@edublox.com

LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za www.edublox.co.za Lees. Leer. Presteer

E

P

AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEEEE E y E E E E E W EN E E f N EE E E v NE EE E f v f NE y EN E f E E f y EE E E yN v y N E! EE E H G E GE P E ING WEE EEF

- Wetenskaplike assessering - Weeklikse klasse (Gr R – 12) - Intensiewe vakansiekursusse - Intensiewe 1 op 1 hulp - Studiemetodes (Gr 4 -12)

Ons maak lees en leer maklik!

EE E H WEB REF:

N

F

IEY HE E EE E E

HEEE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE E E E E E ,E W E fl ,I E E E E E E y Ev f yN EE E H EE EP IEN EE WEE EEF

E PEEE

E

E yN

y

E


NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool 12 MAY 2014 Gr.1 Praat mondeling

Ouma-en Oupadag

Die graad 1-groep het met groot afwagting hulle oumas en oupas sit en inwag om te spog met hul akoolwerk. Elkeen se gesiggie het geblom as hul sien hoe trots ouma en oupa is. Dit was ‘n pragtige dag!

Die graad 1’s kom stel ons bekend aan hul familie. Hulle was so goed voorberei. Kyk net al die moeite wat in die maak van die plakaat in gegaan het.

Paasfees

Die Paashaas het Hugo Rust kom besoek! Elke leerder is pouse bederf met ‘n paaseier en lekkers deur ons Leerderraad paashasies.

Skaak

Ons is baie trots op Ezelle Müller wat ‘n pragtige derde plek (0/14) behaal tydens die Bolandkampioenskappe gedurende die vakansie. Sy word opgeneem in die Boland Skaakspan wat op George aan die WesKaapkampioenskappe gaan deelneem.

Hugenote Laerskool Barlinka Yorique Agulhas, Walter Behne, Lynn Carr, Tiffany Ceaser, Margaux-Marice Lategan, Wanja du Toit en Anouk Cronje is vir die Boland Barlinka Hokkie Streekspan gekies.

Boland hokkie

Boland sentraal netball

Redenaars

Alain Coraizin, Matthew de Jager, Charlise Schultz, Talitha Janse van Vuuren en Paula Zeeman is vir die Boland hokkiespan gekies.

Louisa Lottering(o/13), Hanlie Visser (o/12) en Talitha Janse van Vuuren (o/12) is vir die Boland Sentraal netbalspanne gekies.

Johanné van der Westhuizen en Paula Zeeman van Hugenote Laerskool het deurgedring tot die semi-finaal rondte van die ATKV-redenaars kompetisie.

Borge NW-klasse In die NW-klasse word daar interessante aktiwiteite gedoen. Die graad 6’s het eksperimente oor materie in die klas gedemonstreer en die graad 5-klasse het ‘n model van ‘n vertebrate skelet gebou.

Tennis Talitha Janse van Vuuren van Hugenote Laerskool het die Boland A tennisspan by ‘n toernooi verteenwoordig en ‘n silwer medalje gewen. Sy het ook aan die TSA Vrystaat Spring Toernooi deelgeneem waarin sy 2de geëindig het.

Hugenote Laerskool wil net hul borge wat die o/13A-spanne se kleregeborg het, bedank: Wynand en Karien Jooste van Paarl Mall Wimpy, Martine Moller van Evolve Gymnasium in Wellington en Stephan Gouws van Anderson Transport.

and save a life!


Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

Netbal

Die o/13 A-netbalspan van Laerskool WA Joubert is baie trots op hulle sportsakke wat deur Kwanda Civils geborg is. Hulle gaan poog om elke wedstryd slegs hulle beste te lewer en aangesien die dogters aan verskeie sportdae asook ligawedstryde deur die seisoen gaan deelneem asook ‘n sporttoer gedurende die derde kwartaal na die Weskus onderneem, sal dit ook baie goeie bemarkingsmateriaal vir die borg wees.

NEWS / NUUS

WA Jobert MAY 2014 13

Rugby

Jacques Nel en Marco Moses van Laerskool WA Joubert het aan die o/13 rugbyproewe deelgeneem en is beide in die Paarl-span opgeneem waarna hulle aan die Boland Sentraal proewe gaan deelgeneem het.

Netbal

Lenchen van die Westhuizen is in die o/12 Paarl netbalspan opgeneem.

Agter: Mev.R. Jackson (afrigter), Deidré Wessels, Andrea v/d Westhuizen, Mev.T. Roux (borg), Ané de Kock. Voor: Charné Burger, Megan Gray, Melissa October, Kaylin Burger en Elizca Bence.

Gr. 2 Besoek Paarlse Arboretum

‘n Besoek aan die Paarlse Arboretum is altyd ‘n hoogtepunt in die graad 2’s se kurrikulum. Dit is beslis die ideale plek om die verandering van die bome in die Herfstyd waar te neem. Nuwe kennis is prakties bekom in verband met nie-bladwisselende- en bladwisselendebome. Interessante sade en blare is versamel. Ons kompliment aan Drakenstein Munisipaliteit vir die netheid van die spogtuin en die voorsienning van twee vriendelike sekuriteitswagte wat ons groep vergesel het.

Worcester Voorbereiding Grade 3 visit Grade 3 learners visit the Karoo National Botanical Gardens. They learn about insects, had a Easter egg hunt and keep fit and do the Shale trail walk.

Happi besoek Happi besoek die skool en vertel die leerders meer hoe om veilig te wees. Happi leer hulle die 3 Goue reels van veiligheid!!


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos 14 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 23 April 2014, Wêreld Boekedag Met boekedag was daar ‘n wonderlike boekuitstalling waar nuwe boeke te koop aangebied is. Ons het vanjaar ook alle ou boeke, wat afgeskryf is by ons skoolbiblioteek, teen spotgoedkoop pryse te koop aangebied. Die leerders het dit baie geniet om so tussen ou en nuwe boeke rond te snuffel!

Boland Pinotage Hokkiespan Ons is trots op Juan Cornelissen, Suné Grobbelaar en Tristan Matthews wat vanjaar gekies is om dié span op die hokkieveld te gaan verteenwoordig. Mnr Herman Neethling is die afrigter van die meisiespan.

AWSUM!!

Die kinders by Worcester-Oos lees graag die AWSUM en kan nie wag vir elke maand se uitgawe nie. Hulle dink ook hulle is awsum, want elkeen is uniek geskape.

Grondslagfase Tuintjies

Hier sit die Gr 1’s lekker rustig en gesellig met hul maatjies in hul pragtige tuintjie om eers te eet voor hulle lekker gaan klim, klouter en rond hardloop tydens pouse.

Wynland-Noord Netbalsterre

Tydens die Wynland-Noord netbalproewe is 8 dogters gekies vir die spanne. Ons is baie trots op hulle en hou styf duimvas vir die Boland proewe wat volgende is. 0/13 spelers

Nicola Theron, Margot Vlok, Jeanette Roux & Suné Conradie.

0/12 spelers

Gr R

Oe, dis tog te lekker om in die heerlike sandput te speel by ons Gr R-klassies veral as die sand so lekker skoon is. Hier leer hulle alles vorm en inhoud op ‘n speelse manier.

Emma Claassen, Mari Pretorius, Julia Marone & Lize-Marie Vorster.


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord MAY 2014 15 Ons leiers vir 2014

Baie geluk aan die leerderleiers van WNPS wat vir 2014 aangewys is.

Agter v.l.n.r: Joanne Nieuwenhuizen, Leandri du Toit, Kyle Duvenhage, Christo Bothma, Bianca du Plessis. Middel v.l.n.r: Alida van der Merwe, Dané du Plessis, Bianca van Eck, Pierre le Roux. Voor v.l.n.r: Heini Beukes, Mari van der Merwe, JJ Viljoen, Antoinette Steyn.

Extreme Netbal!

Ons skool was so bevoorreg om twee van ons land se voorste Netbalkenners vir twee middae by ons skool te hê. Anso Kemp (SA A-skeidsregter) en Erin Burger (SPAR-Protea speler) het Dinsdag en Donderdag 8 en 10 April aan al ons dogters (0/8 – 0/13) hul nuutste netbalkennis en liefde vir die sport kom oordra. Ons dogters het nie net hope nuwe tegnieke en vaardighede aangeleer nie, maar het verseker nuwe inspirasie vir die netbalseisoen gekry!

Ons hokkiespanne het gaan toer!

Die 0.13A seuns en -dogters het ‘n onvergeetlike toer na Stellenbosch meegemaak. Hulle het oefensessies gehad op Astrobane en ook spanbousessies wat baie pret verskaf het. Ons is trots op hierdie twee spanne wat hul wedstryde gewen het en is dankbaar vir geleenthede soos hierdie. Sterkte met die seisoen wat vir julle voorlê!

Boland krieket

Ons is so trots op hierdie twee leerders wat opgeneem is in die Boland krieketspanne. Abertus van der Merwe(regs) (Boland 0.11A) en Nick Geldenhuys (links) (Boland 0.12A) neem September en Desember deel aan provinsiale toernooie. Ons hou styf duimvas vir julle!

Worcester Primêr Rugby

Netbal

Wildeklawer Rugbytoernooi 2014 Datum: 28 April Tot 30 April Venue: Kimberley

Wildeklawer Rugbytoernooi 2014 Datum: 28 April Tot 30 April Venue: Kimberley

Ons O/13 A rugbyspan het uitstekend gevaar. Ons het al 3 ons wedstryde gewen en eerste uit 10 skole geëindig.

Baie geluk aan die O/13A netbalspan wat uitstekend gespeel het. Hulle het meeste van hulle wedstryde naelskraap verloor. WPS vs Lochnerhof WEN 9 – 7 WPS vs Sunridge VERLOOR 14 – 18 WPS vs Andalusia VERLOOR 13 – 14 WPS vs Oranje – Noord VERLOOR 12 – 15 WPS vs Glenwood VERLOOR 8 – 9 WPS vs Pelham WEN 25 – 1

WPS vs Grey College WEN 26 – 25.

Netbal - Wynland Noord Span O/12 & O/13 Baie geluk aan die volgende dogters wat vir die Wynland – Noord Netbalspan gekies is en op 10 Mei 2014 aan die Bolandproewe deelneem:

Baie geluk! Hokkie

Agter Links O/12 Span: Lindie Viljoen, Andrea Wolhuter, Granichia Horn, Corné Havenga, Simoné Van Der Westhuizen. Links Voor O/13 Span: Nashitah Africa, Shelomi Truter, Tasneem Oppel.

Spel Korrek ATKV Redenaars WPS vs Kathu WEN 45 – 17.

WPS vs Kathu WEN 45 – 17.

Die span het WPS se naam hoog gehou met hul onberispelike gedrag!! Baie geluk

WPS wil net graag baie geluk sê aan hierdie 3 leerders wat deel geneem het aan die Spel Korrek. WPS het 3de plek behaal in die Kring 5 en 6 en die 2de plek behaal in Kring 5.

and save a life!

Agter Links: Lené Burger (Gr.5), Shelomi Truter (Gr.7). Links Voor: Jeanne Du Toit (Gr.4), Karla Wessels (Gr.5).

Baie geluk met julle prestasie in die ATKV Redenaars WPS is trots op julle!

Links: Janet – Lee Erasmus, Nevan Damon, Kaylee January.


NEWS / NUUS

AWSUM Scoop 16 MAY 2014 Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie...

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s! Danya Zwiegelaar en Leanne Martin van Hugo Rust Laerskool. Hulle het 'n "AWSUM" dag gehad by die Durbanville se jaarlikse Plaasfees!

Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM Koerant geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Jamie Kruis, Gr 3, from Courtrai Primary took up JKA karate only six months ago and have excelled in the sport earning a full yellow belt within 4 months. He came 3rd in the Boland JKA championship held in February 2014 and then competed in the WP JKA Karate Championship on 12 April 2014. It was a “knock out” formatted competition where he managed to beat a green belt in his last fight to finish 2nd. His performance secured him an invitation to the National JKA Championship in JHB on 22 – 24 May 2014.

Skool: Paarl Gimnasium. Vriende: Megan, Nelia, Annelie, Zahn, Annette en Mia.

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl. If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

SEL

FIE

win a R1 000.00.

Go to www.facebook.com/AWSUMNews

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.