Boland (Maart) Laerskole

Page 1

MARCH 2014

BOLAND

LAERSKOOL

Tel: 021 872 3880

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY SCHOOL

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Kom ons vier Menseregtedag P2 P3

Die CrossFit uitdaging Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames P4 First time high school challenges P4 Why You Should Buckle Up P5 Oppi Spyskaart

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

e h t l l a t u o k c e s Ch w e n l o o h c s t s late inside

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.


NEWS / NUUS

Life Style

2 MARCH 2014

Die CrossFit uitdaging - om tyd te maak

Het jy al jou kop daarop neergesit dat jy Maandag gaan begin oefen en reg eet? Week 1 gaan goed. Jy oefen elke dag en eet gesond, maar teen week twee dink jy aan elke liewe verskoning deur die dag hoekom jy nie die aand hoef te gaan oefen nie en hoekom jy die stukkie wortelkoek verdien. Jou besige skedule, werk, kinders en vriende kry baie keer die skuld as jy nie by jou nuwe oefen roetiene hou nie. Gou-gou vervaag die opgewondenheid van `n “nuwe jy”.

“verskonings” al opgeduik – ons moes konsultante in George gaan sien het vir ons Suid-Kaap koerant, spiere was seer, griep het al sy rondte gemaak en ons het `n aand of twee bietjie te laat saam met vriende gekuier en daarom te moeg gewees vir die volgende oggend se CrossFit. Dit was die uitdaging na ons eerste skrywe – om tyd te maak en deur te druk vir jou gesondheid.

Vir een of ander rede vervaag die CrossFit opgewondenheid glad nie. Die AWSUM –redaksiespan oefen nou al vir `n maand en dit hou ons nogsteeds op ons tone. Intussen het al die bogenoemde

Die deursettingsvemoë stop ook nie net by die oefening nie, maar saam met die CrossFit uitgdaging, kom die Paleo diet, dit wil sê alles wat die grotman in die hande kon kry. Dit sluit die volgende

in: vleis, vis, groente, vrugte, neute en sade, klein bietjie stysel en geen suiker. CrossFit is gemeenskapsgebasseerd en daardeur kry jy sosiale ondersteuning van almal wat ook daar oefen omdat almal fisiek saam uitgedaag word. As dit nie vir Ivar, die hoofafrigter se ondersteuning was nie, sou ons al lankal tou opgegooi het en dit is wat CrossFit anders maak as jou gewone gym-sessie. Die sosiale aanklank wat jy vind om saam met `n groep van min of meer 12 mense te oefen en die individuele aandag vanaf die afrigters. CrossFit is nie verniet een van die vinnigste groeiende sporte in die wêreld nie.

Verveling van jou oefen roetiene is dikwels die oorsaak hoekom jy nie week 2 eers deur maak nie en verveling sal jy nooit kry by CrossFit nie. Elke keer doen jy iets anders. So as jy opsoek is na iets nuuts, CrossFit wil doen as ‘n sport, `n skolier is wat wil fiks bly tussen seisoene of iemand is met `n behoefte om saam met ander mense te oefen, aanvaar die CrossFit uitdaging saam met ons. Deel jou oefenstorie met ons deur dit te e-pos na awsum@tiemedia.co.za.

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

Life Style

MARCH 2014 3

Die Isa Carstens Akademie (ICA) bied ‘n drie-jaar voltydse Diploma in Somatologie, ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie. Hierdie is ‘n belowende loopbaankeuse vir jong dames aangesien dermatoloë, plastiese chirurge en dokters in estetiese medisyne toenemend van somatoloë in hul praktyke gebruik maak om behandelingsprosedures aan te vul. Voornemende studente wat as ‘n somatoloog in die estetiese mediese rigting wil werk kan Somatologie studies kies as ‘n alternatief vir daardie kandidate wat byvoorbeeld akademies presteer maar nie vir medies gekeur word nie. Die Isa Carstens Akademie (ICA) is reeds vir 36 jaar een van die mees vooraanstaande opleidingsinstansies op die gebied van gesondheid en velsorg in Suid-Afrika en is ook die eerste CIDESCO (Comitè International D’Esthètique et de Cosmètologie) erkende skool. Terapeute met ‘n internasionaal erkende ICA kwalifikasie

is veral in aanvraag wat plaaslike en internasionale werksgeleenthede betref. Die kursus se bestuurs-en bemarkingsmodule bied verder die nodige kennis om ‘n eie sake-onderneming te bestuur. Daar is vandag talle voorbeelde van voormalige ICA studente wat suksesvolle eenman sake ondernemings bedryf, of in groter salonne en spa’s as terapeute en spa bestuurders werksaam is of op luukse passasierskepe werk. Volgens Isabel Roos, besturende direkteur van ICA, is ‘n belangrike faktor wanneer ‘n opleidingsinstansie gekies word, dat dit by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer is, asook geakkrediteer deur die raad van hoër onderwys dus voldoen die kwalifikasies aan die Nasionale Kwalifikasieraamwerk se standaarde.Die ICA het kampusse in Stellenbosch en Pretoria en bied uitstaande koshuis verblyf.

www.fishgate.co.za ISA_4626

Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

Volg ’n loopbaan in gesondheiden velsorg.

Die Isa Carstens® Akademie is ‘n betroubare naam in gesondheid- en velsorgopleiding, en bied aan jou die geleentheid om ‘n internasionaal erkende Diploma in Somatologie te verwerf – hetsy in Stellenbosch of Pretoria. Vir meer inligting, besoek gerus www.isacarstens.co.za of kontak Stellenbosch: t: 021 883 9777 - Pretoria: t: 012 348 0125

Leiers in gesondheid- en velsorg.

Isa Carstens Akademie is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding onder Hoër Onderwyswetgewing 1997. Registrasie sertifikaat No 2000/HE07/025

Opwindende landswye Entrepreneurskompetisie vir Gr. 6 – 12 leerlinge!

Deur Helpende Hand se unieke entrepreneurskompetisie wil ons elke leerling die geleentheid bied om ʼn entrepreneursingesteldheid te ontwikkel, hul vaardighede op te skerp en meer oor die besigheidswêreld te leer. Die opwindende videogedrewe begeleiding gaan die volgende vrae beantwoord: • Hoe kies ek ʼn besigheidsidee? • Wat het ek alles nodig om met ʼn besigheid te begin? • Hoe stel ek ʼn besigheidsplan op? • Hoe kan ek my produk of diens bemark?

Helpende Hand begelei deelnemers om na afloop van elke video ʼn gedeelte van ʼn besigheidsplan te ontwikkel. Skole kry ook gelykstaande wengeld om aan te wend vir Entrepreneursontwikkeling in die skool. Wat is die pryse? • Eerste prys: R15 000 vir wenner en hul skool • Tweede prys: R8 000 vir deelnemer en hul skool • Derde prys: R5 000 vir deelnemer en hul skool • Die wenner verskyn ook op KykNet Ontbytsake!

Die kompetisie bestaan uit drie fases waar finaliste deurdring na ʼn volgende rondte en sodoende toegang kry tot die materiaal vir die volgende fase. Onderwysers kan ook die materiaal in die klaskamer gebruik en ʼn groep leerlinge laat inskryf. Deelname is gratis! Hoe neem jy deel? 1. Besoek http://entrepreneurs. helpendehand.co.za/ 2. Kyk die video vir agtergrond 3. Registreer gratis! 4. Lees die bepalings en voorwaardes

5. Dateer jou inligting volledig op 6. Kyk die 6 begeleidingsvideo’s 7. Gebruik die gegewe templaat om jou besigheidsidee saam te stel 8. Stuur jou besigheidsidee aan ons voor 2 Mei 2014 Besluit vandag nog om beheer oor jou toekoms te neem en jouself te bemagtig met kennis. Kontak Joey Lötter vir volledige inligting: joey@helpendehand.co.za

Solidariteit Helpende Hand

ENTREPRENEURSKOMPETISIE Het jy n skitterende sake-idee? Droom jy van jou eie onderneming? Wil jy graag jou eie baas wees? Wie?

Graad 6 tot 12-leerlinge

Waar?

Registreer by www.loopbaan.co.za

Wanneer?

Sluitingsdatum: 2 Mei 2014

Solidariteit Beweging

SLUIT VANDAG AAN!

SMS jou naam en dorp na 34388

WEN jou deel van pryse ter waarde van

R60 000

www.helpendehand.co.za

0861 25 24 23


NEWS / NUUS

4 MARCH 2014

First time high school challenges:

Celia Julies - Educational Psychologist Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum

Upon entering high school for the first time as a Grade 8 learner, this quarter most probably seemed daunting, exciting and nerve wrecking simultaneously. High school has for many held this element of mystery while going through primary school. What was expected? Some of the challenging issues that need exploration could probably be regarded as universal, experienced by parents and learners across the spectrum of first time high school jitters. A 7-point synopsis of what parents could bear in mind: ■ Deal with hormonal changes of puberty turning into teenage years. Be aware of sudden changes regarding emotions and behaviour. Constant communication is imperative. ■ Accept your child’s right to privacy. Do not snoop around unnecessarily and ask blatantly if anything is of concern to you.

■ Boost your child and his/her ways. Building up their self esteem is very important as opposed to breaking it down. ■ Deal with issues on their level. Do not make yourself out as a “know it all” and force your opinions upon them. Become enlightened by the ways of youth. ■ Know and accept their friends. Friends become very important at this stage in their lives. Allow room to accommodate this. Make certain that you know their whereabouts with friends and allow them to invite friends of their own to their home. ■ Discuss the reality of peer pressure. Determine how your child deals with this and if you find that he/she struggles with it, you may contact a psychologist as well. ■ Lastly, be aware of your child’s academic potential and take the necessary steps to seek help if necessary. Even though in high school, our children need guidance and support more than ever. Enjoy the journey and make the most of it.

Why You Should Buckle Up Motor vehicle crashes are the leading cause of death for people between the ages of 2 and 33. Despite the risks involved with driving, many people continue to drive without wearing a seatbelt or other type of restraint. National statistics show that 84% of children in South Africa, travel in cars without wearing their seatbelts. Even in a minor crash, an unrestrained child would be thrown around inside the vehicle, injuring themselves and others. They could be thrown from the car through one of the windows. At 25km/hour a small child sitting or standing next to the driver can be killed in an emergency stop if its head hits the windscreen/interior of the car. At 40km/

Dr. Nicola Grobler

hour the blow to a child’s head is the same as dropping him/her from 6 meters onto concrete. A hospital observation study has shown some frightening statistics on what could happen if you’re not wearing a seatbelt when an accident occurs. Compared to passengers and drivers who had their seatbelt fastened, unbelted occupants: • Are three times more likely to die in the hospital as a result of their injuries; • accounted for 68 percent of all car accident victims who died in the ER; • were up to 3.9 times more likely to suffer a severe injury to the head, face, thorax, abdomen or lower extremities;

• were more than four times as likely to have been drinking before the accident. Wearing a seatbelt is one of the easiest things you can do to avoid being severely injured or killed in an motor vehicle accident. Seatbelts help reduce the risk of injury in many types of crashes. They help to properly position occupants to maximize the airbag’s benefits and --unlike airbags-- they also protect occupants in multiple-collision crashes. Therefore, it is important that seatbelts always be worn, even in airbag-equipped vehicles. The seatbelt is designed to stretch at a controlled rate to absorb crash energy and reduce the severity of the occupant’s deceleration. So, buckle up and drive safe!

Accident-related back pain often develops over time, with more serious pain appearing a few days after the accident. Therefore, even if one isn’t experiencing extreme pain, he or she should see a chiropractor or other health care provider as soon as possible.


NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included. The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Irish Cream Chocolate Mousse

Original Irish Coffee

Prep:10 min Total: 30 min Servings total: 6 servings, 1/2 cup each

Total Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients: 1 package JELL-O Chocolate Instant Pudding 1 cup cold milk ¼ cup Irish cream liqueur 2 cups whipped cream ½ cup fresh raspberries 30 g BAKER'S Semi-Sweet Chocolate, shaved

Ingredients:

Directions:

Directions:

Beat pudding mix, milk and liqueur in medium bowl with whisk 2 min. Stir in 1 and a half cups whipped cream. Spoon into 6 dessert dishes. Refrigerate 20 min. Top with remaining whipped cream, berries and chocolate.

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.kraftrecipes.com

Source: http://www.foodnetwork.com

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Whatever you cook, may the luck of the Irish be there with you.

Your March/April deals!

OPPI SPYSKAART See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

PAARL Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391 R44 Stellenbosch to Paarl Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes. Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

PAARL

MOORREESBURG

Noop | 021 863 3925

De Oudestoep

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late. 127 Main Road Paarl.

We have a Weekly Special on now! Monday- Bacon OR Chicken Salad R30 Tuesday- Breakfast (8:00-11:00) R15 Wednesday- Basket (Crumbed Mushrooms, Chicken strips & Chips) R40 Thursday- Calamari Chips OR Rice R35 Friday- Plain Burger & Chips R35

Grande Roche Hotel | 021 863 5100 #Bubbles&Braai Saturday 29th March at Grande Roche Hotel Time: 7 PM | Cost: R420 reserve@granderoche.co.za

Pizzaworld Double Burger with chips for R30


NEWS / NUUS

VIR PA

6 FEBRUARY 2014

Office Space to rent in Paarl CBD at R3,500 per month. **Specifications: - Fully air conditioned - Secure parking - Price includes water, electricity and Internet - Boardroom facilities with projector available on request - Close to shops

If you are interested, please call 021 872 3880

PA A R L


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester Noord Skaakmat!

Boland Atlete

Worcester-Noord is baie trots op die atlete wat in die Bolandspan opgeneem is. Hulle neem op 8 Maart 2014 weer deel aan die Wes-Kaap Kampioenskappe. Ons hou styf duimvas vir julle!

MARCH 2014 7

Die Noordjies neem sommer in groot groepe deel aan skaak. Hierdie groep maats is gekies vir die Noord-Boland span. Hulle gaan op 29 Maart deelneem aan die Boland Proewe. Baie sterkte, ons glo in julle!

Hierdie twee dames het deelgeneem aan ‘n Valentyn perdry-kompetisie op 15 Februarie. Kayla Visser (links) het ‘n eerste plek behaal in Novice 1 Dressing en Novice 2 Dressing. Jané Nel (regs) het aan 2 Dressage items deelgeneem en in albei eerste plekke behaal. Baie geluk julle twee!

V.l.n.r : Robert-Andrew Adshade (Gewigstoot en Diskus) , JW Uys (Spiesgooi), De Wet Mostert (100m), Karl Klusmann (Gewigstoot), Arné Coetzee (Diskus). Agter v.l.n.r: Janine Pienaar (Diskus), Kyle Duvenhage (1500m stap), Leandri Coetzee (1500m stap), Tineke Joubert (1500m stap).

Ons meneer verjaar!

Meneer Borcherds, ons skoolhoof, het op 12 Februarie sy verjaarsdag gevier. Die skool het hom by sy huis ontvoer, verras met ‘n jag-tema en hy is omtrent bederf. Leerders het saam met hom piekniek gehou om die spesiale dag te vier!

Kampnaweek Ons het ‘n heerlike gesinsnaweek gehad op 7-9 Februarie waar gesinne en onderwysers saam kon kamp by die Skurwekop-kampterrein naby Robertson. Die weer het heerlik saamgespeel. Ons het geswem, gebraai, nuwe vriendskapsbande is gesmee en maats het gespeel tot hul omval van moegheid. Hier is ‘n groep graad -2 meisies besig om hulself te geniet op die “Rickshwa-karretjie”!


NEWS / NUUS

Laerskool Worcester-Oos

8 MARCH 2014

Beesloop 21 Maart 2014 Dis so lekker om betrokke ouers te hĂŞ wat die gemeenskap bewus maak van die BEESLOOP! Hier is drie ywerige mammas besig om bietjie die bome te versier.

HAPPY

Sanlam

Ons is so TROTS op Mari wat Karien Niemand van Sanlam het dit goed aangewys is as Boland se beste 0/12 gedink om haar te verbind tot die personeel atleet! Sy was eerste in 100m, 150m en van Worcester-Oos deur elkeen uit te rus hoogspring en tweede in verspring. met 'n pragtige, nuttige rugsakkie.

Boland atlete

Ons is baie trots op ons drie Boland atlete. Jeanne-Mari Terblanche, Mari Pretorius en Jean Mouton.

Beesloop

Happy en sy maat besoek die skool en maak die maatjies bewus van veiligheid.

Kom deel saam met ons op 21 Maart 2014 in baie pret en plesier. Kom stap en of draf deur die wingerde, kom kuier op die skoolterrein by al die lekker stalletjies en teetuin. Koop ‘n kaartjie van R10,00 en wie weet jy kan dalk die gelukkige wenner van R10 000,00 wees.


NEWS / NUUS

Worcester Voorbereiding

MARCH 2014 9

Ons vier Valentynsdag! ‘n Skool vol liefde.

Geluk met jou verjaarsdag Percy!

We made healthy sandwiches in Grade 1.

Graad 2A1 eksperimenteer tog te lekker met water. Hulle maak hulle eie waterfilters.

Fun and Games.


NEWS / NUUS

Worcester Primêr

10 MARCH 2014

KFC Mini-Krieketdag 8 Maart 2014 Boland Atletiek-Kampioenskappe op 22/02/2014

GRAAD 1—GRAAD 3 WPS het hierdie afgelope Saterdag, 8 Maart 2014 ‘n heerlike krieketdag gehaad by die skool. 14 Skole het hierdie geleentheid bygewoon. WPS wil graag vir elke skool wat deel was van hierdie ongelooflike dag bedank vir hulle teenwoordigheid. WPS het tonne borge gehaad wat hulle bydrae gemaak het om hierdie dag ‘n sukses te maak vir elke leerder wat hier was.

BORGE: BAIE BAIE DANKIE AAN ONS BORGE!! Mercedes Benz, Rainbow, De Jagers, JCR du Toit Vervoer, Kaap Agri, Albany, Cape Town Aquarium, Robertson Bird Paradise, Table Mountain Cableway, Waterfront Adventures Bay Sail Cruise, Hugo Killian, Worcester Bakwerke, Boland Painters. Ons wil ook van hierdie geleentheid gebruik maak om ons OOV lede en ouers asook WPS onderwysers bedank vir hulle bydra en ook hulp en ondersteuning met al die reëlings en werk op die dag. MINI CRICKET RESULTS WPS O/7 A vs Hugo Rust wen 56-23 & Bredarsdorp wen 82 –22 O/7 B vs DVG wen 30—18 & FD Conradie verloor 45—11 O/7 C vs WNPS verloor 29—31 & 7C + 7D vriendskaplike wedstryde. O/8 A vs Overberg B wen 25—8 & Hugo Rust verloor 15—19 O/8 B vs DVG & Koue Bokkeveld (vriendskaplik) O/8 C & D vriendskaplike wedstryde O/8 D vs WPS 7 A O/9 A vs Koue Bokkeveld verloor 21—25 & Swartland verloor 19—34 O/9 B vs DVG verloor 53—1 & Overberg verloor O/9 C vs WNPS wen 22—10 & Hexvallei verloor

SEUNS: Chris-Zane Cupido 3de plek Verspring O/10 Jermain Slavers 1ste plek in 80m hekkies O/13; 2de plek in 200m hekkies O/13; 2de plek in gewigstoot O/13; 4de plek in verspring O/13. Ulrich Brown—1ste plek in verspirng O/13 Adrian Dirks—1ste plek in diskus O/13; 3de plek in spiesgooi O/13; 4de plek in gewigstoot O/13 Francois Prinsloo—4de plek in diskus O/13 Aflos O/13: Jermain Slavers, Damain Hopley; Keagan Soldaat, Ulrich Brown. Hierdie 4 leerders is 2014 se Boland Aflos—kampioene!! DOGTERS: Mampho Mrobongwana—3de plek in 80m O/10, 4de plek in 100m O/10 Liseko Yabo—4de plek in gewigstoot O/10 Gabi Bennet—3de plek in 1500m O/13 Baie geluk, WPS is trots op al die deelnemers!!

Noord—Boland Skole Skaak

WPS Swemgala uitslag by Gericke 04.03.2014

DOGTERS O/10 Angie Harris No.2 ; SEUNS O/10 Alex Snyman No.3 en Johannes Jordaan No.7 DOGTERS O/12 Nabilah Williams No.1 & Roche Cupido No.7 SEUNS O/12 Aiden Steyn No.5 & Adrian George No.20 SEUNS O/14 Makyall Harris No.17 Bogenoemde leerders het deur gedring na die Boland Skaak kompetiesie in Hermanus. BAIE GELUK!! WPS is trots op julle!!

Bredarsdorp 7’s 0/11

O/11 WPS

vs Vs Vs Vs Vs

Mikro 15 –5 De Heide 25 –0 Overberg 32—0 Bredasdorp 7—5 in Semi-finaal Worc—Oos verloor 0-10 in Finaal

Hopefield Rugbydag

Die span was sonder 7 van sy gereelde spelers. Ons het 3 wedstryde gespeel en al 3 gewen. 1. Klop Porterville 30—0 2. Klop Hopefield 10—0 3. Klop Vredenburg 20—5

Swem “JANNIE” Swem NAAM

VLINDERSLAG

RUGSLAG

BORSSLAG

VRYSLAG

3de

deelname

1

Dantè Marais

2de

2

Lenè Burger

4de

3

Jason Ceasar

4

Shelomi Truter

3de

5

Henry Damant

1ste

2de

deelname 1ste

2de

4de

4de

2de

2de

Krieketuitslae WPS vs WNPS 5.3.2014 Wps O/11a wen Wnps met 5 paaltjies Adriaan Lacock 44 nie uit nie. Ek is trots op al die manne—Mnr. McLaren Wps O/11b wen Wnps met 5 lopies WPS 73/3 (20 beurte)/ WNPS: 68/10 (18 beurte) Lee—Curn Tentenie & Dewenito Grove neem elk 3 paaltjies Wiehahn Ontong lewer uitstekende veldwerk Wps O/13b verloor vs Wnps vs Wnps O/13b met 9 lopies Nickfran Welcome teken 41 lopies aan, nie uit nie

Rekord 6

Jana Blomerus

1ste

deelname

7

Wilhelm Visser

2de

1ste

8

Teana Joubert

9

Anja Joubert

3de

10

Christiaan Joubert

1ste

11

Sunè Deetlefs

12

Anke Deetlefs

13

Andrea Wolhuter

3de

14

Daniel Suter

1ste

15

Annabelle Rossouw

2de

2de 3de

deelname

deelname

deelname 1ste

4de

2de

deelname

4de

3de

deelname

3de

2de

1ste

deelname

3de

2de

2de

1ste

Netbal/Netball 7 & 8 Maart 2014

Die O/12A en O/13 A netbalspanne woon ‘n baie suksesvolle afrigtingskliniek in Montugu by. Hul speel ook verskeie wedstryde. Albei spanne speel in die finaal teen Worcester—Oos. O/12 A wen vs WO 8—3 O/13 A wen vs WO 11—8 Baie geluk ook aan die volgende afrigters wat hulle praktiese skeidsregters eksamen baie suksesvol voltooi het: Mev. Petro le Roux, Margo le Roux, Nita Gouws en Mej. Susan Louw.


NEWS / NUUS

Laerskool Courtrai

MARCH 2014 11

The following athletes from Courtrai Primary have Fathers and sons attended a sleep-over at Newlands Kobus, Jana, Dawie-Louw been selected for the Boland Athletics Team. en Imke van LS Courtrai het Stadium and met famous rugby players. aan die Wynland Swemgala deelgeneem en die volgende trofeë verower. Imke het 2 rekords verbeter, Jana het 2 rekords verbeter en Kobus het 1 rekord verbeter. Kobus Koch – beste senior seun Jana Koch – beste senior dogter Dawie-Louw Breet – beste junior seun Imke Koch – beste junior dogter

Lu-Ann Oliveros (u.11 girls), Hana Sullivan (u.12 girls), Chad Abrahams (u.11 boys) en Danté Delle Donne (u.13 boys).

Die volgende tennisspelers van Laerskool Die volgende krieketspelers van Laerskool Courtrai is opgeneem in die volgende spanne: Boland-Sentraal o.13 krieketspan: Boland-Sentraal o.11 krieketspan: Courtrai het hul Boland kleure verwerf:

Agter: Eduan Steynberg (o.12 seuns), Kian Roe (o.13 seuns), Wynand Hattingh (o.13 seuns) en Luan Krige (o.12 seuns). Voor: Elke Maree (o.13 meisies), Jené Venter (o.11 meisies), Kaylin Mostert (o. 11 meisies) en Laska Maree (o.11 meisies). Inlas: Carli Verreynne (o.13 meisies).

Hendré Hanekom en Joshua Sendin

Jordan Williams, Jason van Vuuren en Kian Francis

The Gr. 7 First Aid team The Gr. 1 classes had a ‘Bible Meal’ on The Gr. 1 boys played their first cricket attended a First Aid training Friday, 21 February. They dressed up matches and enjoyed it tremendously. course in February. They and ate food from the Middle East. received their certificates and mini first aid kit. Back: Micaela Kearley, Bianca Joubert, Chanel de Kock and Storm Smith. Front: Cady Grain, Carolyn Adams, Marie-Louise Hämmig and Zaiyaan Allie. Vier Courtrai-seuns het die Boland-Sentraal Skaakspan gemaak.

Agter: Vincent Smit en Gerhard Janse van Rensburg. Voor: Johannes Janse van Rensburg en André Venter.

The following tennis players took part in the Wilson tennis tournament and played extremely well.

Back: Reinard Barnard (u.9), Sumarie Havinga (u.10), Laska Maree (u.11), Lize Verreynne (u.10), Jené Venter (u.11), Kaylin Mostert (u.11), Magret Niewoudt (u.9) and Ajay Klaver (u.10). Middle: Dehan Breet (./10), Eduan Steynberg (u.12),Christoff Havinga (u.12), Luan Krige (u.12) and J.P. Nieuwoudt (u.12). Front: Zané Steynberg (u.9).


NEWS / NUUS

WA Jobert

12 MARCH 2014

Atletiek

John-Ross Groenewald (o/12 spiesgooi) van Laerskool WA Joubert is in die Boland Atletiekspan opgeneem en het op 8 Maart 2014 aan die WesKaap Kampioenskappe te Daljosafat Stadion, Paarl, deelneem.

Baie geluk!

Krieket

Twee van WA Joubert se o/11 krieketspelers is in die Boland Sentraal 1 Krieketspan opgeneem. Hulle is Philip Philander en SW Venter.

Baie geluk aan die volgende atlete van WA Joubert wat medaljes tydens die Valentynsdagbyeenkoms in Villiersdorp gewen het.

Ons is baie trots op die 6 atlete van Laerskool WA Joubert wat in die Boland Sentraal Atletiekspan opgeneem is en aan die Bolandkampioenskappe deelgeneem het. Voor: Kaylin Burger (o/13 hoogspring 1ste); Ruchen Adams (o/12 spiesgooi 4de); Tyrees Petersen (o/7 60m, 80m 1ste); Danelle Venter (o/12 hoogspring 2de); Charné Burger (o/13 hoogspring 2de). Agter: John-Roos Groenewald (o/12 spiesgooi 1ste).

Toutrek

Voor: Chloë Andrews; Nicole Brand; Renezia Andrews; Graeme Festus; Xavier de Wee. Agter: Megan Gray; MP van Dyk; Marcel van Aswegen; O’Shea van Niekerk en Danelle Venter.

PG Human en MP van Dyk het by die Toutrek Kampioenskappe op Worcester ‘n goue medalje in die 320kg-afdeling gewen. MP het ook ‘n brons medalje in die 280 kg-afdeling gewen.

Noord-Eind Nola de Jongh is openeem in die Boland tennisspan.

SA Wiskunde uitdaging

Hierdie leerlinge het in September 2013 deelgeneem aan die SA Wiskunde Uitdaging se finale rondte. Jan Grobbelaar (brons); Hanro Bothma (brons); Mela Botha (silwer); Pieter Viljoen (silwer); Tiana Louwrens (brons); Rozelle Hartzenberg (brons).

Cara Coetzee het op 8 Maart aan die Wes-Kaap atletiekbyeenkoms deelgeneem. Sy was eerste in Dogters 0/13 Diskus en verwerf haar Wes-Kaap kleure. Sterkte vir die Nasionale Kampioenskappe!

Swem

Louché Wiehahn is een van Noord-Eind se top swemsters! Sy het gekwalifiseer om vanaf 20 Maart tot en met 23 Maart in Oudtshoorn aan die SA-Vlak 2 streekskampioenskappe deel te neem. Sy het in 13 individuele items kwalifiserende tye behaal. Die streke wat in Oudtshoorn meeding is WesKaap, Oos-Kaap, Suid-Westelike distrikte en Namibië.


NEWS / NUUS

Paarl Girls' Primary School

MARCH 2014 13

Little Miss Winelands 2014

Twee van Hoër Meisies Skool Paarl se leerders is opgeneem in die Boland Neena Bredeveld, Teagan Martini and Cormari Brand took Atletiekspan: part in Little Miss Winelands 2014. Neena took part in Miss Anika Smit – Gewigstoot (0/13) – 2de Beautiful Blossom and was named second princess. Teagan Mienke Viljoen – 1200m (0/11) – 2de and Cormari took part in Miss Dreamy Diamonds. Teagan was second princess and Cormari was first princess. We truly have beautiful young ladies at GHS! Well done girls!

Natuurwetenskap & Tegnologie-prakties

Hier is HMS se gr. 6 leerders met die ingelegde perskes wat hulle in Natuurwetenskap & Tegnologie-prakties voorberei het. Gepaste etikette was in die rekenaarlokaal voltooi. Pragtig julle! Hoop dit smaak so lekker soos dit lyk!

Baie geluk, ons is trots op julle!

Biathlon: Boland Championships Results Congratulations to our biathletes that did extremely well at the Boland Biathlon Championships that was held on 22 February 2014 at Gimnasium High School. Girls u/8 Helen Prinsloo 1st (Gold medal ) Lara Botha 3rd (Bronze medal) Girls u/9 Isabella Kruger 5th

Die Gr 5 Natuurwetenskap & Tegnologie-klas met die skelet van die menslike liggaam wat hulle bestudeer het.

Wynlandgala Uitslae

Ons swemmers het Dinsdagaand, 18 Februarie 2014 aan die Wynlandgala by Laerskool Gimnasium deelgeneem. Dit was ‘n heerlike aand en ons swemmers het baie goed gedoen. The first 3 places received a medal for their effort. 1ste plekke: Barbara de Kock, Jana Klein 2de plekke: Janke-Martine Viljoen, Elca Zulch en Jana Klein 3de plekke: Aninka Fereirra (2), Barbara de Kock, JankeMarine Viljoen, Elca Zulch, Ashleigh du Toit, Ezé Roberts en Marlé Smit. WE ARE PROUD OF YOU!

Tennis: Wilson Slam Uitslae

Ons spelers het uitgeblink tydens die Wilson Slam Tennistoernooi! Baie geluk! Julle maak ons sommer baie trots! Die uitslae is: Alexandra During Marizanne Smit Elsje Dreyer Aninka Ferreira Elca Zulch Milcah Visser Janke-Martine Viljoen Ané Coetzee

Biathlon: South African Championships Congratulations to Marizanne Brink, Mienke and Anneken Viljoen who was selected for the Boland team. Marizanne will take part in the South African Championships in Potchefstroom from 4-6 April 2014.

5de o/13A (Sy’s nog o/12! Mooi so!) Wen platinum plaat o/12B (Jy’s ‘n ster!) Wen goue plaat o/11B (Pragtig!) 6de o/10A 2de o/9B 4de o/9B 6de o/9B 13de o/9B

Ampliora et Altiora

Opedag

14 April 2014 18:00

Vir meer inligting: 021 872 1730 principal@paarlgirlshigh.org.za HMS Opedag Ad 2014.indd 1

2014/03/10 9:28 AM


NEWS / NUUS

14 MARCH 2014

Du Cap se pakstoor

Die NW klub het ‘n uitstappie onderneem na DuCap se pakstoor in Simondium. Daar is vir hulle gewys hoedat die vrugte gesorteer en verpak word volgens die nuutse tegnologie. Die kinders het dit baie leersaam gevind.

Laerskool Paarl Gimnasium Watersuiweringsplaas

Die NW klub het die Watersuiweringsplaas in Paarlberg besoek. Dit was baie interessant om te sien hoe bevoorreg ons is om van die skoonste water te kan drink in die land en wat gedoen word om dit reg te kry. Almal moet besef dat dit ‘n duursame proses is en dat jy tweekeer moet dink voordat jy ‘n kraan oopdraai en moet ter alle tye water probeer bespaar.

Swem 2014

Al die Gimmies swemmers het ‘n opwindende swemkwartaal agter die rug. Ons swemmers het van 0/7 tot o/13 aan ons eie spoggala en die Wynlandgala deelgeneem en mooi presteer.

Die 0/7 tot o/9 swemmers het egter aan nog drie swemgala’s deelgeneem, naamlik ons eie1, 2, 3 gala, Primêre Seunskool en Drakenstein gala’s. Almal het net hul beste gegee en pragtig presteer. Baie mooi sertifikate, sowel as medaljes is ingepalm. Ons is voorwaar baie trots op alle swemmers wat deelgeneem, wen of verloor, julle bly ons top Gimmies. Hier geniet die kinders nektarines.

Besoek aan ‘n erd-wurmplaas

Die NW klub het ‘n erdwurmplaas besoek waar hulle baie geleer het oor “Green farming” vir die voeding van plante met kompostee wat in die drupbesproeiing geplaas word.

V.l.n.r: Nahasé Bothma en Dané van der Walt. Die leerders bestudeer die “Gold” of natuurlike erdwurmkompos.

Wynlandgala dogters o/10: Links na regs: A.Ferreira (HMS), Lezanne de Villiers (Gim), Mia Pauw (Gim) )

Atletiek

Ons leerders het aan die Eikestad se prestigeatletiekbyeenkoms deelgeneem en ons dogters span het 2de in die aflosse gekom. Baie geluk aan al die atlete wat deelgeneem het. Van linka na regs: Anika Wiehahnn, Jade Hendriks, Zani van Zyl en Elke van der Westhuizen.

123 Gala: Van links na regs: Jeanluc Wynlandgala seuns 0/9 vryslag: Links van Dyke, Anne Stoffberg, Carla Fourie, na regs: R. Fourie (NE), Jeanluc van Liesbeth Mouton Dyke (Gim), A. De Viliiers (PSS)

Gim spog vanjaar met sewe Boland atlete. Hulle gaan die 8ste Maart aan die Wes-Kaapse kampioenskappe deelneem. Van links na regs: Anika Wiehahnn, Zandri van Zyl, Joane Rossouw, Bianca Kirstein, Elke van der Westhuizen. Onder links na regs: Eric Viljoen en Dorian Olsen.


NEWS / NUUS

Paarl Boys’ Primary Voedselfees

By die Klein Boishaai Voedselfees het almal lekker gesmul aan verskillende lande se kosse. Hier is die Graad 4 Engelse klas wat baie entoesiasties dans.

MARCH 2014 15

Grade 6 Camp

Happy 100th Birthday, Babs Scott

The Grade 6’s went on a camp to Simonsberg Christian Centre. Here they are on the last night sitting around the bonfire singing songs. What an awesome experience!

We surprised Mrs Babs Scott on her 100th birthday with roses and cup cakes. Her daughter, BJ Scott, taught at the school for 27 years. The boys from the front to the back are: Scott Arendse; Gershom Pieters; Léo de Saint Salvy; Matthew More; Sashen Munien.

Wilson Sun City Tennistoernooi Grondslagfase Gala Die o.13-tennisspan het van 17 – 21 Februarie aan die Wilson Sun City Tennistoernooi deelgeneem.

Gholf

Samuel Botha het aan die Pearl Valley Golf Estate Junior Golf Kampioenskappe 2014 deelgeneem.

Op 25 Februarie was ons jaarlikse Grondslagfase-gala. Hugenote Laerskool, Hugo Rust, Gimnasium, Hoër Meisieskool en Drakenstein Laerskool het deelgeneem. Dit was ‘n heerlike middag met baie entoesiasme langs die swembad.

Tweekamp

Alexander Kruger en Jack de Swardt is gekies om die Boland seuns o.11 en o.13 ouderdomsgroep te verteenwoordig by die SA Tweekampkampioenskappe in Potchefstroom in April.

Boland Atletiek

Ewan Arendse, Rudi Willemse en Jacques de Villiers is in die Boland-Atletiekspan opgeneem. Hulle het 8 Maart 2014 aan die Wes-Kaap Kampioenskappe deelgeneem.

Daar was 16 spelers en hy het 2de gekom!

Baie geluk!

EDUBLOX

Lees- en Leerkliniek

EDUBLOX bied aan:

•‘n Wetenskaplike assessering van jou kind se lees- en leervaardighede. •Weeklikse klasse om konsentrasie, geheue, lees en spel te verbeter. •Daadwerklike hulp vir leerders met lees- en spelprobleme.

•Intensiewe Vakansiekursusse om vordering te versnel. •Studiemetodes (Gr 4 en ouer)

Ons maak lees en leer maklik! Dorpstraat 9, Paarl Louna Spies (021) 872 5040 072 510 2986 louna@edublox.com LEES. LEER. PRESTEER. www.edublox.co.za www.edublox.co.za

Lees. Leer. Presteer

WP Baseball Giovanni Agostini has been selected to represent the WP u.12A Baseball team.


NEWS / NUUS

La Rochelle Primary

16 MARCH 2014

Eksperimaatjies

The little Larries have fun with experiments and learning about science as part of the Experibuddy Club.

Swemgala

Op ‘n baie warm Woensdag, 26 Februarie, het ons heerlik afgekoel tydens die swemgala. Die leerders het pragtig geswem en is aangemoedig deur hulle spanne en ouers. Die graad 7’s het ‘n pajamaresies geswem wat vir groot pret gesorg het. Chloë Creamer en Kristin McGeorge het gekwalifiseer vir die Grondslagfase Swemgala by Laerskool Drakenstein op Dinsdag, 4 Maart. Chloë (0/9) het tweede gekom in Rugslag en borsslag en derde in vryslag. Kristin het eerste gekom in vryslag en derde in borsslag.

Gemeenskapsbetrokkenheid

Die klein Larries leer vroeg reeds om betrokke te wees in hulle gemeenskap en te help waar nood is. Hulle leer so ook dankbaarheid vir al hulle voorregte. Gedurende Februarie het die Larries flink potlode bymekaar gemaak. Mev. Rika Botes en 4 Larries het die potlode na L.K. Zeeman Primêre Skool geneem en daar oorhandig aan Mev. Williams (graad 2-opvoeder) en haar leerders.

Hand puppets

Valentynsdag

Ons klein Larries vier graag die liefde. Liefde vir ons naaste – ons help in ons gemeenskap – en ook liefde vir ons vriende. ‘n Ouer, Jerome Hendricks, het die personeel bederf met kolwyntjies. Juf. Loots, pas getroud, se man het gelukkig onthou om blomme skool toe te stuur!

Mariene bioloog?

Twee leerders, Joli Becker (links) en Grace Witbooi, gaan ‘n Marine Biologiekursus by die Twee Oseane Akwarium volg.

Kreatiwiteit

Die graad 7’s het ‘n opdrag gekry om ‘n gedig te skryf oor STILTE. Hulle het buite op die terrein ‘n stil plek gekry en die skeppingsproses aangedurf. Daar het hulle sluimerende talent ontdek. Juf. Barnard sal hulle lei om hulle talent te ontwikkel.

5 Km pretloop We will deliver a meal to your school! We cater for special nutritional needs (Gluten free, Lactose intolerent, Halaal & Kosher)

Die vier jong en energieke juffrouens adverteer die pretloop wat Laer Meisieskool La Rochelle aanbied. Datum:

Saterdag, 15 Maart

om 7:30 Plek:

Laer Meisieskool

La Rochelle Kaartjies:

Beskikbaar by

kantoor

Verversings sal ook beskikbaar wees.

Grade 5 learners had fun using hand puppets to do a prepared dialogue. Left to right: Amber Christians and Zeta Nardus.


NEWS / NUUS

Laerskool Drakenstein

MARCH 2014 17

Laerskool Drakenstein vier Boekedag 2014!

Hierdie leerders van Laerskool Drakenstein is opgeneem in die Sentraal Boland Skaakspan. Peter Esterhuizen is aangewys as die beste 0/12-speler tydens die Sentraal Boland Proewe.

Agter v.l.n.r. : Stefan Smit, Peter Esterhuizen, Cody Adonis. Voor v.l.n.r. : Turlon Adams, Reece Julius, Vincent Wolhuter.


NEWS / NUUS

18 MARCH 2014

Hugenote Laerskool

Hugenote Laerskool is die jaar 60 jaar oud en beplan ‘n paar aktiwiteite om die gebeurtenis te herdenk.

Kaskarkompetisie `n Kaskarkompetisie met ‘n “sixties” tema het op 7 Maart plaasgevind. Klein en groot het hul gate uit geniet!

Die dag is met ‘n outydse speletjies aand in die saal afgesluit.

We are very proud of Lizzy Thomson who was chosen to be part of the Boland Athletics team. Lizzy won a gold medal in high jump with a height of 1,21m. She also won a silver medal at the Western Cape Championships and is part of the team which are taking part in the SA Championships at the end of March.


NEWS / NUUS

Hugo Rust Laerskool Boland Onderwater Hokkie

MARCH 2014 19

Mini Krieket

Daniel du Plessis is opgeneem in die Boland O/19-span wat op Stellenbosch aan die SA’s gaan deelneem.

WP Lewensredding

Anneli Joubert word weer in die WP span opgeneem nadat sy 6 goue medaljes verower. Sy word ook aangewys as die Victrix Lodurem vir o/10. Sy het ook gaan deelneem aan die o/10 SA Lewensreddingkampioenskappe te Bloemfontein en het 1 goue, 4 silwer en 2 bronsmedaljes verower.

Met 64 spanne van 18 skole, was ons tweede middag/aand toernooi weer ‘n heerlike feestelike geleentheid. Hier spog van ons spelers met hul taktiek.

Hugo Rust gee om

Red ‘n Eekhoring! By ons natuurvriendelike skool met lowergroen eikebome en klompie, besige eekhorings het daar ‘n besering plaasgevind. ‘n Gr. 6-Leerder, Jac Smit, het ‘n groepie leerders onder ‘n boom sien staan, wat na iets gekyk het. Daar aangekom het hy op ‘n beseerde baba-eekhoring afgekom wat sy pootjie seergemaak het en ‘n bytplek gehad het. “Ek het dadelik die eekhoring opgetel en kantoor toe geneem om my ma te bel. Sy het die eekhoring kom haal en ons het hom veearts toe geneem,”het Jac gesê. Die veearts het genoem dat hy gebyt is en aan skok ly. Ek het die eekhoring heeldag en nag versorg en ‘n stropie gegee. Toe ek die volgende dag die eekhoring terugneem skooltoe, wou hy nie in die boom opklim nie. Hy het heeldag in my trui in die klaskamer geslaap en ek het hom weer huis toe geneem. Ek het hom toe ‘n naam gegee en hom vrygelaat in ons bome by die huis. Charly is nou dolgelukkig en gesond en spring van tak tot tak in die bome van ons tuin.

Jana Malan Atletiek

Jana Malan verower Goud in die diskus en behaal ‘n vierde plek in gewigstoot by die Boland Atletiek byeenkoms en het ook baie goed gevaar by die WesKaap byeenkoms.

Tennis Borg

Laerskool Hugo Rust se O/13 A tennis seuns en dogters is geborg deur Impex voor v.l.n.r Paul Coetzee(Impex Treasury Solutions) Adriaan Lategan, Charl Swanepoel, Jordaan Steyn, Shaun Swanepoel.

Biddag vir vroue

Tannie Adel Erasmus het met ons dogters en juffrouens die mooiste boodskap kom deel en so het ons saam met die res van die wêreld se vrouens gebid.

Show Jumping Lizelle Steyn (6de en 10de plek), Alexa Blignaut (4de plek) en Emma Moolman (7de plek) het aan die Show Jumping kompetisie gaan deel neem en onderskeidelik die plekke verower.

Baie geluk!

OPEDAG 20 Mei 2014

Agter v.l.n.r. mnr. Paul Muller, Ezelle Muller, Nocolene Louw, Jana Malan, Jeanni Botha, Rhone van Niekerk, Paul Coetzee(Impex Treasury Solutions) Ons sê baie dankie aan ons borg Impex Treasury Solutions.

Kom loer gerus in!

WP Ope stoei

Ulrich Fuls het aan die WP Ope stoei in Kaapstad gaan deelneem en 2 goue en 1 Silwermedalje onderskeidelik verower in o/13 Vrystyl, Grieks Romeins en Presidente afdelings.


NEWS / NUUS

20 MARCH 2014 SUDOKU

1 3

2

1 2 4 5

5 9 8

PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

6 1 7 3 2

6 5 3

3 6

6

7

PAARL

7 2 5 1

AGENT:

BEEEEE PEEEEE

HEUEE IE EEE HEEE

AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEE E E E E E EE E E E EE j E E E E EB E E EE E E E E Eq E E E E E E E EB E E EB E E fi E E E E EEE EB EEF BEEE BE H GEEEGE

4 3

Top 10 Songs - February 2014

EE

IEG EE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEE E E BEEE BE H GEEEGE PEE IEG EEPEE E EB EEF

UE EEEE

E

E EE E

E E

WELLINGTON

The song charts below represent the 10 most popular songs for February 2014 based on the top downloaded and streamed songs from online music retailers.

AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EE E EE E E E E fi E EE E E E E E E E EP E E x E x BEEE BE H EE EP IEE EEEEEE E UEYE PEEE & GEEEGEE EB EEF

EI E IE EUXUEY/E YEE

E EE

AGENT:

UE EE EIFEE YEE IE PEPUEEE EE UEI Y EE E E

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EE E E E E EE EE E EEEEEEEEEEEEEEE EE E E E fi E E E E E EE B E EE BEEE BE H EE EP IEE EEEEE GEEEGEEE E UEEE PEEE EB EEF

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier

E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.