Boland (May) Hoërskool

Page 1

MAY 2014

BOLAND

HOËRSKOOL

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

HIGH SCHOOL

Tel: 021 872 3880

awsum@tiemedia.co.za

WHAT TO FIND INSIDE In the house

OPPI Spyskaart

Health

School News

AWSUM Scoop

Lifestyle

with

your selfie AWSUM!

AWSUM

!

Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

P3 Victor Hugo Originals

P5 AWSUM Kombuis

P6 Die Boelie

1ste Verj

AWSUM News

rsdag

Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!

WIN SUM! AWAWS UM!

www.awsum.co.za

P2 Die Wingerd

P4 Proviant Familie Restaurant P6 Headaches - You don’t have to

In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike

skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!


NEWS / NUUS

Lifestyle 2 MAY 2014

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

In the house MAY 2014 3

Victor Hugo Originals

In al hoe meer huise gewaar mens die unieke stamp of approval, `n klein silwer plaatjie met die naam “Victor Hugo Originals”. Hierdie klein plaatjie het `n groot geskiedenis wat ons in kort met ons lesers deel. Victor Hugo is gebore op Upington, groot geword in die Paarl en skoolopleiding voltooi by Boys’ High. In 2004 het hy noodgedwonge sy loopbaan verander en besluit om meubels te maak uit hulle garage , maar sommer gou-gou het hy genoeg voorraad gemaak om `n klein vertoonkamer in Bredasdorp oop te maak. Hy het` n unieke styl probeer vasvang wat sommer gou by die moderne ma aanklank gevind

het. In 2006, op sy vrou Maralda se aandrang, het hy begin om kombuise te vervaardig en gespuitverf, deur gebruik te maak van `n verouderde tegniek – ook `n styl wat nie beskikbaar was nie, en die res is geskiedenis. “`n Belangrike aspek van my besigheid is dat ek alle ontwerpe self doen en dat ek alles op aanvraag custom made doen”,sê hy. Boonop doen hy alle aflewering en installasies self! Vandag is Victor Hugo Originals `n hoogs suksesvolle handelsmerk in SuidAfrika wat getuig van kreatiwiteit, kwaliteit en diens. `n Moderne ontwerp met `n blik op die verlede.

classic kitchens, custom made furniture and built-in cupboards Craftsmanship at its very best - developed and honed over years of dedication.

BEFORE

The Victor Hugo Originals Range provides perfection for your: * Kitchen and eating areas * Bedrooms * Lounge and dining areas * Entertainment areas * Bathrooms * Bespoke chairs * Functional & Decorative items

AFTER

68 Church Street, Bredasdorp, 7280 | Tel: 082 924 3093 | victorhugooriginals@telkomsa.net | www.victorhugooriginals.co.za

Viljoen Juweliers Khalil Gibran het gesê “Werk is sigbare liefde”. Lê jy besoek af by Viljoen Juweliers in Worcester is dit presies wat jou hart raak… liefde. En op ‘n dieper vlak as wat mens aan iemand kan verduidelik. Viljoen Juweliers is ‘n familie-saak wat daadwerklik saai in die Worcester gemeenskap op ‘n wyse wat jou laat besef hoe ver liefde kan strek. “As jy vir ‘n man ‘n vis gee voed jy hom vir ‘n dag. Leer jy ‘n man om vis te vang voed jy hom vir ‘n leeftyd.” Dit is die rede waarom Viljoen Juweliers in 2011 dadelik ingestem het om studente van die Nasionale Instituut vir Dowes in diens te neem. Deur hierdie opleidingsprogram stel Viljoen Juweliers gehoorgestremde studente in staat om ‘n unieke vaardigheid aan te leer. Daar word jaarliks ‘n kontrak met die Nasionale Instituut vir Dowes gesluit. Befondsing vir die projek is vanaf die MQA afkomstig en daarom is ‘n formele ooreenkoms met ‘n formele leerplan asook eksamens van groot belang. Mark de Wet, goudsmit by Viljoen Juweliers, doen die onderrig van die studente. Hulle word opgelei in die werkswinkel wat verseker dat hulle die kennis en vaardighede het om

‘n langdurige bydrae te lewer tot die bedryf. Aangesien studente ‘n formele leerplan volg word alle metodes van juweliersontwerp aangeraak. Juwele word dus op verskillinde maniere gemaak met verskeie vorme. 6 Studente op ‘vlak 2’ en 7 studente op ‘vlak 4’ word jaarliks geleentheid gebied en die groep sluit dames en mans is. Die kursus is uiters prakties en die metodiek word dus op praktiese maniere aan die studente oorgedra. Die studente lees ook lippetaal en sommige dae woon ‘n tolk, wat spesifiek aangestel is om met vingertaal by te staan, die kursus by. Na afloop van die opleiding ontvang die studente sertifikate as goudsmede wat “werk-gereed” is. Hierdie unieke verhouding tussen Viljoen Juweliers en die student vergestald sigbare liefde…liefde wat voortaan in die kreatiwiteit en produkte van die studente oorgdra sal word aan diegene wat hulle produkte gaan koester. Wanneer jy dus besoek aflê aan Viljoen Juweliers en van die voortreflike goue juwele aanpas, sien die liefde daarin. Dit laat mens dink aan op watter ander wyses ons liefde sigbaar kan laat voortbestaan…

Willie Rouw

Aandag alle

Viljoen

juweliers kompetisie!

! ! e r e i l sko

Viljoen Juweliers… n aa e lfi se ‘n r u Stu gop sit! Wie weet, re at la l sa s n o at een w wenner van ‘n e ig kk u el g ie d jy dalk is ons opwindende geskenkbewys vir are, Sirad. nuwe juweliers-w

prys – R750 e d 2 : 0 0 5 1 R – 1ste prys 0. 3de prys – R50 wel.com

www.viljoenje


NEWS / NUUS

4 MAY 2014

May / June

OPPI SPYSKAART

See what specials to grab in your area! Cut this out and keep it safe

PAARL

PAARL

Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391

Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

R44 Stellenbosch to Paarl

Noop | 021 863 3925

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late.

Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes.

127 Main Road Paarl.

MOORREESBURG De Oudestoep | 022 433 3154 Winter Specials vanaf 1 Mei 2014 Lekker winter specials (Bredies en Boerekos vanaf R25.00) Elke dag Sop = R10.00 - Sop + 2 Snye Brood = R12.00 Kontak ons gerus vir ons daaglikse bredie en boerekos special.

Lead your customers on the road this upcumming June/July Winter Holiday

g We are publishin Guide

y the ultimate Holida ay with over 100 holid destinations. NEWS

/ NUU S

Book your space and let your advert be seen by more than 125 000 householdsbin the Western and Eastern Cape

NEWS / NUUS

R E T N I W OLIDAY H UNE J

2014

E D I U G

(From Moorreesburg to East London).

E S U R V IV HOW TO

ID A OOL HOL THE SCH

To book: Contact AWSUM News at 021 872 3880 or send a mail to awsum@tiemedia.co.za


NEWS / NUUS

AWSUM Kombuis

The French Affair! I met Jan Hendrik in France on the French Rivera, in Nice to be exact while I was filming my new TV series for Food Network called Jenny Morris Cooks The Rivera’s. Jan Hendrik told me that he had a love affair with France and its culture of good food, and was so inspired by the fresh produce from local markets and the meals he has been inspired by on his travels through these epicurean surroundings, he decided to write a book called The French Affair.

This lovely book is a feast for the eyes and nourishment for the soul, reflecting Jan Hendrik’s passion. The French Affair is a collection of recipes collected by author, chef and photographer Jan Hendrik van der Westhuizen on his life journey that took him from a farm in South Africa to the French Riviera and Paris.

Let’s Cook!

Sweet Wine and Vanilla Jelly with Pomegranate Seeds. Serves 8

SPIC

3 cups dessert wine of the monthE! (Muscat or similar style) ¼ cup white wine 2/3 cup caster sugar 1 vanilla bean split lengthways 8 sheets or 5 tsps. gelatine powder ¼ cup boiling water Pomegranate seeds

MAY 2014 5

SPICE up your life!

Vanilla Vanilla is the second most expensive spice after saffron, and is highly valued for its flavor, which described in The Book of Spices as “pure, spicy, and delicate”. As a result, vanilla is widely used in both commercial and domestic baking, perfume manufacture and aromatherapy.

Place the wines, sugar and vanilla in a saucepan on medium heat and stir for 5 minutes or until the sugar has dissolved. Bring to the boil and cook for about 2 minutes until the syrup thickens. Remove the vanilla bean and reserve for garnishing. Soak the gelatine and water in a large heat-proof jug and whisk until the gelatine has dissolved. Stir the wine mixture into the gelatine mixture. Divide a small amount of the liquid among eight glasses or moulds of your choice. (Jan Hendrik uses martini glasses for a more classic look) Refrigerate until set , then top with fresh pomegranate seeds and the rest of the gelatine liquid. If the leftover liquid has set slightly, reheat quickly to fill the rest of the moulds. To finish off, top with another layer of pomegranate seeds. Cut the discarded vanilla bean in quarters and use as a garnish. © Jan Hendrik V an Der Westhuizen 2013

Vanilla is an aromatic spice that benefits the nervous system. It also contains high levels of antioxidants which are valuable for reducing free-radicals in your body, which are the waste products from normal as well as harmful metabolic processes. Excess free radicals may cause diseases, including cancer.

directly to Delivered ts through the paren hool! the sc

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

• Cylinder refills & Exchange • Gas appliance services • Compliance certifications for Residential

021 868 3977

• Commercial and Industrial

winelandgas@telkomsa.net

• Commercial and Industrial

• Installations for Residential

PA A R L


NEWS / NUUS

Health 6 MAY 2014

Die Boelie Deur Karla van Biljon

Niemand van ons kan die realiteit van boelies ontsnap nie. Almal van ons het al gevoel hoe dit voel om geboelie te word, hetsy deur jou broer of suster, vriende, ‘n werkgewer of ‘n verkoopsman – ons weet hoe dit voel as iemand jou knoppies druk! As ons verwag dat alles in die wêreld net gelukkig, gemaklik, vredevol, veilig en in oorstemming met ons waardes moet wees, leef ons in ‘n fantasie wêreld. Boelies help ons somtyds om hierdie fantasie te breek! Kinders wat afhanklik van ondersteuning, veiligheid, beskerming en goedkeuring bly, trek noodwendig ‘n boelie aan om daardie fantasie van ‘n vredevolle lewe te breek. Dr. Demartini sê die volgende oor boelies: “If you’ve got a bully in your life and he’s pushing you around, it’s partly because you’re not guiding or governing your own life. You’re not empowered in that area. Once you empower that area, the bully disappears. If you don’t empower yourself, the bully just keeps coming in to toughen you up, to make you stronger so you empower that area. That bully is your hero because he is actually helping you empower yourself.” Om te verhoed dat kinders in die moontlikheid van ‘n boelie dinamieka vasgevang kan word, is dit wys om vir hulle te leer hoe om hulle eie lewens te bemagtig:

• ‘n Gesonde maaltydplan en gereelde oefening kan kinders fisies bemagtig. • As ouer kan jy jou kind help om psigies hulle persepsies in balans te bring. Jy kan hulle lei om nie ‘n “slagoffer” ingesteldheid aan te neem nie, maar eerder hulle lei om te sien hoe enige iets wat met hule gebeur, hulle help om karakter te bou en ‘n sterker mens te word.

HEADACHES - YOU DON’T HAVE TO “live with it.”!

• Sosiaal kan jy jou kind help om ‘n netwerk van vriende te bou waar hy/sy binne die vertrouens verhouding leer hoe om met ander Headache is one of the most common illnesses with te kommunikeer in terme van di twat around 15% of us taking painkillers for a headache at By Dr. Nicola Grobler hulle in gemeen het. any given time. • Familiaal kan jy as ouer bewus raak om nie nét jou kind te ondersteun nie, maar ook geleenthede van uitdagings vir hulle te bied sodat hulle nie afhanklik raak van goedkeuring nie. In die dans van die lewe kan ons leer om saam met die boelies te groei en onsself te ontwikkel tot ‘n selfstandige, bemagtigde volwassene! Vir meer inligting, kontak Karla van Biljon OF kom woon gerus die Familiedinamika Werkswinkel by.

Headaches in children are common and usually aren’t serious. Like adults, children can develop different types of headaches, including migraine or stress-related (tension) headaches. Children can also have chronic daily headaches. Recurring headaches have an impact on a child’s life in a number of ways, including school absences and reduction in performance, decreased home and family interactions, and decreased socialization with peers. Some of the many potential headache triggers include: sleep deprivation, dehydration, stress, skipping meals, using the computer or watching TV for a long time, a minor head injury, vision problems, changes in hormone levels, listening to really loud music, smoking, strong odors and certain foods such as caffeine, alcohol, cheese, nuts, aspartame, MSG and others. Perhaps the most overlooked cause of migraine and tension headaches is due to nerve irritation in the upper neck caused by poorly functioning spinal joints – Vertebral dysfunction.

Marelise Bester

OPTOMETRIST / OOGKUNDIGE B. Optom (R.A.U) F.O.A. (S.A) C.A.S. (Boston, U.S.A)

Tel: 021 872 3530

mbesteroptom@lantic.net

Hoofstr 304 Main Rd Paarl, 7646

REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONER GEREGISTREERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN

Dr. Alta Vogel praktiseer nou ook in die Paarl Woensdae - 80 Main Rd. Vir verdere inligting, gaan na www.natural-med.co.za of skakel 021-8872177.

Since the nerves of the upper neck supply areas of the scalp and face, irritation to these nerves can and often lead to headache. It’s important to pay attention to your child’s headache symptoms and consult a chiropractor or your doctor if the headache worsens or occurs frequently. Because headaches are so common, most people think they are a normal part of life. However, a persistent headache is a sign that something is wrong. Over the counter pain medications are usually effective in reducing headache pain. Before giving your child pain medication, keep these points in mind: Read labels carefully and use only the dosages recommended for your child. Don’t give doses more frequently than recommended. Don’t give your child OTC pain medication more than two or three days a week. Daily use can trigger a rebound headache, a type of headache caused by overuse of pain medications. Use caution when giving aspirin to children or teenagers.


NEWS / NUUS

Hoërskool La Rochelle MAY 2014 7 Larries gekroon as Nasionale Kampioene by ALL GIRLS’-toernooi Die afgelope langnaweek is die 15de All Girls’-toernooi tussen 20 van die land se publieke meisieskole deur Collegiate High School for Girls in Port Elizabeth aangebied. La Rochelle het aan die Netbal, Hokkie, Tennis, Muurbal, Drama en Debating deelgeneem. Al die kodes het baie verbeter op hulle 2013-uitslae, maar die hoogtepunt van die toernooi was La Rochelle se Eerste Netbalspan wat met die louere weggestap het.

Die begeesterde jong span het 8 van hulle 9 afdeling-wedstryde gewen. Hier het die span slegs teen Oranje met 14-20 vasgeval. In die semi-finaal is die Larries te sterk vir Eunice en kom hulle weer teen Oranje in die finaal te staan, waar hulle die bordjies verhang en met hulle oorwinning van 27-19 word die Larries aangewys as die nommer 1 Netbalspan by die All Girls’toernooi.

Die volledige uitslae van die span is as volg:

Megann Ferreira, Jayne Foxcroft & Janet Clift.

vs Kingsridge High School for Girls 28-27 vs Clarendon High School for Girls 47-6 vs Potchefstroom Girls’ High School 27-13 vs Rhenish Girls’ High School 41-11 vs Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria 32-18 vs Durban Girls’ High School 32-14 vs Oranje Hoër Meisieskool 14-20 vs St Michaels School for Girls 48-11 vs Queenstown Girls’ High School 45-7 Semi-finaal: vs Eunice High School 26-12

Uitblinkers vir die Larries was Gézelle Magerman, wat as Speler van die Toernooi gekies is, hoofdoel en kaptein, Sigi Burger en die verdedigende speler, Jana Scholtz.

Loreen de Villiers.

Melissa Smook & Nicole du Plessis.

Muurbalspan aan die opwarm.

Finaal: vs Hoër Meisieskool Oranje 27-19

Die seëvierende span op die foto het bestaan uit: Voor: Jolinda Roelofse, Jana Scholtz, mev. Marianna Schoeman (Spanbestuurder) en Jonicia Blommetjies. Agter: Willow-Ruby van der Berg, Dané Vos, Jette Kirsten, Simoné Wepener, Gézelle Magerman, Sigi Burger (Kaptein), mev. Elbie Engelbrecht (Afrigter) en Leandra Custodio.

Hoërskool New Orleans Pa van Rachels Angels loop glansgeleentheid mis

Skoolleerders speel gids vir Belge

Mnr. Groenveldt die hartklop van Rachels Angels en volgens sy kollegas die ou wat die leeueaan-deel in die RA doen, was nie daar om hul vreugde te deel toe hulle die trofee vir beste skool ontvang het nie. Meneer het sy enkel gebreek toe hy vergeet het hy is nie meer sestien nie .Hy het oor die muur geklim het om sy garage-deur oop te maak. Die trofee sal darem seker help om die pyn so bietjie te verlig. Sterkte,Meneer.

Tabitha, proefstudent by New Orleans het haar pa en suster genooi deur die gebiede waar ons leerders bly ,te ry. Hulle is vergesel van mnre Fortuin en Dumas, terwyl Dale Charles die fotograaf was en Asanele, Awiwe, Denton en Pedro as toergidse opgetree het. By die Bowyhuis het hulle vrywilligers ontmoet wat hulle dankbaar gelaat het dat daar soveel mense is wat omgee vir hul medemens. Een van die vrywilligers se opmerking was dat ‘n mens nooit genoeg vir jou gemeenskap kan doen nie.

SANHARP-Beurshouers

Shaun Manas, Crystal Newman en Helia Witbooi SANHARPBeurshouers. Die beurs word toegeken aan leerders wat in graad 9 presteer het in Natuurwetenskap. Hulle ontvang dan ‘n beurs wat alle skoolverwante noodsaaklikhede soos skoolklere, ekskursies, aankoop van skryfbehoeftes, skoolfooie ensovoorts (tot in matriek) dek .

New Orleans presteer

Drakenstein Munisipaliteit in samewerking met Kaapse Wynland Onderwysdepartement het onlangs plaaslike skole vereer vir hul prestasies behaal tydens hul 2013-matriekuitslae. Ons was een van die skole wat ‘n toekenning ontvang het. Twee onderwysers mnr A Rens en me. S Dumas het ook toekennings ontvang vir hul prestasies in onderskeidelik Engels Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal .

Wildeklawer toernooi

Zubair Khan, Gareth Kulsen, Carlton Arendse, Romano Collins, Leighton Bell en Wilber Julies van New Orleans Sekondêr is opgeneem in die Coke school excellence- span wat aan die Wildeklawer toernooi deelgeneem het.


NEWS / NUUS

Hoërskool Paarl Gimnasium 8 MAY 2014

Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Wildeklawer Netbaltoernooi 2014

Twaalf van die beste netbalspanne in die land neem jaarliks aan die Wildeklawer Superskole Netbaltoernooi deel.

Die uitslae was as volg: Wen Menlopark 27 - 26 Wen Diamantveld 30 - 14 Wen Dr EG Jansen 33 - 19 Wen Monument, Krugersdorp 37 - 17 Verloor Afrikaans Hoër Meisieskool 24 - 33 (toernooiwenners)

Rochelle Rossouw het in die EG Jansenwedstryd die trofee vir Speler van die Wedstryd gekry en Nicola vd Merwe in die Stellenberg-wedstryd.

Gimmies met spoed Hoërskool Paarl Gimnasium palm 24 medaljes in by die SA Skole en SA Jeugen Juniorkampioenskappe.

Marile Greyling Jean Stemmet

079 496 4001 082 559 9024

Die afgelope vakansie het 38 rugbyspelers gim se o.19 A en b spanne by ‘n noord-suid toernooi in pretoria verteenwoordig. Die spanne het tuisgegaan by hoërskool menlopark. Albei spanne het 2 wedstryde gespeel: O.19 B wen teen waterkloof van pretoria 30-3. O.19 A wen ook teen waterkloof 24-10. O.19 B wen teen menlopark van pretoria 37-3. In ‘n baie harde wedstryd teen menlopark val gim se eerste span egter vas met ‘n telling van 18-22.

Gimnastiek

12 Afrika lande se beste junior en senior Olimpiese gimnaste het deelgeneem en gekompeteer by die Afrika Spele. Logan Lawrence se span het ‘n silwer medalje verower.

Reünie-Leiers 2014 10 Jaar 2004 20 Jaar 1994 30 Jaar 1984 40 Jaar 1974 50 Jaar 1964 60 Jaar 1954

O.19 A en B rugbytoer

Lev 3 swemmers

Imre van Huyssteen, Emile Lutzeler, Franco van Niekerk en Juan Hayman het 13-17 Maart deelgeneem aan die Vlak 3 Nasionale Swemkampioenskappe en uitstekend presteer.

Muurbal

Hierdie leerders is opgeneem in die Boland Groep wat gedurende Junie vakansie aan die Interprovinsiale Muurbaltoernooie gaan deelneem.

Spesiale melding mareli.greyling.55@gmail.com jeanstemmet13@gmail.com

Die junior dogter en- seun wat die meeste punte ingesamel het is: Lené Geldenhuys en Dawid Kellerman

Hanel van Reenen 082 896 5790

hanelvr@mweb.co.za

Louise-Anne Truter 083 450 6732

louise@fhbc.co.za

Connie Jacobs

082 776 0473

rfjacobs@telkomsa.net

- Imre van Huyssteen (#Imre behaal vier, eerste plekke, waarvan twee rekords is) en Juan Hayman

Tertius Reitz Jan Booysen

083 512 5714 083 635 2101

booysenj@winetech.co.za

Youth loudly answers plight of the rhino

Uli Rietmann

082 316 0382

jur@sonicmail.co.za

Die senior dogter en- seun wat die meeste punte ingesamel het is:

The students of Paarl Gim High School have loudly and proudly answered the plight of the rhino with its 20-strong mountain bike team having entered the 2014 Resolution Health and Zurreal Ride the Rhino cycling event. “Paarl Gim would like to challenge all other schools to follow suit as we collectively fight against rhino poaching while raising awareness of the endangered Renosterveld region in the Western Cape by participating in this very worthy cause. After all, it’s your very own future that you’re fighting for,” saysEddie Bateman, Paarl Gim High School principal. The Ride the Rhino challenge, a 3-stage race taking place in the Western Cape area between 26 and 28 September, raises much needed funds in support of various antirhino poaching initiatives, as well as increase awareness of one of South Africa’s near-extinct national treasures – the Renosterveld region.


NEWS / NUUS

Paarl Boys’ High School MAY 2014 9

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Rugby St John’s 2014 Klop St Charles 35 – 0 Klop Jeppe High School 12 - 5 Klop Pta BHS 45 - 14


NEWS / NUUS

Paarl Girls’ High School 10 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Western Province Action Netball

Baie geluk aan die graad agts wat verkies is tot die Verteenwoor-digende Raad van Leerders vir 2014:

Unisa eksamens

Twee leerders van Hoër Meisieskool Paarl het uitsonderlik presteer in die Unisa teorie eksamens. Alexandra Smit (links) is op die ererol geplaas vir haar prestasie in musiekteorie graad 4 (96%) en Margerete van Niekerk (regs) is een van die wenners van ‘n Hennie Joubert merieteprys vir 100% behaal in musiekteorie graad 3.

Miss Girls’ High Ons finaliste:

Marna Visagie (left), Chris-Mart Kleynhans (middle) and Carlien Koster (right).

Netbal

Twee leerders van Hoër Meisieskool Paarl het uitsonderlik presteer in die Unisa teorie eksamens. Alexandra Smit (links) is op die ererol geplaas vir haar prestasie in musiekteorie graad 4 (96%) en Margerete van Niekerk (regs) is een van die wenners van ‘n Hennie Joubert merieteprys vir 100% behaal in musiekteorie graad 3. Agter (vlnr): Santi Turner; Mieke Karsten; Natalie Canipe; Nadia Pretorius; Helanie Griessel; Hamlin Basson. Voor (vlnr): Nicola Neethling; Rachel Pienaar; Mareli Lombard; Anke Geldenhuys; Natasha Obermeyer; Mienke Ehlers.

PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

PAARL AGENT:

Wilmarè Mouton van HMS se 0/16 A span wen Hugenote Hoërskool 20-10.

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEE -E E E v E f E E yN E v E v yq

PI

Jonine Griesel van HMS se 0/16A span Paarl in aksie.

Chante Jordaan van die HMS 0/17A span in aksie.

UEE PEEFE

E EE FIN IN P

E EEN HEU E!

EE E H WEB REF:

N E

P

E

E E

G E GE

N

E

N E y

E

E E

E

v E E

E

,E N

P E ING

E

f

N

AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEEEE E y E E E E E W EN E E f N EE E E v NE EE E f v f NE y EN E f E E f y EE E E yN v y N E! EE E H G E GE P E ING WEE EEF

EE!

WELLINGTON AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEE E E E E E , E E E E y NEv E , E E EE E H INGEE G E GE EPEE WEE EEF

PEPUE E EE HUGENE

E

,

AGENT:

F

IEY HE E EE E E

HEEE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE E E E E E ,E W E fl ,I E E E E E E y Ev f yN EE E H EE EP IEN EE WEE EEF

E PEEE

E

E yN

y

E


NEWS / NUUS

Boland Landbou MAY 2014 11 LO Rekreasie uitstappie – sas vloot (simonstad) Die graad 11’s en graad 12’s besoek die vlootbasis in Simonstad as deel van hulle lewensoriëntering. Hulle besoek het ingesluit ‘n “Frigatte” (oorlogskip), duikboot, SA Vlootduikskool, Maritime Warfare Opleidingsentrum. Hulle het ook praktiese aspekte van militêre dril en skietoefeninge by die Binnehuise simulator SAS Simonsberg bygewoon.

Fisiese Wetenskappe-Klas Matrieks besig met hul prakties.

Wijnskool

Bartho Eksteen het op 10 Mei 2011 die Diners Club Bartho Eksteen Wine Academy, oftewel Wijnskool, se deure by Hoër Landbouskool Boland geopen. Daar word ʼn wye reeks internasionale wynkursusse aangebied sowel as praktiese wynkursusse spesiaal vir Landbouskool se leerders.

Bradley Brits en Shaun de Villiers.

LJ Venter, Derick de Klerk, JP Lombard en Bradley Brits.

Junior SA-atletiekkampioenskappe Tydens die afgelope SA Junior kampioenskappe in Stellenbosch het die atlete teen die land se bestes kragte gemeet.

Hugenote Hoërskool Atletiek sluit af op hoë noot!

Mare-Louisa Koegelenberg het weer eens puik presteer by die SA Skole Atletiekbyeenkoms deur ‘n silwer medalje in die 800m Meisies 15 jaar los te hardloop. Verskeie Hugenote atlete het ook gekwalifiseer vir die ASA Nasionale Junior Atletiekbyeenkoms waar hulle puik rekenskap van hulself gegee het. Michael Goodall en Jessie Lötter het medaljes verower. In totaal het Hugenote tussen die Boland-, Wes-Kaap- en SA-Kampioenskappe 40 medaljes huis toe gebring. (12 Goud, 14 Silwer en 14 Brons).

Verskeie sportspanne van Hugenote Hoërskool het die afgelope maand toere onderneem of aan toernooie deelgeneem:

Die eerste rugbyspan neem deel aan die Oakdale Toernooi en die Wynberg Rugbyfees. Die o.14-rugbyspan speel in die Hoërskool Punt Toernooi. Die eerste dogtershokkiespan neem deel aan die Mosselbaai Sportskool. Die eerste seunshokkiespan neem deel aan die Fairmont Hokkietoernooi. Die Gholfspan onderneem ‘n toer na die Suid-Kaap waar hulle op die voortse gholfbane van die streek speel.

ATKV Redenaars

Drie van ons leerders het puik gevaar in die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie en teen strawwe kompetisie deurgedring na die volgende rondte. Cilmi Geyer, Junior Huistaal-afdeling, Senzo Nkabinde, Junior Addisionele Taalafdeling en Zama Nkabinde en DuWaynne Slamet, Senior Addisionele Taalafdeling, gaan later hulle slag wys.

Cilmi Geyer

Du-Anne Slamet

Senzo Nkabinde

Zama Nkabinde

Opedag ‘n reuse sukses!

Hugenote Hoërskool het op 24 April hul jaarlikse opedag gehad. Ongeveer 500 voornemende leerders en ouers het die geleentheid gehad om die terrein, skool en koshuis te besoek. Hulle kon sien hoe daar in klasse gewerk word en ook deur leerders se oë die stories en opwinding van die skool deel. Indien jy hierdie geleentheid misgeloop het, is jy welkom om die skool te kontak vir inskrywingsvorms.


NEWS / NUUS

Hoërskool Swartland 12 MAY 2014 Netbal O/18A span

Die doele, Karla Smit en Deoné Burger in aksie.

O/15A rugbyspan

Daniel du Toit word opgelig in die lynstaan.

Rugby eerste span

Werner Beets met die bal.

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

Dogtershokkie O/18A span Voor is Renelda Scholtz en agter haar is Jana Eksteen.

Seunshokkie O/18A span

Caleb Louw in aksie.

Voor is Adriaan Labuschagne en agter hom is Wynand Hofmeyr.

Hoërskool Dirkie Uys Tenniskampioen Corin de Waal, gr. 8-leerder van Hoërskool Dirkie Uys op Moorrreesburg, is die SA nasionale dogters O.14-enkelspel- sowel as dubbelspel-tenniskampioen. Sy het hierdie titel in die afgelope vakansie in die Suid Afrikaanse Nasionale Junior toernooi, die tennishoogtepunt op die junior kalender, in Bloemfontein gewen. Sy het ook in Maart SA verteenwoordig in die African Cup toernooi in Nairobi, Kenia, en tot die halfeindronde van die enkelspel deurgedring en saam met haar mede-spanmaat, Maja Gledic, tot die dubbelspel-finaal gevorder. Dit lyk asof tennistalent in die familie loop, want Corin is ‘n niggie van die Davisbeker speler, Nic Scholtz, wat tans in Amerika studeer. Corin word afgerig deur Aldred Burden, op Moorreesburg.

Tenniskampioen Hierdie Dirkie Uys-leerders is opgeneem in die Wes-Boland netbalspanne. Verder het die O.19A-, O.16A- en O.14Anetbalspanne ook almal deurgedring na die tweede rondte van die Top Skole-kompetisie.

Voor v.l.n.r. Sydney Crow, Gizelle Kitshoff, Carla Bester, Corin de Waal, Candice Rhodes, Johanna Skippers, Thana Kitshoff. Middel:Courtney Blom. Agter: Lenka de Waal, Anelche Truter, Janine Heynse, Stephany McKrieling, Jaclyn Engelbrecht, Anette Coetzer, Anushka Odendaal, Jeanette Coetzee. Afwesig: Tiné Kitshoff.

Skaak Christiaan Mostert, Barend Mostert, LeeMarvin van Aarde en Wouter Bester van Hoërskool Dirkie Uys is in die Weskusskaakspan wat gaan deelneem het aan die Wes-Kaap-proewe.


Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

NEWS / NUUS

HTS Drostdy MAY 2014 13

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Rugby

Rugby vs Charlie Hofmeyer (Ceres): 0/14 A wen 60 - 0 0/14 C wen 62 - 0 0/15 A wen 27-3 0/16 A wen 22-12 0/19 D wen 89 - 3 0/19 C wen 43 - 19 0/19 B wen 38 - 3 0/19 A wen 62 – 0 Baie geluk aan al ons spanne wat so goed presteer het!!! Ons O/19A-span is uitgenooi om aan die Wilderklawer Superskole Rugbytoernooi te Kimberley te gaan deelneem. Die wedstryd teen Selborne College word op dag 1 op SS1 uitgesaai en Drostdy verloor 10 – 19. Wynand Roets teken al die punte aan vir Drostdy. Op dag 3 speel ons teen die Wildeklawer uitnodigingspan en verloor in ‘n naelbytstryd 29 – 35. Dit is vir ons ‘n groot eer om genooi te word. Baie dankie aan Hoërskool Diamantveld vir die gasvryheid en organisering.

Voorbereiding vir Classic Clashes Die afgelope week is die dorp en die skool behoorlik in rooi getooi vir die jaarlikse FNB Classic Clashes kragmeting tussen Drostdy en Worcester Gimnasium. Die wedstryde begin alreeds Donderdag 8 Mei en die hoofwedstryd vind plaas op 10 Mei. Maak seker dat jy die volgende uitgawe van Awsum! kry vir al die nuus en uitslae. Hou hierdie ruimte dop...

‘n Paar koshuisleerders sing in die aand op die pawiljoen dat die berge antwoord gee.

Bome in Somersetstraat.

V.l.n.r. Daniël Snyman, Ashley Adonis, Mubeen Laatoe, Colin Khosa, Charl van Sittert – AWSUM ouens..

Trappespark word voorberei vir die groot slag...

Wiskunde boffin Baie geluk aan Phillip Cornelissen, ‘n gr.9-leerder, wat by die UCT-Wiskunde Olimpiade aangewys is as die leerder wat die beste presteer het in Drostdy! Hy wen ‘n geskenk van Oxford University Press.

Skaak

Oud-Drostdyer Junior Springbok

Jaco du Plessis en Ruben van der Schyff word albei in die Wes-Kaapspan opgeneem wat later die jaar aan SA’s gaan deelneem. Jaco wen 4 uit 6 van sy wedstryde – ‘n baie goeie prestasie!

Wilco Louw, ‘n oud-Drostdyer wat as lid van die Junior Springbokspan vir die Wêreldbeker kompetisie gekies is, presteer uitstekend. Hy het as voorspeler in twee wedstryde teen Argentinië reeds drie drië gedruk. Ons is baie trots op jou, Wilco!

Ruben van der Schyff (heel links) en Jaco du Plessis (heel regs).

“Adopt a Donkey” Aangesien die donkie al sedert 1921 Drostdy se gelukbringer is, het een van ons gr.9-leerders, Marilie Matthee, die inisiatief geneem om ‘n “adopt a donkey”-projek te loots. Die skool is die geleentheid gegee om te stem vir hul gunsteling donkie en elke leerder gaan ‘n donasie van R10 maak. Ons gaan dan ‘n donkie aanneem by Eseltjiesrus buite McGregor. Lees in die volgende uitgawe watter donkie die gelukkige wenner was om die amptelike Drostdy Donkie te word.

Wilco Louw (regs).

Be AWSUM. Read AWSUM.


NEWS / NUUS

Worcester Gimnasium 14 MAY 2014

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Water Ski

Robyn Viljoen has been making serious waves in the ski scene so far this season. These are her most recent results: Western Province Championships : 1st in slalom, 2nd in tricks Gauteng Championships : 1st in slalom, 2nd in tricks South Africa Championships (u.17): 1st in slalom, 2nd in tricks All Africa Championships (junior girls) : 1st in slalom, 2nd in tricks Rpbyn also broke the South African u.21 girls’ slalom record (while she is actually still only u.16).

Twee van WG se Krieketsterre Twee o.19A1-krieketspelers van WG het uitsonderlik presteer in skolewedstryde. Mark Andrianatos (links) het 1047 lopies in die afgelope krieketseisoen in die o.19A1-liga behaal. Cameron van der Wygen het die afgelope 2 seisoene 50 paaltjies in die o.19A1-liga geneem.

Nasionale ATKV Redenaarskompetisie Danelle is een van die min leerders van regoor die Wes-Kaap wat na die semi-finaal van die Nasionale ATKV Redenaarskompetisie deurgedring het.

Open Day

Worcester Gymnasium offers an incredibly wide assortment of activities. The open day was a showcase of the many faces of Worcester Gymnasium. Here are just a few photos of the day.


Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!

NEWS / NUUS

Hoërskool Montana MAY 2014 15

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880 Gholf

Hierdie kranige gholfspeler het reeds verlede jaar sy stokkie in Amerika geswaai en is hierdie jaar wéér genooi om so te maak. Vanaf 19 tot 26 Julie sal Dandré in Suid-Kalifornië aan die Junior Olimpiese Gholfkampioenskap deelneem. Voordat hy sy tasse pak om sy staal in Amerika te wys, sal hy vanaf 16 tot 18 Mei op Riversdal aan ‘n driehoekige toernooi deelneem. Hier sal hy een van slegs twee Worcesteriete wees wat Boland in 0.17-span verteenwoordig.

SA-Fietsry

Nicol Carstens, ons SA-fietsryer, is deur sy borg Velolife BMC genooi om aan ‘n aantal wedrenne in Italië te gaan deelneem. Nicol was twee weke lank op reis en het sy eerste wedren in Milaan gery waar hy ‘n uimuntende 3de plek behaal het. Die Sondag was die groot wedren en uit 120 van die wêreld se bestes het Nicol ‘n pragtige 10de plek behaal. Die laaste wedren het die noodlot hom getref en kon Nicol nie die wedren voltooi nie omdat hy te siek was.

NEWS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

/

NUUS


NEWS / NUUS

AWSUM Scoop 16 MAY 2014 Speel papparazzi en stuur vir ons fotos van jouself, jou vriende, jou onnies, jou hond, jou familie...

Pssst.. Ons wil weet... van jou en jou vriende, so stuur vir ons jou foto’s! Danya Zwiegelaar en Leanne Martin van Hugo Rust Laerskool. Hulle het 'n "AWSUM" dag gehad by die Durbanville se jaarlikse Plaasfees!

Dit mag dalk net op die AWSUM Scoop-blad in die AWSUM Koerant geplaas word. Neem foto’s in die klas, langs die sportveld, by die huis, net waar jy wil of neem `n selfie en stuur dit! Jamie Kruis, Gr 3, from Courtrai Primary took up JKA karate only six months ago and have excelled in the sport earning a full yellow belt within 4 months. He came 3rd in the Boland JKA championship held in February 2014 and then competed in the WP JKA Karate Championship on 12 April 2014. It was a “knock out” formatted competition where he managed to beat a green belt in his last fight to finish 2nd. His performance secured him an invitation to the National JKA Championship in JHB on 22 – 24 May 2014.

Skool: Paarl Gimnasium. Vriende: Megan, Nelia, Annelie, Zahn, Annette en Mia.

Ons stel bekend: Die AWSUM Scoop - Blad Stuur jou nuus na awsum@tiemedia.co.za

Het jy nie `n e-pos adres nie? Post jou foto op ons Facebook-blad of stuur dit as `n “private message” na ons. AWSUM News - www.facebook.com/AWSUMNews

The more likes your selfie gets, the better your chance will be at winning! So get snapping, get selfing and start liking for your chance to win.

Post and win!

Take a selfie with a AWSUM Newspaper then post the photo on the AWSUM News Facebook Page for your chance to

Submit as many selfies as you want! Make sure you share this with your friends so you can get more likes... Remember that more likes means more chance at winning! One lucky person will win a meal voucher for 2 at Proviant Restaurant in the Paarl. If you are new to our Facebook page be sure to “LIKE” us as well!

SEL

FIE

win a R1 000.00.

Go to www.facebook.com/AWSUMNews

Entries close on the 31st of May 2014. The winner will be contacted shortly after the closing date via a Facebook private message from us.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.