Boland (Maart) Hoërskole

Page 1

MARCH 2014

BOLAND

HOËRSKOOL

Tel: 021 872 3880

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

HIGH SCHOOL

awsum@tiemedia.co.za

www.awsum.co.za

AWSUMNews

Kom ons vier Menseregtedag P2 P3

Die CrossFit uitdaging Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames P4 First time high school challenges P4 Why You Should Buckle Up P5 Oppi Spyskaart

Vakansiedae is `n dag vir elke gesin om te ontspan en `n langnaweek weg te ry na `n lekker vakansie bestemming, maar soms moet jy onthou die dag is juis `n vakansiedag ter nagedagtenis van` n gebeurtenis. Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op 21 Maart gedenk ter nagedagtenis van die Sharpeville-slagting, maar ook om te benadruk dat elkeen in ons diversiële land `n reg het as mens. Ons vier op 21 Maart die ideaal dat alle Suid-Afrikaners, van watter ras ook al, bewus sal wees van hul menseregte.

e h t l l a t u o k c e s Ch w e n l o o h c s t s late inside

Wat kan julle gesin doen om hierdie dag te vier? • Cape Town Festival: Vier Menseregtedag in Kaapstad se middestad. Gratis konserte, kosmarkte, verskei kunstenaars en meer sal die dag onvergeetlik maak. • Gratis Menseregte Dag konsert by die V&A Waterfront. • Tyger Run/Walk by Tygervallei Sentrum. • We are one Colour Festival, The Grand Parade, Darling Straat, Kaapstad.


NEWS / NUUS

Life Style

2 MARCH 2014

Die CrossFit uitdaging - om tyd te maak

Het jy al jou kop daarop neergesit dat jy Maandag gaan begin oefen en reg eet? Week 1 gaan goed. Jy oefen elke dag en eet gesond, maar teen week twee dink jy aan elke liewe verskoning deur die dag hoekom jy nie die aand hoef te gaan oefen nie en hoekom jy die stukkie wortelkoek verdien. Jou besige skedule, werk, kinders en vriende kry baie keer die skuld as jy nie by jou nuwe oefen roetiene hou nie. Gou-gou vervaag die opgewondenheid van `n “nuwe jy”.

“verskonings” al opgeduik – ons moes konsultante in George gaan sien het vir ons Suid-Kaap koerant, spiere was seer, griep het al sy rondte gemaak en ons het `n aand of twee bietjie te laat saam met vriende gekuier en daarom te moeg gewees vir die volgende oggend se CrossFit. Dit was die uitdaging na ons eerste skrywe – om tyd te maak en deur te druk vir jou gesondheid.

Vir een of ander rede vervaag die CrossFit opgewondenheid glad nie. Die AWSUM –redaksiespan oefen nou al vir `n maand en dit hou ons nogsteeds op ons tone. Intussen het al die bogenoemde

Die deursettingsvemoë stop ook nie net by die oefening nie, maar saam met die CrossFit uitgdaging, kom die Paleo diet, dit wil sê alles wat die grotman in die hande kon kry. Dit sluit die volgende

in: vleis, vis, groente, vrugte, neute en sade, klein bietjie stysel en geen suiker. CrossFit is gemeenskapsgebasseerd en daardeur kry jy sosiale ondersteuning van almal wat ook daar oefen omdat almal fisiek saam uitgedaag word. As dit nie vir Ivar, die hoofafrigter se ondersteuning was nie, sou ons al lankal tou opgegooi het en dit is wat CrossFit anders maak as jou gewone gym-sessie. Die sosiale aanklank wat jy vind om saam met `n groep van min of meer 12 mense te oefen en die individuele aandag vanaf die afrigters. CrossFit is nie verniet een van die vinnigste groeiende sporte in die wêreld nie.

Verveling van jou oefen roetiene is dikwels die oorsaak hoekom jy nie week 2 eers deur maak nie en verveling sal jy nooit kry by CrossFit nie. Elke keer doen jy iets anders. So as jy opsoek is na iets nuuts, CrossFit wil doen as ‘n sport, `n skolier is wat wil fiks bly tussen seisoene of iemand is met `n behoefte om saam met ander mense te oefen, aanvaar die CrossFit uitdaging saam met ons. Deel jou oefenstorie met ons deur dit te e-pos na awsum@tiemedia.co.za.

Friends, family and our freshly prepared food, meat and deli! Come and enjoy the important things in life at our new kids-friendly picnic area. Deli-Co Meat & Farm Stall

On the R44 between Stellenbosch and Paarl

Deli-Co @ Potbelly: 021 8755 124 Meat orders: 022 4481 921/2 for collection @ Potbelly within 48 hours Mon - Fri: 08:00 - 17:30 Weekends & Holidays: 08:00 - 16:30

Potbelly Restaurant & Bakery: 021 8755 664 Bali Trading Klapmuts: 021 875 5663 Bali Trading Koelenhof: 021 865 2680

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier


NEWS / NUUS

Life Style

MARCH 2014 3

Die Isa Carstens Akademie (ICA) bied ‘n drie-jaar voltydse Diploma in Somatologie, ‘n NQF vlak 6 kwalifikasie. Hierdie is ‘n belowende loopbaankeuse vir jong dames aangesien dermatoloë, plastiese chirurge en dokters in estetiese medisyne toenemend van somatoloë in hul praktyke gebruik maak om behandelingsprosedures aan te vul. Voornemende studente wat as ‘n somatoloog in die estetiese mediese rigting wil werk kan Somatologie studies kies as ‘n alternatief vir daardie kandidate wat byvoorbeeld akademies presteer maar nie vir medies gekeur word nie. Die Isa Carstens Akademie (ICA) is reeds vir 36 jaar een van die mees vooraanstaande opleidingsinstansies op die gebied van gesondheid en velsorg in Suid-Afrika en is ook die eerste CIDESCO (Comitè International D’Esthètique et de Cosmètologie) erkende skool. Terapeute met ‘n internasionaal erkende ICA kwalifikasie

is veral in aanvraag wat plaaslike en internasionale werksgeleenthede betref. Die kursus se bestuurs-en bemarkingsmodule bied verder die nodige kennis om ‘n eie sake-onderneming te bestuur. Daar is vandag talle voorbeelde van voormalige ICA studente wat suksesvolle eenman sake ondernemings bedryf, of in groter salonne en spa’s as terapeute en spa bestuurders werksaam is of op luukse passasierskepe werk. Volgens Isabel Roos, besturende direkteur van ICA, is ‘n belangrike faktor wanneer ‘n opleidingsinstansie gekies word, dat dit by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding geregistreer is, asook geakkrediteer deur die raad van hoër onderwys dus voldoen die kwalifikasies aan die Nasionale Kwalifikasieraamwerk se standaarde.Die ICA het kampusse in Stellenbosch en Pretoria en bied uitstaande koshuis verblyf.

www.fishgate.co.za ISA_4626

Somatologie 'n opwindende loopbaan vir dinamiese jong dames

Volg ’n loopbaan in gesondheiden velsorg.

Die Isa Carstens® Akademie is ‘n betroubare naam in gesondheid- en velsorgopleiding, en bied aan jou die geleentheid om ‘n internasionaal erkende Diploma in Somatologie te verwerf – hetsy in Stellenbosch of Pretoria. Vir meer inligting, besoek gerus www.isacarstens.co.za of kontak Stellenbosch: t: 021 883 9777 - Pretoria: t: 012 348 0125

Leiers in gesondheid- en velsorg.

Isa Carstens Akademie is geregistreer by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding onder Hoër Onderwyswetgewing 1997. Registrasie sertifikaat No 2000/HE07/025

Opwindende landswye Entrepreneurskompetisie vir Gr. 6 – 12 leerlinge!

Deur Helpende Hand se unieke entrepreneurskompetisie wil ons elke leerling die geleentheid bied om ʼn entrepreneursingesteldheid te ontwikkel, hul vaardighede op te skerp en meer oor die besigheidswêreld te leer. Die opwindende videogedrewe begeleiding gaan die volgende vrae beantwoord: • Hoe kies ek ʼn besigheidsidee? • Wat het ek alles nodig om met ʼn besigheid te begin? • Hoe stel ek ʼn besigheidsplan op? • Hoe kan ek my produk of diens bemark?

Helpende Hand begelei deelnemers om na afloop van elke video ʼn gedeelte van ʼn besigheidsplan te ontwikkel. Skole kry ook gelykstaande wengeld om aan te wend vir Entrepreneursontwikkeling in die skool. Wat is die pryse? • Eerste prys: R15 000 vir wenner en hul skool • Tweede prys: R8 000 vir deelnemer en hul skool • Derde prys: R5 000 vir deelnemer en hul skool • Die wenner verskyn ook op KykNet Ontbytsake!

Die kompetisie bestaan uit drie fases waar finaliste deurdring na ʼn volgende rondte en sodoende toegang kry tot die materiaal vir die volgende fase. Onderwysers kan ook die materiaal in die klaskamer gebruik en ʼn groep leerlinge laat inskryf. Deelname is gratis! Hoe neem jy deel? 1. Besoek http://entrepreneurs. helpendehand.co.za/ 2. Kyk die video vir agtergrond 3. Registreer gratis! 4. Lees die bepalings en voorwaardes

5. Dateer jou inligting volledig op 6. Kyk die 6 begeleidingsvideo’s 7. Gebruik die gegewe templaat om jou besigheidsidee saam te stel 8. Stuur jou besigheidsidee aan ons voor 2 Mei 2014 Besluit vandag nog om beheer oor jou toekoms te neem en jouself te bemagtig met kennis. Kontak Joey Lötter vir volledige inligting: joey@helpendehand.co.za

Solidariteit Helpende Hand

ENTREPRENEURSKOMPETISIE Het jy n skitterende sake-idee? Droom jy van jou eie onderneming? Wil jy graag jou eie baas wees? Wie?

Graad 6 tot 12-leerlinge

Waar?

Registreer by www.loopbaan.co.za

Wanneer?

Sluitingsdatum: 2 Mei 2014

Solidariteit Beweging

SLUIT VANDAG AAN!

SMS jou naam en dorp na 34388

WEN jou deel van pryse ter waarde van

R60 000

www.helpendehand.co.za

0861 25 24 23


NEWS / NUUS

4 MARCH 2014

First time high school challenges:

Celia Julies - Educational Psychologist Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum

Upon entering high school for the first time as a Grade 8 learner, this quarter most probably seemed daunting, exciting and nerve wrecking simultaneously. High school has for many held this element of mystery while going through primary school. What was expected? Some of the challenging issues that need exploration could probably be regarded as universal, experienced by parents and learners across the spectrum of first time high school jitters. A 7-point synopsis of what parents could bear in mind: ■ Deal with hormonal changes of puberty turning into teenage years. Be aware of sudden changes regarding emotions and behaviour. Constant communication is imperative. ■ Accept your child’s right to privacy. Do not snoop around unnecessarily and ask blatantly if anything is of concern to you.

■ Boost your child and his/her ways. Building up their self esteem is very important as opposed to breaking it down. ■ Deal with issues on their level. Do not make yourself out as a “know it all” and force your opinions upon them. Become enlightened by the ways of youth. ■ Know and accept their friends. Friends become very important at this stage in their lives. Allow room to accommodate this. Make certain that you know their whereabouts with friends and allow them to invite friends of their own to their home. ■ Discuss the reality of peer pressure. Determine how your child deals with this and if you find that he/she struggles with it, you may contact a psychologist as well. ■ Lastly, be aware of your child’s academic potential and take the necessary steps to seek help if necessary. Even though in high school, our children need guidance and support more than ever. Enjoy the journey and make the most of it.

Why You Should Buckle Up Motor vehicle crashes are the leading cause of death for people between the ages of 2 and 33. Despite the risks involved with driving, many people continue to drive without wearing a seatbelt or other type of restraint. National statistics show that 84% of children in South Africa, travel in cars without wearing their seatbelts. Even in a minor crash, an unrestrained child would be thrown around inside the vehicle, injuring themselves and others. They could be thrown from the car through one of the windows. At 25km/hour a small child sitting or standing next to the driver can be killed in an emergency stop if its head hits the windscreen/interior of the car. At 40km/

Dr. Nicola Grobler

hour the blow to a child’s head is the same as dropping him/her from 6 meters onto concrete. A hospital observation study has shown some frightening statistics on what could happen if you’re not wearing a seatbelt when an accident occurs. Compared to passengers and drivers who had their seatbelt fastened, unbelted occupants: • Are three times more likely to die in the hospital as a result of their injuries; • accounted for 68 percent of all car accident victims who died in the ER; • were up to 3.9 times more likely to suffer a severe injury to the head, face, thorax, abdomen or lower extremities;

• were more than four times as likely to have been drinking before the accident. Wearing a seatbelt is one of the easiest things you can do to avoid being severely injured or killed in an motor vehicle accident. Seatbelts help reduce the risk of injury in many types of crashes. They help to properly position occupants to maximize the airbag’s benefits and --unlike airbags-- they also protect occupants in multiple-collision crashes. Therefore, it is important that seatbelts always be worn, even in airbag-equipped vehicles. The seatbelt is designed to stretch at a controlled rate to absorb crash energy and reduce the severity of the occupant’s deceleration. So, buckle up and drive safe!

Accident-related back pain often develops over time, with more serious pain appearing a few days after the accident. Therefore, even if one isn’t experiencing extreme pain, he or she should see a chiropractor or other health care provider as soon as possible.


NEWS / NUUS

MARCH 2014 5

Celebrate St Paddy’s day Every year on 17 March, Ireland celebrates Saint Patrick’s Day, a cultural and religious holiday that dates back to the 9th century and pays homage to the nation’s most prominent patron saint. While it does have spiritual roots, today, the occasion is largely used as an excuse for Irish fun and has been eagerly adopted by a host of countries outside of the shamrock state, South Africa included. The AWSUM Kombuis shares two Irish recipes to celebrate St Paddy’s.

Irish Cream Chocolate Mousse

Original Irish Coffee

Prep:10 min Total: 30 min Servings total: 6 servings, 1/2 cup each

Total Time: 10 min Prep: 5 min Cook: 5 min Yield: 1 serving Level: Easy

Ingredients: 1 package JELL-O Chocolate Instant Pudding 1 cup cold milk ¼ cup Irish cream liqueur 2 cups whipped cream ½ cup fresh raspberries 30 g BAKER'S Semi-Sweet Chocolate, shaved

Ingredients:

Directions:

Directions:

Beat pudding mix, milk and liqueur in medium bowl with whisk 2 min. Stir in 1 and a half cups whipped cream. Spoon into 6 dessert dishes. Refrigerate 20 min. Top with remaining whipped cream, berries and chocolate.

Fill footed mug or a mug with hot water to preheat it, then empty. Pour piping hot coffee into warmed glass until it is about 3/4 full. Add the brown sugar and stir until completely dissolved. Blend in Irish whiskey. Top with a collar of the whipped heavy cream by pouring gently over back of spoon. Serve hot.

Source: http://www.kraftrecipes.com

Source: http://www.foodnetwork.com

1 cup freshly brewed hot coffee 1 tablespoon brown sugar 1 jigger Irish whiskey (3 tablespoons) Heavy cream, slightly whipped

Whatever you cook, may the luck of the Irish be there with you.

Your March/April deals!

OPPI SPYSKAART See what specials to grab in your area!

Cut this out and keep it safe

PAARL Potbelly Coffee Shop & Bakery | 021 863 2391 R44 Stellenbosch to Paarl Breakfast: Traditional english breakfast, eggs benedict, crispy salmon and cream cheese croissants, omelettes. Lunch: Famous Potbelly pies, harissa chicken salad, homemade 200g beef burgers,chicken and avo wraps.

PAARL

MOORREESBURG

Noop | 021 863 3925

De Oudestoep

Open Mondays - Saturdays 11:00 am till late. 127 Main Road Paarl.

We have a Weekly Special on now! Monday- Bacon OR Chicken Salad R30 Tuesday- Breakfast (8:00-11:00) R15 Wednesday- Basket (Crumbed Mushrooms, Chicken strips & Chips) R40 Thursday- Calamari Chips OR Rice R35 Friday- Plain Burger & Chips R35

Grande Roche Hotel | 021 863 5100 #Bubbles&Braai Saturday 29th March at Grande Roche Hotel Time: 7 PM | Cost: R420 reserve@granderoche.co.za

Pizzaworld Double Burger with chips for R30


NEWS / NUUS

VIR PA

6 FEBRUARY 2014

Office Space to rent in Paarl CBD at R3,500 per month. **Specifications: - Fully air conditioned - Secure parking - Price includes water, electricity and Internet - Boardroom facilities with projector available on request - Close to shops

If you are interested, please call 021 872 3880

PA A R L


NEWS / NUUS

Hoërskool Paarl Gimnasium Interskole Krieket

Die jaarlikse interskole kragmeting teen HJS het soos gewoonlik die hoogtepunt van albei skole se krieketkalenders. Die hoofwedstryd van die skole se 1ste spanne het aan alle verwagtinge voldoen.

MARCH 2014 7

Hierdie groep Gimmies het Sondag 9 Maart deelgeneem aan die Pick & Pay Argus fietstoer.

HJS het besluit om Gimnasium in te stuur om te kolf en na ‘n aanvanklike swak begin het paar vegtersbeurte gelei tot ‘n telling van 206 in die 50 beurte. MJ Hayes se 50 lopies n.u.n was ‘n groot hoogtepunt. In die begin van HJS se beurt was hul in groot moeilikheid, maar ‘n vennootskap van 80 lopies om die 5de paaltjies het hul weer terug in die stuur van die wedstryd geplaas. Met Gim rug teen die muur het karakter weer gewys en HJS moes 12 lopies van die laaste beurt geslaan gekry het. Gimnasium wen toe uiteindelik die wedstryd met 6 lopies en wen die interskole kragmeting vir die eerste keer in 4 jaar. Ander uitslae van die dag: Gimnasium wen die o.14A wedstryd en HJS wen die 0.19B,0.15A wedstryde.

Boland Atletiekspan Hierdie leerders is opgeneem in die Boland Atletiekspan vir die SA Junioren Jeugkampioenskappe wat 4 en 5 April op Coetzenburg, Stellenbosch plaasvind.

Dag sonder skoene

Inisiatief van Drakenstein Gemeenskap Transformasie. Leerders moes hul skoene uittrek sodra hulle by die skool kom, om sodoende bietjie te voel hoe ongerieflik dit vir mense is wat nie skoene het nie. Alle skoene word dan deur vrywillegers van die Drakenstein Transformasie beweging sorteer en aan persone van Drakenstein wat skoene nodig het, geskenk. Hier verskyn ‘n paar leerders by van die skoene:

Agter vlnr: Alet Slabbert, Tanya Swart, Anje Nel, Valria du Plessis, Natasha du Toit. Voor vlnr: Hizel Riffel, Damian Martin.

Boland Tweekamp

Hierdie twee leerders gaan na die SA-toernooi wat op 5 April te Potchefstroom plaasvind.

Agter vlnr: Wade Africa, Jacques Tredoux, Franco Vermeulen, Shaun van Rooi, Keanu Moodie, Ezra Geldenhuys, Linford Maree. Voor: Wilhelm Brönn, Keenan Abrahams, Leon Laubser, Hennie Beukes, Niel Giliomee. Vlnr:Christoff van Zyl en Kyla Buxman.

and save a life!


NEWS / NUUS

HTS Drostdy

8 MARCH 2014 Toutrek vier 40ste bestaansjaar

Toutrek by Drostdy is as sport gevestig in 1974. Daar was ‘n prestige byeenkoms ter viering van hierdie mylpaal aangebied op 22 Februarie. Die mees gedugte toutrekspanne in die streek het hierdie byeenkoms bygewoon. Selfs ‘n paar oud Drostdyers het weer bietjie die tou kom optel! Die afgelope 40 jaar het hierdie sport van krag tot krag gegaan en is Drostdy al verskeie male as S.A.-kampioen bekroon. Hierdie jaar streef die toutrekkers daarna om weer die goue medaljes by S.A.’s in te ryg en huis toe te bring.

Atlete steeds op dreef

Drostdy spog met agt atlete in die Boland Atletiekspan. Baie geluk aan Tommy Bezuidenhout, Christi Grobbelaar, Adrian Mans, Bradley van Turha, Erik Groenewald, Ané Nieuwoudt, Carmen Victor en Anel Pienaar.

Tweekamp Carma Smith het gekwalifi-seer vir die Boland Tweekampspan met haar persoonlike beste tye.

Drostdy nou amptelik ‘n skaakskool Drostdy maak hierdie jaar geskiedenis met die grootste aantal skaakspelers in Noord-Bolandspan. ‘n Volle twaalf leerders is tot die Noord-Bolandspan verkies wat op 29 Maart 2014 aan die Boland Skaakkampioenskap op ons eie gronde gaan deelneem.

Tennis onoorwonne

Drostdy se vier seuns tennisspanne sluit die jaar onoorwonne af. Baie geluk aan hierdie manne wat die vrugte gepluk het van die harde werk wat hulle ingesit het!

1ste span

2de span

3de span

4de span

Worcester Gimnasium Donating

A group of learners recently visited the Artscape Theatre to watch the award-winning production of Sound of Music.

Baba Bosvarkies Die Baba Bosvarkies het gestem en Shakirah Williams (links), Joubert van der Westhuizen (middel) en Cathy-Ann Hugo verkies tot hul verteenwoordigers op die VRL.

Fietsryers

Die Bosvark Bergfietsers is hard aan die oefen en neem gereeld deel aan tydtoetse. ‘n Groot groep fietsryers het saam met hul afrigter, mev. Elsabe Hofmeyr, onlangs aan die Cape Argus deelgeneem.

Bosvarkfamiliefees

In 2013, WG donated a Leerders neem aan die kiskarresies deel by die jaarlikse Bosvarkfamiliefees. whopping total of 336 units of blood, donating the most blood in the region. 2014 started off well with 91 eager Gimmies bleeding for this worthy cause. We are very proud of each learner for showing that they care. Twaalf van ons atlete is gekies Hierdie deelnemers vaar vir die Bolandatletiekspan wat sover puik in vanjaar se by die Wes-Kaap Atletiekbytoutrekseisoen. Hulle het al eenkoms gaan meeding. 3 kompetisies gewen en is hard aan die voorberei vir die SA-toutrekkompetisie.


NEWS / NUUS

Paarl Girls’ High School End it movement

On Thursday 27 February 2014, learners of Paarl Girls’ High School joined the international End it movement. By making a red cross on their hands, they took a stand against Slavery and sent a message on social media platforms that they won’t stand for it. Danè Spamer, a Gr 12 learner at Paarl Girls’ High School saw the in initiative on Twitter in 2013 and decided to launch it at her school in 2014. She said that because Paarl Girls’ High is a girls school, she wanted to encourage everyone to take a stand against Slavery and send the message out on social media platforms – Facebook, Twitter, Instagram and Youtube by using the #enditmovement.

MARCH 2014 9

Ampliora et Altiora

Opedag

14 April 2014 18:00

Vir meer inligting: 021 872 1730 principal@paarlgirlshigh.org.za

Hierdie HMS Paarl atlete is opgeneem Op Saterdag 1 Maart 2014 was dit die jaarlikse Interskole Druiwetrap by in Weskaap span en het deelgeneem op Windmeul Kelder tussen Hoër Meisies Skool Paarl, Hoër Jongenskool Oudshoorn. Ons is geweldig trots op julle! Paarl en Hoërskool Gimnasium. 20 kg druiwe is getrap en die sap van die druiwe word geweeg. Hoër Meisieskool Paarl en Hoër Jongenskool Paarl het ‘n span van 12 leerders, oud-leerders en onderwysers. Hulle het saam gekompeteer teen GIM se span van 12.s HMS Opedag Ad 2014.indd 1

2014/03/10 9:28 AM

Twee onderwyseresse (Juf Robyn Longbottom en Mev Marielouw van der Merwe) het die rondte teen Gim se onderwyseresse gewen. (12.05 kg vs 11.80). Twee Leerders (Inge Clift en Marisa Franken) het die rondte teen Gim se dogters gewen (13.12 vs 13.16). Voor vlnr - Bronwynn Boonzaaier, Kyle Geldenhuys, Anlé Loubser, Janke Baard. 2de ry vlnr - Aneldi Pienaar, Nina du Toit, Natasha Obermeyer, Mignon de Jager. agter vlnr - Zané Chapman, Sunelle de Jongh, Marlé Rademan, Carlien Prins.

Twee Oud-Leerders (An-Ria Hanekom en Anel Beukes) het in die rondte teen Gim se oud-leerder dogters verloor (12.74 vs 13.25). GIM het vir HMS en HJS met 3.48kg gewen. Ons wil baie dankie sê vir ‘n baie opwindende, pret oggend wat Windmeul Kelder vir ons gereël het.

Jaarlikse 4M Atletiek byeenkoms

Het hierdie jaar plaasgevind by Coetzenburg Stadion. Karlien Prins participated at 4M in 100m and 200m and was selected to represent Boland at the 2014 SA Youth and Junior Championships that will take place from 3-5 April in Stellenbosch. Marlè Rademan was appointed as the best u/14 athlete at 4M for javelin.


NEWS / NUUS

10 MARCH 2014

Hoërskool Montana Wenners werk

Valentynsdans

Skaak

Tydens die onlangse Noord-Boland skaakproewe is twee van ons leerders by, Die OOV van Hoërskool Montana bied jaarliks ‘n Valentynsdans aan vir ons leerders. Hoërskool Montana, as die topspelers in hul ouderdomsgroep aangewys. Rukshana Ons leerders geniet die geselligheid. Die graad 8’s word gebruik as kelners en so America, dogters 0.20 en Eben Spangenberg, seuns 0.14 het elk ‘n goue medalje leer hulle die leerders beter ken. ontvang. Twee brons medaljes is ook aan onderskeidelik aan Roahl Dekker en Sive Mdabuli oorhandig vir hul derde plekke in hul afdelings. Die liga-inskrywings skop amptelik in April af, en ons sien uit na ‘n goeie seisoen vir Montana skaak.

V.l.n.r: Eben Spangenberg, Roahl Dekker, Sive Mdabuli en Rukshana America

Rukshana America

Tennis

Lisa du Plessis, ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Montana, het die naweek van die 17, 18 Januarie aan die Boland Platteland tennisproewe deelgeneem. Sy is opgeneem in die 0.19 Boland Plattelandse span (nr 3) wat op 15 Februarie teen SWD en WP gespeel het.

Montana dogterskrieket is kookwater

Montana se dogterskrieketspan het hierdie seisoen onoorwonne afgesluit na oorwinnings in agt wedstryde. Oorwinnings is behaal teen Ashbury (3keer), Esselenpark SS (2keer), Langeberg SS, HS Swellendam en HS Montagu. Die beste kolwHoërskool Montana hou jaarliks ‘n swem kleure-byeenkoms by die Munisipale ers was die kaptein, Marga swembad tussen die Blou-en Geelspan. Hierdie jaar het die Blouspan met die bekers J van Rensburg (114 lopies wegstap. met hoogste telling 35) en Vlnr. Adia Piedt, Elzaan Victor, Lorma J van Rensburg, Elzaan le Roux, Marelize Hugo (95 lopies Marelize Hugo, Zanja le Roux. Agter: Franli vd Merwe, Mnr. J. Steyn (afrigter), Carla Steyn, Chanel de la Rosa, Michelle Els, Marga J van met ‘n hoogste telling van Rensburg (Kaptein), Me C Naude (afrigter), Marzé Jacobs en Annelie Op28). Die beste bouler was perman. Elzaan le Roux wat in 8 wedstryde 16 paaltjies laat kantel het en spog met beste boulsyfer van 5 paaltjies vir 4 lopies.

Swem kleure-byeenkoms

1ste Seunskrieketspan

Montana se eerste seunskrieketspan het op Vrydag, 28 Februarie, hul seisoen met ‘n groot oorwinning van 8 paaltjies afgesluit teen Hoërskool Swellendam in hierdie twee skole se jaarlikse aandwedstryd op Swellendam. Montana se kaptein, Robin Reed, was die groot uitblinker met 62 lopies en 6 paaltjies, terwyl Marco Groenewald (33 lopies) en Armand Erasmus (4paaltjies) ook bygedra het tot die span se sukses. Vir Swellendam het hul kaptein, Marionick Carelse (38lopies) en Morton Steenkamp (4paaltjies) baie goed vertoon. Montana se eerstespan het hierdie seisoen oorwinnings behaal in 7 van hul 9 wedstryde in die Noord-Boland weekliga.

Vlnr: Tiaan de Jongh (Spanbeker -Blou), Marga J van Rensburg, (Victrix Lodorum), Francois Hugo (Victor Lodorum), Juarnett West (Mees belowende graad 8 dogter), Francois Jacobs (Mees belowende graad 8 seun).


NEWS / NUUS

Paarl Boys’ High School Boishaai Toutrek

MARCH 2014 11

50 ste wedstryd in HJS se 1e Krieksetspan @ Wynberg

Abrie du Plessis, Wian Gouws (kaptein, slaan sy persoonlike beste 111) en Coenie Nel.

Interskole Swemgala

Bestmed Gerrie Berner Toernooi 2014

Interskole krieket: HJS en Gim o.19A

Japan rugbytoernooi

Geluk aan Michael van Lingen wat 101 geslaan het.

Baie geluk!

HJS se 1ste Rugby-span is gekies om die land by die SANIX-rugbytoernooi in Japan te gaan verteenwoordig.


NEWS / NUUS

12 MARCH 2014

Groentjies hou piekniek “Die graad 8 en 12 leerders van Hoërskool Swartland het heerlik saam piekniek gehou om die groentjies lekker tuis te laat voel!”

Hoërskool Swartland “Die skoolhoof,mnr Dirk Marais, en die voorligter, mej Christa Greeff, het hul ondersteuning aan KANSA se Shavaton gebied deur in te stem dat Chrisna Grobbelaar (middel) hul hare met pienk kleursel bespuit.”

Die volgende krieketspelers van Hoërskool Swartland is in Wes-Bolandspanne opgeneem: O/19: Charl Albertus en Michael Beattie O/17: Lincoln Daniels, Geo Erasmus, Melvin Garisch, SJ Jacobs en Giovanno van der Westhuizen O/15: James Howard, Andru Serdyn en Siphe Kobo

Hoërskool Dirkie Uys Dirkie Uys se tennisspanne het deelgeneem aan Bredasdorp se Tennis4Jesus-toernooi en as wenners uit die stryd getree. In die uitspeelwedstryde het hulle afgereken met HS. Nico Malan, Parel Vallei en Volkskool. In die finaal het hulle HS. Durbanville geklop 15 – 10. Henré Thiersen en Hendrie Hanekom is aangewys as die beste seuns dubbelpaar en Anette Coetzer en Lenka de Waal as die beste dogterspaar.

HDU-atlete wat opgeneem is in die Bolandspan: v.l.n.r. Nienke Senekal, Anushka Odendaal, Anelche Truter, Johan Laubscher en Sydney Crow. Nienke het by die Boland-byeenkoms die rekord in hamergooi D.O15 verbeter.

Hierdie krieketspelers van HDU is in die Wes-Boland krieketspan: voor v.l.n.r. Devarn Beukes, Hendrie Hanekom, Eric Bester. Middel: Henré Thiersen, Edwin Amerika, Marnus Kitshoff, Jurie Adonis. Agter: Stefan Laubscher, Gerrit Bester en Jason Coetzee.

VCSV

VCSV-leerders het ‘n verrykende naweekkamp by Dwarskersbos gehad.


NEWS / NUUS

Boland Landbou Parstyd in die boland

Die graad 8 – 11 leerders het die geleentheid gehad om druiwe te oes en hul bydrae te lewer tot die parsseisoen van 2014. Hier spog die manne met die goeie Cabernet-oes.

Boland Landbou Sokkie Boland hou elke kwartaal ʼn sokkie. Die meisies word uitgenooi en ons gaan haal hulle met die bus en neem hulle terug na die tyd. Die tema hierdie keer was “In Love in Texas”.

MARCH 2014 13

Tjaart Vorster Tennistoernooi

Verlede naweek het ons O.19A-tennisspan aan die Tjaart Vorster tennistoernooi by Marlow Landbouskool in Cradock gaan deelneem. Ons eindig 5de uit 10 skole.

AGN Prestige College Top 10 Atletiekbyeenkoms In Pretoria Twaalf van ons atlete het op Woensdag 19 Februarie deelgeneem aan die grootste Top 10 atletiekbyeenkoms in die land. ʼn Totaal van 89 skole is verteenwoordig op hierdie besonderse byeenkoms. Ons is trots op ʼn sewende plek van alle seunspanne.

Civviedag

Kwartaalliks hou ons skool ʼn Civviedag. Die tema was “A Day at the Beach” – die Graad 12 klas was die wenners. Die fondse wat daaruit ingesamel word, word geskenk aan skole met spesiale behoeftes. Ons het hierdie kwartaal Paarl Skool ondersteun.

Valentynsdag Bolanders bederf Paarl se meisies!

Hoërskool Hugenote HHS-Atletiek Kraai Koning Met die jaarlikse PMW-Atletiek Byeenkoms by Dal Josaphat (Paarl) het Hugenote weer hul staal gewys. Tussen Hugenote, Swartland, Worcester Gim, La Rochelle en Boland Landbou was die kompetisie sterk! Ons seunspan het interskole gewen met ons meisiespan in die 2de plek! Op 14 Februarie het leerders aan die Sentraal NWU Pukke Top 20 byeenkoms in Bloemfontein gaan deelneem en uitsonderlik presteer. Ons span het opgeskuif vanaf ‘n l0de plek (gemengde skole) in 2013 tot ‘n uitmuntende 2 de plek uit 25 skole hierdie jaar. Ons medalje-oes was goed: 6 Goud, 5 Silwer en 7 Brons. Baie dankie aan Sors Joubert en sy span afrigters! Dankie aan Paarl Motors wat ons vervoerborg was.

Leerders presteer op hoë vlak

Raniel Koegelenberg SA Motorsport

Niel du Plessis SA Jnr Tentpegging

Baie geluk! Sweminterskole vs Swartland

Hugenote wen vir die eerste keer in 5 jaar die interskole swem teen Swartland. Ons het met 643 punte teenoor 607 as wenners uit die stryd getree. Baie geluk aan Ferdi Geyer wie die beste seunswemmer vir die dag was en Emma Crous en Elzaan le Roux wat die R30 000 vir kanker beste Hugenote dogterswemmers was;12 Op 29 Januarie het ‘n dorp, skool en buurskole saamgestaan vir Swemmers het rekords verbeter by die ‘n wonderlike saak! Ons stoutste verwagtinge is oortref - meer byeenkoms. as ‘n 1000 stappers! Ons maak in 2015 weer so! Baie dankie aan ons borge Wilde Fruit Juice en Vital Health Foods – SA.

Lize-Maré du Plessis SA Jnr Tentpegging

Wen Tennis-toernooi Hanro-Daniël van der Merwe het van 28 Februarie – 2 Maart aan die WP Mini Series Toernooi in Parow deelgeneem. Daar was 32-deelnemers. Hy het met uitstekende tennis, hierdie toernooi gewen.

Hokkiespeler in SA-span Tammy Minnaar has been selected for the SOUTH AFRICAN U18 YOUTH HOCKEY TEAM. They will be participating in the Africa Olympic Qualifier that is scheduled for 10-15 March 2014 in Zambia.


NEWS / NUUS

14 MARCH 2014

Hoërskool La Rochelle

La Rochelle Royalty Reigns

Die Hoër Meisieskool La Rochelle word vereer

4M-Swemgala – La Rochelle verbeter met 111 punte!

Die 4M-Atletiekbeker bly by La Rochelle!

Helena Naudé

Ané Smit

Megan Smedley

Wilmien du Preez

Voor: Atletiekkapteine, Shannon Bouwer-Bosch en Annemie Nieuwoudt met die 4M-trofee wat La Rochelle vir die 2de agtereenvolgende keer gewen het.

Monro Grier

Tarien Joubert (o/14 – 1ste 50m Borsslag – nuwe rekord; 3de 100m Individuele Wisselslag; 3de 50m Vryslag; 5de Ope 200m Borsslag; behaal 2de meeste punte vir o/14’s met net 1 punt minder as die wenner).

Lente Kritzinger

Danelle Joubert (o/16 – 2de 50m Rugslag; 3de 100m Individuele Wisselslag; 3de 50m Vryslag);

Michaela Marais

Bernitia Hess (o/19 – 1ste 50m Borsslag; 1ste 50m Vlinderslag – nuwe rekord; 2de 100m Individuele Wisselslag; 4de Ope 200m Borsslag; behaal 2de meeste punte vir o/19’s met net 1 punt minder as die wenner );

La Rochelle wen 3 van die 4 Beste Prestasie Ouderdoms-trofeë: Gezelle Magerman (200m o/19 – 26, 53m; Verspring o/19 – 5,70m; 400m o/19 – 58,17). Angeline Smit (Javelin o/17 – 37,21m, nuwe rekord in 2de plek; Gewigstoot o/17 – 13,43m, nuwe rekord; Diskus o/17 38,60m, nuwe rekord). Stephanie Smit (Diskus o/15 – 33,80m; 915 punte op die ASA-tabel, die Beste Prestasie van die dag).

Lize-May Mouton

Die beste Larrie-swemmers in die onderskeie ouderdomsgroepe was:

Finale puntestand: La Rochelle 407 Bloemhof 380 Hoër Meisieskool 320 Rhenish 248

Megan Groenewald

La Rochelle (177 punte) het ‘n reuse poging aangewend in die swembad om met net 9 punte agter Bloemhof (186 punte) in die derde plek in die 4M-Swemgala van 2014 te eindig. Rhenish het die byeenkoms met 331 punte gewen, met Hoër Meisieskool Paarl in die vierde plek met 47 punte.

Na aanleiding van die 2013 Taal en Wiskunde Sistemiese Toetse (LITNUM) het die Hoër Meisieskool La Rochelle (die enigste van al die laer- en hoërskole van die Paarl) ‘n toekenning vir uitnemendheid en ‘n finansiële bydrae vir Uitkomste in gr 9-Taal van die Wes-Kaap Onderwysdepartement ontvang. Op die foto verskyn mev. Marieta Steyn (Afrikaans Huistaal), mej. Amanda Lochener (Skoolhoof), mev. Christa Vos (Afrikaans Huistaal) en mnr. Wolfie Ratz (English Home Language).

Monique Raath

La Rochelle Cheerleaders Carlon du Plessis, Angelique Schoeman, Bernitia Hess, Karla Rabie, Carien Oosthuizen and Jamie Paulse ruled in their sovereign attire at the 4G Athletics Meeting at Coetzenburg, which La Rochelle won for the second consecutive time.

THE BEST OF BOND R100 27 MAART 2014 PAARL STADSAAL | 19:30


NEWS / NUUS

Hoërskool New Orleans “I have a dream...”

‘n Mens wonder wat hierdie onnies se droom was toe hulle DERTIG jaar gelede as ‘’vars’’ onnies die deure van New Orleans kom oopsluit het. Hier is die onnies wat oorgebly het van die meer as 60 onnies wat destyds hier begin het.

Stukkende konsert nie meer so stukkend nie

Wat begin het as ’n teenvoeder vir ontgroening het verander in ‘n goedgeorganiseerde konsert wat goed bygewoon word deur ouers en die res van die skool. Die drama, dans en musiek leerders het onder leiding van die 4 opvoeders van die Kuns en Kultuurdepartement die graad ag’s afgerig. Bygestaan deur die klasopvoeders in graad 8 het hierde span gesorg vir ‘n goeie aand.Aan talent ontbreek dit die graad 8’s nie, want hulle het “toneel gespeel, gesing en gedans soos regte Hollywoodsterre.

MARCH 2014 15

Belg doen Onderwysprakties by New Orleans Don’t try to gossip in Afrikaans before our new student teacher from Belgium. SY VERSTAAN. Die onderwysstudent by ons skool kan miskien nie Afrikaans vlot praat nie, maar moenie waag om voor haar te skinder nie. Afrikaans is immers verwant aan Nederlands. According to Tabitha Wolfs are South Africans very friendly and they always greet. Sport is not so important like here in South Africa. She loves teaching Economics at our school and will be assessed by her lectures on the 27 March. This lady loves dogs and loves walking in the woods. And for the Buffalo Riders she is used to ride her bike and would love to join them on one of their trips.

Atlete hardloop Dal aan die brand

Die Dalstadion was lanklaas so stampvol.Tot op die laaste oomblik het die 5 skole (Paulus, KN, NP, Charlestonhill en New Orleans gesit en hul atlete aangespoor, maar helaas die ander skole was nie opgewasse teen die stortvloed van TURKOOIS en SWART wat hulle getref het nie. New Orleans het dan ook oortuigend die Roland Bastiaan –byeenkoms gewen. Wat ‘n gepaste manier om wyle Roland Bastian, opvoeder van NP te vereer deur goeie, fantastiese atletiek. Prestasies Boudine Jordaan Victrix Lodorum Beste O/19 Dogter Atleet Dylan Dennis Beste U/19 Seuns Atleet Chad Klaasen Victor Lodorum Beste O/15 Seuns Atleet Hier staan die oudstudente met hul kaartjies wat hul met hul vinnige voete gewen het.

“Woedende” pa’s verseg om skottelgoed te was.

Doktor Ghillian Arendse se “Laat jou pa die skottelgoed was”, is met groot blydskap deur die gr.12’s van New Orleans begroet. Met ’n regte Mark Lotteringbenadering het hy gesorg dat die matrikulante tydens sy bemoedingspraatjie aan sy lippe hang. Hy het die matrikulante verseker dat harde werk vrugte afwerp.Hy het die belangrikheid van gereelde studie dwarsdeur die jaar beklemtoon. So pa’s julle sal net daai skottelgoed moet was, want die kind moet STUDEER.

Dansers van New Orleans het die Dal stadion versier met hul goeduitgewerkte en kreatiewe passies.


NEWS / NUUS

16 MARCH 2014 PAARL LLLLLLLLLLLLLLLLLL WELLINGTON NNNNNNNNNNNNNNNNNN NNNNNNNNNNNNNNNN

PAARL AGENT:

BEEEEE PEEEEE

EE

HEUEE IE EEE HEEE

IEG EE

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE EEE E E BEEE BE H GEEEGE PEE IEG EEPEE E EB EEF AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EEEEEEE E E E E E EE E E E EE j E E E E EB E E EE E E E E Eq E E E E E E E EB E E EB E E fi E E E E EEE EB EEF BEEE BE H GEEEGE

UE EEEE

E

E EE E

E E

WELLINGTON AGENT: PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EE E EE E E E E fi E EE E E E E E E E EP E E x E x BEEE BE H EE EP IEE EEEEEE E UEYE PEEE & GEEEGEE EB EEF

EI E IE EUXUEY/E YEE

E EE

AGENT:

UE EE EIFEE YEE IE PEPUEEE EE UEI Y EE E E

PRICEEEEEEEEEEEEEEEEEEMANDATE TYPEEEEEEE EE E E E E EE EE E EEEEEEEEEEEEEEE EE E E E fi E E E E E EE B E EE BEEE BE H EE EP IEE EEEEE GEEEGEEE E UEEE PEEE EB EEF

Die Wingerd is a lovely relaxing restaurant, a true Winelands hospitality experience. A perfect venue to kick back after a hard days work or to bring the family and kids for a fun lled day. Have a mouth watering feast of our a La carte menu for you to delight, as well as delicious gourmet pizzas, and a ba unique barrel menu that will make you come back for more. All of this is complemented by our extensive wine list that will satisfy every palate.

Die Wingerd restaurant at Protea Hotel Stellenbosch, Techno Avenue, Techno Park. Tel +27 (0)21 880 9559 or e-mail: wingerd@phstellenbosch.com website: www.phstellenbosch.com

die

wingerd

kos wyn kuier

E


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.