BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za
FEBRUARY 2019 www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Boland
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FREE / GRATIS
DIE ‘ALL-ROUNDER’ IN DIE MEDIABEDRYF!
Katlego Maboe het in Potchefstroom grootgeword waar hy sy skoolopleiding asook sy na-graadse studies voltooi het. Katlego is nog deur sy hele lewe baie aktief en het veral op skool uitgeblink in hokkie en krieket. Hy is n man wat drie tale magtig is naamlik Engels, Afrikaans en Setswana. Sy grootste passie is egter musiek en vermaak. As lid van die akapella-groep, Flip a Coin, gashere van die gewilde Expresso show en Strictly Come Dancing South Africa (seisoen 7 en 8), TV-aanbieder, sanger, model en akteur het Katlego ongetwyfeld sy merk in die Suid-Afrikaanse mediabedryf gemaak. AWSUM het hom bietjie beter leer ken.
Vertel ons asseblief van jou skoolloopbaan? In laerskool het ek by die Laerskool Tsepho in Potchefstroom begin, waarna ek in my Graad 4-jaar na Potchefstroom Central School geskuif het en toe na Potch Boys’ High. Ek was altyd daardie ambisieuse kind. Ek onthou een keer tydens ‘n saalbyeenkoms by Laerskool Tsepho, was ons gevra wat ons wil word as ons groot is, en ek het met my hand in die lug gestaan en gesê ek wil ‘n wetenskaplike word! Nie dat ek geweet het wat ‘n wetenskaplike was nie, maar ek het die woord gehoor in een van die TV-programme wat ek gekyk het, en ek het gedink dit was ‘n goeie idee om hierdie wetenskaplike te wees, soos iemand wat ‘n laboratoriumjas dra! So, ambisie was nog altyd deel van my karakter. Potchefstroom Central School was baie anders as Laerskool Tsepho. Dit was dus ‘n plek waar ek myself vinnig moes vestig en besluit wat ek in my lewe en my skoolloopbaan wou bereik, want my familie het groot opofferings gemaak. Ek het my bes gedoen in atletiek, kultuurkompetisies en akademiese kompetisies.
gedissiplineerde leerder. Ek was altyd te bang om detensie te kry omdat dit ‘n hele Vrydag beteken. Tweedens sou dit beteken dat ek huis toe moet gaan na streng ouers wat wil weet hoekom ek stout was en daarom het ek maar meestal die reguit pad geloop.
Wat is jou beste herinnering van Hoërskool? Toe ek vir die o.17 Provinsiale Krieketspan gekies was en ons na Oos-Londen getoer het vir die Nasionale Provinsiale Krieketweek. Ek het nie die nasionale span gemaak nie. Een van die nasionale keurders het vertel dat ek die eerste dag van die toernooi regtig een van die beste paaltjiewagters was, maar my prestasie het gedaal gedurende die week. ‘n Ander hoogtepunt in my skoolloopbaan was ook die North West Youth Choir wat in ons Graad 11 jaar na Europa gereis het. Ek was gelukkig om ‘n borgskap te kry van een van die ouers. Ek dink die reis het my oë regtig oopgemaak vir ‘n wêreld van moontlikhede en ek het geglo dat enigiets moontlik was solank ek hard genoeg werk.
Watter raad sal jy jou 16-jarige self gee? Spandeer meer tyd aan jou passies en dinge wat jy regtig geniet om te doen, wie weet, dalk kan jy nóg beter daarin wees.
Hoe was jy op hoërskool? Ek was beslis die nerd tipe kind en ek was nooit vriende met die “cool kids” nie! Dit was ek en my boeke, want ek wou akademies en ook op die krieketveld goed presteer. Ek het nooit probeer om myself met die cool kinders te assosieer nie en ek het baie min vriende gehad. Ek en my vriende het dieselfde drome gehad, byvoorveeld ek en my vriend Steven het mekaar op die krieketveld uitgedaag om te sien wie die verste kon vaar in krieket.
DETECT EXTRACT ELIMINATE ☑ Detects and prevents infestation ☑ Eliminates head lice and eggs ☑ As easy as combing ☑ Electronic Lice Comb ☑ 4 Capture Filters Included ☑ Quiet motor ☑ Suitable for all ages pregnant and breastfeeding moms ☑ Treat the whole family ☑ Adjustable comb
The Vaculice is a revolutionary device that incorporates chemical free combing and vacuuming to eliminate head lice and nits.
For more information visit: www.healthyhair.co.za and Healthy Hair Hair for You Products are proudly Endorsed by Cirrus Health South Africa Contact details: Whatsapp 079366 2553 or info@chpsa.com
Page 2
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Hoe sou jou onderwysers jou beskryf het? Ek was ‘n nerd, maar ek was beslis nie stil nie! Ek was gewoonlik die een wat baie vrae gevra het. Ek het altyd gevra, “hoekom dit” en “hoekom dat” so ek dink ek het heelwat van my onderwysers erg geïrriteer! Ek dink hulle sou my beskryf as ‘n
As jy dink oor ‘n vurk in die pad in jou lewe, wat was dit en hoekom het jy daardie pad gekies? Ek dink dit was my eerstejaar by die Noordwes-universiteit, toe ek moes kies tussen musiekstudie of ‘n loopbaan in rekeningkunde. Musiek was nog altyd ‘n groot passie vir my, maar ek het gedink rekeningkunde sal my verder kan vat. Ek dink dit was ‘n belangrike besluit vir my want as ek my passie gekies het, sou ek op ‘n heel ander plek in my lewe gewees het. Ek het rekeningkunde gekies omdat ek iets stewig agter my naam wou hê en ek is nie spyt daaroor nie. Alhoewel dit ‘n moeilike besluit was om op daardie tydstip te neem, dink ek in alle opsigte dat dit ‘n goeie besluit was om rekeningkunde te studeer. Dit het my vertroue gegee en ‘n mate van waarde.
Wat is die beste ding van pa wees? Ek dink dit is die onvoorwaardelike liefde wat jy kry en dat jy iemand geskep het wat vir ewig jou as “ma en pa” sal onthou. En die feit dat mens as ouers weer besef waaroor die lewe gaan: die eenvoudigheid van lag en speel. Hoe lyk ‘n normale Sondag vir jou en jou gesin? Ons slaap gewoonlik op Sondae, en word deur ‘n 6-maande oue baba regeer! Soms is daar ‘n goeie ontbyt saam met vriende, maar gewoonlik ontspan ons en maak gereed vir die week wat voorlê. Beste toer van jou lewe? Sonder ‘n twyfel die Tuinroete! Dit was ‘n pragtige, spesiale tyd en van die mooiste dele in ons land. Wat verbaas jou die meeste oor die samelewing deesdae? Ek dink dit is ongelooflik dat baie jongmense probeer om hulself te vind in posisies en beroepe wat vir die verbetering van ander sal wees in plaas van om geld te maak. Ek het byvoorbeeld hierdie dokumentêr genaamd “Insta-Famous” gekyk en een van die ouens is ‘n surfer met ‘n passie vir fotografie en hy neem hierdie beelde van golwe wat breek en klomp mense volg hom op Instagram. Hy het sy passie in ‘n loopbaan verander wat volgens my die motivering vir enige beroepskeuse moet wees.
Editorial team
Advertising
Designers Aniena Venter Nadia Matthee Ruveix Venter Rowan Engledoe
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Yolande Brittnell Steyn | 082 326 4577 yolande@tiemedia.co.za Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
Distribution
Distribution Yolande Brittnell Steyn AJ Wannenburg
AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Hugenote, Drakenstein, La Rochelle, Paarl Boys’ Primary,
Gimnasium Paarl, Slot van die Paarl, Hugo Rust, Noord-Eind, WA Joubert. High Schools: Paarl Girls’ High, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle Girls’ High, Paarl Gimnasium, Dirkie Uys, Labori. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za
Roomerige Mac ‘n Kaas BEDIEN 2 Bestandele • 2 jumbo Nulaid eiers • 125 ml gerasperde kaas (jou keuse) • 2 repies spek, in blokkies gesky • 45 ml mielieblom • 250 ml melk • 250 ml gekookte en gesoute macaroni, gedreineer • 1 ekstra spek rasher, baie bruin gebraai en fyngekap (opsioneel) Metode Klits die Nulaid eiers in ‘n mengbak, roer die kaas in en sit dit opsy. Braai die spek in ‘n pan tot dit krakerig is. Meng die mieliemeel met ‘n bietjie koue water in ‘n dun pasta en klits die melk in. Gebruik die hoeveelheid mielieblom, sodat dit ‘n dik sous maak. (As jy dit dunner wil hê, gebruik 30 ml mielieblom). Gooi die mengsel oor die spek en roer vinnig totdat dit verdik. Klits nou ‘n paar groot lepels van die melksous by die eier-en kaasmengsel en gooi dan die res in. Klits goed. Roer voortdurend oor medium hitte totdat die kaas gesmelt het en die eiers die sous effens gekook en verdik het. Wees versigtig vir hoë hitte - jy kan met bolle roereier in die macaroni eindig. Laastens, voeg die gekookte en goed gedreineerde macaroni by en roer net tot die mac warm is, bedien dan met die opsionele fyn spekstukkies. www.nulaid.co.za/kids_corner_recipes.php#creamymacncheese
LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM
(t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za
PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL
(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za
Boland Atletiekspan
Klein Boishaaier maak naam in Afrikaans
Hierdie volgende leerlinge is opgeneem in die Boland Atletiekspan. Jayden Steyl, Mihlali Ntlebi, Pierre Dreyer, Hanco Botha, Liam Van Rooyen, Mia Wilson, Joné De Winnaar, Anné Sabbagha, Aimee Bothma en Simone van der Merwe. Veels geluk aan hierdie leerlinge.
Otto Beukes in graad 2E in Klein Boishaai, het bygedra tot die vaslegging van die rykdom, kleurrykheid en verskeidenheid van Afrikaans deur die woord WERSVELD te borg. Dit is aanvaar deur die Buro van die WAT (Woordeboek van die Afrikaanse Taal). Dié woord waarvoor hy setifikaat ontvang het, kom in aanmerking om in die nuwe WAT opgeneem te word. Die finale lys woorde is egter nog nie bevestig nie. Otto se ouma in Pretoria het die inskrywing namens hom behartig. Dit is ‘n Afrikaanse weergawe vir die Engelse uitdrukking: “Go mind your own business”. gaan wersveld (ww.): ‘n Uitdrukking wat gebruik word teenoor ‘n persoon wat jou hinder in jou werk of in iets wat jy besig is om te doen. Dit is ‘n bevel om “ver” te gaan en êrens in die “veld” met jou eie sake te gaan“werskaf”. Die woord herinner ook aan die naam van die sportstadion “Loftus Versveld” waarheen mens gaan om weg te kom van jou werk en bekommernisse deur te gaan sport kyk, m.a.w. iets te doen wat aan jou afleiding verskaf. Die woord is dus ‘n kombinasie van ver, werskaf en veld, en skep ‘n indruk van besig wees met iets wat vir jou gaan afleiding verskaf.
Klein Gimmies vier Valentynsdag
Anné Sabbagha, Lenae Struwig, Danielle De Villiers en Jennifer Pretorius.
HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com
Hoër Meisieskool Paarl is 2019 se 4M-Wenners! Ampliora et Altiora – ons visie om altyd te streef na groter en wyer het weer eens ‘n werklikheid geword. HMS Paarl is vandag na 21 jaar die trotse wenners van die gesogte 4M-atletiekbeker. Ons is dankbaar en trots op elke atleet, afrigter, personeellid, ouer en oud-leerder wat so hard gewerk het. Elkeen se aandeel op die baan, veld en pawiljoen was skitterend! Ons sê ook dankie aan Rhenish, Bloemhof en La Rochelle vir die gesonde kompetisie en pragtige sportmanskap. 4M-atletiek is sekerlik een van die sporthoogtepunte van 2019. Finale punte: • HMS 471 • La Rochelle 379 • Bloemhof 344 • Rhenish 158 Ons is trots op al vier ouderdomsgroepe (o.14, o.15, o.17 en o.19) wat in hul onderskeidelike afdelings gewen het!
Page 4
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Yo u r Fa m i l y Guide
Your family’s ‘go-to’ businesses in town! SOURCE:https://www.apartmenttherapy.com/10-things-thatwill-make-you-happier-at-home-174151
Simple things to make you happier at home Our homes are an extension of who we are: what we do within the walls of our abodes shapes our mood, affects our productivity, and influences our outlook on life. Scientific studies have shown that we can have an impact on our happiness by adjusting the tiny little habits and routines that constitute our daily lives — we are, in fact, in control of our outlook on life. It’s amazing how a few tweaks to our daily habits can become a catalyst for meaningful, positive change. Here are a few simple things you can do every day to feel happier at home.
Fabian Batts
Financial Planner T +27 21 872 8906 C +27 82 381 9349 F +27 86 604 1507 fabian.batts@sanlamafp.co.za
Services offered
• Business Insurance • Retirement Planning • Estate Planning • Investment and Wealth Solutions • Risk Cover • Retail Pension Funds Registered Financial Planner with Sanlam Aligned Financial Planning with over 8 years’ experience in the advice and insurance industry. Treats each and every client with Integrity, Honesty, Professionalism & Loyalty.
1. Make your bed
In a popular post last month, I explained the many benefits of daily bed-making. Gretchen Rubin, New York Times best-selling author of The Happiness Project, explains that this three minute task is one of the simplest habits you can adopt to positively impact your happiness.
2.Bring every room back to “ready”
I learned this trick from Marilyn Paul’s clever book, It’s Hard to Make a Difference When You Can’t Find Your Keys. It’s a known fact: Clutter causes stress; order creates a haven from it. This mood-boosting routine is simple: Take about three minutes to bring each room back to “ready” before you depart it. (Unless you have a toddler, or a partner who likes to simulate earthquakes, three minutes should be sufficient.)
Display sentimental items around your 4.Start a one-line-a-day gratitude journal 3. home One reason that experiences (and memories of those experiences) make us happier than material things is due to the entire cycle of enjoyment that experiences provide: planning the experience, looking forward to the experience, enjoying the experience, and then remembering the experience. Make your home a gallery of positive memories.
Before bed, simply jot down one happy memory from that day. (If you have kids, you can ask them, “What was the best part of today?”) Reflection is an important part of happiness, and pausing to reflect on a positive event from each day cultivates gratitude. (An added bonus: Later, when your memory is defunct, you will already have all of your meaningful adventures recorded!) If you have trouble getting started with journaling, consider buying a book to guide you. Simple Abundance, by Sarah Ban Breathnach, is a great one.
CTM PAARL PROUDLY SUPPORTS
SPORT!
CTM Paarl • Cnr Textile & Lady Grey Str, Paarl • 021 871 1902
Tel: 021 872 9661 | perelsport@telkomsa.net | 267 Hoofstraat, Paarl
Netbal
BESOEK ONS GERUS VIR AL JOU SPORTTOERUSTING VIR DIE SEISOEN!
Hokkie
Rugby
LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL Elke van der Westhuizen HMS La Rochelle se Elke van der Westhuizen (D17) behaal drie eerste plekke tydens die 4M Atletiekbyeenkoms op 21 Februarie 2019. Sy word aangewys as die beste 0/17 baanatleet tydens die byeenkoms vir haar 200m en stel ook ‘n nuwe rekord in hierdie item op. Elke neem deel aan die Boland Kampioenskappe op 22 en 23 Februarie by Dal Josaphat Stadion, en behaal weer ‘n driekuns in haar 100m, 200m en 400m.
(t) 021 872 4367 (e) admin@larries.co.za
Top Drie by Top 10 Hoër Meisieksool La Rochelle, Paarl, het 13 Februarie aan die FITGEN Top 10 byeenkoms, by die Tuks Atletiekstadion in Pretoria deelgeneem. Die top tien atlete van elke skool se prestasies word gebruik om die wenners te bepaal. 117 skole dwarsoor Suid-Afrika het aan die byeenkoms deelgeneem. HMS La Rochelle het ‘n algehele derde plek behaal in die afdeling vir dogters. Voor: Caroline Noyce, Milan Horn, Elke van der Westhuizen, Lu-Ann Oliveros, Alana Theron. Agter: Janke Oosthuizen, Amor Nell, Jody James, Cassandra Malgas, Sha-Lian Matthews, Adrienne Gallop, Leila van Aarde.
Elke van der Westuizen, ontvang die trofee van me Wilna van Heerden.
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM
(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za
Matriektee 2019 Die tee is gehou op 21 Februarie by die asemrowende “The Venue” by Blacksmith Kitchen tussen die wingerde van Pearl Mountain. Sprankelende spreker Katinka die Kat, geskenkies vir almal, ‘n spesiale geskenk vir die personeelkamer, die mooiste gedig deur een van ons eie matrieks en ‘n ekstra besondere boodskap uit die Bybel deur ons onderhoofdogter Jana Rossouw. Alles was uniek en pragtig, nes elke dogter in hierdie matriekgroep. #trotsegimmie #netngimmieverstaan
Page 6
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
BOLAND
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
SCHOOL SPORT FIXTURES
FEBRUARY 2019
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
Ons bied ‘n verskeidenheid optometriese dienste vir die hele gesin. Ons passie is om jou te voorsien van gehalte sorg & produkte in ‘n vriendelike omgewing. • Volledige ondersoeke • Kindervisie • Sportvisie • Spesialiteit Kontaklense • Laboratorium op perseel • Wye verskeidenheid rame
Goede Hoop Meat was established in 1965 and have been striving from the beginning to give their clients not only quality meat products, but also top quality service. 53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za
LIKE US ON
HOËRSKOOL HUGENOTE 2019 SPORTBEPALINGS DATUM WEDSTRYD 2 Maart
Boland Landbou Rugbydag
7 Maart
Gerrie Berner Tennistoernooi
8 Maart
Parel Vallei “ Friday Night Lights” - 1ste Rugbyspan
8-9 Maart
Brackenfell Sportdag - 0/14/15/16/19B
9 Maart
Hoër Meisieskool Paarl Netbaldag Brackenfell Sportdag
3 April
Wellington Sekondêr
4 April
Zone Proewe O/15, O/17
6 April
New Orleans HTS Drostdy Drostdy
8 April
Zone Proewe O/14, O/16, O/18
13 April
Hermanus
17 April
Weltevrede
22 April
TBA Finale proewe - Wellington
24 April
Noorder-Paarl
26 April
Cape Winelands
27 April
Durbanville
4 Mei
Worcestor Gimnasium
8 Mei
Stellenbosch
11 Mei
WK Streeksproewe
10-11 Mei
Outeniqua naweek
14 Mei
HMS
17 & 18 Mei
WES-KAAP Finale Proewe
22 Mei
Ihlumelo
24 Mei
TOP SCHOOLS: All Ages Tournament
25 Mei
Wynberg
1 Junie
Overberg
7 Junie
Paarl Gimnasium
8 Junie
D.F. Malan
10 Julie
Bloemhof
13 Julie
Charlie Hofmeyr
16 Julie
Paarl Boys High
17 Julie
Makhupula
20 Julie
Strand
24 Julie
Kayamandi
27 Julie
Bridgehouse Parel Vallei
3 Augustus
Brackenfell
7 Augustus
Luckhoff
17 Augustus
Interskole Malmesbury
Datums onderhewig aan verandering.
Manny Fisheries & Take Aways Vervaardig kwaliteit handgemaakte juweliersware. Edelsteen en diamant handelaar. Juweliers- en horlosie herstelwerk / Gravering. Verskeidenheid horlosies, bandjies, batterye asook silwer juweliersware.
021 864 2889 Kerkstraat 27 Wellington
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM 2019 SPORTBEPALINGS RUGBY DATUM WEDSTRYD
DATUM
NETBAL WEDSTRYD
9 Maart
Durbanville
6 Maart
16 Maart
Monument
8 Maart
Stellenberg
19 Maart
Menlopark
9 Maart
Sportdag
25 Maart
TBA
15-20 Maart
Waterklooffees
27 Maart
TBA
15-20 Maart
Toernooi
6 April
Bishops
27-30 Maart
Toernooi
13 April
Affies
3 April
Liga
27 April
Oakdale
4-April
Proewe
2 Mei
Transvalia
6-April
Toernooi
4 Mei
Grey College
8 April
Proewe
10 April
Proewe
13 April
AFFIES
15 April
Proewe
17 April
Drostdy
18 Mei
Paul Roos
25 Mei
SACS
1 Junie
Boland Landbou
13 Julie
Rondebosch
20 Julie
Outeniqua
27 Julie
Wynberg
3 Augustus
HJS Paarl
Toernooi
Bridge House
Source: Schoolboyrugby
BRAKE & CLUTCH PART SALES & SERVICES 6 THESEN STREET, PAARL paarlbrake@telkomsa.net
24 April
DF Malan
26 April
Proewe
27 April
Rhenish
1-4 Mei
Wildeklawer
4 Mei
HS Strand
7 Mei
Stellenbosch
8 Mei
Paulus Joubert
10 Mei
Bloemhof
11 Mei
Proewe
11 Mei
Bloemhof
13 Mei
BA reeks
14 Mei
Brackenfell
15 Mei
Luckhoff
17 & 18 Mei
Proewe
22 Mei
Charleston
24 Mei
Top Skole
25 Mei
Paaarl Vallei
31 Mei
Paarl Valley
1 Junie
Top Skole
7Junie
Proewe
8Junie
Proewe
8 Junie
La Rochelle
15-21 Junie
014-019
4-6Julie
014-019
13 Julie
St Cyprians
18-21Julie
Toernooi
20 Julie
Outeniqua
22 Julie
BA reeks
23 Julie
Charlie Hofmeyer
24 Julie
New Orleans
26 & 27 Julie
OEFENKAMP
2 & 3 Augustus
Interskole
7-11 Augustus
Top Skole
17 Augustus
Fast 5
21-25 Augustus
Kay Motsepe
1-3 Oktober
Fast 5 Top Schools
• ON-SITE OVERHAULING OF ALL BRAKE & CLUTCH CYLINDERS • RECONDITIONING OF CALIPERS • BRAKE & CLUTCH OVERHAULS • BEARINGS / OIL SEALS • BRAKE PADS / LININGS • DISCS & DRUMS • VEHICLE SERVICES
021 872 7485 (PB&C) 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) 083 775 8389 • JOLANDA
Datums onderhewig aan verandering.
BOLAND LANDBOU 2019 RUGBYBEPALINGS DATUM
WEDSTRYD Eerste Kwartaal
02 Maart
Old Mutual Insure Agri Boland Landbou Rugbydag – O.19A&B
05 Maart
Blou Bulle Rugbydag – Loftus Versfeld – O.19A
09 Maart
Brackenfell Sportdag - O.14A, O.15A & O.16A
12 Maart
WP Rugbydag Nuweland – o.19A
16 Maart
Noord Suid O.19A&B vs Waterkloof
19 Maart
Noord Suid O.19A&B vs Helpmekaar
15 - 20 Maart Outeniqua O.14 & O.15 Rugbytoernooi 27 - 30 Maart World Schools Festival - O.19A
Tweede Kwartaal 06 April
Wynberg (Tuis)
13 April
Rondebosch (Weg)
18 - 22 April
Paasnaweek
27 April
Tygerberg (Tuis)
02 Mei
Wildeklawer – o.19A vs Monument
04 Mei
Wildeklawer – o.19A vs Transvalia (TV)
11 Mei
Bishops (Tuis)
14 Mei
Finale WP Cravenweek proewe vs Boland
18 Mei
UITNAWEEK
25 Mei
Stellenberg (Weg)
01 Junie
Paarl Gim (Tuis)
Derde Kwartaal
Datums onderhewig aan verandering.
13 Julie
SACS (Weg)
20 Julie
HJS Paarl (Weg)
27 Julie
Loslootjie
03 Augustus
Paul Roos (Tuis)
10 Augustus
Oakdale (Weg TV)
HOËR JONGEN
2019 SPORTB RUGBY WEDSTRYD
DATUM
VELD
5 Maart
CUBA GROUP - o.19 A,B,C,D,E
A & B - Tuis
8/9 Maart
Porterville-sportdag
Porterville
15-20 Maart
o.14-, o.15-, o.16-toernooie
Outeniqua HJS Paarl Gim
15-20 Maart
Noord-Suid-toernooi o.19A&B
Pretoria
6 April
Outeniqua
Tuis
13 April
TBC, Monument Park
Tuis
20 April
PAASNAWEEK - o.19A St John's
27 April
HTS Drostdy
Weg
30 April
Cordoba-toerspan - C/D- span
Tuis
30 April- 5 Mei
WILDEKLAWER
Weg
11 Mei
Grey Kollege
Weg
18 Mei
AFNAWEEK
25 Mei
Paul Roos
Tuis
1 Junie
Bishops, Fish Hoek, Westerford
Weg
8 Junie
TBC, WP Rugby HUB, Eben Dönges
Tuis
13 Julie
Oakdale
Weg
17 Julie
St Peter's-toerspan (York): 2 x o.18-spanne
Tuis
20 Julie
Boland Landbou
Tuis
22 Julie
Millfield-toerspan: 2 x o.18 Enniskillen-toerspan: 1 x o.18, 1 x o.16
Tuis Tuis
24 Julie
Newcastle Boys: 1 x o.18, 1 x o.16, 1 x o.15 Tuis Hampton College: 1 x o.18, 1 x o.16 Tuis
27 Julie
Rondebosch, Schotsche Kloof, Collegians
Weg
3 Augustus
INTERSKOLE
Weg
Datums onderhewig aan verandering.
PAARL VILLAGE
JJ October Motor Trimmers & Furniture Upholsterers
BRAKE & CLUTCH PART SALES & SERVICES 6 THESEN STREET, PAARL paarlbrake@telkomsa.net
Tel No: 021 863 -2909 Adres: Hoofstraat 145, Paarl 7646
T: 021 862 0520 C: 084 622 6829
13 Ambagsvallei Street, Paarl.
• ON-SITE OVERHAULING OF ALL BRAKE & CLUTCH CYLINDERS • RECONDITIONING OF CALIPERS • BRAKE & CLUTCH OVERHAULS • BEARINGS / OIL SEALS • BRAKE PADS / LININGS • DISCS & DRUMS • VEHICLE SERVICES
021 872 7485 (PB&C) 021 871 1780 (JJB) / 021 872 4158 (FAX) 083 775 8389 • JOLANDA
S K O O L PA A R L
BEPALINGS HOCKEY DATES 13 February
Boland Hockey meeting
20 February
Hockey Parents meeting
22 February
ASTRO OPENING
26 February
Coaching staff meeting
31 February
HS Strand (warmup)
3 March
U16/U18 Regional Trials
4-7 March
BH Trials Week
8/9 March
DF Malan Tournament
15/16 March
U14B/C Tournament
14-19 March
U16 Founders Tournament
17-20 March
Southern Cape Tour
18-20 March
Gim tournament
5/6 April
Outeniqua
8 April
U14 Regional Trials
11 April
U16/U19 Regional Trials
14 April
U14 Regional Trials
17 April
U16/ U18 IPT Trials
19-22 April
KES Tournament
26 April
Stellenburg
27 April
Worcester Gim
28 April
U14 WC Trials
29 April
St Davids (JHB)
3/4 May
Bridgehouse
10/11 May
Grey Bloem
17/18 May
Parel Vallei
24/25 May
Paul Roos
31/01 May/July
Bishops
12/13 July
DF Malan
16/17 July
Hugenote
19 July
Magdalen College (overseas)
19/20 July
Somerset College
26/27 July
Rondebosch
26-28 July
Interschools Camp
29 July
Labori
31 July
Interschools
3 August
Interschools
8-10 August
U16 Top Schools (position dependant)
11-13 August
Interhouse
23-25 August
Taylor Blinds Cup
7 September
Twig Day (Grade 7)
12-19 September
Pro Hockey League
Kry alle nuus aanlyn by awsumnews.co.za
WE SERVICE ALL MAKES OF VEHICLES ENGINE & GEARBOX OVERHAULS ELECTRONIC AND COMPUTERISED DIAGNOSTICS We specialize in the following services: • Minor & Major Services • Auto Electrical •Auto Diagnostics • Engine Overhauls • Electrical Repairs • Brakes • CV Joints • Clutches • Cambelts • Suspensions Tel: (021) 872 0105 / (021) 871 1437 paarl@acdworkshop.co.za C/o Textile & Woollens Street, Paarl
HOËR MEISIESKOOL PAARL SPORTBEPALINGS 2019
DATUM 5 March
WEDSTRYD
DATUM
WEDSTRYD
HS Starlight Netbaltoernooi
15 May
Spar Hockey Challenge (Finals at GHS en Gim)
o.18 Prestige Netbaltoernooi
17 May
LS Netbalontwikkeling HMS Paarl Vidae Afrigtingskool o.13
7 March
HS Starlight Netbaltoernooi
21 May
PS Netball: GHS vs Stellenbosch Ps
8-10 March
HS DF Malan o.14 Hokkietoernooi
24-25 May
HS Netball: Cape Winelands Top school
HMS LS Netbaldag 9 March
PS Netball: Brackenfell Prim Mini Netball
HMS HS Netbaldag
31 May
HS Netbal: Wes-Kaap Netbal
o.13 Vidae LS Hokkiekliniek
1 June
HS Netbal: Wes-Kaap Topskole
HS Netbal Starlight Toernooi
13 June
Victor Hendrikz - Hockey Coaches + Squad
HS Hockey @ Stellenberg (T)
16-20 June
HS Netball: All Ages Tournament
PS Netball: De Hoop Tournament u.13
4-6 July
HS Netbal: Interdistrikte
HS Netbal Starlight toernooi
11-14 July
HS Netbal: Nasionale Topskole
15-20 March
Waterkloofnetbalfees
12 July
LS Hokkie teen Swartland
17-20 March
o.12A Riebeeck Vallei Sporttoernooi
13 July
HS Hockey @ Somerset College
17-20 March
Bloemhof Investec Hokkietoernooi
15 July
HS Netbaltoernooi (D-G spanne)
20-24 March
Kwaggatoernooi
28-30 March
Hockey: 1st Team Camp
3 - 8 April
St. Mary's Tournament
3 - 7 April
Glenwood Junior PS Netball Tournament
19 July
HS Hokkie teen La Rochelle
5 April
LS Hokkiedag @ LS Eikestad
20 July
HS Hokkie teen La Rochelle
6 April
HMS @ HS Outeniqua (T)
12 March
11 April 13 April 15 April
o.9 en o.10 HMS Hokkiedag 16 July
HS Netbal vs DF Malan LS Netbal Worcester Noord
HS Hokkie teen La Rochelle
LS Netball - Durbanville PS Tournament 10A
22 July
HS Prestige Netballiga
HS Netball: GHS vs Stellenberg (C-F)
23 July
PS Netball - Hugo Rust Primary
PS Netball: Bellville-Noord PS Tournament u.12 en u.13
24 July
Victor Hendrikz - Hockey Coaches + Squad
HS Hockey: GHS vs Wynberg
26-27 July
HS Hokkie teen Bloemhof
PS Netball, Hockey & Rugby with PPS vs Worcester Ps
27 July
HS Netbal teen Bloemhof
HS Hokkie: HMS vs DF Malan (A-spanne tuis, res weg)
27-28 July
PS Netball u.13A Teambuilding
o.14,16,19 Sentraal Netbalproewe
29 July
Interskole Big Brag Laerskool
16 April
HS Netbal HMS @ Bellville
18 April
Victor Hendrikz - Hockey Coaches + Squad
30 July
HS Interskole: Big Brag
24 April
Netball GHS (D-F) Netball Tournament
30 July
LS Interskole: Seuns Hokkie
25 April
HS Netball: GHS vs Stellenbosch HS (B-D)
31 July
LS Interskole: Netbal
HS Netball: Cape Winelands Trials
1 August
HS Interskole Big brag
27 April
LS Interskole: Dogters Hokkie
HS Hockey and Netball vs Drostdy
HS Interskole: Dogters Hokkie
PS Netball @ Hockey vs De Hoop Primary School
2 August
HS Interskole Ontbyt
29 April
HS Hokkie en Netbal vs Rhenish
2 August
HS Interskole: Dogters Hokkie en Netbal
1-4 May
All Girls' Festival
3 August
HS Interskole: Seuns Hokkie en Rugby
30 Jun - 5 May
Wildeklawer Netbalfees
12 August
o.15 en 17 HMS Proewe
7 May
HS Hetball: GHS vs Moorreesburg (lower teams)
13 August
2020 HS Hokkie proewe
9 May
HS Netball: GHS vs Brackenfell
14 August
o.17 en 18 Netbalproewe
10 May
HS Netball: GHS vs Parel Vallei
15 August
2020 HS Hokkie proewe
12 May
Spar Hockey Challenge
13 May
HS Netball: 18 Prestige Netbal
16 August
HS Hokkie 2020 spanne speel teen Strand
HS Sport en Kultuur Kleure, Erekleure
17 August
HS Hokkie 2020 spanne speel teen Strand
HS Netbal: HMS vs Hugenote
19 August
LS Hokkie o.7 en 9 HMS Hokkiedag
14 May
LS Netbal: Hugo Rust Toernooi o.1 en o.13 C en D
Datums onderhewig aan verandering.
Sports Awards Evening
LAERSKOOL HUGO RUST 2019 SPORTBEPALINGS DATUM
WEDSTRYD
2 Mei
Rugby & Netbal vs. Laerskool Hugenote
4 Mei
Sportdag vs. Worcester PrimĂŞr (Rugby, Netbal & Hokkie) (W)
8 Mei
Hokkie vs. Laerskool Gimnasium (T)
10 Mei
Worcester PrimĂŞr Hokkiedag (W)
11 Mei
Rhenish Skaak Toernooi
14 Mei
Laerskool Hugo Rust C & D Netbaldag
22 Mei
Hokkie vs. Laerskool Eikestad (T)
25 Mei
Sportdag vs. Worcester Noord (Rugby, Netbal & Hokkie) (T)
7 Junie
0/8 & 0/9 Stellenbosch Hokkiedag
13 Julie
Sportdag vs. Gericke (Rugby, Hokkie & Netbal) (T)
19 Julie
Julie Hokkie vs. Noord- Eind (T)
20 Julie
Rugby & Netbal vs. Laerskool Noord-Eind (W)
23 Julie
Netbal vs. Girls High (T)
7 Augustus
Hokkie vs. Laerskool Stellenbosch (T)
14-17Augustus
Hartenbos 0/13A Toer
21 Augustus
Hokkie vs. Girls high & Seunskool (T)
24 Augustus
Sportdag vs. Swellendam (Rugby, Netbal & Hokkie) (W)
Datums onderhewig aan verandering.
wireless & fibre internet
021 020 0200 | www.ibits.co.za
Leona Vernooy
079 031 4045 | 021 864 1143 | leonav.c@edublox.com
LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL
LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za
(t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net
Skut
Swemgala
Daniël Genade, graad 3 leerder van WA Joubert, het tydens die WP Veld Teikenskiet Kampioenskappe ‘n goue medalje in sy afdeling verower en hy is ook in die WP-span opgeneem. Baie geluk!
Ons het ons jaarlikse swemgala gehad en die leerders het baie goed presteer! Die blouspan het teen die goue-span geswem en die goues was die wenspan!
Juffrou Simonie Rossouw, Jani Dreyer, Misché April, Delano Andreas, Gian Koekemoer en Skoolhoof Mariaan Witsche.
Atletiek WA Joubert spog met ‘n dubbele goue Bolandkampioen. Baie geluk aan Nelia Destroo met twee goue medaljes en rekords in beide gewigstoot en diskus. Jy is ‘n ware kampioen en maak ons skool baie trots.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
HOËRSKOOL LABORI (t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za
(t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za
Interhuis Atletiek 2019
2 Maart 2019
Op Vrydag 1 Februarie 2019 het ons Interhuis Atletiek plaas gevind. Die wen span was Neethlingshof (Rooi) met 780 punte teenoor Bethel (Blou) se 731 punte.
VELD
09:30 – 10:10
10:10 – 10:50
10:50 – 11:30
11:30 – 12:10
A
Paulus Joubert
Fairbairn College
Parel Vallei
Boland B
Veld
Bredasdorp
Parow
Worcester Gimnasium
Stellenberg B
B
Boland B
Monument Park
Augsburg
Veld
Durbanville B
Brackenfell
De Kuilen
C
Stellenberg B
Hugenote B
Hopefield
Veld
HHH
Strand
Tygerberg RFC
D
HTS Bellville
Durbanville A
Veld
Hermanus
New Orleans
VELD
12:10 – 12:50
A Veld
Durbanville A
12:50 – 13:30
Hermanus
13:30 – 14:10
HTS Drostdy vs Stellenberg
New Orleans
Durbanville B
Hopefield
Parow
HTS Bellville
Worcester Gimnasium
C Veld
Brackenfell
Augsburg
Fairbairn College
Strand
HHH
Parel Vallei
D Veld
Paulus Joubert
De Kuilen
Monument Park
Hugenote B
Bredasdorp
Tygerberg RFC
B Veld
14:10 Boland Landbou Bellville Anika Fleming (Junior Victrix Ludorum), Marlon Abrahamse (Junior Victor Ludorum), Dihan Huisamen (Senior Victor Ludorum) en Abigail Stoffels (Senior Victrix Ludorum).
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 17
LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za
HOËRSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 2253 (e) ontvangs@dirkieuys.co.za
Boland Kampioenskappe
Tennis te Bredasdorp
Laerskool Hugenote is baie trots op ons atlete wat aan die Boland Kampioenskappe van Saterdag 16 Februarie 2019 op Dal Josaphat deel geneem het. • Jessi Baxter: Goud vir Verspring 0/10 Dogters • Su-Agen Kuiler: Goud vir Verspring 0/13 Seuns • Grace de Vries: Goud vir Verspring 0/12 Dogters • Tiana Minnaar: Brons vir Gewigstoot 0/12 Dogters • Susanne Botha: Brons vir Gewigstoot 0/10 Dogters
Hoërskool Dirkie Uys se eerste tennisspan het verlede naweek aan die Bredasdorp T4J-toernooi gaan deelneem. Hulle het drie van hulle vyf wedstryde gewen – wen teen Swartland 39 – 12, Strand 32 – 22 en Hermanus 26 – 19. Hulle verloor teen Parel Vallei 24 – 21 en Volkskool 26 – 19.
Kleure-atletiek
Die blouspan was die wenners van die byeenkoms. Hier is hul kapteine met die trofee.
LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE
(t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za
Die goudspan se dirigente en kapteine. Hulle het die optog en sang-afdeling gewen.
LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za
Athletics
Interskole Krieket o.13A teen Hugenote Laerskool
Congratulations to Meacke Lawrence who was crowned the 60m and 80m champion for Girls U/9 at Boland Athletics Championships on Saturday 16 February. We are so proud of her.
Ons kolf eerste en behaal 144/6 in 25 beurte, Francois le Roux kry 45 lopies van 69 balle en Ashwin Swarts 34 lopies van 29 balle. Hugenote behaal 126 lopies in 25 beurte. Arne Marais neem 3 paaltjies vir 24 lopies in 5 beurte. Noord-Eind wen met 18 lopies. Baie geluk ons is trots op julle.
Swemgala Die Klein Larries het op Vrydag, 8 Februarie hulle Interhuis swemgala gehou. Dit was `n heerlike dag langs die swembad.
Page 18
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
2019
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM 0.19A-KRIEKETSPAN
Johan Small (Kaptein)
Benjamin Calitz
Pieter Rossouw
Right-Hand, Top Order Bat
Left Hand, Top Order Bat, Wicket Keeper
Right Arm, Off Spin, Right Hand, Middle Order Bat
Arno Marais
Eddie Visser
Juan Wilson
Jandre Burger
Right Arm Seam
Right Arm Seam
Right Arm Seam, Right Hand, Middle Order Bat
Right Hand, Middle Order Bat, Right Arm Off Spin
Daneel Kriel
Hendre Hanekom
Floors Brand
Bradley Davids
Right Hand, Top Order Bat
Left Hand, Middle Order Bat
Right Hand Opening Bat, Right Arm Seam
Left Arm Seam, Right Hand Bat
RPM Drilling is looking forward to the clash and wants to wish both teams the best of luck!
RPM Drilling Celebrates 35 years of business
Worcester:
082 5681 163
Paarl:
023 3425 184
rpmdrilling@vodamail.co.za www.rpmdrilling.co.za RPM Drilling
Page 20
AWSUM CLASHES: KRIEKET INTERSKOLE 2019
PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL 0.19A-CRICKET TEAM
Neil Bekker
Brenton Manuel
Juan Burger (Captain)
Left-Handed Batsman, Left-Arm Seam Bowler, 41 Caps
Right-Handed Batsman, Off-Spinner, 39 Caps
Right-Handed Batsman, Off-Spinner, 50 Caps
Michael Papenfus
Johan Cronjé
Emile Scriba
Jett Marsberg
Right-Handed Batsman, Right-Arm Seam Bowler, 40 Caps
Right-Handed Batsman, 31 Caps
Right-Handed Batsman, Wicketkeeper, 22 Caps
Right-Handed Batsman, Right-Arm Seam Bowler, 23 Caps
Wessel Roos
Kyle Nasson
Divan Swanepoel
Kyle Doubell
Right-Handed Batsman, Off-Spinner, 21 Caps
Left-Handed Batsman, Right-Arm Seam Bowler, 14 Caps
Right-Handed Batsman, Right-Arm Seam Bowler, 7 Caps
Right-Handed Batsman, Right-Arm Seam Bowler, 7 Caps
CTM PAARL PROUDLY SUPPORTS
SPORT!
CTM Paarl • Cnr Textile & Lady Grey Str, Paarl • 021 871 1902
AWSUM CLASHES: KRIEKET INTERSKOLE 2019
Page 21
Hoërskool Gimnasium Paarl Krieket: o.19B
Hoër Jongenskool Paarl Krieket: o.19B
Voor: Petrie van Rensburg, Luan Prinsloo, Dante Booysen, Jan-Pagel Hanekom, Kyle Osborne, Kyle Adams. Agter: Frehan Swanepoel (afrigter), Jayhden Rondganger, James Mouton, Edrich Viljoen, Charl Hamman, John du Toit, Stefan Terblanche (afrigter).
Voor: Kenan le Roux, Neil Goosen, Erich Wittmann, JC Burger, Cobus Louw. Agter: Ian Erasmus, Wiann van der Merwe, Daneel Swanepoel, Phillip Theron, Armandt Coetsee, Ben Lombard.
Hoërskool Gimnasium Paarl Krieket: o.15A
Hoër Jongenskool Paarl Krieket: o.15A
Voor: Johandrè van Niekerk, Jeandrè Nieman, Zeal Jackson, Michael Schmidt. Middel: Shaun Wolmarans, Jordan Maritz, Christoff van Rensburg, Werner Brand. Agter: Keanu Coetzee, Liam Koen, Dian van Heerden.
Voor: Erwin Meyer, Reece du Plessis, Lieben Engelbrecht. Middel: Stefan Breuninger, Deacon Booysen, Rian Leibold, Gysbert Wege (kapt). Agter: Anrich Wessels, Bradley Stanfliet, Daylin Davids, Emile Lubbe.
Hoërskool Gimnasium Paarl Krieket: o.14A
Hoër Jongenskool Paarl Krieket: o.14A
Voor: Johan Smit, Tiaan Lotz, Dirk Grobler, Roland Vivier. Middel: Jacques van der Berg, Stefan Oosthuizen, Christiaan Lotzè, Cody Adonis. Agter: Tasreeq Moerat, Kyle Smith, Marco Steyn.
Voor: Luke Fourie, Douw Hanekom, Connor Batt. Middel: Dylan Kayne, Frans van der Merwe, Reinhard Barnard, Christiaan Bourbon-Leftley. Agter: Christian Burger, Marno Pretorius, Daniël Oosthuizen. Afwesig: Juanrico Vorster.
Page 22
AWSUM CLASHES: KRIEKET INTERSKOLE 2019
HOËR JONGENSKOOL PAARL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Ons wens HMS geluk met 4M atletiek
Swimming After the devastating drought of 2018, we saw the spirit of all swimmers blossoming to their full potential in the 2019 season. On Tuesday 19 February twelve boys and three teachers travelled to Malmesbury for the annual Frank Myburgh Twilight Gala. Paarl Boys’ High returned victorious for the 9th successive year, winning the boys’ section comfortably over Paarl Gim, Worcester Gim, Parel Vallei, HS Hugenote, HS Swartland, Charlie Hofmeyr, Curro Hermanus and Bridge House. Liam Coetzee set a new record in the boys U14 50 m Butterfly, previously held by Paarl Boys’ Higher Pierre Pretorius (2013). Angus Solomons and Mr Janse van Rensburg proudly received the trophy on Paarl Boys’ High’s behalf.
Die Hoër Jongenskool Paarl het Vrydagoggend 22 Februarie sy susterskool, die Hoër Meisieskool Paarl, ná hul oorwinning by die 4M te Stellenbosch persoonlik gelukgewens met hul uitstekende prestasie. Voor: Kristie Snyman (kaptein van HMS-atletiekspan), mev M van Zyl (skoolhoof Hoër Meisieskool Paarl), Marli Visagie (HMS Hoof van Atletiek). Agter: Mnr J Grobbelaar (HJS), Tara Watts (kaptein van HMSgeeskomittee), mnr W Erwee (HJS).
Interskole-tennis Op Woensdag 26 Februarie het die manne van die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium in die jaarlikse Interskole-tennis kragte gemeet. Die uitslae lyk soos volg: o. 19A wen 9 – 0 o. 19B wen 6 – 0 o. 19C wen 5 – 1 o. 19D verloor 1 – 5 o. 15A wen 6 – 0 o. 15B wen 5 – 1 o. 15C wen 6 – 0 o. 15D wen 4 – 2
Astro opening Vrydag 22 Februarie sal onthou word as die dag waarop HJS- en PSS-hokkie amptelik hulle nuwe Astroturf en klubhuis ingewy het. Presies 96 jaar nadat hokkie die eerste keer by die HJS gespeel is en die destydse skoolhoof, mnr Du Pré Le Roux die opmerking maak “During the Winter of 1922, some students elected to forsake the game of rugby and started to play imitations of hockey at Paarl Boys High”, word die groot droom bewaarheid as die laaste deel van HJS se 150-jaarvieringe. Saam met hierdie fasiliteit kom ook die ingebruikneming van eerste spreiligte van sy soort in Afrika. Hierdie 3-fase-spreiligte hoef nie eers op te warm nie en kan onmiddellik op enige van drie sterktes aangeskakel word. Tydens Vrydagaand se openingseremonie is wedstryde tussen die PSS se o. 8- tot o. 12-spanne, die o. 13A’s teen die o. 14A’s en die hoofwedstryd, waarin HJS se eerste span 5 – 1 met ’n oudstudentespan afreken, gespeel. Die openingseremonie is deur die skoolhoofde, mnre Henco Bester (PSS) en Derek Swart (HJS), behartig. Volgens die nuut aangestelde hoofafrigter van hokkie by die Hoër Jongenskool Paarl, Rowan McLachlan, sal hierdie nuwe oppervlak nie net vir hokkie nie, maar ook as speelarea vir die jonger seuns gebruik word.
LAERSKOOL HUGO RUST Wynlandswemgala Ons swemmers het uitstekend gevaar by die Wynlandswemgala Donderdagaand, 21 Februarie, by Laerskool Gimnasium. ‘n Totaal van 33 medaljes is ingepalm en 4 nuwe rekords is opgestel.
Emile Scriba (hoofseun, Hoër Jongenskool), mnr H Bester (skoolhoof, Primêre Seunskool), mnr D Swart (skoolhoof, Hoër Jongenskool) en Ruben Britz (hoofseun, Primêre Seunskool).
(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za
Mega Oval Stock Cars Emma en Pieter la Grange het op Saterdag, 16 Februarie, aan die Mega Oval Stock Cars se Junior-afdeling deelgeneem. Die sussie en boetie bestuur hul eie Mini’s wat vir hulle omgebou is.
Boland Atletiekspan • Monique de Beer D 0/11 100m (2de) & Hoogspring (2de) • Annabella Wiese D 0/12 Hoogspring (2de) • Elzahn Nel D 0/13 75m Hekkies (1ste), 200m Hekkies (1ste), Diskus (2de) en Gewigstoot (2de) • Noah van Niekerk S 0/10 Gewigstoot (1ste) • Lisa Ahrens D 0/13 Hoogspring (2de) • Phia Heydenreich D 0/13 1500m (3de) • Ninke Coetzee D 0/7 70m Hekkies(1ste)
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019
Page 23
COURTRAI PRIMARY SCHOOL
LAERSKOOL DRAKENSTEIN
(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net
(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za
Courtrai skoolhoof verjaar Mnr. Stoltz van LS Courtrai het die 1ste Februarie sy 65ste verjaarsdag gevier en is heerlik bederf deur die leerders met ’n Namibië tema koek!
Indoor netball Annchen Alleman van LS Courtrai is opgeneem in die Boland Binneshuise netbalspan wat gedurende die vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi gaan deelneem.
Atletiek Baie geluk aan Thay Matjan en Quade Francis wat opgeneem is in die Boland Atletiekspan. Quade het ‘n eerste plek behaal in die 100- en 80m – seuns 0/10. Thay het ‘n vierde plek behaal in verspring seuns 0/10.
Vierhoekbyeenkoms Hierdie jaar se vierhoekbyeenkoms was ‘n groot sukses. Dinsdag, 19 Februarie het die atlete van Riebeek-Kasteel Laerskool, WA Joubert Laerskool, Wellington Prep College en Laerskool Drakenstein dit uitgespook op die atletiekbaan. Drakenstein was die junior en senior bekerwenners asook die algehele wenners. Geluk Drakies!
1
2
FIGHTING WITH MY FAMILY 15 MARCH 2019
3
WONDER PARK 15 MARCH 2019
5
4
COLD PURSUIT 22 MARCH 2019
ESCAPE ROOM 22 MARCH 2019
6
THE KID WHO WOULD BE KING 22 MARCH 2019
DUMBO 29 MARCH 2019
Mr. VIDEO, South Africa’s leader in home based entertainment, provides the latest DVD releases as well as golden oldies in their numerous branches across South Africa.
Tel: (021) 872-6399 507 MAIN ROAD, BETWEEN MERTEN & GRAWE STREET, PAARL, 7646
Page 24
AWSUM NEWS FEBRUARY 2019