AWSUM Suid-Kaap - September 2022 uitgawe

Page 1

THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za SOUTHERN CAPE THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en hokkie eerstespanne INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS Aspecialfeatureonthe T20CricketWorldCup INSIDETHISEDITION and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

Groot skolekompetisies met groot kontantpryse!

Netwerk24 in samewerking met Die Burger, Beeld, en Volksblad bied vanjaar weer die grootste skolekompetisies aan met nog groter kontantpryse om te wen!

WITWARM-KUNSTEFEES

SKOLENUUS-KOMPETISIE

Het jou skool ‘n skoolkoerant? Of dit nou digitaal is of gedruk word, ons is opsoek na die beste skoolkoerante in Suid-Afrika. En soos altyd, kan wenners wegstap met HOPE prysgeld.

BLITSBREIN JUNIOR

Die algemene kenniskompetisie vir hoërskoolleerders is terug!

Enige leerder wat gedurende 2022 in graad 8 –12 is, kan aan die Algemene Kenniskompetisie vir 2022 deelneem. Registrasie en deelname is gratis en die vraestelle sal in Afrikaans wees. Leerders in publieke en private skole (in enige provinsie van Suid-Afrika) mag deelneem.

Registreer by www.cumlaudemedia.com.

Klik op die toepaslike skakel om leerders vir die gr. 8 & 9-kompetsie OF gr.10 & 11-kompetisie OF gr.12-kompetisie in te skryf

meer inligting besoek

Hoe werk die kompetisie?

Hoër- en laerskole word genooi om ’n kort video, opgeneem met ’n slimfoon, van maksimum 8 minute (sonder enige redigering) in te skryf in een van ons twee kategorieë – die toneel- en die koorafdeling. Ná afloop van die kompetisie se sluitingsdatum op 26 September sal die topagt-skole in albei kategorieë se video’s op Netwerk24.com beskikbaar wees. Die skool wie se video van 1 tot 9 Oktober die meeste gekyk word en wat die meeste kommentaar ontvang, staan ’n beter kans om te wen. Beoordelaars sal met die hulp van die top-video-interaksies (kommentaar en kykgetalle) op Netwerk24 uiteindelik besluit wie ons wenners van die Witwarm-kunstefees sal wees.

Prysgeld

• Toneelafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

• Koorafdeling: R50 000 vir die wenskool en R25 000 vir die naaswenner

Coldset.

Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Melinda

www.awsumnews.co.za

AWSUM

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool

Tzaneen Primary School

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl

Gimnasium

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

HOëRSKOLE

Voorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

Onvoorbereid

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

Is jy ’n Blitsbrein, ’n skolenuus-foendie, of is sang en toneelspel meer jou forte?
Vir
www.cumlaudemedia.com HEAD OFFICE 021 000 1705 www.awsumnews.co.za AWSUM Southern Cape Awsum School News The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Enrico Theart Anzèl Heyns Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Samantha Coetzee Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl
Schools Coordinator
Huysamen ATKV - Redenaars landswye wenners ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys. LAERSKOLE
NEWS Read the latest school news online at

Going on a motorhome adventure – your home away from home

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote.

www.bobocampers.com info@bobocampers.com Phone 011 395 1020

Voor: Jodian Jacobs, Lambert Johnson, mnr. Smith (Skoolhoof), Heinz Meintjies (k), mnr. Franklin (Afrigter), Willneathan Bailey (o.k) & Cheslyn Abrahams. Middel: Davenito Bush, Jayden Lakay, Benjamin Esterhuizen, Carl Muller, Marko Faber, Wyatt Adams, Gemaine Hoogbaard & Raul Arendse. Agter: Stanton Malahle, Christopher Joseph, Johan Gerber, Joe Silva, Chris Prinsloo, Deon Karsten, Alex Roberts, Clayton Uithaler en Leighton Paulsen. Voor: Aidan Michaels, mnr. Nieuwoudt (Afrigter), Christiaan Schabord (k), mnr. Smith (Skoolhoof), Marlo Scholtz (o.k), me. Janse van Rensburg (Afrigter) & Devlon April. Middel: Ashwin Sambo, Wiehan van As, Arlo Viljoen, Cole Basson, Tristan Strydom & Timothy Joseph. Agter: Dawid van der Bank, Noah Hayward, Connor Oosthuizen, Roehan Wepener, Esteban D’Emiljo & Shelton Human. Voor: me. Gerber (Afrigter), Suné Basson (k), mnr. Smith (Skoolhoof), Angenique Abrahams (o.k), me. Venter (Afrigter). Agter: Michaela Crous, Khiara Hans, Elri Wait, Rochell Wilken & Shanice Jansen. Voor: Monique Gemürr, mnr. Smith (Skoolhoof), Sarise Oosthuizen (k), Loumé Stegmann (o.k), me. Riekert (Afrigter) en Leanmari Stegmann. Agter: Vanay Francis, Wena Pienaar, Thalia Oosthuizen, Mialize Wessels, Monique Brink, Megan van Tonder, Lisa Louw & Irmari Oosthuizen. Hokkieseuns Hokkiedogters Voor: Ajay Francies, Muller Geldenhuys, Johan Steyn (meneer), Stian Pfaff (k), Jack Hume. Middel: Gian Silva, Jean Durand, Ian Rautenbach, Gideon Wentzel, Lance April, Adriaan Coetzer. Agter: Ulrich van Dyk, Pieter Ernest van Noordwyk, Thomlin Saayman, Ludwig Odendaal, Julian Hume, Alexander Loftie-Eaton, Ezra Petersen, Adriano Hendriks. Voor: Luhann Janse van Rensburg, JD Janse van Rensburg, Gail-Ann du Plessis (juffrou), Aryn Gschwend (meneer), Carl Middleton, Janco Viljoen. Agter: Pieter du Plessis, Marnus de Jager, Ben Kotzé, Rudolph Steyn, Daniel Behrens, George Cronje, Lian de Jager, Sovan Oelofse, Pierre Marais, Wium Oosthuizen. Voor: Ilané Snyman (k), Bea van der Linde (juffrou), Carla Botha Agter: Lumari van Niekerk, Katryn Geldenhuys, Michelle de Kock, Elizma van Noordwyk, Ghite Silva, Annabel Visser. Voor: Paygon Made, Tanya Britz (juffrou), Lumari van Niekerk (k), Katryn Geldenhuys, Charné Snyman (juffrou), Zoey Michaels. Agter: Liandri Lötter, Kendall Alberts, Ilané Snyman, Anna Schultz, Annabel Visser, Jessica Botha. Eerstespan Netbal Hokkiedogters
HOËRSKOOL LANGENHOVEN
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan
Eerstespan
LAERSKOOL VOLSCHENK
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Eerstespan Rugby Hokkieseuns Eerstespan

Oakdale toutrek oppad na wêreldkampioenskap

Marco Conradie Oakdale se Jong Bokkie

Marco Conradie, beter bekend as “Tjoeps” is voorwaar Oakdale se Bok-trots. Dié graad 12 leerder afkomstig vanaf Piketberg is onlangs met sy nommer 3 op die rug opgeteken in die SA o.18 Skole A-span vir 2022. Marco het in 2 toetse onderskeidelik teen Engeland en Frankryk vir die span uitgedraf.

Oakdale drie spelers in o.17 SWD 7’s span

Abrie van As is Oakdale se jong wetenskaplike

Abrie van As, ‘n graad 9-leerder, het met sy projek, Akkerchar – ‘n alternatiewe bron vir Biochar, by die Eskom EXPO vir Jong Wetenskaplikes se Eden Karoo streeksbyeenkoms op 29/30 Julie 2022, goud gewen. Hy was ook die junior kategoriewenner. Abrie het vir sy projek akkers gebruik om aktiewe koolstof te maak (akkerchar). Hy het daarna die effek van die akkerchar op die waterdreineringsvermoë van verskillende sand- en grondmengsels ondersoek. Met hierdie projek het hy dan ook gekwalifiseer om verder in Desember in Pretoria te gaan deelneem. Beslis ‘n taak om op trots te wees. Welgedaan Abrie!

Die 560 kg-toutrekspan van die Hoër Landbouskool Oakdale is as die Protea-span aangewys om SuidAfrika by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Holten, Nederland te verteenwoordig. Die groep bestaan vanjaar uit 12 lede. Die span het Sondag, 11 September vanaf Kaapstad Internasionale lughawe na Nederland vertrek. Sedert die SA Kampioenskappe waartydens die Oakdalespan as die SA-span gekroon is, het die Oakdalers onder die afrigtingsoog van mnr. Piet Lourens ure en Sebastian Lötter, Tiaan Kok, Thys Lourens, D’Niel de Wet en Sebastian Strydom. Drie spelers van die Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die o.17 SWD 7’s span. Therlow Prins (Riversdal), Kurt Coetzee (Mosselbaai) asook Hanno Louw (Mosselbaai) gaan vanaf 29 September tot 2 Oktober aan die Nasionale 7’s Toernooi te Hoërskool Monument deelneem. Oakdale is trots op hierdie blits Bulle. Enrico Giani (o.k), Floris Marais, André Hattingh, Jay-Cee Botes, Conrad Strydom, Marco Nel, Kyle Wienand, MJ de Lange (k), Vandré du Toit, HJ Nell, Lelethu Joba, Reinhardt Nel (o.k), Qhamani James, Zandré Hattingh en Ethan Harris. Alexander Bester, Andries Steyn, Bertus Kruger, Dale Jansen, Darcy Birkhotz, Divan de Villiers (o.k), Edrei Gerber, Ewan Schoeman, Fj Bezuidenhout, Janco Coetzer, Jesse Lewis, Johandré Hoorn (k), Kago Mahapanele, Math Domingo, Stefan Roelfse en TJ Vorster. Anika Otto (k), Carla Cilliers, Chanel Snow, Ivy Davies, Izette Harteveld (o.k), Jenna Nel, Johané de Jager, Jolie Botha, Lara Jv Rensburg, Leané Landman, Mikayla Venter, Mila Wagenaar, Stefani Muller en Vanya Coetzee. Xanthé Steyn, Caitlin Kretzmann, Liya Swanepoel, Shani Pick (k), Inga Matshoba, Antorien Alberts, Lara Lubbe, Mariné Botha, Kayla Esselen en Megan Minnies. Eerstespan Rugby Eerstespan Seunshokkie Eerstespan Dogtershokkie Eerstespan Netbal
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE
HOËRSKOOL PUNT Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Voor: Ricardo Duitsjan, Joshua Helmand, Mnr Morné Maré, Johan Janse van Rensburg, Mnr Ruan Cronje, Juandre Kombela, Alrich Rademeyer. Middel: Zach Oliver, Maarten Nel, Dirk de Beer, Beyogen Saayman, Rudolph Nel, Bart Pretorius. Agter: Luan Faber, Marcus Labuschagne, Stephan Pretorius, Ricardo Truter, Ben Fouché, Michael van Eeden, Neil Meyer. Agter: Danelle Oosthuizen, Skye Michiel, Tatum Riddles, Ashanty Williams, Luané Janse van Rensburg. Voor: Lisa Thorne, Juffrou Carla Maré, Lizé Huskisson, Juffrou Margarete van Eeden, Jo-Ann Jacobs. Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Voor: Alexis Boshoff, Surika Smith, Jessica Frezenberg, Zanri Engelbrecht, Rayne Ollier. Agter: Tarren Borchards, Cayleigh Ries, Helana van Wyk, Anika Du Plessis, Petra Schoerie, Hanrie Duits, Miekela Terblanche, Anke Boshoff, Jenna Horne, Linsey Davey. Voor: Rico Stadler, Earlando Lourens, Thylo Trantraal, Sebastian Rossouw, Isayah Volkwyn, Owen Balsdon. Agter: Baldt Greyling, Duan Du Plessis, Ashton Hunter, Carel Lamprecht, Cayden Williams, Ruben Portheine, Zahr Jones, Liam Jacobs, Jodin Olckers. Afwesig: Antris Ivy en Tristiaan Coetzee. Graad 4 Top 10 vir Kwartaal 2: Ella Van der Merwe, Erin Bothma, Milahn Joubert, Hanja Gildenhuys, Kaylin Whatley, Sian Potgieter, Arnoux Rossouw, Noëll Roarty, Eduard Ras, James Gardner, Justin Horne. Graad 5 Top 10 vir Kwartaal 2: Adrianne Pennington, Kayla Barnard, Melissa Barnard, Abigail Mothapo, Nika Van der Walt, Luka Portheine, Suhan van Zyl, Pieter Beukes, Evan Bands-Hahn, Zivan De Klerk. Graad 6 Top 10 vir Kwartaal 2: Mia van Rensburg, Teagan Bothma, Emma Gildenhuys, Mika Oosthuizen, Tiaan Terblanche, Ella van Zyl, Jane Marais, Ladonna Ferreira, Zanté Herbst, Jason Beck.
LAERSKOOL BERTIE BARNARD
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Top 10 Graad 4 - 7 LAERSKOOL VORENTOE PRIMARY SCHOOL MAKE IT SPECIAL! PERSONALISE IT! Add the schools name quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it.

Facts and figures of

AUSTRALIA 2022 STARTING 16 OCTOBER 2022
the T20 World Cup Fixtures

Now that Aaron Finch’s side will play the T20 World Cup 2022, they are provided with a golden opportunity to become the first team in the history of the tournament to successfully defend their T20 World Cup crown. Australia are a beast in their home conditions and will eye a place in the history books.

ICC WORLD 2022 16 OCTOBER TERBLANCHE TRANSPORT • Sand & stone suppliers • Ready mix concrete • Plant hire • Earthworks Mossel Bay – 044 695 0120 | mosselbaai@ttransport.co.za | George – 044 878 0666 | george@ttransport.co.za FIRST ROUND Sunday 16 October 06:00 SRI LANKA V Sunday 16 October 10:00 UAE V Monday 17 October 06:00 WEST INDIES V Monday 17 October 10:00 ZIMBABWE V Tuesday 18 October 06:00 NAMIBIA V Tuesday 18 October 10:00 SRI LANKA V Wednesday 19 October 06:00 SCOTLAND V Wednesday 19 October 10:00 WEST INDIES V Thursday 20 October 06:00 SRI LANKA V Thursday 20 October 10:00 NAMIBIA V Friday 21 October 06:00 WEST INDIES V Friday 21 October 10:00 SCOTLAND V SUPER Saturday 22 October 09:00 NEW ZEALAND V Saturday 22 October 13:00 ENGLAND V Sunday 23 October 06:00 GROUP A WINNER V Sunday 23 October 10:00 INDIA V Monday 24 October 06:00 BANGLADESH V Monday 24 October 10:00 SOUTH AFRICA V Tuesday 25 October 13:00 AUSTRALIA V Wednesday 26 October 06:00 ENGLAND V Wednesday 26 October 10:00 NEW ZEALAND V Thursday 27 October 05:00 SOUTH AFRICA V Thursday 27 October 09:00 INDIA V Thursday 27 October 13:00 PAKISTAN V Friday 28 October 06:00 AFGHANISTAN V Friday 28 October 10:00 ENGLAND V Saturday 29 October 10:00 NEW ZEALAND V Sunday 30 October 05:00 BANGLADESH V Sunday 30 October 09:00 PAKISTAN V Sunday 30 October 13:00 INDIA V Monday 31 October 10:00 AUSTRALIA V Tuesday 1 November 06:00 AFGHANISTAN V Tuesday 1 November 10:00 ENGLAND V Wednesday 2 November 06:00 GROUP WINNER B V Wednesday 2 November 10:00 INDIA V Thursday 3 November 10:00 PAKISTAN V Friday 4 November 06:00 NEW ZEALAND V Friday 4 November 10:00 AUSTRALIA V Saturday 5 November 10:00 ENGLAND V Sunday 6 November 02:00 SOUTH AFRICA V Sunday 6 November 06:00 PAKISTAN V Sunday 6 November 10:00 INDIA V Wednesday 9 November 10:00 SEMI - FINAL Thursday 10 November 10:00 SEMI - FINAL Saturday 13 November 10:00 FINAL 22 Industrie Rd. Voorbaai, Mossel Bay www.vredebestpackaging.com 044 695 1381 THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za 2007 India 2009 Pakistan 2010 England 2012 West Indies 2014 Sri Lanka 2016 West Indies 2021 Australia Previous winners

ROUND

ICC MEN’S WORLD CUP 2022 FIXTURES OCTOBER - 13 NOVERMBER
NAMIBIA Kardinia Park Stadium Geelong NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong SCOTLAND Bellerive Oval Hobart IRELAND Bellerive Oval Hobart NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong UAE Kardinia Park Stadium Geelong IRELAND Bellerive Oval Hobart ZIMBABWE Bellerive Oval Hobart NETHERLANDS Kardinia Park Stadium Geelong UAE Kardinia Park Stadium Geelong IRELAND Bellerive Oval Hobart ZIMBABWE Bellerive Oval Hobart SUPER 12 AUSTRALIA Sydney Cricket Ground Sydney AFGHANISTAN Perth Stadium Perth GROUP B RUNNER-UP Bellerive Oval Hobart PAKISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne GROUP A RUNNER-UP Bellerive Oval Hobart GROUP B WINNER Bellerive Oval Hobart GROUP A WINNER Perth Stadium Perth GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AFGHANISTAN Melbourne Cricket Ground Melbourne BANGLADESH Sydney Cricket Ground Sydney GROUP A RUNNER-UP Sydney Cricket Ground Sydney GROUP B WINNER Perth Stadium Perth GROUP B RUNNER-UP Melbourne Cricket Ground Melbourne AUSTRALIA Melbourne Cricket Ground Melbourne GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney GROUP B WINNER The Gabba Brisbane GROUP A RUNNER-UP Perth Stadium Perth SOUTH AFRICA Perth Stadium Perth GROUP B RUNNER-UP The Gabba Brisbane GROUP A WINNER The Gabba Brisbane NEW ZEALAND The Gabba Brisbane GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide SOUTH AFRICA Sydney Cricket Ground Sydney GROUP B RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide AFGHANISTAN Adelaide Oval Adelaide GROUP A WINNER Sydney Cricket Ground Sydney GROUP A RUNNER-UP Adelaide Oval Adelaide BANGLADESH Adelaide Oval Adelaide GROUP B WINNER Melbourne Cricket Ground Melbourne FINAL 1 Sydney Cricket Ground Sydney FINAL 2 Adelaide Oval Adelaide FINAL Melbourne Cricket Ground Melbourne Cnr of Nelson Mandela BLVD & Bridge Street, George | Tel: 044 802 4600 Promotion valid until 31 October 2022 FOR ALL YOUR BUILDING AND DIY REQUIREMENTS. *WHILE STOCKS LASTGEORGE SPECIALS Drill Impact 13mm 500W Makita MT M0801B 1281221 R75000 Sander Orbital Random 240W 125mm With Dust Extraction System Makita M9204B 1271325 R1 16500 Makita Router 900W 1/4 inch. plunch 35mm RP0900 1020655 R1 99500 Grinder Angle 230mm 2200W Makita GA9020 1020609 R2 22500 Sander Orbital Sheet 180W 93x228mm Makita BO3710 1020671 R1 25000 *Grind disc not included 044 873 6386 | downhillfanatics@gmail.com 113 Mitchell Street, George, 6530 FANATICS Mossel Bay: 071 553 8617 | George: 072 659 1435 www.realbedsgardenroute.com WE MAKE MEMORIES OF GOLD Interesting facts In 2016, Jamaican cricketer Chris Gayle who is regarded as the best cricketer of all the time, scored his fastest century in the T20 world cup when he was playing against England in just 48 balls. In 2007 when Chris Gayle was playing against South Africa he made another century in just 57 balls. Yuvraj Singh holds the record of making the fastest 50 in the T20 World cup. He scored 50 runs in just 12 balls in 2007 when he was playing against England. Also in 2007, Yuvraj Singh became the first player in T20 WC to hit six sixes in an over.

CURRO MOSSEL BAY

Curro Mosselbaai word 10 jaar oud!

Curro Mosselbaai word 10 Jaar oud. Ons het Donderdag afgeskop met ‘n roosplant seremonie waartydens elke klas ‘n Curro-roos geplant het. Elke leerder kon dan iets spesiaal in ‘n “time capsule” plaas wat ons geplant het om oor 10 jaar weer oop te maak.

Vrydag se verrigtinge was ons bevoorreg om Uitvoerende burgermeester, Alderman Dirk Kotze by ons te he vir die saalbyeenkoms. Daarna is al die leerders, personeel en ouers na die nuutgeboude Astro Turf vir offisiele opening deur Mr. Shuan McMurty (Curro Holdings) en Mnr. Brian O’Neil (Uitvoerende Hoof). Curro Mosselbaai het ‘n Opedag op Donderdag 15 September om 15:00 en nooi almal uit om by ons te kom inloer en te kom sien wat ons kan.

SWD Rugbyspanne

Landloop Gimnastiek

Eisteddfod

Waldo Theunissen, Katryn Louw, Leonie van der Bank, Jana Kruger, Dylan van der Heever, Christopher van Wyk, Grethe van Zyl, Stephan Lombard, Cruden Briesies, Wian Boshoff, Francois Lourens. Ry 2: Minka Swanepoel, Liam Koekemoer, Jaleel Lewis, Aminé Cillie, Zihane Piek, Adrienne Raschke, Zara le Roux, Ky-Ishaan Solomon, Reece Petersen, Lukas Ströh, Nihan Erasmus, Ayden Joubert. Ry 3: Mauritz Maré, Liané Meyer, Lente van der Merwe, Isabella van der Berg, Mia Brönn, Miané Schutte, Rainer Suhr, Tristan Nel, Noah de Roubaix, Gerscha Smith. Frikkie Pretorius, Riané Grieb, Bianca Nel, Markus van Schoor, CJ Venter, Ané Venter, Pieter-Daniel van der Merwe, Jana Honiball, Morné Venter en Janco du Plessis. Uitvoerende burgermeester Alderman Dirk Kotze Rene Olivier (Head of Preschool), Ethan-John Carstens (Head Boy),Etienne Smit (Head of High school), Executive Mayor Alderman Dirk Kotze, Brian O’Neil (Executive Head), Lara Muller (Head Girl), Sean Kristal (Head of Primary). Mr Brian O’Neil and Mr Shuan McMurtry and Blaze. Michael Henning, Mr Prins, Mian Hurter, Kayla Pistorius, Irne O’Neil, Laura Violante. Absent: Lame Roux Hokkie JC le Clus Kemilke van Zyl Danicac Brönn & Keaun Petersen Judah Mienie & Chané van der Westhuizen Wikus Smit (A-span), Zack Westraadt (B-span), Kanu Potgieter (C-span), Ethan Kuyper (C-span). Ons is trots op JC le Clus wat in die Eden-Landloopspan opgeneem is en later die jaar aan die SA-Cross Country Kampioenskappe, te Rustenburg gaan deelneem. Die volgende vier seuns van Laerskool Park is in hulle onderskeie o.12 SWD-rugbyspanne opgeneem wat later die jaar aan die Interprovinsiale Rugbytoernooi te Riversdal gaan deelneem. Parkies se graad 3-spreekkoor kraai koning tydens die Eisteddfod. Ons spreekkoor behaal ‘n 92% tydens die geleentheid. Kemilke van Zyl van Laerskool Park het die aan die Wes-Kaapse proewe vir Gimnastiek in Saldanha gaan deelneem. Sy is opgeneem in die Wes-Kaapspan en gaan later die jaar aan die SA’s in Pretoria deelneem. Baie geluk aan ons twee Parkies gimnaste wat so goed gevaar het met hul gimnastiek. Chané van der Westhuizen en Judah Mienie. Chané was gekies om die Eden-span te verteenwoordig by Eversdal in Brackenfell op die 19de en 20ste Augustus en word opgeneem in die Wes-Kaapspan. Danica Brönn en Keaun Petersen van Laerskool Park is opgeneem in die Eden-hokkie o.13-span. Voor: Adriaan Boshoff, Nicky Hagendoorn, Jaydee Bester (Afrigter), Emile Jumad, Dandré Redelinghuys, Dawie Dyason (Afrigter), John-Henry Dednam, Gideon van Zyl. Middel: Malherbe Jonker, Nico Pace, Turbulunce Claassen, Pieter-Ben van Rhyn, Jon-William Starke, Xavien Herselman, Janco Botha, Ewaldt van Vuuren, Neavan Visagie. Agter: Liyabona Tutu, Nuan Scheepers, Nihan Potgieter, JD van Wyk, Jayden Fourie, Markus Prinsloo, Johandré Posthumus, Francois Schoeman, Bekker Bruwer, Loïn Venter. Voor: Reghard Billing, Ewaldt van Vuuren, Xavien Herselman, Jaydee Bester (Afrigter), Wian Gildenhuys, Malherbe Jonker, Tunero Snyman. Agter: Eduan Lubbe, Joshua Bienedell, Hugo le Roux, Matthew Steyn, JD van Wyk, Loïn Venter. Voor: Elizka le Grange, Miike Scholtz, Annabella Wolfaardt, Lee-Anne Pretorius, Landi Kirstein, Lana Davies. Agter: Henriette Snyman (Afrigter), Nikayla Bezuidenhoudt, Lirika Botha, Anoux Karsten, Marisca Malherbe-Jonker (Afrigter). Voor: Annemie Steyn, Mieke Botha, Lee-Anne Pretorius, Andrea Kommer (Afrigter), Tayla Houston-McMillan, Miike Scholtz, Mieke Aucamp. Agter: Abigail Swart, Nikayla Bezuidenhoudt, Melise Moolman, Landi Kirstein, Anoux Karsten, Lana Davies, Karlien Kruger. Eerstespan Netbal Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters
LAERSKOOL HARTENBOS
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots.
Eerstespan
George: Shop 17, Precap Centre, Courtney Street Tel: (087) 106 7360 Email: georgecbd@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades.

Eerstespan Hokkiedogters

Jaco Kotze, Lunen Coetzer, Migael Fick, Adriaan Cronje, Luzuko Tlali, JP Immelman, Cobus Immelman, Kirwan November, Riley Smithers, Jac Du Plessis, Lafras Hechter, Kaydon Howells en Daniel Hunter. Emma Raubenheimer, Ané Vreken, Chanté Stapelberg, Lenka Viljoen, Elné Paulsen, Milan de Villiers, Miné Pretorius, Crisna Strydom, Lila Koen, Izania van Sandwyk, Leah van Shaeffer en Kyla Nel. Izania van Sandwyk, Ané Vreken, Ignechia Deyce, Jody Treurnicht, Asiphe Lingani, Mené Swanepoel, Kayla van Rooyen en Miché Stuurman. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers van Hoërskool Outeniqua se 2022/23 termyn. Baie sterkte vir die taak wat voorlê, ons het absolute vertroue in julle as leiers. Mag die volgende jaar vir julle baie geseënd wees! Baie geluk ook aan die nuwe VRL met al die verantwoordelikheid wat van nou af op julle skouers sal wees, ons staan bankvas agter julle. Baie geluk aan die nuutverkose koshuisprefekte vir Beyers Tehuis en Oompie Meyer Koshuis! Ons wens julle sterkte toe vir die jaar wat voorlê en is weet dat elkeen van julle met integriteit sal lei! Carla Krüger (Onderhoofdogter), Ashwen Damons (Hoofseun), Louisa Campher (Hoofdogter) en Landré Botes (Onderhoofseun). OMK Voor: Chloë Robinson, Me. M Eygelaar(Koshuismoeder) en Riandi Botha. Middel: Anja Goosen, Kyra Laubscher, Surike Botha en Sanmari Potgieter. Agter: Megan Terblanche, Lindsey Peens, Lize Jv Rensburg en Nicola Verryne. BTH Voor: Jeffwin Wesso, Nathan Smith, Tiaan Pienaar, Jude Frans en Ashwen Damons. Agter: Ruan Swart, Dewald Gerber, Micheal Cronje, Ruan Coetzee, Landre Botes en Mnr J Els (Koshuisvader). Voor: Louisa Campher (Hoofdogter), Daniël du Plessis, Quintus Lutsch, Thomas Smook, Tristan Kitching, Reshaan Damans en Andrew Stopforth. 2de ry: Ashwen Damons (Hoofseun), Misha Kruger, Alexia Conradie, Maya Smit, Mieke van der Bergh, Kiara du Toit, Tiané Goosen, Landré Botes (Onderhoofseun), Carla Krüger (Onderhoofdogter) en Nicolas Duvenage. 3de ry: Ludwig Lötter, Noah Thorne, Tiaan Pienaar, Kristen Steyn, Kayla van der Heyde, Jude Frans, Ian de Jager en Emma Lutsch. Agter: Drikus de Jager, Migal Groenewald, Ruben Rossouw, Zian du Plessis, Ruan Coetzee, Tim van Staden en Megan Terblanche. Inlas: Dewald Gerber
HOËRSKOOL OUTENIQUA LAERSKOOL OUTENIQUA Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Koshuisprefekte Eerstespan Rugby Eerstespan Netbal Eerstespan Hokkieseuns 1. Lixabiso Tommy, 2. Zander Swart, 3. Sebastian Truter, 4. Tristan Le Roux, 5. Hlumelo Taba, 6. Tumi Ningi, 7. Earl Johnson, 8. Kirwan November, 9. Jac Du Plessis, 10. JP Immelman, 11. Ayden Marais, 12. Cobus Immelman, 13. Luzuko Tlali, 14. Deaclin Booysen, 15. Lunen Coetzer, 16. Ethan Myburgh, 17. Jamie Isaacs, 18. Waldo Schulze, 19. Dorian de Wee, 20. Albert Myburgh en 21. Ross Taljaard.

First Team Rugby

First Team Boys Hockey

This season has been a very challenging one. After Covid we were worried that players would have lost their pre-Covid excellence. But surprisingly, they were so hungry to return to the game that they worked extremely hard to get back to pre-Covid levels. The 1st team went on an end-of-year tour to Swellendam, Bonnivale and Robertson. It was the first time that our netball teams went on a tour. We learned a lot and the experience made us stronger. We are sad to lose four matric players as they reach the end of their schooling. They were absolutely star players and will truly be missed. We look forward to next year’s tour, and another wonderful season of netball.

First Team Netbal First Team Girls Hockey

RCL 2023

As our 2022 RCL year comes to a close we would like to thank everyone who made it the successful year that it was. The RCL was able to make some lasting change this year, led by Ludolph Pedro and Wezlyn April. Now, we enter a new season, with a brand new RCL, for 2023. Well done to everyone who applied and especially those who were elected. We look forward to seeing what they will accomplish to make York High a better place for all in 2023. Our future is bright.

The 2023 VRL:

• Abdifatah Abdu.

• Chuma Ndamane.

• Olona Stratu.

• Emma Nel.

• Jordan Meyer.

• Himmath Maharaj.

• Stuart James.

• Onako Ponya.

• Mandi Kunana.

• Allen Grootboom.

• Tré Juries.

• Abigail Kok.

• Lutho Pinzi.

• Donique van Rensburg.

• Brent Schmidt.

• Alexia Liu.

Stanley, Crescent, Den Braven, Tangit, & Academy Brush. Front: Nathan Swarts, Fa’eez Botha, Dylan Carelse, Sphé Nzama, Christiano Heynes, Jayden Manuel, Shaun Nicholas, Aiden Arries. Middle: Alikho Maboza, Cade Harris, Tumelo Dinokoane, Wezlyn April (C), Granton Strydom, Ethan Bell, Alex Spies. Back: Ashton Gosling (coach), Marco Fereira , Butsha Gora, Mlibo, Tyler Charters, Azola Mbaxa, Tristan Lawrence, Joshua Weideman, Dewald Visagie Front: Andrew Cato, Keane Grieve, Nel Visagie, Mr J Slater (Coach), Sean Slater (C), Rowan Basset, AB Essa.Back: Keaton Kaiser, Gabriel Brocker-Corns, Tshepo Kolonzi, Phillip Rothman, Reegan Bakker, Connor Spark, Ethan Raubenheimer, Raiven Levendal. Mrs Petra Meyer (Umpire), Rencia de Jager, Liyema Chiloane, Sakhise Kumalo, Zethu Shoto, Oyena Ngcozela, Imichle Mlumbi (Captain), Tema Ntloko, Phethoto Sefatsa, Mrs Santie Barnard (Coach). Front: Alakhe Arosi, Aqeelah Essa, Mrs May (Mananger), Mr Meyer (Coach), Alaina Jonker, Megan Prinsloo. Back: Isabella Erasmus (C), Naledi Manyube, Bea Breytenbach, Juane Fortuin, Jordan Meyer, Sakeenah Essa, Isabella Köhne, Jade van der Venter, Tayla Schroeter, Jade Mac Millan. Absent: Emma Blank. The rugby first team had a good season recovering from no play during Covid. We would like to congratulate Shaun Nicholas for being selected to the u.18 SWD Academy week team. The boys first team and the girls first team both had a very successful season. They played in the Men’s and Women’s league finals on the 10th of September. The boys first team finished first in the men’s league and the girls first team finished second in the women’s league. We are very proud of these boys and girls. We would also like to thank our Grade 12 players for their contribution to the success of the season and we wish them all the best for next year.
ART, CRAFT & HOBBY Supplies; School Project Supplies: info@thelittleartshop.co.za | www.thelittleartshop.co.za Tel: 044 873 2100 • Fax: 044 873 2118 26 Hibernia Steet, P.O. Box 975, George, 6530 • Abrasives • Bronze • Engineering • Plumbing • Fasteners • Hardware • Irrigation • Tools • Protective Clothing • Welding
Webco, Omega Tools, Will Tools, Wller, Irwin, Record Somta, FEW, Stabilla,
Gedore, Fascor, Lasher, Wera, Pratley, Alcolin, Pferd, Spanjaard,
Metabo, Festool, DeWalt, Gunnebo Lifting, Iscar, Lukas, Pedrollo Pumps, Microjet, Henkel, TVL Press Bolt and Nuts, Loctite
IMPORTERS & EXPORTERS OF QUALITY TOOLS & HARDWARE

Katryn van Reenen, Shadé Canary, Anje Tredoux, Charlene Jooste (Afrigter), Deruschka Grobbelaar, Kaylen Coertzen, Diani van Niekerk, Zoe Dixon.

Hockey

Hendré van Heerden, Len Lindell, Liam de Waal, Hanko Scholtz, Kihandré Liebenberg, Arnu Visser, Christiano Veldkornet, Marno Meyer, Olivier Heyns, Neil Hatting, Berno Burger, Dehan Meyer, Daniël Swart, Janko Nell. Afwesig: Ewan Strauss

Kaylen Coertzen, Diani van Niekerk, Mila Bergh, Jani Bergh (Afrigter), Caitlyn Cawood, Deruschka Grobbelaar, Lara Rörich, Lylah Anker, Kayla Rabe, Anje Tredoux, Danika de Klerk, Mieke Burger, Emily King, Miekie van der Walt.

Voor: Ruben Ludik, Marco Lesch, Eon Haasbroek, Ross Els, Logan Price, Daniël du Preez, Luhan van Niekerk, Jeandré Barnard, Marno Meyer. Agter: Ean Eygelaar (Afrigter), Ruben Snyman, Lincoln Zietsman, AJ Botha, Christie Tolken, Kihandré Liebenberg, Jordan Larsen, LJ Swanepoel, Wian Stroebel, Arno Kleinhans, Jan-Willem van der Westhuizen, Anton de Reuck (Afrigter). Eerstespan Eerstespan Netbal Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Samantha Hyde, Nico Vrey and Megan Hyde. Joshua Osner and Daniel le Roux. Front: Leighmann Strydom and Ewaldt Blaauw. Back: Gabriël vd Westhuizen, Liam Roach, Dylan Penlington, Kyle Smith, AJ Janse v Rensburg, Ruan Lamprecht and Theunis Botha. Netball First Team and Rugby First Team braved the cold and wet weather at the Paul Sauer Rugby and Netball Festival in Kareedouw. Glenwood House School College athletes at the annual ASWD Cross Country Championships held in Riversdal. Samantha Hyde secured a silver medal and Nico Vrey and Megan Hyde received bronze medals in their respective age groups. Congratulations to Joshua Osner and Daniel le Roux who participated in the Redstone Hills MTB Challenge. Joshua, Grade 12, won the 44km race and Daniel, Grade 8, won the 18km race. Glenwood House School Hockey 1st Team played against Union High in Graaff-Reinet. Good hockey and even better sportsmanship all round! Congratulations to the following players who received their 1st XI baggy:
LAERSKOOL GEORGE-SUID Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
Rugby
Eerstespan
Netball First Team and Rugby First Team ASWD Cross Country Redstone Hills MTB
First Team Cricket First XI GLENWOOD HOUSE SCHOOL First Team Netbal First Team Rugby The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za

Voor:

Caylib September, Mnr Stix Theunissen (afrigter), Andreas Gouws, Mnr Waldo Cloete, Gerrit Janse van Rensburg, Mnr Chris Opperman, Zerwich Westraad.

Middel:

Néhan Botha, Phillip van der Merwe, Dylan Hufke, Pieter Barnard, Logan Jacobs, Janu Wentzel, Franco Pienaar, Ruben Pienaar, Fagon Hendricks.

Agter:

Lian Verwey, Callie Wannenburg, Hendré Botes, Luan Mortlock, Tylor-John de Villiers, Claude Richardson, Charlie Terblanche, Zuriel Buys, DJ October.

Voor: Juf. Sulindi du Plessis, Anton van Wyk, Franco Meyer, Jovandré Pieterse, Malan Engelbrecht, Burger Theunissen, Morné Victor.

Agter: Charlie Terblanche, Deshawn Maasdorp, Kean Dalton, Luan Mortlock, Pieter Barnard, Dian Potgieter, Callie Wannenburg.

Voor: Riëtte Raath, Christi Oertel, Amanda Joubert, Simoné Serfontein, Nina Cloete.

Agter: Juf. Chitani Swart (afrigter), Andrea van der Linde, Logan Terblanche, Dunay Jonck, Jana-Mari Augustyn, Anke van Rensburg, Ilze Stegmann, Beate Fullard, Juf. Danelle du Toit.

Voor: Logan Terblanche, Pippa Coetzee. Agter: Kara Janse van Rensburg, Dunay Jonck, Runé Booysen, Ilze Stegmann, Simoné Serfontein, Clarice Colin. Voor: Mnr. A Schultz, Reuben Homann, JW Moolman. Middel: Drian Harteveld, Roux Delport, Malan Nortier, Christiaan Stover, Tiaan Jv Rensburg, Ruhann Goets, Marius Griebenow. Agter: Bernard Smit, PJ le Roux, Albert Olivier-Claassen, Schalk Jv Rensburg, Wian Kriek. Voor: Mev. W du Plessis, mnr. S Potgieter, Jeanie du Plessis, Franke du Plooy, Mev. C Stemmet, Me. C de Jager. Agter: Xinzeta Pietersen, Christelle Visagie, Mia van der Westhuysen, Mia Smuts, Arné Jv Rensburg, Miné Verdoes, Rouxlévan der Westhuizen, Marné Siebrits. Voor: Nadia Smith, Aldrie Smith, Mnr. S Potgieter, Mev. A Knoetze, Tanya Smit, Jannike van Rensburg. Agter: Nelmari Lamprecht, Mariza Griessel, Anél Ellis, Rolandé Eyssen, Karla Smit, Liebe Viljoen, Carli Stemmet, Mia Muller, Ciska Nortier.
LAERSKOOL WESBANK LANGENHOVEN GIMNASIUM Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Voor: Jaden Arends, Dawid Smuts, Mnr. JJ Pretorius, Mnr. S Potgieter, Mnr. B Janse v Rensburg, Mnr. M van Heerden, Richter van Heerden, Vaughan Ruiters. Middel: Ricky Arends, Natayniël Fillies, Zander Gerber, William Ferguson, Liano da Silva, Marco van Zyl, Zack Verdoes, Charles Jacobs, Jaco Mostert, Kamva Qusheka, Lee-Hann Wagenaar. Agter: Josh Muggels, Ruan Victor, Louis Potgieter, Ravian Elbrecht, Juan van Rooyen, Johan Fourie, Andrew Pfister, Janes Labuschagne, Marco Joubert.
Gert Beukes, Ben-Pierre du Plessis, Mnr. S Potgieter,
Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Eerstespan Hokkiedogters OUDTSHOORN | 083 627 4426 | contistaal@gmail.com ONS VERVAARDIG: • Motorafdakke • Staal Strukture • Palisade-Omheining • Voorsien Hekmotors

Hoofleiers

Logan Jantjies is opgeneem in die SWD o.17 Sewes span wat

die Oktober vakansie by Hoërskool Momument in Krugersdorp aan die Nasionale SARU Sewes toernooi gaan deelneem.

Hoërskool Oudtshoorn is die enigste skool in Oudtshoorn met verteenwoordiging in hierdie span. Struisies is baie trots op Logan Jantjies.

Troy played his 50th game at his last Interschools match against Overberg High School. The road has had its ups and downs for our #7. Through hard work and dedication he reached his goal. To reach 50 games is a fantastic achievement.

HOCKEY 52ste in SASamlin Stuurman Mikayla van Deventer Madri Botha, Jordan Browers, Shane Draai, Magnus Engelbrecht, Ninke Griffioen, Owethu Hansa, Jeandré Jaftha, Matthew Jonathan, Thembi Kroma, Lenè Laubscher, Cha-Rey Radebe, Hlonela Pikashe, Joané van der Westhuizen, Lerato Vena en Lilitha Yekani. Graad 8: Chanelle Buys, Claire Sylvester en Reuben Petersen. Graad 9: Abongile May, Edward Dalton en Merlinique van Wyk. Graad 10: Elizna Swart, Suzaan Marais en Marsha Wagenaar. Graad 11: Cha-Rey Radebe, Hlonela Pikashe en Magnus Engelbrecht.
HOËRSKOOL OUDTSHOORN
2023 Netbal Rugby VRL 2023 Wes-Kaap Interdistriktoernooi 14 &15 Julie 2022 EDEN WEN SILWER! Baie geluk aan ons 2 struisies wat deel was van die span - julle is LEGENDS!
tydens
– RANKING IN SA Seuns –
in SA Dogters – 89ste

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.