HELDERBERG
GRATIS
We repair & supply radiators, condensers & oil coolers We repair fuel tanks We repair/service all makes of vehicles
Barloworld Toyota Stellenbosch Tel no: 021 861 5000 Family for life
12 Athlone Street, Gants Centre Tel: 021 854 4546 www.silvertonrads.co.za
www.toyotastellenbosch.co.za
Tel: 021 872 3880
2 Kosblikkopsere
awsum@tiemedia.co.za
3 Dorp Str Deli
www.awsum.co.za
4 Hello
Stellenbosch
5 Braaidag
NEWS
FREE
HOËRSKOOL
NUUS
SEPTEMBER 2013
HIGH SCHOOL
Fax: 086 574 4798
9 Teen AWSUM
“Local is lekker” en dis groen. Wat is nou lekkerder as ‘n dag uit met die hele familie. Daar is iets vir almal om te doen. Die lente is hier en dis tyd vir sonskyn en kaalvoet loop. Die markte in en om Stellenbosch omgewing is van die beste in die land. Elke mark is uniek en en het ‘n unieke fokus of dit nou kos is of hand gemaakte goedere en kuns is.
Bring jou mandjie saam want jy gaan orals proe en smul en saamvat huis toe. Dis ook ‘n lekker plek om geskenke te soek, want hier is iets vir almal se smaak. Moet ook nie vergeet nie dat “local is lekker” nie. Jy ondersteun jou gemeenskap en help met werkskepping. Dit is hierdie handgemaakte goedere wat werk en geleenthede skep, en bydrae tot volhoubaarheid. Nog ‘n ding om te onthou as jy in en om jou omgewing koop, dan is die produkte ook in seisoen. Jy bespaar petrol en dra by tot ‘n groen lewensstyl. Deur plaaslik te koop verminder jy jou koolstof-voetspoor. So lekker kuier en lekker koop, en dink groen!