AWSUM Southern Cape Mid-Year Achievers - July Edition

Page 1

SOUTHERN CAPE

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

JULY 2021 www.awsumnews.co.za

LIKE & FOLLOW awsum_news

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


MOOD DISORDERS KNOW THE SIGNS & WAYS TO HELP YOUR CHILD One in eight young people between the ages of 5 and 19 are at risk of developing a mental disorder, of which Mood and Anxiety Disorders are the most prevalent. Emphasis on the mental health of young people recently increased as a result of the disruption caused by Covid-19 and lockdowns which exacerbated challenges that existed before the pandemic. It has therefore once again become important to not only start talking about the mental health of young people, but also to recognise symptoms and know where to look for help, an education and mental health expert says. “The prevalence of mood difficulties among young people is increasingly becoming a concern internationally,” says Dr Jacques Mostert, Brand Academic Manager at ADvTECH, SA’s leading private education provider. Dr Mostert holds a PhD in Psychology of Education and is globally renowned in his field, having conducted experiential research in education in Denmark, the UK, South Africa and The Netherlands. Dr Mostert notes that an estimated 24% of teens between the ages of 11 to 19 suffer from depression caused by the home environment, 25% are subject to cyberbullying and loneliness, 92% of LGBT youth report depression during the ages of 11 to 19, and 80% of teens between the ages of 11 to 19 report a sense of isolation that causes them to feel depressed. “It is very important to understand the signs of depression, so that action can be taken timeously should concerns about the

mental wellbeing of a child arise,” says Dr Mostert. “Teachers and parents can recognise the onset of depression when a sudden change in behaviour becomes apparent and continues for at least 3 weeks or longer. These include an atypical lack of energy, becoming increasingly irritable and agitated without a rational explanation, and a sense of being down in the dumps for no reason.” Some adolescents may withdraw from friends and family over a sustained period of time, he notes, adding that this is especially concerning if this is atypical of the normal interactions of the teen. “Another red flag is the inability to concentrate in class where ADHD or other non-neurotypical difficulties are not present, as well as regularly failing to complete classroom and homework assignments in time or often being late to class because of feeling overwhelmed. “This, coupled with unusually defiant behaviour towards teachers and other school staff, especially if this is non-typical behaviour, may indicate that the teen is experiencing difficulties with mood and affect.” In the same way as with anxiety difficulties and disorder, the student often asks to go home because of feeling ill with no discernable symptoms. The teen often has days off from class time due to doctor’s

appointments, hospitalisation, or inability to attend classes. Changes in sleep patterns, a significant weight loss or gain in a short period of time and disinterest in hobbies or areas where the teen previously showed interest also raise concerns about the mental wellbeing of the teenager. Finally, a loss of future-mindedness, or talk about death or suicide, engaging in risky or self-destructive behaviour (drinking alcohol, taking drugs, or cutting, for example) are clear signs of the teen suffering from mood difficulties or a possible mood disorder. “Not all of the above need to be present, but if there is a discernable and drastic change in a young person’s behaviour which continues for a period of several weeks or longer, intervention is necessary,” Dr Mostert says. “Most importantly, parents should trust their gut,” Dr Mostert says. “If your teenager insists that nothing is wrong, despite a prolonged period of depressed mood or being diagnosed with major depressive disorder or bipolar disorder, parents should trust their instincts and seek help. “Should the above techniques not bring about an improvement in the mental wellbeing, parents should seek advice from their medical practitioner or a psychiatrist.”

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Sales Team Zandri Kriel: zandri@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Carina Pio | ads@tiemedia.co.za Distribution Ryno Wolfaardt | ryno@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News

Suppliers of Personal Protective Equipment

Mossel Bay showroom: 69 Voorbaai Crescent, Mossel Bay | 044 695 0357 George Showroom: 120 Merriman Street, George | 044 873 0039 | www.pienaarbros.com


Q & A met TEIN

ROSCO SECONDS RUGBYKAP

Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons het baie diepte in ons span. Ons het goeie spelers regoor die veld wat altyd 110% gee. Die jaar is ons ‘n baie jong, maar talentvolle span! Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Dit is my laaste jaar van skole rugby en dit motiveer my om my beste te gee vir die span, skool en myself. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons is al soos broers vir mekaar, ons staan as ‘n span saam.

VAN HOËRSKOOL OUTEN

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Ons grootste oomblik was in 2019 toe ons o.16span Struisies op ons tuisveld gewen het. Wie is die grapgat in die span enhoekom? Meneer Robert Gerber homself! Hy sal jou laat lag met die snaakse sê-goed terwyl hy jou nog met fiksheid straf. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Om voor die pawiljoen te staan met jou hand op jou bors, en die skoollied met trots te sing na ‘n rowwe stryd op die veld. Dit is die lekkerste gevoel ooit! Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/Gr.9 was? My held was Joshua Hermanus, 2018 se eerstespan slot en agsteman. Hy was ‘n uitstekende atleet op en langs die sportveld. Hy was vir my ‘n goeie voorbeeld vir hoe ek wou wees. Wendriedruk of wenskop? Wendrie

EIN

LANÉ COERTZE NETBALKAPT

IQUA

VAN HOËRSKOOL PUNT

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Punt se eerstespan te speel? Die feit dat ek die eerstespan-trui kan dra en ‘n goeie skool soos Hoërskool Punt verteenwoordig. Ek glo ook dat ek ‘n voorbeeld vir die jonger spanne kan wees. Om vir die skool se eerstespan te speel, is oor die algemeen ‘n groot voorreg.

Q & A met

Wat maak dit spesiaal om vir Hoërskool Outeniqua se eerstespan te speel? Die gevoel om as `n trotse Kwagga in die kenmerkende kwagga-rokkie uit te draf, is my droom wat as graad 8 larwe waar geword het. Om die skool te verteenwoordig is `n groot eer. Wat is die sterkpunte van julle span die jaar? Ons span bestaan uit soveel jong talentvolle dogters wat elkeen `n uitstekende talent na die baan toe bring. Ons veelsydigheid van die span is beslis ons sterkste punt. Wat motiveer jou om Saterdag na Saterdag jou beste op die veld te gee? Die adrenalien wat deur mens se lyf gaan terwyl jy weet jy verteenwoordig honderde kwaggas is verslawend. My passie en liefde vir die sport is my motivering. Julle span kom al 5 jaar saam. Wat maak julle span spesiaal? Ons almal is meer as net `n klomp spelers in die span en het meer soos familie vir mekaar geword. Daar is `n sterk konneksie tussen ons.

Download previous

on www.awsumnews.co.za

Wat is julle span se grootste oomblik die afgelope 5 jaar? Die feit dat Outeniqua netbal vir die eerste keer na die bekende Wildeklaver toernooi genooi is. Wie is die grapgat in die span en hoekom? Ek sal haar nie `n grapgat noem nie, maar sy weet net hoe om `n mens te laat lag dat die trane loop. Kristen Steyn, die manier hoe sy dinge doen en sê, is eie in haar soort. Maar tog bly dit altyd LEKKKKERRRRR (soos Kristen sal sê) om saam met haar te wees. Wat is die lekkerste oomblik na `n wedstryd? Die oomblik as die eindfluitjie blaas en jy weet jy stap van daardie baan af en jy het jou alles gegee. Wie was jou matriekheld toe jy in Gr 8/Gr.9 was? Michelle Groves, sy was `n ware sportvrou om na op te kyk. Sy het elke keer haar alles vir netbal gegee.


LAERSKOOL BERTIE BARNARD Netbal

LAERSKOOL VOLSCHENK Muurbal

Kuns

Sebastiaan Visser SA - Plattelandse Muurbaltoernooi Hy verwerf 2de plek in sy ouderdomsgroep.

Nika Oosthuizen Gr. 4. - Neem deel aan die “Afrikaanse-skilder-met-woorde kompetisie” en het die puik prestasie behaal om met die louere weg te stap vir haar kunswerk.

Laerskool Bertie Barnard se leerders het op 15 Mei 2021 aan netbalproewe deelgeneem wat op Mosselbaai plaasgevind het. Dié leerders is deur na die volgende rondte proewe wat op Oudtshoorn sal plaasvind.

Tennis Chenelda Ezau, o.11

Jo-Ann Jacobs, o.12

Tennis Laerskool Bertie Barnard leerders het in ‘n EDEN Tennis mini-toernooi deelgeneem wat op 7-9 Mei 2021 plaasgevind het op George. Die volgende prestasies word behaal: • • •

Joshua Helmand – 1ste plek o.12 Goud afdeling. Ben Fouche – 3de plek o.12 Goud afdeling. Alex Fouche – 4de plek o.12 Silwer afdeling.

Bea-Mari Vosloo Neem deel aan Junior-Wilson-Tennistoernooi 1ste plek in die B-afdeling meisies o.10.

Daniël Vosloo Neem deel aan Junior-Wilson-Tennistoernooi 1ste plek in die B-afdeling seuns o.10 .

Ritmiese Gimnastiek Joshua Helmand

OGKK Virtuele Kata Kompetisie Laerskool Bertie Barnard leerders het deelgeneem in die OGKK virtuele kata kompetisie wat op 1-2 Mei 2021 plaasgevind het. Daar was ongeveer 256 deelnemers vanaf Kaapstad tot P.E. Baie geluk aan die volgende leerders. • • • • • •

Skye Migiel – 1ste plek Gerrit Nel – 1ste plek CJ van der Walt – 2de plek Jonathan Badenhorst – 2de plek CJ Crous – 3de plek Jeanette Barnard – 3de plek Gerrit Nel

Cara Hume Graad 4 “Freedance”: Goud - 1ste “Clubs”: Silver - 2de Algeheel: Silver - 2de

Yvonne van den Berg Graad 4 Toudans: Silver 2de

Carli Dixon Graad 5 “Clubs”: Silver - 2de Toudans: Brons - 3de Algeheel: Silver - 2de

Nika Oosthuizen Gr.7 - “Freedance”: Silver - 2de Bal: Goud - 1ste “Clubs”: Goud - 1ste Algeheel: Goud - 1ste

LEES JOU SKOOL SE NUUS OP www.awsumnews.co.za DIE GROOTSTE SKOLE NUUS PLATFORM IN SUID-AFRIKA


INDUSTRIAL/HOUSEHOLD CLEANING SOLUTIONS & PACKAGING MATERIALS

51 Durban Straat Riversdal

Tel: 028 713 1104 Cell: 079 660 2451 / 079 660 2451 Email: admin@brandchem.co.za

HOËRSKOOL LANGENHOVEN Graad 8 - 12 Akademiese Toppresteerders

Sunica Tesner Graad 12 - 90%

Irmari Oosthuizen Graad 10 - 92%

Mia Coetzee Graad 12 - 89%

Minke Keyser Graad 10 - 90%

SA’S NO1 HIGHER EDUCATION

GUIDE

Johané Gerber Graad 12 - 88%

Inga Rall Graad 9 - 97%

Rosa van Zyl Graad 11 - 95%

Lizette Tesner Graad 9 - 92%

Sarise Oosthuizen Graad 11 - 91%

Nelmari La Grange Graad 9 - 91%

Karla Engelbrecht Graad 8 - 90%

Madré Davids Graad 11 - 89%

Sanel Engelbrecht Graad 8 - 89%

Matrieks! Kyk uit vir die 2021 AWSUM After School Guide wat by jou skool uitgedeel gaan word. Wat gaan jy na skool doen? Ons help jou om jou keuses makliker te maak.

Emmari Gildenhuys Graad 10 - 93%

Uys Marais Graad 8 - 87%


CURRO MOSSEL BAY Graad 4 - 12 Top 5 presteerders

Graad 12 Voor: Chantelle Blanche, Christiaan Dannhauser, Anke Pistorius. Agter: Adriaan Janse van Vuuren, Monique Potgieter.

Graad 10 Voor: Lachan Tladi, Tahlia Bell, Enya Gerber. Agter: Ryno Barkhuysen, Joshua de Kock, Wihan Strauss.

Graad 7 1. Laura Violante, 2. Selamawit Gecho, 3. Ignatius Ferreira, 4. Jack Schooling, 5. Michael Kritzas.

Graad 11 Voor: Adine du Toit, Lara Muller, Zandri van Greunen. Agter: Herman Spies, Ethan-John Carstens.

Graad 9 1. Kayla Pistorius, 2. Irné O’Neil, 3. Keenu Vermeulen, 4. Cayla Peyper, 5. Chanel Saayman.

Graad 6 1. Ferdi Botha, 2. Dylan de Nysschen, 3. Keisha Petersen, 4. Meecah Engel, 5. Tanya Bothma.

Graad 8 1. Waldo Smit, 2. Lamé Roux, 3. Megan Joubert, 4. Hongxi Weng, 5. Ben Breytenbach.

Graad 5 1. Zani Scheepers, 2. Waldo Scheepers, 3. Minenhle Mkhize, 4. Sarah Ann Mittermaier, 5. Lourens Strydom.

Graad 4 1. Henry van der Walt, 2. Iden van der Walt, 3. Niu Niu Weng, 4. Benjamin Stephenson, 5. Eben Merrington.

LAERSKOOL PARK Redikale Redenaars

Allegro Eisteddfod Twee Graad 6 leerders, Nina Strydom en Miné Lotter het as redenaars deelgeneem aan die Allegro Inter Provinsiale Eistedfod en dring deur na die Gala-geleentheid op 7 November 2021 wat in Caledon plaasvind. Baie geluk!

Rossouw Gericke Graad 7 Afrikaans Moedertaal A

Olof Poggenpoel Graad 6 Span Eksperimenteel A+ Afrikaans Moedertaal A+ Lees Poësie A+

Mienke Vorster Graad 6 Span Eksperimenteel A+

Jana Pretorius Graad 6 Span Eksperimenteel A+ Lees Poësie A

Nina Strydom

Livia Gericke Graad 5 Lees Poësie A Afrikaans Moedertaal A+ Lees Poësie A+

Lienka Pretorius Graad 4 Afrikaans Moedertaal A+

Mila Smit Graad 3 Afrikaans Moedertaal A+

Ingrid Keyser Graad 1 Afrikaans Moedertaal A+

Miné Lotter


Download previous

on www.awsumnews.co.za HOËRSKOOL PUNT Radikale Redenaars Die Radikale Redenaars het uitstekend presteer. Die Radikale Redenaars kon as gevolg van Covid-19 nie soos gewoonlik voortgaan nie, en moes noodgedwonge aanlyn plaasvind. Afrikaans Moedertaal (voorbereid): Cozette Pretorius behaal ‘n A+, Mariné Botha behaal ook ‘n A+, Carla Smit behaal ‘n A+ en Janika Pretorius behaal ook ‘n A+ simbool. Individuele Eksperimentele afdeling: Uys Keyser en Fanie Keyser behaal elk ‘n A+. Punt het ook twee spanne ingeskryf: Span 1 behaal ‘n A+: Fanie Keyser, Reece Meyer, Zehani Lodewyk en Roelindi Pretorius. Reece Meyer, Roelindi Pretorius en Zehani Lodewyk.

Span 2 behaal ‘n A: Uys Keyser, Kayla Esselen, Mariné Botha en Stephanie Muller.

ATKV Debatskompetisie

Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser.

Gekies vir SWD Rugbyspanne

Op 20 Mei 2021 het die junior en senior debatspanne aan die Suid-Kaap rondte van die ATKV-Debatskompetisie deelgeneem. Dané Lubbe, Quré Roets en Liané Pretorius het Hoërskool Punt se naam hoog gehou. Hulle woordstryd het gegaan oor waarom Geskiedenis nie ‘n verpligte vak in alle Suid-Afrikaanse hoërskole behoort te wees nie. Lischen Roets en Stefanie Muller het vir die senior debatspan in Riversdal gaan deelneem. Hulle het vir ‘n vurige, maar passievolle debatgesprek gesorg. Hulle opponent moes

lekker asem ophou omdat geen argument die voordele van die ontrekking van Multinasionale maatskappye aan SuidAfrika, enige iemand sou ooreed nie. Diè span het bankvas agter hulle argumente gestaan en hul goed van hul taak gekwyt. Hoërskool Punt is baie trots op hul junior Debatspan wat dan ook deurdring na die Nasionale finaal in Augustus wat by ATKV-Buffelspoort gehou word.

Snr Debatspan

Jnr Debatspan

087 086 5210

SWD Grant Khomospan: HJ Nell. SWD Akademiespan: Jordan Jaars en Lucky Tshawe. SWD Cravenweekspan: Rosco Seconds. Mnr M Neethling: Keurder en Hoofafrigter van die SWD Grant Khomospan. Mnr JR Foreman: Keurder SWD Grant Khomospan en Spanbestuurder van die SWD Akademiespan. Mnr R Gerber: Dien op Bestuur van die SWD Hoërskole Rugby en Keurder van Cravenweekspan.

10-13 Mascador Street, Voorbaai, Mossel Bay, 6506. | www.southernseamotors.co.za


ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

LAERSKOOL HARTENBOS Baie geluk aan die Hoofleiers van 2021 wat verlede week verkies is

Onderhoofleier - Elisma van Wyk, Hoofleier - Bernadette Schonken, Skoolhoof - Mnr. Werner van Huyssteen, Hoofleier - Adrian Smith, Onderhoofleier - Dian Barkhuizen.


GLENWOOD HOUSE SCHOOL Tennis

Grade 8 - 12 Top 10 Achievers 6. 7. 8. 9. 10.

Grade 12 1. Eila Schoeman 2. Gerrit le Roux 3. Sarah Vos 4. Jessica Goosen 5. Leigh-Anne Cundill

Grade 11 1. Geneen Young (89%) 2. Marnus Oosthuizen 3. Nicole van Helsdingen 4. Lindy Prinsloo 5. Alana Oosthuizen 6. Deborah Squires 7. Sarah Stolk 8. Danica Barnard 9. Gemma Doherty 10. Andre de Wet

Akrobatiese Dans

Ann-Mari de Beer Lara Vrey Carmen Booyens Erica Vegter Esther Squires

Grade 10 1. Nicole Booyens 2. Ruan Lamprecht 3. Emiel Terblanche 4. Gisele Young 5. Tiaan Hugo 6. Sean Vonk 7. Marli du Toit 8. Steven Kapp 9. Adolph Janse Van Rensburg 10. Conrad Holm

Grade 9 1. Ann Louise Coertze 2. Gabriel van der Westhuizen 3. Jana Strydom 4. Lara Grimes 5. Samantha Bellew 6. Abigail Powell 7. Carmi Lewis 8. Nicke de Ridder 9. Wido Rudolph 10. Stephanus de Kock

LAERSKOOL VORENTOE PRIMARY SCHOOL

Grade 8 1. Clara Edda Adrian 2. Jamie Smit 3. Dylan Gomes da Silva 4. Su-Mari de Villiers 5. Lani de Wet 6. Hlumelo Hlangani 7. Emma Lindemann 8. Mira Hartman 9. Renee Badenhorst 10. Luann Nicolaas Erasmus

Petra Schoerie Participated in the Eden Mini 3 tournament. She played in the Silver League and won the final.

Jané Marais Gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die interprovinsiale kompetisie vir Akrobatiese Dans (Acrobats).

Muurbal

Anze Gildenhuys en Hanrie Duits Opgeneem in die Edenspan vir muurbal en het deelgeneem aan die SA Platteland toernooi in Bloemfontein.

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY

Danté Lategan Hy is reeds in die SA Plattelandspan vir muurbal opgeneem.


LAERSKOOL OUTENIQUA

LAERSKOOL GEORGE-SUID

Duathlon

Leerders ontvang Erekleure

Twee leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die 3de Duathlon liga wat Sondag, 13 Junie, plaasgevind het. Ruben Marais was 1ste in die Super Sprint Solo kategorie met ‘n tyd van 40:38 minute. Hy is ook verkies tot die Eden Duathlonspan om deel te neem aan die SA Kampioenskappe in Port Elizabeth. Ebenette van Niekerk was 3de in die Super Sprint Solo Kategorie met ‘n tyd van 55:01 minute.

Ruben Marais

Eden Modern Pentathlon Namens Eden Modern Pentathlon, word Albert Myburgh geluk gewens met sy prestasie in Kairo, Egipte waar hy Suid-Afrika van 12-14 Junie 2021, by die Laserrun Wêreldkampioenskap in die o.13 afdeling verteenwoordig het. Albert het 15de plek uit 36 behaal. Hy het ook ‘n 7de plek in die o.13 gemengde afloswedloop behaal.

Veneske Steenkamp Swem

Mieke van der Walt Swem

Karli Lotter Driekamp

Anje van Niekerk Driekamp

Albert Myburgh

Swem Luuk Pretorius het gekwali-fiseer vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swem Kampioenskappe. Hy het in April in Stellenbosch deelgeneem en meegeding aan die 50m vryslag, 50m vlinderslag, 50m rugslag, 100m vryslag en 100m rugslag. Hy het vir al hierdie items deurge-dring na die finaal en het ‘n vierde plek in die 50m rugslag finaal behaal. Luuk het Westelike Provinsie kleure verwerf vir swem in sy ouderdomsgroep.

Luuk Pretorius

Say hello to Snappi A shopping experience that simply was not possible before.

Shop over 1000’s of products and find the products you want, at a price you love! Best Prices

Secure payments

Fast delivery

We believe in consistently giving our customers the best prices.

All transactions are strictly protected.

As fast as you can say Snappi.

www.getsnappi.com


INDEX Are you unsure what to study? Explore your career-interest with our free online Interest index for high school learners. Go to www.awsumnews.co.za and select Matric Guide

HOËRSKOOL OUTENIQUA o.18 Cravenweek Span

o.18 Akademieweek

Clifton Jacobs

Dewanley van Rensburg

Elzaine Terblanche

Johan Leonard

Keith Syster

Lahluma Dyantyi

Aubrey Adams

Camden Schoeman

Ludik Muller

Michael Lamont

Oliver Kurz

Patrick Kitete

Riaan Swart

Simeon Oosthuizen

Rynard Bredenkamp

Zander Stammer

o.16 Grant Khomoweek Span

Brendan Gouws

Clayton Burns

Dewald Gerber

El-Therin Meintjies

Jay-Jay Daters

Jeffwin Wesso

JT Strydom

Jude Frans

Julian Levendal

SCHOOL NEWS

Micheal Cronje

Nathan Smith

Sanchez Damons

The biggest school news network in SA

Wihann Cloete


LAERSKOOL WESBANK Hokkie

Muurbal

Tennis

Kean Dalton Hy is in die Raptors Franchise o.12 seunshokkie-span as CPL Toernooi 2021 kampioene gekroon.

Joshlynn Pretorius Graad 7 - Gekies vir die Muurbal SA Platteland span.

Zerwich Westraad Graad 5 - As wenner van die 2de Afdeling vir seuns en dogters o.14 aangewys by die onlangse UTR Tennistoernooi.

Tennis

Lana Delport, Elmé Spies, Lara Rossouw, Annabelle Smith. Ons Tennis 1ste Span dogters het die Rising Star Tennistoernooi in George gewen. Hulle het deurgedring na die volgende rondte wat in Stellenbosch sal plaasvind.

LANGENHOVEN GIMNASIUM OUDTSHOORN Landloop Ligakompetisie

Mia Hugget D o.17 - 3de plek

Cari van Eeden D o.17 - 4de plek

Tyron-Lee Andries S o.17 - 1ste plek

Perdry

Almarie Nel Deelgeneem aan die Soebattersvlakte Uithourit: 1ste in die jnr afdeling. 2de in die 80 km. Haar perd het die “Best Condition” gewen na afloop van die rit.

Ruby Kruger Sy het aan ‘n 40km Uithourit in Elim deelgeneem en ‘n Snr Erasa-toekenning ontvang.

William van Tonder S o.16 - 2de plek

Muurbal

Wian Espach Opgeneem in die Eden onder 14-seunspan wat in die vakansie aan die SA Country-toernooi gaan deelneem.

Elizma Huyser D o.16 - 1ste plek

Emma v.d. Westhuizen D o.16 - 3de plek

Jancke Potgieter D o.16 - 4de plek

Chanelle Bester D o.14 - 2de plek

Visvang

Fietsry MTB - Liga #1

Renaldo Hiscock Genooi om deel te neem aan die SA Pegg Angling Toernooi in KwaZulu - Natal.

Louis Venter 5de Plek in sy kategorie, hy het aan die 3-dag Sylvester fietswedren in Beaufort-Wes deelgeneem en is gekroon as die algehele kampioen van die ’Sylvester Short Stage Race’ van 97km by die Karoo Nasionale Park.

Kelsé Taljaard Kelsé het ‘n 3de plek in haar kategorie behaal en ‘n 2de plek verwerf by die Trans Elands 30km ’Mtb Marathon’ naby Jeffreysbaai.

Esti Hugget D o.14 - 4de plek

Zoé Arndt 2de Plek in haar kategorie, sy het aan die 3-dag Sylvester fietswedren in Beaufort-Wes deelgeneem en is gekroon as die algehele kampioen van die ’Sylvester Short Stage Race’ van 97km by die Karoo Nasionale Park.


HOËRSKOOL OUDTSHOORN Graad 8 - 12 Top-Presteerders

Graad 12 Voor: Lienke le Roux, Armand Orffer, Riaan Maartens, Ben Greeff, Karla van Rooy, Jaden Visagie. Agter: Qhayiya Maphitsha, Kara Hancke, Kayla Steyn, Tumelo Moraba.

Graad 11 Voor: Kai Barry, Anke Kruger, Dylan Dreyer, Runicka Munro, Patricia Esterer, Joy Human. Agter: Annalize van der Westhuizen, Corli-Maré Griffioen, Lali Watts, Igma Stander.

Graad 10 Voor: Latita Mphuthing, Madri Botha, Ninke Griffioen, Herman Augustyn, Jean van Zyl, Joané van der Westhuizen. Agter: Andreas, Lerato Vena, Lorin Woodman, Hlonela Pikashe, Luc Pretorius 76.2%.

o.18 Rugby SWD Hoërskool Oudtshoorn is die enigste hoërskool in Oudtshoorn wat SWD rugbyspelers hierdie jaar op gelewer het. Na afloop van SWD O/18 rugby proewe, het die volgende Struisie rugbyleerders en-personeel presteer.

Graad 9 Voor: Samantha Schoeman, Ambé Festus, Marsha Wagenaar, Elizna Swart, San Mari Pedersen. Agter: Jesse Afrika, Thomas Schaefer, Kiara Kivetts, Jada Coetzee, Andri Raal.

Graad 8 Voor: Joshua Smith, Ludwig Meyer, Ashley Jullies, Fabian de Kock, Simon Greeff, Merlinique van Wyk. Agter: Jaycee Pekeur, Oliver Marajh, Sue-Anne Janse van Rensburg, Edward Dalton, Likhona Gudla.

Ansley Theunissen (Hoofafrigter SWD o.18 Akademiespan), Ke-Owen Meyer (SWD o.18 Akademiespan), Mihlali Tshatshu (SWD o.18 Cravenweekspan), Anathi Makasika (SWD o.18 Akademiespan), Josh Schippers (SWD o.18 Akademiespan) en Walt Böhme (Hulpafrigter SWD o.18 Cravenweekspan).

“If the plan doesn’t work, change the plan, but never the goal” Author Unknown


LAERSKOOL KNYSNA PRIMARY Tennis

Ballet Eisteddfod Chloe Mello: Novice Demi Character Solo : Diploma Novice Demi Character Solo: Double Gold Novice Demi Character Group: Gold Isabella Meyer: Novice Classical Solo: Gold Novice Demi Character Solo: Gold Novice Demi Character Group: Gold Jana Olivier: Novice Classical Solo: Gold Novice Demi Character Solo: Gold Novice Demi Character Group: Gold Lise-Mari Victor: Novice Classical Solo: Gold Novice Demi Character Solo: Silver Novice Demi Character Group: Gold

De Villiers Lamprecht o.14 seuns enkels ‘Runner up’ in die Eden Mini 3

Paige Huddy: Novice Demi Character Solo : Silver

Amateur Demi Character Group: Silver Emmah Geldenhuys: Novice Demi Character Solo: Honors Novice Classical Solo: Silver Novice Demi Character Solo: Silver Novice Demi Character Group: Gold Amateur Demi Character Group: Silver Antonette Van Rooyen: National Solo: Silver Amateur Demi Character Group: Silver Alizwa Qorana: Novice Demi Character Solo: Honors National Solo: Silver Novice Demi Character Solo: Silver Amateur Demi Character Group: Silver Jaden Morton: Novice Classical Solo: Gold National Solo: Gold

Novice Demi Character Solo: Silver Amateur Demi Character Trio: Gold Olivia Maycock: Amateur Classical Solo: Diploma Amateur Demi-Character Solo: Diploma Amateur Classical Solo: Gold National Solo: Gold Amateur Demi-Character Solo: Gold Amateur Demi Character Trio: Gold Amateur Demi Character Group: Silver Zélie De Villiers: Amateur Classical Solo: Diploma Amateur Demi-Character Solo: Diploma Amateur Classical Solo: Double Gold National Solo: Double Gold Amateur Demi-Character Solo: Double Gold Amateur Demi Character Trio: Gold Amateur Demi Character Group: Silver Diplomas (90-100%) Honors (80-89%)

Gimnastiek

Hierdie drie leerders het almal goud behaal by die Interclub Kompetisie Nicole van Rooyen, Erin Terblanche en Helena Neetling.

Alizwa Qorana, Paige Huddy, Olivia Maycock, Emmah Geldenhuys, Antonette Van Rooyen, Zélie De Villiers.

Olivia Maycock, Zélie De Villiers, Jaden Morton.

SCHOOL NEWS

Jaden Morton, Alizwa Qorana.

The biggest school news network in SA


KNYSNA HIGH SCHOOL Matric Council of Learners 2021

The Knysna chess tournament In third place was Rutendo Mabgwe, a 16 year old grade 11 learner from Knysna High School. She played a total of 7 games winning 5 and a half with a total of 21 and a half points. “It was a great tournament and I really enjoyed. Being a girl and playing with lots of different players from different schools was tense and yet I managed to prove that I can play. My confidence is up and I am looking forward to the next tournament.

Garrick Bakker

Cayla Ballantine

Jesuan Barends

Alyssa Coon

Joshua Davis

Kaleb Davis

Ruben de Ridder

Anoxolo Nkangune (17 years old) Concordia High, Jacobs Eugenie (9 years old) Fraaisig Primary, Rutendo Mabgwe (16 years old) Knysna High.

Dineo de Vries

Asemahle George

Bryn Golson

Kiara Keyser

Hlonela Komeni

Wian Louw

Sinokuhle Rungqu

Khanyisa September

Primrose Skepu

Reyna Golson

Megan Hunter

Anesu John

Chulumanco Maseko

Caitlin Philander

Nicole Roos-Bolton

Shakima Snyman

Megan Tait

Romi v Rooyen

Dané Venter

Cycling

Performing Arts

KHS took part in the Spur Schools MTB League at Ground Zero in George. KHS came 3rd with 710 points. All learners had excellent performances!

Carmen’s School of Dance hosted a Performance Awards where students were acknowledged for their dancing achievements and exam results in 2020. Danyelle Kolbe was awarded “Most dedicated dancer” for her exam and eisteddfod results in 2020. She completed three exams in 2020, the Royal Academy of Dance (RAD) Intermediate vocational graded ballet exam and two Theatre Dance Association (TDA) modern dance exams. Danyelle received a total of 8 gold awards for her Eisteddfod dances.

Dineo de Vries, Kristen Steyn, Elizabeth Brink, Sebastian Swart, Le Roux Botha and Nathan Steyn.

Danyelle Kolbe and Carmen De Sousa.

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON WhatsApp jou naam na 073 187 9539

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY


HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE o.18 SWD - Cravenweekspan

Johan Durr

Dian Heunis

Paul de Villiers

Johan Balt

Phillip Kleynhans

Niel Le Roux

Morné Els

Enrique Arendse

Keagan Coerecius

Jaco Pienaar

Matthew Golden

Armand Combrinck

o.18 SWD - Akademiespan

Hennie du Plesiss

Marco Conradie

Gino De Witt

Erhard Lambrecht

Kobus Jv Rensburg

Jacobus Esterhuyse

o.16 SWD - Grand Khomo

SA o.18 High Performance Squad

Voor: Devon Windvögel, Gerhard Ehlert, Therlow Prins en Karlo Truter. Agter: Wandré Groenewald, Hanno Louw en Jared Erasmus

Voor: Niel le Roux en Paul de Villiers. Middel: Mnr. Adriaan Jansen. Agter: Dian Heunis en Phillip Kleynhans.

1 Hoof Street, Riversdal

SERVICES & MAINTENANCE SERVICES OFFERED: Minor / Major Services on ALL makes Aircon System Service & Regas Replacing and Balancing of Tyres Diagnostic fault finding Resetting of digital errors Mechanical repairs Our team of highly trained mechanics are ready to assist with mechanical and auto electrical maintenance and repairs on all makes and models and specialises in German vehicles.

Cell: 071 635 3198 | Office Tel: 028 713 2451 | Email: workshop@advancedautomotive.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.