AWSUM Pretoria September 2023 Edition

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za SEPTEMBER 2023 Celebrating school achievements in South Africa PRETORIA FREE GRATIS YEARS Spesiale bylaag: Krieketwêreldbeker 2023 - Slegs in die September-uitgawe! AWSUM verjaar! FRESH EGGS NOURISH THE MIND scan me to visit our website SHOP QUALITY PRODUCTS AT FACTORY PRICES MONDAYS TO WEDNESDAYS Excludes hampers and any items that are already on promotion. pensioner days GEZINA SILVERTON Address: 516 Jacobs St, Gezina, Pretoria, 0031. Telephone: 012 940 5240 Address: C/O Simon Vermooten & Motor Cresent , Silverton, Pretoria, 0154. Telephone: 010 600 0444

Cape Africa Electrical

081 288 3257 | T: 021 012 5560 | E: david@capeafricaelectrical.co.za / capeafricalegend@gmail.com | W: www.capeafricaelectrical.co.za

A: Unit 1 & 2,5 Tee Jay Rd, Brackenfell, 7560, Cape Town, South Africa

Ou historiese gebou in die Paarl word AWSUM

AWSUM het die laaste paar maande `n ou historiese gebou in die Paarl gerestoureer om te dien as ons hoofkantoor. Die grootste uitdaging was die nuwe laag verf wat die mure, plafonne en dak sou kry en sonder die kundige hulp van JF Paints sou dié taak nie maklik gewees het nie. Elke mens wat al in hulle lewe gebou of gerestoureer het, weet dis nie `n maklike taak nie, en die een uitdaging na die ander staar jou in die gesig. So, as mens een minder kwessie het om jou oor te bekommer, het jy soveel meer tyd om op ander dinge te fokus en dis wat JF Paints vir ons beteken het - van die dag

AWSUM IS 10 JAAR OUD!

wat hulle spesialis ons kom help het om die regte verf te kies, tot die dag wat ons besef het ons kort nog verf en hulle benoud gebel het.

Ons visie kon `n realiteit word en ons is opgewonde om vandag die foto’s met ons lesers te kan deel.

Die idee om AWSUM tien jaar gelede te begin, het begin omdat my kinders op laerskool was en ek opgelet het dat die hoofstroom en plaaslike media nie regtig skole op grootskaal en op `n konstante basis ondersteun het om aan leerders die nodige erkenning te vir hulle prestasies te gee nie. Ja, daar was bietjie nuus geplaas, maar dit het vir my gelyk of die bietjie wat geplaas word, net geplaas word om skole “gelukkig” te hou.

Ek het gesien dat daar by elke skool baie gebeur in terme van sport, akademie en kultuur. Ek wou dat skoolnuus sy eie platform moes hê en wou `n koerant begin wat sonder ander nuus kon oorleef - `n koerant wat positiewe nuus deel. Ons almal weet dat negatiewe of slegte nuus en skandes en korrupsie koerante verkoop. Die risiko was groot. Neem in ag dat ons geen kennis oor koerante, uitleg, pryse vir advertensies en vele ander aspekte gehad het nie. Ons het nie eers die verskillende diktes van papier waarop koerante gedruk word verstaan nie.

Ons wou anders wees, so daarom wou ons op die ouers fokus en was dit van kardinale belang dat die koerant deur die skole saam met die leerders huis toe gaan en nie op winkelrakke lê nie.

Hierdie syfers vertel ons storie:

Ons druk elke jaar 4 koerante vir 22 streke landswyd.

Ons druk elke jaar in Februarie 8 provinsiale koerante spesiaal net vir matriekuitslae.

Ons druk 50 spesiale interskole uitgawes per jaar.

Ons jaarlikse beroepsgids is `n spesiale uitgawe waar ons saam met na-skoolse instansies saamwerk om studierigtings met matrikulante te deel.

2.5 miljoen ouers volg elke jaar ons nuus aanlyn op www.awsumnews.co.za.

Tien jaar gaan in `n oogwink verby en daar is baie wat ons in dié 10 jaar geleer het en baie waarop ons trots is. Soos ons aanlyn skolenuusplatform www.awsumnews.co.za wat ons vyf jaar terug begin het om daagliks onbeperkte nuus vanaf skole te deel. Ons deel hier oor die 2 000 skole se nuus en prestasies.

Ons wil graag dankie sê aan al die skole, hulle bemarkers, asook die duisende adverteerders wat ons deurlopend ondersteun. Sonder hulle, asook ons toegewyde personeel, sou dié 10 jaar nie moontlik gewees het nie.

Ons het groot planne vir die toekoms en ons sien uit na die volgende 10 jaar.

LEADERS IN DB PANNEL DESIGNS AND INSTALLATION HAVAC SOLUTIONS | AUTOMATION
nuwe hoofkantoor BEFORE AFTER years years The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A AWSUM NEWS AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za Specialist Paint Centre 021 840 1580 reception@jfpaints.co.za www.jfpaints.co.za HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Eldoray van der Westhuizen Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! Pretoria-Oos Skole Nuus Volg ons op Facebook! Pretoria-Moot & Noord Skole Nuus
`n
se

EDUPLEX

Eduraad | Edu Council 2023/2024

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om ons skool te verteenwoordig as hoofleiers. N-Cee Fryer Hoofseun Kutlwano Manake Onderhoofseun: Sosiaal Brett Moore Onderhoofseun: Sport Prisca Mwine Hoofdogter Liza Kruger Onderhoofdogter: Kultuur Cameron Noah Onderhoofdogter: Akademies

Matriekraad 2024

Die volgende leerders is ons nuutverkose Menlo-matriekraad vir 2024.

HOËRSKOOL MENLOPARK Keira de Jager Charlice Gous Megan Petersen Gerhard du Preez Stefan v Niekerk Cindy-Lee Beyer Viljee Smit Cellonika vd Berg Christiaan Moodie Logan Botha Ilme Taljaard Miné de Kock Jeanri Richter Paul Lubbe Ruben Fourie Alicia Khunou Steve Stolk Anje v Papendorp Siebert Wiid Tivann Bezuidenhout Daniélle de Wet Mika Groenewald Carli van Wyk Ronald Khunou Louis v Rooyen Carli Billman Ewald Meyer Carlize v Jaarsveld Jordan Naidoo Phillip du Plessis Elrisha Ras Marinell Agenbach Colene Scheepers Altus Malan Rolandt Grosskopf Keila Manthe Evert Greyling Amy v Staden Ivan Ramushu Daniel Pienaar Megan Murphy Werner Bezuidenhout Mia de Jager Ruben v Biljon Lize Booysen Leané Labuschagne Anke Rautenbach Arno Klerck Reinhardt de Jager Lalique Hoffman Rudolph Jordaan Lente v Niewenhuizen Christoff v Zyl Wiandré du Plessis Lelize vd Walt Marisa vd Berg Bianca Schmulian Devan Matthee Leshaan Wagner Mari-el Massyn Jan-Paul de Beer Genna Cloete Daneal Roode Ernst Kromhout Anja Naude Phillipus de Bruyn Carli Dicks David v Niekerk
DIE
ADVERTS.pdf 6 2023/08/28 13:38:14

Dagbestuur 2024

ATKV Nasionale Finaal Public Speaking

HOËRSKOOL GARSFONTEIN
Revue
Garsfontein se Senior Revue skitter in die Staatsteater tydens Kaleidoscope kompetisie!
Senior
Baie geluk aan Logan van Heerden wat deelgeneem het aan die ATKV Nasionale Finaal. Neva du Preez behaal 'n eerste plek by die Artistatue Nasionale Finaal vir Public Speaking.
Tswane Suid Span D4:
• Kari Nel o.9 – 14de • Lea Nel o.11 – 15de • Lené v Bergen o.10 – 17de • Pierre Fouché o.11 – 19de
Landloop Gauteng Kampioenskappe
Kari Nel Lea Nel Lené v Bergen Pierre Fouché
LAERSKOOL GARSFONTEIN
Voor: Minga Naudé, Carmia Hartman, Mia Maree, Jelaan Eveleigh (presidente), Nicola Hartman, Zania de Villiers en Lisa Malan. Agter: Albert Reyneke, James Schnetler, Otto Koekemoer, Handré Maree (president), Ewald Vorster, Thinus Oosthuizen en Ulrich van Tonder.

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL

Junior Protea Ruiter

Baie geluk aan Affie Ruiter, Annika Smit (gr 12). Sy het saam met 18 ander topruiters, van regoor SA, deelgeneem aan die Nasionale Ruiterkuns Proewe in Parys, Vrystaat. Dit is n strawwe 4-dag kompetisie.

Annika is verkies, as Junior Protea Ruiter, om SA in 'n internasionale kompetisie teen VSA in Desember te verteenwoordig. VSA is tans wêreldkampioene in ruiterkuns.

Sy was ook deel van die Gauteng Ruiterkuns Span, wat in die 3-gang dissipline tydens die Interprovinsiale kompetisie goud verwerf het. Hier neem 5 provinsies deel. Annika se insluiting in die Junior Protea Span is goeie voorbereiding vir volgende jaar se Wêreldbeker.

Gauteng Dressage

Amé Pienaar is deur die Gauteng Dressage Council verkies as deel van die Gauteng Dresseer span.

Amé en von Ghaku Wanica het, tydens die South African Youth Championship, die Gauteng Span verteenwoordig. Die kampioenskap het op 29 Junie tot 2 Julie 2023 by Kyalami Equestrian Park plaasgevind.

Gauteng Noord Landloop

Die span van ses Affies het tweede gekom in die Gauteng Noord Landloop liga. Baie geluk, julle!

Hoofleiers vir 2023-2024

President: Elge Coetzee

Vise Presidente:

• Lara Engelbrecht

• Amia Roux

• Leandry Smit

• Johanné Stander

• Maricha van Greunen

Huis Steijn (Koshuis) Hoofleiers:

• Primaria:Maricha van Greunen

• Onder Primaria: Angie Strydom en Madeli Vorster

Voor: Lize de Jager. Middel: Dantè Ferreira en Stephanie Verschoor.

Agter: Zanike Breytenbach, Yda Roets, Joline Kotzè.

Amé Pienaar en von Ghaku Wanica het pragtig

presteer:

• 1ste Plek Dresseer – Q1

• 3de Plek Dresseer – Gauteng Span

• 3de Plek Algeheel Dresseer Junior Novice in SA

• 1ste Plek Gauteng span Junior Novice in SA

• 5de Plek Dreseer Freestyle Junior Novice in SA

MARAGON MOOIKLOOF

Head Leaders 2023/2024

We are delighted to announce our Head Leaders for 2023/2024.

Deputy Head Girls:

Zoe Chilinkhwambe, Lindo Moyo

Deputy Head Boys:

Gerhard Kotze, Robert McGowan

Head Girl: Emma Roets

Head Boy: Tumelo Maleka

Student Council

We are thrilled to introduce our new Student Council who will be serving and leading our school! These outstanding students have demonstrated exceptional leadership, dedication, and a commitment to making a positive impact in our community. As leaders, they will play a crucial role in fostering a supportive and vibrant environment for all our students.

We pray for God’s anointing and authority over your lives! Have a fantastic year ahead!

Grade 10

Front: Blessing Tshibaka, Tebogo Magagula, Thatisi Senoamadi, Eugene Beneke.

Middle: Eduan De Jager, Lerato Simba, Luncumo Nodo.

Die volgende leerders is gekies as deel van die Noord-Gauteng hokkie: Kara du Plessis is gekies as deel van die o.13 A Northerns span. Heinrich Vogel en Kiana Burger is beide gekies vir die o.12 Sky spanne by Northerns.

Ons 1ste span hokkiedogters- en seuns het aan die Super 12 hokkietoernooi deelgeneem, en die volgende prestasies behaal. Ons eerstespan dogters: Super 12 wenners | Eerstespan seuns: 8ste plek | Laerskool Menlopark behaal algeheel 2de plek by Super 12.

Heinrich Vögel, Kara du Plessis, Kiana Burger.

Voor: Mieke Reynolds, Farren Nell, Thea Hanekom, Leah de Witt, Ulrike Kruger, Alicia Seymore. Agter: Madeleen Cox (afrigter), Dalia du Plessis, Vené Eloff, Melindie van Aardt, Leané Gerber, Sophia Jacobs, Saidi Bosch, Nina Prinsloo, Emma Holthauzen.

Na ‘n baie suksesvolle skaakseisoen by Laerskool Menlopark, het ons o.9A- en o.11A-skaakspanne op Vrydag, 18 April, aan die Gauteng “Top Schools” Spankampioenskappe in Randburg deelgeneem. Albei spanne het die toernooi gewen en goue medaljes verower.

Voor: Stian Fourie, Ruan Niemann, JP Engelbrecht, Antonie van der Walt, Heinrich Vögel, Rhuwan Strydom. Agter: Milan Bezuidenhout, Armand de Vries, Cayden Esbach, Jannik Breytenbach, Carsten Bosman, Andrionette Bester (afrigter), Jason Knowles, Paulie Barnett, Liam van der Merwe.

Ons o.9 en o.13 dogters ontvang ‘n goue medalje by die Super 12 landloop. Ons dogters

o.9A: Gauteng “Top Schools” wenners: Johnathan Bienedell, Frans-Leigh Roberts, Josh Janse van Rensburg, Liam de Beer, Oliver de Klerk, Ayla Ottermann.

o.11A: Gauteng “Top Schools” wenners: Hendrik van der Merwe, Anabelle Pistorius, Adriaan Truscott, Reuben Ribbens, Ané Truscott, Erik Ottermann.

LAERSKOOL MENLOPARK
o.9 Dogter: Lianè van Wyk, Mila Niemann, Lizè Prinsloo, Ariëlle Kriel. o.13 Dogters: Kara du Plessis, Melindie van Aardt, Inge van Biljon, Lua Pretorius.
eindig algeheel 5de, ons seuns eindig algeheel 11de en Laerskool Menlopark eindig algeheel 8ste. Skaak Noord-Gauteng hokkie Eerste hokkiespanne presteer by Super 12 Hokkietoernooi Super 12 Landloop Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! scan me to visit our website SHOP QUALITY PRODUCTS AT FACTORY PRICES MONDAYS TO WEDNESDAYS Excludes hampers and any items that are already on promotion. pensioner days GEZINA SILVERTON Address: 516 Jacobs St, Gezina, Pretoria, 0031. Telephone: 012 940 5240 Address: C/O Simon Vermooten & Motor Cresent , Silverton, Pretoria, 0154. Telephone: 010 600 0444 THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

LAERSKOOL PRETORIA-OOS

Natuurwetenskappe en Tegnologie Olimpiade Blou Bulle o.13 Sewespan

Osieland se eie slimkop. Simo van der Woude het aan die Natuurwetenskappe en Tegnologie Olimpiade deelgeneem wat deur die Departement van Onderwys aangebied is en deurgedring tot die finale rondte.

Safran Fourie, ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Pretoria-Oos, is gekies vir die Blou Bulle o.13 Sewespan. Safran is ‘n kranige sportman wat op verskeie gebiede uitblink. Hy swem, doen atletiek en speel rugby vir sy skool. Hy gaan die Blou Bulle Sewespan tydens drie toernooie in die volgende paar weke verteenwoordig.

o.11 Krieket

Die o.11 A Krieketspan het ‘n puik wedstryd gehad. Baie geluk aan Ruben Brecher wat 83 lopies met die kolf aangeteken het. Osies is baie trots op hierdie manne.

LAERSKOOL TYGERPOORT

Tygieraad 2023

Voor: Johandré Nel, Eckardt Strauss, Daniël Olivier, Ulrick Smit (onderhoofseun), Christiaan Jacobs (hoofseun), Ivan Louw (onderhoofseun), Armand Cillie, Reuben Cronjé, Fourie Gertenbach.

Agter: Henri Zietsman, Philip Viljoen, Andrico Coetzee, Luan van der Merwe, Melt Rautenbach, Ruard Engebrecht, Dihan de Wet, Emile Blanché, Albert Blignaut, Hannu Scheepers, Walt Bronkhorst, Alex van der Westhuizen, Henru van Staden, Diwan Moller, Keegan Pretorius.

Afwesig: Liam Labuschagne.

Voor: Miabelle Putter, Charminiq de Agrella, Nienke Venter, Lané Heystek (Onderhoofdogter), Caitlyn Marais (Hoofdogter), Lyla Hutton (Onderhoofdogter), Hutton Massyn, Ilke-Mari Marx, Carmi de Jager.

Agter: Santa van der Westhuizen, Jamila Ridgard, Lua Hoffman, Lishe du Plessis, Elaina Dreyer, Mila Neethling, Ané Maré, Kara Gerber, Katelyn Delport, Nina Kloppers, Roxy Beetge, Danielle Venter, Nienke Boshoff, Majoleeh Muller, Leja-Mai van Greune, Jani Hollander.

Dogters

Seuns Simo van der Woude Safran Fourie

South Africa squad for ICC World

Cup 2023: Full SA team list

Cricket South Africa have announced their 15-man squad for the ODI World Cup 2023 with Temba Bavuma set to lead the Proteas challenge.

TEMBA BAVUMA (C)

QUINTON DE KOCK (WK)

HEINRICH KLAASEN (WK)

GERALD COETZEE

REEZA HENDRICKS

MARCO JANSEN

DAVID MILLER

RASSIE VAN DER DUSSEN

KAGISO RABADA

ANRICH NORTJE

LUNGI NGIDI

AIDEN MARKRAM

HEINRICH KLAASEN

TABRAIZ SHAMSI

KESHAV MAHARAJ

SISANDA MAGALA

Taking a senior role in the team is a no-brainer, says Proteas’ Kagiso Rabada

Proteas fast bowler Kagiso Rabada was awarded Test player of the year at the 2023 Cricket South Africa Awards and following his featuring in the top five Test wicket takers in the world this past season, the award was well deserved. Proteas fast bowler Kagiso Rabada told IOL Sport that it is his ‘will to win’ that continues to make him one of the best fast bowlers in the world.

Rabada has been playing for the Proteas for a good nine years and “For myself I think what makes me so different and successful is my “Identity is important because it becomes what you go back to

Kagiso Rabada. Photo: Muzi Ntombela/BackpagePix

FIXTURES 5 OCTOBER

COUNTRY VS England v Pakistan v Bangladesh v South Africa v India v New Zealand v England v Pakistan v India v Australia v New Zealand v India v England v Australia v South Africa v New Zealand v India v Australia v

Saturday, 21 October Netherlands v

Saturday, 21 October England v

Sunday, 22 October India v

Monday, 23 October Pakistan v

Tuesday, 24 October South Africa v

Wednesday, 25 October Australia v

Thursday, 26 October England v

Friday, 27 October Pakistan v

Saturday, 28 October Australia v

Saturday, 28 October Netherlands v

Sunday, 29 October India v

Monday, 30 October Afghanistan v

Tuesday, 31 October Pakistan v

Wednesday, 1 November New Zealand v

Thursday, 2 November India v

Friday, 3 November Netherlands v

Saturday, 4 November New Zealand v

Saturday, 4 November England v

Sunday, 5 November India v

Monday, 6 November Bangladesh v

Tuesday, 7 November Australia v

Wednesday, 8 Novemebr England v

Thursday, 9 November New Zealand v

Friday, 10 November South Africa v

Saturday, 11 November Australia v

Saturday, 11 November England v

Sunday, 12 November India v

Wednesday, 15 November

Thursday, 16 November

Sunday, 19 November

SEMI FINAL
SEMI FINAL
FINAL HAVAL MENLYN WILL BEAT ANY WRITTEN QUOTE. EVERY HEART WE SEND OUT ON THE ROAD WILL BECOME PART OF OUR LUCKY DRAW TO WIN R100 000! upgrade your new GWM/HAVAL Warranty to a 7 Year/200 000km.
TO STOCK AVAILABLITY AT HAVAL MENLYN approval through Haval Finance. Become part of the Heart Beat of Pretoria by choosing Haval Menlyn and pay it forward. HAVAL MENLYN WILL BEAT ANY WRITTEN QUOTE. EVERY HEART WE SEND OUT ON THE ROAD WILL BECOME PART OF OUR LUCKY DRAW TO WIN R100 000! We will upgrade your new GWM/HAVAL Warranty to a 7 Year/200 000km. 010 823 6682 SUBJECT TO STOCK AVAILABLITY AT HAVAL MENLYN T&C’s apply. Subject to finance approval through Haval Finance. Become part of the Heart Beat of Pretoria by choosing Haval Menlyn and pay it forward.
010 823 6682 SUBJECT

v

FIXTURES

v

v

v

v

v

- 19 NOVEMBER2023
COUNTRY VENUE
New Zealand Ahmedabad v Netherlands Hyberabad v Afghanistan Dharamsala v Sri Lanka Delhi v Australia Chennai
Netherlands Hyderabad
Bangladesh Dharamsala
Sri Lanka Hyderabad
Afghanistan Delhi
South Africa Lucknow
Bangladesh Chennai
Pakistan Ahmedabad
Afghanistan Delhi
Sri Lanka Lucknow
Netherlands Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Pune
Pakistan Bengaluru
Sri Lanka Lucknow
South Africa Mumbai
VS
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Afghanistan Chennai
Bangladesh Mumbai
Netherlands Delhi
Sri Lanka Bengaluru
South Africa Chennai
v
v
v
v
v
New Zealand Dharamsala
Bangladesh Kolkata
England Lucknow
Sri Lanka Pune
Bangladesh Kolkata
South Africa Pune
Sri Lanka Mumbai
Afghanistan Lucknow
v
v
v
v
v
v
v
Pakistan Bengaluru
Australia Ahmedabad
South Africa Kolkata
Sri Lanka Delhi
Afghanistan Mumbai
Netherlands Pune
Sri Lanka Bengaluru
Afghanistan Ahmedabad
Bangladesh Pune
Pakistan Kolkata
Netherlands Bengaluru FINAL 1 Mumbai FINAL 2 Kolkata FINAL Ahmedabad
v
v
v
v
v
v
v

CRICKET WORLD CUP RECORDS

Batting

Umpires - Most Matches

Most watched match of the Cricket World Cup: 2019 Group game between India and Pakistan - watched by 300 million people

Team

Most runs Sachin Tendulkar 2 278 (1992 - 2011) Highest Average (min 10 inns.) Lance Klusener 124.00 (1999 - 2003) Highest score Martin Guptill v West Indies 237* (2015) Highest partnership Chris Gayle & Marlon Samuels (2nd wicket) v Zimbabwe 372 (2015) Most runs in a single world cup Sachin Tendulkar 673 (2003) Most hundreds Rohit Sharma Sachin Tendulkar 6 (2015 - 2019) 6 (1992 - 2011) Most wickets Glenn McGrath 71 (1996 - 2007) Lowest average (min 400 balls bowled) Mitchell Starc 14.81 (2015 - 2019) Best strike rate (min. 20 wickets) Mohammed Shami 18.6 (2015 - 2019) Best economy rate (min. 1000 balls bowled) Andy Roberts 3.24 (1975 - 1983) Best bowling figures Glen McGratch v Namibia 7/15 (2003) Most wickets in a tournament Mitchell Starc 27 (2019)
Highest score Australia v Afghanistan 417/6 (2015) Lowest score Canada v Sri Lanka 36 (2003) Highest win% Australia 74.73% (Played 94, Won 69) Most consecutive wins Australia 27 (20 Jun 1999 - 19 Mar 2011, one N/R excluded) Most consecutive tournament wins Australia 3 (1999 - 2007)
Most career wickets Glenn McGrath 71(1996–2007) Best bowling figures Glenn McGrath 7/15 (27 Feb2003) Best average Mitchell Starc 14.81 (2015–2019) Best strike-rate Mohammed Shami 18.6 (2015–2019) Best economy rate Andy Roberts 3.24 (1975–1983) Bowling Most dismissals (wicketkeeper) Kumar Sangakkara 37 Matches 41 Catches 2003 - 2015 Most catches (fielder) Ricky Ponting 46 Matches 28 Catches 1996 - 2011
live
Fielding
David Shepherd 46 Matches 1983-2003 Steve Bucknor 45 Matches 1992-2007 Aleem Dar 34 Matches 2003-2019 Billy Bowden 25 Matches 2003-2015 Rudi Koertzen 25 Matches 1999-2007 Most attended Cricket World Cup: The 2011 Cricket World Cup had the most attendance of 1,229,826 spectators Most matches hosted by a ground Headingley, Leeds, England 12 AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!

CURRO HAZELDEAN

Athletics

Our athletes excelled at North West University in the Noordvaal Cross Country Championships!

We’re so proud to share these amazing results: Girls team placed first in the relay.

Chess

Chess players participated in the Etienne Lewis Provincial Tournament and held our school name high!

• Zanri Venter (u.18) 12th.

• Erika Mönnig (u.16) 11th.

• Constantine Nel Alvaro (u.18) 9th.

• Mynhardt Crause (u.18) 30th.

Boys team placed third place!

We’re so proud of your consistent hard work that has paid off in your achievements! Well done to all of our athletes and coaches!

Cross Country

Gauteng North Cross Country Championship Results

Congratulations to the following students on their incredible placements:

• Paballo Radebe (u.19) - 2km

• Paballo Dlothi (u.15) - 4km

• Tiisetso Malungane (u.13) - 4km

• Zeca Tibane (u.15) - 4km

• Tinyiko Ndala (u.19) - 6km

• Tinyiko Ndala (u.23) - 4km

• Paballo Radebe (u.23) - 4km

• Siya Mbeleki (u.16) - 6km

• Lesego Thapane (u.16) - 2km

• Sfiso Makolomakwa (u.19) - 2km

Well done to all the students who participated! We are so proud of our High School Cross Country Team and coaches!

HOËRSKOOL DIE WILGERS

Matriekraad Uitvoerende Komitee 2023/2024

Boelie

Perdry

Wilgie-Ruiters verteenwoordig die Gautengspan in Oktober onderskeidelik by die SANESA en Western Mounted Games se Suid-Afrikaanse Kampioenskappe.

SANESA:

• Annika Pieterse - Working Riding, Dressage, Performance Riding, Inhand-Utility

Western Mounted Games:

• Nicola de Bruyn - Vlak 0

• Chanel Robertson - Vlak 2

• Schalk Scheepers - Vlak 4

Front: Zanri Venter and Erika Mönnig. Back: Constantine Nel Alvaro and Mynhardt Crause. Tinyiko Ndala, Jasmine Collett, Paballo Dlothi and Paballo Radebe. Front: Rethabile Meko, Sbuda Nkosindina and Lutho Timati. Back: Khutso Mvundlela, Boikarabelo Raphela, Siya Mbeleki, Tiisetso Malungane, Zeca Tibane and Oratilwe Kganyago. Armand Pretorius (Sosiaal), Kelvin Roos (Matriekraad Voorsitter), Stephanie Leyds (Onderhoofdogter/Sekretaris), Klara Wimmers (Hoofdogter), Kevin Nieman (Hoofseun), Louis van der Merwe (Onderhoofseun/Tradisies), Xanthé van Niekerk (Kultuur), Kyle Painter (Sport). Wilné Mostert (Verhoogbestuurder), Zanje Bodenstein (aktrise), Lara Lourens (Regisseur), Leander Berg (Assistent). All first place in their races. Front: Paballo Radebe and Paballo Dlothi. Back: Tiisetso Malungane and Zeca Tibane. 4 of our High School Zanje Bodenstein behaal ‘n algehele 2de plek by die Aardklop Pronk Digitaal finaal met haar eenmanstuk, Boelie. Annika Pieterse Chanel Robertson Nicola de Bruyn Schalk Scheepers

LAERSKOOL WITPOORT

o.9 Rugby Stadsbeker Wenners

Ons o.9 rugbyseuns is die Blou Bul wenners vir die C-bond liga. In die finaal klop die ysters Tuinrand 32 - 24. Dankie aan Tuinrand vir ‘n klipharde finaal. Ons is baie trots op julle! Baie geluk aan die afrigters wat baie hard saam met hierdie seuns gewerk het!

Voor: Hendrik van Niekerk , CJ Wagner, Owen Grabie, Janneman Thoms, Konrad Evert.

Middel: Jandre Kruyshaar, Loghan Grabie, Marinus, Lihan Rossouw, Heyneke Grabie, Max du Plessis, Corne, Lewellyn, Emile Jacobs.

Agter: Emile Lombard, Alexander Olivier, Liam Rasmussen, Joshua du Plessis, Henco Pretoruis, Armand Jooste, Frans van Niekerk.

Spellathon en Lees Science Fair

Fier van ons Graad 3 leerders het deelgeneem aan die Spellathon en lees. Hulle almal dring deur na die Distrik in die volgende kategorieë: Olivia de Lange - Afrikaans spelling, Lana Kotze - Engels (FAL) spelling, Heynecke Grabie Voorbereide lees en Mikayla Swanepoel - Onvoorbereide lees.

Perdry

Drie van ons perderuiters het deurgedring na die Gauteng span. Vida Burmeister, Leandri Smit, Anluné van Rooyen, baie geluk met hierdie skitterende prestasie!

Twee van ons graad 6 leerders het deelgeneem aan die Distrik rondte van die “Science Fair”. Beide Ulrich Grabie en Jaimie Muller se aanbiedinge was in engels. Jaimie verower ‘n eerste plek en Ulrich ‘n derde plek.

Vida Burmeister, Leandri Smit en Anluné van Rooyen

LAERSKOOL LYNNWOOD

Eks(po)-Perfeksie vir Lynnies

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

Die graad 6 en 7 leerders van Laerskool Lynnwood het uitstekend presteer tydens die Noord-Gauteng Ekspo 2023 kompetisie. Lienka Botha en Ella-Marie ontvang elk ‘n spesiale toekenning vir mees innoverendste! Liam Senekal en Alexander Niemann is gekies om aan die internasionale kompetisie te gaan deelneem in Oktober 2023.

Lienka Botha (Silwer) Migal Strauss (Silwer) Louis Botha (Sertifikaat) Juan Maasdorp (Brons) Layla Coetzee (Silwer) Juan Mason (Brons) Leila de Wet (Silwer) Liam Senekal (Brons) Raine Smit (Brons) Alexander Niemann (Brons) Ella-Marie Slabbert (Silwer) Bella Nel (Silwer) Hannah Verwayen (Silwer) Joanne Olivier (Silwer) Voor: Bianca Kirsten, Lienka Botha, Ella-Marie Slabbert en Layla Coetzee. Agter: Louis Botha, Ryan Roos, Mian Erasmus, Layla Coetzee, Me. Lizelle Labuschagne en Rubert Pieters. Rubert Pieterse (brons), Mian Erasmus (sertifikaat), Louis Botha (sertifikaat), Me. Lizelle Labuschagne, Ryan Roos (brons), Juan Maasdop (brons) en Migal Strauss (silwer.) Lana Kotze, Mikayla Swanepoel, Olivia de Lange en Heynecke Grabie. Ulrich Grabie en Jaimie Muller

Cross Country

Term 3 saw the revival of Cross Country at Hoërskool Staatspresident CR Swart. There was an immediate interest from learners to participate. Runners started training during term 2 and participated in the “pre-schools league”. This prepared the runners for the mountain of obstacles they were faced with, both on and off the course, and their efforts were evident in their weekly improvement.

With the assistance of the dedicated teachers/ couches we are confident that the sport will only grow from strength to strength. A special thanks to the management of the school, who were always prepared to support our runners where it was needed and also to all the host schools who made every week memorable. We look forward to taking this sport to newer heights come the 2024 season.

Choir

In the spirit of Heritage Month, the Choir of Hoërskool Staatspresident CR Swart competed in their traditional attire (those that could) during the Magalieskruin Festival. The choir received an A+ for their performance – the highest score for that evening. We really have an energetic choir. Every time that we perform the audience talk about the energetic choir.

We also performed at the Tswane Youth Art Festival on 31 August. Afterwards members of the audience congratulated us on being the real show stopper of the night. From Sedilaka, that touched their hearts to “Kom bietje hier” that moved their feet. We impressed everyone.

Earlier this year we had also done very well in the ATKV Applous competition with a well-deserved A+.

HOËRSKOOL STAATSPRESIDENT C R SWART
o.13A Blou Bulle Finaal Wenners Boerfort 26 -24 Tuinroete
HOËRSKOOL OOS-MOOT Makaylyn Booyens Hoofdogter Abby de Nuysschen Ashley Buchling Zani Engelbrecht Mignon Fourie Amber Haines Zinhle Thombeni Jayden Park Ruwan Allen Jonatahan Botha Druppel Voog Arno Joubert Franco Maree Henk Koelman Arno Nel Albertus van Jaarsveldt Marizel Brits Ziané du Plessis Selene de Bruin Mieke Fekken Kate Grobler Esmarie Koelman Emma Webb Druppel Voog Mientjie Skosana Matthew Blauw Schalk Breytenbach Brydon Jordaan Wian Joubert Henry Meiring Joost Laubscher Bertus van Dyk Hoofseun Wessel Vermaak Baie geluk! Ons glo jul sal as die nuwe leierkorps ‘n positiewe bydrae in Oosie-land maak! Oosies | Matriekraad 2024 Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn! THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za

Gauteng Biathle Kampioenskappe

Emma van Driel, Janelle Coertze en Janaé Mulder het aan die Gauteng Biathle kampioenskappe deel geneem.

Hulle het al drie gekwalifseer om aan die SA kampioenskappe te gaan deelneem in September maand.

u.13 Craven Week 2023

Morné Beukes het Cravenweek die vakansie gespeel vanaf 25-30 Julie 2023 te Maritzurg College in Pietermaritzburg.

Morné het twee drieë gedruk in die toernooi en die Bulle het 4de geëindig uit 19 provinsiale spanne wat deelgeneem het.

Skaak

Spellathon

Rugby Transvaal-Wes

Xenin Dräger van Voorpos Laerskool het Noord-Transvaal-Wes rugby span behaal en het deel geneem aan die Bokkieweek 2023 in Kroonstad. Met trots kan ons sê hulle span het deur gedring na die finaal toe op 07 Julie, en gewen 19-5 teen Vrystaat. Noord-TransvaalWes is aangekondig as die beste o.13 span in die toernooi en het die trofee saam terug gebring!

LAERSKOOL VOORPOS
Skaak Distrikstoernooi Emma van Driel, Janelle Coertze en Janaé Mulder. Hiermee ons deelnemers. Julle maak ons Vories baie trots. Vrydag 25 Augustus. Graad 3. Distrik Finaal: Lees Afrikaans: Chelsea Ellis. Spelling Afrikaans: Amilé Swanepoel en Nerine Retief. Morné Beukes Xenin Dräger
Fietsry AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 063 028 3966 and we will send you the PDF
Alle Vorie fietsryers!

HTS JOHN

Graad 12-leerder publiseer boek

Een van ons Graad 12-leerders, Jomi Buys, het die boek, “An Unkindness of Ravens”, geskryf. Die boek is onlangs gepubliseer en tref met diepgaande betekenis. Jomi het ons vertel dat die boek nie net ‘n verhaal is nie, maar ‘n reis deur menslike emosies en kontraste in die wêreld. Die verhaal ondersoek temas soos vergifnis, wraak, en identiteit. Jomi het haar eie ervarings gebruik om ‘n meesleurende leeservaring te skep wat die leser aan die dink sit. Haar prestasie is ‘n inspirasie vir ander en ons is opgewonde om meer van haar werk te sien.

Waaroor handel die boek?

An Unkindness of Ravens is ‘n fantasie, dystopiese jeugroman wat handel oor ‘n groep oorlewendes na die einde van die wêreld weens biochemiese oorlog, wat ‘n misterieuse man vind met geheueverlies.

Hy is deel van die groter spelondergang, maar hy is anders. Maak dit hom waardevol? Of maak dit hom gevaarlik? ‘n Verhaal vol draaie en spanning, gekose familie en liefde, vertroue en verraad. Hulle kon dalk die einde van die wêreld oorleef, maar kan hulle oorleef wat daarna kom?

“An Unkindness of Ravens” is deel van ‘n reeks met dieselfde naam, waarvan daar vier verwagte boeke is, met die vervolgverhaal, “A Sentiment of Crows”, wat vroeg 2024 verwag word. Die teikengroep vir “An Unkindness of Ravens”, is 13-18 jariges.

Hoekom het ek die boek geskryf?

Ek skryf al so lank as wat ek kan onthou. Vandat ek geleer het om ‘n pen op te tel -- en selfs voor dit -- het ek vreeslike fantasieverhale opgemaak en my ouers gesmeek om elke aand voor bed vir hulle slaaptydstories te vertel. Dit was my grootste vreugde om al my stories en verhale met andere te kan deel

en ek is altyd aangemoedig deur my ouers en andere naby aan my om aan te hou skryf en my stories te vertel. My grootste droom is om met mense al die avonture en feëwêrelde in my gedagtes, waarvoor ek so vreeslik lief is, te deel.

Wat was die inspirasie vir my boek?

Die algehele liefde en onvermydelike hoop van die mensdom wat deur die geskiedenis skyn, was nog altyd vir my ‘n groot inspirasie en ek wil altyd probeer om dit in my stories uit te dra - om vir diegene wat dit lees te wys dat daar dalk donker tye kan wees, maar daar is ook altyd lig wat gevind kan word as jy daarna soek. “An Unkindness of Ravens” was werklik ‘n introspektiewe blik op die uiteindelike grense van deernis en wreedheid, deursettingsvermoë en lafhartigheid wat in alle mense gevind kan word.

Ek wil natuurlik ook prettige, opwindende avonture skryf wat boekwurms soos ek kan help om ‘n duisend ander lewens te lei te midde van hul gewone werklikheid. Daar is ook verskeie natuurelemente wat ‘n ontsaglike groot rol speel in die verhaal en dit is geïnspireer deur ons eie Suid-Afrika se pragtige skoonheid en die wildheid wat voorkom tussen die bosse en berge.

Hoe lank het dit geneem om dit te skryf?

Ek het die storie begin op 13/06/2022 en was rofweg klaar geskryf in Desember van dieselfde jaar. Dit was in my graad elf jaar van hoërskool, so ek het baie naskool in die middae ‘n uur of twee gesteel en gereeld ‘n uur vroeër opgestaan om my kreatiewe tyd in te werk. Na ‘n rowwe ses maande se skryf aan die eerste voorlopige weergawe, was daar ‘n verder drie maande se skrop en skaaf aan die rowwer gedeeltes en ‘n blinkvryf om al die hoekies en draaie perfek te kry. Ongelukkig was dit nie die moeilikste deel nie: daarna was dit nog drie maande se beta-lesers, terugvoer, laaste veranderinge en uiteindelik kon ek werk met ‘n uitstekende span wat my gehelp het om die los bladsye van my verhaal in ‘n ware boek te verander wat aanlyn en op die rakke kon verskyn.

Uiteindelik is dit gepubliseer op 15 Julie 2023 - ‘n bietjie meer as ‘n jaar nadat ek die heel eerste glimmer van ‘n idee vir “An Unkindness of Ravens” gehad het.

Krieket

Baie geluk aan Zian-de Kruger wat vammidag sy eerste 100-tal vir HTS John Vorster se O14A-krieketspan behaal het met 118 lopies van 131 balle.

LAERSKOOL WONDERBOOM

Skaak

Baie geluk aan al die Wonnies wat deelgeneem het aan die Top Schools. Dit was ‘n baie lang dag en elkeen het volharding en deursettingsvermoë getoon en net hulle beste gegee.

• Onder 9 - 3de plek in Gauteng.

• Onder 11 - 5de plek in Gauteng.

• Onder 13 Seuns - 11de plek in Gauteng.

• Onder 13 Dogters - 6de plek in Gauteng.

Landloop

3 Leerders dring deur na SA’s:

o.10: Sion Kruger (6), Janco Claassen (9).

o.12: Ruben Claassen (11).

Ruben Claassen, Janco Claassen en Sion Kruger. o.9 Veronique Prinsloo, Rudolph Henning, Abigail Haupt, Meandri Vorster Reinard Froneman, Trisa Erasmus, Kruger Dreyer. o.13 Seuns Thomas Dreyer, Juan Bonnin, Heinrich Viviers, Phillip Klopper, Kiaan van der Merwe, Bernard Froneman. o.11 Tylo Grahan, Christiaan van Niekerk, Tertius Jonker, Joshua Haupt, A.J Herbst, Heinrich Erasmus. o.13 Dogters Voor: Abigail Barnes, Aretha Dreyer, Mia Froneman, Amilé Venter. Agter: Mignon Swart, Wilmari Potgieter, Amorette Grobler. Jomi Buys Zian-de Kruger
VORSTER

Kwartaal 2 Akademiese Top 10: Graad 4 - 7

Welgedaan aan die volgende leerders wat so goed presteer het.

DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM

Sagtebal-dogters maak die Wonnies trots!

Hierdie drie dogters is tot provinsiale spanne verkies!

TSA Provinsiale Spanne:

Baie geluk aan Karla van Logrenberg wat verkies tot die o.15 “Kgodiso Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in KwazuluNatal.

Baie geluk aan Elziney Bouwer wat verkies tot die o.15 “White Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal.

Baie geluk aan Leane Erasmus wat verkies tot die o.15 “Red Sox Span” wat Desember in die interprovinsiale toernooi speel in Kwazulu-Natal.

Skietkampioen! Wetenskap Olimpiade 2023

Chanté van der Merwe (15) van Gauteng het weggestap as die algehele nasionale kampioen van die Suid-Afrikaanse Sport en Jagfederasie se Nasionale Baansport-skietkampienskap. Hier is sy saam met Dennie Taljaard, president van die SuidAfrikaanse Sport en Jafgederasie.

Chanté van der Merwe (15) het die Nasionale kampioenskappe by die Suid-Afrikaanse sporten Jagfederasie, teikenskiet, met 10 verskillende wapens gewen

Sy het ook geskiedenis gemaak om ‘n 100% met haar 300 holand en holand-magnum geweer op die 500 meter kompetisie te skiet.

Die kompetisie was oor drie dae in Bloemfontein. Chanté het Gauteng gaan verteenwoordig. Sy is die oorheersende wenner van alle skutte wat deelgeneem het, in al die ouderdomsgroepe.

Die Wetenskap Olimpiade lok elke jaar net meer en meer deelnemers. Vanjaar se pryse is ‘n kontantbedrag en die wenners in elke kategorie is as volg:

• Junior Kategorie: Marnus Lezar.

• Senior Kategorie: Armand Cilliers.

Baie geluk aan die twee wetenskaplikes. Ons hoop dat hulle ‘n aansporing vir al die Wonnies sal wees om in die toekoms steeds deel te neem.

LAERSKOOL DANIE MALAN
Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4
1. Cayden Lamprecht 3. Angelique Field 2. Hele Lottering 4. Gontlafetse Seopa 1. Hailey Pienaar 5. Shanice Nawa 5. Shane Koekemoer 3. Liela vd Westhuizen 7. Tiago Bezuidenhout 7. Nimrie Beyleveld 9. Line van Zyl 9. TLotli Morake 2. Leanne Bester 6. Hulde Drew 6. JP Thomas 4. Dario van Deventer 8. Hane Jv Rensburg 8. Isi Vos 10. Luvani Nkwinika 10. Bella Campbell 1. Cara van Wyk 5. Lienka van Niekerk 3. Ane Viljoen 7. Isabella Coetzee 9. Paul-Franco Botha 2. Mikayla Venter 6. Lesedi Molaudzi 4. Leja van den Berg 8. Iany McMillan 10. Xander du Plessis 1. Leila Waschefort 5. Ulrich van Eck 3. Shante Dobson 7. Zane du Plessis 9. Tyler Bosman 2. Mia Reyneke 6. Franko Lewis 4. Keanu Kluyts 8. Ethan Bouaziz 10. Miranda Prinsloo
Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Karla van Logrenberg Elziney Bouwer Leane Erasmus Dennie Taljaard en Chanté van der Merwe Marnus Lezar en Armand Cilliers MJ Saunders Shané van der Merwe MJ Saunders van Die Hoërskool Wonderboom wen Gr. 8 Afrikaans Voorbereide Afdeling by Artistatue Nasionale Finaal! Dit is fantasties! Shané van der Merwe het aan die Kwazulu Natal dames KZNLGA Junior Kampioenskappe deelgeneem wat by Prince Grant Golf klub plaasgevind het. Shané het tweede plek gevat in die kampioenskap vir haar divisie.
Artistatue Golf

Michelle Joubert het eersteplek behaal tydens die Kansvatter Redenaars Finaal! Ons is ongelooflik trots op jou prestasie.

Kansvatter finaal wenner Platinum Rondte: Legends of the Art SA Kampioenskappe

Dit is 'n ware bewys van jou taalvaardighede en toewyding, waarmee jy die kompetisie oorheers het. Baie geluk, Michelle!

Fast5 Netbalspan kwalifiseer vir SA’s

Drie Montie Fast5-netbalspanne het deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe, wat die afgelope Saterdag plaasgevind het. Ons is baie trots op die 0/17 BumbleBeez, wat die seisoen op gepaste wyse afsluit en in die derde plek eindig.

Met hierdie wonderlike prestasie kwalifiseer hulle vir die South African Schools Netball (SASN) Fast5 Tournament, wat op 2 en 3 Oktober plaasvind.

Welverdiend en baie sterkte met jul voorbereiding vir SA's! Ons hou jul met groot verwagting dop. Baie geluk Monties.

13 Monties word gekies vir ASA-Kampioenskappe

Vier van ons Monties is gekies vir die Gauteng Ruiterspan wat vanaf 1 - 4 Oktober aan die Western Mounted Games Nasionale Kampioenskappe in Parys (Vrystaat) gaan deelneem. Baie geluk en baie sterkte. Die Monties is trots op julle.

Die volgende Montie-landloopatlete is ingesluit in die AGN-landloopspan om op 16 September deel te neem aan die ASA-Kampioenskappe te Port Elizabeth.

S o.14: Neo Montsho

D o.15: Lené Maartens, Sioné Nel

S o.16: Marcel Brits, Gordon Schoombee

D o.16: Jasmen Pienaar, Tasha de Jong, Chie-Ann Grahan

S o.17: Naas de Beer

D o.17: Izandri Jacobs

D o.19: Mika Booysen, Mischke Steenkamp

S o.23: Ivan du Plessis

Baie geluk!

Ons is trots op julle en hou duim vas.

HOËRSKOOL OVERKRUIN

Ons is trots om ons wonderlike talentvolle deelnemers in die Platinum rondte te vier! Alexis Kemp het 'n ongelooflike vertoning gelewer en het die algehele trofee in die Latynse genre gewen. Sy het ook 'n welverdiende eersteplek behaal in die Inspirerende, Pop en Duet (Ballade en Country) kategorieë. Christine Cousins het ook 'n indrukwekkende vierdeplek in die Rock genre behaal. Rhodé van Niekerk het `n pragtige derdeplek behaal met Classical Gospel.

Alexis Kemp se uitslae:

• Inspirerend - eersteplek

• Jazz - vyfdeplek

• Pop - derdeplek

• Latyn - eersteplek.

Sy ontvang ook 'n wisseltrofee vir Latyn.

Duet:

• Genre - Ballade - eersteplek

• Genre - Country - eersteplek

Baie geluk aan al ons deelnemers! Julle het ons verstom met julle vaardighede en passie vir musiek. Dankie aan almal wat betrokke was en ondersteuning gebied het. Ons sien uit na die volgende rondte van The Legends of the Arts Championship!

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur die Ovies as hoofleiers verkies is. We are extremely proud of you and wish you good luck with the task at hand! Soos wat ons hoof mnr. Nel vanoggend gesê het: “Julle het elkeen ‘n groot verantwoordelikheid wat op julle skouers rus, want julle ís RESPEK, LOJALITEIT, INTEGRITEIT, BALANS en UITNEMENDHEID!”

OVIEMOB

OVIEMOB Hoërskool Overkruin WEN SA Revue Kampioenskap! Derde wen in ‘n ry! Ons harte klop trots maroen! Julle was weereens ongelooflik, Ovies!

HOËRSKOOL
MONTANA
Michelle Joubert Lu-Anne Labuschagne Libby Mostert Millerien Timmerman Jordin Verheem Tasha De Jong Izandri Jacobs Chie-Ann Grahan Mika Booysen Naas De Beer Mischke Steenkamp Ivan Du Plessis Neo Montsho Lené Maartens Sioné Nel Marcel Brits Gordon Schoombee Jasmen Pienaar Christine Cousins Alexis Kemp Rhode Van Niekerk Hoofmeisie: Shani Rademeyer (Laerskool Wonderboom), Hoofseun: Russel Zimbwa (Northridge), Onderhoofmeisie (Jeug/Kultuur): Ora Moloko (Laerskool Danie Malan), Onderhoofseun (Bemarking): Ewan Bezuidenhout (Laerskool Wonderboom, Onderhoofmeisie (Sosiaal): Oratile Letshwene (Northridge), Onderhoofseun (Sport): Barend Buys (Laerskool Tuine) 2024: Hoofleiers
4 Montieruiters deur na nasionale kampioenskappe

Ons netbal liga wenners

Ons rugby liga wenners

CURRO ACADEMY PRETORIA

o.9: Micah Kotze, Marcel de Lange, Heinrich Wannenburg, Jayden Viljoen, Anke Ras, Christiaan Ebersöhn. o.11: Eduan Smith, Zander Walters, Gerhard Ebersöhn, Brenden Kruger, Armand Nel, Andel Anderson. Justin Schoombee Larissa Pretorius Leandri Pretorius Ons 2 skaak spanne wat aan die Gauteng Skole deelgeneem het. o.11 span: 4de plek uit 30 Skole. o.9 span: 11de plek uit 30 skole. Sterkte aan ons atlete wat deurgaan na die SA kampioenskaape toe! A+ sertifikaat ontvang tydens Fyn Veer Kunsfees.
Skaak Landloop Juniorkoor LAERSKOOL MAGALIESKRUIN o.10A Netbal
Netbal o.12C Netbal o.13A Netbal o.13C Netbal o.13B Netbal o.11A
o.10B
Rugby
Reese Swindell Kutlwano Madiba
Tournament AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family!
A special congratulations to our chess team that keeps shining. Our chess learners participate at the Jacaranda round robin chess tournament this week. Reese Swindell came third in section H and Kutlwano Madiba also placed third in section I. Keep the accolades coming.
Chess

Grade 12’s

What’s next? Get your latest 2023

Career Guide to help you choose where to go after school.

Scan and read online.

Eduplex Oppitrack Family Music Festival

On Saturday, 26 August 2023 the Eduplex grounds came alive as Jo Black, Appel, Francois van Coke, Droomsindroom and Ross Learmonth took the stage, captivating the crowd with their electrifying performances at the Eduplex Oppitrack Family Music Festival. With attractions ranging from food and drink stalls, markets, and a kids’ theme park to a groovy silent disco tailored for teenagers, the festival attracted a crowd of over 4 500 attendees, setting its status as a resounding success.

CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?

CAREER GUIDE WHAT’S NEXT? CAREER GUIDE WHAT’S NEXT?

GRADE 12’S

GRADE 12’S
2023

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.