![]()
It marks the first World Cup to take place in an Arab nation and only the second to be held in Asia after World Cup 2002, which was hosted in Japan and South Korea. This will also be the first time that the event will take place this late during the year, due to the extreme summer climate in Qatar.
The 2022 edition of the competition would be the first-ever winter World Cup, if considered from the northern hemisphere. The World Cup usually takes place in mid-year but when it came to Qatar, an exception just had to be thrown.
As per an estimate, Qatar is spending a whopping $200 billion on infrastructure projects. That’s nearly 10x more than the next most expensive World Cups, Brazil (£11.6 billion) and Russia (£14.2 billion). This is partly because Qatar is building seven brand new stadiums from scratch. It’s also nearly 64x the $3.5 billion South Africa invested in its World Cup. This will make the upcoming event one of the most expensive World Cups in the history of the game.
Only eight stadiums have been lined up by Qatar to host the World Cup which is the lowest number of venues for the World Cup in recent years. In fact, out of all the eight venues selected to host the tournament, only one got revamped completely while seven are being newly constructed in the country.
As per an estimate, the Qatar FIFA 2022 World Cup may well end up receiving a record number of visitors by the time the tournament comes to an end. The country
expects to welcome the largest influx of over 1 million international spectators . It’s estimated that 1,300 incoming flights will land in the country daily throughout the competition. The reason behind this is easy to grasp. Being one of the finest countries in the Middle East, Qatar’s convenient geographic location makes it lie in close proximity to most nations.
Qatar is a small country. It is, in fact, way smaller than the host of the World Cup 2018, Russia. Since the size of the country is so small, commuting from one place to another here is not a big hassle. Host cities like Doha, Lusail, Al Wakrah, and Al Rayyan are located in close proximity to each other. Hence, moving from one venue to the other wouldn’t be a big hassle for travelers. Another interesting fact is the two most remote stadiums of Qatar -- Al Bayt and Al Wakrah -- are only 90 miles apart.
One of the most important points to note about the host nation for FIFA 2022 is the fact that Qatar receives distressingly high temperatures during day times. To tackle the issue, Qatar came up with an audacious solution. For the first time ever, a country is set to host the FIFA World Cup in fully air-conditioned stadiums. All eight venues in Qatar will be fully airconditioned, providing a comfortable viewing experience to fans while making the conditions good enough for players
to perform on the pitch. That translates to roughly 43,560 household air conditioners per stadium or a whole lot of industrial fans.
Not only will Qatar be the first-ever Middle Eastern nation to host the FIFA World Cup in 2022, but it will also be only the second time when the prestigious competition takes centre stage in Asia. The first time it happened was in 2002 when Japan and South Korea co-hosted the FIFA event for the first time in Asia.
Source: www.thedailystar.net, www.firstmats.co.uk
BTS’ Jungkook will perform at the 2022 FIFA World Cup’s opening ceremony in Qatar and appear on the tournament’s official soundtrack.
The opening ceremonies will happen on Sunday, Nov. 20, at Al Bayt Stadium in Qatar.
FIFA announced the official soundtrack for the World Cup earlier this year.
It includes three massive tracks — “Hayya Hayya (Better Together),” “Arhbo” and “Light the Sky” — that will dominate the airwaves during the world’s biggest soccer tournament.
Source: www.axios.com
Bernice West, naaswenner van die realiteitsreeks, Maak My Famous, het `n uitdaging aan sosiale media gebruikers gerig. Al wat gebruikers moet doen is om haar te “tag” soos hulle dans op haar weergawe van Lyfie, en die wenner kry ’n kans om dit saam met haar by een van haar konserte te dans op die verhoog.
Skole het nie op hulle laat wag nie en reeds gesorg vir verskeie videos op sosiale media.
Haar album, Jona, is deur die loop van 2022 uitgereik en een van die liedjies op die album het egter op ander maniere aandag getrek! Platebaas van Inhoud Huis Musiek, Johan Vorster, het die gawe om treffers te identifiseer. Hy het die lied, Lyfie, ‘n paar jaar gelede gehoor en geweet daar is iets groter in as wat mense dink!
Bernice staan sinoniem met inspirasie en iemand waarna mense opkyk, insluitend ouer mense. Alhoewel sy haar eie musiek skryf het die platemaatskappy die liedjie aan haar voorgestel met ‘n opname in gedagte. Bernice het die potensiaal gehoor, 100% in die liedjie in gekoop en dit haar eie gemaak! Haar unieke aanslag op die vervaardiging saam met Johan en Robin Kielly het die land aan die dans! Jannes Erasmus noem: “Ons het die duisende Lyfie dans videos op alle sosiale media platforms gesien die afgelope maand en net opnuut besef dat die boodskap van Lyfie soveel hoop aan almal bring wat dit hoor!”
Die lied het alreeds sy verskyning op trefferparades gemaak na aanleiding van stromingsdienste se data en dit is die bewys dat luisteraars dit graag sal wil hoor op radiostasies!
“Ons het die duisende Lyfie dans videos op alle sosiale media platforms gesien die afgelope maand en net opnuut besef dat die boodskap van Lyfie soveel hoop aan almal bring wat dit hoor!”
Congratulations to the following learners who received awards at their awards ceremony.
Mufaro Chetsanga Sport girl of the year.
Tumi Mohale Top Life Science Student (Floating trophy).
Tumelo Kitime The Carien Grobler Floating Trophy for best Gr 12 performer in Dramatic arts.
Adriaan Roets, Nadia Jordaan, Lungelo Nhlapo , Thian Kriel and Semin Kim.
Adelize Blignaut
Award voted for by the students for Gr 12 best reflecting Maragon Mooikloof Character (Floating trophy).
Takgalo Khumalo and Senzo Kheswa Sport boys of the year.
Adriaan Roets
Ons kyk terug op ‘n suksesvolle liga waar daar 16 spanne in Kwartaal 1 en 3 ingeskryf het. In Kwartaal 1 het vier spanne gewen en in Kwartaal 3 het ses spanne hulle liga gewen. Die skoolkampioenskappe is gedurende Kwartaal 4 afgehandel en
Laerskool Menlopark se Gholfspan het ‘n 2de plek behaal by die Super 12-kompetisie.
12 Vakpryse
Voor: Elmien le Roux (Lewenswetenskappe), Benny Adigwe (Computer Application Technology), Maricha Smal (Fisiese Wetenskappe, Wiskunde, Engels EAT, Rekeningkunde), Thato Tshabalala (Geography), Kimberley Brown (Consumer Studies)
Middle: Olivia Gattichi (Afrikaans FAL, English HL), Bianca Büre (Visuele Kuns), Lesedi Maubane (Business Studies), Ontlametse Rammutla (History), Aymé Dippenaar (Lewensoriëntering)
Agter: Minke Lindeque (Toerisme), Mathys Schoeman (Afrikaans HT, Duits TAT), Ryno van Staden (Wiskundige Geletterdheid),
Laerskool Boerefort is baie trots op die volgende Grondslagfase leerders wat die skool se naam hoog gehou het by die Distriks-kompetisies.
In die Afrikaanse Lees-Kompetisie was Le-Anca Marx onder die 1ste 3 plekke in die Tshwane North Distrik. Sy het weer 19 Oktober deelgeneem aan die Inter-distrik kompetisie.
In die Mental Maths Kompetisie was Arabelle MacIntosh reeds onder die 1ste 3 plekke in die Tshwane North distrik en het sy verlede kwartaal aan die tweede rondte vir die Gauteng kompetisie deelgeneem. Daar het sy ‘n plek onder die 1ste 3 behaal en die provinsie verteenwoordig op 26 Oktober.
In die Lewensvaardigheid Beeldhou Kompetisie het Mekayla Myburg ‘n plek onder die 1ste 5 behaal in die Tshwane North distrik. Al drie leerders was uitgenooi na die “Toekenningseremonie” van die distrik op 25 Oktober en 5 November onderskeidelik.
Le-Anca Marx
Arabelle MacIntosh
Mekayla Myburg
Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings by hul prysuitdeling ontvang het.
Graad
Wilhelm Esterhuizen (Ingenieursgrafika en -ontwerp), Luryn Olivier (Inligtingstegnologie).
Graad 12 Gemiddeld bo 80%
Voor: Tamaryn Solomons, Briana Kitching, Maricha Smal, Elmien le Roux, Refilwe Kalman.
Middle: Minke Lindeque, Benny Adigwe, Olivia Gatticchi, Aymé Dippenaar, Luryn Olivier. Agter: Mathys Schoeman, Eduard Mouton, Wilhelm Esterhuizen.
Sport: Kleure Goud Voor: Zeldinique Scheepers (Netbal), Jessica Brits (Atletiek) Middle: Tshepang Mamabolo (Atletiek), Tian Stoltz (Atletiek)
Kultuur: Kleure Goud
PROMOSIE ARTIKEL
Die Skole Ondersteuningsentrum het onlangs die voorbeeld gebruik: om klein veranderinge aan die manier waarop inhoud oorgedra word te maak, is soos om `n kamer aan `n ou huis aan te bou. Ja, dit lyk goed, en elke kamer het sy funksie en ons doen ons bes met wat ons het. Wanneer jy egter uit die staanspoor en vir ‘n spesifieke doel ‘n nuwe, moderne, ontwerpte huis binnestap, sal jy nie terugtrek na jou ou huis toe nie, maar eerder die ou huis afbreek en van nuuts af bou.
Hoe vernuwe jy drukwerk by jou skool?
Werksboeke, addisionele leermateriaal of skryfboeke is `n kopseer vir elke skool. Nie net neem dit ure om dit by die skool te bind nie, maar dit kan ook binne `n paar weke uitmekaar val. Met vandag se tegnologie is die prys vir swart en wit boeke basies dieselfde as vir kleur.
Die bindwerk verseker ook dat jou boeke waaraan jy so hard gewerk het, die hele jaar sal hou!
Raak kreatief met voorblaaie!
Het jy geweet skole kan deesdae die skryfboeke van die leerders laat druk met die skool se kleure op die voorblad? Dit skep nie net eenvormigheid by die skool nie, maar is reeds gelamineer en daarom hoef dié boeke nie oorgetrek te word nie. Die skool kan self besluit hoe breed die lyne moet wees en verkoop dan dié boeke weer aan die leerders as deel van `n fondsinsameling vir die skool.
Die prys vir die boeke hang af van die hoeveelheid boeke wat bestel word. Jy sal nie glo hoe bekostigbaar dit is nie.
Alle grootte boeke is beskikbaar - van die 32-blad tot die 192-blad boeke.
E-pos info@theprintoffice.co.za vir `n kwotasie vir jou skool.
< Skandeer hierdie QR-kode en blaai saam met ons deur `n paar voorbeelde
Introducing our first entry into World Robot Olympiad in-house competition. We are very proud of our three teams who all won certificates! The girl’s team that won first price and diamond certificate was *Team 1* Streetwise 3! Their robot completed the task that was given in 1:17 min! That is impressive. Their points 240/240. Team PMK 2.2 took second place, with a time of 1:24 min, with 240/240 Points. That got them the diamond certificate as well. Third place went to Azo Boyz! With 190/240 Points with a finishing time of 1:35. Well done Teams!
senior voorspeler, Trofee vir akademie – elektriese tegnologie: Beste in die vak en graad met 84%, Trofee vir akademie –inligtingstegnologie (IT): Beste in vak met 82%, Kleure in akademie – vyfde jaar in TOP 10 akademiese toekenning, Erekleure in akademie – vyf-malige toekenning van akademiese kleure
Ons is trots op elke graad 12-leerder en hulle prestasies.
Team 1 (Streetwise 3) First Place - 1:17 Minutes.
Team 2 (PMK 2.2) Second Place - 1:24 Minutes.
Team 3 (Azo Boyz) Third Place - 1:35 Minutes.
Geluk aan al ons akademiese presteerders.
Die graad 12-Dux leerder is JJ Maree met ‘n gemiddeld van 87.90% en beste prestasies in die volgende vakke: Ingenieursgrafika en –Ontwerp (91.5%), Onderwyser - Me N Viljoen, Natuur- en Skeikunde (88.1%), Onderwyser – Me M Koelman, Wiskunde (91.1%), Onderwyser – Mnr J Pretorius
Geluk aan al ons Oosie sportpresteerders.
• Sportman van die jaar: Matthew Burnett.
• Sportvrou van die jaar: Micyla Botha.
• Mees veelsydigste sportman: Carlo Janse van Rensburg.
• Mees veelsydigste sportvrou: Micyla Botha. Oosies is trots!
JJ Maree Dux-leerder
Micyla Botha Sportvrou van die Jaar en Mees veelsydigste sportvrou.
Matthew Burnett Sportman van die Jaar.