AWSUM Pretoria - September 2022 edition

Page 1

PRETORIA THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS Ons deel al die rugby, netbal en eerstespannehokkie SEPTEMBER 2022 Celebrating school achievements in South Africa INSIDE THIS EDITION We share rugby, netball and hockey first teams 3RD QUARTER SCHOOL HIGHLIGHTS and FRESH EGGS NOURISH THE MIND

• Graad 1 – 3 (Huistaal): Pieter Mostert, Laerskool Tzaneen Primary School

Sport en narkose

Baie skool kinders belê ‘n groot hoeveelheid van hul tyd om hul sport talent te ontwikkel. Drome van sportbeurse en ‘n professionele loopbaan as sportman of -vrou bring die Olimpiese leuse - Vinniger; Hoër; Verder – binne die bereik van jonger en jonger generasies. Ongelukkig maak die pad na sukses soms ‘n draai in die operasieteater, en baie ouers en kinders se vrees vir narkose en hoop vir vinnige herstel word hier onder die vergrootglas geplaas.

ATKV-Redenaars is een van die ATKV se oudstes en word landswyd, sowel as in Namibië, aangebied vir laerskoolen hoërskoolleerders. Die volgende raakpraters in graad 1 tot graad 12 het nie gehuiwer om hulle sê te sê nie, en is as die wenners in hulle kategorieë aangewys.

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Ann-ne Venter, Hoërskool Durbanville

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Heike Marx, Hoërskool Rustenburg

Die genetiese variasie wat aan sekere atlete hul bo-menslike prestasies besorg, kan ook ‘n meer tragiese storie bevat. Sekere genetiese afwykings kan lei tot arritmiese versteurings in die hart. Gekoppel aan die verhoogde gebruik van anaboliese streroide onder skoolkinders, bly die atleet se hart die narkotiseer se grootste kommer wanneer die jong en buitengewone fikse sportster aan die slaap gemaak word vir ‘n tendonherstel of plasing van ‘n skroef in ‘n gebreekte been.

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Joshua Coulson, Eduplex

Die tipe sport wat ons beoefen bepaal tot ‘n groot mate die risikos waaraan ons blootgestel word onder narkose.

‘n Eerlike oop gesprek met jou narkotiseer oor die gebruik van opkikkers is dus van kardinale belang vir jou gesondheid. Onthou, alle gesprekke tussen jou en die dokter bly konfidensieel. Verskeie middels wat deur WADA (World Anti-Doping Association) verbied word, mag dalk as deel van ‘n standaard narkose toegedien word. Versoek dus jou narkotiseer om seker te maak jou narkose plaas jou nie onder bedenking indien jy deel van ‘n WADA toesigprogram is nie.

Registreer NOU by www.cumlaudemedia.com 1ste plek: R10 000 2de plek: R7 500 3de plek: R5 000 GRAAD 8 - 12’s Prysgeld vir die leerder en dieselfde bedrag vir sy skool. Die registrasieproses sluit Dinsdag 11 Oktober 2022 (om 17:00) Blitsbrein Junior is terug! Skryf in vir hierdie aanlyn Algemene Kenniskompetisie vir Ho ë rskoolleerders! Donderdag 13 Oktober 16:00 Hoërskool (gr.8-12’s) staan’n kans omR10 000te wen! Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS HEAD OFFICE AWSUMwww.awsumnews.co.zaPretoria The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Tammy Venter Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Quintus Brand Ilse MarlieOliviaGroenewaldScheurmansBrand Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix AnzèlEnricoHeleenVenterEtsebethTheartHeyns

Die meeste kinders se gesonde fisiologie maak hulle ‘n plesier vir die chirurg en die narkotiseer om mee saam te werk. Sekere faktore in sport soos die tipe sport, genetiese predisposisies en gebruik van opkikkers moet egter in ag geneem word om te verseker dat die besoek aan die operasietafel nie die jong sportster se loopbaan beskadig nie. Soos die geval in baie mediese situasies, bly goeie kommunikasie die beste pad tot sukses.

LAERSKOLE

Buiten die feit dat kontaksport soos rugby die grootste bepaler is vir jou kans tot besering, is die tipe fisiologiese stres waaraan jou hart onderwerp word tydens jou voorbereiding, ‘n baie belangrike konsiderasie. Die Europese Hartvereniging klassifiseer sport in 4 afdelings om diè stres op die hart te bepaal. Uithouvermoë sport soos padfietsry, swem en driekamp het die grootste effek op die hart. ‘n Verdikking in die linker hartspier kan die kranige sportster se hart onder groter stres plaas tydens die stres van narkose en chirurgie.

Dr Johan Van Der Walt Narkotiseer

• Graad 10 tot 12 (Huistaal): Cornelis van Dyk, Hoërskool Nelspruit

• Graad 4 en 5 (Addisionele Taal): Busisa Mashega, Laerskool Kruinpark

Onvoorbereid

• Graad 4 en 5 (Huistaal): Lienke Wahl, Laerskool Paarl Gimnasium

• Graad 6 en 7 (Addisionele Taal): Deenash Shibsungkur, Laerskool David Brink

ATKV - Redenaars landswye wenners

• Graad 6 en 7 (Huistaal): Pieter Kruger, Laerskool Mooirivier

VoorbereidHOëRSKOLE

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Rapelang Leshomo, Hoërskool Rustenburg

• Graad 8 en 9 (Huistaal): Hildegard Havenga, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

• Graad 10 tot 12 (Addisionele Taal): Onthatile Thaga, Hoërskool Upington

• Graad 8 en 9 (Addisionele Taal): Akhona Mabe, Hoërskool Reitz

Dover Grey EcoTec Recti ed CODE:PER10990m2•600X600mmSP1CDO20M1 Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. E&OE. MENLYN 012 365 3070 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Pretoria SITHI WENA YOU DESERVE IT

Many motorhomes can cater for families up to 6 and come fitted with electricity and gas hubs as well as a microwave, air conditioner and fridge/freezer. Families with small kids especially enjoy the ease and convenience of sleeping under one roof while enjoying the great outdoors. The ease of setting up camp (they’re equipped with outside tables and chairs as well) leaves so much more time to explore your surroundings and at night the family can gather around the braai or enjoy card games around the well-lit interior of the motorhome dining table. Some people greatly value to privacy of an onboard bathroom and shower which is standard is most campers these days – so no more excuses for those needing their own WC!

With so many exotic locations and scenic drives to choose from, South Africa really is a motorhome paradise. If you have not tried it yet, you might be in for a very big and comfortable surprise.

Going on a motorhome adventure – home away from home

To book your motorhome for your next family vacay, contact Bobo Campers for a reliable quote. Phoneinfo@bobocampers.comwww.bobocampers.com0113951020

At this time of year many family gatherings start to center around the conversation of what they are planning to do for the summer holidays. For many families the past adventures of a road trip in a motorhome may have to wait until the petrol price comes down a bit more. However, everyone may have the pleasure of remembering and reimagining their childhood memories going camping with their family in a caravan or motorhome.

your

These days it seems like more and more families are choosing to go on holiday with motorhomes. The ease of packing and knowing that your home away from home has everything you need, makes the start of the journey hassle free. Being on the open road and choosing to make a detour anywhere for a picnic or overnight stay is so much fun in a camper van. Whether you are travelling down to the coast or choosing to explore some of the backroads of the cape, South Africa has many scenic camping sites that are waiting to be explored.

LYNNWOODLAERSKOOLEDUPLEX Agter: Anja Schutte; Dané van den Berg; Inamari van der Walt; Isabella Oosthuizen; Mea Dafel; Karla du Toit; Gia Marais; Anika Viljoen; Anike Burke; Klara Strauss; Kayden Venter, Armand Vivier, Daniel Venter, Ruan Schalekamp, Liam Geringer, Milan Booysen. Eerstespan Seunshokkie EerstespanEerstespanEerstespanDogtershokkieRugbyNetbal Ons deel graag on hoogtepunte van die kwartaal 4 Personeellede het die Comrades Ultra Marathon aangedurf! Carlita Snyman behaal 3de plek by die Cowhouse fietswedren. Joy and Mia Chiang came first in the under 13 category of the SASMT Ensemble Competition Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem het We are extremely proud of our Primary School learners that took part in the North Gauteng Senior Science Expo

Giovanno

Viljoen Grade 10

Laerskool Pretoria-Oos se Junior- en Seniorkoor het ‘n uiters besige en suksesvolle koorseisoen agter die rug. Albei kore het praguitslae behaal in die ATKV-Applous kompetisie en landswyd 3de plek behaal. Gedurende Augustus het Osieland ook ‘n koorfees by die Afriforumteater saam met Jak de Priester aangebied. Verskeie laerskole is uitgenooi en drie aande van kinderkoorklanke saam met Jak, het vir ‘n uiters opwindende program gesorg. Ons Osies maak volgende jaar weer so! Koorfees MARAGON MOOIKLOOFStudentCouncil2022 - 2023 Amelia Mulunda Grade 11 Lwandle Mthombeni Grade 11 Nthombi Hlope Grade 11 Michael Kadiramwando Grade 10 Bianca De Sousa Grade 11 Matthew Collins Grade 11 Philip Carmichael-Brown Grade 11 Anya Kriel Grade 10 Calista Mentz Grade 11 Megan De Sousa Grade 11 Siyasanga Khoza Grade 11 Gerhard Kotze Grade 10 Chinemeze Umezinwa Grade 11 Michelle Steyn Grade 11 Sumari Terblanché Grade 11 Tumelo Maleka Grade 10 Dewald Beneke Grade 11 Mieke Theron Grade 11 Zander Vermaak Grade 11 Yanga Ngamla Grade 10 Kevin Gurwe Grade 11 Morero Sebola Grade 11 Munenyasha Chetsanga Grade 10 Emma Roets Grade 10 Layla Skinner Grade 11 Nicole Tchokova Grade 11 Zoe Chilinkhwambe Grade 10

Junior- en Seniorkoor

Matriekleerling,

Anje Nel was ingesluit in die finale Wêreld Junior Atletiekspan vir haar prestasie in die 400m hekkies. Die span het deelgeneem in Columbia by die Pascual Guerrero Stadium, Cali. Anje behaal ‘n vierdie plek met ‘n persoonlike beste tyd van 57.47. Die Rising Champions Challengers Cup Hokkietoernooi het vanjaar by Hilton College plaasgevind vanaf 5 – 8 Augustus. Affies het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem en wen die toernooi. Ons speel in die finaal teen Bloemhof en in ‘n strawwe, maar aanskoulike wedstryd wen Affies 1 – 0. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria. Mag julle ‘n besonderse suksesvolle termyn beleef. Die leerders is: President: Erin Pieterse Visepresidente: Esti Botha, Zia Boltman, Milla de Wet, Carli McDonald, Taryn van den Berg en Elsomé Thuynsma. Leiers vir 2022 - 2023: Cati Basson, Emma Boonzaaier, Mieke Booysen, Kelly Clarke, Éla De La Bat, Annalette Du Plessis, Sané Ferreira, Anlu Harmse, Lizé Henning, Lize-Mari Joubert, Lisa Kleyn, Danike Korf, Alzanne Kotzé, Suzét Le Grange, Minette Lourens, Lené Meiring, Mari Mennen, Nicola Meyer, Carla Myburgh, Alandré Pretorius, Carla Prinsloo, Isabella Rautenbach, Antoinette Robertson, Rumé Roets, Carla Van Jaarsveld, Alizé Wentzel en Johanni Wolmarans. Wêreld AtletiekJunior HokkieHoofleiers Hoogtepunte van die derde kwartaal

AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL WE CAN GIVE YOU THE COMPETITIVE ADVANTAGE IN SPORTS Contact us now for an appointment! 012 346 5289 | www myoptom co za | info@myoptom co za RightEye precisely measures the specific vision skills that affect reflexes, hand eye and eye foot coordination and more... Rugby Cricket Soccer Hockey Tennis Netball Softball Baseball Martial arts Anje Nel Erin Pieterse gee haar eerste toespraak.

Krugel,

Middel: Louis Kleynhans, en Tailor

Ruben Wehmeyer, Duard Stoltz, Rikus Steyn, Chrispin Buloze, William Odendaal, Quin Deetlefs, Jason Drysdale

Voor:

Gelderblom.

Daegen Webster, Frans Badenhorst, Stiaan Jacobs, Daniel Peck, Jayten Lubbe en MC Opperman.

Agter: Ruben Ruan

Vermeulen, Dewald Strydom, Tiago Pelser, Christiaan da Serra, Deronne Meiring; Mynard Swart en Wiesner Steyn. Voor: Zané Engelbrecht en Zanica Grobler. Agter: Mareli Voswijk, Rosa Nieuwenhuis, Angelica Humphries, Janiké Kruyshaar; Megan Venter, Ne-Reike Smit en Cecile Opperman. Voor: MC Opperman, Jason Drysdale en Erich Schultz. Agter: Rikus Steyn, Mandré de Jager, Chrispin Buloze, Ruan Vermeulen, Daniel Peck, Deronne Meiring en Louis Kleynhans. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Rugby Eerstespan Krieket LAERSKOOL WITPOORT Eerstespan Netbal THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za LORETO SCHOOL QUEENSWOOD The 3rd term at Loreto School Queenswood was all about kindness and gratitude. Gratitude to our family, friends, and community. We got together to share fun times for our inter-house athletics, and we were excited to get into the full swing of inter-athletics and athletics once again.

HOËRSKOOL WATERKLOOF Voor: Renier de Villiers (afrigter), Zander Thirion, Guillaume Marais (o.k), Chris Denysschen (skoolhoof), Cobus van Dyk (hoofafrigter), Tyler Veldman (k), Thorn Bester, Lukas Holtzhauzen (rugbydirekteur). 2de ry: Juanco Maritz, Francois Viljoen, Hernus Marais, Luan Brown, Zane Maartens, Etteen Jooste, Kennith Strydom, Caleb Mc Klein. 3de ry: Kevin van Staden, Ruben Odendaal, Dylan Immelman, Herman Viljoen, Robert Breytenbach, Reuven Ferreira, Jayd Austin, Dandré van der Merwe. Agter: Udét Momberg, Edrich Doman, Jean Jooste, Christof Luüs, Dale Arlow. Afwesig: Happy Makate. Voor: Jeanie Pienaar (hokkiedirekteur), Marco Grobler (k), Chris Denysschen (skoolhoof), Waldo Brits (o.k), Mark Lamprecht (afrigter). 2de ry: Rikus Liebenberg, Gideon Reyneke, Niel Voges, Heinecké Grobbelaar, Jean Meiring, Jordan Abbott 3de ry: James Tustin, Martinus van der Merwe, Pieter Senekal. Agter: Hanco Kruger, Keegan Booyse, Bernard Wentzel, Christiaan du Toit, Stévan Smit. Voor: Chris Denysschen (skoolhoof), Marze van Breda, Lara Resente, Soné Mokken (afrigter). Tweede ry: Nicola Wilson, Lika Booysen, Ammé Moller, Wayne de Kock. Agter: Mia van den Berg, Luané Smith, Sherize van Niekerk. Voor: Omari Pienaar Geyer (afrigter), Jeanie Pienaar (hokkiedirekteur), Clarissa Broos (k), Chris Denysschen (skoolhoof), Marike Carstens (bestuurder). Middel: Carlien Petzer, Sumari Els, Anke van Staden, Daniéla Greyling, Kiara Perold, Carmi Badenhorst, Ualize Truter. Agter: Ayla Kruger, Nadia Nel, Lisa van der Merwe, Richele Norval, Danika Janssen, Anelle Theron, Angelé Vogel. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters Pretoria: Shop 1, Burlington Building, 235 Church Street Tel: (012) 321 2442 Email: vskerk@vanschaik.com Hatfield: Protea Hotel Building, Cnr Burnett and Festival Streets, Tel: (012) 362 5701 Email: vshat@vanschaik.com Menlyn: Shop no. A62, Menlyn Retail Park, Cnr Lois Ave & Garsfontein Road, Newlands Te : (087) 106 7341 / 7343 Email: menlynretail@vanschaik.com Garankuwa: Sefako Makgatho Health Sciences University, Ground Floor Natural Science Building Tel: (012) 521 3882 Email: vsmedunsa@vanschaik.com EXAMS MADE EASY With the right stationery and the best study guide range from Van Schaik Bookstore. Study guides are available in different subjects and grades.

LAERSKOOL GARSFONTEIN Garsie Landloop Koor Jukskei Gauteng Noord-Spanne Senior Koor tydens Eisteddfod Junior Koor tydens Lentefees Laerskool Garsfontein senior revue wen hulle afdeling by DieKaleideskoop!volgendeatlete het aan die Landloop SA Kampioenskappe deelgeneem. Baie geluk aan die volgende kinders wat die Noord Gauteng spanne behaal het. Revue DogtersSeuns Leiers 2023 LAERSKOOL TYGERPOORT

HOËRSKOOL GARSFONTEIN Baie geluk aan ons nuwe leiers vir 2023! President-JoubertRaynor Presedent-Fonesca-HattingdaSkye Seuns: Mohammed Aslam, Gustav Beer, Aiden Booysen, Lucian Booysen, Heinrich Cloete, Pierre de Ru, Heinrich de Villiers, Ruben Errenrich, Nicallen Gabrielsen, JC Goosen, Alexander Gouws, Kyle Holtzhausen, Raynor Joubert, Hendrik Kruger, Rion le Grange, Dumi Motshwene, Ambrose Potgieter, Cassie Prinsloo, Wilan Tollig, Gerhard van der Linde, Hanno van der Watt, Abri van der Westhuysen, Corni Viljoen, Carel Willemse, Dean Wolmarans. Dogters: Zané Barnard, Kristen Boshoff, Skye da Fonseca-Hattingh, Mia Deist, Kara du Preez, Ilse Engelbrecht, Tanisha Eyberg, Ianthé Fölscher, Nika Hersensohn, Miné Kotze, Helene Kruger, Mariné Lourens, Robin McClaren, Karmi Momberg, Catelynn Nel, Lisa-Ann Pretorius, Marjoné Pullen, Tuané Rademan, Lize-Marie Rheeder, Milandi Snyman, Vaneshka Stofberg, Francé Swanepoel, Sumarie van der Merwe, Xandri van Niekerk, Zieke Vermeulen, Liné Wissing.

LAERSKOOL MENLOPARK

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel ook ons eerstespanne met trots. Eerstespan Netbal Eerstespan Rugby Hokkie Eerstespanne Laerskool Menlopark se eerste hokkiespanne eindig beide 4de by die Super12 toernooi. Laerskool Menlopark eindig algeheel 3de by die Super 12. ‘n Suksesvolle jaar vir Laerskool Menlopark se eerste rugbyspan van 2022. Resultate: Hulle eindig top 4 in Super 12; Liga wenners A2 Bond; Stadsbeker Naaswenners; Eindig 2de uit 78 skole en wen 16 uit 19 wedstryde vir die jaar. Die eerste netbalspan van Laerskool Menlopark verwerf ‘n silwer medalje by die Gauteng kampioenskappe asook ‘n silwer medalje by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Baie geluk. Student Council 2023 Mashile Matsebatlela Head Boy Schamir Ilunga Mathi Bulundwe Nicholas Karandis Nicola Wagner Cara Harradine Wasim Moris Leila du Bruyn Marli Jacobs Liyema Damane Sita RampershadDillan van WykChadleigh JohnsonJeneVenter Nanda Mavhungu Zonique Boonzaaier Dario Angelucii Mateo De Gouveia Amy Müller Head Girl Alexander Greenan Deputy Head Boy Mikhulu Ben-Mazwi Deputy Head Girl

Voor: Daniel Grobbelaar, JW Erasmus, Izak vd Linde, Cilliers Snyman, Paulie Barnett, Ruben Sutherland, Niel Venter, Sebastian Matthysen, Josh Colett, Wilhelm du Preez. Agter: Janco Otto, Johannes Maas, Reinhardt Snyman, Mnr. Cobus Cloete, Nico Auret, Conrad Ehlers, Jan-Willem Pienaar, Alexander vd Walt, Dewald de Graaf, Heinrich Claasen, Ethan Louw, Mnr. Tommie Rademeyer, Luhan Hattingh, Reghardt Terblanch.

Voor: Melandri Müller en Mia Jansen. Middel: Lianè de Wet, Elke van Biljon, Mianke Steyn, Micke jv Vuuren, Emma Brits, Lisa Reyneke, Zoë v Staden, Emma Strydom, Sumè Fourie, Anke Basson, Aliah Smit, Luanè Erasmus. Agter: Janco Otto, Karl Paul, Johannes Maas, Izak vd Linde, Hugo Coetzee, Daniël Grobbelaar, Conrad Ehlers, Reinhardt Snyman, Jeandrè Gerber, Andrè Grove, Nico Auret, Ruben Steenberg, Ben Tucker, Callum Wessels, Juf. Andrionette Bester, Migael Scholtz (Afrigter).

Voor: Melandri Müller, Anina de Waal, Mickè jv Vuuren, Annerike Heyneke. Agter: Mnr. Johan Roets, Luanè Erasmus, Heike Swart, Lily Mae Botha, Mianke Steyn, Zoë van Staden, Juf. Anja van Huyssteen.

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK Baie geluk aan ons nuwe Matriekraad vir 2023! DannhauservdMerweDylanSchutteRuanPretoriusAnikaDeKlerk ErasmusMegan SchutteMienkeSwanepoelLilan Mia vd Heever Rulé vd Merwe YamileStuartScholtzLara MiaUys OerlemansRijanlivanMartieWyk MicaelaMaas CoetzeeShani MalanZani vanReghardtBiljonJubertErweeTeganduPlessisCharlonéNeuhoff BenjaminStrydomMichaelBritzDaniquedeSouzaEraselBoervanduVenterReickeHannoToitStefanderBijlCariBellingan MotileniCeronioAdriaanVenterKenoRaathValDinah EngelbrechtChrisPeterLouwNienckeBloemIsabelleduPlooyWolmaransJordaanGerardLubbeJankoRuanAnjaTromp JvPretoriusKubhekaGerhardCrousKagisoThinusCynellRensburg PretoriusBarbaraMichielPietersBernuMaasduToitIsabellaPotgieterStrydomMarcoHanruSteynLandmanChardiSnyman MawandePieterseAntonieMbonaniShelizadeWetEnnésZietsman GreylingMilandriRegardtBehrensDawidGroblerSchutteKristine LambrechtsRoussouwViljoenDivanJansonKarlienLanaVerster Hoofseun Dagbestuur Dagbestuur Dagbestuur DagbestuurDagbestuur Hoofmeisie Dagbestuur Dagbestuur Dagbestuur Dagbestuur Dagbestuur MAKE IT AddPERSONALISESPECIAL!IT!theschoolsname quotes@aspirebranding.co.za | 076 538 4102 ORDER YOUR GRADE 7 JACKETS Baseball Jackets, Sneakers, Hoodies, Caps, You name it B RA N DI N G A SPI R E

Front: Phemelo Tshukutswane, Nelisiswe Masango, Didintle Sekgothe, Gabriella Assumani, Vanessa Malaza. Back: Keamogetswe Huma, Gabriel de Ruiter, Resego Mello, Bernedene Bates, Ntsako Mhinga.

First Team Soccer Girls

Hierdie produksie sou nie moontlik gewees het sonder Juffrou Sandrinette Pretorius, Me Annelie Broodryk en Me Debbie Goosen se visie nie. Die leerders het hulle absolute beste na die verhoog gebring en lewe gegee aan hulle tema “How to build a dancer”.

Sumien le Hanie A+

Na talle laataande en ure se oefening agter die rug behaal Laerskool Boerefort se Senior revue 3de plek tydens die Kaleidoskoop kompetisie in die Staatsteater. Die Senior revue het in 2019 deurgedring na die finale, maar dit is die eerste keer in 15 jaar wat ons ‘n plek behaal het. Dit is ‘n riem onder die hart dat ons na 2 jaar a.g.v. Covid-inperkings en geen kultuur-aktiwiteite dadelik weer in die finaal was en ‘n plek behaal het in dié gesogte kompetisie. Dit is lekker om te beleef dat soveel mense, asook die organiseerders van die kompetisie, opreg saam in ons vreugde deel.

LAERSKOOL MAGALIESKRUIN BOEREFORTLAERSKOOL Graad R Eisteddfod Presteerders

Ulrich Schiller A+ Stefan Viljoen A

Kaleidoskoop Kompetisie

We have won the Football Association of Pretoria Primary Schools (FAPPS) league. Thank you to our dedicated coaches for all your hard work and ensuring that the learners make it through. To our parents, thank you for always being present and involved in the children’s soccer games. To the learners - your hard work is unmatched!

Elsa le Hanie A++

Term 2 - Top 10 Gr 7 learners

Senior Revue

Me. Nila Dartnall, Amoné Brits, Karla Jordaan, me. Anke Schoeman. Agter: Zinhle Skosana, Dané Smit, Ilunke Nell, Ontlametse Rammutla, Onkarabile Molekoa, Zeldenique Scheepers.

Mia Cilliers

Voor:

Kylie

Montana vs Nelspruit 17-27

Baie geluk Mia. Die Monties is trots op

Die o.16A-span het Saterdag, 27 Augustus, aan die Noordvaalliga finaal teen Nelspruit deelgeneem. Die manne het baie mooi gespeel en ons Montieharte klop warm!

Drieë: Eduard Retief, Devan vd Merwe en Divan Nel Doelskop: Devan van der Merwe

GeldenhuysChristopher het die naweek van 5 September 2022 die deelgeneem,fiRedenaarsKans!Vatterssenalerondteen ‘n uitmuntende A++ verwerf. opDieChristopher.WelgedaanMontiesistrotsjou!

aksie ! HOËRSKOOL OVERKRUIN Voor: Dillen du Preez, Benjé Kok, mnr. Marius Stander, Jamie Felix, mnr. Jaco Jacobs, Dillan Turnbull, Cobus van Taak. Tweede ry: Jameal Tamboer, Kevin Thaba, Christiaan Struwig, Clive Bampoe, Aswen Rademeyer, Anthony Phiri. Derde ry: Ruan Lourens, Siya Nyandeni, Seapo Ramotebele, Justin Scheepers, Neo Bampoe, Luyolo Doyi, Oarabile Mbewe. Agter: Jo-Henco de Klerk, Justin Kunz, De Wett de Jager, Liso Ndokweni, Ethan Odendaal. Voor: Ruan Hattingh, me. Shanell Pretorius, Jihann-Asj de Villiers, Divan Hattingh, mnr. Riaan Smith, Lancelot Gilbert. Agter: Koketso Seabi, Francois Cronje, Russel Zimbwa, Luke Stoltz, Ruben Hattingh, Gerhard Oosthuysen, Ntsako Mahole, Ethan Mahlaule, Tinashe Chikari, Dolf van Zyl.

Ons skaakspelers het die Monties se naam hoog gehou Saterdag, 27 Augustus, tydens die “Gauteng Top Schools”. Die Monties het 2 wedstryde verloor en 2 gewen. Ons eindig algeheel tiende in Gauteng, uit 21 skole, dit wil gedoen wees! Dankie vir jul harde werk en deursettingsvermoë. Julle maak ons Monties trots.

Christopher Geldenhuys

Lange, Carla Britz, Megan

Baie geluk aan elke speler, afrigter, ouer en ondersteuner met hierdie mooi prestasie!

HOËRSKOOL MONTANA 12 Monties word gekies vir ASA Kampioenskappe O.16A Rugbyspan naaswenners in Noordvaalliga nie!kansvattergewonegeenChristopher Skaak Gauteng Top Skole Mia een van SA top 50 ruiters D/14: Lené Maartens, Sioné Nel, Cheré Erasmus D/15: Chie-Ann Grahan D/16: Izandri Jacobs D/17: Mischke Steenkamp D/19: Nerize de Beer S/15: Marcel Brits, Gordon Schoombee S/16: Naas de Beer S/17: Ivan du Plessis Christiaan van den Berg is as reserwe aangewys by S/14. Baie geluk, ons is trots op julle en hou vir julle duim vas. Die volgende Montie landloopatlete is ingesluit in die AGN-landloopspan om op 17 September deel te neem aan die ASA Kampioenskappe te Rustenburg.

Elsje

Skaakspan in

Meagan Pelzer, Rochelle Dormehl. Agter: Shanirah Ibrahim, Luyanda Mabaso, Jeanica Bosch, Onkgopotse Ntsoane, Snipes Ntekati. Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan NetbalEerstespan Rugby Eerstespan Hokkieseuns Eerstespan Hokkiedogters

Mia Cilliers is gekies om aan die Western Mounted Games se Elite Invitational Event as ‘n lid van die land se Top 50 ruiters deel te neem. Hierdie spesiale nasionale kampioenskappe vind plaas 4 en 5 Oktober by die Afridome skougronde in Parys. Hierdie is regtig ‘n besondere prestasie, aangesien hierdie Top 50 nie net uit skoolkinders bestaan nie.

Voor: de Steinberg, de Kock, Medjkane,

Me. Shanell Pretorius, Monique Nel, Simoné de Koker, Tiara Nel, me. Anneke Barnardo. Middel: Chloe

Matriekraad 2022 HOËRSKOOL OOS-MOOT

Elsje StygerAmelie Kruger

Mehlrend du Plessis Druppelvoog

Avril NormanMelissa KappRasché Gouws

Charl Marais Markus Mc Donald Wian Pienaar

Jéan Goodey

Mirca-Lee Oosthuyzen Akademie

Delia Steyn Hoofmeisie

Donovan Cronjé Kultuur

Matthew Burnett Hoofseun

Noelanie Smit Druppelvoog Deidre Barnard Mia de Beer Milah de

JeaquesVilliersBarnard

Wikus Boshoff Akademie

Steffie Louw Kultuur Gert-Hendrik Grobler Sport

Micyla Botha Sport

Stephan Steyn Auwke Theron

Zané du Toit

Suané Dekker

Heino Beneke Ruben Bezuidenhout Paul Erasmus

Krieket Resultate

Hector Masango 70 lopies. Carlo Schmahl 33 lopies. Nardus Jansen 2 paaltjies. Tyron Jv Noordwyk 2 paaltjies. Eduan kritzinger 1 paaltjie Elden Potgieter ontvang ook sy eerstespan baggy

Wonderboom wen met 52 lopies

Eerstespan vs Pretoria-Noord

Wonderboom wen met 115 lopies

Wonderboom wen met 195 lopies

Eerstespan vs HTS John Vorster

Dwight Stoman 61 lopies. Franco du Plessis 59 lopies. Elden Potgieter 5 paaltjies.

We look back to our winter sport season for 2022 and proudly share our first teams. 1. Elzaan van der Westhuizen 2. Julita van Loggerenberg 3. Jazelle Lubbe 4. Jemma Stassen (k) 5. Milane Swart 6. Melanie Ludeke 7. Kay-Lynn Coertze (k) 8. Esmari Barnard 9. Alzahn van der Lith 10. Karly Nyembe 11. Heilie-Mire Gerber 12. Gabriella Bredell 13. Keira Venter 14. Boitumelo Maphelela 1. Logan Barkhuizen 2. Benjamin Coertzer 3. Daniel Meyer 4. Katlego Lebelo 5. Henroe Colyn 6. Janu Olivier 7. Jovhanne Conradie (k) 8. Lino Fouche 9. Milan Le Roux 10. Rohan Pieters 11. MJ Wolmerans 12. Jan-Paul Smit EerstespanMasegoEerstespanHokkiedogtersKrieketSeleka is verkies to die Top 35 SA o.16 Netbalspan Nardus Jansen, Franco du Plessis en Tyron JV Noordwyk SchmahlDivan Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne en presteerders met trots. o.16 Netbal Netbalspan Eerste Krieketspan

Eerstespan vs Overkruin

Hector Masango 83 lopies. Dwight Stoman 55 lopies. Nardus Jansen 5 paaltjies. Justin Helena 4 paaltjies

Music Basi Personalise it! Make is your own - add the schools name on the back ORDER YOUR MATRIC WEAR Personalised Baseball Jackets, Caps, Sneakers, Hoodies, and more. 076quotes@aspirebranding.co.za5384102 B RA N DI N G A SPI R E Op 4 Augustus 2022 was HTS John Vorster se nuwe JV-raad ingehuldig. Daar was baie opgewondenheid in die lug en elke JV-raad tesame met hulle ouers het die aand geniet. Baie geluk aan die nuwe leerlingraad 2022/2023. Mag die nuwe JV-raad onder leiding van Johan Walker as voorsitter, fantastiese werk doen! JV-raad vir 2023 HTS JOHN VORSTER DeMarkoSwardtDeclanDuPreezCassieOosthuizenAjankeJoubert HavengaMarlizéJohanNormanTylerMeyer OberholzerZaylee-AnnOlwagePieterNeeltjéMöller MatthewVenterJohanSpiesEwaldNaudé vanXanderVisagieCjJaarsveldDeonPetzer RothmannEduanZanderCoetzeeChristianSadler SmalbergerArnoBraydonDeLangeDamianSilvey LindokuhleKatelynneJohannWalkerDeVosSkosana SlankamenacCharlesNunesJoséFrenchAlek CarstensMichael JvRubenVuuren BezuidenhoutJunade KrugerJustin BezuidenhoutAnastasia ChristieXander CoetzeeJolene DeTamerynBastos DeCharlesJager

Geluk aan die volgende twee leerders wat Suid-Afrika verteenwoordig in akrobaat. Lenka Jordaan Gr 5 Janae Mulder Gr 6 Mooi so julle, Vorie trots!!!!!

LAERSKOOL VOORPOS

Ons deel graag fotos van ons leerders wat aan die Kunswedstryd by Laerskool Hermanstad deelgeneem het. Dit

Akrobaat

Mia Rynners, Jessica Serwa, Jessica Watt, Kayla van der Merwe, Simoné van der Merwe, Chanél Strôh, Ané Reis, Lineze Trollip, Arustha van Eck, Denicia Waggenaar, Cassey Botes, Lucille Zenge.

Yolanda Pretorius, Jessica Serwa, Miané du Plessis, Mia Rynners.

Eerste Seuns Tennisspan

Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots. Eerstespan

Voor: Hardus Naudé, Keagan Joubert, Joshua Kinnear, Ficardo Morgan, Charl Otto, Estiaan van den Heever, Jan-Lodewyk Enslin. Agter: Troy Bester, Frank van der Westhuizen, Mnr Johan Kotze, Jayden Kruger, Werno Fourie.

Heino Schuster, Dirkie Grobler, Estiaan van der Heever, Jp Thomas. SagtebalEerstespan Krieket

Eerste Dogters Tennisspan

LAERSKOOL DANIE MALAN

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.