Kimberley Girls’ High School’s provincial achievers
We are incredibly proud to congratulate our talented hockey girls on their selection to the Northern Cape Provincial Teams for 2026!
Your dedication, hard work, and passion for the game have paid off. We wish you every success as you represent the Northern Cape on the provincial stage. Play with pride, determination, and enjoy every moment of this incredible achievement!
HOËRSKOOL DOUGLAS
Hoërskool Douglas se provinsiale verteenwoordigers
Hartlike gelukwense aan Willem Nel (links) en Louhan Jooste (regs) wat aan die Cravenweek vir Griekwas gaan deelneem.
Baie geluk aan Thomas French (links) en Keanan Toly (regs) met hul verkiesing tot die Griekwas o.16-plattelandspan!
Baie geluk aan Marianke van der Merwe wat ‘n uitstekende 7de plek in die Noord-Kaap tydens die ATKVredenaarskompetisie behaal het.
LAERSKOOL EUREKA
Laerskool Eureka blink uit op provinsiale vlak
het ’n silwer medalje behaal by die Suid-Afrikaanse Grieks-Romeinse Stoei Kampioenskappe!
geluk met hierdie resultaat – jou harde werk en deursettingsvermoë maak ons baie trots!
o.13B Noord-Kaap Hokkiespan
Amé van Aswegen
o.13B Noord-Kaap Hokkiespan
Nina de Klerk
o.13 Noord-Kaap hokkiespan
Adriaan Strauss
Izak
Baie
o/12 Netbaldogters gaan Upington toe om Eureka te verteenwoordig in Noord-Kaap uitspele. Baie sterkte aan julle, ons is baie trots op julle.
Baie geluk aan ons leerders met hul ongelooflike prestasie met Cravenweek! Gekies vir Griekwas | 0/12 A, Luhan du Preez,Gekies vir Griekwas | 0/12 B, PJ Murray, Gekies vir Griekwas0/13 A, Theodore Hattingh en Marcerano Davids.Eureka is SUPER trots op julle!
Baie geluk aan die volgende leerders wat hul Erekleure in Koor ontvang het! Graad 7 Erekleure: Niel de Wit, Zoëy Fourie, Kristin Mackenzie, Lindie Uys, Jacques Fourie. Julle harde werk, toewyding en liefde vir musiek maak ons trots! Hou aan om jul stemme te laat skitter!
LAERSKOOL ORANJE-NOORD
Laerskool Oranje-Noord blink uit op provinsiale vlak
Rooiby Superstars! ‘n Besonderse prestasie waarop ons ongelooflik trots is! Na drie dae van intense kompetisie tydens die Noord-Kaap Uitspele, het ons o.13A- en o.12A-Netbalspanne uitgestaan en albei as wenners geëindig. Eerste in die Noord-Kaap! Hierdie uitsonderlike prestasie het vir beide spanne ‘n plek verseker by die SASN Nasionale Skolekampioenskappe wat van 23–25 Julie 2026 in Middelburg, Mpumalanga aangebied word.‘n Opregte woord van dank aan elke afrigter vir julle toewyding, harde werk, ure se voorbereiding en waardevolle insette.
Julle passie en ondersteuning het ‘n groot rol gespeel in hierdie sukses. Aan elke speler: Julle het met vasberadenheid, spanwerk en trots gespeel. Ons is super zoom trots op elkeen van julle! Baie geluk en alles van die beste vir die Nasionale Kampioenskappe!
Baie geluk met die volgende besonderse rugbyprestasies! Griquas o.12 A + B Rugbyspan Vertrek op 21 Junie na Kimberley vir die oefenkamp. o.12A - HD Dege, o.12B - Dylan Kriel, o.12B - Adriaan Carstens, o.12B - Ewan Botes. o.13 Suzuki Griquas Cravenweekspan. Vertrek gedurende die skoolvakansie, 27 Junie, na Bloemfontein
Dine Joubert o.21 Skiet (Liga 4) Pistool, Sportskiet
S.G. Jacobs o.15 Rugby Afrgri-week
Ivan Haarhoff o.15 Rugby Spar-week
L.W. Joubert o.18B Platteland Hokkiespan
Daniël Lüttig o.17 Rugby Spar-week
Estelien Maritz o.18B Platteland Hokkiespan
Esmie v Rooyen o.16 Noord-Kaap Hokkiespan
Lorika Stewart o.14 Skiet (Liga 4) Sporter
Marnus de Jager o.16 Rugby Grant Khomo
Xander Olivier o.17 Rugby Spar-week
Eldonice Nthoba o.16B Platteland Hokkiespan
Dehan Lubbe o.15 Rugby Spar-week
Jessica Oberholster o.16B Platteland Hokkiespan
Arno Wort o.16 Rugby Stedelike span
Carla Uys o.18B Platteland Hokkiespan
Janik Schreuder o.21 Skiet (Liga 4) Sporter
J.F. du Plessis o.18 Cravenweek Rugbyspan
Bul Rademeyer o.18 Cravenweek Rugbyspan
Karabo Ntseare o.17 Afgri-week Rugbyspan
Jadrien Mitas o.18 Akademieweek Rugbyspan
Hayley Wedderspoon o.19 Jaguars Vrystaat Netbal
WELKOM-GIMNASIUM
Welkom-Gimnasium gereed om op provinsiale vlak mee te ding
Lyle Afrikaner o.18 Cravenweek Rugbyspan
Maemane o.15A Afgri-week Rugbyspan
Mpho Mokan o.16 Akademieweek Rugbyspan
Jughon Juries o.18 Akademieweek Rugbyspan
Karabo Kondile o.19 Jaguars Vrystaat Netbal
Ruchen Daniels o.18 Cravenweek Rugbyspan
J.C. Fitzgerald o.15B Afgri-week Rugbyspan
Bino Lekheto o.16 Akademieweek Rugbyspan
Gimo Naftal o.18 Akademieweek Rugbyspan
Khensani Mkhabela o.19 Lynx Vrystaat Netbal
Tumelo Hlakoane o.18 Cravenweek Rugbyspan
Booyens o.16 Akademieweek Rugbyspan
Luciano Thokoa o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Mmhoko Chaka o.14 Jaguars Vrystaat Netbal
Ave Schalk o.18 Cravenweek Rugbyspan
Rico Schoeman o.15B Afgri-week Rugbyspan
Carl Willemse o.16 Akademieweek Rugbyspan
Henré Rossouw o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Jenique Swart o.14 Cheetahs Vrystaat Netbal
Cole Brown o.18 Cravenweek Rugbyspan
Dylan Coetzer o.17 Afgri-week Rugbyspan
Hayley Docherty o.14 Lynx Vrystaat Netbal
Reagen Krige o.18 Cravenweek Rugbyspan
Welman o.17 Afgri-week Rugbyspan
Wetsie Moloi o.16 Akademieweek Rugbyspan
Sizwe Ncaba o.15 Vrystaat Gholfspan
Cravenweek Rugbyspan
o.16
Moalusi o.15 Vrystaat Gholfspan
Henrico
Mbono
C.J. Swart o.15B Afgri-week Rugbyspan
Jayden Docherty o.17 Afgri-week Rugbyspan
Liam Marais o.17 Afgri-week Rugbyspan
Hloni Galeboye o.16 Akademieweek Rugbyspan
Divan
Lorenzo Victor
Akademieweek Rugbyspan
Hlombe Mamane o.18 Akademieweek Rugbyspan
Thlako Lesibe o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Buhle Mbethe o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Thabiso Morabe o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Jayden Moaludi o.16 Grant Khomo Rugbyspan
Jayden
Munro Heiberg o.18
Jadewin Solomons o.18 Cravenweek Rugbyspan
WELKOM VOLKSKOOL
Welkom Volkskool blink uit op provinsiale vlak
ST. DOMINIC’S COLLEGE WELKOM
St. Dominic’s College Welkom Provincial Representative
HOËRSKOOL KALAHARI
Hoërskool Kalahari vier provinsiale spanverkiesings
Baie geluk aan ons hokkiedogters met hul uitstekende prestasie om vir die platteland-spanne gekies te word! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het beslis vrugte afgewerp.
Voor: Neymar Swartz,Marnus Haasbroek en Ben Swart. Agter: George Ferreira, Oratile Thomas, Nicolas Goosen, Quillan Kleinkie en Renier Taute.
Baie geluk aan die volgende o.13 hokkie-dogters wat in die onderskeie Noord Vrystaat hokkiespanne opgeneem is. Ganelle Jacobs, Zanthé du Plessis, Kelsey Smith, Christili Cronje, Ellamae Ballot en Dominic Ferreira. Hierdie meisies gaan gedurende die Junie-Julie skoolvakansie aan die onderskeie Nasionale toernooie te Johannesburg deelneem.
Landloop
Rynhard Lavarack Landloop
Kiara Olivier Landloop
Chanel Coetzee
Landloop
Danny Nieuwenhuis
o.12 & 0.13 Griffons rugbyspanne
Free State Netball Team o.17 Cheetahs
Laurash-Joyce Anyisha
Courtney Malouly (o.14-span), Maruschka Venter en Waylene Williams (o.18-span), Mikayla Brits (o.18-span nie-reisende reservaat).
o.16XV Span Agter v.l.n.r: E. Oosthuizen; R. Thokoane; E. Lochner; R. Davids; G. Bekker; D. Fourie ; Voor v.l.n.r: L. Uys; C. Aucamp; T. De Bruyn (c); R. van der Merwe (coach); D. Linde (o/k); C. Steyn; L. Knauff
o.16 Grant Khomo span.Voor: S. Mdunge, T. Fourie, R. Williams, A. Piek, TJ. Makarra Middel: S. Pretorius, J. Els (O/k), V. Casling,T. Kers(K), A. Swiegers, L. De Beer, J.Carlisle. Agter: K. Oneyche, J. Erwee, Z. Manana, J. Gouws,K. Bender, Z. Jv Vuuren, C.Swart, T. Griffiths, L. Kruger, L. Mathafeng
JC Coetzer and Connor le Gassick participated in the South African National Swimming Championships in Gqeberha from 14-18 April and did exceptionally well. Connor made it into three B-finals, and JC made it into one final. This is an outstanding achievement as they had the opportunity to swim amongst some of South Africa’s best swimmers and Olympians.
Sterkte aan Rupie Bester wat gekies is om deel te neem aan die ITTF Afrika Jeugkampioenskappe vanaf 20-26 Julie in Accra, Ghana. Congratulations to Xavier Branco who participated in the Junior Nationals competition in Somerset West from 26-28 March. He captained the team that won 1st place, and he also won the trophy for Top Goal Scorer of the Tournament for the men’s section. Xavier has also been selected for the South African team travelling to the World Championship in Turkey from 16-25 July, and has been nominated as captain for this team as well.
GREY KOLLEGE
Baie geluk aan die 53 spelers, asook die afrigters, wat vir die Suid-Vrystaat Provinsiale spanne gekies is! Ons is ongelooflik trots op julle.
16A Hokkie
18A Hokkie
18B Hokkie
16B Hokkie
14A Hokkie
14B Hokkie
HOËRSKOOL FICHARDTPARK
FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL
Tsatsi Feni-Botes
Hokkie & Netbal
Ané Hoffman o.13 Netbalspan Elmi Spies o.13B Hokkie Mia Saaiman (nie-reisende reserwe)
We are extremely proud to announce the selection of two of our talented hockey players, Keabetswe Motlhamme and Bohlokwa Molise, for the Northern Free State Hockey Team. They will be travelling from 27 June until 1 July 2026 to Boksburg.
Players selected for the U 16A Eastern Free State team is Reatile Xaba, Tlotliso Tlali and Moeketsi Motaung. Mr Langeveldt has also been selected as the coach of the u.16A Eastern Free State Rugby Team. The team will participate in the prestigious VKB Week Tournament, taking place from 28 June to 1 July in Frankfort.
Madimakatso Mofokeng selected for NFS u.18B Girls Team!
A proud and exciting moment as we celebrate the incredible achievement of Madimakatso Mofokeng! Through her determination, skill, and passion for the sport, she successfully earned her place in the Northern Free State (NFS) u.18B Girls team for 2026.
According to the official team list, Madimakatso represents NCH Bethlehem and is part of the Platteland region—an achievement that reflects both her individual talent and the strength of her development. The team is expected to tour later this year, with final tour dates and arrangements still to be confirmed.
PRIMÊRE SKOOL UNIVERSITAS
Primêre Skool Universitas skitter op provinsiale vlak
Jannie Els o.16 Grant Khomo Rugbyspan o.16 Grant Khomo Rugbyspan
o.15 Vrystaat Netbalspan
o.16 Vrystaat Netbalspan
Lourens Roux o.18 Cravenweek Rugbyspan
o.17 Akademieweek Rugbyspan
Ruan Heunis o.16 Akademieweek Rugbyspan
o.17 Vrystaat Netbalspan
HOËRSKOOL TRIO HIGH SCHOOL
Hoërskool Trio High School skitter op provinsiale vlak
Rugby Griffons o.15
Anthonie Pelser
Griffons o.15
Cilliers Richter
Daniel Fourie
Dawid Pretorius
Donté Herbert
Griffons o.15
Janco J van Rensburg Rugby Griffons o.15
Kirstein Kruger Rugby Griffons o.15
Kyle Werth
Rugby Griffons o.15
Lebo Seitshiro Rugby Griffons o.15
Morai Segola Rugby Griffons o.15
Mosebi
Stemmet
Witt
Griffons o.16 Alex de Witt
Griffons o.16
Andi Greyling Rugby Griffons o.16
Ethan Gordon Rugby Griffons o.16
Jaden Malherbe
Rugby Griffons o.16
Joaquin Peters
Griffons o.16
Strydom
Griffons o.17
Damian Hartman
Griffons o.17
Dillan du Preez
Griffons o.17
Lukhanyo
Tawanda Mtetwa
Griffons o.17
Teagan Mc Creanor Rugby Griffons o.17
Thoriso Seloane
Henno Kruger
WJ van
Liané Naudé
Liané Naudé
Christiaan Botha Hokkie o.14A NVS-Spelers
Christiaan Engelbrecht
HOËRSKOOL TRIO HIGH SCHOOL
Hoërskool Trio High School skitter op provinsiale vlak
JORDANIA PRIMÊR
Jordania Primêr vier provinsiale spanverkiesings
Jordania se o.13A netbalspan was op Vrydag 5 Junie 2026 tydens die Vrystaat Netbalkpioenskappe in Welkom as Vrystaat Kampioene gekroon. Hul was onoorwonne gedurende die Wesgrow Netballiga asook die TBM Netballiga. Jordania is baie trots op hierdie dogters se puik prestasie. Ons wens hierdie dogters alle sterkte en seën toe vir die SA’s wat in Mpumalanga (Middelburg) sal plaasvind op 24 & 25 Julie 2026.
o.11A-Rugby Wesgrow Ligawenners.
Hokkie o.16A NVS-Spelers
Bethabile Ntuka
Hokkie o.16A NVS-Spelers
Damian Henderson Hokkie o.16A NVS-Spelers
Josh van der Walt Hokkie o.16A NVS-Spelers
Lyle Buffel
Hokkie o.16B NVS-Spelers
Charmaine Ferreira Hokkie o.16B NVS-Spelers
Elé Conradie Hokkie o.16B NVS-Spelers
Lillibeth Steyn Hokkie o.16B NVS-Spelers
Miché Penton Hokkie o.18A NVS-Spelers
Kaylie Steyl Hokkie o.18A NVS-Spelers
Khumo Nkabinde
Hokkie o.18A NVS-Spelers
CJ Roberts Hokkie o.18A NVS-Spelers
Jeandré Bronkhorst Hokkie o.18A NVS-Spelers
Renaldo Capazorio Hokkie o.18B NVS-Spelers
Danica Fourie
Hokkie o.18B NVS-Spelers
Zinidine Engelbrecht Hokkie o.18B NVS-Spelers
Jenna-May Davis
Voor: Zane Fourie, Jandré van Deventer, PD Weyers, Juan Botha, PG van Wyk, Jordaan van Heerden en AJ Olivier. Middel: Ernst Bonthuys, MJ Kemp, Amo Khoza, Strauss von Moltke, Libalele Radebe, Dricus de Jager, CJ Briel, Mihan Botha en Juandré v.d Walt. Agter: Mnr. Stefan Bester, Renier Grobler, Isra Wilke, Janro Jooste, NJ Oberholzer, Ben Rheeder, Marcus Fourie, Letlotlo Mokoena en Mnr. Dian van Wyk. Afwesig: Dandré Visagie.