AWSUM March Edition - Pretoria & Centurion 2022

Page 1

PRETORIA & CENTURION

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY


KERVAN ARMS COMBO

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON

KERVAN PCP AIR RIFLE HAWKE 6-24X56 SCOPE 30MM SCOPE RINGS SILENCER 1X TIN PELLETS/SLUGS PELLE ALU-PRO BIPOD 6.8L 300BAR CARBON AIR TANK + FILL STATION

R20 000

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

SUR 2004 COMBO INCLUDES 20 BLANKS

SUR 2608 COMBO INCLUDES 20 BLANKS HOLSTER

R1100

R1500 KEMPTON 010 023 0289

BAREDDA S56 COMBO INCLUDES 20 BLANKS HOLSTER

R1999

WWW.TACTICALDEFENCESTORE.CO.ZA

PRETORIA 012 023 0528

Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop. ‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

diere seermaak; of

skinder of ander kinders seermaak.

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

Is baie kompeterend;

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

OUR TEAM Editor

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand

Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Kim Burgess: kim@tiemedia.co.za Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za Advertising Coordinator Adrienne Martin: awsumads1@tiemedia.co.za Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd 021 000 1705 www.awsumnews.co.za 29 Regional pages: Find us Awsum School News


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.

LAWNMOWERS


AWSUM gesels met PRETORIA HIGH SCHOOL FOR GILRLS

YS’ HIGH)

ULRICH LE ROUX (PAARL BO

Equestrian

YD

TOP MATRIKULANT LANDSW

Congratulations to Hannah Rabie, who was awarded 1st place at the Western Mounted Games Nationals in Parys, Sanesa Level 1. This is an incredible achievement!

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys. Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging. Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas. Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk.

Hannah Rabie

Inter-High Athletics Congratulations to Noluthando Dlamini who broke the Girls 3000m Interhigh Record at the C Bond Interhigh held at Pilditch.

Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse.

Underwater Hockey Tournament

Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik.

Congratulations to Ayanda Tshabalala who has been selected to participate in the South African Junior National Underwater Hockey Tournament as part of the Gauteng North Underwater Hockey Provincial Team. The tournament will be held from the 31st of March to 2nd of April at Generations Aquatics Centre, Somerset West, Cape Province.

Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer. Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing. Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed. Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan. Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk.

Noluthando Dlkamini

Ayanda Tshabalala

Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

MARAGON MOOIKLOOF Atletiek

Letlotlo Dagane

Amy Lee Groen

Abbigail Denyschen

Darrin Mokuena

Usiphile Sifelani

Adriaan Lira

Gabrielle Castleman, Abbigail Denyschen, Tayla Cunningham & Jade Coburn



AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL 102-Jaar Eeufeesdinee Afrikaanse Hoër Meisieskool het haar 102-jarige bestaan met ‘n Eeufeesdinee gevier die 27 Januarie. Almal wat teenwoordig was, is met een gedagte gelaat, en dit is dat die Afrikaanse Hoër Meisieskool ‘n baie besonderse skool is. Dit het baie duidelik geblyk uit juf. Marna Jordaan se toespraak oor die skool en haar roemryke geskiedenis. Die skool se Eeufees Gedenkblad is tydens die Eeufeesdinee bekend gestel. Dit was onmoontlik om ‘n 100 jaar se geskiedenis in ‘n boek vas te vang. Die skool wou graag ‘n gedenkblad uitgee wat eerder die ‘hart’, of essensie van die skool vasvang. Daarom is die Gedenkblad nie ‘n narratiewe weergawe van elke jaar se gebeure en al die persone verbonde aan die skool nie.

Afrikaanse Hoër Meisieskool se hoofmeisie, Megan Kruger saam met haar ma Mev. Doreen Kruger, tydens die skool se Eeufeesdinee.

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL Atletiek 12 Affie-atlete het op 9 Februarie aan die jaarlikse Top10 kompetisie vir seuns deelgeneem en kon daarin slaag om dit vir die sewende keer in ‘n ry te wen. Dit is moontlik die grootste Top10-byeenkoms met 1886 atlete wat deelgeneem het. Die span het ‘n telling van 9037 behaal, met ‘n gemiddeld van 904 punte per atleet. • Francois Boshoff (o.14), Verspring, 400m • Lucan Kotze (o.14), 100m, 100m Hekkies • Jordan Meyer (o.15), Gewigstoot, Diskus • Werner Gouws (o.15), 400m, 1500m • Andru van Zyl (o.15), Diskus • Tylo Fisher (o.15), 100m Hekkies, 300m Hekkies • Justin van Vuuren (o.16), 400m, 400m Hekkies • Hencu Lamberts (o.16), Gewigstoot, Diskus • Charles Nel (o.17), 110m Hekkies, 100m • Dieter Schubert (o.17), Gewigstoot, Diskus • Johandré Pienaar (o.17), Spiesgooi • Anru van Zyl (o.19) Gewigstoot, Diskus

Eerstespan Gholf

Affies wen swem-interhoër Die swemspan het vandag die seunsafdeling van die Pretoria A-bondinterhoër by die Hillcrest-swembad gewen. Baie geluk aan Christiaan Esterhuizen wat as die Junior Victor Ludorum aangewys is. Finale puntestand: 1. Affies, 395 2. Die Hoërskool Menlopark, 345 3. Pretoria Boys` High, 331 4. Hoërskool Zwartkop, 324 5. Midstream College, 313 6. Hoërskool Garsfontein, 263 7. Cornwall Hill College, 261


LAERSKOOL WITPOORT Distrik Atletiekbyeenkoms

Perdry

Laerskool Witpoort was bevoorreg om die jaar 25 atlete te hê wat aan die Distrik atletiekbyeenkoms deelgeneem het by Hoërskool Erasmus. Laerskool Witpoort se atlete het kragte gemeet teen Laerskool Rayton, Balmoral, Du Preez van Wyk en skole van Pretoria. Ons atlete het weggestap met 4 goue medaljes, 7 silwer medaljes en 10 brons medaljes. Na afloop van die Distrik Atletiekbyeenkoms het 9 van ons atlete gekwalifiseer vir die Gauteng kampioenskappe.

Die Witties ruiters het by Eaton Farm in Johannesburg deelgeneem aan hulle eerste perdrykompetisie van die jaar. Zanica Grobler het 2 puik eerste plekke verwerf en Ne-Reike Smith het ‘n 8ste plek verwerf.

Janike Kuyshaar

Jeanette Buloze

Zanica Grobler

Juffrou Nadia Stieger, Ne-Reike Smith en Zanica Grobler

Judo

Kultuur

Judo boeties Daegan Webster, Graad 6 en Kallan Webster, Graad 1 het albei deelgeneem aan die Gauteng Ope in Johannesburg. Beide Daegen en Kallan is deel van die PMA groep. Daegan het goud verwerf in sy gewigsgroep en Kallan het brons verwerf in sy gewigsgroep.

Chantoné Buckle in Graad 3 is genooi om Saterdag 15 Januarie ‘n oudisie by te woon vir ABS produksies en Via KykNet. Sy is een uit 20 finaliste wat gekies is om ‘n “acting” kursus by te woon en sy is ook ‘n rol verseker in ‘n kort film waar sy saam ‘n paar bekends gaan optree.

Tinitia van Tonder een van Witties se Graad 3 leerders het aan die Noord-Gauteng karatekompetisie deelgeneem. Tinitia spog met 2 goue medaljes.

Daegen Webster

Kallan Webster

Tini van Tonder

Chantoné Buckle

LAERSKOOL GARSFONTEIN Atletiek - Distrik Kampioenskappe Laerskool Garsfortein behaal die volgende prestasies: • • • • •

Lenique Vogel, verower 3 goue medaljes by Distrik Kampioenskappe en ‘n nuwe rekord vir die 100m en 200m dogters onder 13. Lorenco Scott, verower ‘n goue, silwer en brons medalje tydens Distrik Kampioenskappe en ‘n nuwe rekord vir verspring seuns onder 12. Megan Maree, verower ‘n goue en silwer medajie by Distrik Kampioenskappe en ‘n rekord op kort hekkies dogters onder 13. Jean-Jacques Thom, verower ‘n goue medalje tydens Distrik Kampioenskappe en ‘n nuwe rekord op kort hekkies seuns onder 13. Daniël Janse van Rensburg, verower ‘n goue medalje tydens Distrik Kampioenskappe en ‘n nuwe rekord met 1500m stap seuns onder 13.

Daniël Jv Rensburg

Megan Maree

Lorenco Scott

Tennis - First Team Boys

Frederik Rheeder

Mieder Erasmus

Lenique Vogel

Jean-Jacques Thom

Tennis - First Team Girls

Daniel jv Rensburg

Joshua Joubert

Janke Greyling

Karli Fourie

Nalri vd Westhuizen

Lara Burger


HOËRSKOOL GARSFONTEIN Garries se Aflosspan Maak Geskiedenis

Oosthuizen Skitter in Ruiterkuns

Garsies se o.19 meisies-aflosspan het Vrydag tydens Pretoria A-Bond Interhoër geskiedenis gemaak deur die eerste o.19 meisies-aflosspan van dié skool te word om as kampioen van die byeeenkoms gekroon te word.

Garsies se Tharien Oosthuizen het onlangs uitstekend in die gebied van ruiterkuns gevaar deur by die Menloskou wat op die The Burgh-ruiterkunssentrum aangebied is.

Die viertal – Tanche Labuschagne, Karli Slabbert, Yave Collins en Chane Kok het die wedloop in ‘n skitterende tyd van 49.60 sekondes gewen om geskiedenis te maak. Garsfontein is al sedert 1994 deel van Pretoria se A-bond Interhoër. Dié skool se atlete meet dus al vir 28 jaar lank teen die beste in die Jakarandastad hul talente. Garsies se o.19 aflosspan het in 2010, 2013 en 2017 wel ook daarin geslaag om silwer medaljes op dié byeenkoms los te nael. FOTO: Andries Kruger

Tanche Labuschagne, Karli Slabbert, Yave Collins en Chane Kok

Garsfontein die Beste in Gauteng

Sy het ‘n eerste plek vir 80-90cm ruiterskap (equitation) en ‘n derde plek in 90cm perdespring (showjumping) tydens die kompetisie verwerf.

Tharien Oosthuizen

Twizza Super-reeks Brian Raats het Saterdag in die Ruimsig-stadion in Krugersdorp tydens die Twizza Super-reeks se nasionale-atletiekbyeenkoms met ‘n allemintige sprong van 2.20m die hoogspring-titel vir seuns o.19 ingepalm. FOTO: Marius Nortjé

Die Hoërskool Garsfontein spog vanjaar weer met ‘n 100% slaagsyfer en is ook deur die Departement van Onderwys as die beste akademiese skool vir 2021 matriek-eindeksamen aangewys. 100% slaagsyfer: • 345 kandidate het met Universiteitstoelating geslaag (Meeste deur ‘n skool in Gauteng) • 803 onderskeidings (2.2 onderskeidings per kandidaat) • 8A’s = 6 kandidate • 7A’s = 10 kandidate • 6A’s = 22 kandidate • 5A’s = 18 kandidate • 4A’s = 30 kandidate Matriekklas van 2021

Brian Raats


DIE HOËRSKOOL MENLOPARK

LAERSKOOL MENLOPARK

Interhoër Atletiek

Redenaars 2022

Die Hoërskool Menlopark het as wenners van die Pretoria interhoër uit die stryd getree en hier volg die hoogtepunte: Senior victrix ludorum: Alicia Khunou Senior victor ludorum: Ruan Oosthuizen Rekords wat na dese agter Parkie-name staan: Alicia Khunou o. 16 Gewigstoot 15.43 m Diskus

44.60 m Cellonika vd Berg o. 16 Gewigstoot 14.94 m Hanru Potgieter o. 17 Spiesgooi 70.72 m Leskin Samuels o. 15 Hoogspring 1.95 m Ruan Oosthuizen o. 19 400 m 46.94 sek Taelyn Smith o. 14 Hoogspring 1.83 m Niel van der Merwe o. 19 3 000 m 08:35:65 min Lesedi Khunou o. 19 Diskus 47.61 m Aiden Smith o. 19 Gewigstoot 19.21 m

Juandré, en die span dring deur na die finale. Juandré wen sy afdeling en die span eindig 3de.

Luané Erasmus, Liané de Wet, Juandré Gerber & Ben Schomper. Aiden Smith

Carla van Wyk

Hanru Potgieter

Ruan Oosthuizen

Taelyn Smit

Thinus Pretorius

Menlo-kultuur: veelsydig, dinamies, briljant! Menlo-kultuur laat hom nie sommer definieer nie. Dit is asof die kunstenaars se emosie en die gehoor se reaksie in die spasies tussen woorde ontsnap en die enigste manier om Menlo-kultuur te karakteriseer, is om dit in lewende lywe te beleef. Dit is eers wanneer Menlo-talent homself in verskillende gedaantes voor jou afspeel dat jy besef dat woorde nie reg aan die meesterlike vertolkings geskied nie en dit is die rede waarom ons kultuurkorps die Menlo-bodem een maal per

Albert Wilsenach

Bernu Pieters

Chantelle Ferreira

jaar vir die Atterbury Teater verruil. Dit is hier waar ons redenaars die gehoor met woordkuns oortuig, waar die kunstenaars jou woordeloos verstom, waar die dansers ‘n storie met stilswye vertel en waar musici, soms sonder taal en soms selfs in vreemde tale, kleur aan die swart en wit note gee. Menlo-prestige kultuuraand is elke jaar ‘n uitsonderlike geleentheid waar ‘n groot verskeidenheid deelnemers die gehoor bekoor. Baie geluk aan elkeen!

Dannhauser vd Merwe

Dinah Retief

Jana Retief

Menlo-Swemspan Ons Menlo-Swemspan het tydens Woensdag, 2 Maart se A-liga swemgala behoorlik laat water spat. Weerlig, donderweer en storm reën kon ons nie terug hou nie. Ons swemmers het hul liefde vir swem geopenbaar en die spangees was aansteeklik onder die ander skole.

Aflosse: Brons linte vir O/9 Dogters Vryslagaflos en O/9-13 Ouderdomsaflos Silwer linte vir O/13 Seuns Vryslagaflos Goue linte vir O/9 Seuns Vryslag- en Wisselslagaflos Menlo behaal algeheel 5de plek onder 8 skole.

Menlo behaal die volgende prestasies: Individuele prestasies: 7 brons medaljes 4 silwer medaljes 5 goue medaljes

Klaradyn Moolman

Voorreg val Menlo-krieket te beurt

In die lied, Kringe om die maan, beskryf Coenie de Villiers die prag van die randjiesveld se blou. Menlo se krieketspelers het ‘n blou skynsel van ‘n ander aard aan die randjiesveld verleen toe hulle hulle slag teen die Oppenheimer XI-tal op Randjiesfontein gewys het. Nes ‘n arend in die bekende lied om sy niksvermoedende prooi wen-tel, het die Menlo-spelers die opponente omsingel en die paaltjies met puik kolf- en boulwerk laat kantel. ‘n Uitnodiging om teen die Oppenheimer XI-tal op die veld te stap, is skaarser as ‘n reënbui in die Karoo, aangesien die eer slegs een skool per jaar te beurt val en dit is daarom absolut noodsaaklik om die kans te benut... en dit is presies wat Menlopark gedoen het. Baie geluk aan Menlo se eerstespan wat hierdie geleentheid met albei hande aange-gryp het en die opponente met puik spel beïndruk het. Hierdie goeie nuus is slegs die punt van die ysberg, want die skool het verder verneem dat Menlo se naam boaan die Finsbury-ranglys staan. Agter Menlo-krieket staan reeds name soos Heinrich Klaasen, Rassie van der Dussen en Suné Luus. Ons kan nie wag om te sien watter van hierdie krieketmanne se name een van die dae ook in groen en goud sal pryk.

Victor & Victrix Met afloop van die huissport word die Victor en Victrix Ludorum vir die junior en senior atlete bepaal. Baie geluk aan die volgende atlete:

Anrich Kruger (Junior Victor)

Liane van Wyk (Junior Victrix)

SITHI WENA

Anrich Mors (Senior Victor)

Inge Schoeman (Senior Victrix)

MENLYN

YO U D E S E R V E I T

012 365 3070 38 Palala Road, Ashlea Gardens, Dover Grey EcoTec Rectified

10990

PER m2 • 600X600mm CODE: SP1CDO20M1

Pretoria

Visit ctm.co.za for more information. While stocks last. E&OE.


HOËRSKOOL WATERKLOOF Interhoër Atletiek - Aflos

Eerste krieketspan wen die Finsbury-reeks

Kloof se seunsaflosspan eindig algeheel eerste tydens die interhoër van 2022. Die meisies het algeheel tweede geëindig. Baie geluk aan al die aflosse vir die spanpoging - ons is baie trots op julle!

Baie geluk aan die eerste krieketspan wat die Finsbury-reeks gewen het teen Die Hoërskool Menlopark. Ons is ongelooflik trots op Kloof se krieket! Welgedaan, manne!

Mnr & Mej Waterkloof 2022

Interhoër Atletiek - Diskus

Ons stel graag aan julle bekend, Mnr. & Mej. Waterkloof 2022:

Die graad 10 leerder, het met die Prestige byeenkoms die Pilditch rekord gebreek met `n afstand van 56.47m. Wesley spog met `n persoonlike rekord van 59.76m.

Guillaume Marais & Chevanne Willemse

Wesley Badenhorst

South Africa’s greatest selection of

ADVENTURE

GEAR

hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers

Visit any one of 29 stores nationwide

For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW

Outdoorwarehouseza


HOËRSKOOL OVERKRUIN Gr. 8 VLR Graadvoorsitters

Gr. 8 VLR

Gr. 8 Redenaars

Baie geluk aan Nathan Martin en Caley-Ann Laubscher wat verkies is tot graadvoorsitters op die verteenwoordigende leerderraad vir 2022.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul verkiesing tot die verteenwoordigende leerderraad vir 2022:

Baie geluk aan die volgende leerders wat as wenners uit die stryd getree het met die onlangse interne redenaarskompetisie:

8A: Darshan Chetty & Katlego Mokwana, 8B: Willem Calitz & Caley-Ann Laubscher, 8C: Phenyo Baloi & Tshego Fatana, 8D: Nathan Martin & Zoey-Anne Koorts, 8E: Karabo Mohomele & Amu Vukela, 8F: Kevin Kearns & Megan Pitzer, 8G: Arnav Yadav & Omphemetse Rabotapi, 8H: Ilan Marée & Chanré Groenewaldt

Nathan Martin & Caley-Ann Laubscher

1. Zoey-Ann Koorts (Beste Junior) 2. Zoey Benson, 3. Chanzelle van der Merwe

Graad 9-12 Redenaars Baie geluk aan die volgende leerders wat as wenners uit die stryd getree het met die onlangse interne redenaarskompetisie:

1. Lieschen Chamberlain, 2. Steyn Beneke 3. Anelri Smit

1. Danika van Rhyn, 2. Shani Rademeyer 3. Chelsi Nash

1. Connor Koorts (Beste Senior), 2. Joané de Swardt, 3. Elsje de Kock

1. Matthys Schoeman, 2. Ruben Swart 3. Xander Crafford

LAERSKOOL DANIE MALAN Gauteng Kampioenskap Ons spog met 38 atlete wat deurgaan na die Gauteng Kampioenskappe in 55 items. Orephemetse Sefiri – 150m Hekkies, 150m, 100m; Demi Els – 70m Hekkies, 80m & 100m; Lize Meiring – Diskus, Gewigstoot & Spiesgooi; Tino Chikari – 75 m Hekkies en hoogspring; Lineze Trollip – 200m&75m Hekkies; Arustha van Eck – Verspring & Hoogspring; Heinrich vd Heever - Verspring en Hoogspring; Lienka van Niekerk – Hoogspring & 1200m; Troy Bester – 100m & 200m; Kagiso Letsoale – 150 m & 75mHekkies; Wiandi Viviers – Gewigstoot; Diskus Leana Bezuidenhout – 100m & Verspring John de Klerk – Hoogspring & Verspring Luan Bezuidenhout – Verspring & Hoogspring Shane Koekemoer – Verspring Kgotso Ngwako – Verspring Nihan Grobler – 70m Hekkies Izak Vos – 1200m

Colten Schoeman – Gewigstoot Carmen Zengel – Gewigstoot Christiaan Brits – 1 200m Leila de Klerk – 1200m Malisha Scholtz – Hoogspring Megan du Preez – Gewigstoot Angelique Field – Hoogspring Jadon Robertson – 70m Hekkies Christopher Runnals – 75 m Hekkies Arno Badenhorst – Diskus Kayla vd Merwe – Spiesgooi Miane du Plessis – Hoogspring Ficardo Morgan – 80m Hekkies Frank van der Westhuizen – Hoogspring Neil Botha – 80m Blessing Asiedu – 80m Jaivan Richter – Gewigstoot Divan Botha – Gewigstoot Mikyla Vorster – Verspring Heino van Niekerk – 1200m

Orephemetse Sefirir

Demi Els

Redenaars Wenners

Logan Erasmus Gr. 1

Tanica du Preez Gr. 2

Lize Meiring

Public Speaking

Mia van Heerden Gr. 3

Isabella Coetzee Gr. 4

Zene Swart Gr. 5

Helé Lottering Gr. 6

Mia Rynners Gr. 7

Siminawe Langa Junior Winner

Tino Chikari Senior Winner


HOËRSKOOL MONTANA Swem

Gewigstoot & Hammergooi

District Tshwane-North Awards Ceremony

Baie geluk aan die Monties Swemspan wat Dinsdag 15 Februarie die Monties se naam hoog gehou het by die B-bond Swem Interhoër. Die dogterspan behaal ‘n algehele eersteplek, die seunspan ‘n algehele vyfdeplek en die Monties kom algeheel DERDE. Nolan van der Linde is aangewys as die Junior Victor Ludorum.

Tiaan Stevens het 29 Januarie aan die CGA-byeenkoms deelgeneem. Hy behaal `n pragtige eersteplek in die 0/15 gewigstoot met `n wen-afstand van 17.20m en `n tweedeplek in diskus met `n afstand van 61.71m. Hy kwalifiseer om aan die SA atletiek kampioenskappe deel te neem. Danielle de Bruyn het ook 29 Januarie aan die CGA byeenkoms deelgeneem. Sy behaal `n pragtige eersteplek in die dames 0/18 hammergooi, alhoewel sy steeds 0/17 is, met `n wen afstand van 42.10 meter. Dus kwalifiseer sy om aan die SA atletiekkampioenskappe deel te neem.

Hoërskool Montana was op Vrydag 28 Januarie die gasheer vir distrik Tshwane-Noord se prysuitdeling, waar skole en leerders wat tydens die 2021 matriekeksamen presteer het, toekennings en wonderlike pryse ontvang het. Borge, onder andere Vodacom, Nashua, Old Mutual, Metropolitan en MacMillan Education het stalletjies gehad wat die gaste kon besoek. Dominican School for the deaf se marimba-orkes, sowel as Prestige College se orkes, het die gehoor deur die loop van die program vermaak. Verskeie amptenare van hoofkantoor, die distrikskantoor en skole was teenwoordig. Direkteur Thea Coetser het gespog met distrik Tshwane-Noord se prestasies in die Gauteng-provinsie, waarna die individuele toekennings aan skole en leerders oorhandig is.

Danielle de Bruyn

Tiaan Stevens

Atletiek

Twizza Super School Series

Die Montie-atlete het hul ondersteuners op die punt van hul stoele gehou met hul vertoning by die A-bond Interhoër wat Vryday 25 Februarie te Pilditch plaasgevind het. Baie geluk aan al die atlete met julle prestasie om die Monties in die A-bond te hou. Monties eindig algeheel sesde! Baie geluk, ons is trots op julle! Kaylen Niemann (0/14) het ‘n dubbele tweekuns behaal by die A-bond interhoër toe sy beide die 800m en 1500m in nuwe rekordtye gewen het.

39 Skole van regoor Suid-Afrika het 19 Februarie deelgeneem aan die Twizza Super School Series. Baie geluk aan die Monties seunspan wat algeheel 13de geëindig het en die dogterspan wat 21ste geëindig het. Monties eindig algeheel 16de in die land.

Hoërskool Montana het die volgende toekennings ontvang: • BESTE SKOOL IN DISTRIK TSHWANE-NOORD • 99,6% Slaagsyfer • Megan Mader: nommer 2-kandidaat in die distrik • Wiander Maree: toppresteerder in Wiskundige Geletterdheid in die distrik (96%) • Elri Lombard: toppresteerder in Toerisme in die distrik (95%)

Megan Mader

Wiander Maree

Izandri Jacobs

Kaylen Niemann

Izandri Jacobs (0/16) het by die Twizzabyeenkoms die 0/17 die 800m gewen en die rekord verbeter met ‘n tyd van 2:11.

Elri Lombard

SINOVILLENISSAN FOR ALL YOUR NISSAN NAVARA NEEDS

SINOVILLENISSAN 012 543 8700 SINCE 1959


DIE HOËRSKOOL WONDERBOOM Interhoër Atletiek Wenners

Interhoër Swem Wenners

Die Hoërskool Wonderboom is Interhoër Atletiek wenners!!! Hartlik geluk aan elke atleet, afrigter en spanbestuurder! Ons is trots om saam met dié eer aan te kondig dat Wonderboom voortaan aan die B-bond atletiekliga sal deelneem! Voorwaar trots en geseënd! ‘n Groottotaal van 2364.5 punte op die tabel (Die Wonnies wen dus met 203 punte)

Nóg ‘n wen in die Wonnie-sakkie! “Showers of blessings” op Die Hoërskool Wonderboom is dit beslis! Wonderboom wen die swem interhoër vir 2022!! Baie geluk aan elke swemmer!

Eerste Plekke: (Goud) Clayton Liebenberg 400m. Darius van Loggerenberg 100m. Bernard Wucherpfenning Spiesgooi. Aidan Swart Spiesgooi. Dawie Breedt Diskus. Xavier Prinsloo 110m Hekkies. Devin da Silva Gewigstoot. Wian Louw 100m, 200, 400m. Chane Schoeman 100m, 200m Verspring. Alicia Broodryk 400m. Anushca Clark Spiesgooi. Kaylie Groenewald 300m Hekkies. Kylie Botha Diskus. Toanette Roux 400m, 800m. Dane Swanepoel Gewigstoot. Kaylie van Wyngaard Hoogspring, Verspring. Leane Pienaar 1500m. Sonique Deysel Gewigstoot. Kay Maaga 100m Hekkies. Tsona Maluleka Driesprong. Simone Swart Spiesgooi Tweede Plek: (Silwer) Meisies O/15 aflos. Meisies O/17 aflos. Masego Seleka 100m Hekkies. Henrico du Plessis Spiesgooi. Navan Jansen 800m. Tyron Jansen van Noordwyk Spiesgooi. Eduan Kritzinger 400m Hekkies. Jason Smit 1500m. Justin Helena Spiesgooi. Alicia Broodryk 800m. Anushca Clark Gewigstoot, Diskus. Marcia-Leigh Buys 300m Hekkies. Abinica Maritz 100m. Charne Peyper 1500m. Kaylie van Wyngaard 100m. Leane Pienaar 800m, 3000m. Charne Barwise 400m. Kultwano Nkoana 400m Hekkies. Michelle Peens Hoogspring. Mikayla de Klerk 1500m. Kay Maaga Driesprong. Malebo Malebye 400m. Jessica Scott Diskus. Katinka Strydom Verspring

Gekombineerde span tellings

Derde Plek: (Brons) Seuns O/14 aflos. Meisies O/15 aflos. Darius van Loggerenberg 100m. Navan Jansen 800m. Tyron Jansen van Noordwyk 1500m. Kyle Mauer 400m. Elden Potgieter Hoogspring. Dawie Breedt Gewigstoot. Mpho Kgatla 400m Hekkies. Devin da Silva Diskus. Thinus du Plessis 3000m. Alicia Broodryk 1500m. Kaylie Groenewald 90m Hekkies. Demi Gibson Hoogspring. Milla Jansen van Rensburg Spiesgooi. Tshego Mahlangu 200m. Ninica van Heerden 400m Hekkies. Michelle Fourie 1500m. Michaela Hoffman Driesprong. Kultwano Nkoana 100m Hekkies. Melandri Pretorius Diskus. Mikayla de Klerk 300m. Malebo Malebye 200m. Simone Swart Hoogspring

Die wenspan!

Wian Louw

Malebu Malebye

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

Download papers Download past exam Download past exam exampapers papers Per Per grade grade grade Per Per subject subject Per subject www.awsumnews.co.za www.awsumnews.co.za www.awsumnews.co.za

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

AWSUM

AWS UM AWS UM

NEWS

NEWS N EW S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A

6. SWAARD VAN DIE GEES

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.


HTS JOHN VORSTER Swemseisoen 2022 Vrienskaplike gala

Maragon Mooikloof

Seunsafdeling

Die JV-Bullsharks skop die seisoen af op 20 Januarie 2022 met ‘n vriendskaplike gala by Sutherland High School.

27 Januarie 2022 te Maragon Mooikloof

3 Februarie 2022 Sutherland High School waar die Bullsharks die seunsafdeling wen!

Sweminterhoër

Swem Aflosse

16 Februarie 2022 Sweminterhoër @ Hillcrest

Seuns 16 jaar wen albei hul aflosse! Swemmers is Tertius Coetzee, Ivan van der Wart, Joshua Kruger en Reuben Heunis.

Joshua Kruger o.16


LAERSKOOL WIERDAPARK 1ste Netbalspan

1ste Rugbyspan

Die groenkampioen sien uit na die netbalseisoen saam ons eerstespan dogters.

Die Groenkampioen spog graag met die seuns wat vir eerste wedstryd van die seisoen as eerste span uitgedraf het.

Voor: Alissa Korff, Zandri Kotzé en Anli Kruger. Agter: Leané van Wyk, Izelke Janse van Rensburg, Chané Coetzee, Erika Reyneke (Afrigter), Luné Strydom, Zané Jansen van Vuuren, Rolandi van den Berg.

Voor: JZ Erasmus, Dirk vd Walt, Julian van Houwelingen, Austin Seltzer, Albert Le Roux, Adriaan Jankowitz, Duandre Naude, Liam Kotze, Riccardo Pretorius, Jacques Swardt, Dylan Stander. Agter: Lewis Bolton, Jaden Herbst, Nicus de Jager, Dihann J.v Rensburg, Ziaan Slabbert, Dean Wilbers, Logan Venter, Jayden Luke Weber, Xander Koopmans.

Skaak

Gauteng Atlete

Die groenkampioen spog graag met Mia Redelinghuys en Helen Rautenbach wat verkies was om vir die Gauteng o.13 meisies span te speel by die SA Skole Skaak Kampioenskappe in Bloemfontein. Die Gauteng span behaal geheel as ‘n span goud en Helen Rautenbach behaal ‘n 3de individuele plek en Mia Redelinghuys ‘n 7de plek.

Die Groenkampioen spog graag me 4 atlete wat deurgedring het na die Gauteng kampioenskappe. Hulle verteenwoordig die Centurion kluster atletiekspan. Byeenkoms vind plaas op Pilditch stadion. As die atlete daar kwalifiseer sal hul Gauteng verteenwoordig by SA’s.

Helen Rautenbach & Mia Redelinghuys

Lara de Klerk, Jade Harvey, Luné Strydom, Ethan White

QUALITY READY-MADE MEALS FOR YOUR CONVENIENCE


AW SU M

NEWS

The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

HOËRSKOOL CENTURION Atletiek Die Woerie-interhoëratlete het uitsonderlik tydens die jaarlikse interhoër presteer. Dit was ‘n ideale afsluiting vir die atletiekseisoen van 2022. Elke atleet wat aan die interhoër deelgeneem het, het die skool se naam hoog gehou en hul beste gegee. Daar is heelwat atlete wat met hul persoonlike beste prestasies en medaljes op die dag weggestap het. Derde plekke: 20 medaljes • Danelle van der Merwe, 100 m en 200 m, o.15-dogters • Elandri Holtzhausen, 100 m, o.17-dogters • Amé van Breda, 800 m en 1500 m, o.17-dogters • Michelle Prinsloo, 1500 m, o.15-dogters • Albert van Beest, 1500 m, o.17-seuns • Dillan van Niekerk, 1500 m, o.19-seuns • Marli Grundlingh, 90 m hekkies en 300 m hekkies, o.14dogters • Waldo Koeleman, 110 m hekkies, o.17-seuns • Zeeden Beneke, hoogspring, o.14-seuns Zandré Botha, hoogspring, o.19-seuns • Wynand Fashing, verspring, o.19-seuns • • Hayden Hunter, driesprong, o.17-seuns Christo Kusel, gewigstoot, o.14-seuns • • Deo-Moré Beukes, gewigstoot, o.17-dogters Waldo Steyn, diskus, o.16-seuns • Dioné Jansen van Vuuren, diskus, o.17-dogters • Luhardt Booyens, spiesgooi, o.16-seuns •

Eerste plekke: 13 medaljes • Elandri Holtzhausen, 100 m hekkies en 400 m hekkies, o.17dogters • Chirsté Ludolff, diskus en gewigstoot, o.15-dogters • Luché Steyn, gewigstoot, o.16-dogters • Rohan Groenewald, gewigstoot, o.16-seuns • Riané Bosman, gewigstoot en diskus, o.19-dogters • Wiehan Labuschagne, gewigstoot en diskus, o.19-seuns • Lincoln Hattingh, diskus, o.14-seuns • Jenna van Doorene, spiesgooi, o.17-dogters • JJ van Zyl, spiesgooi, o.19-seuns Uitsonderlike prestasies sluit die volgende in: Die dogtersnaellope het algeheel derde geëindig met 185 punte. Die langafstanddogters het algeheel tweede geëindig met 245 punte. Die seunsworpe het algeheel tweede geëindig met 325 punte en die dogtersworpe was eerste met 349 punte. Die worpespan as geheel het in die algehele eerste plek geëindig. Die seun- en dogterspanne het afsonderlik derde gekom en die skool het algeheel ‘n tweede plek behaal. Individuele prestasies wat behaal is: •

Tweede plekke: 13 medaljes Jodine Herbst, 200 m, o.14-dogters • • Gabby Koeleman, 400 m, o.16-dogters • Michelle Prinsloo, 800 m, o.15-dogters • Jean-Pierre Pretorius, 1500 m, o.17-seuns Ge-raldo Danster, 100 m hekkies, o.15-seuns • Elmi Pretorius, hoogspring, o.15-dogters • Lara Engelbrecht, hoogspring, o.17-dogters • Robbie Heroldt, diskus, o.14-seuns • • Luché Steyn, diskus, o.16-dogters • Luzané de Jongh, diskus, o.17-dogters • Anica Blom, spiesgooi, o.14-dogters • Yorey Senekal, spiesgooi, o.15-dogters • Bianca de Lange, spiesgooi, o.19-dogters

• •

Chirsté Loedolff is as die beste junior dogterveldatleet vir die dag aangewys. Riané Bosman is as die beste senior dogterveldatleet vir die dag aangewys. Chirsté Loeolff is ook as Junior Victrix Ludorum vir die dag aangewys.

Ons is ongelooflik trots op elke Woerie-atleet vir hul harde werk deur die seisoen en deursettingsvermoë op die dag van interhoër.


LAERSKOOL BAKENKOP Atletiek Chané Venter en Liam de Castro is deur na die Gauteng kampioenskappe in atletiek wat plaasvind op 11 Maart. Chané neem deel aan die 1200m dogters o.12 en Liam aan die verspring seuns o.10. As hulle daar deurdring sal hulle aan die SA kampioenskappe deelneem wat op 25 Maart plaasvind. Laerskool Bakenkop is baie trots op die 2 leerders.

Chané Venter & Liam de Castro

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT Distrikskampioenskappe Die atlete het uitstekend gevaar tydens die distrikskampioenskappe wat op Vrydag 25 Februarie plaasgevind het. Louis Leipoldt het 15 atlete gehad wat deelgeneem het. Slegs atlete wat posisie 1 of 2 bereik het dring deur na die Gautengkampioenskappe wat op 11 en 12 Maart te Pilditch plaasvind.

Top 10 Atletiekbyeenkoms Tydens die Top 10 byeenkoms, waar slegs 24 atlete vanaf o.10 – o.13 per skool mag deelneem, het ons atletiekspan ‘n besonderse prestasie behaal deur algeheel 2de uit 25 skole te eindig! Ons seuns was algeheel 3de en ons dogters algeheel 4de. Ons was ook die enigste Centurion laerskool wat onder die top 5 skole geëindig het. Baie geluk aan Mienke Dekker, Jayden Els en Chanene Barnard met hulle uitsonderlike prestasie met meer as 1 000 ABSA punte elk. Ons het 60 atlete gehad wat aan die Clusterbyeenkoms deelgeneem het en daar het ons ook ‘n algehele 3de plek behaal. Hier het slegs top kwalifiserende atlete deelgeneem. • Mienke Dekker behaal 1129 ABSA punte tydens die TOP 10 atletiek byeenkoms • Jayden Els wat 1025 ABSA tabel behaal ook by TOP 10 byeenkoms. • Chanene Barnard sy behaal 1016 ABSA tabel punte tydens TOP 10 byeenkoms Atlete wat meer as 1000 ABSA tabel punte bereik ontvang spesiale medaljes van Hoërskool Waterkloof.

Louis Leipoldt het 10 atlete wat aan die Gautengkampioenkappe gaan deelneem. • Jade Lemmer (1ste plek in diskus en spiesgooi) • Hanno Bester (1ste plek in 1500m) • Mienke Dekker (1ste plek in 1500m en 2de plek in 800m) • Lara vd Poll (1ste plek in verspring, 2de plek in 75mH en 2de plek in 100m) • William de Lange ( 1ste plek in 150mH en 2de in 75mH) • Lee-Hane Mienie (2de plek 1200m) • Kiara Grobbelaar (2de plek verspring), Chanene Barnard (1ste plek 1200m) • Anje Fowler (2de plek 1200m) • Jayden Els (1ste plek in 100m en 150m) Die 5 atlete wat uitgeval het almal ‘n 3de plek of 4de plek behaal. Ons is baie trots op elkeen van hierdie Leipie atlete van ons.

Chanene Barnard

Jayden Els

Mienke Dekker


HOËRSKOOL ELDORAIGNE Atletiek

BL Verteenvoordigers

Ons atlete wat deelgeneem het aan die Gauteng Kampioenskappe.

Petri Nienaber, Cohan Swart, Elmé Minie, Luhané Smit en Jeandré Jacobs.

VLR Graad 12

Voorsitter: Kallie Kotzé. Ondervoorsitter: Zander Plomp. Sekretaresse: Lara Schutte. Ondersekretaresse: Lilo Beetge. Tesourier: Yolanda Kotzé. Media Skakelbeampte: Leam Nieuwoudt

VLR Gr. 12 - Graadleiers: Jason Heritage, Dezi Roodt

VLR Gr. 10 - Graadleiers: Kade Poonasamy, Lilo Beetge. Akademie: Markus Zeelie, Nicola Dyason. Kultuur: Leam Nieuwoudt, Liza Stoltz. Sport: Markus vd Watt, Ashleigh Harvey. Sosiaal: Jayden Niehaus, Lara Schutte. Welwillendheid: Ewan vd Walt, Yolanda Kotzé

VLR Gr. 11 - Graadleiers: Zander Plomp, Miya Wood. Akademie: Christiaan Momberg, Nina Kriel. Kultuur: Marcel Stoltz, Anika Crafford. Sport: Luka Wood, Petri Nienaber. Sosiaal: Elandré Momberg, Georgia de Jong. Welwillendheid: Ewan Stoltz, Valri Wasserman

UITSIG HIGH SCHOOL 14th Annual Uitsig Relay Event

D4 Champs District Athletics Meeting

Uitsig High School in Centurion presented their 14th annual Uitsig relay event for high schools at Pilditch this year on 1 February 2022. Itec Advance was a sponsor hence the name Uitsig/Itec Relay Event 2022. This event has become popular on the school’s athletics calendar over more than a decade. Participating schools use it as preparation for their respective inter-high events. About 20 schools have entered relay teams. Teams were divided into two categories, namely medium and large schools. Boys and Girls teams could participate in five age groups. Besides the 14 schools from Gauteng, schools from Limpopo, the East Rand, Johannesburg, Potchefstroom and North West participated. Schools need to keep their eyes and ears open for the relay event in 2023.

Uitsig participated in the D4 Champs District Athletics Meeting on the 16th of February presented at Eldoraigne Hoërskool. • Bradley Nkosi came 2nd in the boys u/19 Long Jump • Demercia Ngandu came 1st in the boys u/19 Triple Jump • Joshua Kasweka came 1st in the boys u/17 Triple Jump • Kea Mogaswa 2nd in the boys u/17 100m. Ukho Noah

Bradley Nkosi, Demercia Ngandu, Joshua Kasweka, Kea Mogaswa.


LAERSKOOL SWARTKOP Cluster Atletiekbyeenkoms

Hoofleiers 2022

Baie geluk aan ons leerlinge wat op die Clusterbyeenkoms gekwalifiseer het en deur is na die Distriksbyeenkoms! Die Clusterbyeenkoms was ‘n groot sukses.

Ons stel met trots bekend ons Hoofleiers en Onderhoofleiers vir 2022.

Kiarah Dell (Gr. 6), Simon Kamffer (Gr. 1), Rique Janse van Rensburg (Gr. 2), Keano Stewart (Gr. 4), Anja van Zyl (Gr. 7), Jaco van Dyk (Gr. 6), Jaden Stewart (Gr. 7) en Quinne Steyn (Gr. 7)

Jake Schoeman, Joshua Schoeman, Nico Janse van Rensburg, Gabby Etsebeth en Luyanda Vesi

Hoofdogter: Suri Breytenbach, Onderhoofdogters: Quinne Steyn & Anja van Zyl, Hoofseun: Angus Meyers, Onderhoofseuns: Ruan Steyn & Louis Parker

AGN Landloop Kampioenskappe

Landloop SA’s!

Pronkertjies

Ons is vreeslik trots op landloop kampioene!

Veani Slabbert gaan Gauteng Noord verteenwoordig by die SA Kampioenskappe!

Claudia Edwards (Graad 7) deur na Nationals vir Karate.

Veani Slabbert

Ruan Steyn

Marnus Laubscher

Luan Scnheur

Claudia Edwards

HOËRSKOOL ZWARTKOP Swemmers presteer by Interhoër Hoërskool Zwartkop se swemmers het vanjaar goeie prestasies tydens die interhoër swemkompetisie verkry. Verskeie medaljewenners is aangewys. Die Zwarries het ‘n totaal van 36 medaljes op die dag ingepalm waarvan 11 goud, 9 silwer en 16 brons is. • • • • • •

Marius van Rooyen: (goud) seuns o.15 vlinderslag Jana Vorster: (goud) dogters o.14 - 100m vryslag & 50m vlinderslag Xandri Fourie: (2 goud) 200m & die 100m vryslag Kornel Smith: (goud) seuns o.19 - 100m borsslag Chris Smith: (2 goud) seuns o.16 - 100m vryslag & 100m borsslag J.D. Venter: (goud) seuns o.16 - 100m rugslag

Die uitblinkers op die dag is egter Benjamin Lindeque wat ‘n nuwe rekord in die seuns o.19 50m vlinderslag opgestel het in ‘n tyd van 25.97s. James Smith spog ook met ‘n rekord van 59,80s in die seuns o.19 100m vlinderslag. Die Zwarrie-swemspan groei elke jaar ten spyte van die feit dat Hoërskool Zwartkop nie ‘n swembad het nie. “Baie van ons swemmers is lede by verskillende swemklubs in Pretoria” sê die swemorganiseerder, mnr. Kevin Jackson. Jana Vorster (o.14) en Xandri Fourie (o.15) is twee junior meisies wat gerus dopgehou kan word. Mnr. Jackson verwag ook groot dinge van Marius van Rooyen, D.J. Bester, J.D. Venter en Chris Smith.

Voor: Zante vd Merwe, Caitlynn Schellingerhout, Jana Vorster, Johane jv Rensburg, Bridget vd Westhuizen, Leney Ferreira, Marius van Rooyen. Middel: Stefan van Jaarsveld, Chris Smith, Xandri Fourie, Ashley vd Westhuizen, Migael Lindeque, JD Venter. Agter: James Smith, Kornel Smith, Jason Jones, Benjamin Lindeque.

Zwarries by Junior Stadsraad Hoërskool Zwartkop is trots op Morné Kruger wat verkies is as die nuwe verteenwoordigende graad 10-raadslid van die Junior Stadsraad van Pretoria. Die Junior Stadsraad is ‘n nie-winsgewende jeugorganisasie wat verskeie liefdadigheidsorganisasies ondersteun en die jeug ‘n geleentheid bied om te deel aan hierdie uitreike. Morné Kruger neem oor by uittredende lid, Lourens Nel. Lourens neem weer by C.J. Oberholzer oor en bekleë die voorsittersamp van die graad 11-raad vir 2022. Hierdie groep is verantwoordelik vir die aanbied van die jaarlikse KREEFdag (Klere, Rokkies En Enige Frokkies). Dié KREEF-dag winste is ten bate van Choc en die Gracia-kinderhuis. Morné sal Hoërskool Zwartkop se graad 10-raadslid verteenwoordiger vir die termyn van 2022/2023 wees.

Morné se visie vir sy ampstermyn is om ‘n uitstalvenster vir Hoërskool Zwartkop en al sy waardes te wees. Hy wil sy mede Zwarries inspireer en motiveer om meer by liefdadigheid betrokke te raak om ten einde ‘n groter impak op die omgewing en samelewing te hê. Om hierdie visie te bemag, gaan hy die Zwarries bewus maak van die verskeie liefdadigheidsaksies waarby hulle betrokke kan raak. Morné kry sy inspirasie by Moeder Theresa en haal die volgende aan: “Never worry about the numbers. Help one person at a time and start with the person nearest to you.”

Morné Kruger en Lourens Nel


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.