AWSUM March Edition - Joburg South 2022

Page 1

JOBURG SOUTH

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Sportswear learners love and quality that parents appreciate www.aspirebranding.co.za

ASPIRE

CLOTHING & PROMOTIONAL SUPPLIERS

MAART 2022 www.awsumnews.co.za

AW S U M

N E WS

EERSTE KWARTAAL HOOGTEPUNTE FIRST QUARTER HIGHLIGHTS

ROOMS / KAMERS: 1 Danie Theron Street, Alberante Ext 1, Alberton CONSULTING HOURS: MONDAY TO THURSDAY - 08H00 - 17H00 | FRIDAY - 08H00 - 12H00


AWSUM gesels met YS’ HIGH)

ULRICH LE ROUX (PAARL BO

YD

TOP MATRIKULANT LANDSW

Ulrich le Roux, wat verlede jaar and die Hoër Jongenskool Paarl gematrikuleer het, is as die landswye topleerder van 2021 aangewys. Baie geluk met die prestasie. Hoe voel dit om as die slimste leerder uit die Klas van 2021 gekroon te word? Dit voel ongelooflik en ek is verskriklik gelukkig daaroor. Het jy die goeie uitslae verwag of was jy verras? Ek was redelik verras met die uitnodiging en aankondiging. Hoe was die hele ervaring tot nou toe - vandat jy as toppresteerder aangekondig is? Alles het regtig vinnig gebeur, maar dit was baie lekker om die uitslae by die skool te kry en al my vriende weer te sien. Wat was jou grootste uitdaging in jou matriekjaar? Die grendeltyd en aanlyn-leer was aanvanklik ‘n uitdaging, maar ek kon gelukkig gou aanpas.

Is jou kind dalk die boelie? Dit is nie altyd maklik om te erken dat jou kind dalk ‘n boelie is nie. As ‘n ouer wil jy nie hê jou kind moet ‘n boelie bly vir die res van sy lewe nie, want situasies kan vererger soos ‘n kind ouer word. Dit is daarom belangrik om op te let of daar enige van die bogenoemde tekens by jou kind verskyn en om deurlopend hul gedrag te moniteer. Kinders weet dat dit verkeerd is om ander af te knou en dit is juis waarom hulle kies om dit te doen wanneer ouers nie in die omtrek is nie. Dit lei tot ‘n toename in kuberafknouery, want die internet word gesien as ‘n ouervrye omgewing. Omdat ouers in die duister gehou word oor wat die kinders daagliks aanvang op die internet en op hul selfone, het hulle geen beheer oor die situasie en die negatiewe gevolge wat kuberafknouery vir kinders het nie. Ouertoesig is noodsaaklik om afknouery te stop.

‘n Kind wat self ‘n boelie is:

Jou kind is moontlik `n boelie wanneer hy:

Wie is jou rolmodel en hoekom? My ouer broer. Hy het my gewys hoe harde werk tot sukses kan lei en my geleer om altyd die grense van wat ek dink moontlik is, te druk.

Het vriende wat ander afknou;

ander vriende by hul groep uitsluit;

Word gereeld na die hoof se kantoor gestuur, of moet bly vir detensie ná skool;

Watter ondersteuning het jy gehad? My ma het my baie ondersteun met Wiskunde ekstra-klasse.

Watter studiemetode het jy gebruik? Ek het nie ‘n spesifieke studiemetode nie. Ek het ‘n kombinasie van teorie-leer, deur die jaar se oefeninge gaan en vraestelle uitwerk, gebruik.

Blameer ander mense of kinders vir hul probleme;

aanhou met onaanvaarbare en onaangename gedrag wanneer jy reeds vir hom gesê het om daarmee op te hou;

Is behep met sy populariteit en reputasie onder leerders;

onverdraagsaamheid en minagting toon teenoor kinders wat as anders of vreemd beskou word;

Moes jou ma ooit sê: “Ulrich, gaan leer nou”, of het jy op jou eie studeer? Ek het altyd op my eie studeer.

Is baie kompeterend;

gereeld ander kinders spot of tart;

deurlopende aggressiewe en wrede videospeletjies speel;

Wat was jou gunsteling vak en hoekom? Wiskunde. Ek hou baie van syfers en probleemoplossing.

Raak betrokke by fisiese of verbale bakleiery;

Word vinnig kwaad of aggressief;

diere seermaak; of

Wie was jou gunsteling onderwyser? Ek het geen spesifieke onderwyser nie, almal by HJS was regtig goed.

Het skielik nuwe besittings of ekstra geld wat nie verduidelik kan word nie; of

skinder of ander kinders seermaak.

Neem geen verantwoordelikheid vir sy optrede nie.

Watter drie hoogtepunte staan vir jou uit tydens jou hoërskooljare? 1. My prestasie in die 2021 NSS eksamen. 2. Ek was in 2021 ‘n skoolprefek. 3. Ek was in 2021 kaptein van die o.19 B Hokkiespan. Wat gaan jy in 2022 studeer en hoekom? Ek gaan Aktuariële Wetenskap by Stellenbosch studeer. Ek hou baie daarvan om met syfers, wiskunde en komplekse probleme te werk. Wat is jou boodskap vir die Klas van 2022 wat ook so goed soos jy wil presteer? Geniet elke oomblik, maar werk van die begin af baie hard om jou doelwitte te bereik.

OUR TEAM Editor Meinette van Zyl Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Heleen Etsebeth Alex van Kerwel Enrico Theart Anzèl Heyns Sales Team Quintus Brandt: quintus@tiemedia.co.za Valencia Plaaitjies: valencia@tiemedia.co.za Kim Burgess: kim@tiemedia.co.za

HEAD OFFICE

BOELIEPOLISIE

Behandel ander soos jý graag behandel wil word (Matteus 7:12).

1. WAARHEID AS GORDEL

Beskerm jou teen ’n tong wat jok en om in waarheid te wandel.

2. BORSHARNAS VAN GEREGTIGHEID Beskerm ons harte teen beskuldigings en aanvalle.

The AWSUM After School Guide is another AWSUM product by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 awsum@tiemedia.co.za

3. SKOENE VAN VREDE

Om oor gevaarlike struikelblokke te kan loop en die boodskap van Jesus aan ander oor te dra.

4. SKILD VAN GELOOF

Help ons om nie te twyfel nie en om te glo in God se getrouheid van sy Woord.

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Christelle van Wyk Sales Manager: Quintus Brand

5. HELM VAN VERLOSSING

Om ons denke te bewaar, want sonde begin by ons denke. Help ons om tussen goed en kwaad te onderskei.

6. SWAARD VAN DIE GEES

Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd

Die Woord van God (die Bybel) wat ons teen die vyand beskerm, maar wat ook gebruik word om wonde te genees.

021 000 1705

Schools Coordinator Melinda Huysamen | awsumnews@tiemedia.co.za

www.awsumnews.co.za

Advertising Coordinator Lauren Adams: awsumads4@tiemedia.co.za

29 Regional pages: Find us

Distribution Charl Paulse: charl@tiemedia.co.za

Dogters of seuns kan boelies wees of gedrag van afknouery toon. Seuns is meer geneig om ander direk af te knou met fisiese aksie soos om te slaan of te skop, terwyl dogters eerder indirek betrokke raak deur skinderstories te versprei of deur ‘n kind uit die groep te sluit. Afknouery by kinders begin al so vroeg as kleuterskool of die eerste paar jare van laerskool.

DIE VOLLE WAPENRUSTING VAN GOD (EFESIËRS 6:11-18) Download past exam papers

Per grade Per subject

Awsum School News

www.awsumnews.co.za

ONTVANG DIE AWSUM KOERANT OP JOU FOON AW S U M

WhatsApp jou naam na 073 187 9539

NE W S

The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A


Boelies – Help so jou kinders Baie ouers is nie bewus daarvan dat hul kind moontlik ‘n slagoffer van afknouery in die skoolomgewing kan wees nie – totdat dit te laat is. Kinders wil nie altyd hul ouers vertel dat hulle afgeknou word nie, uit vrees vir wat die boelie aan hulle sal doen as hulle uitpraat, of omdat hulle skaam of verleë is daaroor. Daar kan baie redes wees waarom jou kind jou nie wil vertel dat hy afgeknou word nie: daarom is dit jou werk as ouer om ‘n oog (en ‘n oor) op jou kind te hou. Wees bewus! Afknouery is ‘n wêreldwye probleem en Suid- Afrika is beslis geen uitsondering nie. Volgens ‘n Unesco-verslag1 word bykans 250 miljoen kinders en jongmense jaarliks op ‘n globale skaal afgeknou. Navorsing toon dat boelies daarop uit is om sekere kinders te treiter en af te knou weens verskeie redes, soos verskille in etniese en kultuurgroepe, liggaamlike voorkoms, of seksuele of geslagsoriëntasie. ‘n Boelie situasie word gekenmerk deur 6 definiërende faktore7, nl.: •

Intensie om iemand skade te berokken – Die oortreder vind genot daarin om die slagoffer te domineer en uit te tart.

Intensiteit en die duur van die situasie – Die boelie hou aan met sy gedrag oor ‘n lang periode en die afknouery veroorsaak dat die slagoffer se selfbeeld ‘n knou kry.

Mag oor die slagoffer – Die boelie het mag oor die slagoffer a.g.v. ouderdom, fisiese krag, grootte of geslag.

Kwesbaarheid van die slagoffer – Die slagoffer is meer sensitief vir ‘n getergery, kan himself nie voldoende verdedig nie en het fisiese of sielkundige eienskappe wat hom meer kwesbaar maak vir boelies en viktimisering.

Gebrek aan ondersteuning – Die slagoffer voel geïsoleerd en blootgestel. Soms is die slagoffer bang om afknouery te rapporteer uit vrees vir vergelding. Gevolge – Die skade wat die slagoffer se selfbeeld opdoen, kan lank voortduur en kan daartoe lei dat die slagoffer homself van skoolaktiwiteite onttrek, of ook aggressief begin raak.

Afknouery kan verskeie vorme aanneem, naamlik:

3. Verandering in geaardheid

Fisies (skop, slaan of boks);

Verbaal (noem kinders name, dryf die spot met hulle of maak dreigemente);

Emosioneel (sosiale uitsluiting, intimidasie deur gebare of dreigemente);

As ‘n ouer moet jy jouself afvra of jou kind se geaardheid verander het en of hy buierig is terwyl hy voorheen gelukkig of toeganklik was. Só ‘n verandering kan die gevolg wees van hormonale veranderinge, veral by tieners, maar dit kan ook ‘n teken wees dat iets of iemand jou kind seermaak.

Rassistiese afknouery;

Seksueel; en

Kuberafknouery (deur die internet op sosiale media soos Facebook; of deur selfone met haatboodskappe of afdreiging)

Vyf tekens wat kan aandui dat jou kind ‘n slagoffer van afknouery is 1. Ongewillig om skool toe te gaan As jou kind dit normaalweg geniet om skool toe te gaan en ewe skielik nie meer wil gaan nie, kan dit daarop dui dat hy by die skool afgeknou word.

4. Vriendverskuiwings Hou jou kind se vriendegroep dop, want só kan jy agterkom wie hy ignoreer. Jou kind kan homself van ‘n vorige vriendegroep distansieer. 5. Punte wat daal Akademiese prestasies of punte wat daal, kan die gevolg wees van kinders wat bang is om skool toe te gaan, juis omdat hulle afgeknou word. Die skool word ‘n omgewing van vrees en angstigheid, eerder as ‘n omgewing waar daar geleer en genot ervaar word. Ander waarskuwingstekens van afknouery sluit die volgende in: •

Onverklaarbare beserings soos kneusplekke, snye en krapmerke;

2. Veranderinge in slaappatrone

Verlies aan eetlus of verandering in eetgewoontes;

Studies toon dat 36% van kinders wat slagoffers van afknouery is, slaapprobleme het. Kinders wat afgeknou word, kan soms parasomnia of nagmerries ervaar. Afknouery kan ook tot depressie by kinders lei, wat dan kan veroorsaak dat kinders sukkel om te slap of dat hulle te veel slaap.

Vernielde of verlore skoolboeke, klere, of elektroniese toestelle; of

Gereelde klagtes oor maagpyn, hoofpyn, naarheid of dat hy siek voel.

Besoek gerus www.teenboelie.co.za vir meer inligting.


ALBERVIEW PRIMARY SCHOOL District Championships

Roche Tshimbalanga Shotput

Milton Tshimbalanga 60M & 80M sprints

Ntando Peter High Jump

Letele Makhetha 80M sprints

Chidimma Okwelogu Long jump

Khutjo Gololo High Jump

Tshepo Maleka Long Distance

Onalerona Modingwana 150M & 100M sprints

Maxine Vieira 70M hurdles Long jump

Ntshembo Hlungwana High Jump

Joshua Palmer 80M & 100M sprints

Chiemela Nathaniel 80M & 100M sprints

Esther Mutombo 60M sprints

Nkosi Makhetha Long jump

Wawa Masemola 200M sprints

Asante Kawawa 60M & 80M sprints

DINAMIKA VRL Amptenare Baie geluk aan ons VRL Amptenare vir 2022

Jessica Hattingh President

Nidine Bronkhorst Vice-President

Jayme-Lee Kendrick Secretary

Lara Manharage Vice-Secretary

Lesedi Tseki Treasurer

Redenaars

Cricket

Congratulations to the winners of our internal senior public speaking.

Congratulations to our first cricket team for winning their division of the Finsbury super league. Baie geluk ook aan ons o.15 krieketspan wat 2de geëindig het in hulle divisie.

1. Clara Binedell Gr. 10-12

2. Jean-Marie Botha Gr. 10-12

3. Jeanneé v Wyk Gr. 10-12

Dinamika is now recognized as one of the top 5 Easterns cricketing schools and will be playing in the Easterns Platinum Blue league against top cricketing schools such as Hoërskool Marais Viljoen, Hoërskool Hans Moore, Hoërskool Kempton and Hoërskool Dr. EG Jansen. Die liga begin in Augustus. Ons is baie trots op hierdie puik prestasie. The boys played extremely well during the season and we are looking forward to what the rest of 2022 has in store for our cricketers.

1. Anika Kriel Gr. 8 en 9

1. Ulrike vd Mescht Gr. 8 en 9

2. Chloe Lombard Gr. 8 en 9

Katleho Mokubung Public Relations Officer

Dylan Fourie SGB Representative

Jadon Jonker SGB Representative

Alwande Mlotshwa SGB Representative


ALBERTON HIGH D16 schools The following students from Alberton High School made it through to D16 schools that took place on 28 Feb 2022 at Germiston (Herman Immelman): • • • • • • •

Amber Norton (girls u/18 3000m) Somto Okenna (Boys u/18 Trippel jump and high jump) Calvin van Staden (Boys u/15 high jump) Amogelang Makwetlane (Boys u/19 110m hurdels) Claire Siewe (Girs u/15 100/ 200 m) Cameron Garrity (Boys u/15 100m) Ashton de Kock (Girls u/19 100/ 200m)

• • • • • • •

Leonell Bomanga (Boys u/15 100m) Ndibuho Vhengane (Girls u/17 high jump) Reedwaan Wienaar (Boys u/19 200m) Henry Okenna (Boys u/18 Trippel jump) Sefali Lekena (Boys u/17 1500m) Trust Rantsane (Boys u/15 400m) Maasonke Mahlangu (Boys u/17 trippel jump)

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more. ThePrintOffice

Phone 072 460 8243


LAERSKOOL ORION Nuwe Leiers Baie geluk aan ons nuwe leiers, ons wens julle baie sterkte toe.

Connor Griffin, Matthys de Koker, Luan Bruyns, Adrian Kok, Amélie Kritzinger, Jua Rautenbach, Katelin Heymans, Seymoné Spanjer.

Atletiek Die volgende atlete is deur na die Gauteng Kampioenskappe - 1ste Plekke: Katelin Heymans, Liam Viljoen, Christopher Kearns, Mart-Mari Rautenbach, Carla Muyburg, Jeandre Visagie, Lenay van Rooyen, Ryan du Plooy, Mire Rautenbach. 2de Plekke: Jaco van Rooyen, Francois Joubert, Mire Rautenbach, Katelyn du Plooy, Gerhan Pretorius, Lea Brits, Liam de Swardt, Adrian Kok, Liane Kruger.

Miré en Mart-Mari Rautenbach Vele rekords gesamentlik

Daniel en Christopher Kearns Vele rekords gesamentlik

Liané Kruger en Lenay van Rooyen

Armand van Wyk

Liam Viljoen

Katelin Heymans

LAERSKOOL RANDHART #Prestigepraters Wenners en naaswenners tydens ons prestige-aand

Lienke Olivier Graad 7 Wenner

Stephan Potgieter Graad 7 Naaswenner

Suné-Louise Prinsloo Graad 6 Wenner

Taylin de Jong Graad 6 Naaswenner

Lezé Prinsloo Graad 5 Wenner

Amori van Vuuren Graad 5 Naaswenner

Melinique Nel Graad 4 Wenner

Atletiek Laerskool Randhart wen die Interlaer 17 jaar agtereenvolgens.

Lucas du Plooy Seuns o.12

Megan du Plessis Dogters o.13

Danika Cato Graad 4 Naaswenner


HOËRSKOOL MARAIS VILJOEN HIGH SCHOOL VLR 2022

1st Team Cricket

Baie geluk aan ons nuutverkose leiers.

Our 1st team did it for the 4th consecutive year and were crowned Easterns T20 champions after they beat a very competitive St Bennies at Bedfordview CC. Dewan Marais with 72 and Ryan Montanus with 4 wickets won the Batsmen and Bowler awards in the Final. The 1st team also won their division in the Finsbury Super League for 2022.

Gift Mnguni, Heinrich Alberts, Hendré Bothma (President), Lizari Bothma, (Vise-President), Zanulé Fouchè, Ayanda Sobekwa.

Front: Ryan Montanus, Sheldon van Wyk, Tristan van Schalkwyk, Juan Oosthuizen, Dewan Marais. Back: Clinton Groenewald, Tiaan Kuhn, Nathan Coleske, Cayden Ramage, Juan Steyn, Tian du Toit, Aldre Huyzers,Connor Meistre, Andrew Nel, Kyle McClean.

Swimming

Top 15 Athletics

The following learners all won gold in their respective events. Congratulations 100% MV proud.

Congratulations to the Marais Viljoen Top 15 Athletics team with a great team performance in Krugersdorp. We have achieved in total: 3 x gold medals, 5 x silver medals, 2 x bronze medals.

Front: Fuzail Ahmed, Hayley Losper, Jessica Losper, Scott Robertson, Jenna Mindszenty. 2nd row: Jean Marie Van Westing, Taylynn Glaus, Ethan Jacobs, Tyler Du Toit, Jaydon Middleton, Veronique Richardt. 3rd row: Tori Robertson, Ronel Hattingh, Franko Horn, Damian Merry, Cassidy Hall, Zante Beyers, Corinus Van Westing. Back row: (Left to right) Dylan Manson, Nevada McIntyre, Tyron Erasmus, Jensen Mey

Front: Mahlatsi Ngwenya, Kholofelo Mangena, Mignon Mentz, Hayleigh Kinnear, Luanne du Plooy, Ashlynn Norman. Back: Brandon Redgard, Cayden Ramage, Alex Pienaar, Henrico Germishuizen, Juandre Theron, Nqobile Sibeko, Gomolemo Mangena.


WATERSTONE COLLEGE Curro Cup Athletic Achievers Congratulations to the following learners who received top 3 in the Curro Cup: Athletics and to those who broke Curro Cup records:

Levi Watkins 100m - 1st place in u.16 boys and broke the Curro Cup: Athletics record 200m - 1st place in u.16 boys and broke the Curro Cup: Athletics record

Stephanie Baigrie 200m - 1st place in u.19 girls and broke the Curro Cup: Athletics record 400m - 2nd place in u.19 girls

Tim Cable Long Jump - 2nd place in u.16 boys

Kyra Mol Long Jump - 2nd place in u.19 girls

Tiana Bester 800m - 3rd place in u.13 girls

Mateu Kerns 800m - 1st place in u.15 boys 1500m - achieved 1st place in u.15 boys and broke the Curro Cup: Athletics record

Courtney Sequeira 800m - 1st place in u.17 girls and broke the Curro Cup: Athletics record

Maremo Chueu 1200m - 1st place in u.15 boys

Nkhleleni Museba Long Jump - 3rd place in u.19 boys

Werner Oosthuizen Javelin - 1st place in u.17 boys and broke the Curro Cup: Athletics record

Amy Duddy Javelin - 1st place in u.19 girls

Kwanda Nkosi 1500m - 1st place in u.16 boys

SCHOOL NEWS

The biggest school news network in SA


MARIST BROTHERS LINMEYER Equestrian Achievers Marist Brothers Linmeyer (MBL)-High School Equestrian Team. The 2022 competition season jumped off this year with our riders competing against the JHB Central schools at Eaton Farm. Bailey Rawstorne (Grade 10) and her horse, Heart of Caesour, have set their sights on greater heights and moved up to compete in the 110cm showjumping and 100cm equitation classes. This jumping duo jumped into 4th and 6th place in the show-jumping and rode with precision into 7th place for equitation. Riding into her last year of high school competition is Savanna Moreira (Grade 12) and her horse, Chewbacca. Savanna competed in dressage, prix caprelli, in hand utility and performance riding. These disciplines demand precision and poise from the rider and obedience from the horse – certainly not an easy ask! Savanna and Chewbacca proved that they remain a fantastic team with a 2nd for in hand utility and results in the top ten for her other very large classes. Marist Brothers Linmeyer (MBL) - Primary School Equestrian Team. Gianna Spinelli (Grade 4) participated in the SANESA Gauteng Johannesburg Q1. She was placed 3rd in her Prix Caprilli class which is like a dressage with jumps and placed 4th in her A2 speed jumping class. Gianna scored some really nice points for Marist Brothers Linmeyer and competes in The second qualifier later this year. Congratulations to all of you!

Bailey Rawstone

Savanna Moreira

Gianna Spinelli

Saifulla Khan Grade 9 - Junior Victor

Rebecca Kühn Junior Victrix - Grade 8 Achieving 2 records

Inter-House Swimming Gala Marist Brothers Linmeyer High School hosted the High School Inter-House Swimming Gala. The results were as follows:

Winning House Valerian 1st Valerian (score of 583) 2nd Frederick (score of 518) 3rd Benedict (score of 515) 4th Geddes (score of 437)

Dean Bruggeman Senior Victor - Grade 12

Joanna Moore Senior Victrix - Grade 10

We work with schools across S.A printing school diaries, yearbooks, workbooks and more.

Let’s discuss your next project Phone 072 460 8243 or email info@theprintoffice.co.za

ThePrintOffice www.theprintoffice.co.za


HOËRSKOOL ALBERTON Top 10 Learners per grade

Grade 9

Grade 10

Grade 11

Grade 12

Graad 8 RCL

Grade 8’s new leaders

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY


TRINITYHOUSE GLENVISTA Interhouse Gala Our learners in action at the Interhouse swimming gala

Tanika, Arya, Mihle, Mmabotse

Leah Vawda

Alexia Nunes

Kayla Brennan, Mia Tatsis, Cailynn Hattingh, Alexia Nunes, Rachel Wood

Tylo Nkambako Letlotlo Rakotsoana

Rorisang Rakotsoana

Trinityhouse Under 9 Soccer Team with Coach Tumelo & Tshegofatso

RECEIVE THE AWSUM NEWSPAPER ON YOUR PHONE WhatsApp your name to 073 187 9539


VEREENIGING GIMNASIUM Top Atletiekpresteerders

Vereeniging Gimnasium Interhoërspan

Kamo Thipe Senior Victor Lodorum (baan) en gekies vir die wêreldspan om in Columbia te gaan deelneem.

Tiaan Britz Beste Seunsatleet

Astrid Fourie Junior Victrix Lodorum (baan)

Astrid Fourie

Matthew Moolman Junior Victor Lodorum (veld)

Anja Holtzhausen Senior Victrix Lodorum (veld)

Atlete gekies vir SA’s

Kamo Thipe

Anje Holtzhausen

Divan van Straaten

Matthew Moolman

VEREENIGING

THE EXPERT CARE YOU NEED IN ANY MEDICAL EMERGENCY MEDICLINIC VEREENIGING IS HOME TO A WORLD-CLASS EMERGENCY CENTRE. HIGHLY SKILLED MULTIDISCIPLINARY TEAMS CAN TRIAGE A RANGE OF HEALTH EMERGENCIES. WE ARE PREPARED AND READY TO HELP YOU. Mediclinic Emergency Centres can safely receive both COVID and non-COVID patients within designated treatment areas. Corner of Hofmeyer Avenue and Joubert Street, Vereeniging 1930 24-HOUR EMERGENCY CENTRE 016 440 5440

7467DWRW

Tiaan Britz


HOËRSKOOL DRIEHOEK Gauteng Atlete Die volgende leerders dring deur na die Gauteng Kampioenskappe: Dogters • Tiana Geldenhuys • Michaela Pretorius • Ankia Bezuidenhout • Charlise Laubscher • Elmarie Beyers • Jacolien Louw

• • • •

Charlize Laubscher

Seuns • Kyle Jordaan • Wian Struwig • Heindrich Mienie • Enrico Farinha • JP Roberts • Juan Minnaar

Johanne Lotter Cayley van der Bank Tracey Visser Zandre du Plessis

JP Roberts

Marnu Oosthuizen

Reagan Kriek

• • • • • • •

Rowan du Toit

Marnu Oosthuizen Rowan du Toit Tiaan de Villers Ivan Visser Reagan Kriek Zandre Crause Ruan Visser

Tiaan de Villiers

Zandre du Plessis

HOËRSKOOL TRANSVALIA Erebaadjies Toekenning 2022 • • • •

Vita Academia-toekennings

Marilé Tönsing (Akademie, Hokkie en LOR) Wilmar Pretorius (Akademie, Skaak en LOR) Marco Strydom (Akademie, Atletiek en VLR) Chenike Rossouw (Akademie, Atletiek en Landloop) Marli Dimond (Akademie, Atletiek en Landloop) Amoné Pienaar (Akademie, Redenaars en Kunstefees) Bea-landi Lourens (afwesig)(Akademie, Atletiek en Landloop)

Graad 12 70% gemiddeld vir die minimum aantal vakke

Top 20 matrieks in die D8 Distrik

Michaela Jeffrey 2de

Ellen Wille 3de

Shané Dimond 4de

Kanya Lourens 7de

Leandrie Hillebrand 9de

Joanie Redelinghuys 15de

Alissa Brink 19de

Andrea-Gail Cadwell 20ste


HTS SASOLBURG Atletiek

Mile

Die HTS Sasolburg se uitnodiging atletiek byeenkoms was ‘n reuse sukses. Dit was wonderlik om weer die kinders in massas te sien deelneem teen ander skole nadat Covid dit vehoed het verlede jaar. The two big highlights of the event was Zane Applegreen from HTS Sasolburg, winning the 100 meter boys under 19 against a very strong field of sprinters from HTS Louis Botha Sasol High and also HTS Welkom in a time of 10.5 seconds. Paballo Radebe also from HTS Sasolburg was responsible for the second highlight of the event winning the 800 meters Girls under 17 in a time of 2 minutes 19 seconds it is still early in the season and her aim is to run under 2 minutes 9 seconds that will qualify her for the World Junior Games. She won the South African Championship last year with a time of 2 minutes 10 seconds.

Two of our top middle distance runners took part in the Nedbank 1 mile event in Pretoria on Saturday Paballo Radebe won a Gold medal in the girls event and Joseph Mohlango a silver medal in the boys event they both competed in the under 19 age group while they are under 17.

Paballo Radebe

Pethisang Makhethe

A past pupil of HTS Sasolburg (The Spanners) Pethisang Makhethe, has been awarded a full bursary to study in the USA at the University of New Mexico in Albuquerque. She is flying out to the USA on the 21st of January 2022. Phethisang is a former South African and African junior hammer throw champion and completed her school career at HTS Sasolburg, where her proud father Joseph Makhethe is also employed, and where she also led the school as chairperson of the RCL in her grade 12 year in 2020. Phethisang has enormous potential and plans to complete her studies in Psychology in the USA. She Has already completed her first year in South Africa.

Paballo Radebe

Mr. Dirk Coetsee (Headmaster) and Phethisang Makhethe

Teachers

At the Well done function for all schools in Fezile Dabi the nr. 3 district in the country according to matric results. Our teachers won 5 out of the possible 9 prizes for Technical schools. Die pryse is ook oop vir gewone skole wat dalk een of meer tegniese vak aanbied. Dit is voorwaar ‘n prestasie. Spanner Pride!! Joseph Mohlango

LAERSKOOL VRYHEIDSMONUMENT Atletiek Drie van ons Interlaer atlete neem ook deel aan die Gauteng kampioenskappe op 11-12 Maart.

Cameron Van Der Westhuizen

Wichard De Jager

Joshua Cloete


GLENVISTA HIGH Sea Buscuit Competition Item Winner

District 11 Academic Awards District best Academic Performers Awards.

Ricardo Canada

Glenvista High Basketball First Team

Girls basketball first team

First Row: Luvhuyo Madikane, Kaelo Fisher. Second Row: Siya, Gialan Joel, Samketi Maliwa, Caleb Lukuku, Andile Dondolo, Emmanuel Tete. Third Row: Nkanyezi, Seth Kapanda, Zoe Monyepao, Sandile Nyathi, Jason, Senzo Vilakazi, Christopher Mlotshwa

First row: Mosima Manthata, Bontle Rampolokeng. Second row: Oratile Mawela, Ziyanda Jafta, Ketia Bikouta, Jessica Bikouta. Last row: Chloe Mbaoma, Keren Makinda, Kelly Sacks, Leago Lebaka, Kananelo Malimabe, Jemima Makinda


HOËRSKOOL DR MALAN Toppresteerders Gr. 8 - Gr. 11

Charles Collen Graad 8 - 96.11%

Bianca Havemann Graad 9 - 95.67%

Megan Swanepoel Graad 10 - 93.86%

Anzell van Wyk Graad 11 - 92.71%

Graad 8 1. Charles Collen 2. Kirsty Tyler 3. Amri Niemand 4. Corli Briers 5. Chenelle Labuschagne 6. Logan Harding 7. Seth Nienaber 8. Ilinke Klopper 9. Izebelle van Reenen 10. Geosh Nienaber

Graad 9 1. Biance Havemann 2. Janke Crafford 3. Lea Bresler 4. Daniel Tyler 5. Chamoné Erasmus 6. Morgan Mac Farlane 7. Janke Schutte 8. Cyanda Bekker 9. Rupping Swiegers 10. Estian Loubser

Graad 10 1. Megan Swanepoel 2. Lezanne Collen 3. Mieke Smit 4. Danieka Bekker 5. Dalenché Jacobs 6. Karla Heydenrych 7. Anneke Vivier 8. Xanré Els 9. Riana Laubsher 10. Clarissa Aggenbach

Graad 11 1. Anzell van Wyk 2. Mieke Vermeulen 3. Lauren Smith 4. Joné Hepburn 5. Amoné Labuschagne 6. Cara Nienaber 7. Natalie Nolan 8. Chantelle Gouws 9. Ethan De Oliveira 10. Annarize Myers

Interhoër Atletiekpresteerders Baie geluk op julle besonderse prestasies tydens hierdie geleentheid!

Carmen Erasmus Junior Victrix Ludorum Beste Veld atleet

Danzelle Marx Beste Atleet

Algehele trofeewenner

Logan Venter Senior Victrix Ludorum Beste Baan atleet Trofee vir 3/4 beste items wat hoogste punte behaal het.

South Africa’s greatest selection of

ADVENTURE

GEAR

hiking • camping • off-road apparel • cooking • storage furniture • tents • watersports fridges and coolers

Visit any one of 29 stores nationwide

For your nearest store call toll-free 0800 007 261 Go to outdoorwarehouse.co.za to learn more and shop online OutdoorW

Outdoorwarehouseza


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.