AWSUM Centurion & Midrand - June 2023

Page 1

THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Isobel Fischer WP Netball u.17 Giovanni Adamo WC u.15 Rugby Hockey - WP u.16B Hockey - WP Boys Jacques Fredericks WC u.15 Rugby u.13A Sevens Rugby Team
the Western Province/Western
in their respective teams. FREE GRATIS Jacques Nienaber praat Skole- en Wêreldbeker rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls FRESH EGGS NOURISH THE MIND THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za
Congratulations to all the learners who are representing
Cape

UITSIG HIGH SCHOOL

Tshwane South District RCL

Head Boy at Uitsig High Scool, Tumelo Mokoena, was elected as the Chairperson for the Tshwane South District RCL.

Provincial Chess Top grade 12 achiever

We would like to congratulate the following chess players with their achievement. Here they are with their coach Mr Goodness Manala and Dr Gerhard Maré.

• Rearabiloe Makhafda Provincial play chess u.15

• Prince Asante Provincial play chess u.13

SUTHERLAND HIGH SCHOOL

Centurion Academy visited Uitsig on Friday, 26 May to address our grade 12s. Our Deputy Head Boy: Academics, Kamogelo Mabale received a bursary as the top grade 12 achiever. Congratulations to Kamogelo.

Final Assembly Tswane South District

On the 3rd of May 2023, our Suthies learners were acknowledged for their outstanding sportsmanship at our Annual Summer Awards. Congratulations to each and every learner for their hard work and continuous dedication towards their achievement. Keep reaching for the stars!

Congratulations to our Head Girl of 2023, Acacia Kitoko, who is the Tshwane South District Deputy Secretary for 2023. The video below is what Acacia submitted to the Council and gives testament to how eloquently she speaks and presents herself. We are extremely proud to have her representing us. Sutherland High School. Ad Astra.

LAERSKOOL HENNOPSPARK

Landloop Rugby

Tumelo Mokoena Kevin Thomas Voor: Logan Claire Alexander, Dawid Phetogo Sebogo en Lia Smit. Agter: Katie van Schalkwyk, Ilnah van Wyk. Marli Joubert, Ellie Grünenfelder, Anika Botha en Merize Smit
Asics 4 x 2 km aflos
Liam Stassen, Dawid Wessels, Uys Pretorius en CJ Dartnall
byeenkoms
te
H/S Menlopark, 19 Mei
1ste plek: Dogters o.11
1ste plek: Seuns o.11
Kevin Thomas is ingesluit in die Blou Bul 0/13 XV-Tal 2023 Redenaars: ATKV-Finaal Council

Blou Bulle Rugbyspan

LAERSKOOL SWARTKOP

Ons is baie trots op Ethan Johnson en Kyler Cunha wat albei onderskeidelik in die o.12 en o.13 Blou Bulspanne opgeneem is. Ons wens hulle baie sterkte toe vir die provinsiale rugby seisoen wat reeds volgende naweek afskop.

Luyanda Vezi is gekies vir die o.12 NBPH (Notherns Blue Primary Hockey) span vir 2023. Die toernooi vind in Junie/Julie vakansie plaas. Ons Swarrie is baie trots op jou Luyanda.

Ons Junior Koor het aan die ATKV Applous kompetisie deelgeneem en het ‘n pragtige GOUD verwerf! Ons is sommer baie in ons noppies met hierdie juniors wat hulle koorskoene uit volle bors volstaan.

Die Senior Koor het aan dieselfde kompetisie deelgeneem en ‘n silver verwerf. Ons is ongelooflik trots op ons twee kore, hierdie was ‘n streng kompetisie.

Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Kim Burgess

OUR TEAM Advertising Coordinator Eldoray van Westhuizen

HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za

Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A

Hokkie Rugby Blou Bulspanne V I S I T U S I N S T O R E :

Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za

Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Volg ons op Facebook! @Centurion & Midrand School News

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT
Joel Swart o.12, Skoolhoof: Pieter Ferreira, Jayden Els o.13 Jayden Els o.13 en Joel Swart o.12 word ingesluit by die Blou Bulle Laerskole Provinsiale Rugbyspan. Luyanda Vezi Ethan Johnson en Kyler Cunha
ATKV Applous L O O K I N G F O R Y O U R L O O K I N G F O R Y O U R F I R S T S T R E E T B I K E ? F I R S T S T R E E T B I K E ? L E T U S H E L P Y O U F I N D Y O U R B I K E + 2 7 1 2 7 6 5 0 6 0 0 S A L E S @ D U C A T I . C O . Z A W O R L D O F M O T O R C Y C L E S 1 4 6 A K K E R B O O M S T R E E T C E N T U R I O N

Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby

In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.

Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?

Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.

Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.

Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?

Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.

Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?

Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou.

Wat sou jy sê is ouers se rol op laerskool en op hoërskool?

Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.

EKSLUSIEF
Deur Durandt van Zyl, Uitvoerende Hoof van TieMedia, handelsmerkbestuuder van die AWSUM Skole Nuus platform.
Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun.
70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS
Die grootste skole nuus platform in S.A
Meer
as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus.

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank

vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Kontraktering na skool het baie verander. Wat is ‘n goeie roete vir jong vooruitstrewende spelers om te volg sodat hulle die beste kans vir sukses het?

Daar is verskeie roetes wat gevolg kan word, maar drie van die algemeenste roetes wat gewoonlik gevolg word, is as volg. Die algemeenste roete is dat hy vir sy skool se eerstespan speel, asook Cravenweek (dalk ook SA-skole). Hy word raakgesien deur agente; hy word opgeneem by `n Unie se akademie en hy speel vir hulle provinsiale junior o.19 en o.21 spanne. Dan word hy opgetrek na die senior kompetisies toe (die Currie Beker, URC, ens.) en word dan uiteindelik vir die Springbokke gekies.

Die tweede roete is: Jy speel vir jou skool; jy gaan studeer verder; jy speel Varsity Cup en kry daar blootstelling en word daarvandaan opgetrek na `n provinsiale junior o.19 of o.21 span en word dan deur `n Unie gekontrakteer.

Die derde roete is deur klubrugby, waar jy dalk raakgesien word deur jou goeie spel vir jou klub en dan uitgenooi word na jou Unie se oefeninge en dalk so `n kans kry om te speel. Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

“ “
10>
Lees verder op bladsy When you buy an eye test, frame & lenses with Blue Control Coating.

Friday 8 September 21:00

Saturday 9 September 13:00

Saturday 9 September 15:30

Saturday 9 September 18:00

Saturday 9 September 21:00

Sunday 10 September 13:00

Sunday 10 September 17:45

Sunday 10 September 21:00

Thursday 14 September 21:00

Friday 15 September 21:00

Saturday 16 September 15:00

Saturday 16 September 17:45

Saturday 16 September 21:00

Sunday 17 September 15:00

Sunday 17 September 17:45

Sunday 17 September 21:00

Wednesday 20 September 17:45

Thursday 21 September 21:00

Friday 22 September 17:45

Saturday 23 September 14:00

Saturday 23 September 17:45

Saturday 23 September 21:00

Sunday 24 September 17:45

Sunday 24 September 21:00

Wednesday 27 September 17:45

Thursday 28 September 21:00

Friday 29 September 21:00

Saturday 30 September 17:45

Saturday 30 September 21:00

Sunday 1 October 17:45

Sunday 1 October 21:00

Thursday 5 October 21:00

Friday 6 October 21:00

Saturday 7 October 15:00

Saturday 7 October 17:45

Saturday 7 October 21:00

Sunday 8 October 13:00

Sunday 8 October 17:45

8 October 21:00

POOL STAGES
France V
Italy V
Ireland V
Australia V
England V
Japan V
South
V
Wales V
France V
New Zealand V
Samoa V
Wales V
Ireland V
Africa
South
V
Africa
Australia V
England V
Italy V
France V
Argentina V
Georgia V
England V
South
V
Scotland V
Wales V
Uruguay V
Japan V
New Zealand V
Argentina V
Fiji V
Scotland V
Australia V
South Africa V
New Zealand V
France V
Wales V
England V
Ireland V
Japan V
Tonga V
Fiji V
Africa
Saturday 30 September 15:00
Sunday

HAS YOUR CHILD FALLEN BEHIND ACADEMICALLY? AT RISK OF REPEATING A SCHOOL YEAR?

EASY (Edublox Academic Support Years) program provides a specialised intervention and academic

support for learners.

MATHS & SCIENCE EXTRA LESSONS

education
Support learners with learning difficulty, ADHD, Dyslexia, Aspergus, Autism chanelj.c@edublox.com / 072 650 2979 Edublox Wierdapark kidz logix@outlook com / 068 348 8606 Wierdapark Centurion
New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C
Maths Gr 4 - 12 Physical Science Gr 10 - 12 Individual tuition Exam preparation Professional tutors Lessons also in Afrikaans Midrand | 076 517 9576 Since 1976
STAGES
PROFESSIONAL

RWC 2023 - Pools & Teams

Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.

Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.

Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.

If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…

• Australia vs Argentina

• Ireland vs New Zealand

• England vs Wales

• France vs South Africa

• Wales vs Argentina

• Ireland vs France

Nienaber praat Skole en Wêreldbeker rugby...vervolg van bladsy 7 Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

• England vs Australia

• New Zealand vs South Africa or

Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.

It means the World Cup opener between France and New Zealand is allimportant, with the loser likely to come up against the Irish or SA in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.

Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK

ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe!

RWC - Knockout Stages Match Predictions VS VS BRONZE FINAL Friday 27 October 2023 FINAL Saturday 28 October 2023 Quarter-fi nal 2 Saturday 14 October 2023 Semi-fi nal 2 Saturday 21 October 2023 Quarter-fi nal 4 Sunday 15 October 2023 Quarter-fi nal 3 Sunday 15 October 2023 Semi-fi nal 1 Friday 20 October 2023 Quarter-fi nal 1 Saturday 14 October 2023 Winner SF 1: Runner-up SF 1: VS Winner Pool A: Runner-up Pool B: VS Winner QF 3: Winner QF 4: Winner SF 2: Runner-up SF 2: VS Winner Pool D: Runner-up Pool C: VS Winner Pool B: Runner-up Pool A: VS Winner Pool C: Runner-up Pool D: VS Winner QF 1: Winner QF 2: Stade de Marseille, Marseille 17:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis 21:00 17:00 21:00 21:00 Stade de Marseille, Marseille Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis 21:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis PREMIUM PREMIUM REMIU L L CAL PREMIU ERAG - I IN THE TA T STE CAL PREMIUM BEVERAGES - IT'S IN THE TASTE FRUIT-DRINK FRUIT-DRINK SPARKLING SPARKLING BLENDED BLENDED available in selected stores near you available in selected stores near you info f @lo-cal.co.zainfo@lo-cal co za @lo cal soda @lo cal soda lo-cal co za lo-cal.co.za 066 292 5105 066 292 5105

Did you know? 10 Rugby World Cup Facts

1.

THE FAMOUS WHISTLE

The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.

2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.

3. 142 - 0

Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.

4. YOUNGEST PLAYER

The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.

5.

15 TRIES

7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.

8.

MOST TRIES

The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.

DROP GOALS

9.

The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.

6.

OLDEST PLAYER

The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.

10.

The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.

PENALTY GOALS

The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.

Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!

History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be?

WORLD CUP
Scan the QR code to re-live the moment online! MEMORABLE
MOMENTS
WATCH NOW

PICK YOUR BOK TEAM!

Help Jacques Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could be the lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply.

Duane Vermeulen

Jasper Wiese

Marcell Coetzee

Phepsi Buthelezi

Evan Roos

Willie Engelbrecht

Jean Kleyn

HOW TO ENTER?

1. Take a photo of you selection. You are only allowed to pick 33 players.

2. Scan this QR code to WhatsApp your photo to 063 028 3966

Deon Fourie

3. The lucky winner will be announced on the 1st of September 2023.

YOUR BACKS
PICK
Willie le Roux Warrick Gelant Damian Willemse Aphelele Fassi Johan Goosen Dillan Leyds Frans Steyn Cheslin Kolbe Kurt Lee Arendse Canon Moodie Sbu Nkosi Makazole Mpapimpi Lukhanyo Am Jesse Kriel Damian de Allende Andre Esterhuizen Ruhan Janse van Rensburg Jordan Hendriks Manie Libbok Handre Pollard Elton Jantjies Cobus Reinach Faf de Klerk Herschel Jantjies Jayden Hendrickse Grant Williams Embrose Papier PICK YOUR FORWARDS Ox Nche Steven Kitshoff Thomas Du Toit Vincent Koch Wilco Louw Ruan Dreyer Trevor Nyakane Lizo Gqoboka Frans Malherbe Bongi Mbonambi Joseph Dweba
Grobbelaar Bismarck Du Plessis Eben Etsebeth RG Snyman Franco Mostert Lood de Jager Ruan Nortje Marvin Orie Jason Jenkins Ruben Van Heerden Salmaan Moerat Siya Kolisi Ben - Jason Dixon Pieter Steph du tOIT Kwagga Smith Marco van Staden
Tick in the yellow box next to the player’s name
Johan
Curro Midrand learners give back. Our Outreach Committee took on their second project for this year; the Yenzani Home for Children. Throughout the term, learners were asked to bring in donations of warm clothing and blankets. Our outreach committee learners will visit the home on Friday to hand over these donations.
Midrand Halfway Gardens Primary School Kindness Week THE PRINT OFFICE Your partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books. Send your request to info@theprintoffice.co.za
Curro

Meet your RCL President

Nakisani Nephawe, Grade 12 Midrand High School RCL President 2023 & Johannesburg East District (D9) President: A few words from The RCL President:

I never thought that I would ever become the RCL President of Midrand High School, let alone the Johannesburg East District (D9) President. I as always told to sit down and keep quiet because I am “too” young and kno nothing. I grew up being bullied in Primary School because I was the youngest and the easiest to be picked on. Although, through God I had the courage to stand up for myself and others, even though I knew I ould be standing alone. Despite the responsibilities of being President, I will try my utter best to leave a mark in Midrand High School and Johannesburg Est District at large. I hope to show upcoming leaders that leadership is not about the position but taking action. It can be for the voiceless or for change. What leaders should always remember is that leadership is about the next generation and not the next election.

Congratulations! Everyone at Midrand High School Is extremly proud of you.

Term Highlights

Term 2 at Midrand High School has been a busy term, learners were part of a Freedom Day celebration at the beginning of the term. Academically our learners have been hard at work in the classroom, but they have also been hard at work out on the sports fields with netball, soccer, volleyball, and basketball been the sports of choice for many of our learners. Results were sometimes mixed with some games won and some games lost. To all our learners, have a safe happy holiday and see you all in Term 3.

ODP National Eisteddfod

The drama learners of Amberfield College recently took part in the ODP National Eisteddfod. The judges were extremely impressed with the talent and dedication of Amberfield’s learners that all of their learners that took part in the festival scored an average of 90% and above and all of them qualified to go through to the next round that will take place later this year.

Softball League Winners

A big congratulations goes out to the Senior Softball girls team of Amberfield College. They recently had a wonderful season and came out at the top of their league and were ultimately announced as the winners of the Johannesburg Softball League!

CORNWALL HILL COLLEGE

Athletics

CJ Kapilikisha competed in the African u.18 & u.20 Championships in Athletics, held in Ndola, Zambia, from the 29th of April to the 3rd of May 2023. We celebrate his fantastic achievements & results:

• He competed in the 100m sprint and placed 1st in his heat

• He then moved on to the semi-finals where he placed 2nd

• He placed 5th in the finals

• He also participated in the relays and got a Bronze medal

Tennis

Congratulations to all our CHC tennis players for the great results over the April holidays. Further congratulations to the following tennis players for their excellent performances:

Nadja Walter: • SA Nationals - U18 Doubles ChampionGold Draw

• Gauteng North Representative

• Gauteng East TSA - Women’s Singles

Runner Up

• Gauteng East TSA - Women’s Doubles

Winners

Keira Cook:

• SA Nationals - U18 Doubles ChampionGold Draw

• SA Nationals - U18 - Round of 16

• Gauteng North Representative

• Gauteng East TSA - Women’s Doubles Semi-Finalist

Zion-Judah Pillay:

• SA Nationals - U14 - Round of 16

• Special thanks to Coach Frans Ledwaba for his guidance throughout the abovementioned events.

BLUE HILLS SCHOOLS

Hockey

MIDRAND HIGH SCHOOL
CJ Kapilikisha Front: Katlego Ntshudisane, Mbali Plaatjie, Jane Bila, Nala Shika, Precious Russon. Back: Mokotsoane Matlala, Busisiwe Ngwenya, Adivhaho Muofhe, Mapaseka Mnyembane, Tanaka Muvirimi, Oratile Phasha, Lethabo Malaka, Realeboga Dince, Rejoice Makupo. Front: Thorisho Makaba, Wuse Mpwampu, Maita Takawira, Vumile Ncube. Back: Pheladi Makua (c), Sibahle Khumalo ( GK), Charity Rusere, Rosslyn Bila, Liyakhanya Matanzima, Tshegofatso Ndlovu, Dibabatso Matjele, Refilwe Mpito. Blue Hills College Hockey Team played against Lyttleton Manor High. Score 0-0
Blue Hills College Soccer Girls played against Sacred Heart College Freedom Day
Sports Nakisani Nephawe
COLLEGE
AMBERFIELD
Scan this code to read more about our school online!

GSF BRONS MERIETEBALKIES

Hoërskool Eldoraigne verdedig GROOT GEE(s)

Baie geluk aan ons gronsdlagfase wat hulle brons Merietebalkies ontvang het. Baie geluk aan: Arike van Niekerk, Emma Fourie, Simoné Schroder, Ruan van der Westhuyzen, Reynard Langeveldt, Jean le Roux, Nieve de Kock (afwesig), Justin Mabela, Ludwig Coetzee en Gideon Cronje. Op 26 Mei 2023 was dit Hoërskool Eldoraigne se beurt om weer deel te neem aan die GROOTfm skoleprojek: “Skool met die Grootste Gees en Gee”. Die dag het gesorg vir groot opwinding. Slegs 20 skole kan aan hierdie kompetisie deelneem.

Die GROOTfm-radiospan is fenominaal in hulle toewyding om die hart van die projek deur die gemeenskap te dryf. Leerders was teen 06:30 bederf met ‘n lekker koppie warm sjokolade en marshmallows, wat deur die Eldo-ouers geskenk en bedien was.

Landloop

Baie geluk aan die volgende atlete wat gekies is vir die Atletiek Gauteng Noord span en aan die Inter-provinsale byeenkoms gaan deelneem in Grobblersdal op 22 Julie! Kenzi Vosloo, Xanthé Strauss, Gideon Cronje, Mizaan van Niekerk, Belinda Bezuidenhout, Edward Bezuidenhout, Jean le Roux en Juan Joubert.

Teen 06:50 was almal slaggereed op hulle plek op die pawiljoen om die Eldo-gees uit te LEEF! GROOTfm is warm ontvang deur die Eldoleerders wat hulle gou welkom laat voel het. Die span se program is iets om te beleef, soos Francois saam met die leerders gesing en dans het. Die skool se dirigente het vir onophoudelike gees gesorg saam met die “Cheerleaders”. Die onderwysers het ook gewys dat hulle ritme in lyn is met die Eldoraigne hartklop deur ‘n dansgroep te stig wat die gehoor met hul vurige danspassies vermaak het.

Die skool se bestuur het die leerders verras op Harley Davidson motorfietse soos net hulle kan, waarna Sorina, die Flooze, gesorg het dat elke Eldo die “Champ” in hulself kan raaksien.

Vir die Groot Gee is dit met dankbaarheid dat ons kan sê dat die Eldo-gemeenskap met oorgawe geGEE het. ‘n Totaal van 256 eenhede bloed is deur die Eldo’s geskenk. Skoolklere, klere, speelgoed, boeke, kos en donasies vir die bewusmaking van sistiese fibrose, ‘n genetiese kondisie wat meer as 600 Suid-Afrikaners se lewenskwaliteit en -verwagting daagliks bedreig, is ook ingesamel. Die skool se groentetonnel het al groente opgelewer en sal nog vir jare wat kom sorg dat gesinne in die Eldo-ggemeenskap gevoed en gesond bly. Al die klere en speelgoed is geskenk aan die organisasie Clothes to Good. Clothes to Good is ‘n herwinnings- en gestremdheidsbemagtigingsorganisasie wat ook werk skep.

Hierdie deelname en die volgehoue gee is kenmerkend van die omgee-hart van Hoërskool Eldoraigne en die WIL om ‘n verskil te maak wat verder kring as net ons direkte gemeenskap.

Baie dankie aan elkeen wat die dag saam met ons spandeer het, veral die borge naamlik, Gys Pitzer, Lazer adventure en Saxby Steers asook almal wat bygedra het tot ons deelname aan die wonderlike inisiatief van GROOTfm.

Gauteng Individuele toernooi het 26 Mei in Benoni plaasgevind. Amber-Lee Engelbrecht en Helen Rautenbach behaal elk ‘n silwer in die o.11 en o.13 meisies afdeling. Franco Bogaard en Christian Muller behaal elk ‘n brons in die o.13 seuns afdeling. Al vier het 4 uit 5 gewen.

Tennis

Levi Alberts het aan die Limpop Mini toernooi deelgeneem en die enkels sowel as die dubbels titel gewen. Dit wil gedoen word!

ATKV Redenaars

Baie geluk aan die volgende sprekers wat deurdring na die ATKV nasionale finale ronde wat gehou gaan word op 17 - 18 Augustus by ATKV-Goudini Spa.

• Gr. 4 - 5 Huistaal: Jano Bosch

• Gr. 6 - 7 Addisionele taal: Tshepang Ledingwe (Tippie)

Skaak
HOËRSKOOL ELDORAIGNE C M Y CM CY CMY K
AN-LyttletonAD(128x95mm) FINAL.pdf 1 2023/03/06 16:08

Woerie-dogter tot die o.16 Blou-Bul-Rugbyspan verkies

Baie geluk aan Lianne Fourie wat vir die o.16dogters se Blou-Bul-rugbyspan gekies is. Ons is baie trots op hiérdie o.15-dogter wat reeds in ‘n hoër ouderdomsgroep presteer.

Die span speel in hulle eerste opwarmingswedstryd op 17 Junie teen die Pumas en op 27 Junie teen die Limpopo Bulle.

Die toer vind vanaf 1-10 Julie by Jeppes High School plaas. Baie sterkte, Lianne! Jy het die Woeries se ondersteuning!

Woerie tot Blou-Bulle se o.18-span verkies

Die Woeries se kookwater heelagter, Waldo Koeleman, se uithalerspel is beloon deurdat hy vir die Blou-Bulle Hoërskole se o.18-Akademiespan gekies is.

Waldo se deursettingsvermoë en harde werk word op die rugbyveld en op die skoolbanke weerspieël. Die Blou-Bulle se o.18-Akademieweek vind die komende vakansie by Jeppe High School plaas.

Baie geluk en baie sterkte, Waldo!

Bronkhorst boeties hou aan om trots te maak!

Luandré en Hanlu Bronkhorst het onderskeidelik in die 1ste en 2de plek tydens die Gauteng Laser Run kampioenskappe geeindig. Luandré en Hanlu gaan later vanjaar aan S.A. kampioenskappe deelneem. Baie geluk en sterkte!

Zwarrie-hengel bereik nuwe hoogtes!

Hoërskool Zwartkop se varswater oewerhengelspanne het die liga in pragtige styl voltooi. Die seuns A-span het 2de geeindig en dring dus deur na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe! Die dogterspan eindig in die 3de plek en mis die keuring met 1 posisie, maar kan trots wees op enorme verbetering en wonderlike uitslae. Mnr. Francois Spies, organiseerder, is opgewonde oor wat die toekoms vir die Zwarries se hengelspanne inhou. Baie geluk, Zwarries!

Jaun maak sy merk by Afrika kampioenskappe!

Jaun Hugo in graad 11 het onlangs aan die UWW Afrika Stoeikampioenskappe gaan deelneem. Die kampioenskap het vanaf 15 tot 20 Mei in Hammamet, Tunisië plaasgevind.

Krieketsege vir Rogan!

Rogan Swanepoel is gekies om aan die 20 Boulbeurt LPL-toernooi deel te neem. Rogan gaan die o.19 LPL Cavalier Cats tydens die LPLtoernooi vanaf 6 tot 22 Mei verteenwoordig.

Rogan staan ook ‘n kans om gekies te word vir die NPL-span wat teen Kaapse spanne gaan meeding.

Baie geluk en sterkte, Rogan!

Jaun het ‘n brons medalje in Freestyle vir seuns o.17 in die 65kg gewigsklasgroep gewen. Die SuidAfrikaanse kadetspan (o.17) het ook ‘n 1ste plek verower en is dus die beste kadetspan in Afrika. Baie geluk, Jaun. Die Zwarries is trots op jou!

Telephone: 012 942 3577 scan me to visit our website Centurion YOUR ONE STOP DESTINATION FOR QUALITY PRODUCTS AT GREAT PRICES! HOËRSKOOL CENTURION HOËRSKOOL ZWARTKOP
Lianne Fourie Luandré en Hanlu Bronkhorst Quintes Myburg Elrike Myburg Waldo Koeleman Jaun Hugo

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.