Skip to main content

AWSUM Breede Vallei & Overberg November Edition 2024

Page 1


ATKV-Crescendo: Tyd vir inskrywings raak min

Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.

Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”

Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”

Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”

Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”

Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:

Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.

Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.

Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.

Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.

Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.

Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Skandeer die QR-kode om in te skryf.

me

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Kultuurpresteerders

Die volgende Noordjies het uitsonderlik in hul onderskeie kultuuraktiwiteite presteer hierdie jaar en verwerf dus hul kultuurbalkie vir 2024. Baie geluk met jul uitsonderlike prestasies Noordjies. Ons is baie trots op julle!

Sportpresteerders

Die volgende Noordjies het uitsonderlik in hul onderskeie sportsoorte presteer hierdie jaar en verwerf dus hul sportbalkie vir 2024. Hierdie Noordjies het hul provinsiale kleure in 11 verskillende sportsoorte, onderskeidelik verwerf. Dit is vir ons baie lekker om te sien hoe ons Noordjies elkeen uitsonderlik presteer in die sport waarvoor hulle lief is. Baie geluk met jul prestasie Noordjies, ons is baie trots op julle!

Voor: Kikka Stander, Conrad Kriel, Justin Harmse en Chanté Strydom. Middel: Ezra Koch. Agter: Levi Lategan, Imke Grobbelaar, Madré le Roux, Nina van Zyl en Johannes de Vries.
Voor: Nehemia Smit, Isabella Stander, Zahn Hugo, Lilibeth Kriel, Marna Bruwer, Kikka Stander en Sean Coetzee. Tweede ry: Linli van der Westhuizen, Philip du Toit, Elizca du Toit, Chanté Strydom, Elzaan Klopper, Riandi Viljoen, Johan Huisamen, Jvani Plaatjies, Luhann van Tonder, Meryke van Schalkwyk. Derde ry: Marli Kloppers, Lizel Fölscher, Lienka Viljoen, Liany McDonald, Zeta George. Agter: Carli Coetzee, Lila Stemmet, Deacon-Duane Willemse, Lynné McKelvin en Anika van Eck.

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Conquesta 2024 Olympiad

43 of our learners “Took the Challenge” and participated in the Conquesta 2024 Olympiad. We are very proud of their individual achievements.

Lené Nel, Chad Kleinhans, Anize Schutte, Sage Wehr, Allison Thompson en Davi Rodrigues.

Gr. 6

Caro Jordaan, Pippa Palm, Schalk van der Merwe, Lienke van Coller, Isabel Jacobs, Joyful Nosenga, Krishay White, Leila Wilson en Anothando Ramasesane

Cape Town Premier League Hockey Tournament

Four of our u.13 hockey stars played in the Cape Town Premier League Hockey Tournament.

Gr. 7
Bree Pretorius, Lené Nel, Allison Thompson and Anja de Waal.

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Conquesta 2024 Olympiad

43 of our learners “Took the Challenge” and participated in the Conquesta 2024 Olympiad. We are very proud of their individual achievements.

Gr. 5

Juan Marais, Philip Viljoen, Alexander le Roux, Stef Bothma, Eduard Vermeulen, Joanne Jefferies, Jane du Toit, Curwin Cockrell, Sthenkosi Wakeni, Joy Brown, Cwenga Poyo en Lucca Rodrigues.

Gr. 4

Danika Erasmus , Jean Robberts, Jana Nortier, Leane Uys, Stef Strydom, Milla le Roux, Riley Opperman, Katerien le Roux, Anieke Verwoerd, Lyrah Heynse, Yiran Ye, Zacharee Joseph, Jesniv Patel, Antony Sgobbe, Muhammad Lakey en Kendall van Wyk.

PRIMÊRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

SAWF Nasionale Jeug- en Presidente Stoeikampioenskappe

Vier van ons leerders het die Kaapse Wynland verteenwoordig by die SAWF Nasionale Jeug- en Presidente Stoeikampioenskappe.

Richards (3de plek:

, Rhyann

Kaapse Wynland Tennisspan

Hierdie leerders het die Kaapse Wynland Tennisspanne verteenwoordig en al hul spanne het goud verwerf.

WPS Familiedag

‘n Groot hoogtepunt

gedurende die vierde kwartaal was ons eerste WPS Familiedag. Die idee agter die dag is om die hele gemeenskap bymekaar te bring en die belangrikheid van familie te vier. Hierdie dag het afgeskop met ‘n kleureparade, gevolg deur stalletjies wat deur ons eie leerders beman is. Ons het die dag afgesluit met ‘n spitbraai vir die ouers en ‘n sokkie vir die leerders.

SA Tentpegging

Daniël Jordaan het aan die jaarlikse SA ‘Tentpegging’ Kampioenskappe deelgeneem waar hy verkies is tot die Nasionale o.21seunsspan. Hy was deel van die WesKaap o.14-span, wat die wenner van die o.14-afdeling, asook die wenner van die kampioenskappe was.

Kavaliers-Noord Tennisspan

Lisa van Zyl en Lené Nel het die o.15-Kavaliers-Noord Tennisspan gehaal.

Wes-Kaap skyfskietspan Teacher of the Year Award

Lené Nel het die Wes-Kaap se skyfskietspan verteenwoordig by die SANSSU SA’s. In die o.14-PPP eindig sy 7de en in die o.14sportskiet behaal sy ‘n 3de plek.

We are thrilled to inform the winners of TAO Education Lab’s Teacher of the Year Award have been selected and our very own Mrs Anel van Tonder is one of the 3 outstanding teachers from Resolute Education. She is also among the 12 exceptional teachers chosen across all companies involved in this initiative.

Lisa van Zyl en Lené Nel
Jadon
Vrystyl)
Richards (3de plek: Vrystyl Presidente Skole, 1ste plek: Vrystyl. Hy verwerf ook sy SA-kleure in stoei.), Jean Luff (5de plek: Vrystyl) en Jacques Geldenhuys (5de plek: Vrystyl Presidente Skole).
Ilze Steenkamp (o.11), Joubert Bornman (o.10), Annabelle Esterhuyze (o.11) en Hugo van Niekerk (o.12).

HTS DROSTDY

Prysuitdeling

Omvattende finansiële kundigheid onder een dak.

Ons het die proses om holistiese finansiële planne te ontwikkel makliker gemaak vir kliënte. BlouSterbesighede is eenstopondernemings waar ’n kliënt toegang het tot die kundigheid van ‘n diverse span professionele finansiële adviseurs en ondersteuningspersoneel om na ’n omvattende reeks finansiële dienste om te sien. Dis nie nodig om individuele adviseurs vir lewensversekering, korttermynversekering en beleggings te raadpleeg nie.

Alhoewel jy toegang tot ’n aantal finansiële kundiges onder een dak het, kan jy steeds ‘n langtermynverhouding met ‘n toegewese adviseur geniet, wat ’n persoonlike aan slag verseker.

Ons weet dat jy ernstig is oor jou finansiële onafhanklikheid. Kontak ons by Verfin BlouSter vir professionele finansiële advies.

T 023 347 1601

E admin@verifin.co.za

A Hoogstraat 70, Worcester 6850

Stefan Burden Duxleerder (96.46%)
Francois van Tonder Senior sportman van die Jaar
El-Jenique Jantjies Senior sportvrou van die Jaar
Tharien Naudé Most Valued Donkey
Anmari du Toit Mees veelsydige Gr. 12-leerder

HTS DROSTDY

Krieket

Drostdy se meisiekrieketspan het in die finaal van die Boland-afdeling van die SA20-toernooi teen Paarl Hub te wen. En nie hoe nie - sommer behoorlik - met 9 paaltjies. Volgende jaar neem hulle as wenner van die Boland-afdeling aan verdere uitspeelrondes nasionaal deel.

Taalbondeksamen

‘n Groot groep van ons leerders het vanjaar die gesogte nasionale Taalbondeksamen afgelê. Dit is ‘n tweetaligheidseksamen waarin daar ‘n junior(graad 8 - 10) en seniorkategorie (graad 11 en 12) is. Ilé Snyders het ‘n besondere prestasie behaal. Sy het in die juniorkategorie die vyfde beste prestasie in die land behaal!

National Skills Competition

Christof Nelson is na afloop van die SASOL Foundation Kagiso Trust National Skills Competition as die nasionale wenner in sy afdeling (motor) aangewys. Drostdy se wens is om die beste skool vír die land te wees en daarom is dit vir ons ‘n voorreg om vakmanne van dié kaliber op te lei.

be 2025 ready! Plan ahead -

Print textbooks, yearbooks, learner and teacher diaries for your school!

Christof Nelson

WORCESTER GIMNASIUM

Toekenning Trofees

Die toekenning as Meisietoutrekker van die Jaar en VRL-Beurs

Beste Landloopatleet

Toutrekker van die

en

enkele Kulturele prestasie

Susan Rein
Gemma Nicholas Netball Player of the Year
Taylin Koopman Meisieshokkiespeler van die Jaar
Lee-Chan Plaatjies
van die Jaar vir Meisies
Chloé Barnard Mees Veelsydige Sportvrou
Gustav Becker Mees Veelsydige Sportman
Pieter du Toit
Jaar
Beste
Zenobia Bezuidenhout Sportvrou van die Jaar
Van Wyk Reitz Sportsman of the Year
Grace Guntelach Drama Award – Best Actress
Phia Bornman Junior Rededaar
Chris O’Neil Spesiale Diens aan die Skool

WORCESTER GIMNASIUM

Toekenning Trofees

Hoogste gemiddelde % in Senior Sekondêre fase oor drie opeenvolgende Jare

gemiddelde persentasie in die Junior Sekondêre Fase oor 2 opeenvolgende Jare

as gholfspeler

Chris & Luan Drama - Beste Akteur
Nina van Tonder Hoogste
Luan Gilfillan Beste prestasie in Musiek
Lize Viljoen Beste prestasie in Afr en Eng Huistaal Gr. 10 – 12
Christiaan Genade
Noah Guntelach Best achievement in Gr. 11
Martin Smit Die Toekenning
van die Jaar
Mia Brandt & Gilmore Africa The award for senior chess player of the Year
Uju Viljoen Veesydigheid: Meisies
Emma Conradie Dux-toekenning 2024
Vaughn Koekemoer Die Skoolhoof Toekenning
Barko de Wet Beste Prestasie in Sang 2024

WORCESTER GIMNASIUM

Top 3

Rugby Worcester Gimnasium-afrigters blink uit in die Boland!

Ons is baie trots op ons rugbyafrigters wat in die volgende posisies aangestel is vir 2025:

• Mr Zane Pietersen - Craven Week Sport & Conditioning Coach.

• Mr Jeff Fransman - Craven Week Forward Coach.

• Mr JJ Pretorius - Grant Khomo Sport & Conditioning Coach.

2025 Hoofleiers

Chloé Barnard (Onderhoofmeisie), Cara Bester (Hoofmeisie), Christiaan Jacobs (Hoofseun) en Renang Mrashula (Onderhoofseun)
Heloise Pretorius - 97.3% Mikayla Snygans - 96.3%
Fransman - 94.7%
Nina van Tonder - 96.7%
Tim van Lill - 95.15% Abongwe Klaas - 95.07%
Grace Guntelach - 95%
Andrew Möller - 93.71%
Lize Viljoen - 93.53%
Emma Conradie - 95.17%
Christaan Genade - 93.26%
Louw van Dijk - 92.71%
Noah Guntelach - 95.39%
Christaan Jacobs - 93.36%
David Coetzee - 93.25%
Gr. 12
Gr. 10
Gr. 9
Gr. 11
Gr. 8

LAERSKOOL WORCESTER-OOS

Sport

Die OOSies het 5 Oktober deelgeneem aan Laerskool Brackenfell se ses-aan-’n-kant kriekettoernooi en 6-pot tennistoernooi. Krieket

• Verloor teen Kenridge

• Gelykop teen Panorama

• Wen teen Gene Louw

Nahum Neels is aangewys as Worcester-Oos se speler van die dag.

Tennis

• Die dogters eindig 3de in hul groep en die seuns eindig 4de in hul groep.

WOW Spelfees

Neva Terblanche (Graad 1) en Mila Louwrens (Graad 7) het op 28 September 2024 deelgeneem aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees te Stellenbosch Universiteit en het baie goed gevaar. Dankie vir julle insette die afgelope tyd. Ons is trots op julle!

Leerderleiers

Ons leerderleiers het ‘n genotvolle uitstappie na Huis Lafras Moolman vir Bejaardeweek gehad.

Ons het saam gedans, gelag en heerlik gesels. Baie dankie Heidi Jonker vir die reëlings. Ons kom beslis weer kuier!

Plattelandtennisspan

Baie geluk aan JG Lingenfelder (o.13-seun nr. 2), Anna Heatlie (o.13-dogter nr. 7) en Viljoen Hugo (o.10- seun nr.2) wat in die Plattelandspan opgeneem is. Hulle het aan die Interdistrikstoernooi van 1 tot 3 November deelgeneem.

Jani Minnie
Mila Louwrens en Neva Terblanche

LAERSKOOL WORCESTER-OOS

Stoei

Baie geluk aan Kobus Smit wat silver verwerf het en Heinrich Koen wat brons verwerf het by die Worcester Stoeitoernooi wat op 14 September 2024 plaasgevind het. Julle harde werk en toewyding aan dié sport is weereens bewys. Kobus Smit het ook tydens die Worcester Badgers stoeitoernooi ‘n algehele tweede plek in die o.7ouderdomsgroep behaal het.

Thirsti-Krieketfees 2024

Die 2024 Thirsti-Krieketfees, georganiseer deur LSWO en HTS Drostdy, was ‘n reusesukses! Baie dankie aan al die spanne wat deelgeneem het, almal wat kom ondersteun het en al die betrokke persone se harde werk. Ons sien uit na 2025 se Krieketfees!

Enduro

Ruben de Kock (graad 6) het Saterdag, 5 Oktober, deelgeneem aan die CSMX Enduro klub se laaste rondte vir die jaar. Hy het 10 rondtes gery waarin hy eerste was in die 85cc Junior klas vir die dag asook die ‘Fastest Lap’ ryer van al die juniors. Met hierdie goeie uitslag het hy ook eerste vir die jaar geeïndig in die 85cc Junior klas. Ruben het 4 uit 5 wedrenne, asook 4 uit 5 ‘Fastest Lap’, vir 2024 gewen. Volgende jaar beweeg Ruben aan na die Pro 85cc klas waar die roetes aansienlik moeiliker en langer gaan wees.

Seth Fisher ontvang sy speler van die dag trofee.
OOSies in Wonderland - Skoolkonsert

HOËRSKOOL MONTANA

Bekerwenners Prysuitdeling

Natalie Brand Fietsryer van die Jaar

Lakeisha Johnson Skaakspeler van die Jaar

Gerrit Hugo Grootste bydrae op Kultuurgebied

Robert Nieuwenhuizen

Senior Sportman van die Jaar

Gianté Cochrane Seunskrieketspeler & Veelsydigste Sportman van die Jaar

Rylin West Rugbyspeler van die Jaar

Moeneerah Moses Dogtershokkiespeler van die Jaar

Zia Lombard Junior sportvrou & Dogterstennisspeler van die Jaar

Danica van Deventer Atleet & Landloper van die Jaar

Callie Prins Beste Afrikaanse Senior spreker

Cesse Burger Gemeenskapsbetrokkenheid

Elle Thomson & Taylea Fredericks Netbalspeler van die Jaar

Heloïse Calitz Beste Afrikaanse Junior spreker

Danél Maree Noodhulpleerder van die Jaar

Pedri Eloff Seunstennisspeler van die Jaar

Kayden Schroeder Skoolhooftrofee & Veelsydigste Matrikulant

Breda Dogterskrieketspeler van die Jaar

Mari Le Roux Veelsydigste Sportvrou & Senior Sportvrou van die Jaar

Lee-Anne Jacobs Toutrekker van die Jaar

Lerique

Playful dads, happy kids: Building connections through fun

Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.

“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.

Tips for Playful Parenting

Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:

• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.

• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.

• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.

Fun, Family-Friendly Games

Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:

• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.

• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.

• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.

• Shopping: Spot shapes and colors in the aisles to develop observational skills.

• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.

• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.

More Fun Activities for Bonding

• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.

• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.

• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter.

• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.

• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.

• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.

• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.

Active Games for Energy Burn

• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.

• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.

• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.

Quiet and Calming Activities

• Puzzle Time: Work on age-appropriate puzzles together to build problem-solving skills.

• Story Time: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination.

• Building Projects: Use LEGO, building blocks, or household items to create towers or imaginative structures.

“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.

As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.

Nahnita Louw en Jandré Dolf
Farren Cupido en Kyle Meyer
Jenay McPherson

HOËRSKOOL ROBERTSON

2024 Prysuitdeling

Ons jaarlikse prysuitdeling was voorwaar die spoggeleentheid van die jaar.

Hoofleiers van 2025

Leerlingraad van 2025

Voor: Meckenzie Marx, Shana Mulder, Ané Smuts, Monja Roux, Jeanri Bothma, Mia Grobbelaar, Sivakele Nkumbi, Ashlynne Joseph en Ada Conradie. Agter: Gawie Marais, Eathan Fourie, Willem-Pieter Botha, Mychal Swart, DG Swanepoel, Dirkie Human en Alexander Stemmet.
Willem-Pieter Botha (Onderhoofseun), Monja Roux (Onderhoof-meisie), Jeanri Bothma (Hoofmeisie) en Mychal Swart (Hoofseun).
Divan Mostert is die graad 12 top-presteerder in 2024.
Rickus van den Berg en Simone du Preez ontvang die Alba Zietsman-trofee vir leierskap in 2024.

Koor

HOËRSKOOL ROBERTSON

LAERSKOOL MONTAGU

Atletiek

Jenö Jacobs is by die Kwagga Atletiekbyeenkoms, 11 Oktober, te George aangewys as die beste o.13seunsatleet, asook die beste prestasie. Hy behaal eerste plek in 80mH, 100m en 200m. Hy stel ook in al 3 items nuwe rekords op. Laerskool Montagu het Vrydag, 18 Oktober aan die Bredasdorp Top 10 Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Jenö Jacobs ontvang die beker vir die meeste punte op die ASA tabel vir o. 13 seuns, asook die beker vir die beste seunsatleet. Jenö behaal eerste plekke in 80mH, 100m en 200m. Hy stel ook nuwe rekords op in 80mH en 100m. Ons is baie trots op Jenö, wat deel van ‘n uitnodigingspan is wat Suid-Afrika vanaf 16 tot 21 Desember in Swakopmund, Namibië gaan verteenwoordig.

Stoei

Caleb Daly was deel van die Cape Winelands stoeispan wat Boland by die SAWF National Youth & Presidents Championship (2628 September) in Stellenbosch verteenwoordig het. Caleb behaal ‘n uitstekende 5de plek in FreestyleFS-u.09.

Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe

Ons is baie trots op Mieke Joubert wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die Biathle en Triathle Wêreldkampioenskappe in Egipte. Mieke het aan beide finale deelgeneem op 12 en 13 Oktober. Sy behaal ‘n algehele 18de plek in die Triathle en ‘n 21ste plek in die Biathle in die o.15 dogters kategorie.

HOËRSKOOL SWELLENDAM

Matriekraad 2025

Mila Engelbrecht (Hoofmeisie), Daniël Judd (Hoofseun), Anine Dreyer (Onderhoofmeisie), Pedri van Rensburg (Onderhoofseun), Karien Heyns, DW Wolfaardt, Jana Swart, JP Gaffley, Marizé Boshoff, Gavin van der Merwe, Imke Hay, Juan Augustyn, Mila Venter, Marco Adams, Lizzy Franken, Rikus van Zyl, Zharah Titus en Shayden Michaels.

HOËRSKOOL SWELLENDAM

Hoofleiers 2025

Pedri van Rensburg (Onderhoofseun), Daniël Judd (Hoofseun), Mila Engelbrecht (Hoofmeisie) en Anine Dreyer (Onderhoofmeisie).

Gavin van der Merwe Diens bo eie belang Rotary-Trofee

Ruben Lubbe Sportseun van die Jaar

Presteerders

Luché Lourens

Rotary-Beurs: Dogter in Graad12 wat presteer in Akademie, Sport en Kultuur

HOËRSKOOL BREDASDORP

2025 VRL

Thys Lourens

Dr. J. G. Louw-Beurs: Seun in Graad 12 wat presteer in Akademie, Sport en Kultuur

Nina van Zyl Beste Dogters Toutrekker

Die VRL van 2025 is reeds hard aan die werk en het gisteraand hul eerste fondsinsameling, ‘n BD-sokkie, in die skoolsaal gehou. Dit was ‘n groot sukses wat deur elke BD geniet is.

Voor: Junicke Newman, Mieke Saayman, San-Mari Rossouw, Hope Summers, Minke Terblanche, William Swartbooi, Cole Coetzee. Agter: Ruan Temmers, Suzanne Pretorius, Marc-Lee Kapot, Alexander Janse van Rensburg, TJ du Plessis en Willem Strauss.

HOËRSKOOL BREDASDORP

Prestige-Toekennings

Op 15 Oktober is die 2024 gr 12-klas, sowel as die BD’s wat die toppresteerders was op kultuur- en sportgebied, vir hulle uitsonderlike prestasies vereer. Baie geluk ook aan ons matrikulante wat erkenning gekry het vir hul akademiese prestasies en besondere karaktertrekke. Die aand is georganiseer onder die bekwame leiding van mev Tanya de Kock. Sonder ons borge en donateurs sou hierdie prestige-aand onmoontlik wees. Baie dankie vir hulle betrokkenheid by Hoërskool Bredasdorp.

Aime-Lee Maree (Afr EAT), Helena Kriel (Rek, BS, Geo), Hilke Swanepoel (BS), Anja Geyer (Toer), Somé Louw (Afr HT, Eng HL, Wisk, LO, IGO, LW, FW, Best in Both Home Languages), Jacques Harmse (Maths, IT, CAT), Jualique Rautenbach (Eng FAL, WG), Ina-Mari Augustyn (Verb), Tanya van der Mescht (Eng FAL, REK) en Micah Payne (Best Consumers PAT).
Hoogste Vakprestasies Gr. 12
Jeandré Human (Toegewyd in Akademie), Fayannette Kruger (Toegewyd in Akademie), Mikayla Herselman (Akademiese volharding), Somé Louw (Kindliness & Courtesy) en Kyle Willeman (Kindliness & Courtesy).
Gr. 12 Karakter-toekennings
Helena Kriel (Bronsmedalje), Somé Louw (Goue medalje), Tanya vd Mescht (Silwermedalje).
Top 3 in Gr. 12
Somé Louw Duxleerling 2024
Ina-Mari Augustyn Studiebeurs vir Verdienstelikheid
Junicke Newman Sport (Best Overall)

Mong Sporttrofeë

Newman (Beste Senior Sportdogter), Hugo Pretorius (Beste Junior Sportseun), Hugo Bester (Beste Senior Sportseun) en Rémy Wessels (Beste Junior Sportdogter).

San-Mari Rossouw (Mees veelsydige senior), Helena Kriel (Mees entoesiastiese senior), Suzanne Pretorius (Mees entoesiastiese senior), Daniël Fourie (Mees entoesiastiese junior) en Malienke van Wyk (Mees veelsydige junior en Mees uitsonderlike kultuurprestasie 2024)
Kultuur
Junicke
Caleb Witbooi (Hockey), Somé Louw (Netbal), Albert Lambrecht (Rugby), Farrah Witbooi (Hockey) Afwesig: Madelein Engel (Atletiek), Leighton Ahrends (Athletics).
Sport (Winter)
Jessica Flack (Ruiterkuns), Janko Rossouw (Klank), Willem Strauss (Jeugskou), Deon Harmse (Chess), Hugo Bester (Boothengel), Aiden Payne (Cross Country). Absent: Leighton Ahrends (Kickboxing).
Sport (Ander)
Edmund O’Ehley (Gholf), Hugo Pretorius (Swem), Suzanne Pretorius (Swem en Onderwaterhokkie), Lohann Fourie (Tennis), Dirk Neethling (Tweekamp), Kiethon Arries (Krieket), Anja Geyer (Tennis), Junicke Newman (Krieket). Afwesig: Madelein Engel (Atletiek) en Leighton Ahrends (Athletics).
Sport (Somer)

HOËRSKOOL BREDASDORP

HSB Koor- 4de plek in Suid Afrika

Baie geluk aan Hoërskool Bredasdorp se koor, onder leiding van mevrou Simóne Rossouw, wat aangewys is as Nommer 4 in Suid Afrika by die onlangse Allegretto Nasionale Interprovinsiale Eisteddfod. Hierdie Eisteddfod vind jaarliks in al nege provinsies plaas. Aangesien dit ‘n landswye eisteddfod is, vind beoordeling by verskeie venues gedurende die jaar plaas. Die nasionale lys kon eers nadat alle rondtes afgehandel is, gedurende November bekendgemaak word. Die finale top 10-lys sal binne die volgende week op die Eisteddfod se webtuiste geplaas word. Volgens hierdie uitslae, is die koor dus tans as die nommer 1 Allegretto Koor in die Wes-Kaap gelys. Ons is baie trots op elke leerder van die koor wat met toewyding, dissipline en ‘n liefde vir die kunste en musiek, hierdie puik prestasie moontlik gemaak het. Baie dankie ook aan die skakelonderwyser, mnr Pierre-Etienne Rossouw, vir sy ondersteuning.

Jeugskou

Die Wes-Kaap Jeugskouspan kon nie vanjaar aan die SA’s deelneem nie as gevolg van beken-klouseer. Spesiale toekennings is egter gemaak aan deelnemers wat die hoogste punte in die Wes-Kaap in hul onderskeie afdelings behaal het. Matt Fortuin, gr 12, het die hoogste punte (88%) in die “Culinary Arts/Dairy Preparation Senior” behaal en daarvoor erkenning gekry.

Burger Jeugleierskonferensie

Dié jaarlikse konferensie bestaan al sedert 1959 en bied ‘n platform vir jong leiers om hul leierskapsvaardighede te ontwikkel in samewerking met Netwerk 24. Baie geluk aan Mieke Saayman, hoofdogter 2025, wat een van die 60 hoofleiers uit die Wes-, Noorden Oos-Kaap is wat gekies is om hierdie wonderlike geleentheid by te woon.

Tennis: Swellendam-Toernooi

Die BD-tennisspelers het vierde uit ag spanne geëindig by die Swellendam Tennistoernooi. Dit was lekker om mededingende tennis teen sterk skole te speel. Baie geluk aan Nina Terblanche wat as die beste nommer 4-dogter geëindig en daarvoor ‘n prys ontvang het.

HSB is baie trots op Anina Treurnicht, gr 11, wat opgeneem is in die Overberg Senior Netbalspan. Die span sal die Overberg Netbalfederasie vanaf 1 tot 7 Desember, in Johannesburg, by die Telkom Nasionale Netbalkampioenskappe, verteenwoordig.

Baie geluk, Anina! Geniet elke oomblik van hierdie avontuur. Netbal

Hoofleiers 2025

Voor: Melissa Saayman, Minke Terblanche, Mieke Saayman, Nina Terblanche. Agter: Daniël Fourie, Luan Prins, Jan-Carel Lochner en Mkhululi Tundezwa.
Minke Terblanche (Onderhoofdogter), Ruan Temmers (Onderhoofseun), Mieke Saayman (Hoofdogter) en TJ Du Plessis (Hoofseun)

LAERSKOOL BREDASDORP

2025 BD Raad

Baie geluk aan ons BD-leiers van 2025. Baie sterkte met julle groot taak.

Voor: Mischke Taljaard, Leanique Jameson, Tayden Leonard, Ceilce de Villiers, Bjorn Bernado, Pieter Terblanche. Middel: Zara Lesch, Cara Bothma, Anna Truter, Cornelis Uys, Jonah Foster, Mia Steenkamp, Philip van Wyk, Jacobus van Eeden, Joeke Lubbe. Agter: Mnr. Vermeulen, Hendré Wessels enTiaan Smit.

2025 Hoofleiers

Baie geluk aan ons nuutverkose hoofleiers vir 2025.

2025 Huis Eloff Leiers

Baie geluk aan ons koshuisleiers vir 2025.

Cara Bothma (Onderhoofdogter), Mia Steenkamp (Hoofdogter), Cornelis Uys (Hoofseun) en Pieter Terblanche (Onderhoofseun).
Mika Stanley (Hoofdogter) en Bjorn Bernado (Hoofseun.

LAERSKOOL BREDASDORP

Prysuitdeling

Lucia Kempen

Uitstaande Leierskap, Toewyding op alle gebiede, Mees Veelsydige Sportpresteerder 2024, Senior Sportdogter

Joy Mataga Dedication, Perseverance and achievement throughout their Sport career

Jani Brand en Georgia Salo Leef BD-waardes van respek, Integriteit en trots uit

Janike van Wyk Kultuurtoekenning, Mees SNR Veelsydige presteerder

Melia van Zyl Mees JNR Veelsydige presteerder

Clara de Jager Kameraadskap

Lucian Williams Service and Loyalty towards fellow BD’s and school

Samuel Allie Perseverance and Determination in Academics

Krieket

Elf van ons krieketspelers het Vrydag, 25 Oktober, gaan deelneem aan die Overberg krieketproewe te Curro Hermanus. Daar was ook 4 o.12 seuns wat deelgeneem het aan die proewe wat ongelukkig nie in aanmerking kon kom nie, maar wel baie goeie ervaring opgedoen het. Baie geluk aan die volgende seuns wat in die Overbergspan opgeneem is.

Nicholis Fourie, Johannes van Zyl, Jaco van Dewenter en Jim Christie-Smith.

Fees 110 Kunsuitstalling

Hierdie spoggeleentheid is op Maandag, 28 Oktober 2024 geopen deur die baie passie- en talentvolle kunstenaar, Me. Marlize Ganz, wat as gasspreker opgetree het. Me. Madelé Burger het die gaste die aand verwelkom met klavierspel en sodoende die besoekers aan die galery in die regte stemming geplaas.

Die teenwoordigheid van Mnr. Arthur Janson wat die hoofborg, Overberg Wealth & Risk, verteenwoordig word ook opreg waardeer.

Laerskool Bredasdorp spog met oor die 600 kunswerke op die uitstalling. Die kunswerke dek verskeie temas wat leerders met oorgawe aangepak het en nou met trots uitgestal word.

Alle ouers en ondersteuners van die skool is welkom om tussen 8:00 en 16:00 op 30 en 31 Oktober die uitstalling te kom besoek.

Dit is definitief ‘n uitmuntende uitstalling en toonbeeld van die leerders se talente!

Cornelis Uys Senior Sportseun
Lara Uys Junior Sportdogter Zion de Wet Junior Sportseun

2025 Leierraad

HOËRSKOOL OVERBERG

2025 Nerina Koshuisraad

Baie geluk aan Nerina se koshuisraad vir 2025.

Voor: Mia Oelofsen; Nina van der Werf (Hoofdogter); Zoë van der Werf. Agter: Xaria Koul; Esté Fisher; Danielle Potgieter; Asisipho Nongogo en Carli Swart.

2025 Huis van den Berg Koshuisraad

Baie geluk aan Huis van den Berg se koshuisraad vir 2025.

Christine Odendaal Hoofmeisie
Lorenzo Kroutz Hoofseun
Caylin Benjamin Onderhoofmeisie
Johan Beukes Onderhoofseun
Chanté De Bruyn Gr. 12 Dux-leerling
Voor: Johan Beukes, Andrew Erasmus (Hoofseun), Lorenzo Kroutz. Agter: David de Villiers, Jurie Beukes, Adriaan Punt en Ewie Fourie.

LAERSKOOL OVERBERG

2025 Prefekte

Bjorn Stander
Daniél Basson
Kiley Juries
Mia Adonis Reese Hendricks
Zak Viljoen
Ziva Martin
Zoë Claasen
Chrisli Vermeulen
Daniel Bosman
Kylie Hoffman
Corné le Roux
Faith Benjamin
Lienke Neethling
Craigen Grandling
Jana de Kock
Marli Maritz

CURRO HERMANUS

SRC HEAD LEADERS 2025

We are super proud of the new SRC for 2025 and know that each one of you will serve our school and learners with compassion, kindness, dedication and lead by example.

Elmar van der Westhuizen (Head Boy), Abongile Matoti (Head Girl), Jayden Maroun (Deputy Head Boy), Frank Swingler (Deputy Head Boy), Mea Grobler (Deputy Head Girl), Charlize Chaima (Deputy Head Girl), Hayden Thomas, Divan Stander, Hugo Froneman, Aldrin Baartman, Robert Mans, Daniel Manchest, Thando Mthembi, Danielle Heydenrich, Jasmine Banson, Elri Buchner, Katelyn Mather, Michaela Olivier, Izandri Smit and Carly Fredericks.

Head Leaders 2025

Abongile Matoti Head Girl
Charlize Chaima Deputy Head Girl
Mea Grobler Deputy Head Girl
Elmar van der Westhuizen Head Boy
Frank Swingler Deputy Head Boy
Jayden Maroun Deputy Head Boy

CURRO HERMANUS

u.19 Boland Girls Cricket Team

Alexa Collins in Grade 11 was selected for the u.19 Boland Girls’ Cricket Team. What an incredible accomplishment for Alexa and our school. Her passion, hard work, talent and dedication will always take her to new heights.

The Lady Lions are super proud to have such an inspiring captain. Congratulations, Alexa, you are an inspiration for so many.

2024 Die Burger Jeugleierskonferensie Youth Leadership Conference

Curro Hermanus is thrilled to announce that Abongile Matoti, our head girl for 2025, has been selected to participate in the 2024 Die Burger Youth Leadership Conference. Organised by Die Burger, Netwerk24 and the Western Cape Education Department, this prestigious conference brings together 60 young leaders from across South Africa.

Die konferensie, wat volgende maand in Stellenbosch plaasvind, bied jong leiers ’n kans om saam te leer, netwerke te bou en uitdagings van leierskap in die gesig te staar.

The theme for this year’s conference is ‘Veerkragtige leierskap in ’n tegnologiese wêreld - lei tegnologie ons of lei ons tegnologie?’ This thought-provoking theme will encourage young leaders to consider the influence of technology on society and their role in guiding its impact.

Hierdie tema daag jong leiers uit om die impak van tegnologie op ons samelewing te ondersoek en hul rol as leiers te oorweeg in die manier waarop tegnologie ons toekoms sal vorm.

We extend our heartfelt congratulations to Abongile and all delegates who will participate in this inspiring event. It’s an incredible opportunity for them to shape the future of South African leadership in a tech-driven world.

HERMANUS HIGH SCHOOL

Prize-Giving

Brits

Vaste karakter, Goeie morele waardes en het ‘n positiewe invloed op haar mede-leerders

Swart

Vaste karakter, Goeie morele waardes en het ‘n positiewe invloed op sy mede-leerders

Leerder met die meeste skoolgees

2025 RCL Members

Congratulations to our newly elected 2025 RCL members!

Isabel Nel and Lin-Mári Slabbert Service Pillar Awards: Service Above Self Trophy
Heike Keulder JNR Sportvrou
Stefan Stieger JNR Sportman
Miencke Joubert en Marzaan Oosthuizen SNR Sportvrou
Liam Swart SNR Sportman
Neo Faro Gr. 12 Learner who succeeded in making 2024 unforgettable
Angelina Kolb Top Achiever
Yosi Mpakama
Amelie
Liam
Kira-Sue Duddy, Heike Keulder (Gr. 9). Sahara Hafez, Daniël Duvenhage, Cecilia de Villiers, Hein Louw, Zoë van Asperen, Max Mangiagalli (Gr. 10). Elke Keulder, Sophia Thorpe. Lulutho Willie, Charlotte Kilpin, Helen Ackermann, Leewin Ko (Gr. 11) Nils Ladewig, Saskiah Bouwers, Migael van Wageningen and Dayaan Abdurahman (Gr. 12).

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook