Nuus • News
Gratis • Free
24 November 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 96
24 November 2021
16 Dae van Aktivisme
By die eerste raadsvergadering van die nuut-verkose raad van die Swartland Munisipaliteit, is die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders amptelik afgeskop. Hierdie inisiatief word ook deur die munisipaliteit ondersteun.
Sokkertoernooi vir Vallei
Die eerste Lavazza-sokkertoernooi is die naweek op Riebeek-Kasteel aangebied. Hierdie inisiatief is Jan Lievens, eienaar van Nic's Nibbles op die dorp, van stapel gestuur. Die spanne het op die sokkerveld meegeding om die kroon en die span van Eight Feet United van Kloovenburg het met die louere weggestap.
Beste in SA
Spar Yzerfontein is verlede week aangewys as die beste Spar-winkel in Suid-Afrika.
1