Swartland Joernaal Uitgawe 91 20 Oktober 2021

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

20 Oktober 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 91

Welgemeend, Lions, kyk na vrede

20 Oktober 2021

Die leerders van Welgemeend Primêr buite Malmesbury het onlangs hul kreatiwiteit vrye teuels gegee toe hulle aan die Malmesbury Lions se Vredesplakkaat-projek deelgeneem het. Die leerders het die opdrag gekry om hul idee van vrede uit te beeld. Diegene wat 'n eerste, tweede en derde plekke behaal het in hul ouderdomskategorieë het elk 'n kontantprys, geborg deur die plaaslike Lionsklub, asook 'n anonieme weldoener, ontvang. Fondse is ook bekom deur 'n tweedehandse televisiestel wat aan die klub geskenk is, te verkoop. Onder is Ruwhan Erentze, die wenner in die Graad 4 tot 7-afdeling, saam met Lion Marina van der Merwe.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.