Nuus • News
Gratis • Free
29 September 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 88
Dekadente disse by !Khwa ttu
29 September 2021
Die !Khwa ttu San-kultuusentrum buite Yzerfontein het verlede week 'n nuwe program, waar dié inheemse bevolkingsgroep se disse ten toon gestel is, aan die publiek bekend gestel. Minister David Maynier (WesKaap Minister van Finansies en Ekonomiese Geleenthede), raadsheer Harhold Cleophas (uittredende burgemeester WKDM), voorsitter van die Suid-Afrikaanse San-raad, Collin Louw en Michael Diaber (!Khwa ttu) het deelgeneem aan die verskillende aktiwiteite by die bekendstelling. Sien berig op bladsy 3.
1