Skip to main content

Swartland Joernaal Uitgawe 86 22 September 2021

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

22 September 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 87

22 September 2021

Malmesbury Veiligheid: Uit die gemeenskap, vir die gemeenskap Malmesbury Veiligheid is 'n inisiatief op hierdie Swartlandse dorp wat omsien na die dorp, sy inwoners en sy landbouers se veiligheid. Dit het in 2019 begin toe 'n paar boere saamgespan het om veediewe vas te trek. Die gemeenskap het vinnig betrokke geraak en so het die organisasie begin saamspan teen misdaad op die dorp. Gedurende die aanvanklike grendeltydperk is tot 20 patrollies per maand deur die vrywilligers behartig. Malmesbury Veiligheid werk nou saam met die verskeie sekuriteitsmaatskappy asook wetstoepassers van die Swartland om die veiligheid van die inwoners, besighede en landbouers te verseker. Indien jy hier betrokke wil raak, of as lid wil aansluit, registreer aanlyn by www.malmesburyveiligheid.org of stuur 'n epos aan info@malmesburyveiligheid.org of admin@malmesburyveiligheid.org.

1


2

Nuus • News

22 September 2021

Schoonies benefit from NERT programme

the organization, NICDAM, (National Institute Community Development and Management, based in Centurion (Gauteng). This organization deals with training and development donor funding programs on a national and international level. They develop and do training in different sectors and offer accredited and non-accredited courses as well as capacity building courses. Within the health sector they focus on community healthcare workers and home based care workers with regards to HIV, TB and now also COVID-19. In the social development space they focus on the ‘victim empowerment program’, of which the National Department of Social Development is the custodian. This program deals with victims of crime, human trafficking, sexual exploitation, sexual

The organization,’NERT’, (National Emergency Response Team) affiliated to the National Department of Social Development, focuses on social as well as gender-based inequality. This team of trained professionals from Gauteng is currently touring the Western Cape, doing workshops and handing out gift packs to various benefactors. Last week, female students from Schoonspruit Secondary in Malmesbury received ‘Care’ packs when this organization paid the school a visit. What made this occasion special, was the fact that one of the members of the ‘NERT’ team, André Macelli, came all the way from Gauteng ‘to pay it forward’ to his alma mater. Originally from the farm, Driefontein, close to Malmesbury, André matriculated from Schoonspruit Secondary in 2001. After studying theology and being involved in ministry since the age of 23, his career path changed when he joined

abuse, as well as child protection, older person abuse, substance abuse and social crime prevention. The victim empowerment program is however the program that they are currently putting a lot of emphasis on and incorporated into this program you will find ‘The National Emergency Response Team’ (NERT). In 2013 the government started a project that covers gender based violence and opened a command centre. This centre operates 24/7 and offers counselling in a professional capacity. People can call them on their helpline, send an sms or can even send a ‘Please Call Me’ if they do not have airtime, and callers can remain completely anonymous. What is amazing about this service though, is the fact that this call centre is based in Pretoria, but they will locate exactly where you are and inform your nearest police station. It is together with the gender based violence command centre (UNiTE), that NERT, provides psycho-social support services which in basic terms means counselling. These counselling sessions are usually done over a period of 3 days and helps with psychological ‘containment’. This is to help and prevent the victim from being consumed by the trauma they went through and to contain the situation. Making sure that the victim is referred to the closest place of safety where they can also receive the help they need. During the presentation huge emphasis was put on the social pressures that our youth faces on a daily basis. That these challenges can often put them in precarious situations, but that they should not allow it to cloud their judgement. That it is okay to say ‘no’ and to always put their safety and wellbeing first. The following numbers are their ‘Hotline’ numbers: Stop GBV Helpline: 0800 150 150 GBV Command Centre: 0800 428 428 Childline SA: 0800 005 555 SAPS: 10111 Mrs. Celeste Arendse, teacher and representative of the support team at Schoonspruit, as well as the principal, Mr. Raynard de Jager, wishes to thank both, NERT and UNiTE, for taking the time to address these students and for the gift packs that they donated.

Wil jy adverteer? Stuur 'n epos na karin@ swartlandjoernaal.co.za of accounts@swartlandjoernaal om jou advertensiespasie te bespreek.

PREP FOR

BRAAI DAY

MARINATED CHICKEN SOSATIES 4 PACK .00

PORK BOEREWORS .99

R69

/kg

R28 each

CHICKEN FLATTIE

R45.99 /kg

STAND A CHANCE TO

4 MAN BRAAI PACK 4 LAMB BRAAI CHOPS GRABOUW BOEREWORS 500G 4 PORK RASHERS .99

BRAAI STARTER KIT + BRIQUETTES OR CHARCOAL + FIRE LIGHTERS + PAPER PLATES + SERVIETTES .00

R149 /combo

ST LOUIS SMOKEY BBQ SAUCE 500ml + WESTERN GRILL 200g .00

R25 /combo

R90 /combo

PORK TEXAN STEAK .99

R49

1 OF 3 PRIZES WHEN YOU SPEND R200 OR MORE AT YOUR LOCAL BRITO’S

KARAN BEEF RUMP / SIRLOIN PORTIONS .99

R109 BRANDS MAY VARY DEPENDING ON AREA

@Britosmeatcentre.

/kg

/kg


Nuus • News

22 September 2021

3

Malmesbury Lions bak pannekoek! Die Malmesbury Lionsklub bak volgende week weer heerlike pannekoeke wat op bestelling afgelewer sal word deur die vriendelike klublede. Pannekoeke beloop R7 per pannekoek en dit kom met 'n vriendelike glimlag van 'n lid.

Kindersorg:

Elkana Kindersorg het onlangs breed geglimlag toe hulle 'n skenking van Nedbank Malmesbury ontvang het. Nedbank Malmesbury het kussings, kussingslope en lakens aan ons 24 dogters in Elkana se residensiële-afdeling gegee. Hier is die Nedbank Malmesbury-span, Lee-Ann Davids, Kirstie Arendse, Monique Koelenberg, Bonita Nuweland saam met Elkana Kindersorg se uitvoerende direkteur, Roché Afrikaner.

Plaas jou bestelling vroegtydig by malmesburylions@gmail.com. Alle fondse word aangewend om die behoeftige inwoners en instansies van Malmesbury by te staan met pakkies of fondse.


4

22 September 2021

Nuus • News

Swartland Joernaal en Vannie Kaap het kragte saamgespan om vir dié koerant se personeel heerlike warm winterhemde te laat maak. Jy kan jou maatskappy ook toerus met jul eie en unieke kwaliteit hemde deur Vannie Kaap. Besoek hul winkel in Smutsstraat 8 op Malmesbury of stuur 'n epos na malmesbury@vanniekaap.com.

So lyk die damvlakke


Nuus • News

22 September 2021

5


6

Nuus • News

22 September 2021

36ste Swartland Veeboereveiling lewer pragbul

By verlede week se 36ste Swartland Veeboereveiling is vier beesrasse naamlik Hereford, Simmentaler, Swart Angusse en Sussexe aangebied. Altesaam 70 geregistreerde kopers het op dié diere gebie. Die gemiddelde prys op die Simmentaler-bulle was R38 333.33, die Herefordbulle R60 058.82, die Swart Angus-bulle R48 555.56 en die Sussex-bul R46 000. In die vroulike afdeling het die Sussex-diere 'n gemiddelde prys van R27 666.65 behaal, die Simmentalers R27 311.11, die Herefor dragtig met kalf R42 400 en die Swart Angus met kalf R50 000. Die duurste bul van Locheim Boerdery van Philip de Waal is vir 'n prys van R260 000 verkoop aan Ja-Niel Herefords verkoop. Bo is Dial Diedericks (hanteerder), Renier Zietsman (koper), Danie van Breda (koper), Jan Erasmus (koper) en Philip de Waal (verkoper).

TENDERKENNISGEWING: T23/21/22 VOORSIENING EN AFLEWERING VAN EEN (1) LIGTE PASSASIERSVOERTUIG Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van een (1) ligte passasiersvoertuig. Dokumente kan gedurende normale kantoorure by Jo-Maré van der Westhuizen (tel. 022 487 9700) by die Munisipale Kantore, Malmesbury, h.v. Hill- en Piet Retiefstrate, langs die Checkers-ingang, afgehaal word. ’n Nie-verhaalbare kontantfooi van R140,00 is aan die Swartland Munisipaliteit betaalbaar vir die afhaal van hardekopieë van die tenderdokumente. Gratis, elektroniese tenderdokumente is op aanvraag beskikbaar. Kwotasies en alle toepaslike dokumentasie in ’n geseëlde koevert, duidelik gemerk “TENDER T23/21/22: VOORSIENING EN AFLEWERING VAN EEN (1) LIGTE PASSASIERSVOERTUIG” moet voor 12:00 op Vrydag, 8 Oktober 2021, in die tenderbus by die Munisipale Hoofkantoor op die hoek van Kerk- en Voortrekkerstrate, Malmesbury, ingedien word. Geen kwotasies sal elektronies, per faks of laat aanvaar word nie. Tenders sal geëvalueer word ingevolge die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid en die aangehegte spesifikasies. Die kontrak sal ingevolge die 80/20-voorkeurpuntestelsel geëvalueer word. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae by die munisipale kantore beskikbaar. Die Swartland Munisipaliteit onderskryf en ondersteun die Regering se Swart Ekonomiese Bemagtigingsprogram en is daartoe verbind om die ongelykhede van die verlede reg te stel. Tenderaars wat vir die voordele van die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BBEE) wil kwalifiseer, moet Bylaag MBD 6.1 (deel van die tenderdokument) volledig voltooi. Voorkeurpunte MOET ook in paragraaf 6.1 geëis word. Tenderaars word versoek om oorspronklike en geldige B-BBEE-statusvlak verifiëringsertifikate of gewaarmerkte afskrifte daarvan in te dien, ten einde hul B-BBEE-graderingseise te substansieër. Hierdie tender is onderhewig aan die Algemene Tendervoorwaardes, en indien van toepassing, enige ander Spesiale Tendervoorwaardes. Tenderaars moet oor ’n goedgekeurde en gevestigde vervaardigers-geondersteunde dienssentrum in die Swartland Munisipaliteit se regsgebied beskik. Die tenderaar moet ’n geregistreerde motorvoertuighandelaar wees. Tenders mag slegs op die uitgereikte tenderdokumentasie ingedien word. Swartland Munisipaliteit word nie daartoe verbind om die laagste, ’n gedeelte van ’n tender of ‘n tender in geheel te aanvaar nie. Tegniese navrae rakende hierdie tender kan aan mnr Clinton Otto by tel. 022 487 9400 gerig word. Munisipale Kantore MALMESBURY 21 September 2021 www.ayandambanga.co.za

JJ SCHOLTZ MUNISIPALE BESTUURDER

143612

Wil jy adverteer? Stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za of accounts@ swartlandjoernaal om jou advertensiespasie te bespreek.


Nuus • News

Kleintjies • Bite Size

22 September 2021 TE HUUR To Let "Bachelor” woonstel in die middedorp – R2 800,00 per maand. Onmiddellik beskikbaar. Kontak Marlene Visser by 022-4821101. ----------------------------"Bachelor” woonstel in die middedorp – R2 900,00 per maand. Beskikbaar 1 November 2021. Kontak Marlene Visser by 022-4821101.

Here jou seën en vele jare spaar. Mag die Here jou toevou met Sy liefde, jou behoed, bewaar en beskerm. Jy bring soveel vreugde in ons lewens. Mag jy jou dag geniet. Baie lief vir jou. Van pa Franco, mamma Cathleen, sussie Lucinda en Barendse Familie

GELUKWENSING Congratulations

21 September JACQLYN ERASMUS - Baie geluk met jou 18de verjaardag. Mag die Here jou hou in die holte van Sy hand, en jou gee die begeertes van jou hart - Ps.23 Liefde - Mammie, Pappie, Ousus, Betzaan, Johaleb en Neelah.

FAITH FREDERICKS – 23 September, word jy 3 jaar oud. Mag die

23 September GURTWIN SAMSON - Happy 21st birthday on this special day. God’s blessings upon your life. We love you, enjoy your day. From: Mammie, Mamma and your sisters Cassidy, Courtney, Blake and uncle Wayne

24 September 2011 and on this day my prince was born. Blessed birthday TYRICK. Much love – From: Mommy and Tyrese

26 September – TILLA CLEOPHAS – On wense vir ‘n gelukkige verjaardag en ‘n geseënde nuwe lewensjaar. Dankie vir alles wat jy vir ons doen en beteken. Baie liefde - jou manlief Christie, 3 seuns - Jean, Chriswill, Jaques en kleinkinders – Chriszaan, Devonay, en Leigh-Jane MEMORIUM In Memoriam

LUKAS NEL – 24 September. Ons het ons hartsmens verloor, maar ‘n “guardian angel” ryker geword. Pa word nog baie gemis, maar ons weet Pa is gelukkig en sonder seer. Lief Pa altyd – Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders

7

LEON FARAO – 25 September. Liefste seun, ek beleef weer ‘n verjaardag waar ek net ‘n soen op ‘n foto kan gee. My hart verlang my kind, en ek mis jou. Geniet jou verjaardag in die hemel. Liefde – Mammie Pandabeer, ons wens ons kon ‘n drukkie gee op hierdie spesiale dag, maar nou vra ons Liewe Jesus om jou vandag ‘n ekstra “high five” te gee, Mis jou. Baie liefde – Chrizaan, Sandra, Christopher, Liezel en al ons kinders


8

Nuus • News

22 September 2021

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 87 •22 September 2021 Wil jy adverteer? Stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za of accounts@ swartlandjoernaal om jou advertensiespasie te bespreek.

SPORTUITSLAE • RESULTS

Wedvlugduiwe

OMEGA Racing Pigeon Club Britstown Board – 18 September 1 Shane Arendse 11:31:24; 2 Hok Smith & Edas 11:31:32; 3 Shane Arendse 11:32:10; 4 Team Neo Vision 11:34:21; 5 Stan The Man 11:34:22; 6 Kasu Family 11:35:14; 7 Leukes &Garth Loft 11:39:13; 8 Stan The Man 11:41:04; 9 Shane Arendse 11:48:03; 10 Kasu Family 11:58:53; 11 Leukes &Garth Loft 11:59:13; 12 D Daniels & Son 12:00:08; 13 Team Neo Vision 12:01:04; 14 Team Neo Vision 12:01:21; 15 Sheldon Bros 12:04:32 RIEBEEK VALLEY Britstown Board – 18 September 1 Mentoor Hokke 11.37.07; 2 Mentoor Hokke 11.52.08; 3 Mentoor Hokke 11.57.46; 4 Mentoor Hokke 12.01.11; 5 Alex Family Loft 12.06.34; 6 Amen Hokke 12.06.29; 7 Daniels Hokke 12.09.04; 8 MJ Hokke 12.11.28; 9 Mentoor Hokke 12.14.48; 10 Daniels Hokke 12.17.06; 11 Alex Family Loft 12.19.59; 12 Alex Family Loft 12.20.28; 13 MJ Hokke 12.18.27; 14 Kuiler Hokke 12.20.54; 15 Amen Hokke 12.21.23; 16 Dawid Loft 12.26.50; 17 MJ Hokke 12.24.10; 18 Mentoor Hokke 12.26.31; 19 Alex Family Loft 12.30.02; 20 Alex Family Loft 12.38.23 Malmesbury Posduif Vereniging Bloemhof Ope – 19 September 1 LF van Dalen 1787.6215; 2 Limbardi 1751.4713; 3 Lewisham Lofts 1738.9379; 4 Kotze Familie Hokke 1737.9801; 5 Lewisham Lofts 1728.5768; 6 J Steenkamp 1714.6534; 7 LF van Dalen 1681.3868; 8 Bordeaux A 1674.8618; 9 Marais Hokke (Ksd) 1666.7850;

10 LF van Dalen 1649.7460; 11 Limbardi 1647.0871; 12 LF van Dalen 1647.0358; 13 J.A. Lombaard Jnr 1643.8986; 14 Bordeaux A 1631.1638; 15 J Steenkamp 1630.6456; 16 Kotze Familie Hokke 1627.4327; 17 J Steenkamp 1626.5551; 18 J.A. Lombaard Jnr 1616.7738; 19 Marais Hokke (Ksd) 1615.6089; 20 Kotze Familie Hokke 1611.3572 Modderrivier Ope 1 G Williams 1830.4451; 2 Bordeaux A 1827.3992; 3 Bordeaux A 1827.0296; 4 J Steenkamp 1822.2790; 5 J Steenkamp 1822.0559; 6 J Steenkamp 1810.3098; 7 LF van Dalen 1776.5369; 8 Kotze Familie Hokke 1774.2622; 9 LF van Dalen 1773.9266; 10 G Williams 1773.3164; 11 Bordeaux A 1766.5812; 12 Bordeaux A 1766.4430; 13 Bordeaux A 1766.1667; 14 J.A. Lombaard Jnr 1761.8199; 15 Lewisham Lofts 1758.5177; 16 Lewisham Lofts 1751.6813; 17 Kotze Familie Hokke 1751.6509; 18 Kotze Familie Hokke 1748.0864; 19 LF van Dalen 1729.0223; 20 J.A. Lombaard Jnr 1715.1456 MOORREESBURG Bloemhof Ope – 18 September 1 Frikkie Bester Moor 14:46:04; 2 Boetie & Baron Hokke 15:40:37; 3 Charles & John 15:30:38; 4 Singleton Hokke 15:37:33; 5 Singleton Hokke 15:38:14; 6 Yt & Tuis 15:40:22; 7 Frikkie Bester 15:54:58; 8 Charles & John 15:57:02; 9 Boetie & Baron Hokke 16:11:55; 10 Frikkie Bester 16:02:26; 11 Boetie & Baron Hokke 16:16:57; 12 Charles & John 16:08:28; 13 Boetie & Baron Hokke 16:20:26; 14 Boetie & Baron Hokke 16:25:47; 15 Joseph Lofts 16:28:56; 16 KB en Seun 16:34:53; 17 Singleton Hokke 16:36:18; 18 Charles & John 16:44:32; 19 KB en Seun 16:49:22; 20 Boetie & Baron Hokke 17:04:19 Modderrivier Ope – 18 September 1 Frikkie Bester 13:01:36; 2 Henna & Melt Smit 13:10:13; 3 Frikkie Bester 13:10:53; 4 Boetie & Baron Hokke 13:25:23; 5 Henna & Melt Smit 13:26:14; 6 Yt & Tuis 13:26:18; 7 Yt & Tuis 13:27:15; 8 Charles & John 13:40:18; 9 Henna & Melt Smit 13:41:49; 10 KB en Seun 13:46:16; 11 Boetie & Baron Hokke 14:00:10; 12 Singleton Hokke 13:50:08; 13 Frikkie Bester 13:56:00; 14 Singleton Hokke 13:56:41; 15 Boetie & Baron Hokke 14:12:34; 16 Singleton Hokke 14:03:54; 17 Charles & John 14:10:19; 18 KB en Seun 14:13:48; 19 Frikkie Bester 14:14:57; 20 Die Saunderse 14:13:58

Wil jy adverteer? Stuur 'n epos na karin@swartlandjoernaal.co.za of accounts@ swartlandjoernaal om jou advertensiespasie te bespreek.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Swartland Joernaal Uitgawe 86 22 September 2021 by Swartland Joernaal - Issuu