Swartland Joernaal 15 September 2021 Uitgawe 86

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

15 September 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 86

15 September 2021

Pret op CEA

Vrydag het Moorreesburg behoorlik van sy winterslaap ontwaak toe daar op dié Swartlandse dorp 'n pretloop aangebied is. Oud en jonk het deelgeneem en die vars lug en oggendbriesie geniet. Hierdie vierstuks het bietjie afgedwaal en die koringlande gaan verken. Foto: Ghida Visser

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.