Swartland Joernaal 1 September 2021

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

1 September 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 84

1 September 2021

R32 000 vir duurste ram By die afgelope SAVM Produksieveiling wat op Alexandershoek aangebied is, is die duurste ram vir R32 000 verkoop. Hier is Appie Maritz (afslaer BKB), Gawie en Pieter Carstens (verkopers) en hanteerder Donovan Syster (Carstens Boerdery). Die koper van hierdie ram is Janec Boerdery van die Paarl.

Baie geluk aan Alexandershoek vir die puik SAVM Produksieveiling wat die afgelope maand plaasgevind het. Meadow Voere is trots om by die geleentheid betrokke te wees. www.meadowfeeds.co.za

Meer as net voer

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.