Nuus • News
Gratis • Free
11 Augustus 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 81
Winter in die Swartland
11 Augustus 2021
Dis winter en die Swartland het sy geel en groen baadjie aangetrek. Swartlanders weet dis sulke tyd van die jaar as talle begin nies en hoes en proes en die allergie-seisoen sy verskyning maak. Die kanola is besig om te blom en die lande word gespuit. Die geel spuitvliegtuie is nou 'n algemene gesig en geluid oor die Swartlandse dorpe.
1