Nuus • News
Gratis • Free
4 Augustus 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 80
4 Augustus 2021
In geel en groen getooi Die Swartland is besig om sy lappieskombers-uitrusting aan te trek met die groen en geel graan- en kanolalande wat nou helderkleurig is. Die Swartlandse plase is altyd 'n miernes van aktiwiteite. Foto: Zander Garcia
1