Skip to main content

Uitgawe 76 Swartland Joernaal 7 Julie 2021

Page 1

Nuus • News

Gratis • Free

7 Julie 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 76

7 Julie 2021

Goue gloed van hoop Die Swartland gaan gebukkend onder die impak wat die Covid-pandemie nie net op die plaaslike ekonomie het nie, maar ook op families wat geliefdes aan die dood afgestaan het die afgelope week. Hierdie foto, geneem deur Ghida Visser, dui op die spreekwoordelike silwer, oftewel goue rand en gloed, wat wag aan die anderkant van struikelblokke. Die son sal weer skyn,

WINTER

PROMOSIE

Ons vat die pad met Nissan se splinternuwe Navara. Lees meer op bladsy 5.

1


2

7 Julie 2021

Nuus • News

What is the Delta variant?

South Africa has now increased its lockdown restrictions in an attempt to curb the spread of a new Covid-19 variant, which has now been detected in five provinces, and could begin to dominate the country’s epidemic. The Delta variant — which was initially detected in South Africa in May — is, so far, the most transmissible form of the SARS-CoV-2 virus (the virus that causes Covid-19) in the world, meaning it is able to spread much more efficiently from person to person than other variants. Here’s what you need to know about the variant.

What is a variant? Over time viruses undergo small changes in their structure, known as mutations. These are largely insignificant and mostly don’t alter the behaviour of the bug. But occasionally, mutations can affect the way a virus interacts with our bodies and, in turn, change the trajectory of an outbreak. Scientists use a technique called genomic surveillance to analyse the mutations and understand what they mean for the virus’s behaviour. In South Africa, there is a network of scientists who have been doing just this since March last year. They unravel the genetic code of the versions of the SARS-CoV-2 virus spreading in the country to establish if new variants have emerged. For SARS-CoV-2, the World Health Organisation (WHO) has come up with two categories of variants that pose a greater public health risk: variants of interest and variants of concern. A variant of interest is a version of the virus which causes community transmission or has been detected in multiple countries. Variants can also be assigned to this category based on a WHO assessment. Once the variant has been identified as of interest, its status can then change to a variant of concern if it is shown to have increased transmissibility, cause more severe disease or if it makes treatments, vaccines or diagnostic tools (tests) less effective. The Delta variant was initially identified as a variant of interest in April 2021, before being categorised as a variant of concern on 11 May. What do we know about the Delta variant?

Just more than six months ago, South Africa identified its own variant of concern, called Beta. This variant drove the country’s second wave of infections and quickly became the main form of the virus circulating in the country, making up more than 90% of all new cases. Since then, the Beta variant has consistently dominated South Africa’s epidemic — until now. Saturday’s announcement raises concerns that the Delta variant is quickly overtaking other forms of the virus in circulation in the country. Perhaps the most concerning trait of the Delta variant is its ability to spread at a rapid rate. The variant was first identified in India, where it drove a devastating second wave of Covid-19 infections that peaked in May — with a high of 414 433 new cases on 6 May. As of 22 June, the Delta variant had spread to 85 countries. Because the variant is still fairly new, scientists are still busy gathering data to fully understand what its mutations mean. But for now, one thing is clear: this form of the virus spreads exceptionally fast. As a result, the Delta variant causes a steep rise in new cases. A June Eurosurveillance report found that the reproductive number (how many other people one infected person can infect) had increased for all variants of concern. This increase varied depending on the variant, from 25% for the Beta and up to 97% for Delta. When compared to other variants, the Delta ranges from 30% to 60% more transmissible. Because of this, the report estimates that the Delta variant “is expected to rapidly outcompete other variants and become the dominant circulating lineage [globally] over the coming months”. This has already been seen in the UK, where the Alpha variant was first identified last year. Public Health England, which falls under the UK’s health department, began investigating the Delta variant in early April when there were just more than 200 cases in the country. Three months later, the variant accounts for almost 95% of cases sequenced in the country. Can the Delta variant cause more severe disease? The short answer: it’s too soon to tell. Source: https://mg.co.za/coronavirus-essentials/2021-06-28-rise-of-the-variants-what-youneed-to-know-about-the-delta-variant-in-sa/


Nuus • News

7 Julie 2021

3

•EGPAAR STERF URE UIT MEKAAR

Rinkwest-familie groet twee lede Een van die oudste Malmesburyfamilies is swaar getref toe die Rinkwest-egpaar wat in Langstraat gewoon het, enkele ure na mekaar gesterf het. Albei het teen Covid-19 gestry. Ray Rinkwest (56) het Sondagaand in Tygerberghospitaal gesterf, terwyl haar man Cheslin (63) Maandagmiddag in die Paarl-hospitaal oorlede is. Hulle laat drie jong volwasse kinders agter. Cheslin se werkgewer van die laaste 14 jaar, Jaco Cotter, sê oor hom: “Getrou, lojaal, eerlik, vriendelik met ‘n hart van goud. Ches het nooit gekla nie. Hy was n vriend. Ons paadjies het in 2007 gekruis toe hy as buurman vir ons die winkel kom hanteer het. Ek weet nie hoe ons die gat wat hy agterlaat, gaan toekry nie. Ons harte is baie seer vandag!” Die egpaar se kinders onthou hul ma se liefde vir gedigte skryf, hul pa se vreugde wanneer hy met sy ghitaar begin musiek maak. Sy bure onthou die man wat altyd glimlag en volgens facebookinskrywings onthou kliënte by Cheslin se werk hom as vriendelik, altyd behulpsaam en ‘n ware ensiklopedie as dit kom by elektriese onderdele. Cheslin was die derde kind van Arnold en

Covid-gevalle styg skerp: Bo is die Covid-gevalle van die Swartland en omliggende streke soos Maandag weergegee.

Updated coronavirus PCR and antigen testing criteria during the third wave

The following categories will be eligible for Antigen and PCR testing, with Antigen testing encouraged as first line test as results are available immediately. Note: If the Antigen test is negative, then a follow up PCR test MUST be done.

1. All those with coronavirus symptoms AND at least 1 of: Needing hospital admission At high risk of severe disease: – Age > 45 years – Lung disease – Diabetes – Kidney disease – Obesity – Cancer – High blood pressure – Tuberculosis – Heart disease – HIV Clusters in group settings such as old age/care homes, hospitals, schools, workplaces, hostels, prisons etc Health care workers

· ·

Elizabeth Rinkwest. Sy ouer broer wat steeds in Abbotsdale woon, is die oudhedekenner Trevor Rinkwest. - Sarie Nell

Uit die kantoor van die burgemeester

Die aantal aktiewe COVID-19 gevalle in die Swartland het aansienlik toegeneem. Op 1 Julie was daar 537 aktiewe gevalle. Die aantal nuwe gevalle in die afgelope week (436) is'n toename van 146% teenoor die aantal nuwe gevalle die vorige week (177). Swartland het die hoogste aantal aktiewe gevalle en die hoogste toename week op week van die vyf plaaslike munisipaliteite in die Weskus. Daar was ook 'n toename in hospitaal opnames en sterftes weens COVID-19. Terselfdertyd vorder die uitrol van die COVID19-inentingsprogram. Daar was inentingsessies in Malmesbury, Moorreesburg, Riebeek-Wes, Riebeek Kasteel, Darling, Kalbaskraal, Riverlands, Chatsworth, Abbotsdale en Koringberg. Vandag (2 Julie) begin dit in Yzerfontein. Ons doen 'n beroep op alle inwoners om voort te gaan met sosiale distansiëring, om binnenshuise byeenkomste te vermy, hul hande gereeld te ontsmet, hul maskers te dra en die nuwe regulasies te volg waaroor die president in sy onlangse toespraak gepraat het. Diegene wat 50 jaar en ouer is, kan nou op die EVDS registreer en ons moedig almal in hierdie ouderdomsgroep aan om dit te doen.

June 2021

· ·

The following should only be tested via PCR. 2. All those with no coronavirus symptoms BUT at least 1 of: Patients awaiting surgery – to test 3 days or less before operation. Exposed health care workers in quarantine with no symptoms at day 7 - to allow early return to work.

· ·

3. All natural deaths who had coronavirus symptoms.

Note: If previous positive test result for coronavirus, but with new coronavirus symptoms, only test (antigen or PCR) if ≥ 30 days after first test.

Western Cape call centre: 0860 142 142 www.westerncape.gov.za


4

Nuus • News

7 Julie 2021

Vision Security nou onder vaandel van Dogs and All

Vision Security stel hiermee al ons kliënte in kennis dat Dogs and All ons alarm en gewapende reaksie kliëntebasis oorneem. Hiermee wil ons as Vision Security al ons getroue kliënte op Malmesbury en in die Riebeekvallei bedank vir jul getroue ondersteuning oor die afgelope 13 jaar wat ons operasioneel was. Die woordjie 'dankie' is beslis nie genoeg nie, maar ons waardeer elke kliënt se ondersteuning. Dit was ‘n eer om tot u diens te wees! Ons verseker u dat ons kantore hard werk om die oorname so glad as moontlik te maak met

geen onderbreking in u dienste nie. U sou die afgelope paar dae kommunikasie ontvang het rakende die oorname en indien u met die kommunikasie oorgeslaan is, nooi ons u vriendelik uit om met Sandra kontak te maak by 022 482 2223 vir verdere navrae. Dogs and All is ‘n bekende handelsmerk in die area met ‘n indrukwekkende infrastruktuur. U kan dus verseker wees van top gehalte diens met die nodige kundigheid om u eiendom veilig te hou. Meer inligting is op hulle webtuiste beskikbaar by www.dogsandall.co.za

'Ons kan doen met son'

Die afvoerkanaal na die Voëlvleidam het amper sy walle oorstroom. Foto: Samuel Walters "Ons is nie ondankbaar nie. Glad nie. Maar ons kan doen met 'n paar dae se sonskyn." So sê Truter de Kock, voorsitter van die Malmesbury-landbouvereeniging. Volgens De Kock is dit die afgelope paar jaar nat in die omgewing, maar het Malmesbury lanklaas soveel reën op een slag ontvang soos vanjaar in Junie en Julie. Volgens hom is daar tussen 112 en 152mm reën gemeet. "Toe ons klein was, was ons gewoond aan so baie reën." Aldus De Kock sal landbouers nou kan doen met 'n bietjie sonskyn-weer, aangesien hulle bobemesting moet saai en dat hulle nou sukkel om in die lande te kom weens die nattigheid. "Die nuwe manier van plant, waar ons nie die grond so los hoef te maak nie, sal ons vinniger kan inkom. Maar, ons moet spuit en kunsmis saai. Ons is beslis nie ondankbaar nie, maar die bietjie son sal ons goed doen. "Die reën is baie goed vir die wingerdboere wat damme het en ook vir die ondergrondse vog." Ten opsigte van die koring, is die grond vlak en sal dit maklik versuip as die water te veel op die land is. Die suurstof word uit die grond gedruk van te veel reën. Jy as mens kan vir 'n dag sonder water wees, maar as jy kop onder water gedruk word, sal jy verdrink. Dieselfde gebeur met die koring.

"Jy begin ook geel kolle te kry wat 'n oesverlies tot gevolg het," verduidelik De Kock. Die damme in die voorsieningsnetwerk van die Wes-Kaap was Maandag 89.2% vol. Dit is 'n styging van 13.8%. Die Bergrivierdam was Maandag 101.3% vol in vergelyking met verlede week se 89.7% en 2017, wanneer die Wes-Kaap gebukkend onder 'n droogte gegaan het, se 36.9%. Die Laer-Steenbras was Maandag 76.3% vol. Verlede week was die dam 61.6% vol en in 2017 29.3%. Die Theewaterskloofdam was Maandag 95.8% vol. Die vorige week was die dam 79.7% vol en in 2017 19.6%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, was Maandag 67.8% vol, waar dit verlede week 61.8% vol was en in 2017 20.1%. Die reënvalsyfers het die afgelope twee weke merkwaardig gestyg. In die Theewaterskool-opvangsgebied is daar op 29 Junie 29mm, op 30 Junie 30.5mm en op 1 Jule 10mm gemeet. Op 4 Julie is 16mm neerslag aangeteken. Dit bring 'n totaal van 56.5 in vergelyking met die langtermynneerslag van 74.2mm. In die Voëlvlei-gebied is 60mm gemeet, in vergelyking met die langtermynneerslaggemiddeld van 101.1mm. Bron: www.capetown.gov.za


Nuus • News

7 Julie 2021

Rygenot op sy beste met Nissan se nuwe Navara

Nissan spog met 'n splinternuwe trekpleister. Een met baie gom wat jou behoorlik gaan trek as jy eers een bestuur het. Dit is die splinternuwe Nissan Navara. Hierdie bakkie, wat net sowel 'n werksesel kan wees, as 'n luukse voertuig om mee rond te ry, word plaaslik in Suid-Afrika vervaardig. Geen wonder hy sit so lekker op die SuidAfrikaanse paaie nie. Die bakkie is indrukwekkend. Dis eintlik sagkens gestel. Die bakkie beïndruk. Baie en deeglik. Met perfekte lyne, 'n voorkoms wat die koppe sal draai, daardie ruwe voorkoms van 'n ongeslypte diamant, want hy lyk sommer soos 'n rowwe bulletjie van buite. Maar maak die deur oop, klim en en jy ontmoet 'n gesofistikeerde, goed afgewerkte voertuig met al die luukshede waarna jy kan smag. Die model wat ek gelukkig genoeg was om te bestuur, spog met leersitplekke met stiksels wat dit afrond. Die stiplekke is ook so ontwerp, dat dit ry-moegheid teenwerk. So, jy besef nie eens hoe ver jy gery het, as jy nie op die ritmonitor kyk nie. Die sitplek is verstelbaar, sodat enige beenlengte gemaklik en gerieflik hul plek kan vind. Die kontroles op die stuurwiel maak dit veilig, want nooit hoef jy jou hand van die stuurwiel te lig as jy die musiek wil harder maak, of 'n oproep wil beantwoord nie. terwyl die turbo diesel enjin 140kw kan uitskop. Met helder en duidelike tru-rit-kameras, is dit soveel makliker om die groot bul in en uit klein parkeerplekke te stuur. Die turbo-laaier hierin maak dat die voertuig in 'n oogwink reageer as jy wel jou voet neersit. Jy is ook die heeltyd bewus van wat die voertuig doen met die rit-assistent wat voortdurend die petrolverbruik monitor. Hierdie Navara is beslis een om vir 'n toetsrit te neem. Jy sal nie spyt wees nie. Kontak die vriendelike span van JB's Nissan vandag om jou toetsrit te bespreek. PRYSE: NAVARA 2WD - DOUBLE CAB NAVARA 2.5D SE 4X2 MT DC - R474 000 NAVARA 2.5D SE 4X2 AT DC - R498 000

Met 'n groot-skerm radio, met meer funksies as die meeste slimfone, is hierdie rowwe bulletjie tegnologies gevorderd. Die oomblik wat jy die aanskakelaar-knoppie druk, hoor jy die sagte brul vanuit die enjinkap. Hy roep jou eintlik om te gaan ry. En wat 'n rit is dit nie. Of dit nou grondpad of teerpad is, die gerief en gemak is een en dieselfde. Om elke hoek en draai klou die bande aan die teer. Die kilometers vlieg verby, sonder dat jy besef hoe ver jy al van die huis af is, want hierdie binneruim is gerieflik. Baie gerieflik met baie spasie. Jy kan vir ewig ry, sonder om moeg te word. As jy krag nodig het, sit net jou voet neer en 'n ekstra brulletjie ontsnap, die kap sak en jy skiet vorentoe. Daar is selfs sensors in die kantspieëltjies wat jou waarsku dat daar 'n voertuig in jou blindekol

is.

Sodra jy jou flikkerlig aanskakel en daar is 'n voertuig in daardie baan, gaan die sirene af om jou te waarsku dat dit nie nou die tyd is vir jou om van baan te verwissel nie. Gerieflik, genotvol, prettig, kragtig en soveel meer. As jy op vakansie gaan, is die Navara reg om 'n karavaan te sleep met sy kragtige onderstel. Hy beskik ook oor sleepwa-wieg-kontrole, so die bakkie moniteer die beweging van dit wat jy sleep. Dit pas dan weer die remstelsel aan om hierdie beweging te hanteer. Die dubbelkajuit kan tot 1086kg se gewig dra en vervoer. As jy lus is om die buitelewe aan te durf, kan jy selfs jou kosbare vrag saamneem vir 'n bietjie pret in die veld, want die 'utility track'-sisteem verseker dat al jou speelgoed stewig staan. Die nuwe Nissan Navara is beskikbaar in 'n 2.5 liter petrol en ook 2.5 liter turbo-aangedrewe diesel enjin. Die petrol enjin beskik oor 118kw,

NAVARA 2.5D SE Plus 4X2 MT DC - R505 000 NAVARA 2.5D SE Plus 4X2 AT DC - R528 000 NAVARA 2.5D LE 4X2 AT DC - R606 000 NAVARA 2.5D PRO-2X 4X2 AT DC - R686 000 NAVARA 4WD - DOUBLE CAB NAVARA 2.5D SE 4X4 MT DC - R552 000 NAVARA 2.5D SE Plus 4X4 MT DC - R580 000 NAVARA 2.5D LE 4X4 MT DC - R660 000 NAVARA 2.5D LE 4X4 AT DC - R677 000 NAVARA 2.5D PRO-4X 4X4 AT DC - R740 000 NAVARA 2WD - SINGLE CAB NAVARA 2.5 Petrol XE 4X2 MT SC - R311 000 NAVARA 2.5D XE 4X2 MT SC - R350 000 NAVARA 2.5D SE 4X2 MT SC - 426 000 NAVARA 2.5D LE 4X2 MT SC - R456 000 NAVARA 4WD - SINGLE CAB NAVARA 2.5D 4X4 SE MT SC - R492 000 NAVARA 2.5D 4X4 LE MT SC - R527 000

5


6

Nuus • News

7 Julie 2021

Vinpro-interdiksaak kom Celebrating the life and vandag voor legacy of Madiba ʼn Bevel is vandag toegestaan wat Vinpro se dringende interdikaansoek uitstel vir aanhoring op Woensdag, 7 Julie 2021 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die aansoek is op 29 Junie 2021 ingedien en

sou aanvanklik op 2 Julie 2021 aangehoor word. Die verhoor is na die nuwe datum in volgende week uitgestel op versoek van die regering se regsverteenwoordigers.

WCDoA to host 9th World Congress on Conservation Agriculture in 2024 Following the recent announcement that the Western Cape Department of Agriculture will be hosting the International Symposium on Irrigation of Horticultural Crops in 2023 in Stellenbosch, another major international congress, The World Congress on Conservation Agriculture, is also heading to Cape Town in 2024. At the 8th World Congress on Conservation Agriculture held last week in Switzerland, Theodor Friedrich, chair of the bid committee, announced to the 784 delegates from 80 countries that the next congress will be held from 24 – 27 June 2024 in Cape Town. The announcement follows the successful bid from the South African team consisting of the Western Cape Department of Agriculture, Conservation Agriculture Western Cape, Landbouweekblad (Media 24), and the African Conservation Tillage Network. This congress will bring together farmers, researchers, industry, and policymakers to our shores. Commenting on the bid announcement Western Cape Minister of Agriculture Ivan Meyer said that the Western Cape has a vibrant research group focused on Conservation Agriculture (CA) research in the province. Meyer: “Given that the Western Cape is a significant player in agriculture in South Africa, it is only fitting that the international conservation agriculture congress will be taking place in the Western Cape. CA focussed research is done

by the Western Cape Department of Agriculture, the University of Stellenbosch and several commodity groups in a whole range of annual and perennial crops.” Meyer continues: “The event will afford excellent opportunities to showcase the success of our Department’s work on our grain-producing research farms and in our agricultural sector.”

The Western Cape leads the adoption of CA in South Africa. Today, producers manage 51% of all cultivated open-field crops according to CA principles. CA is one of the priority projects in the SmartAgri plan, the first provincial sector plan to ensure a resilient agricultural sector in the face of challenges posed by climate change. “We also have strong leaders in CA production, who will be able to host the practical days and possible post-conference tours. Agriculture is leading the economic recovery in South Africa. We will welcome the world leaders in conservation agriculture to Cape Town and the Western Cape,” concludes Meyer.

Nelson Mandela International Day (or Mandela Day) is an annual international day in honour of Nelson Mandela, celebrated each year on 18 July, Mandela's birthday. The day was officially declared by the United Nations in November 2009,[2] with the first UN Mandela Day held on 18 July 2010. However, other groups began celebrating Mandela Day on 18 July 2009. On 27 April 2009, the 46664 concerts and the Nelson Mandela Foundation invited the global community to join them in support of an official Mandela Day.[3] Mandela Day is not meant as a public holiday, but as a day to honour the legacy of Nelson Mandela, South Africa's former President, and his values, through volunteering and community service. Mandela Day is a global call to action that celebrates the idea that each individual has the power to transform the world, the ability to make an impact. The Mandela Day campaign message is:

"Nelson Mandela has fought for social justice for 67 years. We're asking you to start with 67 minutes." "We would be honoured if such a day can serve to bring together people around the world to fight poverty and promote peace, reconciliation and cultural diversity," according to a statement issued on Mandela's behalf. To mark the first global celebration of Mandela Day on 18 July 2009, Mandela's 91st birthday, a series of educational, art exhibit, fund-raising and volunteer events leading up to a concert at Radio City Music Hall on 18 July were organised by the 46664 concerts and the Nelson Mandela Foundation.In November 2009, the United Nations General Assembly formally declared 18 July to be "Nelson Mandela International Day". In 2014, the UN General Assembly established the Nelson Mandela Prize, a quinquennial award recognizing the achievements of those who dedicated their lives to the service of humanity.

IS

De Korenvlij JOIN US AS WE FOCUS ON 30 DAYS OF GIVING AND DOING GOOD IN OUR LOCAL COMMUNITIES THIS JULY. Our tenants have amazing NGO’s and help initiatives that will benefit from their Madiba Month promotionsal offers throughout July 2021. Support our Madiba Month and help us make a difference where it matters most. Follow us on FB & Instagram @dekorenvlij


Nuus • News GELUKWENSING Congratulations

7 Julie – HERMAN en SARAH SEPTEMBER. Gelukkige 13 jaar huweliksherdenking ons hartmensies. Mag Liewe Jesus julle huwelik nog verder seën en geniet mekaar. Dankie vir wat julle vir ons beteken. Baie liefde – Kinders en kleinkinders

12 Julie - Liewe CARLLITO, baie geluk met jou vierde verjaarsdag. Ek bid God se rykste seëninge oor jou lewe. Jy bring baie vreugde in ons lewens. Liefde - Mammie, Bradley en Ouma Baie geluk my peetkind. Mag Liewe Jesus se seëninge op jou rus. Ons wens jou emmers vol liefde en kruiwaens vol voorspoed. Lekker verjaar – Mamma en Oupa

HENDRIENA ERASMUS – 10 Julie - Baie geluk met Mammie se 50ste verjaarsdag. Mag die hand van die Here swaar op u lewe rus en dat die Here u sal gee die begeertes van u hart. Jer 29 vers 11. Liefde - Charney, Betzaan, Jacqlyn, Johaleb en Neelah-Jae.

Kyk wie word 50 op 5 Julie – KOBUS VAN REENAN - Mag God jou baie jare spaar en ek hoop jy gaan jou dag geniet my neef. Ons is baie lief vir jou. Van: Ben, Theresa en kinders

CARLO PETERS - Geluk met ju verjaarsdag op 10 Julie. Mag jy ‘n geseënde dag hê en alles wat mooi is vir jou my kind. Jy het nog steeds daai mooi glimlag al gaan jy waar deur en die Here het

7 Julie 2021 jou deurgedra. Van Ma, Kwak, Fernando, Gino en Shelton

DICK SAMSON 07.07.2021 - As your retirement inches closer, As your age stretches further - You have come a long way, many a glorious mile. I wish you good health and countless smiles. Happy 60th birthday. From: kids, grandkids and family

MONICA HENDRICKS – Baie geluk aan my Ma met haar verjaardag op 10 Julie. Hoop Ma geniet die dag. Van: u dogter en kleinkinders

06 Julie – JANDRE (Balle) - Baie geluk met jou vierde verjaarsdag. Mag Liewe Jesus jou nog vele jare spaar. Van: Ma, Pa, Ouma, Boetie, Sussie en Bertus

30 June - A big happy 30th birthday to

AMELIA (Suspop) MOSES - It's her crown birthday. May the Lord bless you abundantly and may the Lord keep you safe from harm and he will always be by your side to protect and hold you tight. May He grant you all your hearts desires. Stay the sweet loving and caring person that you are, hope u have an awesome birthday!! From Eli and the Flatse SonDasies - We love you

CHARLTON RICARDO DE KOCK – 03 July - Happy birthday Charlo. May God give you the strength and wisdom to smoothly surmount all the challenges life brings you. Stay blessed and enjoy your day to the fullest. Much love. From (Forever or never) Ferda Farrah Faren May the abundance of the love of Christ fill all the days of your life. Have a blessed birthday. Love you always and forever Charlo. From: CaisyLee Koordom & KayLynn January Geluk met jou verjaarsdag Charlie. Alle seëninge op jou pad vorentoe. Mag God jou ryklik seen. Geniet jou dag, baie lief vir jou. Van: Nancy Fancy (Zelda Fortuin)

JACQUIN JOHN AUGUST – 02 July Wishing you a happy birthday, and a year that's blessed. Enjoy your day bestfriend, love you. From: Faren I am wishing you a birthday filled with all your heart desires and all you have ever prayed for. Happy birthday Jacbas. Love you always and enjoy your day. From: Zelda Fortuin (Nanna v/d Flatse) Veels geluk liewe maaitjie (King Pie). Mag die Here jou seën en vir nog baie jare spaar. Ons is lief vir jou. Van: “kindergardens” Caisy-Lee, Kay-Lynn en Keshia

7


8

Nuus • News

7 Julie 2021

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 76

7 Julie 2021

Berg marathon postponed til August

Following the raising of the Covid-19 lockdown to adjusted Level 4 last night, the organisers of the Berg River Canoe Marathon, who was due to start next week, have postponed the event to 5-8 August. Following the raising of the Covid-19 lockdown to adjusted Level 4 last night, the organisers of the Berg River Canoe Marathon, who was due to start next week, have postponed the event to 5-8 August. After consultation with Canoeing South Africa, the race organisers felt strongly that the 60th edition of the four day race from Paarl to Velddrif cannot be cancelled and agreed to move it to the long weekend on the second weekend in August. By moving to the available date on the Women’s Day weekend, the organisers have more than a month to allow for the third wave of the pandemic to abate to enable them to stage

the race with the strict protocols already planned for the event. “We have the biggest entry in for many years and we fully appreciate that everyone has made travel arrangements and booked accommodation for the race,” said race director Brandon Macleod. “We trust that changes and postponements to these bookings can be easily made. “It has become clear to use that there is a real passion driving the sixtieth anniversary of this great race, which has inspired us to do whatever it takes to make the race happen,” he added. The race safety plan already had strict Covid-19 lockdown regulations compliance measures, and participants in the event were divided into smaller batches starting further apart, with strict limits on access for technical support crews and no spectators.

“We fully endorse the Canoeing SA Plan to place the safety and health of every single person as a top priority,” said Macleod. “Right now as the country deals with the third wave we need paddlers to focus on their well being. “The success of the MyLife Dusi in March showed what can be achieved with a structured plan that is fully lockdown regulation compliant, and we are confident that our arrive-paddle-depart plan for Berg 2021 will keep each entrant

and their support crew safe.” The move to early August will be welcomed in many quarters as paddlers noted that the level of water in the Berg river has been more reliable later in the winter in recent years. “The date change gives paddlers an extra month to get in the training to enjoy the race, and may well open the race up to more paddlers interested in getting involved in this milestone edition of the race,” he added.

SPORTUITSLAE • RESULTS

Wedvlugduiwe OMEGA Brandvlei – 26 Junie 1 Team Neo Vision 14:20:26, 2 Kasu Family 14:19:13; 3 D Daniels & Son 14:22:57; 4 Team Neo Vision 14:24:35; 5 Shane Arendse 14:24:43; 6 Leukes &Garth Loft 14:24:52; 7 Manuel Lofts 14:25:49; 8 Sheldon Bros 14:26:23; 9 Shane Arendse 14:28:07; 10 Shane Arendse 14:31:49; 11 Shane Arendse 14:32:39; 12 Stan The Man 14:33:09; 13 Team Neo Vision 14:36:04; 14 Manuel Lofts 14:36:31; 15 Stan The Man 14:37:15

Victoria Wes – 4 Julie 1 Team Neo Vision 15:43:38; 2 D Daniels & Son 15:45:36; 3 Kasu Family 15:44:54; 4 D Daniels & Son 15:45:43; 5 Kasu Family 15:44:59; 6 D Daniels & Son 15:49:54; 7 Team Neo Vision 15:50:41; 8 Kasu Family 15:50:14; 9 Hok Smith & Edas 15:51:01; 10 S Zimiri 15:52:52; 11 Team Neo Vision 15:53:49; 12 Kasu Family 15:52:51; 13 Team Neo Vision 15:54:07; 14 Team Neo Vision 15:57:27; 15 S Zimiri 15:59:50 RIEBEEK VALLEY DUIWE KLUB Victoria Wes - 4 Julie 1 Daniels Hokke 15.05.44; 2 Mentoor Hokke 15.05.55; 3 Mentoor Hokke 15.53.16; 4 Mentoor Hokke 15.53.44; 5 Alex Family Loft 16.01.40; 6 Alex Family Loft 16.02.01; 7 Abrahams Hokke 15.57.14; 8 Daniels Hokke 16.03.54; 9 Alex Family Loft 16.08.10; 10 Daniels Hokke 16.12.36; 11 Mentoor Hokke 16.13.45; 12 Kuiler Hokke 16.14.33; 13 Alex Family Loft 16.18.14; 14 Mentoor Hokke 16.18.46; 15 Mentoor Hokke 16.20.42; 16 Mentoor Hokke 16.33.30; 17 Kuiler Hokke 16.34.11; 18 Daniels Hokke 16.36.29; 19 Alex Family Loft 116.39.53; 20 Amen Hokke 16.42.06 MALMESBURY POSDUIF VERENIGING Beaufort Wes Jo 1 - 4 Julie 1 Limbardi 1024.5629; 2 Bordeaux A 1022.1329; 3 LF van Dalen 1015.0394; 4 G Williams 1010.4861; 5 Team Neo Vision 1008.3813; 6 Bordeaux A 999.1956; 7 J Steenkamp 997.9143; 8 Bordeaux A 997.4050; 9 Team Neo Vision 988.8904; 10 Lewisham Lofts 986.8964; 11 Marais Hokke (Ksd) 984.3933; 12 Bordeaux A 982.6879; 13 J Steenkamp 980.9216; 14 Team Neo Vision 980.4861; 15 Bordeaux A 977.6738; 16 Lewisham Lofts 974.2668; 17 J.A. Lombaard Jnr 974.0465; 18 Lewisham Lofts 973.9452; 19 Lewisham Lofts 973.1420; 20 Team Neo Vision 964.3407 Beaufort Wes Ope 1 1 J Steenkamp 1082.9986; 2 Team Neo Vision 1078.6172; 3 Team Neo Vision 1075.6004; 4 J Steenkamp 1074.1195; 5 J Steenkamp 1073.9685; 6 Lewisham Lofts 1069.4508; 7 Marais Hokke (Ksd) 1067.6209; 8 J Steenkamp 1059.1343; 9 Kotze Familie Hokke 1058.5540; 10 Marais Hokke (Ksd) 1047.9693; 11 Kotze Familie Hokke 1043.5323; 12 Team Neo Vision 1039.4531; 13 J Steenkamp 1037.3775; 14 Lewisham Lofts 1035.7972; 15 Team Neo Vision 1029.6658; 16 Limbardi 1028.0197; 17 Kotze Familie Hokke 1011.5559; 18 J.A. Lombaard Jnr 1006.5972; 19 Kotze Familie Hokke 1004.8220; 20 LF van Dalen 1003.3917 MOORREESBURG Beaufort Wes – JO1 1 Boetie & Baron Hokke 14:33:57; 2 Cloete Hokke 14:34:54; 3 Charles & John 14:10:49; 4 Charles & John 14:20:05; 5 MBA Lofts 15:01:02; 6 Singleton Hokke 14:34:00; 7 Boetie & Baron Hokke 15:06:44; 8 Cloete Hokke 15:09:52; 9 Henna & Melt Smit 14:47:34; 10 Frikkie Bester 14:48:00; 11 Charles & John 14:48:17; 12 Singleton Hokke 14:49:10; 13 Cloete Hokke 15:19:44; 14 Johan V Aswegen 14:51:06; 15 Singleton Hokke 14:55:00; 16 Henna & Melt Smit 15:00:43; 17 Singleton Hokke 15:01:19; 18 Charles & John 15:07:15; 19 Singleton Hokke 15:08:18; 20 Yt & Tuis 15:12:23 Beaufort Wes - Ope

1 Henna & Melt Smit 14:48:02; 2 Johan V Aswegen 14:48:21; 3 Singleton Hokke 14:49:15; 4 Charles & John 14:50:36; 5 Charles & John 14:53:51; 6 Henna & Melt Smit 14:54:12; 7 Charles & John 14:58:34; 8 Die Saunderse 14:58:41; 9 Cloete Hokke 15:32:17; 10 Charles & John 15:12:11; 11 Cloete Hokke 15:41:31; 12 Boetie & Baron Hokke 15:41:42; 13 Boetie & Baron Hokke 15:42:12; 14 Boetie & Baron Hokke 15:45:10; 15 Singleton Hokke 15:16:59; 16 Henna & Melt Smit 15:17:12; 17 Henna & Melt Smit 15:17:28; 18 Singleton Hokke 15:19:29; 19 KB En Seun 15:19:18; 20 Henna & Melt Smit 15:25:25 RIEBEEK VALLEY DUIWE KLUB Brandvlei – 26 Junie 1 Daniels Hokke 14.15.29; 2 Daniels Hokke 14.17.04; 3 Mentoor Hokke 14.17.57; 4 Mentoor Hokke 14.18.00; 5 MJ Hokke 14.19.08; 6 Kuiler Hokke 14.21.10; 7 Daniels Hokke 14.21.42; 8 Daniels Hokke 14.22.22; 9 Mentoor Hokke 14.30.59; 10 MJ Hokke 14.31.42; 11 Mentoor Hokke 14.34.39; 12 MJ Hokke 14.31.42; 13 Amen Hokke 14.37.25; 14 MJ Hokke 14.41.09; 15 MJ Hokke 14.49.25; 16 Daniels Hokke 14.50.21; 17 MJ Hokke 14.51.04; 18 Amen Hokke 14.53.09; 19 Mentoor Hokke 14.51.14; 20 Alex Family Lofts 14.50.46 MALMESBURY POSDUIF VERENIGING LEEU GAMKA JO 1 – 26 Junie 1 Team Neo Vision 1012.9560; 2 Team Neo Vision 1001.6161; 3 Bordeaux A 995.5344; 4 Team Neo Vision 995.1745; 5 Bordeaux A 982.6227; 6 J Steenkamp 955.5416; 7 Lewisham Lofts 948.3889; 8 Team Neo Vision 942.9800; 9 Team Neo Vision 942.4622; 10 J.A. Lombaard Jnr 934.3054; 11 Lewisham Lofts 893.2881; 12 Lewisham Lofts 883.5913; 13 J Steenkamp 878.9351; 14 Team Neo Vision 869.9350; 15 Limbardi 863.1497; 16 J.A. Lombaard Jnr 861.2485; 17 Lewisham Lofts 852.0359; 18 D De Villiers 828.2797; 19 Lewisham Lofts 811.8317; 20 Marais Hokke (Ksd) 802.8825; Leeu Gamka Ope 1 1 LF Van Dalen 1039.2369; 2 Kotze Familie Hokke 1035.5807; 3 J Steenkamp 1031.2213; 4 Team Neo Vision 997.0667; 5 J Steenkamp 985.9114; 6 J Steenkamp 974.8822; 7 Bordeaux A 974.6781; 8 Marais Hokke (Ksd) 974.2970; 9 J Steenkamp 968.3823; 10 J Steenkamp 967.5322; 11 G Williams 965.5687; 12 J Steenkamp 965.5378; 13 Bordeaux A 965.4002; 14 Marais Hokke (Ksd) 958.6564; 15 Marais Hokke (Ksd) 956.9930; 16 J Steenkamp 955.2980; 17 J Steenkamp 954.5680; 18 J.A. Lombaard Jnr 949.8756; 19 Team Neo Vision 947.5236; 20 Limbardi 946.7936; MOORREESBURG Leeu Gamka JO1 – 26 Junie 1 Charles & John 13:30:50; 2 Charles & John 13:30:52; 3 Boetie & Baron Hokke 14:07:42; 4 MBA Lofts 14:45:19; 5 Charles & John 14:15:38; 6 Charles & John 14:22:17 7 Cloete Hokke 14:56:38; 8 Yt & Tuis 14:31:06; 9 KB En Seun 14:31:47; 10 Singleton Hokke14:36:34; 11 Singleton Hokke 14:37:01; 12 Charles & John 14:37:16; 13 Frikkie Bester 14:39:13; 14 Cloete Hokke 15:13:56; 15 Cloete Hokke 15:14:16; 16 Boetie & Baron Hokke 15:20:40; 17 Cloete Hokke 15:29:24; 18 Cloete Hokke 15:33:20; 19 Charles & John 14:59:26; 20 Yt & Tuis 15:06:47 Leeu Gamka - Ope 1 Die Saunderse 14:55:22; 2 Boetie & Baron Hokke 15:42:58; 3 Cloete Hokke 15:46:10 4 Charles & John 15:14:06; 5 Boetie & Baron Hokke 15:47:01; 6 Cloete Hokke 15:50:37; 7 Boetie & Baron Hokke 15:51:10; 8 Singleton Hokke 15:19:24; 9 Boetie & Baron Hokke 15:52:32; 10 Charles & John 15:21:47; 11 Die Saunderse 15:21:25; 12 Boetie & Baron Hokke; 13 Frikkie Bester 15:23:22; 14 Singleton Hokke 15:23:42; 15 Charles & John 15:27:15; 16 Die Saunderse Eden 15:33:24; 17 Boetie & Baron Hokke 16:18:59; 18 Henna & Melt Smit 15:45:43; 19 KB En Seun 15:46:37; 20 Henna & Melt Smit 15:49:03


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Uitgawe 76 Swartland Joernaal 7 Julie 2021 by Swartland Joernaal - Issuu