Nuus • News
Gratis • Free
9 Junie 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 72
M(ê)rkwaardig
9 Junie 2021
Die Swartland is besig om weer in sy groen jas toegevou te word. Die landerye is vol in groen gekleur soos die saailinge stadig maar seker begin kop uitsteek. Die skape, lammers en koeie geniet ook die groenigheidjie onder hulle voete. Foto: Ghida Visser
1