Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
28 April 2021
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 66
Water vloei na Voëlvlei
28 April 2021
Die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap was Maandag op die 68.9%-vlak, waar dit verlede week op 70% en verlede jaar op 55.8% gestaan het. Die Bergrivierdam was Maandag 68.9% vol. Verlede week het dit op die 72.2%-vlak gestaan in vergelyking met die 67.4% van verlede jaar. Die Laer-Steenbrasdam het op 56.6% gestaan. Verlede week was die dam 58.4% vol en verlede week was dit 53.4% vol. Die Theewaterskloofdag was Maandag 73.7% vol waar dit verlede week 74.7% vol was en verlede jaar op 52%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, was Maandag op 62.6%, terwyl dit verlede week 62.1% vol was. Verlede jaar was die dam 52.5% vol. Bron: www.capetown.gov.za