Swartland • Bergrivier 1
Gratis • Free Nuus met 'n verskil
Nuus • News
14 April 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 64
14 April 2021
So lyk damvlakke
Bl 4 Museum vra hulp
Die totale daminhoud van die damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk, staan tans op 71.2%. Dit het gestyg van verlede week se 71.8% en verlede jaar se 56.7%.
Bl 3 Petersen bou 'n storm los
Die Bergrivierdam is nou 73.5% vol, in vergelyking met verlede jaar se 67.8%. Die Laer-Steenbrasdam se vlakke is nou by die 60%-merk, waar dit verlede jaar dieselfde tyd op 57.2% gestaan het. Die Theewaterskloofdam is nou 75.9% vol. Verlede week het die damvlak op 76% gestaan en verlede jaar op 52.8%.
Bl 2 Malmesbury Makers maak kreatief
Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, is nou 63.2% vol en was verlede jaar dieselfde tyd 53.3% vol. 'n Paar warm dae word vir die res van die week voorspel met die kwik wat vandag by die 35 grade celsius sal draai, môre by 32 en Vrydag by 33. Dit sal ook 'n warm naweek wees met 36 grade celsius voorspel vir Saterdag en 34 vir Sondag.