Swartland • Bergrivier
Gratis • Free
1
Nuus met 'n verskil
Nuus • News
27 Januarie 2021
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 53
Golwe van Voëlvleidam
Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste voorsiener van water, se waters maak golwe soos dit teen die damwal slaan. Sien die stand van die damme binne. Foto: Samuel Walters
27 Januarie 2021
2
Nuus • News
27 Januarie 2021
Stand van die damme van die Wes-Kaap Die damvlakke van die voorsieningskanaal van die Wes-Kaap het Maandag op 85.4% gestaan, in vergelyking met verlede week se 87.4% en verlede jaar dieselfde tyd se 72%. Die Bergrivier se vlak het Maandag op 86.1% gestaan. Verlede week het die damvlak op 88% gestaan en verlede jaar dieselfde tyd op 86%. Die Laer-Steenbras is nou 80.5% vol, in vergelyking met verlede week se 82% en verlede jaar se 79.1%. Die Theewaterskloofdam het
Maandag op 88.4% gestaan. Verlede week was die dam 90.1% vol en 65.2% verlede jaar op dieselfde tyd. Die Wemmershoekdam was Maandag 86.2% vol, waar dit verlede week op 87.8% gestaan het. Verlede jaar was die dam dieselfde tyd 73.5% vol. Die VoĂŤlvleidam was Maandag 81% vol. Verlede week het die dam se vlak op 82.7% gestaan en verlede jaar op 73.5%. Bron: www.capetown.gov.za
Benefits of using solar energy Solar energy is obtained from the sun’s radiation and it can be converted to electricity or heat. It is freely available and thanks to advances in technology, we can now harness even more of the solar energy that is continuously available to us. Here are 7 benefits related to this renewable source of energy. Impact on the Environment Benefits of Solar EnergySolar energy has the least negative impact on the environment compared to any other energy source. It does not produce greenhouse gases and does not pollute the water. It also requires very little water for its maintenance, unlike nuclear power plants for example, needing 20 times more water. Solar energy production does not create any noise, which is major benefit, since a lot of solar installations are in urban areas, such as domestic solar panels. Reduce Your Energy Bill Generating your own electricity means that you will be using less from the utility supplier. This will immediately translate to savings on your energy bill. Plus, you can also make money by selling the unused electricity, which you have generated, back to the grid. Through solar panel grants offered, you can make your green investment even more beneficial. The more energy you produce, the less you will need from the supplier which will increase your energy self reliance. Energy Production during Peak Hours Advantages of Solar EnergyEnergy demand tends to be higher in the 11:00-16:00 time frame and then early in the evening. Naturally, this is the period when the price of the electricity peaks. Solar energy happens to reach its maximum production capacity during those hours. Electricity produced at that time has higher value than if it was generated at night. With the additional electricity input of solar energy, prices in those time frames could be driven down to a
level close to those of night hours.
Solar Energy Is Applicable Everywhere As long as there is sunshine, solar energy can be deployed anywhere. This is particularly useful for remote regions with no access to any other source of electricity. There is a vast amount of people around the world with no access to electricity. Independent solar systems could be deployed in those regions and improve the lives of millions of people. Moreover, solar energy is also used to power up spacecrafts and boats. Less Electricity Lost During Long-Distance Transport Pros of Solar EnergySome of the energy, around 3-5%, is lost during transportation and distribution. The longer the distances between the production and the supply points, the more energy is lost. Those losses might not seem significant but they can influence the performance of the installation in regions with high population density. Having solar panels on the roof or in the yard significantly reduces this distance, therefore increasing the efficiency of the solar panels. Improves Grid Security The grid is less vulnerable to blackouts if there are many power plants which are spread out. A grid with high penetration of solar energy has thousands of energy production centres which are widely spread out. This improves the security of the grid in case of overload, natural or human-caused disasters. Job Creation The are many advantages of solar energy, and another one is job creation. Large part of the cost associated with solar systems comes from the installation of the panels. This contributes to local job creation. Using solar systems boosts the economy and positively affects the local community. Source: www.greenmatch.co.uk
Swartland Weer Woensdag, 27 Januarie 2021 - Dinsdag, 2 Februarie 2021
13/27 12/29 14/29 15/29 15/28 16/30 17/31 Storm sterk winde en bewolk maar nog warm
Lieflike sonskyn dag
Lieflike sonskyn dag
Lieflike sonskyn dag
Gedeeltelik bewolk
Lieflike sonskyn dag
Lieflike sonskyn dag
Garth Fransman 076 125 1186 gfransman@pytbyte.co.za
Nuus • News
3
27 Januarie 2021
•RDH VAN ESSEN
Kontak ons!
Deur saam te werk, kan ons seëvier
Uit die kantoor van die uitvoerende burgemeester van die Swartland Munisipaliteit - Raadsheer Tijmen van Essen Maart 2020 - ons lewe verander handomkeer. Die virus is hier - ons is nie seker wat om te verwag en watter impak dit gaan hê nie. Ons hou die nuus dop, sien die statistiek, mense word siek, sommige sterf, maar dit raak ons nie, want toe was dit net syfers op 'n tabel. Nou is dit 2021 - weer begin die getalle klim, maar hierdie keer is dit anders, hierdie keer is dit persoonlik. Ons sien name wat ons ken, ons neem afskeid van familie, vriende, kollegas, bure. Op Facebook en WhatsApp sien ons daagliks boodskappe van medelye - nog iemand is weg. Ons weet almal van iemand in kwarantyn, in isolasie, in die hospitaal. Die virus is baie erg, ons is bekommerd, selfs bang. Ons bid, ons ondersteun, ons reik uit. Vandag wil ons graag, uit die diepte van ons harte, aan elke persoon en familie wat as gevolg van hierdie virus iemand aan die dood afgestaan het, ons innige simpatie oordra. Aan elke persoon of gesin wat in isolasie is, of was, wens ons beterskap toe. Wees verseker dat julle in ons gebede is. Ons glo en vertrou dat die Swartland se mense, soos altyd, met Genade van ons Hemelse Vader, met ons sterk deursettingsvermoë en kenmerkende saamstaan gesindheid, hierdie vyand sal verslaan. Wees veilig, dra julle maskers ten alle tye buite jul huise, was en saniteer gereeld, handhaaf sosiale afstand en bly so ver moontlik
tuis. Deur saam te werk kan ons seëvier. Names die munisipale raad van die Swartland.
O MB
o mb
O MB
CO
Co
CO
SMOKED VIENNAS 500G + SMOKED RUSSIANS 500G STAY HOME COMBO
35.00
SUNRISE COMBO
p/combo
10
p/kg
2
for
R80
HAM TONGUE - 750G + CHILLI LOAF - 750G
60.00
750G COMBO
p/combo p/combo
35.00
2 X SKY OLIVE OIL BLEND 1L
p/combo
stayhome savings
80.00
FOR 2
AIRTIME AVAILABLE AT ALL STORES
K
IC PP
R VE A S
29.99
Buy
2 X PRIME CUT BACON 200G + EGGS LARGE 18'S
STOKVEL OPTIONS AVAILABLE
CHICKEN FAMILY BRAAI PACK
• Redaksie: izelle@swartlandjoernaal.co.za • Advertensies: karin@swartlandjoernaal.co.za Sel: 064 557 9183 • Rekeninge/geklassifiseerd: accounts@swartlandjoernaal.co.za WhatsApp: 061 555 0344 Web: www.swartlandjoernaal.co.za
TO
ALBERTINIA BRAAIWORS - 2KG
72.99
p/bag
PORK PACK BULK - 2KG (CHOPS & STEW)
110.00 each
PRICES VALID AT ALL BRITO’S STORES FROM 27TH JANIUARY TO 2ND FEBRUARY 2021. @britosmeatcentre
While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za
4
27 Januarie 2021
Nuus • News
George Retief: Hoe gemaak met... ...Februarie in my tuin met Malmesbury Kwekery Ja, die eerste maand van 2021 lê op sy rug en ons is al op pad na Februarie. Dit is ook die maand van die jaar waar ons as tuiniers bedag moet wees op die welstand van ons tuine, want dit is baie warm en droog. Ek lees in DIE TUINIER van FEBRUARIE die volgende waarheid aangaande tuinmaak: "Daar was 'n verskuiwing na waar ons nie meer plante bloot net vir die estetiese in ons huise inbring nie. Tuinmaak het 'n bewustheidsbeweging aan die gang gesit - 'n beweging wat deur middel van grond kalmte en skuilte meebring. As tuiniers glo ons dat daar 'n verbintenis tussen die natuur en ons algemene welsyn is. As jy dus nodig het om te ontspan, is dit tyd om jou hande vuil te maak omdat tuinmaak die begin van beter liggaamlike en emosionele gesondheid is. Die tuinmaakfilosofie is daarop gerig om vir mense vreugde en vir plante gelukkige huise te gee. Kom ons maak saam tuin! Hierdie tyd van die jaar moet ons nog veral op die uitkyk wees vir 'n paar peste en plae. Met die warm weer kan swamsiektes soos WITROES, SWARTVLEK & ROES nog gereeld sy kop uitsteek. Daar is gelukkig heelwat produkte wat ons kan help om dit onder beheer te bring en verdere verspreiding te voorkom. Probeer ook om jou plante nie laat in die aand nat te maak nie, dit kan net die siektes aanhelp, probeer vroegoggend of vroeg-namiddag nat te maak, dan kan die plante nog afdroog. Nog 'n plaag wat ook huidiglik baie bedrywig is in ons tuine, is die SNYBEKKEWER of ook "wingerdkalander" genoem. Die plante se blare is vol klein merkies gevreet, veral op die rante van die blare. Hulle is lief vir ons sonrosies (echeveria's), clivias, rose,
asook verskeie ander plante en struike. Hulle kom snags uit die grond uit en kan nogal vinnig groot verwoesting saai. Gelukkig is daar goeie insekmiddels beskikbaar vir die klein kalant. Met die warm en droë weer sal die ROOISPINNEKOP plantmyte ook nie vir ons laat rus nie, so ook nie die WITVLIEGIES nie. Ek weet ek het in ons vorige artikel van 25/11/2020 taamlik breedvoerig hieroor gesels, maar ek kry nog elke dag navrae in verband met die plae. Ek moet net weer beklemtoon, bring 'n voorbeeld saam as u kom navraag doen (plaas
dit in 'n verseëlde houer asseblief), maar bring ook 'n lysie saam met watter produkte jy alreeds by die huis het, dit maak dit net makliker om vir jou die korrekte raad te gee. Laastens wil ek graag ernstig praat oor die natmaak van ons tuine. Sommige tuiniers dink dat as hulle vinnig deur die tuin gehardloop het met die tuinslang en die plante se blare sopnat gespuit het, dan is die plante nat genoeg. Ek kry elke dag die vraag; "Hoe gereeld moet ek my plante nat maak?" of "Hoe baie water moet ek my plante, veral die in houers, gee?"
By plante in houers (ook die potplante binnenshuis) is die goue reël, voel met jou vinger hoe nat of klam die grond is. Die Engelse het 'n goeie gesegde; "You do the knuckle test". Dit wil sê, jy steek jou vinger tot by die eerste lit in die grond en voel. Indien dit nog goed klam is, gaan verby, maar indien dit droog is, gooi ORDENTLIK nat. Indien die houerplant alreeds verlep is, is daar 'n beter metode om dit deeglik nat te maak. Plaas die plant met houer en al (indien moontlik) in 'n groter kom of emmer en gooi dit so nat dat die hele plantpot bedek is met water, laat dit so staan vir ± 30 minute, haal uit en laat eers deeglik afdrup, plaas dan weer op sy staanplek in sy drupbak. Buite in die tuin is die modus operandi min of meer dieselfde. Maak seker dat jou tuinslang 'n spuitkop vooraan het wat sagte water op jou plante en grond laat val. Indien moontlik spuit plante van bo-af nat sodat die water deeglik in die grond kan intrek en spuit totdat die water staan om die plant. Dit gaan niks beteken as die blare blinknat is, maar die grond is nog nie deeglik nat nie. 'n Nog beter metode is natuurlik 'n deeglike besproeiingstelsel wat die water saggies en eweredig versprei. 'n Ander opsie is 'n klein "skilpad" missproeier wat jy strategies plaas, sodat die water op al die gewenste plekke kan val (dit sluit grasperke in). Laat dit vir ten minste 15 tot 20 minute per keer spuit, dan is jou grond goed en diep nat, dan kan die plante dalk vir 'n dag of wat oorleef. Onthou: Koop plaaslik en sorg so vir jou eie gemeenskap. Tuingroete tot 27 Februarie 2021. George Retief
Nuus • News
5
27 Januarie 2021
Sr Pienaar on vacination: I need it and my colleagues need it Early signs of the West Coast District reaching its COVID-19 peak in the second wave is at hand. Over the past seven days there has been an 18% decline in new cases of COVID-19 and a drop in people hospitalised. Western Cape Government Health and other role-players who band together to beat the pandemic in this area yesterday received Premier Alan Winde and the MEC for Health, Dr Nomafrench Mbombo, in Morreesburg and Vredendal. If you live in the West Coast area, you will be tested for COVID-19: • If you have COVID-19 symptoms (e.g. a loss of your sense of taste and smell, a sudden sore throat or fever). This includes healthcare workers and people living in communal spaces like old age homes, hostels or correctional facilities • If you are awaiting surgery • If you are a healthcare worker who have been in quarantine and by day 7 still do not have symptoms • If you recovered from COVID-19 and 90 days later develop COVID-19 symptoms again Support loved ones who are in hospital Staying in touch with family members and friends while they are ill, is very important. If you have a loved one in hospital, identify one person that will call the hospital ward for an update on the patient's well-being. This person can share the update with others who are concerned about the patient. If your loved one has a cell phone, make regular contact through sending messages and calling. Increasing our protection through vaccination We are embarking on the biggest vaccination programme of its kind as we prepare to receive 1 million doses of Covishield by the end of January and a further 500 000 in February. Vaccines are an important part of keeping us safe and stopping the spread of COVID-19. Vaccines protects an individual, by reducing their risk of infection or the severity of their symptoms if they do become infected. When enough people have received the vaccine, they develop
"herd or population immunity" which results in a low risk of the virus continuing to spread within that community. To ensure the vaccine is safe and effective Covishield was tested on 11 636 participants. Only half of the group received the vaccine. Of those who received it, only 30 developed COVID-19. Of the other half who did not receive the vaccine, 101 people got COVID-19. It was noted that the 30 who were vaccinated and did become infected with COVID-19 were mildly ill and did not need hospitilisation and there were no deaths. Of the 101 who were not vaccinated, ten had to be hospitalised after getting COVID-19 and one passed away. In preparing for the roll-out of the vaccine the Department is engaging with various roleplayers the first being healthcare workers and Labour Unions. Healthcare workers are the first group who will have the opportunity to be vaccinated against COVID-19. As part of the first engagements with staff, the Department asked staff to participate in a rapid poll. Of the 1 680 staff members who participated, 918 indicated they would take the vaccine. For Sr Hanneke Pienaar of the Department's Swartland Sub-district Office vaccination is a step in the right direction. She has seen the impact of the pandemic in clinics. She has held colleagues and friends who lost loved ones due to COVID-19. She has wept with patients and held her breath when hearing another colleague tested positive. Now it is time for change. "Vaccinations are the reason modern medicine have been able to contain so many diseases. It might still be a thin sliver of hope on the horizon, but it is hope. I am going to get immunized. I need it and my colleagues need it. For us to continue the battle, we need all the protection that is available." During the second phase of the roll out, essential workers and high risk groups will have the opportunity to be vaccinated. This includes people in congregate settings and people older than 60 years as well as people who are older than 18 years who have chronic conditions. In the third phase the broader population of persons older than 18 years can be vaccinated.
Kontak ons by 022 487 1670 vir jou advertensiespasie of stuur 'n epos aan admin@swartlandjoernaal.co.za!
KENNISGEWINGNOMMER: S01/20/21
KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 116(3) VAN DIE WET OP PLAASLIKE REGERING: MUNISIPALE FINANSIËLE BESTUUR, 2003 (WET NR. 56 VAN 2003) VIR DIE VOORGESTELDE WYSIGING VAN ‘N BESTAANDE OOREENKOMS Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 116(3) (a) en (b) van die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, 2003, dat die Swartland Munisipaliteit van voorneme is om die volgende bestaande kontrak met Traffic Management Technologies Services (TMT) and Supplies (Edms) Bpk te wysig. T40/18/19: Die voorsiening, aflewering en administratiewe ondersteuningsdienste vir ‘n verkeersboete-insamelingstelsel en kameratoerusting met gepaardgaande operasionele ondersteuning vir die tydperk vanaf 1 Julie 2019 tot 30 Junie 2022. Die redes vir die kontrakwysiging hou verband met die finansiële verliese wat TMT gely het as gevolg van die COVID-19-pandemie/inperkingstyd. Daar word verder ook aanvaar dat ‘n vermindering van betalings vir die duur van die kontrak verwag kan word. Die publiek word hiermee uitgenooi om skriftelike kommentaar/vertoë op die voorgestelde wysiging van die kontrak by die munisipaliteit in te dien. Sodanige kommentaar/vertoë moet teen 19 Februarie 2021 om 12:00 ingedien word. Kommentaar/vertoë moet in ‘n verseëlde koevert wat duidelik gemerk is met: S01/20/21: KOMMENTAAR OP KENNISGEWING VAN WYSIGING VAN BESTAANDE OOREENKOMS MET TMT in die tenderbus by die hoof munisipale gebou in Kerkstraat 1, Malmesbury, geplaas word. Geen kommentaar per faks of e-pos sal oorweeg word nie. Alle voorleggings moet gerig word aan: Die Munisipale Bestuurder, Swartland Munisipaliteit, Kerkstraat 1, Malmesbury 7300. Navrae kan aan mnr Philip Humphreys by tel. 022 487 9400 of e-pos: humphreysp@swartland.org.za gerig word. Swartland Munisipaliteit Privaat Sak X52 Malmesbury 26 Januarie 2021 www.thecandocompany.co.za 141379 SWTLAND JOERNAAL
JJ Scholtz Munisipale Bestuurder
www.ayandambanga.co.za
6
27 Januarie 2021
Train your brain Grysstof-genot
Stuur gerus jou familiekennisgewings na
061 555 0344
of stuur 'n epos aan accounts@swartlandjoernaal.co.za.
Kleur my in!
Nuus • News
Ons kan wel nou nie meer lekker by maatjies gaan kuier en soggens skool toe gaan nie, maar ons kan steeds leer en inkleur! Kleur hierdie prentjie in en vra vir mamma om 'n foto daarvan te neem en vir ons by die Swartland Joernaal te stuur. Ons wil graag jou prentjie sien! WhatsApp dit na 061 555 0344.
27 Januarie 2021 Nuus • News Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds
REKENAARPROBLEME?: Kontak Michael - 072 891 3432 GELUKWENSING Congratulations
Kyk wie word nege – TESNICK SUNAY PIETERSEN. Baie geluk met jou verjaarsdag my kind. Mag daar nog vele jare wees vir jou. Mag jy jou dag geniet. Van: Nathan. Tesnick, Ouma, Ma, Nashwill, Tashlynn, Pollie en Glenda
30 Januarie – EDWARD ESAU – ‘n Geseënde 70jaar verjaarsdag vir ons gespaar wense Dat jy vir vele jaar vir ons Sal wees daar want jy's alte gaaf, so waar! Geniet di dag van vrou en kinders en Kleinkinders Baie geluk met Pa,
Oupa, Oupagrootjie se 70 ste verjaardag en baie seënwense vir u. Van: Vrou, 2 dogters, skoonseun, kleinkinders en agterkleinkinders. Dankie aan die Here vir Sy genade hand oor u.
25 Januarie – JOZE WILL WELKOM. Vandag is jy drie jaar oud boeta. Dus ‘n groot plesier om vir jou in ons lewens te hê. Lekker verjaar, ons is baie lief vir jou. Van: Mammie, Pa, Amber. “Happy birthday” Zaykie, jy moet lekker verjaar. Ons is baie lief vir jou. Van: Leander en Welkom familie
ANNA SAMSON – 31 Januarie. Friendil, baie geluk met jou geboortedag vieringe. Alles wat pragtig is en bly die liewe, vreugdevolle engel wat jy is. Van jou Kardashie'ns, kinders
en kleinkinders Baie geluk my Susie onthou ek is baie lief vir jou. Van – Nanna, Ivan en kinders
KEANAN- 31 Januarie – Gelukkige 21ste verjaardag my kind. Mag die Here jou seën en nog vele jare spaar. Geniet jou dag. Mammie is baie lief vir jou. Van: Mammie Sandra, Keisha en Branwill ----------------------------Ouma wens vir jou baie geseënde verjaarsdag toe. Mag die Here jou seën op jou geboortedag. Geniet jou dag. Lief vir jou – Ouma Kana ----------------------------Ons wens jou alle voorspoed toe op jou verjaardag. Mag die Here jou seën. Van: jou broers – Brian, Brandon, Kevin en skoonsuster Robin ----------------------------Happy birthday Keanan and may there be many more – Cheers to 21 years. From: Charlene, Camerin, Jay-dene, Veronique and Esney “Happy birthday” Majiet. Jy is vandag ‘n jaar ouer en wiser.
Van: Janas, Kaba, Barney, Keith, Smiley, Austin, Thomas en Cottels ----------------------------lemand baie besonders verjaar op 28 Januarie - Baie geluk met AUNT ROSELINE (ROSE) se 73ste verjaarsdag. Mag God u ryklik seën. Baie dankie vir liefde en omgee mens wat u is. Baie liefde - Soes MEMORIUM In Memoriam
EMILE ENRICO COETZEE. Gebore – 28 Januarie 2004. Oorlede 7 Augustus 2020. Jou eerste verjaardag weg van ons. Die verlange is steeds groot. Ons mis jou baie, maar jy is veilig waar jy nou is. Lief vir jou. Van: Pietersen familie
- 29Januarie - 19November 2020. Jou eerste verjaarsdag saam met die engele. Ons sou dit graag saam met jou wou vier, maar God het anders besluit. Ons mis jou so baie. Lekker verjaar Engelkind - Croy en Cruywagens ----------------------------Rioneshe, jou eerste verjaarsdag weg van ons. Die huis is leeg en stil, maar jy is veilig. Lekker verjaar by Liewe Jesus – jou Ma, boetie, sussie, uncle, ouma en uncle Lange
BUYING
or
SELLING
FURNITURE WE OFFER THE BEST PRICES
YOU CALL WE COLLECT
CCFMALAUG18
DIENSTE Services
7
Malmesbury 022 482 3788
Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensies, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel mnr. D. Carolus by 022 487 9400.
Senior Bestuurder: Interne Oudit Malmesbury Kantoor van die Munisipale Bestuurder • Verwysingsnommer: V1/21 • Salarisskaal: R656 412 – R852 060 p.j. (T17)
Administrasieklerk Malmesbury Departement van die Direkteur: Ontwikkelingsdienste • Verwysingsnommer: V2/21 • Salarisskaal: R252 000 p.j. Allesinsluitende eenjaarkontrak
RIONESHE WALEY BENEATHEY
Sluitingsdatum: 5 Februarie 2021 om 12:00 Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za
141385
8
Nuus • News
27 Januarie 2021
Mayor elonese
Tourism m.org or
27 Januarie 2021 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
A5 - 148 x 210mm = R 80,00 A4 - 210 x 297mm = R 190,00 A3 - 297 x 420mm = R 320
A2 - 420 x 594mm = R 525 A1 - 594 x 841mm = R 650,00 A0 - 841 x 1189mm = R 1020,00
admin@swartlandjoernaal.co.za 022 487 1670