Skip to main content

Uitgawe 48 Swartland Joernaal 9 Desember 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Gratis • Free Nuus met 'n verskil

Nuus • News

9 Desember 2020

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 48

Bielie-bale op lande

9 Desember 2020

Die koring is van die lande van die Swartland afgehaal en oral is bale op die rollende heuwels gepak. Nou maak die graan weer plek vir die druiwe en sal landbouers nou hul volle aandag hieraan toewy.


2

9 Desember 2020

Nuus • News

TRUST

US IN SUPPLYING YOU WITH THE CORRECT MATTRESS!

Merry Christmas & Happy New Year THANK YOU FOR YOUR LOYAL SUPPORT THROUGHOUT 2020!

Address : 12 Hoogstraat Malmesbury | Tel: 084 511 5682


Nuus • News

9 Desember 2020

3

Kersspel:

Die NG Moedergemeente van Malmesbury het vanjaar weer 'n skouspelsagtige Kersuitvoering aangebied in die historiese kerkgebou. Hier is die Kerstoneel uitgebeeld deur plaaslike akteurs en sangers.

•ASPERGERSINDROOM BY TIENER

Anina: Semels kan ook liefhê Anina van der Westhuizen, 'n tiener met 'n liefde vir skryf, se boek, Semels kan ook Liefhê, het onlangs die lig gesien. Anina is 'n Swartlander in murg en been en sy is ook 'n #SwartlandYster, want nie eens Aspergersindroom en 'n gespot op skool, kon haar gees knak nie. Anina se ma, Elsabe, beskryf haar as 'n komplekse mens. Elsabe is self ook 'n skrywer, digter, selfuitgewer en publiseerder en die eienaar van die Facebook-blad, SA Skrywers, wat persone help om hul stories gepubliseer te kry. Sy hoop om ook vir Bradley Arendse van Malmesbury te help om sy verhaal in boekvorm te vervat. "Anina is nie die tipiese tiener van vandag nie en sy moes baie spot daarvoor verduur. Sy toon simptome van Aspergersindroom, wat sedert 2013 onder Outisme gediagnoseer word. "Sy is sosiaal onaanpasbaar en vertrou nie maklik nie. Haar onderwysers het haar al beskryf as skaam, stil en voorbeeldig." Anina het 'n aktiewe belangstelling in drama

en droom daarvan om eendag die hoofkarakter in een van haar dramas te speel. Haar boek, Semels kan ook Liefhê, het sy as 'n drama geskryf. "Dit het al my oorredingsvermoë geneem om die drama in 'n roman te omskep. Wat die boek ekstra spesiaal maak, is dat dit tweetalig is," vertel Elsabe. Volgens haar is dit 'n storie vir tieners deur 'n tiener. "Dit handel oor 'n tienermeisie in haar matriekjaar en hoe sy van 'n jong ouderdom moes leer dat boelies wel bestaan. Dat vriende jou in die rug steek en hoe seer jong liefde kan maak. Lees gerus die boek en leer hoekom 'n mens nie ander moet oordeel nie en dat semels ook kan liefhê." Anina is 'n bekende gesig op Malmesbury, maar min het geweet dat hierdie unieke tiener baie struikelblokke in haar jong lewe moes oorkom en dat sy seëvier deur haar boek gepubliseer te kon kry. As jy meer inligting oor die boek wil bekom, kontak Elsabe by elsabevdwes@gmail.com.

Kontak ons by 022 487 1670 vir jou advertensiespasie of stuur 'n epos aan admin@swartlandjoernaal.co.za!

Anina van der Westhuizen met 'n eksemplaar van "Semels kan ook Liefhê".


4

Nuus • News

9 Desember 2020

Digging up your lawn? What is optic fibre?

The Swartland town of Malmesbury is buzzing with energy with the new optic fibre cables that are installed. Optic fibre has many advantages that make it the better option, over the old copper cables. 1. Greater Bandwidth Copper cables were originally designed for voice transmission and have a limited bandwidth. Fiber optic cables provide more bandwidth for carrying more data than copper cables of the same diameter. Within the fiber cable family, singlemode fiber delivers up to twice the throughput of multimode fiber. 2. Faster Speeds Fiber optic cables have a core that carries light to transmit data. This allows fiber optic cables to carry signals at speeds that are only about 31 percent slower than the speed of light—faster than Cat5 or Cat6 copper cables. There is also less signal degradation with fiber cables. 3. Longer Distances Fiber optic cables can carry signals much farther than the typical 328-foot limitation for copper cables. For example, some 10 Gbps singlemode fiber cables can carry signals almost 25 miles. The actual distance depends on the type of cable, the wavelength and the network. 4. Better Reliability

Fiber is immune to temperature changes, severe weather and moisture, all of which can hamper the connectivity of copper cable. Plus, fiber does not carry electric current, so it’s not bothered by electromagnetic interference (EMI) that can interrupt data transmission. It also does not present a fire hazard like old or worn copper cables can. 5. Thinner and Sturdier Compared to copper cables, fiber optic cables are thinner and lighter in weight. Fiber can withstand more pull pressure than copper and is less prone to damage and breakage. 6. More Flexibility for the Future Media converters make it possible to incorporate fiber into existing networks. The converters extend UTP Ethernet connections over fiber optic cable. Modular patch panel solutions integrate equipment with 10 Gb, 40 Gb and 100/120 Gb speeds to meet current needs and provide flexibility for future needs. The panels in these solutions accommodate a variety of cassettes for different types of fiber patch cables. 7. Lower Total Cost of Ownership Although some fiber optic cables may have a higher initial cost than copper, the durability and reliability of fiber can make the total cost of ownership (TCO) lower. And, costs continue to decrease for fiber optic cables and related components as technology advances.

Getye, Son & Maan Woensdag, 9 Desember -Dinsdag, 15 Desember 2020

KANAAL 460

mytv.co.za


Nuus • News

5

9 Desember 2020

Malmesbury Lions dien gemeenskap Soos u almal weet is Lions Internasionaal die wêreld se grootste nie-winsgewende diensorganisasie en ons beywer ons daarvoor om verligting en vooruitgang te bewerkstellig aan minderbevoorregtes in ons dorp en direkte omgewing. Ons leuse is “Ons dien”. Lions het vyf hoofprokjekte wêreldwyd naamlik: “Hunger, Sight, Childhood cancer, Environment, Diabetes” Om te dien het ons fondse nodig. Met die grendeltyd die afgelope jaar was dit moeilik om funksies te hou om ons projekte rekening aan te vul. Ons ledetal wat gegroei het van 3 tot 18 se harde werk en ‘n gemeenskap soos Malmesbury wat omgee kon ons al ons projekte diens. Ons Lions Klub ondersteun die volgende projekte: 1. Goue Aar huis vir bejaardes 75 inwoners 2. Jo Dolphin sentrum vir gestremdes 20 kinders 3. Elkana Childcare 20 kinders 4. Welgemeend plaas skool met 200 kinders 5. Tannie Suz wat etes voorsien vir straatkinders 6. Wisseltrofee aan Schoonspruit Sekondêr vir leerling wat die beste uitstyg deur volharding, uithouvermoë en dryfkrag 7. ‘n Kleuterskool wat in Abbotsdale geleë is, met 38 kinders is ons nuutste toevoeging tot ons projekte – “net ‘n bietjie liefde” – dit sê alles. Marie Saz het ons klub genader en gevra of ons hul nie kan help om die skooltjie op te gradeer. Die kinders het op sementvloere gesit en die geboutjies het dringend aandag nodig gehad. Ons klub het koppe bymekaar gesit. Die Lions het hul onmiddellik van tafel en stoeltjies voorsien. Die President het instansies in Malmesbury genader, ons het ongelooflike hulp gekry. Malmesbury se mense gee om. Lions Klub van Malmesbury wil graag die volgende donateurs hartlik bedank vir jul ondersteuning. 1. Painters Choice alle verf vir binne en buite en alles wat daarmee saam gaan 2. Loubsers Transport wat ons voorsien het met alle sement en sand 3. Landstaal met dakplate 4. Build It wat ons aankope teen kosprys voorsien het 5. Just Clean is die kontrakteur wat die werk teen ‘n baie billike prys gedoen het. Dan is daar ook ander instansies wat hul hande en harte oopgemaak het, wat ons graag wil bedank.

1. Cape Dutch Joinery wat aan ons Lions Klub ‘n pragtige podium geskenk het, wat ‘n pragtstuk. 2. Christelike Privaatskool

Tannie Suz gee kos aan behoeftige kinders en het 'n helpende hand van die klub ontvang.

Elkana Chilcare het onderklere en slaapklere benodig. Die President het Sandre as skakelpersoon genader, sy het dadelik ingewillig om die bal aan die rol te sit – Dankie Sanre. ‘n Hartlike dank aan al die ouers wat ‘n bydrae tot hierdie projek gemaak het, jul het baie kinderharte bly gemaak 3. Malmesbury Kwekery Boomplantdag het ons Lions skole en ander instansies geïdentifiseer waar ons bome kan plant. Ons het die kwekery genader wat ons behulpsaam was met raad en ook die bome teen ‘n afslagprys aan ons verskaf. Dankie vir jul deel – ons waardeer en die bome groei pragtig. 4. Swartland Vleis – dankie dat jul ‘n heerlike spitbraai vir Goue Aar gedoen het. ‘n Hoogtepunt vir hulle. Frikkie van Durbanville verskaf musiek en vertel grappies wat die bejaardes baie geniet. Hulle word ook trakteer met verversings. Dit is so wonderlik om te sien die dankbaarheid wat hul uitstraal. 5. Met Diabetesdag het suster Bruwer vir ons die diabetes toetse gratis gedoen. Daar is 148 persone getoets waar een persoon se suiker so hoog was dat hy dadelik in die hospitaal opgeneem is. Baie dankie Genene vir jou omgee, ons waardeer dit baie Ons Klub het ‘n rystoel aangekoop sodat ons kan help waar dit nodig is. Ons het nou so ‘n geval in Aandskemering. Dit is gedoen deur die ondersteuning van Flip van der Merwe. Baie dankie Flip. Met die einde van die jaar in sig kan ons net terugkyk na nog ‘n suksesvolle jaar vir ons Malmesbury Lions Klub, al was daar soms moeilike tye met die grendel-tydperk. ‘n Hartlike dank aan elkeen van die lede vir jul ongelooflike samewerking, omgee vir mekaar en ons gemeenskap. Jul is ‘n span duisend, Daarom die woorde – Wees jy die verandering wat jy in jou gemeenskap wil sien en ons leuse wat jul uitleef –Ons dien Graag wil ons die gemeenskap ‘n Geseënde Christus fees toe wens. Geniet die kosbare tyd saam met jul families en vriende. ‘n Veilige reis, kom uitgerus tuis sodat elkeen die jaar 2021 met ‘n nuwe gesindheid sal begin. Diegene wat by die klub wil aansluit, kan Marina van der Merwe kontak by 083 283 7897.

Flip van der Merwe het 'n rolstoel aan die Malmesbury Lionsklub geskenk en so kon hulle weer 'n pasiënt van die dorp bystaan.

Die jongklomp van Elkana Kindersorgsentrum is ook met lekkernye bederf.

Straatverkope is gehou om fondse in te samel vir die klub.

Die kinders van "Net 'n Bietjie Liefde" op Abbotsdale het 'n splinternuwe klaskamer gekry, met behulp van donateurs en die hande van die Malmesbury Lions-klub.

Daar word jaarliks 'n heerlike braai vir die inwoners van Goue Aar gehou.


6

Verkoue, griep of sinus? Hoekom so knieserig? Wat is ’n verkoue? ’n Verkoue word veroorsaak deur enige van meer as 200 verskillende soorte virusse. Sodra jy verkoue kry, sal die simptome binne een tot vyf dae verskyn. Die eerste teken is gewoonlik ’n irritasie in die neus of ’n krapperige gevoel in die keel, met ’n waterige neusafskeiding en nies wat binne ure daarna volg. Die verkoue behoort binne sewe dae vanself op te klaar, met enkele simptome soos ’n hoes wat vir nog ’n week of so kan voortduur. Wat is die simptome van ’n verkoue? ’n Loopneus of ’n toe neus ’n Seer keel Nies Geringe tot matige koors Hoes Hoofpyn of lyfseer Effense moegheid Hoe word ’n verkoue behandel? ’n Verkoue is vir die eerste twee tot drie dae aansteeklik, dus moet jy tuis bly en rus. Omdat dit ’n virusinfeksie is, sal behandeling met antibiotika nie doeltreffend wees nie. Medisyne wat jy sonder voorskrif kan koop, soos ontstuwingsmiddels en anti-inflammatoriese medisyne, kan egter help om simptome soos kongestie en koors te verlig. Drink baie water om dehidrasie te voorkom. ’n Verkoue sal binne ’n paar dae opklaar, maar jy moet ’n dokter raadpleeg indien daar na ’n week nog geen verbetering is nie of as jy ’n ernstige of voortdurende koors ontwikkel. Dit kan ’n teken wees dat jy ’n sekondêre bakteriële infeksie (soos sinusitis of streptokokkusinfeksie) ontwikkel het wat antibiotika vereis. ’n Aanhoudende gehoes kan ook ’n teken van asma of brongitis wees. Wat is seisoenale griep? Griep word veroorsaak deur een groep virusse – die influensavirusse. Griep slaan gewoonlik vinnig toe, met ’n koors, lyfseer en merkbare gebrek aan energie wat dadelik voorkom. Die koors sal gewoonlik vir ’n dag of twee duur, alhoewel dit tot vyf dae lank kan aanhou.

Geleenthede by Swartland Munisipaliteit Besigtig die volledige advertensies, posvereistes en die aansoekprosedure by www.swartland.org.za of skakel mnr. D. Carolus by 022 487 9400.

Bestuurder: Openbare Dienste Malmesbury Departement van die Direkteur: Siviele Ingenieursdienste • Verwysingsnommer: V22/20 • Salarisskaal: R656 412 – R852 060 p.j. (T17)

Hoof: Inkomste Malmesbury Departement van die Direkteur: Finansiële Dienste • Verwysingsnommer: V23/20 • Salarisskaal: R418 344 – R542 988 p.j. (T14)

Bibliotekaris Darling-Suid Departement van die Direkteur: Korporatiewe Dienste • Verwysingsnommer: V24/20 • Salarisskaal: R210 324 – R273 000 p.j. (T9) Sluitingsdatum: 18 Desember 2020 om 12:00 Munisipaliteit • Municipality • Umasipala www.thecandocompany.co.za

141199

9 Desember 2020

Nuus • News

Tussen dag twee en dag vier van die siekte sal die respiratoriese simptome begin toeneem. Verkouesimptome kan ook voorkom. Griep sal by die meeste mense vanself opklaar, maar soms is mediese behandeling nodig. Wat is die simptome van griep? ’n Droë hoes Matige tot hoë koors ’n Seer keel Kouekoors Erge spier- of lyfpyn Hoofpyn ’n Toe of loopneus Moegheid (wat tot twee weke kan duur) Sommige mense kan ook naarheid en braking ervaar, maar dis meer algemeen by kinders Hoe word griep behandel? Die beste behandeling in die meeste gevalle is om baie vloeistowwe te drink en te rus. Ontstuwingsmiddels en pynstillers wat jy sonder ’n voorskrif kan koop, kan help om die simptome te verlig en kan jou beter laat voel. Onthou om nooit aspirien vir kinders te gee nie. Drink baie vloeistowwe om ontwatering te verhoed. Hou kinders fyn dop en kry dadelik mediese behandeling indien hulle die volgende simptome ontwikkel: Haal swaar asem Geïrriteerd Slaperig Wil nie eet of drink nie Sukkel om wakker te word of te reageer Hoe kan ek griep voorkom? Sinus 'n Sinus infeksie is een van die mees algemene komplikasies wat kan voorkom na 'n verkoue of allergie aanval. Dit kan moeilik wees om te vertel wanneer 'n gereelde verkoue in 'n sinus infeksie verander het, wat ook sinusitis genoem word, maar sommige belangrike aanduidings sluit in pyn en druk in die gesig; dik groen of geel slym; en tandpyn. Terwyl die meeste simptome binne twee weke of minder oplos (met of sonder behandeling, afhangende van die oorsaak), kan u ook 'n chroniese sinus infeksie ontwikkel wat maande lank kan aanbly. Simptome Druk langs sinusse wat lei tot hoofpyn. Daar kan ook druk in die neus, oë of wange wees Hoes Koors Nasale afskeiding Verandering in jou stem Met die Covid19-pandemie wat tans die wêreld in rep en roer het, is dit wys om 'n dokter te besoek, sodra jy simptome van enige van die bogenoemde toon, aangesien dit ook simptome van die Covid-virus is.

Book:

The Malmesbury Chamber of Commerce awarded Sinalo Mdeni, learner of Illingelethu Secondary, with a book prize. Above is Johann Nothnagel, Kobus Rossouw, A Bhanayi, V Tyokwana and principal V Mhlungulwana, with Mdeni. Credit: David Howburg

Don't become a statistic Don't be part of the statistics of home invasions. Here are some simples tricks you can apply to keep your house from being burgled. Exterior doors are the most used point of entry for burglars. There are several points of potential weakness on a typical door such as: the handle and lockset, hinges and their mounting screws, strength of the door itself, and the door jamb or frame. Sliding patio doors and French doors present a whole new set of weaknesses. Here are some suggestions on how to make your doors a safer barrier: Increasing-front-door-security Don’t rely on the spring-latch lock on your door handle. These locks are easy to compromise. Incorporate a sturdy deadbolt lock. Install door armour kits on exterior doors to help prevent burglars from taking advantage of the weakest parts of your door. These kits usually include 3” screws to replace short screws that come with door hardware, hefty strike plates for handles and deadbolts, and metal framing to place around the hinge and handle/ lock hardware. Add auxiliary locks to sliding doors. Options include loop locks, security bars, or a vertical bolt locks. Security bars are sometimes known as sliding door polls or charlie bars. Add a security bar to French doors to decrease the likelihood of a kick-in. These bar systems might not be the most attractive, but they make up for their looks with effectiveness. A sometimes overlooked detail about French doors, and doors in general, is hinge placement. Ensure that all of your hinge pins are interiorfacing to avoid giving burglars easy access without force. Add security film to glass doors. This window film prevents glass from being easily broken. Security film is an inexpensive way to help stop an intruder from quickly kicking through a patio door without sacrificing the benefits of having a

glass door. Security Windows Windows can be easily secured. There are numerous window security solutions for new and old windows that increase effectiveness at keeping out intruders. If you’re in the market to replace your windows, here are some key suggestions: Look for reinforced glass or acrylic windows. Reinforced (tempered or laminated) glass and acrylic (polycarbonate) are much harder to break than traditional glass windows. This can help deter criminals from continuing an intrusion after they attempt to break your windows. Multiple panes of glass are better than one large pane. Multiple glass panes provide added strength and durability to repel break-in attempts. If you’re looking to increase the security of your current windows, these devices can help: Window bars for added security Add after-market window locks to your built in window locks. These simple gadgets are cheap and very successful at helping to stop a window from being forced open. Depending on your window style, you may need double hung window locks, sliding window locks, or locks for casement windows (sometimes called crank windows.) Exterior window bars can be added for additional protection. Many window bars come in decorative designs and can accent the style of your house just as well as they can help protect your windows. Security film can be added to windows to decrease the likelihood of break-ins. Thicker film provides the highest level of protection. Dont forget the garage! Garage door security is often overlooked by homeowners. While breaking into a garage via the garage door seems unlikely, the truth is it can be done quickly. The worst part about attached garage break-ins is that criminals can shut the garage door behind them and take their time breaking into your home without worrying about being seen. Here are some strategies to help prevent garage break-ins: Don’t leave garage door openers in your vehicles. It might seem inconvenient to bring them in each night, but the inconvenience is well worth it by saving you the time and trouble of replacing your belongings. Help secure your garage door emergency release to prevent easy intruder access. This can be done by either fastening it with a zip tie (which can be broken by yanking the release cord) or by placing a barrier between the top of the door and the release. Check out a guide for securing your emergency release cord at Family Handyman. Use a garage door sensor to remotely alert you when your garage door has opened. Some newer garage door openers have this feature built-in as well as an auto-closing feature that will close your garage door when it has been open for too long. Have a dead bolt on the door between your garage and home to prevent further intrusion. It is also a good idea to install a peephole viewer on the door to make it easier to inspect the garage without opening the door. Have bright, motion sensing lights in the garage to bring attention to an open garage door.


9 Desember 2020 Nuus • News Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds TE HUUR To let

BUYING

Laai ons toep af!

or

SELLING

2 kamer woonstel in die middedorp – R3 700,00 per maand. Beskikbaar 1 Februarie 2021. 11 MaartKontak 2020 Marlene Visser by 0224821101

Besoek Google Playstore op jou Android-selfoon en soek vir Swartland Joernaal. Laai af, installeer en siedaar!

FURNITURE YOU CALL WE COLLECT

CCFMALAUG18

WE OFFER THE BEST PRICES

3

n die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek

de jaar

gedaal as die

66.2% 9% en

3 Desember GELUKWENSING EUNITHÉ FLORIS. Baie Congratulations geluk met jou agste verlede jaar se 51.1%. verjaarsdag ons blom. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou jy op ‘n wonderlike op 57.7%, waar dit verledeMag week 59.3% gedag hê en dat Liewe staan het en verlede jaar op 40.6%. Jesus jou ryklik seën. Van: Mammie, Pa en familie Bron: www.capetown.gov.za

esented at Minister 7 Desember. ELVENZO. Baie geluk met jou verjaarsdag. God se rykste seën op jou lewe. Mag jy altyd so wees soos jy nou is - liefdevol. Geniet jou dag. Van: jou vrou Susara, kind, Evengeline, Wendy, Calub en jou familie

FAGMIEDA – Slamat on your birthday on 13 December. Hope you enjoy your day with lots of love. From: Kekkel @ Kraai team ----------------------------Baie geluk met julle verjaarsdae RUWAYDA (7 Desember), MARGIE (8 Desember), SUSIE (9 Desember). Baie liefde – Goliath en McQuire familie

11 Desember - Geluk YVONNE met jou WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor 24ste verjaarsdag. s Tourism God Manager); Alan Winde; Melonese se rykstePremier seën op jou lewe. Baie lief Van jou Pa en the Na- vir jou. For more information about Weskus Tourism ba later broers and its offering visit www.weskustourism.org or call 022 433 8505.

Malmesbury 022 482 3788

beplan

Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549

7


8

Nuus • News

9 Desember 2020

9 Desember 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670

Classic: Die Malmesbury Gholfklub het onlangs weer die jaarlikse Swartland Classic

aangebied waar kranige gholfspelers sake uitgespook het om as die Swartland-kampioen gekroon te word. Regs bo: Vanjaar se wenners is S. Pietersen, S. Pietersen Snr, W van der Merwe en CBD Rinkwest Foto's: David Howburg

Paint It PitS Specialist express

16 Bokomo Weg Bokomoweg 16, Malmesbury Malmesbury,7300 7300 022 4871411

Est.2006

Weatherguard Std Colours 20L

Berger-Master Nukote 20L

Decor Silver Low Sheen Pastel 20L

Dulux Rockgrip Super Tex 20L

Hamiltons P100& P80 Sandpaper 1m roll

Decor Solvent Base Plaste primer 20L

preferred stockist all trade welcome

your one stop paint & finishing outlet

Liquid Plastic REAL RUBBER Waterproong 5L

INGO 20V Cordless Impact Drill Kit


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Uitgawe 48 Swartland Joernaal 9 Desember 2020 by Swartland Joernaal - Issuu