Uitgawe 47 Swartland Joernaal 2 Desember 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier

Gratis • Free

1

Nuus • News

2 Desember 2020

Swartland en Weskus

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 47

Swartlander trap diep spore in Weskus

2 Desember 2020

'n Klein stukkie geskiedenis het hom Maandag, aan die Weskus afgespeel met die eerste sooi wat gespit is om die Langebaan Manoraftree-ontwikkeling van stapel te stuur. Die Moorreesburger, Bruwer de Jager, tweede van links, speel 'n integrale rol in hierdie ontwikkeling. By hom is van regs Hannes Kotze (KLS Consulting), Bruwer de Jager (Devmark), Jean Ehlers (Devmark), Dries Venter (Saldanhabaai Munisipaliteit), André Kruger (Saldanhabaai Munisipaliteit), Walter Hart (Langebaan Manor-verkoopsverteenwoordiger) en Charl Howburg (Westland Civils).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.