Uitgawe 45 Swartland Joernaal 18 November 2020

Page 1

Swartland • Bergrivier

Gratis • Free

1

Nuus • News

18 November 2020

Swartland & Weskus

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 45

Die gemeenskap van Hopefield het onlangs ’n gebedsaamtrek teen geweld op plase gehou by Hoërskool Hopefield se sportterrein. Die kleinboere wes van Hopefield het by Die Plaasmol bymekaar gekom, waarna hulle aangesluit het by die dorpsmense wat in die middedorp byeen gekom het. Almal het vandaar af Koperfontein toe vertrek waar die kommersiële landbouers en werkers reeds saamgetrek het. Lees meer op bladsy 3

'n Gemeenskap wat saam bid

18 November 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Uitgawe 45 Swartland Joernaal 18 November 2020 by Swartland Joernaal - Issuu