Uitgawe 44 11 November 2020 Swartland Joernaal

Page 1

Swartland • Bergrivier 1

Nuus • News

Gratis • Free

11 November 2020

Nuus met 'n verskil

Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 44

11 November 2020

ernaal

RM ! pies WinA sko w

BEKER KLEIN BORDJIE GRAANBAKKIE GROOT BORD

HOMEWARE R9elk R9elk R10elk R14elk

Geldig tot Saterdag 21 November 2020 Terwyl voorraad hou

www.applianceworld.co.za / B F & W MALMESBURY - 022 100 1040 h/v Rainier & Piet Retiefstraat

Swem:

Die Swartland Swemklub het die naweek gasheer gespeel vir die jaarlikse uitnodigingsgala. Altesaam 24 klubs en 421 deelnemers het in die swembad meegeding. Swartland het 55 deelnemers gehad en het 'n algehele eerste plek behaal met 3108.5 punte, waarvan 1371.5 deur die seuns en 1357 deur die meisies aangeteken is. Al het moeder natuur nie haar volle samewerking gegee nie, het die swemmers nie onder die ekstra druk geswig nie en hul goed van hul taak gekwyt. Vanaf 15 tot 18 Desember word die WC Long Course-kampioenskappe ook op Malmesbury aangebied. Hier sal 11 swemmers die Swartland-klub verteenwoordig.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.