Swartland • Bergrivier 1
Nuus • News
Gratis • Free
14 Oktober 2020
Nuus met 'n verskil
Tel: 022 487 1670 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 40
14 Oktober 2020
Minister Albert Frits het verlede week die Swartland besoek met die bekendstelling van die nuwe honde-eenheid op Moorreesburg. Lees berig op bladsy 3
32”
M WAROP IE
WINSK
TV LISENSIE & ID BENODIG MET DIE AANKOOP VAN ENIGE TV
32” HD LED UA32N5003
x2
x1
2
Jaar Waarborg
R2
SLEGS 20
199
was R2 699
Geldig tot 25 Oktober 2020 Terwyl voorraad hou
www.applianceworld.co.za / B F & W MALMESBURY - 022 100 1040 h/v Rainier & Piet Retiefstraat
Aandelebeurs of effektetrust? bl 4 Eudrich Myburgh het spoed in sy are bl 8 Moorreesburg se rolbalklub laat balle rol bl 8
Honde-eenheid bekendgestel
2
14 Oktober 2020
Nuus • News
Nuus • News
3
11 Maart 2020
Stand van die damme in die Wes-Kaap Rugbytoernooi vir Paasnaweek3
Nuus • News
14 Oktober 2020
Die vlakke van damme in die Wes-Kaap se voorsieningsnetwerk het vanaf 64.3% verlede week tot 62.6% hierdie week gedaal. In 2019 was die damvlak op hierdie tyd van die jaar 52.4%. Die Voëlvleidam, die Swartland se enigste bron van water, se vlak staan nou op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar op 64.6% gestaan het. Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die Laer-Steenbrasdam staan nou op 66.2% in vergelyking met verlede week se 68.9% en
verlede jaar se 51.1%. Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%.
Bron: www.capetown.gov.za
West Coast Tourism represented at diplomatic brunch with Minister •MINISTER ALBERT FRITZ AT MOORREESBURG
New K9 unit for Swartland and West Coast launched The Premier of the Western Cape, Mr Alan Winde, hosted his Annual Diplomatic Brunch in honour of the members of the Diplomatic Corps accredited to South Africa. This annual event takes place the morning after the President of the Republic of South Africa delivers the State of the Nation Address. This event provides a strategic platform for the Premier to engage with various stakeholders Minister of Community Safety, Albert Fritz, with the objective to enhance promote the launched the West Coast District and Municipality’s Cape’s key priorities. K9 Western Unit consisting of six dogs and handlers at The tourism weigh sector station, remainsalong one of the Moorreesburg thethe N7.key economy drivers of trained South Africa and its trade Four dogs have been to detect illegal and investment spin-offs narcotics and two have beencreates trainedemployment. to detect West Coast District Municipality’s Tourism explosives, firearms and ammunition. united thedeployed West Coast region at this The K9represented Unit will be and situated year Diplomatic within Swartland brunch. law enforcement services Weskus Tourism, marking and will serve the entire the Westdestination Coast district for agency for the West Coast area, showcased special operations. The Unit will improve policethe West Coast with an innovative and unique exhicoverage and response time as previously, units bition. from Milnerton SAPS would be called out to asThe Weskus have a range of diverse offerings sistfor throughout the district. a variety of visitors. From cultural activities Minister Fritz said, coupled “Today, we proud to to adventure sport withare a 400km long launch the newly trained andfishing deployed West coastline renowned for its villages and Coast District’s scenery. K9 Unit, consisting of handlers picturesque and dogs, which have been especiallythe trained to at Weskus Tourism also promoted region assist enforcement operations in combating thelaw Pretoria FM show in February and will also the trade and transportation of illicit narcotics.” Minister Fritz continued, “We know that the N7, and many of its coastal towns, are particularly affected by trade and transportation of illicit substances as it is a national road leading to the South African border. This unit will go a long way in assisting law enforcement officials to track down and convict perpetrators and improve the safety of residents in the West Coast.” Minister Fritz further continued, “I am fascinated by the training provided to the K9 unit, which enables them to respond to the specific crime trends affecting the West Coast which include the trafficking of illicit substances.” The K9 unit, which includes the dogs and their handlers, have been trained to provide support at integrated law enforcement operations in terms of: Preventing the illegal transportation of narcotics, explosives and poaching of marine resources; Delivering crime prevention through an integrated multidisciplinary model aimed at combatting and prevention of criminality; Ensuring compliance with the relevant legis-
lation including the National Road Traffic Act, the Criminal Procedure Act, Drug and Drug Trafficking Act and Firearm Control Act; Increasing coverage through the deployment of K9 resources after hours; and Maintaining a high degree of visible policing by means of K9 patrols, deployment to identified areas which includes weighbridges, key points and identified crime hot spots. The Department of Community Safety has provided funding to the Swartland Municipality to facilitate the establishment of the Unit, supporting the district municipality’s safety plans. A further official K9 launches will takeWCDM); place Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor Davidtwo Joubert (Municipal Manager WCDM); Gurshell (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese together with the CityAbrahams of Cape Town and OverRaman (Marketer Weskus Tourism) berg district municipality. Minister Fritz said, “WeMarket are committed to be attending World Travel Africa, the NaFor more information about Weskus Tourism the success of this programme. AsIndaba such, later the mibian Tourism Expo and Tourism and its offering visit www.weskustourism.org or Department this year. has availed R4 million towards this call 022 433 8505. programme in the 2019/20 financial year, has earmarked R2 million in 2020/21 and R2.2 million in 2021/22.” Minister Fritz added, “I wish to recognise and commend the Premier of the Western Cape, Alan Winde, who conceptualised this project during his term as Minister of Community Safety. He ensured that K9 Units would be established in the West Coast, City of Cape Town and Overberg to respond to the prevalent crime trends related to illicit narcotics, firearms and ammunition, and abalone. Thank you, Premier, for your foresight and innovation. Minister Fritz added further, “Going forward, I look forward to receiving the quarterly progress reports from the municipality on the achieved targets and outputs, as well as a detailed breakdown of the expenditure and the balance of the funds to date. The report will contain detailed operational feedback and/or shortcomings which will guide us as a provincial government department and the municipality in our joint-partnership and implementation. We are working better together.”
Important Notice: Motor Vehicle Renewal Notices (MVL2’s) no longer being posted
• All vehicle owners to please note, motor vehicle renewal notices will no longer be posted. • From 1 October 2020 onwards, the electronic MVL2 notice will be sent to the cell phone number or email address of the vehicle owner. • All motor vehicle owners who do not receive the electronic MVL2 notice via email must please note that these notices (MVL2 forms) can also be downloaded from https:// online.natis.gov.za
23 NOV - 5 DES
beplan
Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, kan die volgende kontak per sms of whattsapp. Inskrywingsgelde is R500 per span. • Delia Esau - 0638618627 • John Mitchell - 0824069549
4
Nuus • News
14 Oktober 2020
Aandele vs Effektetrust?
Wanneer ‘n belegger moet besluit waar hy sy geld wil belê is, is daar vier hoofbateklasse om van te kies, nl. aandele, effekte (bonds), eiendom en kontant. Indien jy in aandele wil belê, kan jy dit doen of deur middel van ‘n direkte aandeelportefeulje, of deur middel van ‘n effektetrust. Daar bestaan egter ‘n wanpersepsie dat aandeelbeleggings baie aggressief en hoë risiko is, teenoor effektetrusts wat baie veiliger is. Maar dit alles hang af van watter effektetrust jy van praat. Daar is meer as ‘n duisend effektetrustfondse beskikbaar wat wissel van lae tot hoë risko. Daar is stabiele fondse (lae risko), wat bestaan uit naastenby 30% aandele en die res uit kontant, staatseffekte en dalk ‘n bietjie eiendom. Dan kry jy gebalanseerde fondse, wat gemiddeld 60% tot 75% aandele hou met die res soos bo genoem. Dan is daar aandeelfondse wat 100% uit aandele bestaan. Jy kan sien dat jy eintlik indirek ook maar in aandele belê is. So wat is die verskil? Indien jy direk in ‘n aandeelportefeulje belê, sal jy gewoonlik tussen 12 en 14 verskillende maatskapye in die portefeulje hou, bv. Sasol, Biliton, MTN, Shoprite, Remgro, ens. Die koste van hierdie portefeulje bestaan uit ‘n bestuursfooi van die portefeuljebestuurder en dan die eenmalige transaksie koste wanneer die aandeel gekoop en verkoop word. Oor die lang ermyn is dit jou goedkoopste manier om geld te belê. Indien jy in ‘n effektetrustportefeulje belê, is daar ‘n fondsbestuurder (Investec, Allan Gray, Coronation, ens.) wat besluit in watter aandele
hulle belê. Hierdie fondse hou gewoonlik meer as 50 verskillende aandele. Gewoonlik sal naastenby 30% van die fonds se waarde bestaan uit slegs ses tot 10 aandele, bv. Sasol, Biliton, MTN, Shoprite, Remgro ens. Dus kan die top 10 aandele in die fonds baie ooreenstem met die aandele wat jy in jou persoonlike aandeelportefeulje hou. Die voordele van die fonds is dat daar gewoonlik meer as een besluitnemer is, en dat jou geld bietjie meer versprei is. Die nadeel egter is die koste. Die koste is presies dieselfde as met n aandeelportefeulje, behalwe dat die effektetrustfondsbestuurder ook ‘n fooi hef van tussen 1% en 2.5%. Hierdie fooi is nie onderhandelbaar nie en word afgetrek voordat jou opbrengs verklaar word. Die belegger sien gewoonlik nie dat hierdie fooi verhaal word nie (dit word in die fonds self verhaal), maar dit word wel aan hom geopenbaar. Aan die anderkant, effektetrusts laat jou toe om klein bedraggies oor tyd op te bou en maandeliks te belê, terwyl jy reeds ‘n redekuje kapitaalbedrag moet beskiskaar hê om effektief in aandele te kan belê. Indien jy van plan is om geld vir die langtermyn te belê, is ‘n direkte aandeelportefeulje ‘n baie goeie keuse. Dit kan byvoorbeeld help om kostes in die langtermyn te bestuur. Dit is egter baie belangrik om ‘n ervare adviseur te nader indien jy hierdie roete wil loop, en om te verseker dat so ‘n portefeulje in jou langtermyn behoeftes kan voldoen. • Jac De Wet CFP® MComm PSG Wealth Financial Planning
Bushman’s Cave 4x4 se OPE Naweek in Clanwilliam, Noordelike Cederberge 16 – 18 Oktober 2020
Al 5 roetes is vir die duur van die hele naweek gratis beskikbaar vir alle 4x4 voertuig- en Quadbike entoesiaste vir onbeperkte gebruik! Baie bekostigbare akkommodasie beskikbaar – huisies, asook kampering.
(Slegs vooraf besprekings) Kontak Erik of Melinda de Milander by 027 482 2918 of info@bushmanscave.co.za. Terme en Voorwaarde geld
Pulpit Rock skitter!
Die trotse wynmaker van Pulpit Rock Winery, Dewald Huisamen. “Harde werk en die balangrikste van alles; Liefde vir ons produk” - dit is die gevoel van die Pulpit Rock-span oor die pas afgelope prestasies wat bekend gemaak is. Wyn-toekennings oor die hele spektrum van die Pulpit Rock-wynreekse, asook prestasies op 2020 jongwyne wat weer beloftes inhou vir die komende jare!
Van die toekennings sluit in; • Nasionale Jongwynskou 2020 Nasionale Klaswenner Ongehoute Pinotage 2020
• Swartland Jongwynskou 2020 Kampioen Pinotage 2020 Kampioen Cinsaut 2020 • 2020 ABSA Top 10 Pinotage Top 10 Toekenning - Brink Family Vineyards Pinotage 2018
• Michelangelo International Wine Awards Platinum Toekenning - Brink Family Vineyards Shiraz 2018 Dubbel-Goud Toekenning - Louisa Cape Blend 2016 - Louisa Dessert Wine 2019 Pulpit Rock bied waarde vir geld in die verskeie wynreekse beskikbaar en hierdie toekennings getuig daarvan. Kom deel in die ervaring deur ons te besoek of deur direkte bestellings te plaas by: info@pulpitrock.co.za vir weeklikse aflewerings by jou voordeur! Spesiale Pinotage aanbieding in die maand van Oktober. Besoek Pulpit Rock se Facebook-blad vir meer inligting.
Nuus • News
5
14 Oktober 2020
WINE ALONG AT MEERHOF WINES
With a range of 15 wines, the best views over the Riebeek Valley, a great restaurant & foods, you sure will enjoy your visit.
OPEN LATE Fridays & Saturdays
11h00 to 20h00
11 Wines won rewards
Riebeeksrivier Road
with owners Koos, Hestia and Erik Jansen van Rensburg, and Winemaker Jaco Brand
Malmesbury
Situated on the R46 overlooking the Riebeek Valley. A mere 1 hour from Cape Town
COME AND MEET THE TEAM
Riebeek Kasteel Botmanskloof Pass
DARE WE SAY GREAT YEAR... YES! We were very fortunate and greatful for the medals and awards received thus far. We wish to thank every hand involved, they surely make a team of GOLD!
022 - 125 0423 admin@meerhofwines.co.za WWW.MEERHOFWINES.CO.ZA
Wine Tasting Restaurant & Deli Cellar Tours Function Venue Wine Sales Hiking Accomodation Picnics Spectacular Views
6
Nuus • News
14 Oktober 2020
Fabrics • Curtains • Linens
Lifestyle
BULK BUYERS AND AGENTS SEE US FOR YOUR TENDER SUPPLIES
OPEN EVERYDAY TILL 5pm OPEN SAT 9am - 5pm OPEN SUNDAY 9am - 3.00pm Closed Fridays from 12.00 - 14.00
27 Birthday Sale th
QUILTED MATTRESS PROTECTORS
79
99
Double ........ R199.99 Queen ........ R239.99
Single ...... R91.95 3/4 ......... R99.99 Double .. R119.99 Queen .. R129.99 King...... R139.99
PLAIN, DYED BEDDING
CALLING ALL GUEST HOUSES, AIR BNB’S & HOTELS PIMA COTTON 200 T/C
PIERRE CARDIN DUVET COVER SETS TO CLEAR POLY COTTON
EASY FITTED SHEET SETS MICROFIBRE • INCL P/CASES
Single ............ R39.95 3/4 ............... R44.99 Double .......... R49.99 Queen ........... R59.99 King............... R69.99
Single ............ R99.95 3/4 ............. R109.99 Double ........ R139.99 Queen ......... R159.99 King............. R179.99
FITTED SHEETS
MICROFIBRE
PILLOW CASES • MICROFIBRE STANDARD
R
STANDARD
PAIR
EACH
19
8
MUGS
00
EACH
JUST UNPACKED
EACH
39
R
DISHWASHING LIQUID 2L
1500 R2799
8
R
EACH
STORAGE BOXES 65L
5L
45L
EACH
EACH
SALAD BOWL 12L
SALAD BOWL 5L
1999
R
EACH
SALAD BOWL 7L
1999
R
EACH
WE’VE GOT
200 000 IN STOCK
29
COMBO RANGE 5PCE
00 EACH
VEGGIE RACK
55
R
EACH
20L BUCKET WASHING POWDER
5
R 00
SOLD IN A BOX OF 50 1000 UNITS PLUS 130
EACH
22
R
10000 R9000
R
EACH
1
50
3999
FACE MASKS SCHOOL COMPLIANT 3 PLY
R 50 EACH
KN95 MASKS SOLD IN PACKS OF 10
99
AVAILABLE ON SUNDAY
EACH
EACH
R
NEW HUGE RANGE
SPONDUCT MASK
EACH
17500
1799 R3999
R
CONTINENTAL
3 PLY DISPOSABLE SURGICAL MASKS MEDICAL GRADE
99
R
PILLOW CASES • POLY COTTON
140/150CM
MASK INCLUDING VENT
R
Single .............................. R299.95 3/4 .................................. R359.99 Double ............................ R449.99 Queen .............................. R519.99 King................................. R589.99 King XL ........................... R599.99
UPHOLSTERY & CURTAINING
00
R
2500 R2599
R
CONTINENTAL
140/150CM UPHOLSTERY & CURTAINING SHORT LENGTHS TO CLEAR AT
15
R
DUVET COVERS
Single ...................................R119.95 3/4 ..................................... R209.99 Double ................................ R239.99 Queen ................................. R259.99 Queen XL ........................... R279.99 King.................................... R289.99 King XL .............................. R309.99
Queen .............. R199.99 King.................. R229.99
Single ..........R150.00 Double ........ R229.99 Queen ......... R269.99 King............. R299.99
Single ........................ R89.95 Double .................... R139.99 Queen ..................... R149.99
FITTED SHEETS MICROFIBRE
PIERRE CARDIN FITTED SHEETS 144 THREAD COUNT POLY COTTON
PIERRE CARDIN COMFORTERS
DUVET INNERS EVERYDAY QUALITY
Single ........................ R69.95 3/4 ............................ R89.99 Double ...................... R99.99 Queen ..................... R109.99 King.......................... R119.99
2 PC COMFORTERS • SINGLE • 3/4 was R119.99
R
Like us on Facebook
lifestylefabricsparow
99
EACH
R
99 EACH
HANGERS 20 FOR
2500
R
EACH
Tel: 021 9305170/1 | 11/13 Picton Street, Parow, Cape Town, South Africa | www.lifestylefabrics.co.za
FREE SECURED PARKING WITH DIRECT ACCESS OUR ENTRANCE HAS MOVED TO THE BACK OF THE BUILDING BULK BUYERS AND GUEST HOUSES COME AND SEE FOR FURTHER DISCOUNTS E&OE•PICTURES FOR ILLUSTRATION PURPOSES ONLY (CLOSED FRIDAYS FROM 12-2pm)
n die damme in die Wes-Kaap
p se voorlede week
ie tyd van
se enigste op 61.3%,
waar dit verlede week op 62.7% en verlede jaar Nuus •gestaan News op 64.6% het.
Die Bergrivierdam het met sowat 2% gedaal vanaf 75.9% tot 73.9%. Verlede jaar was die dam 73.2% vol. Die staan nou Wano op 66.2% White, Blom, TE Laer-Steenbrasdam HUUR in vergelyking met verlede week se 68.9% en en Shanna FOR HIRE
Rugbytoernooi vir Paasnaweek beplan
verlede jaar se 51.1%. 14 Oktober 2020 Die Theewaterskloofdam se vlak staan nou op 57.7%, waar dit verlede week op 59.3% gestaan het en verlede jaar op 40.6%. Vredenburg loods 'n Weskus rugby- en netbal-toernooi oor Paasnaweek 10 tot 13 April 2020. Happy first birthday Alle klubs wat aan die toernooi wil deelneem, Bron: www.capetown.gov.za in heaven. From: kan die volgende kontak per sms of whattsapp. your son, 2daughters, Inskrywingsgelde is R500 per span. granddaughter and 3 • Delia Esau - 0638618627 grandsons • John Mitchell - 0824069549 -----------------------------
Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd • Classifieds • Geklassifiseerd Happy birthday LIENKIE. May God bless you and guide you through your years. Love you lots – From: Veruscha, Benzane and Ro-Zane
st Tourism represented at c brunch with Minister
Bakkie te huur vir u gemak, Eienaar Mr Alan bestuur self. Niks wat Brunch in ons nie kan vervoer atic Corps – van goedere tot ‘n uitstappie Pofadder morning af- toe. Verwyder ook uth Africa tuinvullis. Skakel vandag nog 082 442 ss. atform for 8523 ----------------------------keholders Malmesbury – omote the WESBANK – Woonstel – 1 slaapkamer, of the key badkamer, sitkamer/ its trade kombuis vir ployment. enkelpersoon – Tourism R2700 per maand ion at this – Onmiddellik beskikbaar. Kontak: marking 082 780 1380
e offerings activities 00km long lages and
e region at d will also
Stuur gerus jou familiekennisgewings na
061 555 David Joubert (Municipal Manager WCDM); Alderman Harold Cleophas (Executive Mayor 0344. WCDM); Gurshell Abrahams (Weskus Tourism Manager); Premier Alan Winde; Melonese GELUKWENSING Congratulations
Raman (Marketer Weskus Tourism)
be attending World Travel Market Africa, the NaKykTourism wie word 60 oplater mibian Tourism Expo and Indaba 18 Oktober? Baie this year. geluk my Ma met die LEACHIM. Geluk my liefling met jou "naughty 40". Dankie vir al jou liefde, omgee en ondersteuning. Jy is ‘n man, pa duisend. Geniet jou dag. Liefde - jou vrou en seuns
verjaarsdag. U moet ‘n geseënde dag hê. Baie liefde - u dogter Pauline, Stephline, Marico, Marche, Deonise en Cleonay
WILLEM TITUS - 8 Oktober, jou eerste For more information about Weskus Tourism verjaarsdag weg van and its offering visit www.weskustourism.org or ons. Die verlange 022maar 433 ons 8505. is call groot koester al die mooi herinneringe. Van jou vrou Valerie,kinders Natasha, Willandré & Wesley,skoonseun Demas en kleinkinders Taylor en Shenique Titus
BUYING
SELLING
FURNITURE WE OFFER THE BEST PRICES
YOU CALL WE COLLECT
Malmesbury 022 482 3788
CHARMAINE. 15 Oktober – Baie geluk met jou verjaarsdag. Alles wat mooi is van jou suster, broers, kinders, Vernon en Ava-Leigh – Ps 46: God is vir ons ‘n toevlug en ‘n beskerming, Hy was nog altyd bereid om te help in nood You give us so many moments that make us smile. I have learned a lot from you and I am so happy that I have you in my life. Happy birthday sister, from: Cobus
16 Oktober - Raai wie word sweet 16 - Geluk met jou verjaardag. Mag onse Onse Hemelse Vader jou nog vele jare spaar. Baie lief vir jou – Van:
MNR en MEV FRANS - 16 jaar huweliksherdenking. Ek is lief vir jou. GEORGE, God se rykste seën ook met jou verjaardag wat op 8 Oktober was, MEMORIUM IN MEMORIAM
or
CCFMALAUG18
cased the ique exhi-
SONIA DANIELS. 16 Oktober – Baie geluk met jou verjaardag. Mag God jou nog vir baie jare spaar. Baie lief vir jou – ma Sarie, Joan en huisgesin
Jou eerste verjaarsdag weg van ons en op 21 Oktober is jy ‘n jaar van ons weggeneem. Van: Helena (myre) en kleinseun Rowan Baie geluk Pa se eerste hemelse verjaarsdag. Geniet die spesiale dag met die engele – Cathy, Caithlin en Caylem Celebrating your first birthday with the angels. Happy heavenly birthday Pa. Gone but not forgotten – The Taylor’s
Swartland Munisipaliteit, met sy hoofkantoor op Malmesbury, bedien die dorpe Malmesbury, Yzerfontein, Moorreesburg, Darling, Koringberg, Abbotsdale, Kalbaskraal, Chatsworth, Riverlands, Riebeek-Wes en Riebeek Kasteel. Die hart van die Swartland bied jou die beste van twee wêrelde. Jy woon en werk in ’n aangename, landelike omgewing waar jy alle moderne geriewe kan geniet. En as jy soms wil wegbreek, is jy skaars 60 km van Kaapstad af en net ’n hanetreetjie van die oorde langs die skilderagtige Weskus. Die Munisipaliteit beskik tans oor die onderstaande geleentheid vir korrek toegeruste en gekwalifiseerde persone met gestremdhede:
DATABASIS VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE U entoesiasme, dryfkrag en toewyding sal ’n waardevolle toevoeging tot Swartland Munisipaliteit wees. Ons is in die proses om ’n databasis te skep van potensiële aansoekers met gestremdhede vir oorweging oor ’n wye verskeidenheid beroepskategorieë. Die databasis sal benut word om potensiële kandidate in te lig oor geskikte vakatures waarvoor hulle kwalifiseer en oorweeg kan word. Dit sal vir persone met gestremdhede maksimum blootstelling aan alle werksgeleenthede in Swartland Munisipaliteit verseker.
FREDERICK JANTJIES – Pa – 15 October. Your first birthday in heaven with the angels. Our hearts still aches in sadness. Love the Petersen's. Happy heavenly birthday Pa. Enjoy your first birthday with the angels. Still can't believe you are gone - Juries family On this day we wish you a heavenly birthday Pa you were picked as one of God's angels as you enjoy your day with the angels in His beautiful garden.
U CV moet die volgende duidelik aandui: • Alle kwalifikasies wat verwerf is • Enige werkservaring wat opgedoen is • Tipe pos/ beroepskategorie waarvoor u oorweeg wil word • Die aard van u gestremdheid • Hoe u gestremdheid redelik binne die werkplek geakkommodeer kan word. Aansoekers moet in die Swartland Munisipale area woonagtig wees. Dui die verwysingsnommer DD1/20 in alle korrespondensie aan. Let Wel: Slegs persone met gestremdhede kan aansoek doen om op die databasis ingesluit te word. Volledige besonderhede en die voorgeskrewe aansoekvorms kan gedurende kantoorure telefonies aangevra word by mnr. D. Carolus by 022 487 9400 of op ons webtuiste by www.swartland.org.za Voltooide aansoeke met die posverwysingsnommers duidelik aangebring en wat gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies insluit, moet aan die Menslike Hulpbronafdeling, Privaatsak X52, Malmesbury 7299 gerig word. Geen aansoeke wat per faks of e-pos aangestuur is, sal vir oorweging in aanmerking kom nie. Aansoeke sluit om 12:00 op Vrydag, 13 November 2020. Laat of onvolledige aansoeke sal nie oorweeg word nie. Twyfelagtige kwalifikasies of dokumentasie sal ’n aansoeker onmiddellik diskwalifiseer. Swartland Munisipaliteit is verbind tot Gelyke Indiensneming en onderskryf die beginsels van Regstellende Aksie. Gestremde persone word derhalwe aangemoedig om aansoek te doen. www.thecandocompany.co.za 140614
7
8
14 Oktober 2020
Nuus • News
14 Oktober 2020 • www.swartlandjoernaal.co.za • Tel: 022 487 1670
Sportuitslae •Results • Sportuitslae •Results
Duiwe-wedvlug
Malmesbury – Britstown Jo 2 1 Bordeaux A 1369.8984; 2 Kotze Familie Hokke 1321.5480; 3 Kotze Familie Hokke 1320.2825; 4 Cross Border Lofts 1311.7615; 5 Cross Border Lofts 1311.7615; 6 Kotze Familie Hokke 1306.2109; 7 J Steenkamp 1305.3144; 8 Limbardi 1304.7725; 9 J Steenkamp 1303.7706; 10 G Williams 1303.5641;
11 LF van Dalen 1297.2253; 12 J.A. Lombaard Jnr 1295.6208; 13 Bordeaux A 1284.7810; 14 Limbardi 1275.0129; 15 J Steenkamp 1270.6090; 16 Cross Border Lofts 1270.5783; 17 G Williams 1269.4455; 18 G Williams 1269.3480; 19 Bordeaux A 1262.6079; 20 Bordeaux A 1257.6899; Malmesbury - Britstown Ope 2; 1 Cross Border Lofts 1368.6105; 2 Cross Border Lofts 1327.2956; 3 Cross Border Lofts 1327.1890;
4 Cross Border Lofts 1327.1358; 5 Marais Hokke (Ksd) 1326.3359; 6 Cross Border Lofts 1323.9473; 7 Kotze Familie Hokke 1320.8095; 8 Kotze Familie Hokke 1320.0192; 9 Limbardi 1315.2241; 10 Kotze Familie Hokke 1312.1155; 11 Cross Border Lofts 1306.5263; 12 G Williams 1303.5128; 13 Kotze Familie Hokke 1298.2674; 14 Cross Border Lofts 1273.8090; 15 Cross Border Lofts 1273.6127; 16 Cross Border Lofts 1273.3184; 17 G Williams 1273.3059; 18 Kotze Familie Hokke 1269.6251; 19 Cross Border Lofts 1256.3364; 20 Bordeaux A 1250.8500;
RIEBEEK VALLEY – Theunissen (9 Oktober 2020) 1 Mentoor Hokke 09.00.26; 2 Kuiler Hokke 09.12.17; 3 Mentoor Hokke 09.14.52; 4 Adams Hokke 10.17.36; 5 Mentoor Hokke 10.26.09; 6 Daniels Hokke 10.26.32; 7 Mentoor Hokke 10.26.35; 8 Adams Hokke 10.35.36; 9 Alex Fam 11.10.35; 10 Mentoor Hokke 11.44.58; 11 Adams
Hokke 12.46.49; 12 Persens Hokke 12.52.34; 13 MJ Hokke 13.14.24; 14 Mentoor Hokke 14.51.38; 15 Adams Hokke 18.04.33 Springfontein (10 Oktober 2020) 1 Kuiler Hokke 15.23.13; 2 Adams Hokke 15.29.20; 3 Alex Fam 15.36.46; 4 Persens Hokke 15.38.47; 5 Persens Hokke 15.45.00; 6 Daniels Hokke 15.51.59; 7 Mentoor Hokke 15.53.42; 8 Alex Fam 16.02.24; 9 Abrahams Hokke 16.02.01; 10 Kuiler Hokke 16.12.10; 11 Daniels Hokke 16.13.58; 12 Mentoor Hokke 16.13.52; 13 Daniels Hokke 16.33.26; 14 Alex Fam 16.42.00; 15 Adams Hokke 16.40.10; 16 MJ Hokke16.42.54; 17 Mentoor Hokke 16.47.43; 18 Persens Hokke 17.20.12; 19 Adams Hokke 17.22.16; 20 Daniels Hokke 17.25.23; 21 MJ Hokke 17.39.31; 22 Mentoor Hokke 18.05.50; 23 Kuiler Hokke 18.19.07; 24 Kuiler Hokke 18.23.49; 25 Adams Hokke 18.22.04; 26 Mentoor Hokke 18.23.02; 27 Adams Hokke 18.58.38; 28 Mentoor Hokke 19.09.13
Renjaer:
Eudrich Huysamen, 'n 14-jarige renmotorentoesias van Malmesbury, het spoed wat in sy are bruis. Eudrich se nommer 10-motor neem in die 400cc Formula M-klas deel en hy gaan in die volgende seisoen in die Formula V-klas deelneem, wat 'n 1600VW-motor (blou motor). Hy is ook 'n lid van die plaaslike knortjor-klub in die 300cc-klas.
Heel bo: Die wenners van die dag was Ian Venter, Marietjie Venter en Floris Venter van LCE. By hulle is president Johann Smuts. Bo: Die lootjietafel het behoorlik gekreun. Links: Daar is lekker gekuier na afloop van die toernooi. Moorreesburg Rolbalklub het onlangs hul eerste toernooi gehou sedert Covid-19-regulasies in werking gestel is. Die vyf maande wat toernooie verbied was, het die klub 'n groot knou toegedien en sou hierdie toernooi nie nou plaasgevind het nie, sou die klub sy deure moes toemaak. Die Moorreesburg Lentetoernooi is vir die 17de jaar aangebied en is oor twee dae gehou. Spelers van oral oor die Weskus en selfs Durbanville het deelgeneem aan die toernooi. Moorreesburg-rolbalklub wil die borge wat die dag moontlik gemaak, het hartlik bedank. Besighede het nie teen staande die moeilike ekonomiese tye hulle harte en hande oopgemaak vir rolbal soos gesien kan word van die goeie pryse en die lootjietafel wat gekreun het onder die produkte.
Die Moorreesburg-rolbalklub se Besigheidsliga sal binnekort weer begin en alle besighede word genooi om solank hulle spanne bymekaar te kry. Jonk en oud is welkom om by die klub te kom rol. "Julle het drie maande om dit uit te toets alvorens lidmaatskapgelde betaalbaar is." Kontak die President Johann Smuts by 076 693 1538 Uitslag van die dag toernooi: 1. Ian Venter, Marietjie Venter en Floris Venter van LCE 2. Al Calone en sy span van LCE 3. Lukas Groenewald en sy span van Velddrif Die Spelers is ook getrakteer op 'n heerlike skaapbraai.