42 jaar van onderwys
Die Sonstraal Kleuterskool op Darling het gister hul 42ste bestaansjaar gevier. "Ons vier vanjaar die suksesverhale van mense se moeitevolle arbeid, sowel as hulle tyd en geld wat hulle belê het in 'n opvoedkundige instansie wat 'n baken geword het op Darling. Terwyl ons die geskiedenis van die skool vier, is ons ewe opgewonde oor die nuwe seisoen wat voorlê.
3 Mei 2023 Nuus met 'n verskil W/A: 061 555 0344 Tel: 076 844 0014 • www.swartlandjoernaal.co.za • Uitgawe 166 Gratis • Free
Runners compete in 35th PPC Riebeek Bergmarathon
With over 2000 participants in 2019, the PPC Riebeek Bergmarathon is back for its 35th year. This 100% local race has become a community and family favourite event that welcomes athletes and their families to take a break from the city and enjoy the quaint countryside.
The Riebeek Bergmarathon, a Two Oceans Marathon qualifying race, offers athletes four different race categories. Experienced runners can tackle the 42.2km marathon or the 21.1km half marathon while novice runners can join in on the spirit of the day at a more relaxed pace,
Swartland Municipality begins with TID process
with the 10km run/walk or 5km fun run/walk.
Details:
Bergmarathon (42.2km) - R150 Start time:
07:00
Half marathon (21.1km) - R120 Start time:
08:00
Run/Walk (10km) - R100 Start time: 08:30
Fun run/walk (5km)- R20 Start time: 08:45
Start & Finish - PPC Riebeek
Closing date for entries: 17 July 2023
Visit ppc.africa or send an email to ppcrbm@ ppc.co.za
Local food and wine at Skink Swartland 2023
We are going to swap out the rolling vineyards of the Swartland for seagulls and salty spray as we head Weskus way once again for this meeting of minds – and wine glasses.
Now in its second year, the event gives visitors a chance to sip on the Swartland’s finest wines whilst sampling true West Coast hospitality and delicious fare on the banks of the Berg River.
Ever enjoyed snoek & patat paired with a Swartland Chenin? Now is your chance – with the Bester family of Velddrif’s Laaiplek Hotel back behind the braai and serving up delicious local seafood and meat dishes to pair with the Swartland region’s finest wines. Sip and savour against a backdrop of colourful fishing boats, bop to the beat of live music by Louis van Lill and take in the unfiltered atmosphere of this unique union!
Included in your ticket:
• A wine glass
• 3 meal vouchers to be presented at the food stations (2 x seafood food stations AND 1 x meat food station) to claim your tapas meals
• Wine tasting is offered by +/- 15 different wine producers in the Swartland region
• Live music from local artist Louis van Lill
A limited number of tickets are available via Quicket (https://www.quicket.co.za/ events/183842-skink-swartland/#/ ) at R385 per person. No under 18’s allowed.
Did you know that the Swartland Wine of Origin District includes parts of South Africa's beautiful Cape West Coast? The closest Swartland Wine of Origin vineyards are situated just north of Velddrif.
So, brave a bokkom, swirl a Cinsault and join in the fun as we experience the stories and wines of the Swartland in an iconic West Coast setting.
Swartland Municipality will start the TID prepaid electricity meter rollover process in the second week of May 2023. This will be done with the assistance of ONTEC, a service provider appointed to assist with this process.
The software for all prepaid electricity meters in South Africa will expire in November 2024. It is not something unique to South Africa, but an international occurrence. Prepaid electricity meters must be updated, before November 2024 or prepaid electricity customers will not be able to recharge their meters with new tokens (the number you get to punch into your meter when buying prepaid electricity).
The updating of meter software will be done in phases across the Swartland Municipality electricity supply area.
It is important for residents of Abbotsdale, Chatsworth, Kalbaskraal, Koringberg, Riebeek Kasteel, Riebeek Wes, & Riverlands to note that they are direct ESKOM clients, and their updates will be managed and communicated by ESKOM.
Municipal teams assisted by our service provider, ONTEC, will be visiting households with prepaid meters to update the meter software in the coming weeks and months. Swartland Municipality will be sharing the schedule of when and where the teams will be on our Facebook Page, website, as well as with the councilors and ward committees for communication with residents in an effort to keep residents informed about the schedule and process.
To update the meter software, the field technician will enter two 20-digit token numbers along with a test token to ensure that the meter is updated successfully. Before the technician enters
the above tokens, make sure that all outstanding electricity tokens are loaded onto the meter. Any unused old tokens cannot be used after this update. We therefore urge all prepaid electricity customers to load all electricity purchases into the meter in preparation for your meter update and not to stockpile electricity purchases until AFTER your meter has been updated.
For your safety and security, teams assisting customers in the field will present identification cards to clearly identify authorised personnel. Please feel free to contact the Municipality or the service provider if you want to verify any team identifications.
If you experience any issues after your meter has been updated, please contact ONTEC on: Call Centre: (021) 928 1800
24 hour toll- free number: 080 006 0039
24-hour WhatsApp Line: 066 482 8945
Email: servicedesk@ontec.co.za
Bloedbank lê besoek in die
Swartland af
Die WP-bloeddiens lê besoek in die Swartland af op die volgende datums.
Moorreesburg: Donderdag, 4 Mei 2023 (13:0017:15), Stadsaal, Kerkstraat
Riebeek-Wes: Maandag, 8 Mei 2023 (14:0016:00), NG Kerksaal, Kerkstraat
Porterville: Woensdag, 10 Mei 2023 (11:3015:30) NG Kerksaal, Kerkstraat
Malmesbury: Woensdag, 17 Mei 2023 (15:0019:00), Stadsaal, Kerkstraat
Piketberg: Donderdag, 25 Mei 2023 (11:0016:00), Piketberg Museum, Kerkstraat
2
Versterk
jou
netwerke met Spoednetwerk
Helpende Hand neem die inisiatief om alle NPO’s, maatskaplike organisasies, klein besighede, kerke, sielkundiges, terapeute, lewens afrigters en belangstellendes in hierdie veld uit te nooi na die bogenoemde geleentheid.
Die geleentheid vind plaas by Die Kelder, NGK Swartland Noord op Donderdag 4 Mei.
Tydens die Spoed Netwerk-geleentheid kry elke persoon/instansie/besigheid die geleentheid om sy/haar besigheid in 3 minute te deel met ‘n ander netwerk vennoot.
Hierdeur bou ons netwerk geleenthede met
Stap saam met Furlo vir Wings for Life
Furlo Theron van Malmesbury daag alle Swartlanders uit om deel te neem aan die virtuele staptog, Wings for Life op 7 Mei.
Wat die resies uniek maak, is dat alle deelnemers vanoor die wêreld, op dieselfde tyd wegspring. Professionele atlete, pretdrawwers en beginners is almal saam teen die Catcher-voertuig.
Die bewegende eindstreep, begin 30 minute na die wegspring en steek drawwers en rolstoel-gebruikers verby een na die ander, tot die resies verby is.
Alle inskrywingsgeld word geskenk aan spinalekoord-navorsing om 'n geneesmiddel vir
hierdie soort beserings te ontwikkel.
Furlo het besluit om vanjaar alle deelnemers uit te nooi om saam aan die dag deel te neem op die nuwe sportgronde agter Schoonspruit Sekondêr. Hy sal ook lekker pryse vir die wenners uitdeel en wil graag hierdeur bewusmaking doen vir die toestand waaraan hy self ook ly.
Diegene wat aan die resies wil deelneem, moet die webtuiste wingsforlifeworldrun.com besoek en registreer. Soek dan ook vir Furlo se span, Grace Adapted.
Vir meer inligting of registrasiehulp, kontak Furlo op 071 682 6107 of stuur 'n epos na graceadapted@gmail.com.
ander vennote, maar kry ook kennis van ander organisasies en individue wat in dieselfde veld werk. Ons het mekaar nodig om gemeenskappe verder te ontwikkel en mekaar se hande sterker te maak.
Koop gerus jou kaartjie by Quicket (https:// qkt.io/qMwBEr) en kom geniet ‘n informele, sinvolle oggend saam met ander vennote. Saam is ons sterker en verseker ons voorspoed in elke gemeenskap waar ons werk.
Kaartjies nog net beskikbaar tot Dinsdagoggend 8:00.
CELEBRATING YEARS
PPC Riebeek Bergmarathon
Saturday, 29 July 2023
The PPC Riebeek Bergmarathon returns for its 35th consecutive year on Saturday, 29 July 2023.
The PPC Riebeek Bergmarathon prides itself in bringing together athletes, families, friends and communities by providing activities for all to participate in. Races available: 42.2km, 21.1km, 10km & 5km Fun run/walk.
Join us at this 100% LOCAL event. Enter online at www.peaktiming.co.za & visit www.ppc.africa for more information.
061 919 1003 | www.ppc.africa @PPC Ltd @PPC_Africa
3 Mei 2023 3
THE CLOSING DATE FOR ENTRY FORMS: MONDAY, 17 JULY 2023 NO LATE ENTRIES WILL BE ACCEPTED 42,2km 07h30 10km 08h30 21,1km 08h00 5km 08h45
Rugby: In Saterdag se rugby-kragmeting op Malmesbury het Wesbank en Never Despair nie een bes gegee nie en het die eindfluitjie geblaas met die telling op 13-13. Die derby-wedstryd was deel van die Boland Rugby-unie se Groot Uitdaag-beker. Foto: David Howburgh
Gholf: In vanjaar se Ryder Cup het die span van Golfers for Good die Destrouers geklop. Dit is die vierde agtereenvolgende jaar wat hierdie span met die beker huis toe gaan. Foto: David Howburgh
Swem: Nicky Lategan en Emily Liebenberg van die Hoërskool Dirkie Uys op Moorreesburg het vanaf 21 tot 23 April die Wes-Kaapspan by die SA Skole-swemkampioenskappe verteenwoordig. Altesaam 93 Wes-Kaap-swemmers het hier deelgeneem en die Wes-Kaapspan het 'n derde plek behaal. Thea Lategan (middel) het opgetree as een vaie spanbestuurders van die Wes-Kaapspan.
3 Mei 2023 4
Chery Tiggo 8 Pro: Rygenot op sy beste
Die splinternuwe Chery Tiggo 8 Pro het geland by Chery Malmesbury en beslis 'n voertuig wat hard baklei om sy plek in jou motorhuis te neem.
Hierdie weergawe van die Tiggo is die vlagskip-model en is die grootboet van die Tiggo 7 en 4.
Elkeen 'n bietjie groter en 'n bietjie beter as sy kleinboet.
Die Tiggo 8 is groot. As jy kort is soos ek, voel dit kompleet of jy in 'n skip inklim, maar een waaruit jy nie sommer weer wil klim nie.
Die binneruim is luuks met 'n Sony-radiostelsel, gestikte bekleedsel wat die aandag trek, verstelbare sitplek-opsies vir verskillende persone wat in die Tiggo 8 se geheue geberg word.
En een van die oulikste dinge...die feit dat jy verskillende kleuropsies het vir die binneruim se beligting.
Van blou na pienk na oranje om by jou luim van die dag te pas.
Die Tiggo 8 Pro spog ook met drie ritopsies: Eco, Normal en Sport.
Eco is goed vir die beursie, Normal is goed vir alledaagse ritte en Sport maak die adrenalien-junkie binne jou wakker.
Die voertuig ondergaan 'n gedaanteverwisseling, gryp aan die teer onder jou vas en raak blitsig as die Sport-opsie gekies word en die toereteller en spoedteller bloedrooi raak.
Die Tiggo 8 Pro laat jou veilig voel.
Jy voel omvou in luuksheid en veiligheidsmeganismes.
Die voertuig word omring deur sensors en kameras wat seker maak dat jy bewus is van al die verkeer rondom jou.
Selfs as jy uit jou oprit trek en 'n aankomende voertuig jou nader, waarsku rooi ligte jou van die voertuig.
Soos die Tiggo 7, het die Tiggo 8 Pro ook verskillende kamera-opsies wat op die raakskerm verskyn.
Hier kan jy tweedimensionele en selfs driedi-
mensionele beelde van die voertuig dophou soos jy bestuur.
En al is die Tiggo 8 groot, help al hierdie sensors dat jy in 'n piepklein-spasie kan parkeer.
Hierdie weergawe beskik ook oor sewe sitplekke met gemaklike toegang tot die agterste ry.
Hierdie ry slaan ook plat om spasie te maak vir die bagasieruim, indien dit nie benodig word nie.
Die groot sondak wat strek tot die laaste ry sitplekke, kan diegene wat kies om agter in die voertuig te sit, ook 'n heerlike uitsig hê.
Niks voel ingekrimp nie en daar is meer as genoeg beenspasie in elke ry vir al die passasiers.
Die stuurwiel is ook toegerus met kontroles oor die radio, ritbeheer en jy kan selfs die stembeheer-opsie gebruik waar jy en Chery lekker met mekaar kan gesels.
Wat wel 'n vreemdheid was, was die beeld in die tru-spieeltjie. Dis ietwat vernou en neem 'n rukkie om aan gewoond te raak.
Heuwel op en heuwel af klou die Tiggo 8 Pro aan die teer soos hy om die draaie gaan.
Op die reguitpad is dit 'n heerlike bestuurservaring - gemaklik en veilig.
Die Tiggo se reaksietyd op die petrolpedaal is ook indrukwekkend.
Sit jou voet neer en hy haal 'n bietjie diep asem en skiet soos 'n pyl uit 'n boog. Jy kan gerieflik 'n ander motor veilig verby gaan, sonder om bekommerd te wees dat die Tiggo gaan stoom verloor.
Alles behalwe.
Die Chery Tiggo 8 Pro bied 'n 10 jaar, 1 000 000km waarborg, ja, 1 miljoen kilometer.
Die intree-model van die Tiggo 8 Pro begin vanaf R476 900 of R5999 per maand.
Die Tiggo 8 Pro spog met elektriese, terugvou en verhitte kantspieeltjies, 18"-allooibande, panoramiese sondak, outomatiese ruitveers en soveel meer.
Alle Chery Tiggo 8 Pro-modelle is toegerus met 'n 5 jaar/60 000km diensplan, padbystand
Heel bo: Die Chery Tiggo 8 Pro is groot, gerieflik en gemaklik om te bestuur. Bo: Die binneruim is toegerus met 'n 10.25 raakskerm en 'n leerstuurwiel met beheerkontroles. Regs: Hierdie verrassing is aangenaam - die Tiggo-kenteken skyn op die grond langs die voertuig in die aand.
van 5 jaar, die MyCheryCares-program vir 2 jaar, 'n waarborg van 5 jaar/150 000km en 'n engin-waarborg van 10 jaar/1 miljoen kilometer.
Kontak Chery Malmesbury op 022 482 2256 en bespreek jou toetsbestuur vandag.
3 Mei 2023 5
As jy jou besigheid wil laat groei, kontak vir Karin.
karin@ swartlandjoernaal.co.za
Kopkrapper van die week
Moeilikheidsgraad: Uitdagend
Stuur jou nuuswenke na
Stuur jou nuuswenke na
3 Mei 2023 6
GELUKWENSING Congratulations
1 Mei – Baie geluk
MENTA met jou verjaarsdg. Alles van die beste en alles wat mooi is. Mag jy ‘n geseënde dag hê, en bly die wonderlike persoon wat jy is. Met al my liefde - Fraygon en jou baby boy Fraygon-jr
jou dag
die dag. Van: jou familie
MEMORIUM In Memoriam
DUERIN SWARTS - 4
Mei. Geluk ma se seuna met jou 11de verjaarsdag. Hoop jy geniet jou dag. Wens jou al die liefde en geluk vorentoe. Van: Mammie, susters, boeta, niggies en nefies
5 Mei – CHESTER STUURMAN – 6 jaar weg van ons. Mis jou baie. Liefde – Ma en familie
RACHEL KAPTEIN - 3
May 2023 - Happy birthday to my sister in law, wishing you all the best of everything in life. Enjoy your day to the fullest my darling in law. From: Stina, Rene, Naldo and Rudi
LOUISA ADAMS - Kyk wie word 60 op 6 Mei - Baie geluk met Mamma se verjaarsdag. Ons lief vir Ma. Bly die mens wat u is. Geniet die dag. Van: kinders en kleinkinders
Baie geluk BRONIE met jou verjaarsdag op 4 Mei. Mag God jou seën en nog vele jare spaar. Van: Chantal en Katrina – Geniet
STEVINO SWARTSkyk wie verjaar op 8 Mei. Baie geluk met jou verjaarsdag. Van: jou Nanna
JOHAN SWARTS - kyk wie word 40 op 6 Mei. Baie geluk met jou verjaarsdag. Geniet
3 Mei 2023 7
AKTV-DEBAT: Die Hoërskool Swartland se senior debatspan is in die ATKV-semifinaal. Twee van die debatspanne het die naweek te Hoërskool Stellenberg deelgeneem aan die ATKV-debatuitdunne. Die onderwerp is as volg: Suid-Afrika behoort 'n nuwe kiesstelsel in te stel (of nie). Mila Maritz en Wilné Steyn was eerste aan die beurt teen Hoërskool Stellenberg en het na 'n naelbytsessie as wenners uit die stryd getree. Hulle dring deur na die semifinaal en neem 6 Mei te Bloemhof deel teen 'n Bloemhof-span. Tweede aan die beurt was De Wet Visser en Jean-Mari Pienaar. Hulle het teen Hoërskool Stellenbosch gedebatteer en wen ook die debat! Baie geluk aan hierdie leerders. Dankie aan mnr Marius van Zyl, sowel as mee Greyling en Symington.
KONDISIONERINGSPROGRAMME: Die hokkiemeisies het verlede week aan hul kondisionering gewerk. Die rugbyseuns, netbalmeisies en hokkiespelers is weekliks betrokke by die inisiatief en oefen een maal per week by Time to Train-gimnasium saam met 'n fiksheidsinstrukteurs.
REDENAARS: Vier van HSS se junior redenaars, Maria Kotze, Emelia Janse van Rensburg, Jana du Toit en Jacob Kriek het vandag te Hoërskool Bellville deelgeneem aan die ATKV-redenaars. Die uitslae is nie onmiddellik beskikbaar nie, maar ons kan intussen solank spog met ons leerders se harde werk en toewyding. Baie dankie aan juffrou Greyling wat die leerders vergesel het.
OOPWATER-SWEM: Emsie Brand het op 22 April deelgeneem aan die Chapman's Peak Meander oor 1.6 km in 12°C-seewater. Sy eindig algeheel vierde en tweede van alle vrouens in 'n tyd van 26.38 minute. Op 30 April neem sy deel aan die Walker Bay Outdoor Adventure te Hermanus En swem 2.5 km in die see. Sy kom algeheel 5de van die vrouens, met 'n tyd van 41min. Die vier vrouens voor haar het almal met 'n "wetsuit" geswem, maar sy durf die koue water in haar swembroek aan. Die skool is voorwaar baie trots op hierdie uitstekende oopwater-swemmer.
FISIESE WETEKENSKAPPE PRESTASIES: Ons Fisiese Wetenskap-leerders het net weer bewys Hoërskool Swartland is tops. Lara Steyn, Yvonne Bester, Uné Beneke, Talita Engelbrecht en Charlotte van der Westhuizen (in haar afwesigheid) is deel van die Top 10 graad 12-leerders in die distrik vir Fisiese Wetenskappe
3 Mei 2023 8 W/A: 061 555 0344 • Tel: 076 844 0014 • Uitgawe 166 • 3 Mei 2023
(Kwartaal 1). REGS: Wian Cotter en Jana Steyn vorm deel van die Top 9 graad 11-leerders in die distrik vir Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 1).